Leseenheid 1 Graad Sewe Laat My Bewe! - Christelike Media

2y ago
107 Views
2 Downloads
1.44 MB
30 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Amalia Wilborn
Transcription

Leseenheid 1Graad sewe laat my bewe!Aktiwiteit 1: Ek luisterLuister aandagtig na die voorlesing van die teks en beantwoord dan die volgende vrae:(Lees eers die vrae deur en maak dan luisteraantekeninge terwyl die teks aan jou voorgeleesword.)1.Noem drie tipe seerplekke waarvoor Rollerdine aanbeveel word.2.Noem twee dinge wat die salf by septiese wonde sal doodmaak.3.Verduidelik in drie stappe hoe die salf gebruik moet word.4.Wat beteken newe-effekte?5.Noem twee newe-effekte wat kan ontstaan na die gebruik van Rollerdine-salf.6.Wat beteken plaaslik?7.Gee ʼn ander woord vir wonddekking.8.Mag Rollerdine vir alle persone gebruik word?9.Waarop dui anti- in anti-septiese salf?Aktiwiteit 2: Ek lees met begripDemosthenesEeue gelede was daar ʼn Griekse seun met die naam Demosthenes. Hy het ongelukkiggehakkel, waaroor die kinders hom dikwels gespot het - soos sommige kinders se maniermaar is. Die spottery het toegeneem toe hulle verneem dat Demosthenes se ideaal is omeendag ʼn groot redenaar te word.“Jy ʼn redenaar! Jy wat vyf minute a-a-a-a-a-a voor jy by b kom!” het hul hom gekoggel.Dit alles het Demosthenes baie seer gemaak, maar hom nie ontmoedig nie. O nee! Dit hethom des te meer vasberade gemaak, want hy was ʼn seun met groot deursettingsvermoë.7

Hy het les in die spraak- en redenaarskuns geneem, hard gewerk om sy woordeskat uit tebrei en veral ure en ure geoefen. Jy kon hom dikwels teen die see af sien loop en hoor hoesy welluidende volsinne bokant die gebulder van die bare uitstyg. Demosthenes was gouvol selfvertroue en op pad na die verwesenliking van sy ideaalNa ʼn aantal jare, toe hy in sy fleur was, is die eens bespotte hakkelaarseun nie alleen as diegrootste redenaar van Griekeland beskou nie, maar as die grootste redenaar van alle tye.Sy naam leef vandag nog altyd voort. As mense jou die hoogste lof vir jou redenaarskunswil toeswaai, dan sê hulle: “Daar is ʼn Demosthenes.”Beantwoord nou die volgende vrae in volledige sinne:1.Wat is ʼn mens se ideaal? Wat beteken dit om jou ideaal te verwesenlik?2.Wat is ʼn redenaar?3.Sê nou ook wat is ʼn bewonderaar, skuldenaar en huigelaar?4.Hoe koggel ʼn mens iemand?5.As iemand lief is om ander te koggel, wat sê dit gewoonlik van hom of haar?6.Wat was Demosthenes se belangrikste karaktertrek?7.Wat is die verskil tussen ʼn sinsnede en ʼn volsin?8.Soek in jou woordeboek die betekenis van die woord bare en sê dan of dit anders is asgolwe en branders.9.a.b.10.Wat beteken deursettingsvermoë?11.Gee ander woorde vir vasberade.12.Wat beteken ontmoedig?13.Wat is die antoniem vir ontmoedig?14.Kyk na die voorbeeld en voltooi dan die ander uitdrukkings:Wanneer sê ons iemand is nog in sy of haar fleur?Wanneer sê ʼn mens iemand is op die afdraand?Voorbeeld: lof toeswaaia.dank .b.hulde .15.8Skryf die woordeboekbetekenis vir “welluidend” neer.

Aktiwiteit 3: Ek skryf my taalBoodskappe oor die lewe in graad 7Maak ʼn opskrif in jou boek: “Ek en graad 7”.Hoe sien jy die jaar wat voorlê? Volg die stappe in die skryfproses om jou gedagtes hieroorduidelik neer te skryf. (Onthou: Wanneer jy ʼn paragraaf skryf, moet jy probeer om die tipesinne af te wissel. Dit kan jou skryfwerk baie interessanter maak.) Kyk na die voorbeeld vanʼn breinkaart om jou gedagtes te prikkel:ontspanningidealeleierskapEk engraad 7akademiesportverhoudingsDie skryfprosesStappe:1.Algemene bespreking / dinkskrumGebruik ʼn breinkaart om kernwoorde te sorteer.2.Aanvangs-skryffaseSkryf kort sinne rondom die kernwoorde van jou breinkaart.3.Eerste- of leemtekopieSkryf jou eerste probeerslag deur jou sinne en kerngedagtes aan mekaar te las.9

104.SelfredigeringGaan jou leemtekopie met aandag deur en toets dit aan die hand van die volgende:a.Is daar spelling waaroor ek twyfel? Onderstreep die woord en soek dit in ʼnwoordeboek op.b.Het ek hoofletters reg gebruik?c.Begin my sinne met ʼn verskeidenheid van woorde of is daar herhaling van Die,Toe, Ek of ook voegwoorde soos want, maar, omdat, ensovoorts?d.Het ek leestekens gebruik en is dit korrek?e.Is my sinne volledig met die korrekte woordorde?f.Maak dit wat ek geskryf het sin?5.DeelfaseDeel jou werk met ʼn maat en redigeer saam volgens stap 4.6.Finale kopieSkryf nou die finale kopie foutloos.Hierdie kopie word deur die onderwyser nagesien.7.Publikasie of uitstallingNou is jou skryfwerk gereed om gepubliseer of uitgestal te word.

Aktiwiteit 4: Ek interpreteer my taale,webymtaaleGraad sewhetfyvdrednatswant ek sien!baie om die lyfGraad 7 is ʼn nuwe skooljaar vol nuwe dinge, waarna ʼn mens lank uitsien. Jy is nou ʼn seniorin die skool en een van die wat moet leiding neem en ʼn voorbeeld moet stel. Hoe gaan jy ditdoen? Laat graad sewe jou dalk bewe? Wat beteken dit as ons so sê? Ons sou ook vroeërkon praat van “standerd vyf het baie om die lyf”. Dink ʼn bietjie wat dit kan beteken.Hier kan ons letterlike en figuurlike taalgebruik onderskei.1.Sê elke keer of die vetgedrukte woorde letterlik of figuurlik gebruik word.a.Oppas vir daardie maat, hy is ʼn regte jakkals.b.Die boer het groot skade gehad van die jakkals wat ʼn klomp van sy hoendersgevang het.c.Op sy wildsplaas is daar verlede seisoen agt buffels getel.d.In graad 7 wil ek ʼn positiewe leier wees en nie ʼn buffel nie.e.Toe sy klavier speel, het ek my verstom aan haar lang vingers.f.Haar lang vingers maak dat ons maar altyd ons goedjies wegsluit.g.Luiaards sal hierdie jaar tydens die eksamen beslis harde bene kou.h.Ons hondjie mag nie harde bene kou na die operasie aan haar onderkaak nie.i.Na die droogte werp hierdie boom al sy vrugte af.j.ʼn Mens kan aan die einde van graad 7 altyd sien dat harde werk vrugte afwerp.2.Lees die volgende strokie en beantwoord daarna die vrae:Hoekom kap jy nog?Kyk hoe laat is dit.Die ander manne is allankal huis toe.My byl is stomp, nou moetek deur my etenstyd en totwie weet hoe laat werk omnet soveel hout te lewersoos hulle.Maar hoekom maak jynie jou byl skerp nie?Waar dink jy moet ekdie tyd kry?11

a.b.c.d.e.Verduidelik in jou eie woorde wat die houtkapper verkeerd doen.Wat dink jy sal gebeur as ʼn mens hierdie jaar met ʼn stomp byl aanpak?Is die stomp byl in die strokie letterlik of figuurlik gebruik? Verduidelik dieverskil.Hoe dink jy voel die houtkapper in die eerste prentjie?Kry jy hom jammer? Waarom?Aktiwiteit 5: Ek doen navorsingOns het gelees van Demosthenes wat met uithouvermoë en wilskrag heel bo uitgekom het.Gaan doen navorsing oor iemand wat nieteenstaande sy / haar gebrek, groot hoogtes bereik heten daarom vandag vir baie mense ʼn aansporing is. Dink aan ʼn liggaamsgebrek, geldgebrek ofʼn gebrek aan geleenthede. Jou navorsingsopdrag moet uit die volgende bestaan: Omslag met titel en jou naam op Inhoudsopgawe met bladsynommers Inleiding Die persoon se geboorte en ʼn beskrywing van sy / haar kinderjare Die probleem of gebrek waarmee die persoon moet worstel Hoe het hy / sy die probleem oorkom? Waar is die persoon vandag en hoe is hy / sy ʼn inspirasie vir mense rondom hom /haar? Slot Bronnelys korrek geskryf12

Aktiwiteit 6: Ek lees gedigtesretgid7dGraaLees die volgende drie gedigte deur graad 7-leerlinge enbeantwoord dan die vrae:1. Selfportret in die Engelse klasIngehok met vreemde taalelke spier gespan soos staal.Sê dit mooi en sê dit reg,in die uur se groot geveg.Baie goed, glad nie sleg,alles deurmekaar gevleg.Wat ʼn wonderlike sin!Dankie tog – ek het oorwin.Sandra Bekker2. In die skoolOns skool is ʼn lekker dingen laat baie mense sing.My vriende is ouliken my meisie is vrolik.Pouse speel ons lekkeren almal word gekker.Wel, ek sal ons skool onthou.Al het ek kinders en ʼn vrou.Louis Minnaar13

3. My selfbeeld in die kunsklasAs juffrou sê: Teken! Verf! Knip! Plak!wil ek net in die aarde wegsak.Wat gaan ek teken, ek het geen idees.As ek tog net een van die ander kon wees!As ek my prent vir Juffrou wys,bewe my hele lyf van vrees.Juffrou kyk lank na die prent en sê dan:Helen, is dit ʼn blom of ʼn bees?!Helen McLachlanBeantwoord nou die volgende vrae:1.Wat is hierdie vreemde taal? Is dit vir jou ook vreemd?2.Waarom is haar spiere soos staal gespan? Wat noem ons hierdie soort beeldspraak?3.Wat dink jy is die uur se groot geveg?4.Hoe dink jy lyk die wonderlike sin wat sy gemaak het? Skryf jou eie wonderlike sin.5.Is daar iets waarmee jy voorheen gesukkel het, maar wat jy nou regkry? Verduidelik.6.Tot watter gevolgtrekking kom die digter in gedig 2?7.Wat is ʼn mens se selfbeeld? Hoe kry jy ʼn goeie selfbeeld?8.Waarom wil die meisie in gedig 3 in die grond wegsak?9.Dink jy sy het ʼn goeie selfbeeld? Waarom?10.Watter talent het hierdie meisie nie? Dink jy dat sy daaroor bekommerd moet wees?11.Skryf ʼn gediggie oor jou eie skool en sê daarin hoe jy voel. Maak ʼn potloodillustrasie(tekening) daarby.Aktiwiteit 7: Ek verstaan hoe my taal werkOns weet nou al dat ons (net soos diere) klanke gebruik om te kommunikeer. Dit is waarmeeDemosthenes so gestoei het tot hy dit reggekry het. Die verskil tussen ons en diere is, datons deur God toegerus is om met die klanke ʼn verskeidenheid konstruksies te vorm, watuiteindelik ons unieke taal vorm. In die gebruik van hierdie grammatika vind ons sekereklankverskynsels.Gebruik nou die gedigte by Aktiwiteit 6om die volgende taalvrae te beantwoord:1.14Soek vyf woorde uit die eerste gedigwaarin die klinkers lank uitgespreekword en skryf dit neer.Die o van myore lyk kort,maar klink lank

2.Voltooi die volgende woorde deur gepaste klinkers in te vul en die klinkers dan teonderstreep:nsing h kw nd rl k3.Soek voorbeelde van woorde in gedig 2, waar twee medeklinkers na mekaarvoorkom.4.Voltooi die volgende woorde deur gepaste medeklinkers in te vul en onderstreep dandie medeklinkers:oua aalei ie5.Maak woorde met die volgende .-eeue.-oij.-y-6.Maak drie kolomme in jou boek en verdeel die volgende woorde eers in klankgrepe endaarna in lettergrepe. By die lettergrepe moet jy ook sê of dit oop of geslote is.Juffrou, wonderlike, gekker, ideaal, vanmiddag, gelaaide7.Skryf een woord uit die volgende sin neer, waarin die letter- en klankgrepe van mekaarverskil. Dui dit aan.“Pouse speel ons lekker en almal word gekker.”8.Sê of die volgende klankverskynsels alliterasie of assonansie is:a.“Elke spier gespan soos staal.”b.“Bewe my hele lyf van vrees.”9.Dui die hoofklem in die volgende meerlettergrepige woorde aan:a.deponeerb.minderc.obstruksie10.Dui die hoofklem in die volgende woorde op die woordeboekmetode eaal11.Beklemtoon elke keer ʼn ander woord in die volgende sin en dui by elkeen aan hoe ditdie betekenis verander, byvoorbeeld:Ons vernietig die aarde.Óns vernietig die aarde.(Ons en niemand anders nie.)Ons verniétig die aarde.(Ons bou dit nie op nie.)Ons vernietig dié aarde.(Ons vernietig hierdie aarde.)Ons vernietig die áárde.(Ons vernietig die aarde; nie ʼn ander plek nie.)Doen nou dieselfde met die volgende sinne:a.Marike moet pouse die klas skoonmaak.b.Ons sal môre ons boeke bring.15

12.Sê in die volgende sin watter woorde oorrond of ontrond is:Ek sit nou al seuwe iere by die hys en wog vir jou.13.Skryf die volgende woorde soos dit sal lyk as die klanke daarin assimileer:a.kindersc.deur dieb.almald.wil nie14.Skryf nou hoe die volgende woorde in meer formele taal sal klink:a.ommiddellikc.duidlikb.sallied.wanner15.Wat noem ons die klankverskynsel waar laat in die tweede gedig uitgespreek word aslat en gaan in die derde gedig uitgespreek word as gan?16.Hoe sal die volgende twee woorde uit die gedigte klink as daar in hulle uitspraakpalatalisasie plaasvind?a.gekkerb.geen17Gee enige voorbeeld van ʼn woord wat tipies genasaleer word wanneer ons dituitspreek.Aktiwiteit 8: Ek kan van ander verskil in my taalA.Lees die koerantberig en beantwoord dan die vrae:ʼn PAK OP SY TYD is soosbrood en konfyt, lui diespreekwoord, maar deesdaeis “ses van die bestes” selfsvir die onhebbelikste leerlingverbode. Skole is nog steedsvol ongehoorsame kinders,maar die plathand kan ʼn onniesy pos kos. Hoe nou gemaakom dissipline toe te pas? Bydie Laerskool Arbeid wordleerlinge met drie oortredingsin die strafboek ʼn week lank16in “detensie” gehou terwyl hulmaats op die speelgrond baljaar.Na vier oortredings word dieouers skool toe ontbied en as ditook nie help nie, word die kindvriendelik versoek om die skoolte verlaat. ʼn Kindersielkundigestem saam dat detensie ʼn baiegeskikte vorm van straf is “diebeste manier om ʼn kind te straf,is om hom te ignoreer. Dit ispresies wat gebeur wanneer hyvan sy maats verwyder word.”1.Gee een woord vir ses van die bestes.2.Kinders praat dikwels van onnies. Is dit reg of verkeerd om die woord in ʼn koerantartikelte gebruik?3.Waarom is die woord detensie in aanhalingstekens geskryf?En die laaste sin?4.Stel die drie strafmaatreëls in een sin, maar gebruik jou eie woorde.

B. Hou ʼn klasdebat oor een van die volgende onderwerpe:1.Dit is goed / sleg dat lyfstraf afgeskaf is.2.Detensie is ʼn goeie / verkeerde vorm van straf.Jou toespraakraamwerk: Sê wat jou posisie is (vir of teen die stelling). Bied argumente in jou guns aan, met bewyse en voorbeelde. Bied argumente teen die ander kant aan. Sluit af deur jou posisie in die lig van die argumente wat aangebied is, te herhaal.Om ʼn goeie debat te hou moet jy die volgende onthou:1.Kies ʼn voorsitter wat die debatsonderwerp aankondig.2.Verdeel die klas in twee spanne: span X en span Y.3.Elke span kies twee sprekers om hulle span te verteenwoordig.4.Die sprekers van span X stem met die onderwerp saam en dié van span Y staandit teen.5.Die twee spanne se sprekers besluit saam met hulle ander spanmaats watter puntehulle in hulle toesprake gaan beklemtoon.6.Elke spreker kry drie minute om sy saak te stel.7.Die eerste spreker van span X begin met sy toespraak, gevolg deur die eerste sprekervan span Y.8.Die tweede spreker van span X praat volgende en die tweede spreker van span Y islaaste aan die woord.9.Die voorsitter gee nou aan die onderskeie spanne se maats in die “gehoor” diegeleentheid om vrae te stel en oor die onderwerp te argumenteer. Die voorsitterbesluit wie in die “gehoor” kan praat en maak ook seker dat niemand te lank praatnie.10.Aan die einde van die debat vra die voorsitter dat die gehoor moet stem. Die spanwat die meeste stemme kry, is die wenners.17

Aktiwiteit 9: Ek praat my taalSkool is spiff, of is dit cool?Haai, Edwin! Jounuwe tas lyk cool!1.Kies een van die onderstaande antwoorde vir die tweede spraakborrel.Ja, nou’s daardarem iets in dieskool wat cool is.Ja, dis almanierom skoolinteressantte maak.2.Al vier die antwoorde sê eintlik dieselfde ding. Wat sê dit?3.Het jy ook al só oor skool gevoel? Verduidelik.4.Maak nou die volgende tabel in jou boek:Skool is nie lekker nie, as .18Ja, ek hou daarvanom te maak asof ekna ʼn cool plek oppad is.Ja, vandat skoolnie meer ʼn indrukop my maak nie,probeer ek dieskool beïndruk.Graad 7 gaan lekker wees, want .5.Dink weer oor die woordjie cool. Dit kan eintlik ʼn klomp dinge sê: Lekker In die mode Aanvaarbaar Anders Nuut6.Min grootmense gebruik die woordjie “cool”. Watter woord gebruik hulle meestal indie plek daarvan?7.Vra vir jou oupa of ouma of enige ander ouer persoon watter woord hulle in die plek vancool gebruik het toe hulle jonk was.

Aktiwiteit 10: Ek gebruik my taalsie?taupreujoistawnejyisWie1.ʼn Joernalis, Mariska Prinsloo, voer met jou ʼn onderhoud vir die skoolkoerant. Probeerom in jou antwoorde die verskillende soorte sinne te gebruik. (Stelsin, vraagsin,uitroepsin, bevelsin)Skryf die volledige onderhoud in dialoogvorm in jou boek.Onderhoud: (vrae)2.1.Mariska: Waarom sal jy nie ʼn “tattoo” kry nie? Waarom sê jy so?2.Mariska: Wat is die langste woord wat jy ken?3.Mariska: Hoekom is jou beste maat jou beste maat?4.Mariska: Wat is die stoutste ding wat jy nog ooit gedoen het?5.Mariska: Wat maak jou die kwaadste?6.Mariska: Watter kleur is Vrydag?7.Mariska: Watter deel van ʼn “jelly baby” eet jy eerste?Kyk weer na die vrae.a.Skryf drie nuwe vrae neer wat jy aan ʼn graad 7-leerling sou vra.b.Het alle bevelsinne ʼn uitroepteken? Hoekom?c.Is daar vraagsinne wat nie met ʼn spesifieke vraagwoord soos hoe / hoekom /hoeveel / wat / waar / wanneer / wie / waarom begin nie? Gee ʼn voorbeeld.d.Onthou dat daar ook iets soos ʼn retoriese vraag bestaan.19

3.Benut nou ʼn verskeidenheid leestegnieke soos soeklees en vluglees om die volgendeoefening te voltooi.a.Soek die betekenis van die woord “reputasie” in die woordeboek en skryf ditneer.b.In die linkerkolom is daar mense se name wat ʼn spesifieke reputasie het. Pas noudie naam in kolom A by die gepaste reputasie in kolom B.A1.2.3.4.5.c.d.e.f.g.h.i.4.20Keiser NeroNelson MandelaSimsonVan GoghAlbert EinsteinBA. versoeningsgesindB. kunstigC. wreedD. besonder intelligentE. buitengewoon sterkWaardeur word ʼn mens se reputasie bepaal?Skryf nou die volgende neer: Wat is jou reputasie by jou maats? Wat is jou reputasie by jou onderwysers? Wat is jou reputasie by jou gesin?Indien jou naam nommer 6 van kolom A sou wees, en in kolom B het daar nogmoontlikhede gestaan soos:F.arm van gees;I.rein van hart;G. sagmoedig;J.vredemakerH. barmhartig;Is daar een van hierdie reputasies wat almal dadelik by jou naam sou kies?Watter een?Wat sê die Bybel oor ʼn goeie naam of reputasie? Lees Spreuke 22: 1 en Prediker 7: 1.Skryf albei tekste in jou eie woorde neer.Waarmee word ʼn goeie naam hier vergelyk?Watter verskillende gebruike het olie in die Bybel gehad?Dink ʼn bietjie hieroor:Jy het reeds ʼn goeie naam: “Christen”! Hierdie naam het jy as volgeling vanChristus en as kind van God.Deur sy bloed is ons in staat om ʼn naam of reputasie te hê wat beter is as die besteolie. Ons kan in die wêreld soos medisyne of parfuum wees. As mense ons naamhoor of lees, hoef dit nie ʼn slegte smaak vir hulle te gee nie, juis omdat ons na Godse beeld gemaak is.Doen nou die volgende opdragte in groepe:a.Skryf al die name van jou groeplede neer en skryf ten minste een mooi eienskapvan elkeen daarby.b.Elkeen kry nou ʼn beurt om dit hardop aan die ander voor te lees.c.Maak vir jouself ʼn opsomming van dit wat die groeplede oor jou geskryf het.d.Lees in julle groep Galásiërs 5: 16 - 26 en skryf die eienskappe van die vrug vandie Gees neer. Is daar van hierdie eienskappe waaroor julle reeds beskik?

Aktiwiteit 11: Ek kan my sê sê – en dit skryfsneleovegewGraad seOpdrag 1: Lees die onderstaande gedeelte en beantwoord dandie vrae wat daarop volgPa, dís wat my pla.ʼn Dapper pa het sy ewe dapper kinders gevra of daar iets aan hom is wat hulle hinder. Hysê toe sommer watter dinge van sy kinders hóm hinder. Name is om van selfsprekenderedes weggelaat.Wat die kinders hinderWat die pa pla As ek hulle voor hulle pelle ʼn drukkiegee. My kakiehoed en Swakopmundvellies. My Sondagmiddagslapie. My geskree langs die sportveld (gloembarrassing). Ek ry te stadig. My boring boeke en musiek. Wanneer ek hulle aanjaag. Wanneer ek hulle vra om die telefoonte antwoord as dit langs my lui. Ek. As verskillende soorte musiek kliphard uitelkeen se kamer blêr. As hul musiek uit hul kamer bly blêr terwylhulle nie eens daar is nie. As ek drie keer dieselfde ding vir hullemoet sê. Hulle TV-eetgewoontes. As ek moet wag om hulle betyds af te laai. As hulle nie die telefoon wat langs my lui,wil antwoord nie. As hulle vir my kom sê my vrou sê. As ek vra hoe hul dag was en hulle sê net:“OK”. As hulle geld vra. As hulle op MXit is en die wêreld kanvergaan. As hulle my vrou vertel hoe ek hulleirriteer.1.Skryf nou tien dinge neer wat jou hinder van jou eie ma / pa.2.Skryf nou baie eerlik tien dinge oor jouself neer wat húlle kan hinder.3.Hierdie aktiwiteit het ons in ʼn ligter luim gedoen en ons het daarmee pret gehad. Komons staan weer ʼn oomblik stil en dink wat die Here van ons vra ten opsigte van onsouers. Lees Exodus 20: 12 en skryf dit neer. Let op die stelwyse. Is dit in die vormvan ʼn vraag-, uitroep-, bevel- of stelsin? Ons weet dus dat die Here van ons verwag omons ouers in alle omstandighede te eer en te respekteer. Ons gaan

In graad 7 wil ek ʼn positiewe leier wees en nie ʼn buffel nie. e. Toe sy klavier speel, het ek my verstom aan haar lang vingers. f. Haar lang vingers maak dat ons maar altyd ons goedjies wegsluit. g. Luiaards sal

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

VRAAG 6: DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE – OPSTELVRAAG Die tema van Die kwart-voor-sewe-lelie kan saamgevat word in Iris se woorde: "Ek glo al sedert my skooldae dat ek soos my botaniese naam die een of ander tyd moet blom." Bespreek die tema in 'n opstel van 40 0 –450 woorde. [25] VRAAG 7: DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE – KONTEKSTUELE VRAAG

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

Final 2012 policy CMS will implement the third year of the 4-year transition to new practice expense RVUs developed using the PPIS data. Available in the appendix of this summary, Table 84 of the .