INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 SOSIALE .

2y ago
116 Views
25 Downloads
575.02 KB
10 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Camryn Boren
Transcription

INTERMEDIÊRE FASEGRAAD 6NOVEMBER 2016SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)PUNTE:40TYD:1½ uurMaak seker dat leerders ʼn 30 minute breuk tussen vraestelle kry.Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

2SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)INSTRUKSIES1.AL die vrae moet beantwoord word.2.Lees en bestudeer alle meegaande bronne in die vraestel sorgvuldig deur.3.Nommer alle vrae presies net soos dit op die vraestel verskyn.4.Moenie die vrae se antwoorde deurmekaar skryf nie.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

3SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)AFDELING AVRAAG 1: DEMOKRASIE EN BURGERSKAP1.1 Bestudeer die stelling en kies die korrekte antwoord. Verskeie opsies wordgegee as moontlike vrae vir die volgende stellings. Kies die korrekte antwoorden skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.5),byvoorbeeld 1.1.6 E.1.1.1ʼn Regeringstelsel in ʼn land waar almal kan stem om die leiers teverkies .ABCD1.1.2Na 1994 was Suid-Afrika ʼn demokratiese land gelei deur die .ABCD1.1.31984.1994.2004.2014.Die wette wat almal in die land moet gehoorsaam:ABCD1.1.5Inkatha Vryheidsparty.Vryheidsfront.Ekonomiese Vryheidsvegters.African National Congress.Die Grondwetlike Hof is gestig om die grondwet te beskerm in .ParlementRegstelselGrondwetRegteDie ware geskrewe verhaal van ʼn persoon se lewe word ʼn . ie(5 x 1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief[5]

4SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)VRAAG 2Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae.GEVALLESTUDIE: FATIMA MEER – ’N LEIER IN DIE BOU VAN DEMOKRASIEFatima Meer is in 1928 in Durban gebore. Sy is as Indiër geklassifiseer. Indiërs hetnie dieselfde regte as wit mense gehad nie, maar die apartheidswette het hulle beteras swart mense behandel. Fatima se pa het haar van jongs af geleer dat mense inSuid-Afrika nie die regte het wat hulle behoort te hê nie. Fatima het aan dieUniversiteit van Natal gestudeer en gegradueer. Baie min vroue wie nie wit was nie,kon dit destyds doen.Oor die jare was Fatima betrokke by baie organisasies wat teen dieapartheidsregering geveg en arm gemeenskappe gehelp het. Sy was byvoorbeeldbetrokke by protesoptredes teen die regering, deur optogte en vergaderings teorganiseer waar sy haar sou uitspreek teen die apartheidsregering. Die bou van ʼn beter verstandhouding en vennootskappe tussen die swart enIndiër gemeenskappe Vroue-organisasies wat teen apartheid geveg het en mense in armgemeenskappe gehelp het Die bymekaarmaak van geld om skole in arm gemeenskappe te bouDie regering het probeer om mense soos Fatima te keer. Hulle het haar verban. Dithet beteken dat sy nie kon reis waarheen sy wou nie, nie groot groepe mense opeen slag kon ontmoet nie en niks wat sy geskryf het, kon uitgestuur vir ander menseom te lees nie.Die regering het Fatima ook vir vyf maande tronk toe gestuur sonder ʼn verhoor. Na1994 het Fatima haar betrokkenheid by verskillende organisasies engemeenskapwerk in arm gemeenskappe voortgesit. Fatima het in 2010 aan ʼnberoerte gesterf.[Bron: www.sahistory.org.za]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

(EC/NOVEMBER 2016)5SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)2.1 Waar was Fatima gebore?(1)2.2 Noem DRIE dinge wat sy gedoen het om ander mense te help.(3)2.3 Hoe het Fatima gehelp om ʼn demokratiese Suid-Afrika te bou?(2)2.4 Wat het dit beteken om deur die regering verban te word?(2)2.5 As jy met Fatima kon praat, wat sou jy vir haar sê? Skryf TWEE sinne.Kopiereg voorbehou(2)[10]Blaai om asseblief

6SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)VRAAG 3Die nasionale vlag moet ten alle tye met eerbied en respek behandel word.3.1Beskryf die verskillende plekke in Suid-Afrika waar jy gesien het die vlaggebruik word.(3)3.2Wat beteken die V-vorm op die nasionale vlag?(1)3.3Wie het die finale nasionale vlag ontwerp?(1)[5]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

