AFRIKAANS: DIE TAAL VAN JOU KOP EN JOU HART

2y ago
124 Views
20 Downloads
439.01 KB
5 Pages
Last View : 14d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Asher Boatman
Transcription

AFRIKAANS: DIE TAAL VAN JOU KOP EN JOU HART .ÉN JOU VINGERS!Met ATKV-DigiTaal kan jy vir die eerste keer jou taalkennis toets en uitbrei en al wat jynodig het, is ’n rekenaar, tablet of slimfoon!Om hierdie taalkompetisie nog meer uniek te maak, tel jou ouderdom nie teen jounie! Maak nie saak of jy nou nege jaar oud is, of reeds 110 jare agter die blad het nie, jykán deelneemAfrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uitom jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier.KATEGORIEËAfrikaans HuistaalAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 3Graad 4Graad 5Graad 6Graad 7Graad 8 en 9Graad 10 tot 12VolwassenesINSKRYWINGSGELD ENSLUITINGSDATUMInskrywingsgeld beloop R120 perdeelnemer.As jy voor of op 16 Maart 2021 inskryf enbetaal, betaal jy die verminderde bedragvan R100 per deelnemer.Alle inskrywings sluit op 19 Maart 2021.Graad 3Graad 4Graad 5Graad 6Graad 7Graad 8 en 9Graad 10 tot 12Volwassenes

VERLOOPDie datums waarop die digitale platform vir deelname beskikbaar gaan wees, sal nádie sluitingsdatum aan die deelnemers gestuur word.Deelnemers sal oor die uitslae in kennis gestel word en hulle toekenningsertifikateontvang.Ná afloop van deelname op die digitale platform, sal die name van die topdeelnemersin elke kategorie op die ATKV-webwerf verskyn.AARD VAN DIE PROJEK In elke kategorie is daar ’n aantal verskillende vlakke waarvan diemoeilikheidsgraad toeneem soos wat die vlakke vorder.Elke kategorie bestaan uit 25 tot 50 vrae (afhangend van die graadkategoriewaarin die deelnemer deelneem) wat op die digitale platform beantwoordmoet word.Die vrae kan wissel na gelang van die graadkategorie waaraan die deelnemersdeelneem, asook die skoolkurrikulum van die betrokke graad. Dit sluit ondermeer in:oBasiese spelling;oLees- en skryftekens;oMeervoude, ens.;oWoorde: Los of vas;oHoof- en kleinletters;oWeetwoorde;oUitdrukkings en segswyses;oTaalkonvensies.Indien meer as een deelnemer aan die kompetisie dieselfde aantal vraeaantal vrae in die spesifieke kategorie korrek het, word daar gekyk na die tydwat die deelnemer geneem het om al die vlakke te voltooi.TOEKENNINGS EN PRYSEElke deelnemer ontvang ’n deelname-sertifikaat met die persentasie wat hy/sy tydensdeelname op die digitale platform behaal het.Die wenner in elke kategorie ontvang: ’n Geskenk van VivA! ’n Kontantprys/Boekprys. ’n Deelname-sertifikaat van die ATKV.

HOE OM IN TE SKRYF Inskrywings open 22 Januarie 2021.Gaan na die ATKV se ledeplatform (https://lede.atkv.org.za/) om jou aanlyninskrywing te voltooi. LEDE: Indien jy reeds op die ATKV-ledeplatform geregistreer het en ’nwagwoord het, kan jy nou inteken. Indien jy nog nie het nie, gebruik die e-posadres wat jy verskaf het ten tye vanjou ATKV-lidmaatskapaansoek as jou gebruikersnaam. Vul dit in die “gebruikersnaam”-spasie in. (Indien jy nie meer toegang totdaardie e-posadres het nie, skakel 011 919 9000.) Klik dan op “wagwoord vergeet”. Jy sal nou die nodige stappe volg om ’n nuwe wagwoord te skep. Gebruik dus voortaan die wagwoord saam met jou e-posadres om toegang totdié platform te kry. NIE-LEDE: Klik op die “Skep ’n nuwe profiel indien u nie reeds ’n ATKV-lid is nie”skakel, en skep jou profiel om toegang tot dié platform te kry. Op jou profiel sal jy ’n “DigiProjekte”-skakel sien waarop jy kan klik. Daarna sal jy ’n keuse van DigiProjekte hê, klik dan op DigiTaal, en voltooi jouaanlyn inskrywing, tesame met die betaling, op dié platform. Betalings moet verkieslik op die ATKV se ledeplatform (https://lede.atkv.org.za/)gemaak word. Datums vir deelname, op die digitale platform, sowel as die skakel na dieaanlynplatform sal na afloop van die sluitingsdatum aan die aangewesekontakpersoon gekommunikeer word. Deelnemers wat inskryf, moet by die ATKV opvolg of die inligting wel ontvang isindien hulle binne een week geen bevestiging van ontvangs ontvang nie.BETALINGSInskrywingsgeld beloop R120 per deelnemer. As jy voor of op 16 Maart 2021 inskryf enbetaal, betaal jy die verminderde bedrag van R100 per deelnemer.Alle inskrywings sluit op 19 Maart 2021.Bank: Absa, RandburgRekeninghouer:ATKVTjekrekeningnommer: 017 016 67 28Takkode: 632 005Verwysing:DigiTaal en naam en vanByvoorbeeld: DigiTaalJacquelineGöttertKANSELLASIEBELEIDGeen inskrywingsgeld is terugbetaalbaar nie. Die inskrywingsgeld sal slegsterugbetaal word indien die projek deur die ATKV gekanselleer word.

