HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 7 .

2y ago
98 Views
6 Downloads
514.48 KB
22 Pages
Last View : 15d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Julius Prosser
Transcription

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023(GRAAD 7 - AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 1-4)VaardighedeLuister en PraatLees en KykGRAAD 7 KWARTAAL 1Skryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesGestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn – Dag 1 to 3. Die data word aangeteken sodat leerders sebevoegdheid en leergapings geïdentifiseer kan word. Die inligting moet gebruik word om die daaropvolgende leer- en onderrigaktiwiteite te bepaal.Luister na n kortverhaal Identifiseer kern- enondersteunende ideesvan n kortverhaal Maak aantekeninge Deel idees en ervaringsen toon begrip vankonsepte.Week 1-2Hervertel n kortverhaal Vertel gebeure oor in diekorrekte volgorde. Benoem die karakterskorrek Benoem die tydlynLiterêre teks: Kortverhale Belangrikste kenmerke van ’nliterêre teks soos karakter,karakteruitbeelding, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller entema.Volg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer,evalueer)Leesbegrip en leesstrategieë Vluglees en soekleesAandagtige leesVisualiseringAfleiding van betekenis, kom totgevolgtrekkings.Onderskei tussen feite en meningsBetekenisleer enwoordeskatuitbreidingSkryf n Verhalende /Reflekterende paragraafKonvensies van n paragraaf: Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunendegedagtes. Gebruik voegwoorde virsamehang. Verduidelik vereistes t.o.v. tekssoos die vertel van n storie op n beskrywende of verhalendewyse. Gebruik gepaste woorde en styl.Fokus op die skryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige gradebehandel is.WoordvlakwerkSelfstandige naamwoorde, soortname,eiename, abstrakte selfstandigenaamwoorde.Sinsvlakwerk:enkelvoudige sinne, stelsinne,teenwoordige tyd, verlede tydSpelling en leestekens: punt, komma,dubbelpunt, kommapunt, hoofletters enkleinletters.Woordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERING TAAK 1 - MONDELING Hardoplees (20 punte)(Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en voltooi in kwartaal 2 wanneeer die punt vir assesseringsdoeleindes aangeteken word.)

VaardighedeWeek 3-4Luister en PraatLuister na en bespreek ngedig Deel idees en ervaringsen toon begrip virkonsepte. Beantwoord vraeVerduidelik aan n vriendwaarom jy van nspesifieke gedig hou.Lees en KykLiterêre teks: gedigteLeesmetodes Onafhanklike leesPre-leesstrategieë Herken kenmerke van die tekssoos titel, opskrifte, illustrasiesPoësie:Belangrikste kenmerke van ’ngedig: interne struktuur van ’ngedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedigsoos reëls, strofes,tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Skryf en AanbiedKreatiewe skryf: eie gedigStrofe-konvensies: Struktuur van ’n strofe. Gebruik voegwoorde virsamehang. Gebruik ’n verskeidenheidsinsoorte,-lengtes en –strukture. Gepaste taalgebruik. Gepaste gebruik van figuurliketaal.Fokus op die skryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige wekebehandel is.Woordvlakwerk:Samestellings, werkwoorde,hulpwerkwoorde, voornaamwoorde,persoonlike voornaamwoorde, besitlikvoornaamwoorde, lidwoordeBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: rym,leenwoorde, idiome, spreekwoorde,alliterasie,vergelykings, metafore, tussenwerpsel,sinonieme, antoniemeLeestekens: punt, kommaSpelling:Woordeboekgebruik, spelpatrone,spelreëlsWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 2 - SKRYF Opstel: (30 punte)Verhalende / Reflekterende(Gedurende / deur die loop van die kwartaal)

VaardighedeWeek 5-6Luister en PraatGesprek oor drama: Neem deel aan informelegesprekke oor eenvoudigeonderwerpe. Gebruik korrekte register. Handhaaf die gesprek. Identifiseer kern- enondersteunende gedagtes. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae.Lees en KykLiterêre teks drama (een-bedryf) Belangrikste kenmerke van ’nletterkundige teks soos karakter,karakterisering, intrige, konflik,agtergrond, ruimte, verteller entema.Volg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerkevan die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer)Belangrikste kenmerke van ’ngedig: interne struktuur van ’n gedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedig soosreëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Skryf en AanbiedSkryf ’n dialoog, opvoering vandramaVereistes t.o.v. formaat, styl,perspektief. Teikengehoor, doel en konteks. Gepaste woordkeuse. Gepastheid van bepaaldeuitdrukkings. Vrye uitdrukking.Fokus op die skryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige weke gedekis.Woordvlakwerk:eiename en soortname, samestellings,versamelname, infinitiewe werkwoorde,besitlike voornaamwoorde, klankgrepe,lettergrepeSinsvlakwerk:enkelvoudige sinne, stelsinne,teenwoordige tyd, verlede tyd,ontkenningWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.