(EC/NOVEMBER 2016)7SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)AFDELING BVRAAG 44.1 MEDISYNE DEUR DIE JAREPas die term in KOLOM A by die korrekte beskrywing in KOLOM B. Skryfslegs die vraagnommer (4.1.1‒4.1.3) en die letter (A‒D) van die antwoordwat jy kies, byvoorbeeld 4.1.4 E.4.1.1KOLOM AHolistiesKOLOM Bʼn Middel wat in medisyne gebruik wordom bakterieë dood te maak eninfeksies te genees.A4.1.2AntibiotikumBBaie klein lewende organismes metsommige wat siektes kan veroorsaak4.1.3AansteeklikCBehandeling van die hele mens en nienet die siekte fisiese nieDAs ʼn siekte maklik van een mens na ʼnander oorgedra word(3 x 1)(3)4.2 Watter mediese ontdekkings hou met die volgende dokters verband:4.2.1Alexander Fleming(1)4.2.2Edward Jenner(1)4.2.3Robert Koch(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

8SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)4.3 Lees die storie en beantwoord die vrae.CHRIS BARNARD EN DIE WÊRELD SE EERSTE HARTOORPLANTINGEen Saterdagmiddag in Desember 1967, het Dokter Chris Barnard van dieGroote Schuur-hospitaal in Kaapstad, ʼn span dokters en verpleegkundigesgelei om mediese geskiedenis te maak.ʼn Man genaamd Louis Washkansky het sterwend aan hartversaking in diehospitaal gelê. ʼn Jong vrou, Denise Darvall, het in ʼn motorongeluk gesterf. Syhet ʼn gesonde hart gehad en dr. Barnard het toestemming van haar pa verkryom haar hart te gebruik om Washkansky se lewe te red.Die mediese span, onder leiding van dr. Barnard, het die hart in mnr.Washkansky se liggaam oorgeplant. Die operasie was ʼn sukses, maarWashkansky het 18 dae later aan ʼn longinfeksie gesterf. Hierdie eersteoorplanting het ander dokters wêreldwyd geleer om nuwe dinge te doen envandag leef hartoorplantingspasiënte jare lank met hul nuwe harte.4.3.1Organiseer die gebeure in tydvolgorde. Hierdie gebeure is nie in dieregte volgorde waarin dit plaasgevind het nie. Herskryf die gebeurein die regte volgorde.ABCDEKopiereg voorbehouʼn Jong vrou met ʼn gesonde hart, Denise Darvall, het in ʼnmotorongeluk gesterf.Dr. Barnard het wêreldberoemd geword.Die operasie was ʼn sukses, maar Washkansky het 18 dae lateraan ʼn longinfeksie gesterf.Die mediese span, gelei deur dr. Barnard, het die hart in mnr.Washkansky se liggaam oorgeplant.ʼn Man, met die naam Louis Washkansky, het sterwend aanhartversaking in die hospitaal gelê.Blaai om asseblief(5)

(EC/NOVEMBER 2016)9SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)4.4 Voltooi die tabel oor hoe mediese ontdekkings chirurgiese operasies moontlikgemaak het.Mediese ontdekking4.4.1 X-strale4.4.2Higiëne in Hoe dit met ʼn operasie help(4 x 1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief(4)

10SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)(EC/NOVEMBER 2016)VRAAG 55.1 Bestudeer die onderstaande bronne en beantwoord die vrae wat volg.Kyk na die bronne hierbo en bespreek hoe dit mense identifiseer assangomas. Skryf ʼn paragraaf van VYF sinne.[5]TOTAAL:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief40

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS) PUNTE: 40 TYD: 1½ uur Maak seker dat leerders ʼn 30 minute breuk tussen

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

www.rosemount.com Guida di installazione rapida 00825-0102-4593, Rev. BA Luglio 2009 Rosemount 1151 Inizio Fine Fase 1: montaggio del trasmettitore Fase 2: rotazione della custodia Fase 3: collegamento e accensione Fase 4: impostazione degli interruttori Fase 5: configurazione Fase 6: taratura del trasmettitore Certificazioni del prodotto

Wiskunde in die senior fase Patrone, funksies en Algebra Graad 7 –9. Summary: Amendments to the Content Overview for the Phase . GRAAD 7 GRAAD 8 GRAAD 9 Eenterme, tweeterme, drieterme met heelgetalle of enkelterme te deel Deel veelterme deur heelgetalle of enkelterme - Bepaal die kwadrate,

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

mm/día durante todo el ciclo del cultivo. Se obtuvo valores de coeficiente del cultivo (Kc) para cada fase del cultivo, siendo para la fase inicial un valor de 0.55, la fase de desarrollo 0.92, la fase intermedia 1.10 y la fase final del cultivo un valor de 0.83. El requerimiento total de agua fue de 363.30 mm, con un rendimiento total

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe