Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Worksheet Pack

2y ago
289 Views
56 Downloads
1.54 MB
11 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 21d ago
Upload by : Albert Barnett
Transcription

Graad 6 Afrikaans EersteAddisionele TaalWorksheet Pack(Aangepas vanaf e-classroom.co.za notas)Kwartaal 2, Week 71

Dag 2: InligtingsteksKoekies versier (decorating biscuits)Kyk na die prentjies (look at the pictures) en lees die woorde hardop (read thewords aloud).Wat het jy nodig? (What do you need?) versiersuiker (icing sugar)water (water)‘n koekierond soos (round biscuit)‘n koekieverkantig (square biscuit)lekkers (sweets)‘n bak (a bowl)‘n mes (a knife)‘n eetlepel (a tablespoon)‘n teelepel (a teaspoon)2

Wat moet jy doen? (What must you do?)1. Gooi twee eetlepels versiersuiker in ‘n bak.Throw two tablespoons of icing sugar into a bowl.2. Voeg drie teelepels water by die versiersuiker en roer dit goed.Add three teaspoons of water to the icing sugar and stir well.3. Smeer die versiersuiker mengsel op die koekies.Spread the icing sugar mixture on the biscuits.4. Sit klein lekkers op die koekies om ‘n gesig (rond koekies) of ‘n huis(vierkantige koekies) te maak.Put small decorations on the biscuits to make a face (round biscuits) ora house (rectangular biscuits).3

If you are unable to print this worksheet pack, then please answer the above asfollows:oor (across)4.6.7.8.9.10.af (down)1.2.3.5.4

Hoe ons ‘n woordeboek gebruik (how to use a dictionary)5

Lees die vrae n soek die antwoord op die vorige bladsy.1. Soek die woord (find the word) toeris.a) Wat is die woord (what is the word) in Engels?b) Wat is die woord se meervoud (plural) in Afrikaans?2. Soek die woord wat na toeris kom (find the word that comes after toeris).a) Skryf die woord neer (write the word down).b) Wat is die woord in Engels?c) Watter woordsoort (part of speech) is die woord?3. Soek die woord voor toeris (find the word before toeris).a) Skryf die woord neer.b) Wat is die verlede tyd (past tense) van die woord?c) Wat beteken (mean) die woord in Engels?6

Dag 3: Begrip1.2.3.4.5.6.Waar dink jy verskryn hierdie paragraaf?Is dit ‘n seun of ‘n meisie wat die geskryf het? Gee ‘n rede vir jou antwoord.Hoekom het die skrywer maar besluit om in die boek te skryf?Wie het die boek gekoop?Hoe beskryf die skrywer die mense saam met hom/haar?Wat sê dit vir jou van die skrywer?7

Dag 4: Boek resensie (book review)8

1. Wat is die boek se naam (name of the book)?2. Wie is die skrywer van die boek (writer of the book)?3. Kyk (look) na die prent (picture) op die voorblad (front cover). Wat dink jygebeur (happens) op die voorblad? Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord.4. Wat op die voorblad (what on the front page) verklap dat die boek nieoorspronklik (originally) in Afrikaans geskryf is nie?5. Maak ‘n lys (list) van die karakters.6. Hoe beskryf (describe) die boek resensie (book review) die boek?7. Hoekom het Greg nie sy ouers gekontak (why didn’t Greg contact hisparents) om hulle te vertel wat gebeur het nie?8. Waar was Greg terwyl (while) sy broer en sy vriende (his brother andfriends) partytjie gehou het?9

Dag 5: Hersiening – Meervoude (revision – plurals)10

11

9 1. Wat is die boek se naam (name of the book)?2. Wie is die skrywer van die boek (writer of the book)?3. Kyk (look) na die prent (picture) op die voorblad (front cover).Wat dink jy gebeur (happens) op die voorblad?Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord.4. Wat op die voorblad (what on the front page) verklap dat die boek nie oorspronklik (

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35

Graad 8 Afrikaans EAT November 2015 Vraestel 1 Bladsy 1 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2015 Me. T. Bakkes

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 50 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. *9AFAL2* 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .