Leef En Leefwyse - Doc Scientia

3y ago
13 Views
3 Downloads
462.88 KB
8 Pages
Last View : 21d ago
Last Download : 6m ago
Upload by : Vicente Bone
Transcription

leef en leefwyse8.Waarom bewe mense wanneer hulle koud kry?9.Watter gedeelte in die brein beheer termoregulering?Verduidelik puntsgewys die verskil tussen die bloedvate in die vel wanneer mens warm kry teenoorwanneer mens koud kry.10.Opsomming Stappe van voeding: ingestie mastikasie digestie absorpsie vervoer assimilasie egestieTwee tipes vertering: meganies en chemiesSpysverteringskanaalMondSlukdermMaagLewer Pankreas DundermDikdermAnusRektum Die mond bestaan uit: lippe en wangekake en tandetongsagte verhemelte en kleintongetjiespeekselkliere Die slukderm (esofagus) is die buis wat die keelholte en die maag verbind.Peristalse is die proses van onwillekeurige spiersametrekkings waartydens die bolus by die slukderm afbeweeg. Die maag: meganiese verteringchemiese vertering Die lewer: net onder die diafragma en bedek die maag gedeeltelik.Produseer gal.Produseer glikogeen.Stoor vitamine.Stoor bloed en yster. Galblaas aan die onderkant van die lewer vasgeheg en stoor gal. Funksies van gal:Breek vette op sodat dit makliker verteer kan word.Bevorder peristalse in die ingewande.Dit neutraliseer spysbry wat uit die maag kom.Dit is antisepties en voorkom verroting in die dunderm.92NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 9 Doc Scientia

leef en leefwyseOpsomming Pankreas: Tongvormige klier wat onder die maag voorkom.Skei pankreassap af wat help met die afbreek van stysel, vette en proteïne.Pankreassap neutraliseer spysbry sodra dit by die dunderm inkom.Skei die hormone af wat bloedsuikervlakke beheer.Dunderm is die buis tussen die maag en die dikderm.Chemiese vertering: hoofgedeelte waar ensieme by voedsel gevoeg word.Meeste vertering vind hier plaas.Bevat villi vir maksimum absorpsie.Meeste nutriënte word hier geabsorbeer.Funksie van die dikderm:Absorbeer water, galsoute, mineraalsoute en vitamine.Tydelike stoorplek van afvalstowwe voor ontlastingAfvalstowwe word uitgeskei deur die anus.Voeding is die proses waar lewende organismes voedsel inneem en gebruik vir energieom lewensprosesse, nl. groei, beweging, voortplanting en herstel te laat plaasvind.Voeding is belangrik vir energie, groei, gesondheid en herstel.Belangrike nutriënte:NutriëntBronFunksieKoolhidrateBrood, pasta,aartappels, rys,melkBron vanenergie sodatliggaamsfunksiesvervul kan word.VetteBotter, kaas, melk, Reserwebron vanenergie;olie, eiers, vleis,insoleer die liggaamneuteteen koue.ProteïneVleis, vis,hoender, neute,eiers, boontjies,sojabone, koolVitamineMineraleGesondheidsrisiko indien daar’n tekort is in liggaam1.Afname in liggaamsmassa1.2.NierversakingVertraagde groeiBoustof om te kangroei en herstel.Speel ’n belangrikerol in die onderhoudvan selle en weefsel.1.2.3.4.KwasjiorkorVerlaagde weerstandSwak spierontwikkelingMarasmusVars vrugte engroenteBevorder chemiesereaksies in dieliggaam.Bied weerstand llagraVars groente envrugte, brood,graankosseDien as regulerendestof om goeiegesondheid teverseker.Verseker normalegroei en oporoseDoc Scientia NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 993

leef en ,drankies, vrugte,groenteGesondheidsrisiko indien daar’n tekort is in liggaamFunksieDie liggaam bestaanmeestal uit water. Ditis belangrik in allelewensprosesse.Voorsien vloeistofvir metabolieseprosesse.1.2.3.DehidrasieGroot waterverlieskan lei tot die ls, appels, spysverteringstelsel.mieliesVoorkomhardlywigheid ensekere kankers.1.2.HardlywigheidKanker ’n Gebalanseerde dieet: daar word voldoende hoeveelheid voedsel ingeneem in dieregte verhouding. ’n Ongebalanseerde dieet: voldoende hoeveelheid voedsel word ingeneem, maar in dieverkeerde verhouding. Wanvoeding is die tekort aan een voedingstof, maar die oormaat inname van ’n andervoedingstof. Ondervoeding is wanneer daar te min voedingstowwe ingeneem word. Oorvoeding is wanneer daar te veel voedingstowwe ingeneem word. Siektes wat verband hou met die verteringstelsel en voeding: kwasjiorkor; lewersirrose;diarree; maagsere; bulimia nervosa; anorexia nervosa. Die bloedvatstelsel speel ’n belangrike rol om:voedingstowwe en suurstof na die selle te vervoer.afvalstowwe weg te voer sodat dit uitgeskei kan word.Slagare vervoer suurstofryke bloed na die res van die liggaam, behalwe die longe. Are vervoer suurstofarme bloed terug na die longe via die hart. Kapillêre bloedvate vertak in liggaamsorgane in klein nou buisies. Funksies van die hart:Die hart pomp suurstofarme bloed na die longe waar dit van koolstofdioksiedontslae raak.Bloed wat verryk is met suurstof vloei terug vanaf die longe na die hart.Daar word dit na die res van die liggaam gepomp. Sodoende word die res van dieliggaam voorsien van suurstof. BloedBloedBloedplasma:vervoermiddel vannutriënte94Rooibloedliggaampies:vervoer suurstof.Bloedplaatjies:laat bloed stolBloedplaatjiesbeskerm teeninfeksie en kieme.NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 9 Doc Scientia

leef en leefwyseOpsomming Siektes wat verband hou met die bloedvatstelsel:HipertensieHartaanvalBeroerteDie skelet bestaan uit:AsskeletAanhangselskeletFunksies van skelet:Dit is die raamwerk wat vorm aan die liggaam gee.Dit beskerm en ondersteun ander weefsels en organe in die liggaam.Bene produseer gedurig bloedselle en is dus aktief.Dit dien as bergplek vir minerale soos kalsium en fosfor.Drie tipes spiereTipes spiereSkeletspiere:Beweging watgesien kan word(groot motoriesevaardighede). Gladdespiere:Verantwoordelik virdie sametrekking vaninwendige organe.Hartspiere:Laat die hartklop.Antagonistiese spiere: Alle spiere werk saam in pare.Senings: Heg spiere aan die bene vas.Ligamente: Bene by ’n gewrig word by mekaar gehou deur ligamente. Ligamente is baiesterk, en hoewel dit die bene stewig tot mekaar verbind, laat dit steeds ruimte virbeweging.Kraakbeen: Tipe bindweefsel wat die bene dek by gewrigte.Siektes wat die skelet aantas:RagitisOsteoporoseArtritisDie asemhalingstelsel bestaan ongusBrongioliAlveolusDiafragmaTydens gaswisseling:Lug word ingeasem en vul die alveolusse met suurstof (O2).Alveolusse is omring met ’n groot hoeveelheid kapillêre bloedvate.Kapillêre bloedvate bring bloed in noue kontak met die alveolusse.Doc Scientia NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 995

leef en leefwyseOpsommingBloed wat na die alveolusse vloei is suurstofarm en bevat koolstofdioksied (CO2).Diffusie vind plaas.Suurstof beweeg deur die dun wande van die alveolus na die bloedvate.Koolstofdioksied beweeg deur die dun wande van die bloedvate na die alveolusse.In die bloed bind suurstof met hemoglobien om oksihemoglobien te vorm.Suurstofryke bloed word d.m.v. sirkulasie na die hart vervoer.Suurstofryke bloed word onder hoë druk van die hart na die res van die liggaamgepomp.Koolstofdioksied word uitgeasem. RespirasieInasemingUitasemingAktiewe prosesPassiewe prosesSpiere trek saam.Spiere ontspan.Suurstof word ingeasem.Koolstofdioksied word uitgeasem.Bloed vervoer suurstof vanaf die longe naweefsel.Bloed vervoer koolstofdioksied vanaf weefselna longe.Suurstof word benodig vir respirasie(verbruik).Koolstofdioksied is ’n afvalproduk(vervaardig). Siektes van longe:AsmaBrongitisLongkankerAsbestose UitskeidingstelselNiereAorta ennierslagaar 96UrienstelselVena cava inferioren nieraarUreter (urienbuis)UretraBlaasFunksies van die niere:Groot rol in die uitskeiding van afvalstowwe.Reguleer die hoeveelheid water wat in bloed en weefselvloeistof voorkom.Reguleer die hoeveelheid suur en mineraalsoute.Wat vind in die niere plaas?FiltrasieHerabsorbsieUrine word geproduseer.NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 9 Doc Scientia

leef en leefwyseOpsomming Siektes wat verband hou met die niere:NiersteneBlaasontstekingNierversaking Vyf sintuiglike organe:OogOorTongVelNeusDie oog: Sklera: Wit gedeelte van die oogKornea: Deursigtige laag wat help om die inkomende lig te breek.Help om te fokus.Iris: Groen, blou of bruin gedeelte van die oogKlein spiertjies trek saam of ontspan om die pupil groter/kleiner te maak.Pupil: Swart gedeelte in die middel van die oog, wat eintlik ’n gat is.Lig kom die oog binne deur die pupil.Lens: Fokus lig op die retina in die agterkant van die oog.Retina: Bevat miljoene fotoreseptors wat lig omskakel in elektriese impulse wat viadie senuwee na die brein gestuur word. Die oor word in drie gedeeltes verdeel: Uitwendige oor:Oorskulp (pinna)Gehoorkanaal Middeloor:OordromGehoorbeentjies:Bestaan uit hamer, aambeeld, stiebeuel. Inwendige oor:Halfsirkelvormige kanaleKoglea:Gevul met vloeistof.Bestaan uit selle met klein, sensitiewe haarselle (trilhaartjies).Gehoorsenuwee:Wanneer die haarselle beweging in die vloeistof waarneem, stuur ditinformasie na die brein.Brein interpreteer informasie en lei daartoe dat ons kan hoor.Doc Scientia NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 997

leef en leefwyseOpsomming Die tong:is ’n beweeglike spierorgaan.het smaakknoppies op die oppervlakte.speel ’n belangrike rol in die kou en sluk van voedsel.speel ’n rol in spraak. Vel beskerm en bedek alles aan die binnekant van die liggaam.Funksies van vel:Beskerm inwendige organe teen die omgewing.Beheer die liggaamstemperatuur.Tassintuig Die neus:Funksies van die neus:AsemhalingSpeel ’n belangrike rol in ons smaaksintuig.Ons gebruik ons neuse om te ruik. Die brein: serebrumserebellummedulla oblongatahipotalamusBrein word met res van liggaam verbind deur die senuweestelsel wat uit neuronebestaan.NeuronBeskrywingSensoriese neuronGelei impulse vanaf sintuigorgane na die brein en rugmurg.Motoriese neuronGelei impulse van die brein en rugmurg na ander organe.InterneuronVerbind sensoriese neurone en motoriese neurone. 98Rugmurg:Gelei impulse tussen die brein en die liggaam.Beheer refleksbewegings.Mees algemene doofheid is senudoofheid.Hoofsaaklik veroorsaak deur:Skielike blootstelling of blootstelling vir ’n lang tydperk aan ’n harde geluid.Trilhaartjies word beskadig wat kan lei tot doofheid.Enkele impakte van dwelms en alkohol op die brein:Konsentrasievermoë neem af.Reflekse vertraag.Reaksietempo vertraag.Tas koördinasie aan.Veroorsaak lomerigheid.NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 9 Doc Scientia

leef en leefwyseOpsomming TermoreguleringLiggaamstemperatuur styg.Termostaat in die hipotalamus aktiveer die verkoelingsmeganisme.Sweetklier skei meer sweetaf.Sweet wat verdamp koel dieliggaam verder af.Bloedvate in die vel vergroot enword gevul met warm bloed.Die vel verhit en meer hitte worduitgestraal.Liggaamstemperatuur neem af en stabiliseer.Verkoelingsmeganisme word “afgeskakel”.Liggaamstemperatuur daal.Termostaat in die hipotalamus aktiveer die verwarmingsmeganisme.Bloedvate verdun en bloedword weggevoer na dieperweefsels om sodoende hitte watuitgestraal word, te verminder.Spiere word geaktiveeren begin bewe. Deur tebewe genereer dit meerliggaamstemperatuur.Liggaamstemperatuur neem toe en stabiliseer.Verwarmingsmeganisme word “afgeskakel”. Siektes wat verband hou met die senuweestelsel:DoofheidBlindheidBysiendheid (miopie)Doc Scientia NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 999

leef en leefwyse 92 NATUURWETENSKAPPE hand- en werkboek - Graad 9Do Sientia 8.aarom bewe mense wanneer hulle koud kry? W _ _ _ 9. Watter gedeelte in die brein beheer termoregulering? _ 10. Verduidelik puntsgewys die verskil tussen die bloedvate in die

Related Documents:

Malvasia di Casorzo d’Asti/Malvasia di Casorzo/Casorzo DOC Malvasia di Castelnuovo Don Bosco DOC Monferrato DOC Nebbiolo d’Alba DOC Piemonte DOC Pinerolese DOC Rubino di Cantavenna DOC Sizzano DOC Strevi DOC Valli Ossolane DOC Valsusa DOC Verduno Pelaverga/Verduno DOC Your first stop for information about Italian wine

Grey 7005 51 Charcoal 7016 9 For full details on Doc M refer to the Armitage Shanks Doc M Solutions brochure. 1 : 11 : 1 : 1. Doc M 1 : 11 : 2 : 1 Doc M 1 : 11 : 1 : 2 Doc M. Doc M Doc M 1 : 11 : 2 : 2 1 : 11 : 2 : 3 Close Coupled Left Or Right Hand Packs Doc M pack, specifically designed to latest recommendations which

SCIENTIA IURIS, Londrina, v. 12, p. 7, 2008 7 E D I T O R I A L É com grande satisfação que apresentamos o décimo-segundo volume da revista Scientia Iuris.

ICAO Doc 9184, Airport Planning Manual, Parts 1 to 3; ICAO Doc 9261, Heliport Manual; ICAO Doc 9332, Manual on the ICAO Bird Strike Information System (IBIS); ICAO Doc 9365, Manual of All-Weather Operations; ICAO Doc 9426, Air Traffic Services Planning Manual; ICAO Doc 9476, Manual of Surface Movement Guidance and Control Systems (SMGCS); ICAO .

AC31 Doc. 14.1/PC25 Doc. 17 – p. 1 Original language: English AC31 Doc. 14.1/PC25 Doc. 17 CONVENTION ON INTERNATIONAL TRADE IN ENDANGERED SPECIES OF WILD FAUNA AND FLORA _ Joint sessions of the 31st meeting of the Animals Committee and the 25th meeting o

Doc. 49 Account of the battle of Mbwila, 1665 192 Doc. 50 Portuguese defeat in Sonyo in 1670 200 12. People and places 205 Doc. 51 The town of Cacheu in the early seventeenth century 205 Doc. 52 São Salvador, capital of the kingdom of Kongo 209 Doc. 53 The Court of the kings of Kongo 211 Doc. 54 Losses suffered by white traders 214

Magna Scientia Advanced Biology and Pharmacy, 2020, 01(01), 025–035 27 Data obtained through employee interviews, observations, and review of medical records is reported in unique forms. These forms reflect the quality of services that are based on WHO recommendations. The fill-out form consists of several

BAB I PENDAHULUAN A. Latar Belakang Penelitian Sudah menjadi kodrat, bahwa manusia dalam hidupnya tidak dapat terlepas dari sesamanya. Manusia dalam hidupnya membutuhkan orang lain dalam berbagai aktivitasnya, kondisi manusia demikian ini mendorong manusia untuk berinteraksi dengan manusia lain. Aristoteles, seorang filsuf Yunani kuno dalam ajarannya mengatakan, bahwa manusia adalah zoon .