VOORGESKREWE AFRIKAANSE GEDIGTE: (KIES VAN DIE 3 .

1y ago
1.1K Views
99 Downloads
517.80 KB
7 Pages
Last View : 3d ago
Last Download : 6d ago
Upload by : Rosemary Rios
Transcription

VOORGESKREWE AFRIKAANSE GEDIGTE:(KIES 1 VAN DIE 3 VOORBEELDE PER GRAAD)GRAAD R – SEUNS & DOGTERS:‘N WALVIS IN MY SOPDeur Jaco Jacobs“Aarde toggie, roep die kokDaar’s ‘n walvis in my sop!”Ek skep hom met my lepel uiten dis toe hy my sopnat spuitGRAAD R – SEUNS & DOGTERS:Die TowerwoordDeur Tanya JoubertPa sê: “Moenie.” Ma sê: “Maggie.” Oupa wys: “Nee”Ouma sug: “Nooit”Boetie gil: “Los!”Sussie raas: “Weg dra!”Ek vra: “Asseblief?”En almal sê: “Ja!”GRAAD R – SEUNS & DOGTERS:HAAIEDeur Jaco JacobsGRAAD 1 – SEUNS & DOGTERS:WeeksdaeDeur Carine WassermanHaaie is vriendelikHaaie is gaafHaaie is boonop so beskaafHul vra beleefd‘ag, asseblief tog’Vreet jou open sê ’askies tog’Maandae kom met ‘n groot skokDinsdae ry my pa sy trokWoensdae is dit brood en sopDonderdae speel sussie popVrydae sal niemand haatSaterdae kuier ek by ‘n maatSondae is dit lekker rusDan het ons weer lewenslus!GRAAD 1 – SEUNS & DOGTERS:In die tuinDeur Johanna LourensGRAAD 1 – SEUNS & DOGTERS:GoggaDeur Annemari CoetserBlommetjie blou, met jou tjalie van dou,hoe het jy dit deur die lang nag gehou?Kakkerlak of kokkerot,daar val ‘n gogga in die pot.Haal hom uit of maak hom gaar,oe, pasop of ek word naar!Kakkerlak of kokkerot,gogga swem nou in die pot.Blommetjie rooi, jy’s so opgetooi,wie’t jou vertel jy lyk tog so mooi?Blommetjie geel, het ek my verbeel‘n feetjie het nou oor jou blaartjies gestreel?GRAAD 2 – SEUNS & DOGTERS:Lekker eet!Deur Nicci ThaboGRAAD 2 – SEUNS & DOGTERS:LekkerbekDeur Francois BloemhofPampoen vir die breinWortels laat die hare skynAppels sommer twee ‘n daglaat vir seker die tandarts wag.Ma is aan die koekies bak,ek hoor haar sing in die kombuis.Geure wat jou mal kan maak,hang oral in ons huis.Groente is goed,Ma sê dis ‘n moetal kos dit soms bakleiom dit in my keel af te kry!Koekies wat so knars en kraak,jy wil sommer net versluk.As daardie koekies nou eers gaar is,staan my maag weer trommeldik.1

