HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD

2y ago
198 Views
4 Downloads
439.25 KB
22 Pages
Last View : 27d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Azalea Piercy
Transcription

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023(GRAAD 7 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)Vaardighede Luister en PraatGRAAD 7 KWARTAAL 1Lees en KykSkryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesGestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn – Dag 1 to 3. Die data wordaangeteken sodat leerders se bevoegdheid en leergapings geïdentifiseer kan word. Die inligting moet gebruik word om die daaropvolgende leeren onderrigaktiwiteite te bepaal.Luister na n kortverhaal Identifiseer kern- enondersteunende ideesvan n kortverhaal Maak aantekeninge Deel idees en ervaringsen toon begrip vankonsepte.Week 1-2Hervertel n kortverhaal Vertel gebeure oor in diekorrekte volgorde. Benoem die karakterskorrek Benoem die tydlynLiterêre teks: Kortverhale Belangrikste kenmerke van’n literêre teks soos karakter,karakteruitbeelding, intrige,konflik, agtergrond, ruimte,verteller en tema.Volg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer,evalueer)Leesbegrip en leesstrategieë Skryf n Verhalende /Reflekterende paragraafKonvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van dieparagraaf. Kern en ondersteunendegedagtes. Gebruik voegwoorde virsamehang. Verduidelik vereistes t.o.v.tekssoos die vertel van n storieop n beskrywende ofverhalendewyse. Gebruik gepaste woorde enstyl.Vaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige gradebehandel is.WoordvlakwerkSelfstandige naamwoorde,soortname, eiename, abstrakteselfstandige naamwoorde.Sinsvlakwerk:enkelvoudige sinne, stelsinne,teenwoordige tyd, verlede tydSpelling en leestekens: punt,komma, dubbelpunt, kommapunt,hoofletters en kleinletters.Vluglees en soekleesWoordeskat binne konteksAandagtige leesVisualiseringFokus op die skryfprosesRemediërende taalonderrig, naAfleiding van betekenis, kom Beplanningaanleiding van taalfoute tydenstot gevolgtrekkings.skryfaktiwiteite. Konsep Onderskei tussen feite en Hersieningmenings Redigering Betekenisleer en Proeflees en aanbiedingwoordeskatuitbreidingFORMELE ASSESSERING TAAK 1 - MONDELING Hardoplees (20 punte)(Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en voltooi in kwartaal 2 wanneeer die punt vir assesseringsdoeleindes aangeteken word.)

Vaardighede Luister en PraatLuister na en bespreek ngedig Deel idees en ervaringsen toon begrip virkonsepte. Beantwoord vraeVerduidelik aan nvriend waarom jy van nspesifieke gedig hou.Week 3-4Lees en KykLiterêre teks: gedigteLeesmetodes Onafhanklike leesPre-leesstrategieë Herken kenmerke van dieteks soos titel, opskrifte,illustrasiesPoësie:Belangrikste kenmerke van ’ngedig: interne struktuur van ’ngedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedigsoos reëls, strofes,tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Skryf en AanbiedKreatiewe skryf: eiegedigStrofe-konvensies: Struktuur van ’n strofe. Gebruik voegwoorde virsamehang. Gebruik ’nverskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture. Gepaste taalgebruik. Gepaste gebruik vanfiguurlike taal.Fokus op dieskryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstruktureen konvensies wat in vorigeweke behandel is.Woordvlakwerk:Samestellings, werkwoorde,hulpwerkwoorde,voornaamwoorde, persoonlikevoornaamwoorde, besitlikvoornaamwoorde, lidwoordeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: rym,leenwoorde, idiome,spreekwoorde, alliterasie,vergelykings, metafore,tussenwerpsel, sinonieme,antoniemeLeestekens: punt, kommaSpelling:Woordeboekgebruik,spelpatrone, spelreëlsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 2 - SKRYF Opstel: (30 punte)Verhalende / Reflekterende(Gedurende / deur die loop van die termyn)

Vaardighede Luister en PraatGesprek oor drama: Neem deel aan informelegesprekke oor eenvoudigeonderwerpe. Gebruik korrekte register. Handhaaf die gesprek. Identifiseer kern- enondersteunendegedagtes. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae.Week 5-6Lees en KykLiterêre teks drama (eenbedryf) Belangrikste kenmerke van’n letterkundige teks sooskarakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller en tema.Volg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer,evalueer)Belangrikste kenmerke van’n gedig: interne struktuur van ’ngedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedigsoosreëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Skryf en AanbiedSkryf ’n dialoog,opvoering van dramaVereistes t.o.v. formaat,styl, perspektief. Teikengehoor, doel enkonteks. Gepaste woordkeuse. Gepastheid vanbepaaldeuitdrukkings. Vrye uitdrukking.Fokus op dieskryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstruktureen konvensies wat in vorigeweke gedek is.Woordvlakwerk:eiename en soortname,samestellings, versamelname,infinitiewe werkwoorde, besitlikevoornaamwoorde, klankgrepe,lettergrepeSinsvlakwerk:enkelvoudige sinne, stelsinne,teenwoordige tyd, verlede tyd,ontkenningWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.

Vaardighede Luister en PraatLuister na nkortverhaal/volksverhaalLuisterbegrip Identifiseer kern enondersteunendegedagtes enmaak aantekeninge Deel idees en ervaringsen toon begrip vankonsepte. Identifiseer oorredendeen manipulerendetegnieke waar vantoepassing. Beantwoord vraeWeek 7-8Bespreek diestorie/volksverhaalwaaraan hulle blootgestelwas in die vorigeaktiwiteit. Identifiseer karakters Bespreek die tema Bespreek perspektiefLees en KykLiterêre teks:kortverhale/volksverhaalOnderrig belangrikekenmerke van n literêre tekssoos:karakter, karaktarisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller, temaSkryf en AanbiedSkryf n resensie/ brief/dagboekinskrywings Vereistes of formaat, styl, Teikengehoor, doel enkonteks Samehang vanparagrawe WoordkeuseTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstruktureen konvensies wat in vorigeweke gedek is.Volg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer,evalueer)Fokus op dieskryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingSinsvlakwerk:teenwoordige tyd,verlede tydLees/Kyk vir Begrip Vluglees. Soeklees. Aandagtige leesSkryf n resensie/ brief/dagboekinskrywingdeur die skryfproses tevolg.Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50 PUNTE)RESPONS OP TEKSTE Literêre of nie-literêre teks (20 punte) Visuele teks (10 punte) Taalstrukture en -konvensies (20 punte)Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te word nie.Woordvlakwerk:enkelvoud en meervoud,byvoeglike naamwoorde, trappevan vergelyking, verboë vorms.Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding:homofone, homonieme,polisieme, idiomatieseuitdrukkings, spreekwoordeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.

Vaardighede Luister en PraatLuisterbegrip Verduidelikluisterproses Maak aantekeninge Beantwoord vraeBespreking Bespreek spesifiekeidees van n kortverhaal Neem ’n standpunt ooridees in en verwys nadie teks terondersteuning van diestandpunt. Bring inhoud in verbandmet eie ervaring.Lees en KykLiterêre teks: kortverhaleOnderrig belangrikekenmerke van n literêre tekssoos: karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller, temaVolg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer,evalueer)PoësieWeek 9-10Belangrikste kenmerke van ’ngedig: interne struktuur van ’n gedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedig soosreëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Lees/Kyk vir Begrip(strategieë) Vluglees.SoekleesAandagtige leesOnderskei tussen feite enmeningsAfleiding van die betekenisvan onbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.Skryf en AanbiedSkryf n Verhalende/Reflekterende OpstelKonvensies van ‘nparagraaf Onderwerpsin van dieparagraaf. Kern en ondersteunendegedagtes. Logiese opeenvolgingvanparagrawe. Gebruik van voegwoordevirsamehang. Gebruik ’nverskeidenheid sinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op dieskryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingBied ’n opstel virassessering aan.Taalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstruktureen konvensies wat in vorigeweke gedek is.Woordvlakwerk:voorvoegsels, agtervoegsels,basisvorme, infinitiewewerkwoordeSinsvlakwerk:onderwerp, gesegde, voorwerp.hoofsinne, bysinneWoordeskat en betekenisleer:antonieme en sinoniemeLeestekens en spelling:Woordeboekgebruik,spelpatrone, spelreëls.Betekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antoniemeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.

FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITELuister- en Praat-aktiwiteite Verskeidenheid Luister- enPraataktiwiteite Luister- en Praataktiwiteitewat binne die konteks vandie Covid-19 reëlstoegepas wordLees- en Kyk-aktiwiteite Leesproses Hardopleesaktiwiteite Leesbegripaktiwiteite Literatuuraktiwiteite gebaseerop die drie voorgeskrewegenres vir die semesterSkryf- en Aanbied-aktiwiteite Skryfproses Paragrafering Transaksionele Tekste Opstel Kreatiewe SkryweTaalstrukture en -konvensies ‘n Verskeidenheid vanTaalstrukture en konvensiesGRAAD 7 AFR HT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 1FORMELE ASSESSINGSTAAK FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50 PUNTE)FORMELE2 - SKRYFASSESSERINGSTAAK 1RESPONS OP TEKSTE: Opstel: (30 punte)MONDELING Literêre en nie-literêre (20 punte)Verhalende / Hardoplees (20 Visuele teks (10 punte)Reflekterendepunte) Taalstrukture en -konvensies (20 punte)(Begin met hierdie taak inAktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryfkwartaal 1 en voltooi in(Gedurende die verloop van diete word nie.kwartaal 2 wanneer die punt vir kwartaal)assesseringsdoeleindesaangeteken word.)

GRAAD 7 KWARTAAL 2V VaardighedeWeek 1-2Luister en PraatLuister en Praatstrategieë:Luisterbegrip: Verduidelik luisterproses Maak aantekeninge Beantwoord vraeOFVertel n storie en fokusop: Karakterbeelding,Lees en KykLees/Kyk vir begrip(strategieë)Lees ‘n literêre teks,byvoorbeeld ‘n Roman (30-40bladsye) / Drama (1-2 Eenbedryf – 10-20 bladsye) Belangrikste kenmerke van ‘nletterkundige teks sooskarakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller en tema.stemtoon, liggaamstaal;interpretasie van stemming,OFatmosfeer, tydlyn, ironie enslot.Lees en kyk vir begrip(gebruik geskrewe en/ofvisuele teks soosVolg die luisterproses:strokiesprente)Pre- luister stel die leerder Vluglees/Soeklees Aandagtige leesbekend aan die Maak afleidings, (karakters,luisterprosesruimte, milieu, boodskap)Tydens luister – Afleiding van betekenis vanbeantwoord vrae,onbekende woorde deurherkenning, vergelyk, maakwoordaanpakvaardighede.aantekeninge en GevoelstaalinterpreteerPost-luister volg dieluisterervaring op. Leerdersbeantwoord vrae; praat oorwat die spreker gesê het,ens.Volg die leesproses: Pre-lees (lei die teks in) Tydens lees (kenmerke van dieteks) Post-lees (beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer)Skryf en AanbiedTaalstrukture en konvensiesVaslegging van taalstrukture enSkryf n Verhalende Opstel (of 4-6konvensies wat in vorige wekeParagrawe/ 150-200 woorde)gedek is.Konvensies van n paragraaf:Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging vanparagrawe. Gebruik van voegwoorde virsamehang. Gebruik ’n verskeidenheidsinsoorte, -lengtes en –strukture.Woordvlakwerk: Samestellings,onderwerp, gesegde, letterlikeen figuurlike gebruik vanbyvoeglike naamwoorde: trappevan vergelyking, verboë vormSinsvlakwerk: enkelvoudigesinne, stelsinne, teenwoordigetyd, verlede tydFokus op die skryfproses: Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antonieme, letterlik,figuurlik, gevoelstaalLeestekens: punt, komma,uitroepteken, vraagtekenWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.

VaardighedeWeek 3-4Luister en PraatLees en KykSkryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesLuister en Praatstrategieë:Luisterbegrip – Gebruik nVisuele teks soos ‘nPlakkaat/ Advertensie/TelevisienuusaanbiedingLees/Kyk vir Begrip:Skryf n Transaksionele teks:Ontwerp n Advertensie /Plakkaat (Kies een)Vaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige wekegedek is.Volg die luisterproses:Pre-luister berei leerdersvoor op die luisterproses.Tydens luister –Vraagstelling, herkenning,vergelyk, maakaantekeninge, interpreteerGebruik n geskrewe en/ofvisuele teks soos nAdvertensie Vluglees. Soeklees Aandagtige lees Maak afleidings (karakters,setting, milieu, boodskap) Afleiding van die betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede. Manipulerende taalgebruik Formele/informele taalOFPost-luister Volg op dieLees n Literêre teks soos nluisterproses.Leerders vra vrae; praat oorjeugromanwat die spreker sê. Mondelinge opsomming Fokus op die belangrike Maak afleidingskenmerke van n literêre teks:soos karakterisering, plot,konflik, agtergrond, ruimte,verteller, temaLeesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerke vandie teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer) Vereistes t.o.v. formaat Doel, teikengroep and konteks Woordkeuse ensinskonstruksie. Visual elements soos lettertipeen -grootte, opskrifte, simbole,kleur. Manipulerende/ /oorredende taal.Volg die Skryfproses: Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbieding:Woordvlakwerk:Eiename, geslag,meervoud, enkelvoudByvoeglike naamwoorde,aanwysende, besitlike, betreklikevoornaamwoordeSinsvlakwerk: direkte enindirekte rede, enkelvoudige ensaamgestelde sinne, stelsinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antonieme, letterliken figuurlike betekenisLeestekens en spelling:dubbelpunt; kommapuntWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 - MONDELING: Hardoplees (20 punte)(Onderwysers begin met hierdie proses in kwartaal 1 om te verseker dat al die leerders teen die einde van kwartaal 2geassesseer is.)

VaardighedeWeek 5-6Luister en PraatLees en KykLuister- enPraatstrategieë:Lees/Kyk vir Begrip(strategieë)Lees ‘n instruksioneleVoorbereide/Onvoorbe teks soos ‘nresep/aanwysings, ens.reide praat oor die Vlugleesmanier waarop SoekleesInstruksies of Aandagtige leesProsedures gevolg Maak afleidingsword: Taal- en woordkeuse.Volg die leesprosesGebruik van toon, Pre-lees (lei die teks in)tempo en intonasie. Tydens lees (kenmerkeGebruik van leidrade van dieteks)gedurende aanbieding. Post-lees (beantwoordGebruik van gepaste vrae,liggaamstaal.vergelyk, kontrasteer,evalueer)Skryf en AanbiedKorter transaksionele teks:Skryf ‘n instruksionele teksoorhoe om ‘n stuk gereedskapof ‘ninstrument te gebruik, hoeomkos voor te berei, foute teherstel, ens. Vereistes vir formaat, styl. Teikengehoor, doel enkonteks. Samehang van paragrawe Woordkeuse en sinstruktuur.Taalstrukture en -konvensiesVaslegging vantaalstrukture en konvensieswat in vorige weke gedek is.Woordvlakwerk:Bywoorde, voorsetsels,byvoeglike naamwoorde,telwoordeSinsvlakwerk: lydendeen bedrywende vormBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:idiomatiese uitdrukkings enspreekwoordeLeestekens: koppelteken;Fokus op die skryfproses:afkappingsteken BeplanningWoordeboekgebruik Konsep Hersiening RedigeringWoordeskat binne konteks Proeflees en aanbieding vanfinale konsep.Remediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4:Week 6 Transaksionele skryf: (2 kort of 1 lank: 10 punte)Word voor die kontroletoets geskryf

VaardighedeWeek 7-8Luister en PraatLees en KykSkryf en AanbiedSkryf n dramaresensie (Pasparagraaf konvensies toe:100-120woorde):Fokus op belangrikste Reflekteer ‘n individu se Leerders wordkenmerkevan‘nreaksie teenoor die werk vanvoorgestel aan ‘nletterkundige teks soossituasie, dikwels ‘n‘n drama.karakter, karakterisering,probleem of Evalueer of voorsien ‘kritiek’intrige, konflik, agtergrond,‘n insident, waaropteenoor die drama,ruimte, verteller en tema.hulle moet Verskeie resensente magreageer deur ‘n sekereverskillende opmerkings hêrol aanVolg die leesproses:teenoor dieselfde drama,te neem. Pre-lees (lei die teks in) Die rolspel kan Tydens lees (kenmerke Gee relevante feite,onvoorbereidbyvoorbeeld,van diewees, of die leerderteks) Die naam van diekan Post-lees (beantwoordvervaardiger/ingelig word oor dievrae, kunstenaar, die titel van diespesifieke rol watvergelyk, kontrasteer,drama,gespeelevalueer) die naam van diemoet word; Gebruik gepaste taal; produksiemaatskappy ens. Dui aan duidelike gesprekskonvensiesFokus op die skryfprosesgebaseer Beplanningop die gehoor se Konsepbewustheid Hersieningen doel. Redigering, Proeflees enaanbiedingLuister enPraatstrategieë:NavorsingLees/Kyk vir Begrip:Lees n Literêre teks:Drama/RomanTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstruktureen konvensies wat in vorigeweke gedek organklike/onoorganklikewerkwoordeSinsvlakwerk: lydende enbedrywende vorm; direkteen indirekte redeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antonieme,letterlike en stekensvraagtekens;uitroeptekens; komma;puntWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig,na aanleiding van taalfoutetydens skryfaktiwiteite.

