GRAAD 7 LEWENSORIENTERING - Laerskool Kenmare

2y ago
407 Views
7 Downloads
249.31 KB
6 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Fiona Harless
Transcription

GRAAD 7 LEWENSORIENTERINGLewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit isgemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale,persoonlike, intellektuele, emosionele en liggaamlike groei, asook met die verbandtussen hierdie fasette. Lewensoriëntering gee leiding aan leerders en berei hullevoor op die lewe en al sy moontlikhede. Lewensoriëntering rus leerders spesifiek toevir 'n suksesvolle en sinvolle lewe in 'n snelveranderende samelewing.Die fokus is die ontwikkeling van die self in die samelewing. Dit bevorderselfmotivering en leerders leer hoe om doelwitte te stel, probleme op te los en omsinvolle besluite te neem. Hierdie persoonlike groei, vorm deel van die poging om 'ndemokratiese samelewing, 'n produktiewe ekonomie en 'n verbeterde lewensgehaltete skep. Leerders word gelei om hulle volle potensiaal te ontwikkel en hulle wordgeleenthede gebied om ingeligte besluite te neem ten opsigte van persoonlike- enomgewingsgesondheid, studiegeleenthede en toekomstige loopbane.Lewensoriëntering laat leerders toe om nuttige sosiale interaksie te ontwikkel soosom ander se regte en waardes te respekteer. Dit moedig ook lewenslangedeelname aan ontspannings- en fisiese aktiwiteite aan.Die vak bestaan uit die volgende vyf onderwerpe in graad 7 tot 9:1) Selfontwikkeling in die samelewing2) Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid3) Grondwetlike regte en verantwoordelikhede4) Liggaamsopvoeding5) Wêreld van werkDie kwessies wat in elke onderwerp aangespreek word, is verwant aan die kwessieswat in die ander vier onderwerpe van die vak aangespreek word. Die vyfonderwerpe in Lewensoriëntering funksioneer onafhanklik en word as ewe belangrikgeag as gevolg van die interafhanklike en holistiese aard van die vak. Die tyd wataan elke onderwerp spandeer word, mag varieer en behoort nie as maatstaf gebruikte word om die belangrikheid van die onderwerp te bepaal nie.Lewensoriëntering het dit ten doel om:1) leerders te lei om hulle volle fisiese, intellektuele, persoonlike, emosionele ensosiale potensiaal te bereik;2) leerders se vaardighede te ontwikkel om op uitdagings te reageer en om 'naktiewe en verantwoordelike rol in die ekonomie en samelewing te speel;3) leerders te leer om hul grondwetlike regte en verantwoordelikhede uit te leef enom die regte van ander te respekteer;4) leerders te lei om ingeligte en verantwoordelike besluite te neem aangaande hulgesondheid, omgewing, vakkeuses, verdere studie en loopbane; en5) geleenthede te skep waar leerders begrip kan toon vir en deelneem aanaktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder.

KWARTAAL 1ONDERWERPKONSEPSelfontwikkeling in die samelewing-Identifiseer en besin oor positiewepersoonlike eienskappe: verhoudingmet self, familie, vriende- Persoonlike belangstellings, vermoënsen potensiaal- Strategieë om selfbeeld te bevorderdeur positiewe optrede: selfrespek- Strategieë om ander se selfbeeld tebevorder deur positiewe optrede: respekvir ander en respek vir diversiteitLiggaamsopvoeding- Deelname aan 'n fiksheidsprogram- Veiligheidskwessies met betrekking totfiksheidsaktiwiteiteSelfontwikkeling in die samelewing-Fisiese en emosionele veranderinge- Begrip vir die veranderinge en hoe ditverhoudings beïnvloed- Respek vir eie en ander seliggaamsveranderinge en emosies- Waardering en aanvaarding van selfen anderLiggaamsopvoeding-Deelname aan 'n fiksheidsprogram- Deelname en uitvoering vanbewegings as deel van 'nfiksheidsprogramSelfontwikkelling in die samelewing-Hoe groepsdruk 'n individu kanbeïnvloed: dwelmgebruik, misdaad,ongesonde seksuele gedrag, afknoueryen rebelse gedrag- Gepaste reaksies op druk:selfversekerdheid/selfgelding envaardighede om probleme te hanteer- Onderhandelingsvaardighede: dievermoë om op 'n opbouende manier teverskil- Waar om hulp te vindLiggaamsopvoeding-Deelname aan 'n fiksheidsprogramWêreld van werk-Belangrikheid van lees en studeer: leesvir genot en lees met begrip- Vaardighede om geheue te ontwikkel:vermoë om feite te herroepLiggaamsopvoeding-Deelname aan 'n fiksheidsprogram- Deelname en uitvoering vanbewegings as deel van 'nfiksheidsprogramKWARTAAL 2

Grondwetelike regte enverantwoordelikhede-Menseregte soos gestipuleer in dieSuid-Afrikaanse Grondwet:Toepassing van menseregteToepassing vanverantwoordelikhede met betrekking totmenseregte- Regverdige spel in 'n verskeidenheidatletiek- en sportaktiwiteite: rol vanwaardes, vertroue en respek vir verskilLiggaamsopvoeding-Speel 'n samelewing- of inheemsespeletjie wat die begrip ‘inval’ insluit- Veiligheidskwessies met betrekking totdeelname aan invalspeletjies-Hantering van mishandeling inverskillende kontekste: tussenvolwassenes en kinders, en tussenmaats- Identifiseer bedreigende en gevaarlikesituasies- Effek van mishandeling op persoonlikeen sosiale gesondheid en verhoudings- Belangrikheid van kommunikasie omgesonde verhoudings sonder geweld tebevorder- Hoe om jouself teen bedreigende engevaarlike situasies te beskerm- Plekke van beskerming en veiligheidvir slagoffers van mishandeling: waarom hulp te vind-Speel 'n samelewing- of inheemsespeletjie wat die begrip ‘inval’ insluit- Deelname en uitvoering vanbewegings wat samelewing- ofinheemse invalspeletjies insluit-Loopbaanvelde:- Kwaliteite wat verband hou met elkeveld: belangstellings en vermoëns- Skoolvakke wat verband hou met elkeloopbaanveld- Werksomgewing en aktiwiteite in elkeloopbaanveld- Geleenthede binne elke loopbaanveld- Uitdagings binne elke loopbaanveld- Vlak van skoolonderrig - vereistes virelke loopbaanveld- Duur van studie vir elke loopbaanveldGrondwetlike regte enverantwoordelikhedeLiggaamsopvoedingWêreld van werk

- Dienste en bronne vir loopbaanveldeen studie-inligtingLiggaamsopvoeding-Speel 'n samelewing- of inheemsespeletjie wat die begrip ‘inval’ insluit- Deelname en uitvoering vanbewegings wat samelewing- ofinheemse invalspeletjies insluitKWARTAAL 3Gesondheids-, sosiale en-Dwelmmisbruik:omgewingsverantwoordelikhede- Soorte/vorms van dwelmmisbruik Simptome van dwelmmisbruik- Persoonlike faktore wat bydra totdwelmmisbruik: interpersoonlik enintrapersoonlik- Beskermende faktore wat diemoontlikheid van dwelmmisbruikverminder- Voorkomingsmaatreëls: vroeëbespeuringLiggaamsopvoeding-Voer 'n reeks oefeninge uit wat rotasie, balans-, elevasie- en ritmiesebewegings insluit- Veiligheidskwessies wat verband houmet bewegingsaktiwiteiteGesondheids-, sosiale en-Konsep: omgewingsgesondheidomgewingsverantwoordelikhede- Plaaslikeomgewingsgesondheidsprobleme- Gemeenskaps- en individuele projekteen strategieë omomgewingsgesondheidsprobleme tevoorkom en te hanteer- Probleemoplossingsvaardighede: 'naksieplan omomgewingsgesondheidsprobleme aante spreek en om omgewingsvriendelikekeuses en optredes te formuleerLiggaamsopvoeding-Voer 'n reeks oefeninge uit wat rotasie,balans-, elevasie- en ritmiesebewegings insluit- Deelname en uitvoering vanbewegings van 'n reeks oefeninge watrotasie-, balans-, elevasie- en ritmiesebewegings insluit

Wêreld van werk-Simulasie van loopbaanverwanteaktiwiteite: loopbaan en werkgewer- Kleredrag van toepassing op dieloopbaan - Gereedskap ofwerktoerusting van toepassing op dieloopbaan- Aktiwiteite wat verband hou met diewerkomgewing- Plek of instelling waar gewerk word Persoonlikheidseienskappe- Skoolvakke en die vlak vanskoolonderrig: vereistes vir die bepaaldeloopbaan- Waar om te studeer en die duur vandie studie- Verwante loopbane- Waarde en belangrikheid van werk indie verwesenliking van persoonlikebehoeftes en potensiaalLiggaamsopvoeding-Voer 'n reeks fisiese aktiwiteite uit watrotasie, balans-, elevasie- en ritmiesebewegings insluit - Deelname en uitvoering vanbewegings van 'n reeks oefeninge watrotasie-, balans-, elevasie- en ritmiesebewegings insluitKWARTAAL 4Selfontwikkeling in die samelewing-Konsepte: persoonlike dieet en voeding- Faktore wat die keuse van 'npersoonlike dieet beïnvloed: ekologiese,sosiale, ekonomiese, kulturele enpolitiese faktore- Maniere om die voedingswaarde vaneie persoonlike dieet te verbeter: 'n planvir gesonde eetgewoontesLiggaamsopvoeding-Deelname aan 'nbuitelugontspanningsprogram- Veiligheidskwessies wat verwant isaan buitelugontspanningsaktiwiteite

Gesondheids-,sosiale ndwetlike regte enverantwoordelikhedeLiggaamsopvoeding-Algemene siektes: tuberkulose,suikersiekte, epilepsie, vetsug,anoreksie, MIV en VIGS- Oorsake van siektes: sosiale,ekonomiese en omgewingsfaktoreinsluitend die gebruik van alkohol entabak, slegte eetgewoontes en tekortaan oefening- Keuses ten opsigte van behandeling,versorging en ondersteuning- Beskikbare hulpbronne virgesondheidsinligting en -dienste- Strategieë om met tuberkulose,suikersiekte, epilepsie, MIV en VIGSsaam te leef-Deelname aan 'nbuitelugontspanningsprogram- Deelname aan en uitvoering vanbewegings tydens 'nbuitelugontspanningsprogram-Rol van die mondelinge tradisies engeskrifte in 'n meerderheidsreligieë inSuid-Afrika: Judaïsme, Christendom,Islam, Hindoeïsme, Boeddhisme,Baha'i-religie en Afrika-religie-Deelname aan 'nbuitelugontspanningsprogram- Deelname aan en uitvoering vanbewegings tydens 'nbuitelugontspanningsprogram

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit is gemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale, persoonlike, intellektuele, emosionele en liggaamlike groei, asook met die verband tussen hierdie fasette.

Related Documents:

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

approachablemusic.com Of course, learning the basic guitar chords is only the first step to learning guitar. To take your guitar playing to the next level, you also need to gain a rock-solid strum and learn how to use a capo.