GRAAD 2 – SEUNS & DOGTERS:HartseerDeur Zanne BosmanGRAAD 3 – SEUNS & DOGTERS:VetertjieDeur Theresa van BaalenVerlang is seer,dit pyn en dit steek.As jy daaroor stilbly,sal niemand dit weet.Vetertjie, vetertjie, vas aan my skoenek wens ek’t geweet wat om te doenek wens ek’t geweet hoe om te maakom te keer dat jy alewig los raak.Begin liewer huilen vertel vir Ma of Pa.Die pyn word soveel minderas jy vir iemand sê wat pla.Ek bind tog so mooi jou spaghetti-lyfen trek daarna die strikkietjie styf.Maar as ek weer kyk, ag toggie, o nee,sleep jy hier langs my met elke tree!GRAAD 3 – SEUNS & DOGTERS:Kabouter se mouterDeur Marie CronjeGRAAD 3 – SEUNS & DOGTERS:Die beste, beste oupa sal ek wees!Deur Tania du ToitKosie se mouter staan by die hek.“Wie gaan saam? Daar’s nog plek!”Die beste, beste oupa sal ek wees –net soos myne. En altyd tyd maak op horlosiesvir kinders wat wil boeke leesof feetjies vang in tuine.Waarheen is die rit?” van Miempie Muis.“Na ’n ver, ver plek weg van die huis.”“Ek gaan saam, Kosie Kabouter!”“Klim maar in, ons ry met my mouter.”Want nou met my oupa so ver weg –en hy was nét myne – het niemand tyd op hul horlosiesvir kinders nie. Dis baie sleg.Ek sal die beste oupa wees - soos myne.“Brmm-brmm-brimm, toet-toet-toetKom gou, kom gou, bring jou goed!”Doer trek nou die mouterMet muis en ’n kabouter.GRAAD 4 – SEUNS & DOGTERS:'n Tingeling-dingDeur Francois BloemhofGRAAD 4 – SEUNS & DOGTERS:KindergebedDeur Peet NeethlingDie donkie is 'n wonderlike dingen 'n padda is 'n ding wat spring.Maar niemand weet –of het hulle vergeet? –van die dier genaamd Tingeling.Ek is 'n kindjie kleinJesus maak my hartjie reinmaak my albasters baie word'n klomp meer tjipse op my bordmaak Ma nie meer spinasie kooken sommer kool en wortels ookmaak Pa vir my 'n storie leesWolf en Jakkals, nie Bosegeesmaak Ou Freek se been weer heellat hy weer tol met my kan speelmaak my nie meer my bed natmaaknou's ek vaakAmen.EKSKUUS?'seblief! Tingeling kan sy oor met sy tong raak.Hy kan almal wat dapper is bang maak.As 'n kat se stert brandof daar's fout in die land,kan jy weet Tingeling is die oorsaak.Kyk, hy draai sy lyf net soos 'n 6,dan verdwyn hy voor jy kan sê: "Mes!"Elke dag gee dié diermy net pret en plesier.En snags lê hy en slaap in sy nes.2

GRAAD 4 – SEUNS & DOGTERS:Klein Woutertjie se boepensDeur Elizabeth WassermanGRAAD 5 – SEUNS & DOGTERS:MonstermolesDeur Albi PrinslooKlein Woutertjie se boepensis vet en bol soos deeg.En steeds kla hy aanhoudend,want sy magie voel nog leeg.Sproetgesig klein Faanmet sy Batman-klere aanvoel alte selfvoldaan:al die monsters wat saans skuilonder sy bed en hom laat huilgaan hy met sy swaard verslaan!Hy hou boonop die meestevan tjoklits en van koek.En daarom sit sy boudjiesso styf in sy denimbroek.Mamma se: "Kom, eet jou groente,dit maak jou groot en sterk!"Maar Wouter reken groente kou,is 'n vervelige werk.Met 'n boem bam doef dafdraf hy gou dié skurke kaf.Maar o aarde, keer!Kyk nou wat het gebeur:Faan het sy toon beseeren sy matras is verrinneweer.Hy hou meer van lekkerswat wegsmelt in die mond.En daarom is klein Wouterso spekvet en koeëlrond!Voor jy tot tien kan telhet sproetgesig klein Faan'n slimme plan beraam:hy moet net gou vir Pappa bel(op sy nuwe tjoklit-sel)voor Kleinsus eerste vir Mamma vertel!GRAAD 5 – SEUNS & DOGTERS:KriekerasieDeur Pat ScottGRAAD 5 – SEUNS & DOGTERS:As niemand kyk nie .Deur Helena WassermanKriekerasie . jou dierasie!As ek net weet waar jy is,dan is jy dood, gewis!Die hele liewe nagis jy aan't kriek-tjier-tjier.Waar kruip jy weg? Is jy daar of hier?Ek soek agter die kas langs die klavier,maar as ek naby kom,is jy skielik stom.En draai ek om,begin jy weer.Aan jou is daar geen keer!Dit skree, dit skrei,dit dryf my heel tot raserny!Ek is so moeg, ek wil graag slaap.My oë brand, ek bly aan't gaap.Kan jy nie ophou rasie,jou nare kriekdierasie?Meneer De Beer skil netjies ‘n peeren eet graag kabeljou.Maar as niemand vir hom kyk nie,sal hy sommer oopmond kou.Mejuffrou Louw pronk soos ‘n pou,hou van haar lippies tuit.Maar as niemand vir haar kyk nie,steek sy haar tong lank uit.Tannie Meraai is verskriklik kwaai enhet ‘n stywe nek.Maar as niemand vir haar kyk nie, treksy graag skewebek.Ek klouter en klim en hou my slim,ek raas en woed en vat Boetie se goed.Maar as niemand vir my kyk nie . . .is ek rêrigwaarstroopsoet!3

