GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE

2y ago
48 Views
2 Downloads
320.90 KB
8 Pages
Last View : 2m ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Elise Ammons
Transcription

SENIOR FASEGRAAD 9NOVEMBER 2017AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3PUNTE:45TYD:1 uur*9AFAL3*Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.

2AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3(EC/NOVEMBER 2017)INSTRUKSIES EN INLIGTING1.Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.AFDELING A: OPSTEL(30 punte)AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS (15 punte)2.Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.3.Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.4.Skryfstukke moet beplan, geredigeer en geproeflees word. Maak gebruikvan ʼn vloeidiagram / kopkaart / sleutelwoorde. Die beplanning moet voordie finale produk gedoen word.5.Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur diebeplanning nadat die finale produk geskryf is.6.Nommer elke geskrewe teks volgens die nommeringstelsel wat in dievraestel gebruik is.7.Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel of opskrif. Lees dieinstruksies by elke vraag oor die titel noukeurig deur.8.Tel die woorde aan die einde van die skryfstuk en skryf dit tussen hakiesonderaan die skryfstuk neer.LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem wanneer die woordeaan die einde van die skryfstuk getel word nie.9.Riglyne vir tydsbeplanning:AFDELING A: 35 minuteAFDELING B: 25 minute10. Dit sal tot jou voordeel strek indien jou werk leesbaar en netjies is.11. Skryf in die taal wat geassesseer word.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

(EC/NOVEMBER 2017)3AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALAFDELING A: OPSTELVRAAG 1INSTRUKSIES Kies EEN vraag en skryf 210 – 250 woorde oor die onderwerp (4 – 8 paragrawe). Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy gekies het, boaan dieskryfstuk neer.1.1 Dis so maklik om te kla, maar deur te dink aan dit waarvoor jy dankbaar is,kan jy vinnig jou glimlag terugkry.Skryf ʼn opstel waarin jy vertel waarvoor jy dankbaar is.Titel: Ek is dankbaar vir .[30]1.2 Is jy trots om die Oos-Kaap jou provinsie te noem?Indien wel, skryf ʼn opstel waarin jy vertel waarom jy so trots is om dieOos-Kaap jou provinsie te noem.Titel: My provinsie – OOS-KAAP![30]1.3 Elke mens is anders.Vertel in ʼn opstel wat jou anders as jou maats maak.Titel: Dit is ek.1.4 Kies EEN van die visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor.Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet by die kern van die prent pas.1.4.1[Uit: http://www.google.com][30][Uit: http://www.google.com][30]TOTAAL AFDELING A:301.4.2Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

4AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3(EC/NOVEMBER 2017)AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTEVRAAG 2INSTRUKSIES: Kies EEN vraag en skryf 140 – 160 woorde oor die onderwerp. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy gekies het, boaan dieskryfstuk neer.2.1 E- POSSkryf ʼn e-pos aan jou maat en sê dat jy jammer is dat jy haar/hom nieondersteun het toe jou klasmaats haar/hom gespot het oor haar/sy swaktoetspunte nie.Gebruik die e-pos formaat op die volgende bladsy.[15]2.2 INSTRUKSIESVerduidelik in ongeveer 8 – 10 stappe hoe jy jou gunstelingtoebroodjies virskool maak.[15]2.3 DIALOOGJy sê aan jou ma dat jy ʼn baie suksesvolle Graad 9-jaar gehad het en jy glodat jy ʼn baie spesiale geskenk verdien.Skryf julle gesprek in DIALOOGVORM neer.[15]TOTAAL VIR AFDELING B:GROOTTOTAAL:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief1545

(EC/NOVEMBER 2017)5AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALVRAAG 2.1 E-POS(Skeur af en handig in)Naam:Aan :Cc:Onderwerp:[15]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

7. Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel of opskrif. Lees die instruksies by elke vraag oor die titel noukeurig deur. 8. Tel die woorde aan die einde van die skryfstuk en skryf dit tussen hakies onderaan die skryfstuk neer. LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem wanneer die woorde aan die ei

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Graad 8 Afrikaans EAT November 2015 Vraestel 1 Bladsy 1 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2015 Me. T. Bakkes

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT GRAAD 10 PUNT

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35