STRUKTURE Graad 8 - Tegnologie

3y ago
513 Views
39 Downloads
659.46 KB
22 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 6m ago
Upload by : Elisha Lemon
Transcription

TEGNOLOGIEStruktureHoërskool Gerrit MaritzDistrik D152009Graad 8LeerderOnderwyser1

Grade 8TegnologieSTRUKTURESoorte StruktureNatuurlike en mensgemaakte struktureStrukture is oral rondom ons, sommeiges is natuurlik soos eierdoppe, spinnekop webbe en bome enander is mensgemaakte strukture soos brûe, torings, huise, plastieksakke en koppies. Strukture kan verderverdeel word in drie ander groepe, nl. Raamstrukture, dopstrukture en soliede strukture:‘n Raamstruktuur bestaan uit dele wat verbind word om ‘nraam te vorm, bv. ‘n hyskraan of ‘n kragmas. Dikwels is dieraam verberg en kan jy dit nie sien nie. Dink bv. aan diedakbalke wat die teëls ondersteun waarmee ‘n dak bedekword. Strukture ondersteun hul eie gewig sowel as die las watdit moet dra.‘n Dopstruktuur bied beskerming van buite af, bv. ‘neierhouer wat eiers beskerm. Verpakkings soos die houerswaarin ons graankos koop, beskerm ook die inhoud watbinne is. Dopstrukture het nie rame nie. Die sterkte van diedopstruktuur is in die dop self wat dikwels maar taamlik dun is.Soliede strukture maak staat op soliede konstruksie om laste te dra en die gewigdaarvan veilig in die grond te dra. ‘n Voordeel van soliede strukture is dat hullein plek gehou word deur hul eie gewig. Voorbeelde:Berge, grotte en koraalriwwe is natuurlike soliede struktureSandkastele, damme en baksteenmure is mensgemaakte soliede strukture.Funksies van struktureOndersteun dinge‘n Struktuur moet sy eie gewig kan dra sowel as die laswat dit moet dra. ‘n Las is ‘n voorwerp, ‘n mens of ‘nkrag. ‘n Las kan bewegend (dinamies) wees of dit kan ‘nstilstaande (statiese) las wees.oorspan ‘n afstandDie bekendste struktuur wat ‘n afstandoorspan is ‘n brug. Brûe het ook ‘nander funksie – om dinge teondersteun. Hulle dra hulle eie gewigen ook die gewig van wat ookal oorhulle beweeg.omsluit ‘n ruimteAlle houers het hierdie funksie, sowel as meestegeboue. Natuurlike voorwerpe sluit in skulpe,grotte, hol boomstompe ens.‘n Struktuur soos ‘n huis verrig al die funksies: dit ondersteun ‘n dak; dit dek groot area; dit bevateiendom en beskerm julle en julle meubels.2

Struktuur komponentePilare is vertikale struktuurkomponente. Die funksie van pilare is om balkete ondersteun, en so die gewig van die struktuur na al die pilare teversprei.Balke is horisontale struktuurkomponente.Balke versprei die gewig na die pilare. Dieeffektiwiteit van ‘n balk hang af van diemateriaal waarvan dit gemaak is asook vandie vorm van die balk. Balke wat in grootstrukture gebruik word, kan verskillendevorms hê, sommiges is solied, ander is hol ofhet spesiale dwarsdeursnee-gedeeltes watsterkte en stewigheid bied.‘n Vrydraende balk (kantelbalk) is ‘n struktuurkomponentwat soos ‘n arm uitsteek vanaf die hoofstruktuur, en wordnet aan die een kant ondersteun.‘n Stutmuur is ‘n struktuur wat teen ‘n muur gebou word om diemuur te ondersteun of te versterk.Boë‘n Boog is ‘n halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n struktuur wat daarop rus ondersteun. Inboë wat van stene gemaak is, is die sluitsteen die deel wat in die middel van die boog voorkom, enhierdie steen stut en hou die res van die boog bymekaar. Boë kan ook van ander materiale gemaakword en dan kom daar nie ‘n sluitsteen voor nie. Boë is baie doeltreffend in brûe wat valleie oorbrug,aangesien hulle dan gestut word deur die wande van die berge aan weerskante.Die gewig bo diesluitsteen veroorsaakdat elke steen in dieboog op die volgendeeen druk. Dit duur voorttotdat die laaste eenteen die stutmuur drukwat ‘n fondasie in diegrond het.Die grond rondomdie stutmuur is inkompressie en drukterug teen diestutmure.3Vir elke aksie is daar ‘ngelyke en teenoorstaandereaksie. Die grond drukterug teen die stutmure enveroorsaak ‘n drukking watweer van steen tot steenoorgedra word totdat ditteen die sluitsteen druk watdie gewig dra.

Lateie is balke wat vanbeton gemaak worden versterk word metstaal penne(bewapening).Hulle versprei die gewigvan die struktuur bo dieopening van die deureen vensters na diestruktuur langsaan endan in die grond in.Vakwerk word dikwels gesien inbrûe, waar ‘n hele struktuur uitdriehoeke bestaan.EIENSKAPPE VAN STRUKTUREVoordat jy enige struktuur kan ontwerp, moet jy die volgende weet:Wat is jou doel met die struktuur?Wat is die maksimum dravermoë wat die struktuur moet hê?Watter tipe struktuur dit is, by. raam of dop.Die materiaal wat jy gaan gebruik om die struktuur te maak.Die afmetings van die struktuurdele.Strukture moet veilig wees vir mense om te gebruik. ‘n Goeie en veilige struktuur moet oor drieeienskappe beskik:Sterkte - Dit moet nie inmekaar tuimel of bars nie. Strukture breek as hulle nie sterk genoeg is om kragtete weerstaan nie. Hierdie kragte kan staties wees bv. iemand wat op ‘n bed Iê, of dinamies, bv. asiemand op die bed spring.Stewigheid - Dit moenie buig, sy vorm verloor of kromtrek nie.Stabiliteit - Dit moet beslis nie kan omval nie. Ons sê dat ‘n struktuur hoë stabiliteit het as, wanneer dit ‘ngewig dra, dit terugkeer na of in dieselfde posisie bly. Die graad van stabiliteit hang af van dieverhouding tussen die basis, die hoogte en die gewig van die struktuur.Die gewig van ‘n voorwerp word veroorsaak deur gravitasiekrag wat vertikaal trek aan die massa vandie voorwerp. Die onsigbare posisie van die massa waardeur gravitasiekrag trek, word die swaartepuntgenoem. As die swaartepunt laag is en binne die groot basis area lê is die voorwerp baie stabiel. As dieswaartepunt meer na die een kant van die basis area lê, is die voorwerp minder stabliel. As dieswaartepunt buite die basis area lê, is die voorwerp baie onstabiel en mag verdere ondersteuning nodigwees. ‘n Hoë voorwerp is geneig om onstabiel te wees omdat die swaartepunt baie hoog is.Die verhouding tussen stabiliteit en die swaartepuntDie stabiliteit van ‘n struktuur is verwant aand ie posisie van die swaartepunt van daardie struktuur. Soosin die volgende diagram aangedui word, styg die swaartepunt as die voorwerp skuins gedruk word. Dierotasie rondom punt B word veroorsak deur ‘n trekkrag.ab4

As die struktuur stabiel is, sal die dit terugkeer na die oorspronklike posisie wanneer die trekkag ophou.Die struktuur sal slegs terugkeer na die oorspronklikeposisie as die swaartepunt binne die basis van diestruktuur bly. As die struktuur so ver getrek is dat dieswaartepunt buite die basis is, sal die struktuuronstabiel raak en omval. As ‘n onstabiele voorwerpso ver geroteer het en die trekkrag word verwyder,sal dit in elk geval omval.Kom ons probeer dit!!Hoe om die swaartepunt te bepaalGebruik ‘n stewige karton en knip ‘n oneweredigevorm uit, (soos hierlangsaan). Hang ‘n skietlood aan ‘nduimspyker en merk die posisie van die tou op diekarton.Herhaal die proses nog twee keer maarsit die duimspyker elke keer op ‘n anderplek en merk die posisie van die tou elkekeer. Waar die drie potloodlyne mekaarkruis is die swaartekrag.5