GRAAD 6 – SEUNS & DOGTERS:dertien en 'n pynDeur Adri Troskie-VivierGRAAD 6 – SEUNS & DOGTERS:My droomplaasDeur Gerr Cruywagenmy suster is dertienmy suster is 'n pynmy grootste enkele wens:dat sy van die aardbol moet verdwynDaar is krieke met liriekeen 'n gompou sonder vrou.Daar's sysies met mooi wysies enramme wat van kamme hou.sy't mos nou gearriveersy's mos nou vrééslik grootpraat net oor ouens en diëteen skel my uit vir doodDaar's 'n vlinder wat graag skinderen 'n gans wat heeldag dans.Die mossies kook lekker kossies,en met elke kans praat die eende Frans.kou wortels nes 'n tweetandhaassê alle koek en swiets maak vetnee-nee vir botter en roomgeel kaasdra stywe klere met duur etiketDaar is bulle met die mooiste krulleen geen vlooie op die hond, ou Rooie.Die varke bly in grasgroen parke,en al die ooie is sonder plooie.sluit haar dagboek én haar deurbegeer 'n tongring en boob tattoosnork as Ma praat oor studeerdreig met taptoe dans in TimboektoeDaar's 'n merrie wat hou van kerrie,en 'n kalkoen met net een skoen.Daar's bokke met klokke wat vaar op 'n vlot,en 'n kalfie wat hou van soen.dertien en tog só dramatiessy's 'n pyn, my suster, glo my vrymaar as ek moet kiesmoet sy . nou ja . vir altyd by ons blyGRAAD 6 – SEUNS & DOGTERS:Beste MaatDeur Albè Bester TreurnichtEk leef soos 'n koning en eet koeke heuning.Soos die mooiste paleis is my huis.Ek hoef nooit te werk nie of my te vererg nie,want daar's sakke vol geld in my kluis.GRAAD 7 – SEUNS & DOGTERSDie beste paDeur Adri Troskie Vivierbinne my voel ek kleinbewerig en bietjie bangkom speel tog weer met myek begin klaar na jou verlangwegkruipertjie en wag-‘n-bietjie-bossê my waar ek nou weer isluister na musiek saam met joumaak dinge diep in my losmôre klim ons tot by die weerhaanwat hom so geesdrigtig swaaimaak somme met draad in die stofeet koek vol icing gelaaisomer en son rondom myek dink nooit aan die nagons hardloop en spring en droomwant by jou kan ek altyd lagSlimkop menere Stephanus,Marthinusen Hermanusstry wiese pa's die bestevan die Kaap tot die Noordweste.Hermanus se pa is advokaatwat help met belangrikeraad en daad.Oor kontrakte, testamenteen ou dokumenteskryf hylang en geleerde argumente.Stephanus sepa ismediese praktisynHy kyk na élke soort klagte en pyn.Been-af, blou-oog, taai truffeltong, maagkramp,skoolsiekenontsteektelong.Neewat,sê Marthinus deWaal,Julle pa's klink vir my maar doodgewoon vaal.Advokate en dokters, prokureurs en ingenieurs,ek meen dis 'n lewevir blote amateurs.Want mý pa . Nou ja .My pa is 'n takhaar uit die hippiejare'n longboard-branderplankryer'n cruising Harley-Davidson-vryer'n punk band (lead singer) leierwat alle gewone jobs weierhy rock-'n-roll en boy oh boy,kan hy vir jou 'n heuprol gooi!4

GRAAD 7 – SEUNS & DOGTERSGRAAD 7 – SEUNS & DOGTERSSusarah klaDeur Adri Troskie-VivierMonsterpartytjieDeur Annemari Coetser"Ekdink nie dis fair en square .""Ja,Susarah,"vra Ma,"en wat is dit wat dié keer pla?""Ekhet g'n -soos almal-'nau pair!"Daar's 'n monsterpartytjieop oom Piet se plaas,elke gogga en geitjiewil grootpraat en raas."Dis hoekom ek tuis bly,Susarah.""Ek dink Mamoet nou 'n regte job kryen mindermet my en die molle stry.Maar dis glad nie al wat pla .'n Benerige geraamteis heel uit sy humeuren 'n wit spookgedaanteloop dwarsdeur die deur."Ek het ook g'n shauffeur wat my rondryin 'n cute karretjie met 'n afslaankap.Ek het nog nie in Parys of Milaan rondgestapóf 'n outfit van Errol of Gert gekry.'n Besete kadawerjaag 'n afbeen-kind,eet 'n bloedrooi papaweren foeps in die wind."En hoekom is my naam Su-sa-rahen nie Jacqui, Ruby of Shelainne?My naam is lame, dit gee my 'n pyn,ek gaan dadelik 'n nuwe ID vra!Daar's 'n haan met 'n houding,ag hemel behoed!Hy pronk rond soos 'n skoudingen skiet wie hom groet."Ma weet, PG13 is so passéen my baby fat maak my genuine stress,ek móét net aansluit by Weigh-Lessen 'n sel mét kamera en internet kry!"Dis moord en dis oorlogin oom Piet se huis,elke grynsende gedroglê in met die vuis."Wat van die maan? Of Tom Cruise op Robbeneiland?Jy kyk fliek, jy't Cell C en Bloubergstrand!Wanneer sal Susarah ophou bla-bla kla?""Sjoe, Ma! Relax, Ma! Ek't maar net gevra!"Dis 'n aaklige storie,die toekoms lyk sleg,by my goeie gedorie:bly liewer daar weg!GRAAD 8 – SEUNS & DOGTERS:GRAAD 8 – SEUNS & DOGTERS:KabouterliefdeDeur Ingrid Jonkerword 'n vlermuisDeur Antjie Krogdink jy feetjiesis laf, dwergies is boringen elfies sommer net 'npot kaf?dan's jy reg om 'n regte vlêrmuiste word vannagDie kabouter met die rooi-rooi petdie kabouter met die geel hemp aanhet sy hart gistraand vir my gegeeen sy hemp is vir die maanDie hoepelronde blou-blou lughet kadoemps op die grond gevalhy't dit blink-blou in sy hand geroltoe speel ons daarmee balDie sterre met hul wit ligtehet geknipoog toe ons laghul't rondom ons in 'n kring getreksoos 'n Iaerin die nagDie aandblom het sy trom-trompetgeblaas in die warrelwindkringdie kalkoentjies met hul rooi mondjieshet die sprinkaan-wals gesingDie maan met sy geel lyfiehet gaan plat lê op sy rughy't gaan slaap by die gousblommemet sy boepens in die lugDie kabouter met die rooi-rooi harthet dit self vir my gesêhy't die aardbol oor sy kop gegooio dis hier waar die liefde lêgaan staan nou onder 'n groot perskeboomen sê báie sag: "vlermuis vlermuisbotteren brood-maakmy seblief soosjoueie kind grooten hups! onderstebo aan 'n tak hang jyeers dronkerig,swaaierig .maar dan voel jyhoe radar infrarooiuit jou ore glyhoe 'nweb aan jou vingersvlieshoe 'nklammerigeekstra veljou armssoos vlerke teen joulyf aan kneljouduimword 'n hakie, jou borskasharig en grys. jy kry ook tandjieswat jy klik-klaksaan die wêreld wysdan laat jylos! jy vlieg en verorbersewehonderden vyftig muskieteterwyl jy geluidloos swiep deur die donkerja! jy'sbáás van die nag en by die huis bly almal wonder:"waarom is dié kind van ons dan nie meer bang vir die donker?"5

GRAAD 8 – SEUNS & DOGTERS:GRAAD 9 – SEUNS & DOGTERS:BEGIN SOMERDeur Ingrid JonkerBegin somer en die see‘n oopgebreekte kweperdie lug soos ‘n kindse ballonver bo die waterOnder die gordynesoos gestreepte lekkergoedmiere van menseen die gul lag van die baaihet goue tandeKind met die geel emmertjieen die vergete vlegselJou mond is sekerlik ‘n klokkiekleintongetjie klepeltjieJy bespreek die son daglanksoos ‘n ukelele'A beetle-house and Alexander Beetle coming out!'Protes teen KersfeesDeur Lina SpiesEk gaan my koes houhierdie Kersfees:horende doof vir "Stille nag"in supermarkte,siende blind vir wattesneeuteen vensterrame.Die sluipende ou heer met sy rooi mantelen wit baard gaan ek vermy.Ek gaan na ons nagtelike somerhemel kyken my voorstel hoe het die sterbokant die stal gelyk.Ek gaan my ore toestopvir die geklingel van sleeklokkiesom te kan luister hoe die engele sing.Ek wil my vasklem aan die kripomdat ek só kan vasgryp aan die kruis:koningshulde - wierook, mirre, goud –uiteindelike geselslae, doringkroon, vloekhout.GRAAD 9 – SEUNS & DOGTERS:GRAAD 9 – SEUNS & DOGTERS:OmdatAntjie KrogOppie pararaDeur Adam SmallPlease mêrimkamaan smilekyk netons tentjies is vol happiness gapaailag hoe lyk die mêrim dan so suurfoei foeiis die lewe dan asynen waar koep die mêrim ditlyk's nogal boenop duurnai, mêrimtoe, toe smilekyk daarons tentjies is vol happiness gapaailDie witvrou kannie lagen sy beveel:ek wil niks hê nie,die koelie streng-formeelMa' mêrim, pô-pô, pô-pô en bananaen juicy drywe yt die hartjie van die Kanaänof hoe fancy die mêrim so 'n vykyk net hoe uitgaswel is hyvan bo tot onner ytgadymoenie blush nie mêrimons het die blaar daarbyof miskienEk wil niks hê nie hoor!Ma' mêrimEk wil niks hê nie hoor!Ma' mêrim Jou, jou koelieek sal nou die polisie!Die vrugtevent se stem trek agternapolisie, polisie?ag nai mêrim, moet nou nie so spiteful wies niesê tog decently goodbyeraaidie kaalgat perskes blow nog vi' mêrim kissyDie blanke vrou stápoor die paradeklipitie-klap klipitie-klapHaai mêrim haaisure mêrim wil nie try onse guavasons guarantee hulle mêrimhulle's baie goed vi' die nerves!My maer hande steek vir jou 'n kers aanomdat jy my maat geword hettoe ek na 'n kwartaalnog somber alleen tussen die ander sit,omdat jy my pouses uit diebiblioteek kom haalom saam liedjies te sing in die saal,omdat jy my maat blyt.s.v. my skilferhemp en nylontruiomdat jy lief vir my geword heten my selfs vashou teen jou borst.s.v. my dimpelbene en dieryp puisies wat op my wange kors.My kers brandomdat jy kaalvoet saam met mydeur die dorp loopen wag as ek iets in 'nsupermark koopomdat jy pouses vir my brood gee,smiddae vir my wiskunde verduideliken soms oor my skoon hare veeomdat jy my maat is en so daarin berusal skinder almal oor jy 'n seunen ek 'n meisie isomdat jy verstaan as ek weg van jou kringen agter die gordyne kruipas jy operette sing.Kyk hoe bewe my kers nouhy sê dankie en hy bid vir jou.6

GRAAD 10 –12 SEUNS & DOGTERS:GRAAD 10 –12 SEUNS & DOGTERS:Kô, lat ons sing - Deur Adam SmallVrinne lat ons die Bybel oepeslaanen lat ons daaryt lies –o Allahoegste Gieslat hierie woorde na onse harte gaan! –yt die twiere boek van Mosasyt die Exorasyt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse –o Godmaak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! –toe antwoord Mosas en hy sê: ma' watas hulle my nie glo, nie aan my woorde vatas hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense leiwat's in djou hand?en Mosas sê: 'n stafnou vrinnedit was al wat hy gahad hethierie man van God'n staf'n dooie stoken boenop het hy nog gahakkel okma' die Here het toe lank moet hom gapraatoor hoe hy moet daai kierie doodgaslaathet die Egiptanaaren Mosas het sy groote kop lat hangen toe toeskielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!nou vrinnedie Here het gabringaan my sy wonnerwerke oek sohy het gavra wat's in my handen vrinnein my hand was my kitaarkô, lat ons singDie beiteltjie - Deur N.P. Vanwyk LouwEk kry 'n klein klein beiteltjie,ek tik hom en hy klink;toe slyp ek en ek slyp homtotdat hy klink en blink.GRAAD 10 –12 SEUNS & DOGTERS:GRAAD 10 –12 SEUNS & DOGTERS:die kind is nie dood nie(maar Hector Peterson was the first to die)Deur Fanie Olivier'n Paternoster vir Suid-Afrika - Deur Lina Spieshoe sal die boeke van hierna uiteindelik togna hom verwys: hector met die oë wat gloeihector alleen buite die mure van sy huismoet eensaam op die stofpad sterf: sy rugvir oulaas op die vreemdeling gekeer.soms, snags, kom pla die skim nogin my slaap, hoor ek hoe huildie amper-kinders.hoe hardloop hulle terugmet hom en met die wreedste seer.dan bo die skote hoor ek hoe sirenes loei.hector hector hoe slaap die handvan daardie dag vannag: sien hy jou jonglyfruk hoor hy hoe skree die een wat langs jou loop?weet hy nou al hoe sag is bloed hoe rooi hoe teer?God, glo hy dan nog hy is onsterflik, die taai witwaarin sy moeder hom destyds vir selfbehoud kon doop?snags word ekwakker in die sweet: loop deurdie huis, voel elke slot op knip en sitdie ligte buite aan: my hond slaapswaai sy stert.maar in die lug sien ek hoe skerp die sterre branden indieoggend,hoekom weet ek nie,hoorek dat alles wel isindie landen een ons goud is soveel rande werd.dis hollands hollands in die kaap:die hakskeen is onaangeraak.soms,snags, kom pla die skimnou nog alleen nog in my slaap.Ek sit 'n klippie op 'n rots: mens moet jou vergewis:'n beitel moet kan klip breekas hy 'n beitel is –ek slaat hom met my beiteltjieen dié was sterk genoeg:daar spring die klippie stukkendso skoon soos langs 'n voeg:toe, onder my tien vingers barsdie grys rots middeldeuren langs my voete voel ekdie sagte aarde skeur,die donker naat loop deur my landen kloof hom wortel toe –só moet 'n beitel slaanwat beitel is, of hoé?Dan, met twee goue afgrondeval die planeet aan tweeen oor die kranse, kokend,verdwyn die vlak groen seeen op die dag sien ek die nagdaar anderkant gaan oopmet 'n bars wat van my beitel afdwarsdeur die sterre loop. Here, Iaat die name geheilig wordvan al die kinders van die land –van hullewat modderkoekies gebak het uit sy aarde,dassies skrikgemaak het in sy klowe,wol getrap het in sy krale.Ek het asemloos toegekyk:swart bolywe geboë oor magtelose diereen skerp skêre wat my Iaat wag het,bang vir die glip-slag, die bloed, die pyn.Maar die swart versigtige handehet selde dieper as die wit geknipen ek kon die lootjies uitdeelwant die arbeider was sy loon waardigvolgens die aantal wat hy vrygemaak hetom ligvoets teen die somerheuwels uit te wei.Maar die bale is lankaI toegewerk en weggestuur,die wololie van my voete afgewas,my bene nie meer lam getrap nie.Vergewe ons, die vergeetagtiges, die uitgerustes,soos ons hulle vergewe, die luidrugtigeswat nooit binne die kraal was nie,wat nooit rietperd geryen kaalvoet geloop het nie,en Here, sien ons hande aan:Kyk, om my wit pols is 'n armband van gras;my donker speelmaat het dit kunstig gevlegsoos ek nooit kon nie.Aan U behoort die landen die sonen die skape van sy weidingGee ons liefdevolle hande, Heer,en sny U self versigtig aan die belemmerende kleeddat daar nie onnodig bloed vespil nieen deel U self die lootjies uit7

GRAAD 7 – SEUNS & DOGTERS Die beste pa Deur Adri Troskie Vivier Slimkop menere Stephanus, Marthinusen Hermanus stry wiese pa's die beste van die Kaap tot die Noordweste. Hermanus se pa is advokaat wat help met belangrikeraad en daad. Oor kontrakte, test

Related Documents:

9. Vatmaar Konteksvraag 25 AFDELING C : DRAMA Beantwoord EEN vraag 10. Krismis van Map Jacobs Opstelvraag OF 25 11. Mis Opstelvraag 25 KONTROLELYS AFDELING VRAAGNOMMER GETAL VRAE WAT BEANTWOORD MOET WORD MERK A: Gedigte (Voorgeskrewe Gedigte) 1 – 4 2 A: Gedigte (Ongesiene Gedig) 5 – 6 1 B: Roman (Konteksvraag) 7 – 9 1 C: Roman

Graad 7: 7 gedigte EN ʼn seleksie van 5 kortverhale OF 1 kort roman (kinderverhaal) per jaar Termyn 1 2 gedigte en 2 kortverhale Termyn 2 3 gedigte en 2 kortverhale Termyn 3 2 gedigte en 1 kortverhaal B. Voorskrifte vir onderrig en voordrag: In Afrikaans Eerste Taal en Afrikaans Tweede

die Boedelwet, 1965, ten einde die Kabinetslid verantwoordelik vir die . die aanstellingstermyn van lede van die Raad van Regshulp Suid-Afrika verder te reel; en . artikel3 van Wet 104 van 1996, artikel 3 van Wet 66 van 1998, artikel 1 van Wet 62 van 2000, artikel 1 van Wet 28 van 10 . 6 No. 41018 Act No.8 of 2017

teksverse, gedigte van Leipoldt, meer gevorderde woordsoorte, Suid Afrika se tale en simbole, planete en boeke van die Bybel sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei, woordsoek en inkleur. Prys: R37

Bladsy 6 van 112 Vraestel 2: o Kies die voorgeskrewe boeke wat julle bestudeer het en beantwoord al die vrae wat daaroor gestel is. o Le

V AN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA . GOVERNMENT GAZETTE . . Tot wysiging van die Boedelwet, 1965, om sekere bedrae te . Wysiging van artikel 35 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 80 van Wet 66 van 1965. Wysiging van artikel 102 van

Elektroniese woordeboeke en markbehoeftes in die Afrikaanse gemeenskap Gerhard van Huyssteen 4de Gentse Colloquium over het Afrikaans 11 Oktober 2017 Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit, Potchefstroom [email protected] Jana Luther

Vlaamse Regering van 19 maart 2010 betreffende de organisatie van de fokkerij van de voor de landbouw nuttige huisdieren; Gelet op het ministerieel besluit van 26 juli 2011 tot erkenning van centra voor varkens ter uitvoering van artikelen 35 en 59, par. 2, van het Fokkerijbesluit van 19 maart 2010;

YOGA VASISTHA SARA (De essentie van Yoga Vasishtha) Śrī Ramana Maharṣi 1 - Onthechting 2 - Onwerkelijkheid van de wereld 3 - Kenmerken van de bevrijde 4 - Het oplossen van de geest 5 - Het uitwissen van de onbewuste denk- en voelpatronen. 6 - Meditatie van het Zelf 7 - Methode van Zuivering 8 - Verering van het Zelf

De rol van facilitator van leerprocessen De mogelijkheden van de didactische inzet van ICT om het onderwijs te verbeteren vraagt ook om beleidsbeslissingen en het ondersteunen van veranderprocessen. Het opschrijven van een visie op de inzet van ICT in het onderwijs is daarbij stap één, het motiveren en stimuleren van docenten om ICT te .

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Graad 9 AFRIKAANS EAT 15 – 19 Junie 2020 Goeie môre graad 9’s. Oor die volgende paar weke gaan ons aan al ons leerders Afrikaanse werk stuur. Volg asb. die volgende streng na: Die werk wat ons stuur, moet in die Afrikaanse skri

vir Micro soft, MTN en die Suid-Afrikaanse regering. Van Huyssteen is veral bekend vir sy bydrae as taalkundige in die ontwikkeling van tekstegnolo-gietoepassings en verskeie elektroniese hulpbronne vir Afrikaans, asook as konseptualiseerder, samesteller en beoordelaar van die kykNET-program Op die Spel. GERHARD VAN HUYSSTEEN is professor in .

1965 (Wet No. 66 van 1965), aangestel, wat ten opsigte van daardie aangeleentheid, goed of boedel met regsbevoegdheid beklee is; ,,Ministerv die Minister van Landbou; [Omskrywing van ,,h1inisterv vervang deur a. 1 (a) van Wet No. 45 van 1968, deur a. 1 (c) van Wet No. 73 van 1981, deur a.

1. Het borgen van de kwaliteit van de toetsing. 2. De coordinatie van en controle op examens en tentamens. 3. Het bekrachtigen van tentamenresultaten. 4. Het vaststellen van richtlijnen binnen het kader van het OER om de uitslag van examens vast te stellen. 5. In overleg met de betreffende discipline, verlenen van vrijstelling. 6.

3 Beijnum, Kees van - De ordening 1 Beijnum, Kees van - Dichter op zee 1 Beijnum, Kees van - Het mooie seizoen 3 Beijnum, Kees van - Het verboden pad 4 Beijnum, Kees van - Over het IJ 12 Beijnum, Kees van - Paradiso 16 Beijnum, Kees van - Zoon van 2 Beishuizen, Ti

Musiek van die 'dood'! Musiek van die 'lewe'! Of Amos 6:5 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink! Amos 5:23 Verwyder van My die geraas van jou liedere!En na die geluid van jou harpe wil Ek ( GOD ) nie luister nie.

Gezien het advies van de Rekenkamer (1), Gezien het advies van het Europees Economisch en Sociaal Comité . van de vlaggenstaat met betrekking tot de naleving en de handhaving van het Verdrag betreffende maritieme arbeid, 2006 (PB L 329 van 10.12.2013, blz. 1) en Richtlijn 2009/16/EG van het Europees Parlement en de Raad van 23 april 2009 .

Preventie, detectie en onderzoek van wangedrag Beheer van de Gedragscode Beheer en handhaving van beleid inzake zakelijk gedrag Beheer van naleving van wet-/regelgeving Training in en bewustzijn van ethiek en naleving Beheer van nalevingsrisico's Programma-administratie van SpeakUp! en OpenLine.

VOLUME 99 OCTOBER 2018 NUMBER 4 SUPPLEMENT Supplement to The American Journal of Tropical Medicine and Hygiene ANNUAL MEETING SIXTY-SEVENTH “There will be epidemics ” Malaria Cases on the Rise in Last 3 Years-2016 Ebola Out of Control-2014 Zika Spreads Worldwide-2016 Island Declares State of Emergency Over Zika Virus, Dengue Fever Outbreak-2016 EBOLA: WORLD GOES ON RED ALERT-2014 An .