Aktiwiteits Boek Bouer - Baanbrekers

3y ago
88 Views
3 Downloads
4.04 MB
44 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Kamden Hassan
Transcription

AktiwiteitsBoekBouerHierdie boek behoort aanKind se naam

Hoe om hierdie aktiwiteitsboek te gebruikHSLAGGORIEVOierdie aktiwiteitsboek is ontwerp vir maklike gebruik deur die ouer ofonderwyser en om die entoesiasme van die Voorslaggie aan te spoor. Hierdie boekkan in sy geheel gebruik word of die bladsye kan verwyder word en een op ’n slag voltooiword. Versamel die voltooide bladsye en bind dit aan die einde van die jaar saam (met ’nkramdrukker of lint) om vir die kinders as ’n aandenking van hul Voorslaggie jare te dien.K LU BKopiereg 1996 Noord-Amerikaanse Divisie van die Sewendedag-AdventistekerkHersien 2016 vir die Noordelike Konferensie van die Sewendedag-AdventistekerkOxfordweg 131Bedford Gardens2007 JohannesburgSuid-AfrikaGewysig deur Teresa ReeveOntwerp deur Glen MilamIllustrasies deur Orchard Hill Communications, CA.www.baanbrekers.co.za

AktiwiteitsBoeknaamvanGod seBouerMy adres is:My vriende is:My telefoon nommer is:My familie se name is:Mooi dinge wat ekgemaak of gebou het:Avonture waarvan eksal hou om op te gaan:Dinge wat ek graag wilmaak of bou:Ek is jaar oud.Ek is in graad .1

NaamDatum BeginDatum VoltooiBouer KontrolelysI.VerantwoordelikheidA. Sê die Voorslaggie-belofte enwet op.B. Verduidelik die BelofteII.VersterkingVerdien die BouerLeessertifikaat.My GodI.II.Ek Is SpesiaalMaak ‘n plakkaat of plakboekwat ‘n paar dinge wys wat jykan doen om God en anderete dien.B.III.A.B.2Die Wêreld van AnderMenseA. Ken en verduidelik jou nasionalelied en landsvlag.B. Noem jou land se hoofstad en jouland se leier.Ek Kan Wyse BesluiteNeemVerwerf die Media KritikusVoorslaggie Toekenning.III. Die Wêreld van dieNatuurVerwerf ’n Voorslaggie Toekenningoor die Natuur wat jy nog nie tevoreverwerf het nie.III. Ek Kan vir My LiggaamSorgSLAGGORVerwerf die MatigheidVoorslaggie Toekenning.My GesinI.Ek Het ‘n GesinA. Noem een manier waaropjou gesin verander het envertel hoe jy gevoel en watjy gedoen het.B. Noem ‘n storie in die Bybelwaar ‘n gesin verander het.K LU BInstrukteurKontrolelysBasiese VereistesI.A.B.II.My GodI.A.Gesinne Gee virB.Mekaar OmII.A.Speel die “Ek gee om” Sy Boodskap aan MyB.speletjie deur elke familielidIII.A.Soek, memoriseer en verduidelikte vra om op ‘n bepaaldeB.drie Bybeltekste wat handel oormanier aan elke ander famliehoe om jou lewe vir Jesus te gee.lid waardering uit te spreek.My SelfPs 51:10Hand 16:31I.Gal 3:26Joh 1:12III. My Gesin Help My omII.Jou keuse2 Kor 5:17Myself te VersorgIII.Voltooi een van die vereistesNoem die boeke van die Nuwevan die VerstandigeTestament.My GesinRentmeester VoorslaggieI.A.Sy Krag in My LeweToekenning.B.Bestee gereelde stiltetyd metII.Jesus om met Hom te praatIII.en van Hom te leer.Die Wêreld van Vriende My WêreldVra drie mense waarom hulle I.I.A.A. Maak vriende met ‘n persoonbly is om aan Jesus te behoort.B.van ‘n ander kultuur of geslagof met iemand wat gestremd is. II.A.B.B. Nooi daardie persoon uit na ‘nIII.familie- of kerkgeleentheid.B. Gebruik jou verhaalkaart of boekieom vir iemand te toon hoe ‘n mens II.sy lewe aan Jesus wy.II.A.II.My WêreldIEI.Sy Plan om My te RedA. Maak ‘n verhaalkaart of boekiewat die volgorde wys waarin dievolgende stories plaasvind:PaulusEllen WhiteMartin LutherJyselfOF die Bybelverhale wat jyby die skool of Sabbatskoolstudeer.My SelfVOBasieseVereistes

