Graad 9 AFRIKAANS EAT 19 Junie 2020

2y ago
649 Views
78 Downloads
332.24 KB
11 Pages
Last View : 4d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Vicente Bone
Transcription

Graad 9 AFRIKAANS EAT15 – 19 Junie 2020Goeie môre graad 9’s.Oor die volgende paar weke gaan ons aan al ons leerders Afrikaanse werk stuur.Volg asb. die volgende streng na: Die werk wat ons stuur, moet in die Afrikaanse skrif wees.Jy kan dit uitdruk of oorskryf in jou skrif.Al die werk moet in julle skrifte gedoen word.Doen die werk in die korrekte afdeling Bv. Taalleer, Poësie, Prosa.Leer ook die werk wat ons stuur want dis vir die eksamen.Doen ook al die huiswerk aktiwiteite in jou skrif by die korrekte afdeling.Die aktiwiteite se memorandum is ook aangeheg. Doen asseblief eers diewerk en probeer hard om dit reg te kry (MOENIE AFKYK OP DIE MEMO NIE)Merk al jou aktiwiteite in potlood en volgens die memo en doen korreksieswaar nodig.Voorsien jou werk van ʼn opskrif en ʼn datum soos aangedui op die program.Probeer elke dag Afrikaans doen.Ken jou ouers/voogde in jou skoolwerk en hou hul op hoogte van jouvordering.By voorbaat baie dankie vir jou harde werk en toewyding.Good morning grade 9’s.Over the next few weeks we will send Afrikaans work to all our learners:Please adhere to the following: The work that we send must be in your Afrikaans workbook.You can print the work or write it in your workbook.All the work must be completed in your Afrikaans workbook.Do the work in the correct section in your workbook e.g. Taalleer (language),Poësie (poetry), Prosa (litterature).Please study the work that we send – it is for the examination as well.Please complete all your homework activities in you workbooks in the correctsection.The memorandum of the activities is attached. Please do the work first and tryto do it correct (DO NOT PEEP ON THE MEMO)Mark your own activities accordingly to the memo and do your corrections inpencil.Each piece of work must have a heading and date in accordance to theprogram.Try to do Afrikaans every day.Keep your parents/guarians up to dateThanking you in advance for your hard work and dedication.1

HIERDIE DOKUMENT BEVAT DIE VOLGENDE WERK VIR WEEK 15-19 JUNIEMONDAG15 JunieDINSDAG16 JunieWOENSDAG17 JunieDONDERDAG18 JunieVRYDAG19 JunieTaalleerBl. 3-4PoësieBl. 5-7BegripstoetsBl. 8TaalleerBl. 9DramaBl. 10-112

Taalleer:15 – 19 Junie 2020Morfologie (morphology)Bestudeer en leer die volgende: (Study the following over the following weeks)ABasis/grondwoord/sentrale morfeem (Basis)BPre- en postmorfeme/prefiks en suffiksCAfleidingDSamestellingESamestellende afleidingFSimpleks en kompleksABasis:Def. Die kleinste deeltjie waarin ‘n woord opgedeel kan word wat betekenisdra binne konteks van die woord. (The smallest part in which you can devidea word that still have meaning within the original word) 2 soorte vrae: (two types of questions)1. Is die vlg. woord ‘n basis? Ja/nee (Is the following word a basis?)2. Dui die basis in die volgende woorde aan. (Identify the basis in thefollowing word.) Wat is ʼn basis dan? (Then what is a basis?)Voorbeelde (Examples)Koejawel (Guava)Dis ‘n basis want dit kan nie in ‘n kleiner deeltjie ingedeel word in die grootwoord se betekenis nie. (You can not devide this word in a smaller part)NB Koejawel: Is -ja- (yes) dan nie die basis nie?NEE – want die betekenis van -ja- het niks met koejawel te doen nie. (Yeshas nothing to do with a guava) Die volgende woorde is nie basisse nie, maar jy moet die basis in elkidentifiseer en aandui.BomeWoorde in die meervoud is nie ‘n basis nie. Die basis is boom.HondjiesWoorde in die verkleining is nie ‘n basis nie. Die basis is hond.MooisteDie stellende trap is die basis (mooi). Vergrotende enoortreffende trappe is nie die basis nie.Lang:Die lang seun.B.nw in die attributiewe posisie is gewoonlik nie die basis nie –b. nw in die predikatiewe posisie is gewoonlik die basis, nl. lank.Speler:Woorde wat verbuig is in persoonsname, manlike /vroulike vormens, is nie in die basis nie. Die basis is speel.3

Huiswerk aktiwiteitVrae:DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1.Is die volgende woorde ʼn basis? Skryf slegs “ja” of “nee”. Indien dit “nee” is,gee ʼn rede waarom dit nie ʼn basis is nie. (If your answer is no – then give areason why it is not a basis.)a.liniaal (ruler)b.spelers (players)c.katjie (kitten)d.oumas (grand mothers)e.tafel (table)f.verkoop (sell)g.telefoon (telephone)h.motorkar (motor vehicle)i.skoolgronde (school grounds)j.pennesakkie (pencil case)MEMORANDUMDO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1.a.b.c.d.e.f.g.h.i.j.janee –Die basis is speel (the basis is “speel”)nee – In die verkleining en die basis is kat (It is in the diminutive form)nee – Woord in die meervoud en basis is ouma (It is in the plural form)janee – Die woord het ʼn pre-morfeem. Basis koop. (Basis is “koop”)nee – Die basis is foon – tele is ʼn premorfeem (The basis is foon)nee – Daar is twee basisse nl. motor kar. (There are 2xbasisse)nee – 2 x basisse: skool grond en die woord is in meervoud. (It is inthe plural and consists of 2xbasis words.)nee – Woord het 2 x basisse: pen sak en in verkleining (Consists of2xbasis words AND it is in the diminutive)4

Poësie:Die verhaal van Dawid de Waal Bl. 32 – 3315 – 19 Junie 2020Bestudeer en leer die volgende: (Study the following)1.Vrye vers2.Verhalende/Epiese aak:Vergelyking5.Teenstelling6.ElisieVrye vers (free verse) is ‘n tipe / soort gedig (tipe of poem / literary device):Algemene kenmerke (General characteristics)1. Nie vaste rympatroon nie. (does not rhyme with fixed vorms/no rhymeschemes)2. Lengte van versreëls verskil.(length of lines differs)3. Lengte van strofes verskil (length of verses differs)4. Dikwel word daar geskryf soos wat daar gepraat word. (Often the poet writesthe way that one will speak)5. Dikwels is daar ‘n afwesigheid van leestekens en hoofletters (Often there is aabsence of punctuation marks and capital letters)Verhalende of Epiese gedig (Narrative or epic poem)1. Dit is ʼn soort of tipe gedig.(Type of poem)2. ʼn Verhaalelemente (elements of a story) bv. karakters, tyd, ruimte, intrige,gebeure, konflik, spanning, verteller3. Dis ʼn lang (long) gedig.4. Gewoonlik oor heldedade (heroic deeds)Halfrym/half rhyme NB – Hier gaan dit nie oor spelling nie, maar oor klank/hoe ditklink. (Do not look at the spelling of the word , but pay attention to the way it sounds)a.Alliterasie(alliteration)Konsonante wat rym/dieselfde klink en herhaal word in die gedig. (Repetitionof consonants that sounds the same) bv. r.2 “David Diederik de.”b.Assonansie:Vokale wat dieselfde klink en herhaal word. (Repetition of vowels that soundsthe same) bv. r.2-3 “sonder om hom te skaam om geld soos bossies te maak”Beeldspraak (figure of speech):Vergelyking (comparison)Twee sake word met mekaar vergelyk. Die woorde soos / net soos / nes kom voorTwo things compared to one another – search for the following words: as just as/likeTeenstelling (contrast)Twee sake wat teenoor mekaar gestel word. Dikwels word die woord: “maar” (but)gebruik.Elisie (contraction)Verkorting (shortening) van ʼn woord deur (ʼn) letter(s) uit te laat. Bv. r.3: “hy’t” – hyhet5

