HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 .

2y ago
358 Views
13 Downloads
870.01 KB
22 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Elisha Lemon
Transcription

1HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023(GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)KWARTAAL 1VAARDIGHEDEWEEK 13 DAEWEEK 2LUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDBesin oor selfstandig gelese tekste Hervertel die storie of hoofgedagtes in 3 – 5 sinne Druk emosionele respons op die gelese tekste uit[SKRYF: STORIE]Skep 'n persoonlike woordeboek Etiketteer bladsye met alfabetletters Voer vyf woorde en betekenisse in(teken / sin met behulp van die woord /verduideliking van die woord)TAALSTRUKTURE EN KONVENSIESGestandaardiseerde basislynassessering en -oriëntering wat gedurende die eerste 3 dae van die kwartaal in Week 1 - Dag 1 tot 3. uitgevoer moet word.Data word vasgelê sodat vaardigheid bepaal en leergapings geïdentifiseer word. Hierdie inligting moet gebruik word om daaropvolgende onderrig- en leeraktiwiteite te lei.Luister na ‘n kortverhaalLees ‘n kortverhaal / volksverhaalSkryf ‘n storie wat op ‘nWerk met woordepersoonlikeervaring/voorvalGebruik ‘n teks van ‘n handboek Gebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitAlfabetiese rangskikkinggebaseer isdie onderwyser se hulpbronlêerof uit die onderwyser seSinonieme en antoniemehulpbronlêer Kies toepaslike inhoud vir die Pre-lees: voorspelling gebaseer op dieonderwerpWerk met sinne Identifiseer intrige, karakters entitel en prente Gebruik die storiestruktuur as ‘nagtergrond Gebruik leesstrategieë soos vluglees,Werkwoorderaam Voorspel inhoudsoeklees, begripslees, aandagtig lees,Tydsvorme Sluit intrige en karakters in Beantwoord vrae mondeling Bespreek nuwe woordeskat uit dieSinsoorte (stelsin, vraagsin, Gebruik toepaslike taal, spelling enleesteksbevelsin, uitroepsin)punktuasieIdentifiseer en lewer kommentaar op dieHervertel ‘n storie Gebruik ‘n reeks woordeskat watintrige en karaktersSpelling en punktuasie Hervertel gebeure in diemet die onderwerp verband hou Geeenverduidelikeiegevoelensoordiekorrekte volgordeSpelling (kappie) en Ontwerp ‘n persoonlike dagboekteks Benoem die karakters korrekspelpatrone (d/t; f/v)Lees hardop met duidelike g, tempoPunt, komma Beplanning / voorskryf, Gebruik ‘n woordeboek Opstel,Woordeskat in konteks Hersiening, Redigering,[TS&K AKTIWITEITE] Proeflees, en AanbiedingVerwys na eie leweVERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

2KWARTAAL 1SKRYF EN AANBIEDVAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKWEEK3-4Luister na en bespreek 'ninstruksieteks, bv. resep Inleidende aktiwiteite: voorspelling Onthou prosedure Identifiseer die kenmerke van dieonderrigteks Gee duidelike instruksies, bv. oor hoeom 'n koppie tee te maak Maak aantekeninge en pas instruksiestoe Opmerkings oor die duidelikheid vandie instruksiesLees die instruksieteksTeks uit die handboek of onderwyserHulpbronlêer (TRF) Voorlees: voorspel uit titel enprente Gebruik leesstrategieë, bv.voorspelling, kontekstuele leidrade Bespreek spesifieke besonderhedevan die teks Bespreek die volgorde vaninstruksies[LEES BEGRIP]Skryf instruksies bv. Hoe om ‘n koppie teete maak Lys materiale en bestanddele Gebruik korrekte spesifieke besonderhede Gebruik die korrekte volgorde Gebruik die opdragvorm van die werkwoord Gebruik die korrekte struktuur en formaatGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en AanbiedingTAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde: Vokaalgroep 1 en 2 Woordfamilies Lettergrepe en klankgrepeWerk met sinne: Werkwoorde Selfstandige naamwoorde(meervoud, verkleining, geslag)Spelling en punktuasie: Spelling (deelteken) en spelpatrone (ei/y) Hoofletters Punt, kommaWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE][SKRYF: INSTRUKSIES]Teken woorde en hul betekenisse in'n persoonlike woordeboekFORMELE ASSESSERINGSTAAK 1: MONDELINGHardoplees/ Voorlees [20 punte]Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en sluit in kwartaal 2 wanneer die punt aangeteken sal word.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