REËLS EN RIGLYNE Die deelnemers neem as individue deel. Deelnemers mag nie deur enigeiemand gehelp word om die woorde te lees of te tik nie.’n Deelnemer moet in dieselfde graad deelneem as waarin hy/sy tans op skool is.Deelnemers se toestelle moet te alle tye gedurende deelname aan diekompetisie aan die internet verbind wees.Daar word aanbeveel dat deelnemers die werking van die toestel wat hulletydens deelname gaan gebruik, vooraf beter leer ken om sodoende spesialekarakters met gemak te kan tik, soos byvoorbeeld ê, ë, ï, ô en û.Vrae kan wissel na gelang van die graadvlakke waaraan die deelnemersdeelneem, asook die skoolkurrikulum van die betrokke graad.Dit is die deelnemer se verantwoordelikheid om self te onthou om gedurendedie gespesifiseerde tyd deel te neem. Indien die deelnemer ná die tyd probeerdeelneem, sal die platform nie meer beskikbaar wees nie tensy daar ’n reëlingmet die projekorganiseerder getref word.Die persoon of persone wat inskryf, vrywaar die ATKV teen enige eise wat magontstaan as gevolg van skade of verliese van enige aard wat so ’n persoon ofpersone mag ly tydens die verloop van die kompetisie.KONTAKBESONDERHEDEEnige navrae, hulp of ondersteuning kan direkaan ATKV-DigiTaal se projekorganiseerdergerig word:Jacqueline GöttertTelefoonnommer: 011 919 9038E-posadres: ok:Twitter:Instagram:Web:@ATKVSA@ATKVSAatkv sawww.atkv.org.za

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Kopiereg voorbehou . AFDELING A: LEESBEGRIP . ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, 'n .

Musiek van die 'dood'! Musiek van die 'lewe'! Of Amos 6:5 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink! Amos 5:23 Verwyder van My die geraas van jou liedere!En na die geluid van jou harpe wil Ek ( GOD ) nie luister nie.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL MATRIEK PROEFEKSAMEN - AUGUSTUS 2011 6 Afdeling B: OPSOMMING Vraag 4 Lees die volgende gids goed deur. Som dan die VYF belangrikste stappe op wat jy moet neem om n huilende vroumens te troos. Instruksies: (a) Nommer jou stappe van 1-5. (b) Jou opsomming moet 70 woorde lank wees, of jy sal punte verloor. .

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Het jy geweet dat jou baba op 9 weke a. a. Op die eerste dag wat jy jou maandstonde oorgeslaan het, is jy reeds ongeveer 2 weke swanger. Gedurende hierdie tydperk begin jou baba se verskillende organe alreeds te vorm. Jou baba se brein en senuweestelsel kan tydens hierdie tydperk deur die inname van alkohol geaffekteer word. Hou dus op om .

Jy en jou maat moet ook so ’n gesprek soos die een hierbo voer, maar met julle eie inligting. Gaan doen navorsing oor jou familie deur met jou ouers en ander familie te praat oor julle familiegeskiedenis. Wat beteken julle name/vanne en waar kom jou familie oorspronkli

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (NOVEMBER 2013) 5. "Wanneer jy die snellers identifiseer en raaksien, kan jy probeer om dit te vermy," sê Du Toit. Jy moet versigtig wees wanneer jou kwaai-emosies oorgaan na woede. "Dan skop jou veg, vlug of vries-reaksie in en jy kan nie meer logies dink nie.

ANATOMI & FISIOLOGI SISTEM LIMFATIK DAN KONSEP IMUN Atika Dalili Akhmad, M. Sc., Apt . PENDAHULUAN 20 L cairan plasma difiltrasi keluar menuju bagian interstisial, 17 L direabsorpsi oleh pembuluh darah, BAGAIMANA 3 L SISANYA ? Sistem Limfatik sistem yang terdiri dari pembuluh, sel, dan organ yang membawa kelebihan cairan insterstisial ke dalam aliran darah dan filter patogen dari darah. FUNGSI .