Pre-lees: Pre readingDink na oor die volgende (Think for a moment about the following) Wat is ʼn entrepreneur? ‘n ondernemer wat iets organiseer en bestuur ,finansiële uitgawes aangaan met die hoop om ʼn profyt te maak.(An entrepreneur is someone who sets up ʼn (new) business, taking onfinancial risks in the hope of making a profit) Wat is die doel van ʼn kontrak?/ (purpose of a contract?) ʼn wetlike dokumentwat jou bind aan die ooreenkoms ( a legal document that binds you to theagreement) Wat maak van jou ‘n suksesvolle sakeman? (What makes you a successfulbusiness person?)Lees die gedig: (Read the poem)Afrikaanse uitdrukkings: “Maak geld soos bossies” (To make a lot of money)“Lieg en bedrieg” (To lie and cheat)“Planne beraam” (to make plans)“sonder om jou te skaam” (without feeling guilty/shy)“gekonkel” (scheme and plot)“praat is net praat” (talk is cheap)Die verhaal van Dawid de Waal123456789101112131415161718192021222324Kom luister na die verhaalvan Dawid Diederik de Waal.Hy’t planne beraam,sonder om hom te skaamom geld soos bossies te maak.Hy’t alles verkoop wat hy kon:van ysies, tot lekkers aan stokkies,suurwurms, DVD’s, selfs sjokoladeblokkies.Ook skyfies en selfone, springmielies, toffies,oorfone, sherbet, lugtyd, lipsalf en wat nog al.Van al die gekonkel was sy skooltasse só vol,dat hy altyd van die skoolhoof moes weghol!Toe kry hy agente, sy beste ou pêls,om pouses al dié goed te verkoop.Maar hul kul hom en deel sy skyfies uiten so is hy al sy profyt kwyt.Praat bly net praat, beloftes is leeg:Dawid besluit om professioneel te wees;daarom teken hy en hulle nou kontrakte,sal hulle dan ooit weer kan lieg en bedrieg?Hy’t agent op agent wat nou vir hom werk,hy koop en verkoop, die sente word rande.Dawid de Waal word baie vernaam,want hy’s nou ‘n sakeman van faam!storyhe made planswithout feeling guiltyTo make a lot of moneysoldice lollys /Sour wormschips / popcornair timeschool bagRunning awayAgents / friendsBreak time / sellcheatProvit / lostpromises / emptydecidesighnLie and cheata lot of agentsBuy and sellimportantFame / very famous6

Huiswerk aktiwiteitVrae:DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITYBl. 33 no. 1-14 (Homework: answer the questions on page 33.)MEMORANDUMDO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITYMARK YOUR WORK AFTERWARDS USING THE ATTACHED MEMO.Memorandum:1.verhalende2.Dawid Diederik de waal3.a-vokale . d-klank4.Hy wou baie geld maak.5.“om geld soos bossies te maak”6.stokkies – sjokoladeblokkiesVol – weghol7.suurwurms, DVD’s, selfs sjokoladeblokkies8.onwaar. Hy het ander goed ook verkoop soos DVD’s en lugtyd9.Sy vriende / pêls10.hy het dat hulle kontrakte teken (sighn contracts)11.“. om pouses al die goed te verkoop, maar hul kul hom.”12.Die woord “agent” word herhaal. (Repeat the word “Agent”13.“sente word rande” (Only three words in inverted commas)14.“.sakeman van faam”7

Leesbegrip/begripstoetsBl. 30 – 3115 – 19 Junie 2020Instruksies/Instructions:1.2.3.4.Lees die dialoog (dialogue) op Bl. 31Skryf (copy) die woordeskat in die grys blokkie op Bl. 30 oor in jou boek.Beantwoord (answer) dan die vrae hieronder.Merk (mark) jou werk wanneer jy klaar is.Huiswerk aktiwiteitVrae:DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1. Dink jy daar was regtig ‘n kontrak (contract) tussen die twee? Gee ‘n rede virjou antwoord.2. Watter fout (mistake) het David de Waal begaan (make)?3. Wat het jy uit die situasie (situation) geleer (learn) oor kontrakte?4. Skommel (scramble) die letters in die woorde.Daar was ‘n mondelinge a) trakkon tussen David en Danny. David weet daarwas nie b) tuieges nie, maar hy het vir Danny as maat c) trourev.5. Hoeveel rand skuld (owe) Danny vir David?6. Wat moes Danny verkoop (sell) het by die skool?7. Hoekom het hulle nie ‘n formele kontrak geteken nie, volgens (according to)David?8. Wat gaan Danny doen as David hom nie uitlos (leave alone) nie?MEMORANDUMDO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1. Ja, want daar was ‘n mondelinge kontrak OF Nee, daar is geen bewyse(evidence/proof) van ‘n kontrak nie.2. David se fout was dat hy nie ‘n skriftelike (written) kontrak vir Danny gegeehet nie.3. ‘n Mens moet versigtig (careful) wees en sorg dat daar geskrewe kontrakte is.4. a. kontrakb. getuiesc. vertrou5. R200 OF Twee-honderd rand OF Twee honderd rand6. Aartappelskyfies OF skyfies OF tjips (crisps/chips)7. Dit sou gelyk het of hy hom nie vertrou (trust) nie. OF Hulle isvriende/pêls(friends).8. Vir die hoof (principal) vertel dat hy onwettig (illegally) tjips by die skoolverkoop.8

