LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM - Rhodes High School

2y ago
1.6K Views
179 Downloads
559.64 KB
6 Pages
Last View : Today
Last Download : 3m ago
Upload by : Nadine Tse
Transcription

LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM(ACTIVE AND PASSIVE VOICE)WAT IS DIT? In die bedrywende vorm (active voice) begin die sin gewoonlik met die onderwerp (subject). In die lydende vorm (passive voice) begin die sin gewoonlik met die voorwerp (object).VERANDER DIE BEDRYWENDE VORM NA DIE LYDENDE VORMRuil die onderwerp en die voorwerp om, enverander die vorm van die werkwoord (volgens die relevante reëls / formules). oONDERWERP (subject) die persoon of ding wat die aksie doen (kan meer as 1 woord wees!)oVOORWERP (object) die persoon of ding waaraan die aksie gedoen word (kan meer as 1 woord wees!)o WERKWOORD (verb) die aksie-woord(e) in die sinDIE REËLS / FORMULESA.TYE (tenses):Teenwoordige tyd:Bv.Die seun skop die rooi bal.Verlede tyd:Bv.[VW word deur OW ge-WW]Die rooi bal word deur die seun geskop.is deur ge-Die seun het die rooi bal geskop.Toekomende tyd:Bv.word deur ge-[VW (het)is deur OW ge-WW]Die rooi bal is deur die seun geskop.sal deur ge- wordDie seun sal die rooi bal skop.[VW sal deur OW ge-WW word]Die rooi bal sal deur die seun geskop word.* OW onderwerp (subject)* WW werkwoord (verb)Die volgende reëls / formules is net vir sinne waarin hulle verskyn:B.HULPWERKWOORDE (auxiliary verbs):VW (sal / sou / kan / kon / wil / wou / moet / moes / gaan / mag) deur OW ge-WW wordBv.Die seun kan die rooi bal skop.Die seun mag die rooi bal skop.Die seun gaan die rooi bal skop.L. Joubert Die rooi bal kan deur die seun geskop word.Die rooi bal mag deur die seun geskop word.Die rooi bal gaan deur die seun geskop word.AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

C.INFINITIEF (infinitive):Altyd laaste in die sin.Bv.Jason skop die bal om te wen.Die bal word deur Jason geskop om te wen.D.BYWOORDE VAN TYD EN WYSE (adverbs of time and manner):Altyd voor ‘deur onderwerp’.Bv.Die seuns speel elke dag rugby.Die seun doen die huiswerk vinnig.E.NEGATIEF / ONTKENNING (negation):Rugby word elke dag deur die seuns gespeel.Die huiswerk word vinnig deur die seun gedoen.As die sin in die negatief is, plaas die 1ste nie tussen ‘word / is / sal’ (of die hulpwerkwoorde: sal /sou / kan / kon / wil / wou / moet / moes / gaan / mag) en ‘deur’, en die 2de nie aan die einde vandie sin.Bv.Die seun skop nie die bal nie.Die seun gaan nie die bal skop nie.F.ENKELVOUDIGE VOORNAAMWOORDE (singular pronouns):verander van ekjyhysyDie bal word nie deur die seun geskop nie.Die bal gaan nie deur die seun geskop word nie.na myjouhomhaarBv.Ek skop die bal.Jy skop die bal.Hy skop die bal.Sy skop die bal.Die bal word deur my geskop.Die bal word deur jou geskop.Die bal word deur hom geskop.Die bal word deur haar geskop.G.DEELWOORDE (participles / separable verbs):Plaas ‘ge-‘ in die middel van die twee dele van die werkwoord.Bv.Die kaptein wens die spelers geluk.H.SINSTIPES (types of sentences):Die spelers word deur die kaptein gelukgewens.Vraag (question):Teenwoordige tydToekomende tydVerlede tyd Word die bal deur Jason geskop?Sal die bal deur Jason geskop word?Is die bal deur Jason geskop?wat Waardeur ?wie Deur wie ?sal / sou, kan / kon, wil / wou, moet / moes, gaan, mag Sal .? / Kan .? / Wil .? / ens.waar, waarom, wanneer, ens. Waar .? / Waarom.? / Wanneer .? / ens.L. Joubert Skop Jason die bal?Sal Jason die bal skop?Het Jason die bal geskop?AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

Bv.Wat byt die man?Wie skop die bal?Kan jy die bal skop?Waar skop jy die bal?Waardeur word die man gebyt?Deur wie word die bal geskop?Kan die bal deur jou geskop word?Waar word die bal deur jou geskop?Bevel (command):Gebruik ‘moet’.Bv.Skop die bal.Eet die lemoen.Die bal moet geskop word.Die lemoen moet geëet word.I.GEEN VOORWERP (no object):Gebruik ‘Daar .’.Bv.Die seun skop hard.Die meisie dans mooi.Daar word hard deur die seun geskop.Daar word mooi deur die meisie gesing.In summary, follow these steps:Firstly:ü Identify the subject and object and swop them.ü Determine the tense of the sentence.ü Identify the verb and apply the formula of the relevant tense.o Remember, for sentences containing auxiliary verbs (kan/kon, wil/wou, moet/moes,gaan), apply the formula for future tense (sal).Secondly:ü Determine whether the sentence contains an infinitive and make sure it is at the end of thesentence.ü Identify adverbs of time and manner, if any, and move to before ‘deur subject’.ü If the sentence is in the negative, place the first ‘nie’ between ‘word / is / sal’ (or the auxiliaryverb) and ‘deur’, and the second ‘nie’ at the end.ü Identify singular pronouns, if any, and change.Remember:ü Commands: use ‘moet’.ü Questions: start with the words indicated in H. above, followed by the formula for therelevant tense.ü No object: use ‘Daar .’.OEFENINGA.Lydende vorm in die teenwoordige tyd:[word (tyd, wyse) deur OW (plek) ge-WW]1.2.3.4.5.L. Joubert 6.Swop the subject and the object.Replace Vi with ‘word deur’, add ‘ge-‘ to Vi and move to end.Make sure the infinitive is at the end of the sentence.Move adverbs of time and manner, if any, to before ‘deur subject’.If the sentence is in the negative, place the first ‘nie’ between ‘is’ and ‘deur’and the second ‘nie’ at the end.Change the singular pronouns.AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

1.2.3.4.5.Die man slaan die hond.Die meisie skryf nie ‘n brief nie.Hy skakel die lig aan.Ek eet die kos vinnig.Slaan die bal.B.Lydende vorm in die verlede tyd:[(het)is (tyd, wyse) deur OW (plek) ge-WW]1.2.3.4.5.6.Swop the subject and the object.Replace ‘het’ with ‘is deur’.Make sure the infinitive is at the end of the sentence.Move adverbs of time and manner, if any, to before ‘deur subject’.If the sentence is in the negative, place the first ‘nie’ between ‘is’ and ‘deur’and the second ‘nie’ at the end.Change the singular pronouns.1.2.3.4.5.Sy het die wedstryd vandag gespeel.Die meisie het die medisyne gedrink om beter te voel.Ek het die kos gister stadig in die kombuis geëet.My ma het nie die boek vandag gelees nie.Die loodgieter het die pyp herstel.C.Lydende vorm in die toekomende tyd:[sal (tyd, wyse) deur OW (plek) ge-WW word]1.2.3.4.5.6.Swop the subject and the object.Insert ‘deur’ after ‘sal’, add ‘ge-‘ before Vii, put ‘word’ at the end of thesentence.Make sure the infinitive is at the end of the sentence.Move adverbs of time and manner, if any, to before ‘deur subject’.If the sentence is in the negative, place the first ‘nie’ between ‘sal’ and ‘deur’and the second ‘nie’ at the end.Change the singular pronouns.1.2.3.My broer sal die motorfiets verkoop.Hy sal die boek môre huis toe bring om oorgetrek te word.Jy sal nie die program kyk nie.D.Gemengde oefening:1.2.3.4.5.6.7.Die vrou berei ‘n lekker ete voor.Het die polisie die skelm gevang?Eet jou groente.Ek sal nie die funksie bywoon nie.Sy mag die boek vandag lees.Die baba drink die melk vinnig om sy dors te les.Speel jy elke dag tennis?L. Joubert AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

OPSOMMEND: LYDENDE EN BEDRYWENDE VORMBEDRYWEND LYDEND subj ------------------ objobj -------------------- subjobj word deur subj Teenwoordige tydDie hond kou die been.Die been word deur die hond gekou.obj is deur subj Verlede tydge-verbDie hond het die been gekou.Die been is deur die hond gekou.obj sal deur subj Toekomende tydge-verbge-verb wordDie hond sal die been kou.Die been sal deur die hond gekou word. *(sal, kan, wil, moet)OBJ * deur SUBJ ge-verb word infinitiefeinde (om te ww) be/ge/her/er/ont/ver/misgeen ge- tyd, wyse, negatiefvoor “deur” plek enkelvoudige vnwL. Joubert na OBJCHANGE!AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

OPSOMMINGL. Joubert AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10

AFRIKAANS 1ste ADDISIONELE TAAL, GRAAD 10! LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM (ACTIVE AND PASSIVE VOICE) . GRAAD 10! OPSOMMEND: LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM BEDRYWEND subj ----- obj LYDEND obj ----- subj Teenwoordige tyd obj word deur subj ge-verb Die

Related Documents:

WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2020 GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Skryftyd: 2 ure Totaal: 70 punte Afdeling A: Begrip (30), Afdeling B: Opsomming (10), Afdeling C: Taal (30) Morfologie Al die woordsoorte Trappe van vergelyking & Intensiewe vorm Homonieme en homofone Taalverskynsels Denotasie en konnotasie Lees- en skryftekens Sinstipes Lydende en bedrywende vorm Direkte en indirekte .

Hedy S Folly Rhodes Richard.pdf books hedy's folly: the life and breakthrough inventions of hedy lamarr, the most beautiful woman in the world. richard rhodes. 4.0 out of 5 stars adrian (costume designer) - wikipedia rhodes, richard (2011). hedy's folly: the life and breakthrough inventions of hedy lamarr, the most beautiful woman in the world.

Leading Women focuses on the first cohort of women Rhodes Scholars (elected 1977-1982) to see how the lives and roles of women have changed. When the first women Rhodes Scholars arrived at Oxford in 1977, they might reasonably have been expected to be equally successful as their male counterparts. Opening up Rhodes Scholarships to women seemed to

1 About this Issue Statement of Purpose The Rhodes Journal of Biological Science is a student-edited publication that recognizes the scientific achievements of Rhodes students. Volume XXX marks the ninth year since Mark Stratton and Dr. David Kesler brought the journal back into regular publication in 2006. Founded as a scholarly forum for student

K2.1 Introduction Preliminary Rhodes West is a Specialised Centre in Canada Bay Local Government Area (LGA) located on the eastern . domain. Vision The ‘vision’ for Rhodes West is to: 1. Create a diverse and visually interesting commercial . Environment Plan 2013 (as amended). Aims

The project was performed on the Greek Isle of Rhodes, which at 1398 square kilometers is one of the largest of the Greek Islands. Rhodes counts 115’000 inhabitants, of whom 50% live in the capital city, Rhodes, where the study was performed.

Ghost Stories of an Antiquary by Montague Rhodes James Ghost Stories of an Antiquary by Montague Rhodes James Produced by Suzanne Shell, Thomas Berger, and the Online Distributed Proofreading Team. M. R. JAMES GHOST STORIES OF AN ANTIQUARY * * * * * _These stories are dedicated to all those who at various times have

The automotive sector is a strong industry with attrac- tive job opportunities and a growth engine of Europe’s economy. The turnover generated by the sector represents roughly 7 percent of the EU’s GDP, and tax contributions related to the industry total EUR 410 billion in the EU-15 countries alone, equaling roughly 6 percent of their total tax income. With 5.4 million cars exported in .