CHRISTIAN DAVID MORAWIESE PRIMÊRE SKOOL

2y ago
468 Views
42 Downloads
221.04 KB
7 Pages
Last View : 12d ago
Last Download : 1m ago
Upload by : Olive Grimm
Transcription

CHRISTIAN DAVID MORAWIESE PRIMÊRE SKOOLAFRIKAANS HUISTAALGRAAD 6Naam:LEES EN KYK30 PUNTELees die gedigte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.VRAAG EENTEKS 1: Moenie my in ‘n blik druk nie1.112345Moenie my in ‘n blik druk niewant ‘n blik is nie sag nieen dis ook niewat hy van ‘n bliksou verwag nie.678910Moenie my in ‘n blik druk nie!dis veel beterom my liewer te pepermet idiome en spelling:dan werk my brein teen ‘n helling!Wie, dink jy, word hier in ‘n blik gedruk?(1)1.2Hoekom, volgens die gedig, wil die spreker nie in ‘n blik gedrukword nie?(1)1.3Dink jy die spreker word op ‘n letterlike of figuurlike wyse in ‘n blik gedruk?Hoekom sê jy so? Gee twee redes.(2)1.4Verduidelik wat “peper” beteken.(1)1Afrikaans Huistaal (Graad 6)

1.5Waarmee wil die spreker gepeper word?(1)1.6Wat, dink jy, beteken dit as jou bren teen ‘n helling werk?(1)1.7Dink jy die gedig moet teen ‘n stadige of ‘n vinnige tempo gelees word?Hoekom sê jy so?(2)1.8Hierdie gedig bestaan uit twee strofes. Strofe 1 en 2 het vyf versreëls.1.8.1Een van die strofes maak gebruik van paarrym. Watterstrofe is dit?(1)1.8.2Skryf al die rymwoorde in die strofe neer.(1)1.9Die eerste versreël van elke strofe is dieselfde.1.9.1Wat noem ‘n mens hierdie verskynsel?(1)1.9.2Watter funksie het dit?(1)1.10Het jy van die gedig gehou of nie? Motiveer jou antwoord.(1)1.11Skryf al die selfstandige naamwoorde in die laaste strofe neer.(1)1.12Wat is die funksie van die dubbelpunt in die laaste reël?(1)1.13Maak ‘n volsin om nog ‘n betekenis van verwag te illustreer.(1)[15]2Afrikaans Huistaal (Graad 6)

VRAAG TWEETeks 2: Leë blikke2.11234Tog moet ek jou verwittigsoms raak leë blikke pittigal is hul grappies hoeka so saaidat selfs die hane kraai.56Ja, die waarheid het hul nie in pag,want leë blikke het mos nie krag!Aan watter idioom herinner die titel jou?(1)2.2Verduidelik wat die volgende woorde yf ‘n voorbeeld van personifikasie uit stofe 1 se eerste tweeversreëls neer.(1)2.3.2Hoekom is dit personifikasie? Verduidelik.(1)2.4Kies die korrekte woord:Die woord “saai” (strofe 1) beteken (vervelig, opwindend, hartseer).(1)2.5Watter woord in strofe 1 is ‘n voorbeeld van klanknabootsing?(1)2.6Wat, dink jy, beteken dit om die waarheid in pag te hê?(1)2.72.7.1Hoekom, dink jy, het leë blikke nie krag nie?(1)3Afrikaans Huistaal (Graad 6)

2.7.2Skryf al die woorde wat rym in jou werkboek neer.(1)2.8Hoeveel strofes het die gedig?(1)2.9Is daar ‘n bepaalde ritme in die gedig? Hoekom sê jy so?(2)2.102.10.1 Het die “leë blikke” in die gedig ‘n letterlikke of figuurlikebetekenis?(1)2.10.2 Verduidelik waarom jy so sê.(1)[15]4Afrikaans Huistaal (Graad 6)

TAALSTRUKTUUR EN KONVENSIES20 PUNTEVRAAG DRIEDie volgende vrae is op teks 1 en teks 2 gebaseer.3.1Gee antonieme vir die volgende. Maak ‘n sin met elke woord.3.1.1sag3.1.2beter3.1.3waarheid3.1.4leeg(4 x 1 4)3.2Gee sinonieme vir die volgende woorde. Maak ‘n sin met elkeen van dievolgende 4grappig(4 x 1 4)5Afrikaans Huistaal (Graad 6)

3.3Lees weer die gedig (in teks 1) en dink terug aan wat jy al oor leestekens,hoofletters en kleinletters geleer het.3.3.1Hoekom, dink jy, is daar nie ‘n punt aan die einde van die gedig setitel nie?(1)3.3.2Waarmee begin die eerste woord van die eerste strofe?(1)3.3.3Hoe weet ons die eerste strofe is alles een sin?(1)3.3.4Waarom is daar ‘n uitroepteken in die eerste reël van die tweedestrofe?(1)3.4Voorsien die volgende woorde van afkappingstekens waar nodig.alibis; impalas; radios; kommas; oumas; fototjie; bikinis; hoeras(1)3.5Skryf al die werkwoorde in teks 2 neer en onderstreep dan diehulpwerkwoorde.(1)6Afrikaans Huistaal (Graad 6)

3.6Verduidelik die stereotipering of partydigheid in die volgende stellings.3.6.1Mans gooi gedurig hulle rommel op die grond.(2)3.6.2Vrouens dink hulle kan mans in ‘n blik druk.(2)3.6.3Peet moet die span haal, want sy pa is die afrugter.(2)[20]7Afrikaans Huistaal (Graad 6)

Lees die gedigte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VRAAG EEN TEKS 1: Moenie my in ‘n blik druk nie 1 Moenie my in ‘n blik druk nie 2 want ‘n blik is nie sag nie 3 en dis ook nie 4 wat hy van ‘n blik 5 sou verwag nie. 6 Moenie my in ‘n blik druk nie! 7 dis veel beter 8 om my liewer te

Related Documents:

0033 21:00 CFR Cluj - Botosani 1 3-0 4-1 PARIURI SPECIALE Prim corner 2 Prim cartonas 2 Prim penalty 1 Minutul primului gol 19' Total cornere 11 Romania Liga 2 Prim Gol Pauza Final 0150 11:00 Ripensia Tim. - UTA Arad 2 0-1 2-1 0141 11:00 Concordia C. - Tur.Tr.Magurele 2 0-1 0-3 0142 11:00 Daco-Getica B. - CSM Resita 1 1-0 1-0

Bellamy Young Ben Feldman Ben McKenzie Ben Stiller Ben Whishaw Beth Grant Bethany Mota Betty White Bill Nighy Bill Pullman Billie Joe Armstrong Bingbing Li Blair Underwood . David Koechner David Kross David Letterman David Lyons David Mamet David Mazouz David Morrissey David Morse David Oyelowo David Schwimmer David Suchet David Tennant David .

3 Christian - Anglican 25.06 Christian - Anglican 15.48 4 Christian - Uniting 5.44 Christian - Other Protestant 6.79 5 Christian - Other Protestant 2.55 Christian - Uniting 2.88 6 Christian - Presbyterian/Reformed 2.53 Christian - Presbyterian/Reformed 1.35 7 Christian - Other 1.83 Christian - Lutheran 0.87

Pan-African Baha’i Muslim Interfaith Zoroastrian Taoist Scientologist Catholic Christian Swedenborgian Christian Christian Orthodox Christian Mormon Protestant Christian Jehovah’s Witnesses Hispanic Christian Anglican Christian Ethiopian Orthodox Christian . Founding of the first Church of Scientology in the U.S., the Church of .

Ethiopian Orthodox Christian Buddhist Confucian Christian Catholic Christian Jain Interfaith Hispanic Christian Hindu Mormon Jewish Jehovah’s Witnesses Muslim Scientologist Orthodox Christian Rastafarian Protestant Christian Pan-African Taoist Swedenborgian Christian Sikh Shinto Zoroastrian Wiccan/Pagan. 4 . Founding of the first Church of .

The Kneeling Christian Author(s): Unknown Christian Publisher: Grand Rapids, MI: Christian Classics Ethereal Library Description: One of the most influential and widely circulated books on prayer, Kneeling Christian is a powerful and impassioned call to prayer.This unsigned work shows the true working of God through the message of the unnamed author, which

Bradenton Christian Reformed Church, Bradenton, FL Bridge of Hope, Sioux Center, IA Brookfield Christian Reformed Church, Brookfield, WI Brookside Christian Reformed Church, Grand Rapids, MI Burlington Christian Reformed Church, Burlington, ON Cadillac Christian Reformed Church, Cadillac, MI Calvary Christian

Unit 14: Advanced Management Accounting Unit code Y/508/0537 Unit level 5 Credit value 15 Introduction The overall aim of this unit is to develop students’ understanding of management accounting. The focus of this unit is on critiquing management accounting techniques and using management accounting to evaluate company performance. Students will explore how the decisions taken through the .