Week 9-10FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETSRESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE) Vraag 1: Literêre / nie-literêre text (20 punte) Vraag 2: Visuele teks (10 punte) Vraag 3: Opsomming (10 punte) Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITELuister- en Praat-aktiwiteiteLees- en Kyk-aktiwiteite Verskeidenheid Luister- en Leesproses HardopleesaktiwiteitePraataktiwiteite Luister- en Praataktiwiteite LeesbegripaktiwiteiteLiteratuuraktiwiteite gebaseerwat binne die konteks van op die drie voorgeskrewedie Covid-19 reëls toegepasgenres vir die semesterwordSkryf- en Aanbied-aktiwiteite Skryfproses Paragrafering Transaksionele Tekste Opstel Kreatiewe SkryweTaalstrukture en -konvensies ‘n Verskeidenheidvan Taalstrukture en konvensiesGRAAD 7 AFR HT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 2FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1MONDELING: Hardoplees (20 punte)Onderwysers begin met hierdie proses deur dieloop van kwartaal 1 om te verseker dat alleleerders aan die einde van kwartaal 2geassesseer is.FORMELEASSESSERINGSTAAK 4: Transaksionele skryf:(2 kort of 1 lank: 10 punte)Word voor die kontroletoets geskryfFORMELE ASSESSERINGSTAAK 5:KONTROLETOETSRESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE) Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (20punte) Vraag 2: Visuele teks (10 punte) Vraag 3: Opsomming (10 punte) Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies(20 punte)

GRAAD 7 KWARTAAL 3VaardighedeWeek 1-2Luister en PraatLees en KykLuister- en Praatstrategieë Lees ’n teks oor diebelangrikheid van ’n vraelysLuister met begrip oor hoeen hoe om dit te voltooi:om Inligting benodig.’n vorm/vraelys te voltooi: Taalgebruik. Oefen die luisterproses. Handtekening. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae.Die leesproses: Pre-lees (Lei die teks in).Verskillende vorme van Tydens lees (kenmerke vanmondelinge kommunikasie die teks).oor die gebruik van ’n Post-lees (beantwoord vrae,vraelys of vorm.vergelyk, kontrasteer,evalueer)Forum/paneelbesprekings:Lees en kyk vir begrip: Kies ’n onderwerp.Vluglee

(GRAAD 7 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets an

Related Documents:

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) KWARTAAL 1 VAARDIGHEDE LUISTER EN PRAAT(MONDELING) LEES EN KYK SKRYF EN AANBIED TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES WEEK 3-4 Luister na en bespreek 'n instruksieteks, bv. resep

(GRAAD 7 - AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn

Abby Hall 2023 EVC IL Keira Heckel 2023 RPM Sand AZ Zoey Henson 2023 MBsand CA Ashlyn Hickey 2023 Club 1 IL Liana Huesca 2023 Stealth Beach AZ . Maddie Sides 2023 Beach South VBC NC Emma Soncrant 2023 Stealth Beach AZ. Rylie Springer 2023 S3 Volleyball GA Clara Stowell 2023 MBsand CA Alyx Tubbs 2023 EVC IL

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE GRAAD 9 Jaarlikse Nasionale Assessering . 1.9.5 0,1 12 11 01 Finansiele wiskunde 1.1 ’n Sak van 22 lemoene kos R20,00. As ek elke lemoen vir R1.50 verkoop, hoeveel wins maak ek? 3 1.2 Die volgende tabel word gebruik om te bepaal hoeveel belasting ’n

jaarlikse nasionale assessering 2015 . graad 5 afrikaans huistaal . toets .

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT . 1.4 In Suid Afrika word vleis per kilogram (kg) verkoop. Herlei die volstruis fillet se gewig wat nodig is om die resep te maak, na kilogram. Gebruik die volgende: 1 kg 32,274 oz.

Humira [AbbVie] Autoimmune Injection-SC Amjevita Amgen Jan. 2023 Cyltezo Boehringer Ingelheim July 2023 Hyrimoz Novartis/Sandoz Sept. 2023 Hadlima Merck/Samsung Bioepis June 2023 Abrilada Pfizer Nov. 2023 adalimumab Fresenius Kabi 3Q 2023 adalimumab Coherus BioSciences 2023 Avastin [Genen

instruction method where learners of different levels form small groups and work together towards a specific objective. Learners take the responsibility of their own learning and of those in the group so the success of one member is a success of all members. Piaget (1932, in Webb, 2009: 3) argues that cognitive conflict leads to higher levels of reasoning and learning. When a student notices a .