Dis lekker om deel te weesvan ‘n Voorslaggieklub.Voorslaggieklub sal jou help om:jou lewe vir Jesus te geepret te hê deur ’n Christen te wees‘n Ware Voorslaggie:is in grade 1-4woon vergaderings enaktiwiteite getrou byonderhou die Voorslaggiegelofte en -wetIn Voorslaggieklub sal jy:toekennings verdienspeletjies speelmaats maakmense helpop uitstappies gaanBLY BUITEtensy jyavontuur wilhê!Jy kan ‘n Voorslaggieklub hê:saam met jou gesinsaam met kinders by jou kerksaam met kinders by jou skool of in jou buurtAs julle nog nie ‘n klub het nie, vra jou ma of pa of ‘n volwassene by die kerk.3

Basiese VereistesVerantwoordelikheid1A. Sê die Voorslaggie Gelofte en Wet op.VoorslaggieGelofteVoorslaggie WetJesus kan my hiermee help:“Omdat Jesus my liefhet,kan ek altyd my bes doen.”B. Verduidelik die Voorslaggie Gelofte.Wees gehoorsaamWees reinWees opregWees vriendelikWees beleefdWees oplettendWees behulpsaamWees opgewekWees bedagsaamWees eerbiedigis iemand wat spesiaal gevorm en geskape is deurdie Skepper van die Heelal. Hy het geskapeKind se naamom ‘n Bouer soos Hy te wees. Hy het verskillende bou-projekte beplan spesiaalvir my om te geniet. Wanneer ek my lewe aan Hom wy, red Hy my van mysonde; help Hy my om Sy spesiale plan vir my te ontdek en te volg, en beloweHy om my saam met Hom hemel toe te neem.Kind se naamEk het die Voorslaggie Gelofte aan verduidelik.Voorstelle aan Ouers of LeiersElke Bouer mag een persoon kies soos ‘n leier,familielid, jonger Voorslaggie, of ‘n vriend omdie Gelofte aan te verduidelik.4In die verduideliking van die Gelofte mag die Bouer:in sy eie woorde die betekenis oordra; voorbeelde geevan wanneer om dit te gebruik of hoe om dit te hou.

Basiese VereistesVersterkingVerdien die Bouer Leessertifikaat.Lees die boek, skryf die boek se naam onder die prentjie en kleur dan dieprentjie in. Kleur een sterretjie as die boek lekker was, of vier sterretjiesas die boek super was.Drie (3) hoofstukkeuit HandelingeBoek oorfamilie,vriende ofgevoelensBybelverhaalboek of ‘n boekoor JesusBoek oorgeskiedenisof sendingBoek oor gesondheidof veiligheidBoek oor die natuur5

Voorstelle aan Ouers of LeiersDie Bouer Leessertifikaat word toegeken aankinders wat lees of luister terwyl iemand anders lees:Maak seker dat die boeke hierdie eienskappe het:1. Lewensgetrou. Die boeke moet ’n ware prentjie1. Drie hoofstukke uit die boek Handelinge uit2.3.4.5.6.’n eenvoudige moderne vertaling van die Bybel’n Bybelverhaalboek of ’n boek oor Jesus’n Boek oor gesondheid of veiligheid’n Boek oor gesin, vriende of gevoelens’n Boek oor geskiedenis of sending’n Boek oor die natuurVoorsien kinders van verskeie goeie boeke om vante kies, wat hulle sal help om te verstaan en om diedinge toe te pas wat hulle hierdie jaar in dieBouer klaswerk leer.2.3.4.5.6van die werklikheid voorstel. Dit moenie teeenvoudig, sentimenteel of opwindend wees nie.Blywende waarde. ’n Goeie boek help die kindom te verstaan wie God is, en gee insig in diemensheid en die dinge van die Skepping sonderom prekerig of vergesog te wees.Positiewe moraliteit. Onheil en sonde wordsodanig herken en ontvang die verdiende loon.Die goeie moet as die model en doel vir diekinders voorgehou word.Genotvol. Die boek moet vir die volwassene ’n plesierwees om te lees. (Indien nie is dit hoogs onwaarskynlikdat die kind dit sal, of behoort te geniet.)Ontwikkelingsgepas. ’n Goeie boek sal by die kindse vlak van leesvaardigheid, gesofistikeerdheid enbelangstelling pas.

My God1Sy Plan om My te RedA. Maak ‘n verhaalkaart of boekie wat die volgorde wys waarin dievolgende stories plaasvind:PaulusEllen WhiteMartin LutherJyselfOFdie Bybelverhale wat jy by die skool of Sabbatskool studeer.B. Gebruik jou verhaalkaart of boekie om vir iemand te toon hoe ‘nmens sy lewe aan Jesus wy.Ek het virSTAPgewys!VIRSTAPBouer BybelverhaalkaartDieDissipelsDeelJesusse LiefdeGod seKerkisOngehoorsaamGod seKerk MaakGereed virSy KomsMaakGereedom Jesuste OntmoetDielmeHemkousJes eranweevge y omusmJes g virdaSkartnheend ginbeSorseegpinepDie7

Voorstelle aan Ouers of LeiersAgtergrond InligtingDie Bouer vereiste brei uit op die basiese verstaanvan verlossing wat behandel is op die Uitblinkervlak. Reg deur die Voorslaggie klaswerk, vanafDrawwertjie word die kinders aangemoedig ombesluite te neem vir Jesus. Vanaf die vroegste vlakword kinders aangemoedig om te kies om dankbaarte wees vir Jesus se aandagtige sorg en om Sy wysereëls te vertrou. Later het hulle geleer om te kies datJesus hulle red van sonde en Hom in hulle lewens inte nooi.Meeste Bouers het 'n vlak bereik waar hulle reg is omJesus te aanvaar as hulle persoonlike Verlosser enhulle lewens aan Hom te gee. Of hulle dit nou algedoen het of nie, hulle moet die stappe hersien wathulle besluit kan bevestig. Die vereiste beklemtoondie kardinale belang om jou lewe vir Jesus te gee enhelp die kinders verstaan hoe om dit te doen.'n Paar eenvoudige stappe kan vir hulle uitgelê wordom te volg in die proses om hulle lewens vir Jesus tegee.Stappe na Jesus1. Herken GOD se LIEFDE vir hulle. (1 Joh 4:8)2. Erken HULLE BEHOEFTE; almal het gesondigen verdien die dood. (Rom 3:23, Ope 21:27,Joh 8:21,24)3. JESUS is die WEG. Die sondelose Seun vanGod het vir ons sonde gesterf. Hy is die enigsteweg na die hemel. (Joh 3:16, 1 Kor 15:3,4)4. Help hulle om JESUS te ONTVANG. Hullemoet hulle behoefte herken en vra vir vergifnis.Hulle moet hulle geloof in Jesus bevestig enHom in hulle lewe innooi. (Joh 1:12, Ope 3:20)5. Gee hulle VERSEKERING dat hulle God sekinders is en dat hulle 'n plek het in die hemel.(Joh 3:36, 3:16, 1:2)8Die basiese doel van hierdie stories is om die kinders tehelp en te bemoedig om hulle lewens aan Jesus te wy.Nie almal sal gereed of gewillig wees om in hierdiestadium hul lewens te wy nie, maar die kinders moetverstaan wat dit beteken en hoe hulle dit kan doen.(Moenie druk op hulle uitoefen om 'n besluit te neemvoordat hulle reg daarvoor is nie.) Doen die volgendeom hulle te help:1. Bid vir die leiding van die Heilige Gees.2. Vat die kinders deur die Stappe na Jesus.3. Vra die kinders of hulle graag 'n besluit wil neemom hulle lewens aan Jesus te wy.4. Stel dit aan die kinders dat hul besluite werklik enpersoonlik is deur dit op 'n besondere manier aan tedui. (Kinders kan 'n spesiale brief aan God skryf, ofmet die leier na die klas praat)Baiekinders sal hierdie stap makliker vind as hulle5.aangemoedig word om eers 'n private, innerlikebesluit te neem. Later openbaar hulle hul besluitdeur 'n leier of vriende daarvan te vertel.Die Bybelverhaalkaart kan op drieverskillende maniere gebruik word:1. Sit ’n groot kaart teen ‘n muur vas en voeg elke nuweprent by wanneer jy die verhaal vertel. Die kinderskan na hierdie kaart verwys terwyl hulle aan hulle eiekaart(e) werk en terwyl hulle van ander verhale uitdie Bybel leer en uit die geskiedenis.2. Gee aan die kinders ’n oefen-aktiwiteit deur ’n skoonkaart en die prente, verhale en etikette, wat op dievolgende bladsye verskaf word, beskikbaar te stel.Die kinders kan die skoon kaart op die vloer plaas endan die prente, verhale en etikette in volgorde op diekaart plaas.3. Kinders kan ook die prente inkleur en die verhaleen etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte ofboekies te maak.

Die Dissipels DraDie Liefde VanJesus UitDie dissipels het die liefde van Jesus metalmal gedeel. Omdat Paulus en Silas sovriendelik en opgeruimd was, het dietronkbewaarder van Filippi besluitom ook vir Jesus te lewe.9

Die Kerk van GodOngehoorsaamBaie mense het begin om wat Jesus in dieBybel vir ons geleer het, te verontagsaam.Marin Luther was opgewonde toe hy in dieBybel lees waaroor God se liefde envergifnis eintlik gaan.10

God se Kerk BereiVoor vir Sy TweedeKomsSowat 100 jaar gelede het mense wat hulBybel bestudeer het, besef dat Jesus gouweer sal kom. Hulle het begin gereedmaak om Hom te ontmoet. God het aanEllen White spesiale drome gegee omhulle te help.11

(Jou Naam)Maak GereedOm JesusTe Ontmoet12

My GodSy Boodskap aan MyA. Soek, memoriseer en verduidelik drie Bybeltekste wat handel oor hoeom jou lewe vir Jesus te gee.Handelinge 16:31Johannes 1:12Galasiërs 3:262 Korintieërs 5:17Psalms 51:10Jou Keusebeteken dat ekbeteken dat ekbeteken dat ek13

B. Noem die boeke van die Nuwe Testament.Probeer om die Nuwe Testament boeke te vind:MatteusMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaringBouerVoorslaggiesR J P Z L D 3 V K O N E T J X D 2 V S L M EO 2 T E S S A L O N IS E N S E K O Q I N UM M A T T E U S D Y X G T M 3 B O O P T L OE A 2 T G X T ëII M K B IE J M R R SR P J A K O B U S O W T S O TIIR VS O M I DN K E T L O V 2 K N L E U E H I N L Z O K LE U T X A M E 3 W E O N S C A V T A N T D BIS R E S E R J V F S T X 2 N 3A O U O II G H E O SS S V S E S Q L A N J ë G M U P QK P S B ë L U K E S E L ë B E O RIL S X XE V 2 P R T H S B I N M B C S H S E Y S G ZJ U D A SIIC O R ë S T H I A N S S K G C OJ O H A N N E S R E 3 O D IP E T R U S PH N H U A P T N M S V H A N D E LL A I K O RFILII N TII N G E Eë R S S R W V IF F S NP P E N S E P O H E B R E ë R S O BP O X X O T Q R J O H A N N E S U U F 2 E AFIL E M O N I A N S M C F W S X T Y Z 3 RH B R ë Q EIT E S S A L O N IS E N S EE L P B O U E R E R M L D G Y V G 3 ëM D 2 J O H A N N E S U D E W F2 T14IIIP NR A J E GI M O T E U S S O V L U K A S E Q B K L

My God3Sy Krag in My LeweA. Bestee gereelde stiltetyd met Jesus om met Hom te praat en vanHom te leer.Kleur die vierkante of sirkels in wat jou keuses aanduiEk sal gewyde oomblikke met Jesus deurbring atEk sal stiltetyd met Jesus deurbring:Wanneer ek opstaanNa ontbytNa aandeteAs ek bed toe gaanEk spandeer my stiltetyd met Jesus:Op my bedIn die BuitelugBy my LessenaarIn ‘n StoelOp ‘n Bank15

Gedurende my stiltetyd met Jesus wil ek probeer om:My Bybel te lees‘n Plakboekop te stel‘n Brief aanJesus te skryf‘n Prent te TekenLiedere te Sing‘n Gebedslys te houOnthou om altyd:1. Te begin met gebed.2. Te dink oor wat Jesus wil he jy moet leer of doen.3. Dit te geniet om saam met Hom te verkeer.16‘n Bybelstorieboekte leesMy Sabbatskoolleste studeer

B. Vra drie mense hoekom hulle blyis om aan Jesus te behoort.Mense wat ek sal vra:Dinge wat ek wil weet:Om aan Jesus te behoort is:Die interessantste ding wat ek geleer het was:17

Voorstelle aan Ouers of LeiersU voorbeeld en leierskap word deur die kind benodig sooshy/sy leer om goeie toewydingsgewoontes aan te leer.Jy kan help deur:Jou eie daaglikse stiltetyd met Jesus te hê;sommige van die inspirasies en insigte wat jy tydensjou stiltetyd ontvang het, entoesiasties mee te deel;daagliks in huisgodsdiens uit te lei;jou kind te help om ’n wyse tyd en plek vir stiltetydte kies;deel te wees van jou kind se stiltetyd totdat hy bevoegen gretig is om op sy eie aan te gaan.18Kinders kan op ‘n stuk papier lyne trek wat met mekaarkruis sodat ‘n klomp spasies van verskillende groottesgevorm word, wat dan ingekleur word elke keer ashulle gewydeoomblikedeurbring.Vier dan dievoltooing vandie kaart asalmal ingekleuris. Begin dan‘n nuwe kaart.

My Self1Ek is SpesiaalStel ‘n plakboek of plakkaat saam wat ‘n paar dingewys wat jy kan doen om God en andere te dien.Dinge wat ek graag wil doen:KRUITEDinge wat mense om mynodig het:Dinge waarin ek goed is:Wat ‘nAvontuurom Jesuste dienGebiede waarop ek moetverbeter:19

Voorstelle aan Ouers of LeiersGebruik:‘n Kamera om kinders af te neem terwyl hulle diens lewer;‘n Kamera om demonstrasies van dienslewering af te neem;‘n Dinkskrum om saam idees te vorm;kryt, potlode, kleurpotlode, papier om idees te skets;geskrewe beskrywings van hulle idees;tydskrifte om prente uit te knip;waarderingsbriefies wanneer julle op mekaar afkom terwyl julle diens lewer.20

My SelfEk Kan WyseBesluite NeemVerwerf die Media Kritikus Voorslaggie ToekenningMedia KritikusToekenning1. Verduidelik wat beteken die term “media”:Vier voorbeelde:2. Memoriseer Filipense 4:8 en bespreek driebeginsels wat ons help om goeie lees-, kyken luistergewoontes aan te leer.3. Hou ‘n logboek van die tyd wat jy elke dagdeurbring met die verskillende tipes van diemedia. Maak ‘n nota of dit Christusgesentreerdis of sekulêr. Doen dit vir twee weke lank.4. Doen een van die volgende saam met ‘nvolwassene:a. Kyk televisieb. lees ‘n storiec. luister na ‘n opnameWees ‘n media kritikus en bespreek diewaarde daarvan.21

5. Met die hulp van ‘n volwassene, kies uit ‘nTV gidsboek, boekelys ens. wat jy volgendeweek sal lees of na kyk.6. Nadat jou onderwyser die begin van ‘nkort storie gelees het, stel jy self die slotdaarvan op.Media LogDag22MediaTitelTydPas dit in byFilipense 4:8?(Ja of Nee)

My SelfEk Kan vir My Liggaam 3SorgVerwerf die Matigheid Voorslaggie ToekenningMatigheidToekenning1. Lees en bespreek 1 Korintiërs 6:19,20 en1 Korintiërs 3:172. Dwelmmisbruik beteken:Matigheid beteken:3. Gesels met ‘n dokter of verpleegster ofbespreek met ‘n volwassene die gebruiken effek van tabak, alkohol en dwelms OFkyk na ‘n film of video-opname oor diegevaar daarvan.4. Sê waarom mense verkies om te rook, tedrink of dwelms te gebruik. Sê hoe onskan kies om dit nie self te gebruik nie.5. Beplan ‘n skets of toneelstukkie wat anderaanmoedig om NEE te sê en voer dit opmet jou groep.23

6. Ontwerp ‘n anti-rook, anti-dwelm ofanti-alkohol logo en verf dit op ‘n T-hemp.OFOntwerp ‘n plakkaat of illustrasie watdie gevare van dwelmmisbruik aantoon.7. Noem twee bekende mense of atlete en sêwaarom hulle nie alkohol, tabak of dwelmsgebruik nie.OFBeplan ‘n onderhoud met twee mense watjy ken wat gelukkig en gesond lewe sondertabak, alkohol of dwelms en bespreek methulle hul redes vir matigheid.8. Neem deel aan ‘n erkende fiksheidstoetsa. President Uitdagingb. Ekwivalente programVoorstelle aan Ouers of LeiersMaak die toekenning pret deur die volgende:Maak voedselgroep plakkate en sorteertipes voedsel in groepe.Geniet ‘n oefening aktiwiteit saam indie sonskyn en vars lug.Hou ‘n gesonde drinkwater kompetisie.President Uitdaging Kwalifisering StandaardOpsitteKegel draf V-sit bereik Sit en bereik 1.6km drafOuderdom(in 1 minuut) (sekondes) (centimeters) (centimeters) (min/sec)Seuns63312.1 8.893110:1573611.5 8.89309:22840 7.62318:4811.1941 7.62318:3110.945307:581010.3 10.16Meisies63212.4 5.53211:2073412.1 5.03210:3611.8838 4.53310:0211.1939 5.5339:3010.81040 6.0339:1924Optrekke(nommer)2455622223

My Gesin1Ek Het ‘n GesinA. Noem een manier waarop jou familie verander het. Vertel hoe jygevoel en wat jy gedoen het.Een verandering in my familie was:Ek het gevoel datOnsB. Noem ‘n storie in die Bybel waar die familie verander het.Trek ‘n sirkel om die bybelfamilie wat die naaste aan joune isMoses sefamilieBenjaminse familieSamuel sefamilieDawidse familieEster sefamilieKain sefamiliePetrusse familieJesus sefamilieFilippi: dietronkbewaarderse familieTimoteus sefamlieAbrahamse familieHierdie familie is die naaste aan myne omdat25

Voorstelle aan Ouers of LeiersDeel met die kinders ‘n eenvoudige storie oor ‘n veranderingwat in jou familie plaasgevind het en hoe jy daarop gereageerhet.Bybelstories oor veranderinge in families sluit in:Nuwe toevoegings: Moses se familiePleegkind / Aanneming: Samuel en EliSaamgestelde familie: Jesus se familie26Uitgebreide familie: TimoteusSterfte in die familie: BenjaminEgskeiding: DawidKinderrebelsheid, verlore familielid: KainSiekte in die familie: PetrusVerhuis: AbrahamBekering: Die tronkbewaarder van Filippi

My GesinGesinne Gee virMekaar OmA. Speel die “Ek gee om” speletjie deur elke familielid te vra om op ‘nbepaalde manier aan elke ander famlielid waardering uit te spreek.Skryf die naam van elke familielid in een van die spasies hieronder neer en duiaan wat jy graag met hulle wil doen. (Jy kan ook jou eie idees gebruik)Spesiale ToekenningMooi BriefieHierdie koepon isvir die was enafdroog vanskottelgoed vireen dag.Hierdie koepon isvir werk in dietuin vir tweeure.Vriendelikheid KoeponVriendelikheid KoeponSelfgemaakte geskenkJou IdeeHierdie koepon isvir huisskoonmaakvir twee ure.Vriendelikheid KoeponJou Idee27

Voorstelle aan Ouers of LeiersDie “Ek gee om” speletjie is die meeste pret as die hele gesin saamspeel.Speel dit gedurende gesinsgodsdiens, Sabbatmiddag of gesinsaand.Probeer spesiale dinge in verband met elke familielid neerskryf.Deel elke familielid se “waarderingsboodskappe” met mekaar.28

My GesinMy Gesin Help Myom Myself te versorg3Verwerf die Verstandige Rentmeester VoorslaggieToekenningVerstandigeRentmeesterToeken

kaart en die prente, verhale en etikette, wat op die volgende bladsye verskaf word, beskikbaar te stel. Die kinders kan die skoon kaart op die vloer plaas en dan die prente, verhale en etikette in volgorde op die kaart plaas. Kinders kan ook die prente inkleur en die verhale en etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte of boekies te maak. 2. 3.

Related Documents:

Ik dank Allen B. Downey, die het uitermate sterke Python 2 boek Think Python: How to Think Like a Computer Scientist heeft geschreven. Ikzelf heb Python programmeren geleerd met dit boek, en ik heb het LATEX template van Downey's boek gebruikt om mijn eigen boek te schrijven. Downey heeft recentelijk een Python 3 versie van zijn boek uitgebracht.

kaart(e) werk en terwyl hulle van ander verhale uit die Bybel leer, asook uit die geskiedenis. Gee aan die kinders ’n oefen-aktiwiteit deur ’n skoon kaart en die prente, verhale en etikette, wat op die . Kinders kan ook die prente inkleur en die verhale en etikette gebruik om hulle eie verhaalkaarte of

Dit boek is mede mogelijk gemaakt door: Iedereen is vrij om dit boek te delen met anderen. Ook mogen alle teksten worden overgenomen, wel met de voorwaarde dat er gelinkt wordt naar dit boek! Mochten er toch nog vragen z

Wij onderscheiden deze heilige boeken van de apocriefe, namelijk het derde en vierde boek van Ezra, het boek Tobias, Judit, het boek Wijsheid, Jezus Sirach, Baruch, de Toevoegingen aan het boek Ester, het Gebed van de drie

Het boek voor de IMPRESSA X S95/XS90 One Touch en XS9 Classic U hebt nu het boek voor uw IMPRESSA in de hand. Met behulp van dit boek raakt u veilig en snel vertrouwd met uw IMPRESSA en de talloze mogelijkheden ervan. In hoofdstuk 1 »Voorbereiden en in gebruik nemen« wordt stap voor stap het plaatsen en voorbereiden van de IMPRESSA beschreven.

In die begin van die Bybel, in die Eerste boek, staan wat in die begin gebeur het. Dit staan in die héél eerste versie van die Bybel in die héél eerste boek in die Bybel. Kan jy onthou wat die boek se naam beteken? [Genesis beteken “begin”. Doen teksmemori-sering van Gen. 1:1 met behulp van die moontlikhede op bladsy 10.]

9 1. Wat is die boek se naam (name of the book)?2. Wie is die skrywer van die boek (writer of the book)?3. Kyk (look) na die prent (picture) op die voorblad (front cover).Wat dink jy gebeur (happens) op die voorblad?Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord.4. Wat op die voorblad (what on the front page) verklap dat die boek nie oorspronklik (

Asset management A system that manages and maintains an organization’s assets throughout their lifecycle. Examples of popular systems include spreadsheets and software solutions. Asset management software An application used for the purpose of recording and tracking an asset throughout its lifecycle. In addition, it can provide tools for financial reporting, and often offers the ability to .