Reëls vir stabiliteit: ‘n Lae swaartepunt‘n Wye basis is meer stabiel as ‘n struktuure met ‘n smal basis.Die gewig aan die bokant van die struktuur moet minder wees as die gewig onder.Stutte, ankertoue en ankerdradeFondasiesDit is nie altyd moontlik om ‘n struktuur te ontwerp wat voldoen aan hierdie reëls nie. Soms moet andermaatreëls gebruik word om die struktuur stabiel te maak. ‘n Hyskraan is ‘n lang smal struktuur met ‘nbaie smal basis en ‘n baie groot bokant. Daar is ‘n baie groot gewig wat aan die een kant bo gedramoet word, om die gewig wat gedra te word te balanseer word ‘n teengewig aan die anderkantgebruik. Hierdie stelsel werk deur die gewig wat gelig moet word, te balanseer deur die teengewig.ANKERTOUEguysStrukture soos tente kan stabiel gemaakword deur dit in die grond te anker metankertoue. Ankertoue is toue, kabels ofkettings (buigbaar) wat ‘n struktuur in posisiehou deur daaraan te trek.STUTTE en VERBINDINGSBALKEKragte werk in op alle strukture. Ankertoue, verbindingsbalke en stutte isstrukturele komponente wat gebruik word om strukture stabiel te maak. Dienie-buigbare deel van strukture wat trekkrag ondervind word ‘nverbindingsbalk genoem en die nie-buigbare deel wat drukkrag ondervindword ‘n stut genoem.‘n Verbindingsbalk (gewoonlik onbuigbaar) hou ander struktuur dele inplek deur aan hulle te trek. Raamstrukture het dele wat stutte genoemword (onbuigbaar). Stutte hou dele in posisie deur teen hulle te druk.Stutte word gemaak van materiale soos hout of staal wat nie kan buignie.ANKERDRADE‘n Ankerdraad is ‘n kabel wat gebruik word om ‘n mas in plek te hou.Kabel-geankerde brûe en hoë torings maak gebruik van ankerdrade.6

DIE ONTWERP VAN RAAMSTRUKTUREAs jy kyk na prente van bekende raamstrukture soos hyskrane kragpale en dakkappe, sal jy agterkomdat triangulering gebruik word om hulle stewig te maak.Hoe om strukture stewig te maakWanneer jy ‘nvierkantige struktuurna een kant toedruk, sal die maklik syvorm verloor. So ‘nstruktuur is nie stewignie.Deur ‘n stut tussen 2teenoorstaande hoekein te las en sodoendetwee driehoeke te vorm,word gekeer dat diestruktuur sy vorm verloor.So ‘n struktuur is stewig.‘n Alternatief tottriangulering is om ‘nknoopplaat(driehoekweb) op diehoeke te gebruik. ‘nKnoopplaat is ‘n stewigestuk materiaal watgebruik word om diedele van ‘n struktuur teaan mekaar te bind.Jy gaan nou Hulpbronopdrag 1 op bladsy 12 doenRaam strukture verkry hulle sterkte en stewigheid van diemanier waarop hulle aanmekaar gesit is. Meesteraamwerke word gebou met ‘n kombinasie van stutte enverbindingsbalke om driehoeke te vorm. Driehoeke isbaie sterk en stewige vorms. Dit word trianguleringgenoem.Dopstrukture kry hulle sterkte en stewigheid van die manier hoe hulle gevorm is. Dopstruktureword gewoonlik ontwerp om gerond of geriffeld te wees, die rondings en riffels versterk dieoppervlakte van die dopstruktuur.Damwalle, eiers en gloeilampe is almal dopstrukture wat danksy hulle rondings, kragteweerstaan wat hulle andersins sou breek.Knoopplate word van onbuigbare materiale soos hout of metaalgemaak en word gewoonlik op hoeke van raamstrukturevasgemaak om die dele van die raamstruktuur bymekaar te hou.7

Materiale waarvan strukture gemaak word kan versterk word deur dit in ‘nander posisie te gebruik. As tweestroke riffelkarton op mekaar geplakword, sodat die riffels teen ‘n 90 hoekmet mekaar is, versterk dit die karton. Dieselfde gebeurwanneer hout gelamineer word en die grein van die hout teen‘n 90 hoek geplak word. ‘n Balk is ook sterker wanneer ditregop gebruik word in plaas van plat.KRAGTEKragte kan staties (stilstaande) of dinamies (bewegend) wees.Statiese kragte word gewoonlik deur die gewig van die struktuur self en alles watpermanent aan die struktuur vas is, veroorsaak.Dinamiese kragte word versoorsaak deur die wind, branders, mense en voertuie.Dinamiese kragte is meestal baie sterker as statiese kragte en ook baie moeilikom te voorspel. Dit is ook die mees algemeenste rede vir strukture wat faal.‘n UItwendige krag werk van buite die struktuur daarop in. Byvoorbeeld die wind of iemand wat daaropsit of staan.Inwendige kragte is kragte wat deur die struktuur self veroorsaak word in ‘n poging om die uitwendigekragte teë te gaan. As die uitwendige kragte groter is as die inwendige kragte sal die struktuur inmekaartuimel.Kragte wat op en in strukture werkUitwendige kragte of laste veroorsaak spanning aan die binnekant van strukture. Nie alle kragte of lastehet dieselfde uitwerking nie. Kragte kan druk, trek, draai of buig.Trekkrag trek ‘n deel van‘n struktuur. Dele vanstrukture waarop trekkraguitgeoefen word isbindbalke en ankertoue.Drukkrag is ‘n krag watprobeer om dele van ‘nstruktuur saam te druk Stuttehou dele in posisie deurteen hulle te druk.Buigkrag is eintlik drukkrag(kompressie) aan die eenkant en trekkrag (spanning)aan die anderkant. Dit kanduidelik gesien word by ‘nboekrak.Buigkrag: ‘n Kombinasie van kragte veroorsaak dat een deel van ‘n struktuur in spanning is en ‘n anderdeel in kompressie. In hierdie prent is ‘n spons met lyne aan albei kante, as die spons gebuig word kanjy duidelik sien hoe die lyne aan die bokant nader aan mekaar beweeg (in kompressie) en die lyne aandie onderkant wegtrek van mekaar (inspanning)8

Draaikrag (wringkrag)‘n Krag kan ‘n liggaam in die rondte laatdraai of ‘n struktuurdeel kan verdraai ofvervorm word.Skeurkrag: wanneer twee kragte van weerskante op ‘nstruktuur inwerk, kan die struktuur in twee geskeur word.Herkenning van strukturele komponente‘n Las/gewig op ‘n balk, oefen druk uit op die bokant van die balk, terwyl die onderkant van die balk inspanning is of trekkrag ondervind. Dieselfde gebeur met ‘n pilaar, die een kant sal in spanning wees endie anderkant in kompressie. Stutte is altyd in kompressie en verbindingsbalke is altyd in spanning.Strukture van papierWatter vorms is die sterkste?Gebruik papier en vou 3-D vorms soos hierangsaan. Bepaal watter vorms die sterkste is.Gebruik die vorms as balke en pilare en kyk watterkan die grootste vrag dra.Probeer om die vorms sterker te maak deur diepapier of die struktuur te versterk.9

Jy gaan nou Hulpbronopdrag 2 op bladsy 13 doenHulp met die bou van strukture10

11

BekwaamheidstaakJulle skool het ‘n reënwater tenk ontvang van ‘n borg en het bestluit om gebruik te maak van gestoordereënwater om die skool se tuin nat te maak. Die beheerliggaaming het gehoor dat julle van struktureleer in Tegnologie en het julle klas gevra om watertorings te ontwerp en modelle daarvan te bou. Hullesal dan een kies en oorhandig aan die kontrakteurs wat die watertoring dan sal bou.Julle fasiliteerder sal julle in groepe van 6 deel. In julle groepe moet julle saam besluit hoe julle dieprobleem gaan oplos. Elke groep moet een model van ‘n watertoring bou.Gegewe spesifikasies: Die watertoring moet ‘n raamstruktuur wees.Die watertoring moet stabiel, sterk en stewig wees.Julle mag slegs papier gebruik om die struktuur te bou.Die model moet 300 mm hoog weesJulle moet versterkingstegnieke gebruikDie model moet die gewig van ‘n 1 liter waterbottel kan dra.12

PORTEFEULJEONDERSOEKHulpbronopdrag 1Gebruik stroke karton en maak hierdie vorms. Gebruik ander stroke en versterk die vorms. Gebruik joupotlood en trek lyne in die vorms hieronder om te wys wat gewerk het.Party dele van die volgende strukture is oorbodig. Gebruik stroke karton en maak die vorms, verwyderdan van die dele om te sien watter onnodig is. Kleur die onnodiges in met jou potlood.(15)Hulpbronopdrag 2Kan jy ‘n boek ondersteun met ‘n vel koerantpapier? Verduidelik hoe jy dit kan doen.(5)13

Hulpbronopdrag 3Identifieseer die strukteer komponente en die kragte in die volgende sketse. (D en E is onbuigbaar en Gis buigbaar)Struktuur H:J:Verduidelik in detail die kragte wat deur die volgende komponente ondervind word:F:I:(20)14

GevallestudieDoen navorsing oor een struktuur (gebou, brug, toring ens. wat inmekaar getuimel het. Gee redeshoekom dit gefaal het en wat gedoen was / gaan word om die struktuur te verbeter met die g(5)15

Spesifikasies(5)Idees (10)Maak ‘n vryhand 3-D voorstelling van ten minste 3 moontlike oplossings vir die probleem en gee kortlikvoor- en nadele vir elke idee.Voor en nadele16

Voor en nadeleVoor en nadele17

Final Ontwerp (10)Gebruik een van die metodes waarvan jy geleer het en maak ‘n 3-D skets van jou produk.18

Teken ‘n eerstehoekse ortografiese voorstelling van jou produkVerdere inligting tov jou produk19

MAAKGereedskap, benodigdhede, materiale (5)Vloeidiagram (5)20

EVALUERING (10)Vul jou groeplede se name in die tabel in en gee vir elk ‘n punt uit 10 vir samewerkingNaam en vanPunt uit 10Naam en vanPunt uit 10Sterk punte en swak punte van jou watertoringVeranderinge en verbeteringe wat jy kan maak aan jou watertoring21