VaardighedeWeek 7-8Luister en PraatLuister na nkortverhaal/volksverhaalLuisterbegrip Identifiseer kern enondersteunendegedagtes enmaak aantekeninge Deel idees en ervaringsen toon begrip vankonsepte. Identifiseer oorredendeen manipulerendetegnieke waar vantoepassing. Beantwoord vraeLees en KykLiterêre teks:kortverhale/volksverhaalOnderrig belangrike kenmerke van n literêre teks soos:karakter, karaktarisering, intrige,konflik, agtergrond, ruimte, verteller,temaBespreek diestorie/volksverhaalwaaraan hulle blootgestelwas in die vorige aktiwiteit. Identifiseer karakters Bespreek die tema Bespreek perspektiefLees/Kyk vir Begrip Vluglees. Soeklees. Aandagtige leesVolg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerke vandie teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer)Skryf en AanbiedSkryf n resensie/ brief/dagboekinskrywings Vereistes of formaat, styl, Teikengehoor, doel en konteks Samehang van paragrawe WoordkeuseFokus op die skryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingSkryf n resensie/ brief/dagboekinskrywingdeur die skryfproses te volg.Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50 PUNTE)RESPONS OP TEKSTE Literêre of nie-literêre teks (20 punte) Visuele teks (10 punte) Taalstrukture en -konvensies (20 punte)Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te word nie.Taalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige weke gedekis.Woordvlakwerk:enkelvoud en meervoud, byvoeglikenaamwoorde, trappe van vergelyking,verboë vorms.Sinsvlakwerk:teenwoordige tyd,verlede tydBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding: homofone,homonieme, polisieme, idiomatieseuitdrukkings, spreekwoordeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.

VaardighedeWeek 9-10Luister en PraatLuisterbegrip Verduidelik luisterproses Maak aantekeninge Beantwoord vraeBespreking Bespreek spesifiekeidees van n kortverhaal Neem ’n standpunt ooridees in en verwys na dieteks ter ondersteuningvan die standpunt. Bring inhoud in verbandmet eie ervaring.Lees en KykLiterêre teks: kortverhaleOnderrig belangrike kenmerke van n literêre teks soos: karakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller, temaVolg die leesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerke vandie teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer)PoësieBelangrikste kenmerke van ’ngedig: interne struktuur van ’n gedigsoos beeldspraak/stylfigure,rym, ritme; uiterlike bou van ’n gedig soosreëls, strofes, tipografie; figuurlike betekenis; atmosfeer; tema en boodskap.Lees/Kyk vir Begrip (strategieë) Vluglees. Soeklees Aandagtige lees Onderskei tussen feite enmenings Afleiding van die betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede.Skryf en AanbiedSkryf n Verhalende/Reflekterende OpstelKonvensies van ‘n paragraaf Onderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunendegedagtes. Logiese opeenvolging vanparagrawe. Gebruik van voegwoorde virsamehang. Gebruik ’n verskeidenheidsinsoorte,-lengtes en –strukture.Fokus op die skryfproses Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingBied ’n opstel vir assesseringaan.Taalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige weke gedekis.Woordvlakwerk:voorvoegsels, agtervoegsels,basisvorme, infinitiewe werkwoordeSinsvlakwerk:onderwerp, gesegde, voorwerp.hoofsinne, bysinneWoordeskat en betekenisleer:antonieme en sinoniemeLeestekens en spelling:Woordeboekgebruik, spelpatrone,spelreëls.Betekenisleer en woordeskatuitbreiding:sinonieme, antoniemeWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.

FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITELuister- en Praat-aktiwiteite Verskeidenheid Luister- enPraataktiwiteite Luister- en Praataktiwiteitewat binne die konteks vandie Covid-19 reëls toegepaswordLees- en Kyk-aktiwiteite Leesproses Hardopleesaktiwiteite Leesbegripaktiwiteite Literatuuraktiwiteite gebaseer opdie drie voorgeskrewe genres virdie semesterSkryf- en Aanbied-aktiwiteite Skryfproses Paragrafering Transaksionele Tekste Opstel Kreatiewe SkryweTaalstrukture en -konvensies ‘n Verskeidenheid van Taalstruktureen -konvensiesGRAAD 7 AFR EAT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 1FORMELE ASSESSINGSTAAKFORMELE ASSESSERINGSTAAK 3 (50 PUNTE)2 - SKRYFRESPONS OP TEKSTE: Opstel: (30 punte) Literêre en nie-literêre (20 punte)Verhalende / Reflekterende Visuele teks (10 punte) Taalstrukture en -konvensies (20 punte)(Gedurende die verloop van dieAktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te wordkwartaal 1 en voltooi in kwartaal 2 kwartaal)nie.FORMELEASSESSERINGSTAAK 1MONDELING Hardoplees (20punte)(Begin met hierdie taak inwanneer die punt virassesseringsdoeleindesaangeteken word.)

GRAAD 7 KWARTAAL 2Luister en PraatV VaardighedeWeek 1-2Luister en Praatstrategieë:Luisterbegrip: Verduidelik luisterproses Maak aantekeninge Beantwoord vraeOFVertel n storie en fokus op: Lees en KykLees/Kyk vir begrip(strategieë)Lees ‘n literêre teks,byvoorbeeld ‘n Roman (30-40bladsye) / Drama (1-2 Eenbedryf – 10-20 bladsye) Karakterbeelding, stemtoon,liggaamstaal; interpretasie vanstemming, atmosfeer, tydlyn,ironie en slot.Volg die luisterproses:Pre- luister stel die leerderbekend aan die luisterprosesTydens luister – beantwoordvrae, herkenning, vergelyk,maak aantekeninge eninterpreteerBelangrikste kenmerke van ‘nletterkundige teks sooskarakter, karakterisering,intrige, konflik, agtergrond,ruimte, verteller en tema.OFLees en kyk vir begrip(gebruik geskrewe en/ofvisuele teks soosstrokiesprente)Vluglees/SoekleesAandagtige leesMaak afleidings, (karakters,ruimte, milieu, boodskap) Afleiding van betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede. Gevoelstaal Post-luister volg dieluisterervaring op. Leerdersbeantwoord vrae; praat oorVolg die leesproses:wat die spreker gesê het, ens. Pre-lees (lei die teks in). Tydens lees (kenmerke van dieteks) Post-lees (beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer)Skryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enSkryf n Verhalende Opstel (of 4-6 konvensies wat in vorige wekeParagrawe/ 150-200 woorde)gedek is.Konvensies van n paragraaf:Woordvlakwerk: Samestellings,onderwerp, gesegde, letterlike enfiguurlike gebruik van byvoeglikenaamwoorde: trappe vanvergelyking, verboë vormOnderwerpsin van die paragraaf. Kern en ondersteunende gedagtes. Logiese opeenvolging van paragrawe. Gebruik van voegwoorde vir samehang. Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte, Sinsvlakwerk: enkelvoudigelengtes en –strukture.sinne, stelsinne, teenwoordigeFokus op die skryfproses:tyd, verlede tyd Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbiedingBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antonieme, letterlik,figuurlik, gevoelstaalLeestekens: punt, komma,uitroepteken, vraagtekenWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.

VaardighedeWeek 3-4Luister en PraatLees en KykSkryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesLuister en Praatstrategieë:Luisterbegrip – Gebruik nVisuele teks soos ‘n Plakkaat/Advertensie /TelevisienuusaanbiedingLees/Kyk vir Begrip:Gebruik n geskrewe en/ofvisuele teks soos nAdvertensieSkryf n Transaksionele teks:Ontwerp n Advertensie /Plakkaat (Kies een)Vaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige wekegedek is.Volg die luisterproses:Pre-luister berei leerders voorop die luisterproses.Tydens luister –Vraagstelling, herkenning,vergelyk, maak aantekeninge,interpreteer Post-luister Volg op dieluisterproses.Leerders vra vrae; praat oorwat die spreker sê.Mondelinge opsommingMaak afleidingsVluglees.SoekleesAandagtige leesMaak afleidings (karakters, setting,milieu, boodskap) Afleiding van die betekenis vanonbekende woorde deurwoordaanpakvaardighede. Manipulerende taalgebruik Formele/informele taal OFLees n Literêre teks soos njeugroman Fokus op die belangrike kenmerkevan n literêre teks: sooskarakterisering, plot, konflik,agtergrond, ruimte, verteller, temaLeesproses: Pre-lees (Lei teks in) Gedurende lees (Kenmerke van die teks) Post-lees (Beantwoord vrae,vergelyk, kontrasteer, evalueer) Vereistes t.o.v. formaat Doel, teikengroep and konteks Woordkeuse ensinskonstruksie. Visual elements soos lettertipeen -grootte, opskrifte, simbole,kleur. Manipulerende/ /oorredende taal.Volg die Skryfproses: Beplanning Konsep Hersiening Redigering Proeflees en aanbieding:Woordvlakwerk: Eiename,geslag, meervoud,enkelvoud Byvoeglikenaamwoorde, aanwysende,besitlike, betreklikevoornaamwoordeSinsvlakwerk: direkte enindirekte rede, enkelvoudige ensaamgestelde sinne, stelsinneBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:sinonieme, antonieme, letterlik enfiguurlike betekenisLeestekens en spelling:dubbelpunt; kommapuntWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 - MONDELING: Hardoplees (20 punte)(Onderwysers begin met hierdie proses in kwartaal 1 om te verseker dat al die leerders teen die einde van kwartaal 2 geassesseer is.)

VaardighedeLuister en PraatWeek 5-6Luister- en Praatstrategieë:Voorbereide/Onvoorbereidepraat oor die manier waaropInstruksies of Proseduresgevolg word: Taal- en woordkeuse. Gebruik van toon, tempo enintonasie. Gebruik van leidradegedurende aanbieding. Gebruik van gepasteliggaamstaal.Lees en KykLees/Kyk vir Begrip(strategieë)Lees ‘n instruksionele tekssoos ‘n resep/aanwysings, ens. Vluglees Soeklees Aandagtige lees Maak afleidingsSkryf en AanbiedKorter transaksionele teks:Skryf ‘n instruksionele teks oorhoe om ‘n stuk gereedskap of ‘ninstrument te gebruik, hoe omkos voor te berei, foute teherstel, ens. Vereistes vir formaat, styl. Teikengehoor, doel en konteks. Samehang van paragrawe Woordkeuse en sinstruktuur.Volg die leesproses Pre-lees (lei die teks in)Fokus op die skryfproses: Tydens lees (kenmerke van die Beplanningteks) Konsep Post-lees (beantwoord vrae, Hersieningvergelyk, kontrasteer, evalueer) Redigering Proeflees en aanbieding van finalekonsep.Taalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enkonvensies wat in vorige wekegedek is.Woordvlakwerk: Bywoorde,voorsetsels, byvoeglikenaamwoorde, telwoordeSinsvlakwerk: lydende enbedrywende vormBetekenisleer enwoordeskatuitbreiding:idiomatiese uitdrukkings enspreekwoordeLeestekens: skat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4:Week 6 Transaksionele skryf: (2 Kort of 1 lank: 10 punte)Word voor die kontroletoets geskryf

Vaardighede Luister en PraatWeek 7-8Lees en KykSkryf en AanbiedTaalstrukture en -konvensiesVaslegging van taalstrukture enSkryf n dramaresensie (Pasparagraaf konvensies toe: 100-120 konvensies wat in vorige wekegedek is.woorde): Reflekteer ‘n individu se reaksieWoordvlakwerk: Leerders word voorgestel aan enoor die werk van ‘n drama.situasie, dikwels ‘n probleem ofvan‘nletterkundigetekssooshulpwerkwoorde.‘n insident, waarop hulle moet Evalueer of voorsien ‘kritiek’ e/ onoorganklikereageer deur ‘n sekere rol aandie drama,konflik,agtergrond,ruimte,werkwoordete neem. Verskeie resensente mag verskillendevertellerentema. Die rolspel kan onvoorbereidopmerkings hê teenoor dieselfdewees, of die leerder kandrama,Sinsvlakwerk: lydende eningelig word oor dieVolg die leesproses:bedrywende vorm; direkte en Gee relevante feite, byvoorbeeld,spesifieke rol wat gespeel Pre-lees (lei die teks in)indirekte redemoet word; Tydens lees (kenmerke van die Die naam van die vervaardiger/ Gebruik gepaste taal; kunstenaar, die titel van die drama,teks) Dui aan duidelike Post-lees (beantwoord vrae, die naam van dieBetekenisleer engesprekskonvensies gebaseervergelyk, kontrasteer, evalueer) produksiemaatskappy ens.woordeskatuitbreiding:op die gehoor se bewustheid sinonieme, antonieme, letterlikeen doel.en figuurlikeFokus op die skryfprosesbetekenis BeplanningLeestekens: dubbelpunt; Konsep Hersieningaanhalingstekens Redigering, Proeflees en aanbieding vraagtekens; uitroeptekens;komma; puntLuister en Praatstrategieë:NavorsingLees/Kyk vir Begrip:Lees n Literêre teks:Drama/RomanWoordeboekgebruikWoordeskat binne konteksRemediërende taalonderrig, naaanleiding van taalfoute tydensskryfaktiwiteite.

Week 9-10FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETSRESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE) Vraag 1: Literêre / nie-literêre text (20 punte) Vraag 2: Visuele teks (10 punte) Vraag 3: Opsomming (10 punte) Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)FORMATIEWE ASSESSERINGSAKTIWITEITELuister- en Praat-aktiwiteite Verskeidenheid Luister- enPraataktiwiteite Luister- en Praataktiwiteite watbinne die konteks van die Covid-19reëls toegepas wordLees- en Kyk-aktiwiteite Leesproses Hardopleesaktiwiteite Leesbegripaktiwiteite Literatuuraktiwiteite gebaseer op diedrie voorgeskrewe genres vir diesemesterSkryf- en Aanbied-aktiwiteite Skryfproses Paragrafering Transaksionele Tekste Opstel Kreatiewe SkryweTaalstrukture en -konvensies ‘n Verskeidenheid vanTaalstrukture en konvensiesGRAAD 7 AFR EAT – OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 2FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1MONDELING: Hardoplees (20 punte)FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4:Onderwysers begin met hierdie proses deur die loopvan kwartaal 1 om te verseker dat alle leerders aan dieeinde van kwartaal 2 geassesseer is.Word voor die kontroletoets geskryf Transaksionele skryf: (2 Kortof 1 lank: 10 punte)FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5:KONTROLETOETSRESPONS OP TEKSTE (60 PUNTE) Vraag 1: Literêre / nie-literêre teks (20 punte) Vraag 2: Visuele teks (10 punte) Vraag 3: Opsomming (10 punte) Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies (20 punte)

GRAAD 7 KWARTAAL 3VaardighedeWeek 1-2Luister en PraatLuister- en PraatstrategieëLuister met begrip oor hoe om’n vorm/vraelys te voltooi: Oefen die luisterproses. Maak aantekeninge. Beantwoord vrae.Lees en KykLees ’n teks oor die belangrikheidvan ’n vraelys en hoe om dit tevoltooi: Inligting benodig. Taalgebruik. Handtekening.Die leesproses:Verskillende vorme van Pre-lees (Lei die teks in).mondelinge kommunikasie oor Tydens lees (kenmerke van die teks).die gebruik van ’n vraelys of Post-lees (beantwoord vrae,vorm.vergelyk, kontrasteer, evalueer)Fo

(GRAAD 7 - AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn

Related Documents:

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) KWARTAAL 1 VAARDIGHEDE LUISTER EN PRAAT(MONDELING) LEES EN KYK SKRYF EN AANBIED TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES WEEK 3-4 Luister na en bespreek 'n instruksieteks, bv. resep

(GRAAD 7 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets an

Abby Hall 2023 EVC IL Keira Heckel 2023 RPM Sand AZ Zoey Henson 2023 MBsand CA Ashlyn Hickey 2023 Club 1 IL Liana Huesca 2023 Stealth Beach AZ . Maddie Sides 2023 Beach South VBC NC Emma Soncrant 2023 Stealth Beach AZ. Rylie Springer 2023 S3 Volleyball GA Clara Stowell 2023 MBsand CA Alyx Tubbs 2023 EVC IL

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE GRAAD 9 Jaarlikse Nasionale Assessering . 1.9.5 0,1 12 11 01 Finansiele wiskunde 1.1 ’n Sak van 22 lemoene kos R20,00. As ek elke lemoen vir R1.50 verkoop, hoeveel wins maak ek? 3 1.2 Die volgende tabel word gebruik om te bepaal hoeveel belasting ’n

jaarlikse nasionale assessering 2015 . graad 5 afrikaans huistaal . toets .

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT . 1.4 In Suid Afrika word vleis per kilogram (kg) verkoop. Herlei die volstruis fillet se gewig wat nodig is om die resep te maak, na kilogram. Gebruik die volgende: 1 kg 32,274 oz.

Humira [AbbVie] Autoimmune Injection-SC Amjevita Amgen Jan. 2023 Cyltezo Boehringer Ingelheim July 2023 Hyrimoz Novartis/Sandoz Sept. 2023 Hadlima Merck/Samsung Bioepis June 2023 Abrilada Pfizer Nov. 2023 adalimumab Fresenius Kabi 3Q 2023 adalimumab Coherus BioSciences 2023 Avastin [Genen

2 CHAPTER1. INTRODUCTION 1.1.3 Differences between financial ac-countancy and management ac-counting Management accounting information differs from