Taalleer hersiening (Language)15 – 19 Junie 2020Huiswerk aktiwiteit: Bl. 42 Beantwoord die vrae op bl. 42 in jou Taalleer afdeling.DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITYMEMORANDUMDO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1. a. bossiesb. beraam2. a. partyeb. koopsomc. koperd. paaiementee. identiteitsnommersf. handtekeningeg. oph. te3. (See pg. 254-255 in textbook as help. Remember there are 3 groups ofconjunctions. When it is a conjunction from group 1, the word order of bothsentences stays the same. With group 2, your 2nd sentence’s verb follows theconjunction. When you join sentences with group 3 conjunctions, the verb ofthe 2nd sentence moves to the end of the 2nd sentence.)a. Danny kul vir David, want hulle het ‘n geskrewe kontrak.Danny kul vir David omdat hulle nie ‘n geskrewe kontrak het nie.b. David maak baie geld, want hy koop en verkoop baie goed.David maak goed geld omdat hy baie goed koop en verkoop.4. a. Ek het mnr. Van der Merwe gevra om te help.b. Sonder David de Waal sou ek nie ‘n fiets kon gekoop het nie.5. (Remember STOMPI)a. Ons het gister (time) ‘n kontrak in die klaskamer (place) opgestel.b. Môre sal ek vir hom skyfies gee om te verkoop.6. a. Wie het gister ‘n kontrak opgestel?b. Wanneer sal sy haar koopsom afbetaal?c. Waar het hulle die kontrak onderteken?7. Die seun vra of jy/hy/sy regtig die fiets voetstoots wil koop.8. a. iii Uitroepsin (Exclamation)b, ii Stelsin (Statement)c, I Vraagsin (Question)9. a. meneerb, hy is9

Drama:Die halssnoer (The necklace) Bl. 94-9915 – 19 Junie 2020Neem kennis (please take note) dat al die woorde in dik swartdruk (bold) op bl. 122 –124 vertaal (translate) is Leer (study) die karakters en hul belangrikste (most important)karaktereienskappe (characteristics) op bl. 93. Dramaturg: (Playwright) Die persoon wat die drama skryf word ʼn dramaturggenoem. 1.2.3.4.Bedryf en toneel: wat is die verskil? (Act and scene: what is the difference?)Die bedrywe is lank (long) en word onderverdeel (subdivided) in tonele.Tonele is kort (short) en die bedryf is dus lank.Elke toneel het gewoonlik (usually) sy eie ruimte (setting) en tyd (time).Daar is dikwels (often) een bedryf voor pouse (intermission) en een na pouse.Lees weer toneel 1 (Bl. 94 – 99) Subteks (sub text)1. Die subteks is vir die regisseur (director), toneelspelers (actors) en tegniesespan (technical team).2. Dit gee dikwels/gewoonlik (often/usually) die ruimte, die aksies (actions) vandie karakters en riglyne (guidelines) vir die tegniese span.Opsomming (summary) van bedryf 1, toneel 1.Bl. 94.Die ruimte is Meneer Solly se juwelierswarewinkel (jewellery shop). Hykyk na die stene (precious stones) in ringe (rings) wat hy in ʼn pakkie (parcel) gekryhet. Daar is ʼn seldsame (rare) blou steen. Die winkel is baie stil (silent and empty) nadie feesdae (festive season). Maria kom in (enters) en meneer Solly is bly (happy)want hy is bietjie verlief (in love) op haar – maar hy is verleë (shy/embarrassed). Systel ook in hom belang (interested in him) maar is ook skaam en bloos (blush).Bl.95.Meneer Solly se dogter in Turkye (Turkey) het die ringe vir hom gestuur(send). Die juwele is baie seldsaam en die silwerwerk (silver) besonders (special).Meneer Solly verkies (prefer) stukke (pieces) uit die vorige eeu (previous century)*Onthou: ʼn eeu is honderd jaar (Remeber: a century is hundred years long).Hy maak een van die laaie (drawers) onder die toonbank (counter) oop en siengeskok (shocked) dat daar een van die stukke weg (gone/missing) is. Die slot (lock)is oopgebreek (forced open).Bl. 96.Hy het lank terug (long ago) daarna gekyk – voor kersfees (Christmas).Hulle kom tot die konklusie (conclusion) dat dit skelms (thieves) was want die slot isoopgebreek. Sy beste (best), duurste (most expencive) en oudste (oldest)juwelierstukke (jewellery pieces) was in die laaie.Bl. 97.Meneer Solly kontroleer (check) sy juweliersware om te sien wat weg is(missing). Sy mees kosbare (most precious ) halssnoer met saffiere (sapphires) isweg.*Saffiere is ʼn deurskynende, blou, edelgesteente (transparent, blue,precious stone), wat toewyding(commitment) en getrouheid (fidelity) simboliseer (simbolize). Dit word dikwels in trouringe (weddingrings) gebruik.10

Bl. 98.Meneer Solly is ontsteld (upset). Dit was ʼn antieke stuk (antique), baiekosbaar (precious), baie werd (worth a lot), duur (expensive) en seldsaam (rare).*Dis belangrik om die eienskappe te ken (to know), want dan sal ons weet dat jy dit maklik (easy) kanherken (recognize) en nie kan vervals (falsified) nie.Bl. 99.Meneer Solly gaan huis toe omdat hy ontsteld (upset) is en Maria blyagter. Sy sal vir Cassiem vra om die slot (lock) met ʼn sterker (stronger) een tevervang (replace). Hulle is gedetermineerd (determined) om uit te vind (find out) wiedit gesteel (stolen) het. Maria kyk na die vensters en deur en al die slotte, maar niksis verder gebreek nie.*Daar was dus geen ander tekens (signs) van skade (damage) nie en spanning (tension) wordgeskep want hoe kan dit dan gesteel wees?!Huiswerk aktiwiteitVrae:DO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1.2.3.4.5.6.7.8.Waar speel die eerste toneel af – ruimte?Watse werk doen Meneer Solly en wat is sy passie (passion)?Hoe oud dink jy is Meneer Solly en motiveer jou antwoord uit die gedeelte.Wat is vreemd (strange) aan die diefstal (theft)?Wie is die dramaturg?Gee ten minste (at least) ses karaktereienskappe van Meneer Solly.Wat is kenmerke (features) van iets wat “antiek” is?Uit watter land en van wie af, kry Meneer Solly sy antieke stukke?MEMORANDUMDO NOT TAKE A PEEP AT THE MEMO BEFORE YOU FINISH THE ACTIVITY1.2.3.4.5.6.7.8.In Meneer Solly se winkel.Hy is ʼn juwelier / verkoop (selling) juwele. Antieke juweliersware.Moontlik tussen 60-80. Hy is so ontsteld dat hy huis toe moet gaan en hulle sêhy is ʼn “bejaarde” (elderly) man.Die slot is gebreek, maar daar is geen tekens (no signs) van skade (damage)aan die vensters en deure nie. So hoe het die dief dan ingekom om te steel?Niemand weet presies (exactly) wanneer dit plaasgevind (happened) het nie.Leoni HofmeyrHy is ‘n bejaarde juwelier.Eienaar (owner) van ‘n winkel wat antieke juwele werkoop.Hy word gerespekteer.(respected)Hy is trots (proud) op sy werk.Hy doen alles self. (do everything himself)Hy hou van Maria.Iets wat baie oud is, uit die ou tyd kom.Dikwels word dit van een geslag na die volgende oorgedra.(Handed over fromgeneration to generation)Gewoonlik baie waardevol (valuable).Gewoonlik baie duur (expencive).Turkye. Sy dogter stuur dit vir hom.11

Graad 9 AFRIKAANS EAT 15 – 19 Junie 2020 Goeie môre graad 9’s. Oor die volgende paar weke gaan ons aan al ons leerders Afrikaanse werk stuur. Volg asb. die volgende streng na: Die werk wat ons stuur, moet in die Afrikaanse skri

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Graad 8 Afrikaans EAT November 2015 Vraestel 1 Bladsy 1 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2015 Me. T. Bakkes

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT GRAAD 10 PUNT

This analysis forecasts the global adventure tourism market to grow at a CAGR of 45.99% during the period 2016-2020. According to the adventure tourism market report, increased preference for adventure over other tourism activities will be a key driver for market growth (PR Newswire, Adventure Tourism Market Growing at Nearly 46% CAGR to 2020