AspekVlak 7(Uitstekendbemeester)Vlak 6(Verdienstelikbemeester)Vlak 4(Toereikendbemeester)Vlak 2(Elementer bemeester)Vlak 5(Goed bemeester)Vlak 3(Redelik bemeester)Vlak 1(Nie bemeester nie)OntwerpFormulering vanFormulering van probleemFormulering van probleemvoorligtingprobleem oplossing, nieFormulering van probleem1 (Wat beplan omoplossing is duidelik enoplossingvoltooi en nieoplossing is redelik duidelikverstaanbaar.is vaagte maak)relevant nie(Punte: 5)Opdragteonsamehangend voltooi.Opdragte onvoltooid.Baie min moeite isGeen moeite is gedoen.gedoen.2Ondersoek(Hulpbronopdrag 1,2 & 3)(Punte: 40 4)3Ondersoek(GevalleStudie)(Punte: 10)Verskeie bronne is gebruikom toepaslikeinligting te bekomEnkele bronne isgebruik om toepaslikeinligting te bekomVan die inligting watverkry is, is toepaslikInligting nie toepaslik4Voorlegging(Spesifikasies)(Punte: 5)Lys van spesifikasies isvolledig en toepaslikSpesifikasies isvolledig‘n Paar spesifikasies isgegeeSpesifikasies onvolledigOpdragte voltooi enOpdragte voltooi enkorrek. Duidelike moeite is korrek. Effense moeite isgedoen.gedoen.Idees baie netjies gesketsIdees redelik netjiesIdees geskets maar nieen byskrifte gegee, allegeskets en byskriftenetjies nie, enkeleAanvanklikevoordele en nadele isgegee, voordele envoordele en nadele is5 idee-genereringvolledignadele is genoem, gekose genoem, gekose idee nie(Punte: 10)genoem, gekoseidee gemotiveerduidelik gemotiveeridee geldig gemotiveerBeplanning(Finale 3-D skets Werktekening en 3-D sketsen werks6is netjies en hettekening)byskrifte(Punte: 10)7Beplanning(Lys vanbenodigdhede engereedskap)(vloeidiagram)(Punte: 10)8Produk(Punte: 30)9Evaluering(Punte: 10)Werktekening en3-D skets is voltooi enbyskrifte gegeeIdees onverstaanbaargeskets, voordele ennadele onvolledig,swak motivering vangekose ideeDele van werktekening en Werktekening en 3-D skets3-D skets ontbreekis nie voltooi nieLys van benodigdhede, Lys van benodigdhede enLys van benodigdhede enLys van benodigdhede enmateriaal en gereedskapgereedskap is redelikgereedskap is baieis volledig. Vloeidiagram is volledig.Vloeidiagram is gereedskap is onvolledig.onvolledig. Vloeidiagramlogies enlogies en redelikVloeidiagram is nie logiesisof verstaanbaar nie.verstaanbaar.verstaanbaar.onverstaanbaarDie watertoring is ‘nDie watertoring is ‘nraamstruktuur. Dit is sterk,raamstruktuur. Dit is ofstabiel en stewig. Slegs sterk, of stabiel of stewig.papier is gebruik. Dit is 300 Slegs papier is gebruik. Ditmm hoog. Meer as 2is 300 mm hoog. Net 2versterkingstegnieke isversterkingstegnieke isgebruik. Dit kan ‘n 1 liter gebruik. Dit kan ‘n 1 literbottel water dra.bottel water dra.Toepaslikeevalueringskriteria,werkbare idees omproduk te verbeterEvalueringskriteria,redelike Idees om produkte verbeterDie watertoring is ‘nDie watertoring is ‘nraamstruktuur. Dit is nieraamstruktuur. Dit is niesterk, stabiel of stewig nie. sterk, stabiel of stewig nie.Slegs papier is gebruik. Dit Nie slegs papier is gebruiknie. Dit is nie 300 mmis 300 mm hoog. Net 1hoog nie. Geenversterkingstegniek isversterkingstegnieke isgebruik. Dit kan nie ‘n 1liter bottel water dra nie. gebruik nie. Dit kan nie ‘n1 liter bottel water dra nie.Evalueringskriteria onduidelik,idees om produkte verbeter niebale toepaslik nieGeen evalueringskriteria nie, idees omproduk te verbeter isonvolledigPUNT UIT 10022AssesseringAssessering die tegnologiese proses (Fasiliteerder voltooi)

3 Struktuur komponente ‘n wat soos ‘n arm uitsteek vanaf die hoofstruktuur, e net aan die een kant ondersteun. Boë ‘n Boog is ‘n halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n struktuur wat daarop rus ondersteun. In boë wat van stene gemaak is, is die sluitsteen die deel wat in die middel van die boog voorkom, en

Related Documents:

Gr 4 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 PRAKTIES Bladsy 1 "Naam van Skool" Natuurwetenskappe en Tegnologie Formele Assesseringstaak Kwartaal 1 Praktiese Taak nr. 01 Inhandigingsdatum Kennisafdelings: Lewe en Lewende dinge & Strukture Punte: 30 Graad 4 Onderwerp: Toestande wat nodig is vir sade om te ontkiem

DIENSTE: Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, Toerisme TEGNOLOGIE: Ingenieursgrafika en -ontwerp, Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie en Meganiese Tegnologie 'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle kandidate ingeskryf vir v

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe