GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 LEWENSWETENSKAPPE V1

2y ago
90 Views
2 Downloads
507.86 KB
16 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Genevieve Webb
Transcription

NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 12SEPTEMBER 2016LEWENSWETENSKAPPE V1PUNTE:150TYD:2½ uur*LFSCA1*Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

2LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)INSTRUKSIES EN INLIGTINGLees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.1.Beantwoord AL die vrae.2.Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.3.Begin ELKE vraag boaan ʼn NUWE bladsy.4.Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestelgebruik is.5.Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag.6.ALLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink.7.Teken diagramme, tabelle of vloeidiagramme SLEGS wanneer dit gevra word.8.Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.9.MOENIE grafiekpapier gebruik NIE.10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waarnodig.11. Skryf netjies en leesbaar.12. Rond alle berekenings af tot twee desimale na die komma.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

3LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)AFDELING AVRAAG 11.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies diekorrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer(1.1.1 tot 1.1.10 ) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.1.1.1Die proses waartydens manlike gamete in die mens gevorm word, staanbekend as .ABCD1.1.2Indien die buis van Eustachius geblokkeer word, sal dit die heelwaarskynlikste tot watter liggaamsgebrek lei?ABCD1.1.3Die beweging van die voedselbolus na die maag sal verhoed.Gehoor sal aangetas word.Versteuring van die liggaam se balans.Uitskeiding van urine sal onmoontlik wees.Die fase in meiose waartydens die chromatiennetwerk sigbaar word �genese.mitose.Profase ITelofase IIAnafaseMetafase IIInwendige bevrugting is die versmelting van haploïede kerne van .ABCDKopiereg voorbehoumanlike en vroulike gamete in die vroulike geslagsorgaan.manlike gamete en vroulike gamete buite die vroulike geslagsorgaan.ʼn haploïede manlike gameet met ʼn diploïede vroulike gameet in dievroulike geslagsorgaan.ʼn haploïede manlike gameet met ʼn vroulike somatiese sel in dievroulike geslagsorgaan.Blaai om asseblief

4LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)VRAAG 1.1.5 EN VRAAG 1.1.6 VERWYS NA DIE ONDERSTAANDE GRAFIEKWAT DIE MENSTRUELE SIKLUS EN DIE INVLOED WAT VERSKILLENDEHORMONE DAAROP HET, AANDUI.Die invloed van hormoonvlakke op die menstruele siklusXYPituitêre klier/hipofisehormoonvlakkeGroei van follikel21OvarialehormoonvlakkeDikte vanuteruswand/endometrium07142128Dae1.1.5Op watter TWEE dae is die vlakke van hormone 1 en 2 die hoogste?ABCD1.1.612 en 1313 en 2111 en 237 en 27Watter EEN van die volgende toon die tendens van die vlak van die hormoneX en Y van dag 13 tot 14?ABCDKopiereg voorbehouX neem af en Y neem toeAlbei X en Y neem afX neem toe en Y neem afAlbei X en Y neem toeBlaai om asseblief

1.1.75LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)Die volgende funksies word deur die verskillende dele van die brein uitgevoer:(i)(ii)(iii)(iv)Om bewus te wees van wat rondom jou gebeurBeheer die asemhalingsprosesBeheer willekeurige bewegingBeheer spiertonus vir effektiewe postuurWatter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die funksies watdeur die serebrum uitgevoer word?ABCD1.1.8Die deel van die oor waarin klankgolwe omgeskakel word in senuweeimpulse, is die .ABCD1.1.9(i) en (iii)(i), (ii), (iii) en (iv)(i), (iii) en (iv)(ii), (iii) en (iv)drie gehoorbeentjies.orgaan van Corti.drie halfsirkelvormige kanale.middeloor.Die volgende gasse word in die atmosfeer urstofOsoonWatter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig kweekhuisgasse?ABCDSlegs (i) en (iv)(i), (iii) en (iv)(i), (ii) en (iv)(ii), (iii) en (iv)1.1.10 Indringerplante floreer in ʼn nuwe habitat omdat hulle .ABCDKopiereg voorbehounie natuurlike vyande het nie en daarom in staat is om die inheemsespesies uit te kompeteer.in staat is om beter te fotosinteer as inheemse spesies.in staat is om hulself teen siektes te verdedig.in staat is om met beperkte hulpbronne te oorleef.(10 x 2)Blaai om asseblief(20)

6LEWENSWETENSKAPPE V11.2(EC/SEPTEMBER 2016)Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegsdie term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer.1.2.1Die vertakking van ʼn selliggaam van ʼn neuron wat impulse weglei van dieselliggaam af1.2.2Strukture wat veranderinge in die omgewing waarneem en inligting na diesentrale senuweestelsel stuur1.2.3ʼn Maatstaf van die totale hoeveelheid kweekhuisgasse wat deur ʼn individu ofʼn maatskappy oor ʼn gegewe tydperk geproduseer word1.2.4Die permanente vernietiging van woude1.2.5Die verskeidenheid lewende spesies in die omgewing1.2.6ʼn Deel van die senuweestelsel wat onwillekeurige handelinge beheer en ʼnhomeostatiese funksie het1.2.7Die hormoon wat verantwoordelik is vir die omskakeling van glikogeen naglukose1.2.8ʼn Hol bal selle waarin die bevrugte eiersel ontwikkel1.2.9Die membrane wat die sentrale senuweestelsel omsluit en beskerm1.2.10 Die deel van die brein wat spiertonus, balans en ewewig handhaaf(10 x 1)1.3(10)Dui aan of elk van die stellings in KOLOM І van toepassing is op SLEGS A,SLEGS B, BEIDE A en B of GEENEEN van die items in KOLOM ІІ nie. Skryf SLEGSA, SLEGS B, BEIDE A en B of GEENEEN langs die vraagnommer in dieANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.4 SLEGS B.1.3.11.3.21.3.3KOLOM ІBeheer die metaboliese tempo in dieliggaamDie ontwikkeling in voëls waar diekleintjies kort na geboorte kan beweegEiers in neste uitgebroeiKopiereg voorbehouABABABKOLOM ІІGroeihormoonInsulienPrekosiale ontwikkelingAltrisiële ontwikkelingOvovivipaarOvipaar(3 x 2)Blaai om asseblief(6)

1.47LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)Die onderstaande diagram stel ʼn roete voor wat ʼn proses moontlik maak wat in diemens plaasvind. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae:BACDF1.4.11.4.21.4.31.4.4EWatter proses word deur die pad wat in die diagram getoon word moontlikgemaak?(1)Identifiseer die LETTER wat die .(a)stimulus/prikkel verteenwoordig.(1)(b)effektor verteenwoordig.(1)Gee die naam van die mikroskopiese gaping wat deur die deel gemerk Daangedui is.(1)Skade aan watter neuron (B, C of E) sal veroorsaak(i)die onvermoë om te reageer(1)(ii)verlies aan sensasie(1)(iii)verlies aan beide sensasie en die vermoë om te reageer(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

8LEWENSWETENSKAPPE V11.5(EC/SEPTEMBER 2016)Die diagram hieronder verteenwoordig die chromosome in verskillende fases vanmeiose.(Die geskakeerde chromosome is moederlik in oorsprong en die ongeskakeerdechromosome is vaderlik in oorsprong).312A1.5.11.5.2BCDEFSkryf die LETTER neer wat die volgende voorstel:(a)Die paring van homoloë chromosome(1)(b)Oorkruising(1)(c)Chromosoom in anafase 2(1)(d)Chromosome in metafase 1(1)Identifiseer die dele genommer:(a)1(1)(b)2(1)(c)3(1)TOTAAL AFDELING A:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief50

9LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)AFDELING BVRAAG 22.1Die onderstaande diagram toon die struktuur van die manlike voortplantingstelsel bydie mens.ABCDE2.1.1Identifiseer die struktuur en gee EEN funksie vir elk van die volgende byskrifte:(a)A(2)(b)C(2)2.1.2Identifiseer die deel B.2.1.3Gee die LETTER van die deel wat .2.1.42.1.5(1)(a)die spermselle produseer.(1)(b)as ʼn tydelike stoorplek van sperms dien.(1)Noem die struktuur wat verantwoordelik is vir die oordrag van die sperms totbinne in die vroulike voortplantingskanaal.(1)Verduidelik wat sal gebeur met die vermoë om voort te plant as die deel watC gemerk is permanent geblokkeer is.(3)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

10LEWENSWETENSKAPPE V12.2(EC/SEPTEMBER 2016)Thando voer ʼn eksperiment uit om te bepaal watter geslag die vinnigste reaksie-tydonder sy klasmaats het. Uit 15 leerders in sy klas het hy lukraak ʼn toetsmonster van 5meisies en 5 seuns gekies. Die volgende stappe is vir elke lid van die toetsmonstersgedurende die eksperiment gevolg: Thando het ʼn meterstok tussen sy duim en wysvinger net bokant die 100 cmmerk vasgehou.Die leerling het sy duim en wysvinger aan weerskante van die meterstok op die0 cm merk geplaas, sodat slegs die duim daaraan raak.Soos Thando die meterstok laat val, het die leerder dit gegryp deur die duim enwysvinger te sluit.Tydens elke poging het Thando die afstand aangeteken waar die meterstokgevang is.Die prosedure is vyf keer vir elke leerling herhaal.Die onderstaande tabel toon die gemiddelde afstand waar die meterstok deur 5 seunsen 5 dogters tydens vyf pogings gevang is.Gemiddelde afstand waar die meterstok tydens 5 pogings gevang is (cm)SeunsDogtersSeun 15,8Dogter 14,8Seun 25,0Dogter 24,7Seun 34,9Dogter 34,2Seun 44,8Dogter 44,0Seun 54,6Dogter 53,9Gemiddelde (cm)5,02Gemiddelde (cm)4,322.2.12.2.22.2.3Thando se aanvanklike hipotese is verwerp weens die resultate wat verkry is.Stel voor wat die aanvanklike hipotese van Thando moontlik kon gewees het.(2)Identifiseer die (a)afhanklike veranderlike van die eksperiment, en(1)(b)onafhanklike veranderlike van die eksperiment.(1)Gee TWEE redes waarom die resultate van hierdie eksperiment asbetroubaar beskou kan word.(2)2.2.4Noem TWEE faktore wat tydens die eksperiment konstant gehou moet word.(2)2.2.5Gee ʼn rede waarom die reaksietyd van elke individu waarskynlik al beter wordnamate die proefnemings/pogings vorder.(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

2.311LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.Herwinning van afvalmateriaalElke ton (1 000 kg) papier wat herwin word, spaar 17 bome en gebruik 40 persentminder energie, en 50 persent minder water. As alle huishoudelike papier/kartonherwin word, kan 750 000 kubieke meter opvullingsterrein spasie ʼn jaar gespaar word,wat Suid-Afrikaanse munisipaliteite R60-miljoen per jaar in die versameling enopvullingsterrein koste kan spaar. Die energie wat deur papierherwinning gespaarword in ʼn jaar, is voldoende om elektrisiteit aan 512 huise vir ʼn jaar te verskaf.[http://treevolution.co.za]2.3.1Wat word met ʼn stortingsterrein bedoel?(1)2.3.2Wat is die moontlike bedrag geld wat oor twee jaar deur Suid-Afrikaansemunisipaliteite gespaar kan word as alle huishoudelike papier/karton herwinsou word?(1)Stel TWEE redes voor vir die herwinning van huishoudelike afval, buiten watalreeds in die uittreksel genoem is.(2)Afgesien van herwinning, watter TWEE daaglikse inkopiegewoontes kanaangekweek word om huishoudelike afval te verminder?(2)Verduidelik hoe stortingsterreine en opvullingsterreine tot aardverwarmingkan bydra.(2)2.3.32.3.42.3.52.3.6Die herwinningskoerse vir verskillende afvalmateriale tydens dieherwinningproses word hieronder gegee:Afvalmateriaal herwinBlikkiesPapierGlasPlastiekPersentasie herwin69592517[http://treevolution.co.za]Gebruik die bostaande inligting om ʼn kolomgrafiek te trek wat die datavoorstel.2.3.72.4(6)Watter EEN van die afvalmateriale is die (i)minste herwin?(1)(ii)meeste herwin?(1)Definieer die volgende terme (begrippe):2.4.1Kariotipe2.4.2EutrofikasieKopiereg voorbehou(2)(2)[40]Blaai om asseblief

12LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)VRAAG 33.1ʼn Eksperiment is uitgevoer deur ʼn leerder om die groeibewegings in plante teondersoek. ʼn Saailing is horisontaal in die donker geplaas soos in diagram A.Diagram B toon die resultate na 5 dae.DIAGRAM AGravitasiekragGravitasiekragGee die term vir die beweging van ʼn deel van ʼn plant in reaksie op ʼnstimulus.(1)3.1.2Watter planthormoon stimuleer die groeibeweging getoon in Diagram B?(1)3.1.3Gee enige ander TWEE funksies van die hormoon wat in VRAAG 3.1.2genoem is.(2)Veroorsaak die versameling van die hormoon genoem in VRAAG 3.1.2 datselverlenging in die groeipunt van ʼn stingel geïnhibeer of gestimuleer word?(1)Verduidelik waarom die deel van die plant wat ʼn reaksie soos in Diagram Bgeïllustreer, sal reageer soos aangetoon.(6)3.1.13.1.43.1.53.2DIAGRAM BBeskryf die negatiewe terugvoermeganisme tussen tiroksien en dietiroïedstimulerende hormoon (TSH).Kopiereg voorbehou(6)Blaai om asseblief

3.313LEWENSWETENSKAPPE V1(EC/SEPTEMBER 2016)Die grafiek hieronder illustreer die afskeiding van groeihormoon met ouderdom.Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg:Bron: buylegalhgh.com3.3.1Beskryf die tendens wat in die grafiek waargeneem word.(2)3.3.2Die hoogste groeitempo word onder tieners waargeneem. Gee ʼnwaarneembare rede uit die grafiek om hierdie stelling te staaf.(1)3.3.33.3.4Noem die siekte wat voortspruit uit ʼn (a)oorafskeiding van die hormoon vroeg in ʼn mens se lewe.(1)(b)onder-afskeiding van die hormoon vroeg in ʼn mens se lewe.(1)Noem EEN funksie van die hormoon tydens die fisiese ontwikkeling van ʼntiener.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(1)

14LEWENSWETENSKAPPE V13.4(EC/SEPTEMBER 2016)Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.Verskeie onlangse studies het daarop gedui dat daar ʼn geleidelike afname in dieproduksie van sperms in mans is. Endokriene ontwrigters asook lewenstyl isvoorgestel as risikofaktore. Een lewenstylfaktor wat vrugbaarheid by die mens kanbeïnvloed, is die bestuur van ʼn voertuig oor ʼn lang tydperk. Daar word voorgestel datdie posisie van die bestuurder die skrotumtemperatuur kan verhoog.3.53.4.1Noem enige EEN risikofaktor wat deur die navorsers geïdentifiseer word.(1)3.4.2Verduidelik waarom die gereelde bestuur oor lang afstande, met geenonderbrekings, moontlik die spermtelling in gesonde mans kan verlaag.(3)3.4.3Stel voor ʼn moontlike gevolg van ʼn laer spermtelling by mans.(2)3.4.4Noem enige EEN daaglikse lewenstyltendens of roetine (behalwe die eenwat in die uittreksel genoem word) wat vermy moet word om sodoende dieoptimale skrotumtemperatuur te handhaaf.(1)Temperatuurregulering is ʼn voorbeeld van ʼn homeostatiese proses.3.5.1Wat word bedoel met die biologiese term homeostase?(2)3.5.2Watter orgaan in die liggaam is verantwoordelik vir die handhawing van ʼnkonstante liggaamstemperatuur?(1)Verduidelik waarom die liggaamstemperatuur konstant gehou moet word?(2)3.5.33.6ʼn Leerder het twee pakkies skyfies tydens pouse geëet.3.6.13.6 .2Beskryf hoe die liggaam die soutkonsentrasie in die liggaamsvloeistowwereguleer wanneer die vlakke hoog is.Watter ander hormoon werk saam met die hormoon wat in VRAAG 3.6.1genoem is om homeostase teweeg te bring?TOTAAL AFDELING B:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(4)(1)[40]80

(EC/SEPTEMBER 2016)15LEWENSWETENSKAPPE V1AFDELING CVRAAG 4ʼn Bal word 50 m hoog tydens ʼn dag-aand krieketwedstryd die lug in geslaan. Amla hardloopbaie vinnig, posisioneer homself onder die bal en vang dit teen die helder spreilig.Beskryf die veranderinge wat plaasvind in Amla se oë terwyl hy op die bal fokus soos dit syhande tref en beskryf die veranderinge wat plaasvind terwyl hy na die helder lig kyk. Beskryfook die rol wat adrenalien speel om hom in staat te stel om vinnig te hardloop.Inhoud: (17)Sintese: (3)LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagrammeof diagramme nie.TOTAAL AFDELING C:GROOTTOTAAL:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief20150

4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2016) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief VRAAG 1.1.5 EN VRAAG 1.1.6 VERWYS NA DIE ONDERSTAANDE GRAFIEK WAT DIE MENSTRUELE SIKLUS EN DIE INVLOED WAT VERSKILLENDE HORMONE DAAROP HET, AANDUI. 1.1.5 Op watter TWEE dae is die vlakke van hormone 1 en 2 die h

Related Documents:

LEWENSWETENSKAPPE . EKSAMENRIGLYNE . GRAAD 12 . 2017 . Hierdie riglyne bestaan uit 17 bladsye. Lewenswetenskappe 2 DBE/2017 Eksamenriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . INHOUDSOPGAWE . Bladsy 1. INLEIDING 3 2. SPESIFIEKE DOELWITTE VIR GRAAD 12

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

(EC/JUNIE 2016) LEWENSWETENSKAPPE 3 Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, ind

10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2.3 ʼn Graad 12-leerder het ʼn ondersoek uitgevoer om die effek van lig op die groei van plantstingels te bepaal. Die leerder het die plante wat gebruik was in drie groepe soos volg

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

avanzados de Alfredo López Austin, Leonardo López Lujan, Guilhem Olivier, Carlos Felipe Barrera y Elsa Argelia Guerrero con la intención de mostrar si existió ó no el sacrificio humano entre los aztecas y si los hubo con qué frecuencia y crueldad. Por otra parte, he de mencionar que la elaboración de este trabajo ha sido una ardua tarea de síntesis de diferentes fuentes sobre la .