3KWARTAAL 1VAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDWEEK5-6Luister na ‘n gedig / liedGebruik ‘n teks van ‘n handboek ofuit die onderwyser se hulpbronlêer Herroep hoofgedagte Bespreek sentrale idee / boodskap Verwys na eie ervaring Identifiseer ritme en lewerkommentaar op die effek daarvan opdie luisteraar Druk gevoelens uit wat deur diegedig gestimuleer is Bied lied / gesekteerde reëls aanLees ‘n gedig / lied Gebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Bespreek hoofgedagte(s) Druk gevoelens uit wat deur die liedgestimuleer is Identifiseer ritme en rym en die effekdaarvan Verdeel woorde in lettergrepe om ritmete verstaanSkryf ‘n eenvoudige gedig / lied Selekteer toepaslike inhoud Gebruik gepaste struktuur en formaat Beplan, ontwerp en hersien ‘n gedig /lied Gebruik toepaslike ritme en rym Gebruik kennis van lettergrepe omritme te ontwikkelBesin oor selfstandig gelese tekste Hervertel storie of hoofidees in 3 – 5sinne Druk gevoelens oor gelese tekste uitGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en AanbiedingSkryf woorde en hul betekenisse in ‘npersoonlike woordeboek neerTAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Vokaalgroep 3 Alfabetiese rangskikking Afbreek van woorde Lettergrepe en klankgrepeWerk met sinne Byvoeglike naamwoorde Enkelvoudige sin (onderwerp,voorwerp, gesegde)Spelling en punktuasie Spelling en spelpatrone KoppeltekenWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]FORMELE ASSESSERINGSTAAK 2: KREATIEWE SKRYF [20 punte] Opstel: Beskrywende / Verhalende3 paragraweGedurende die kwartaalVERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

4KWARTAAL 1VAARDIGHEDEWEEK7-8LUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDLuister na fabels / legendes / mitesGebruik ‘n teks van ‘n handboek ofuit die onderwyser se hulpbronlêer Luister en verwys na eie ervaring Identifiseer besonderhede Hou by die onderwerp Hervertel ‘nstorieLees fabels / legendes / mitesGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente gebaseer is Gebruik leesstrategieë soosvluglees en soeklees Identifiseer en lewer kommentaarop die intrige Gee redes vir handeling Identifiseer hoof- enondersteunende idees Identifiseer en bespreek waardes indie teksSkryf ‘n verhalende teks, soos ‘nfabel Selekteer toepaslike inhoud vir dieonderwerp Gebruik die storiestruktuur as ‘n raam Gebruik onderwerp enondersteunende sinne omsamehangende paragrawe teontwikkel Verbind paragrawe deur die gebruikvan aansluitingswoorde en frases Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat Gebruik toepaslike taal, spelling,punktuasie en spasies tussenparagrawe Gebruik die woordeboek omspelling en betekenisse van woordete kontroleer.Gebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en AanbiedingSkryf woorde en hul betekenisse in ‘npersoonlike woordeboek neer Beplan, skryf ‘n eerste weergawe enverfyn skryfwerk Hervertel gebeure in die korrektevolgorde Benoem die karakters korrek Druk gedagtes en gevoelens uitBesin oor selfstandig gelese teksteBespreek met verwysing na eie ervaringWEEK9-10FORMELE ASSESSERINGSTAAK 3RESPONS OP TEKS (40 punte) Literêre / nie-literêre teks (15 punte) Visuele teks (10 punte) Taalstrukture en -konvensies in konteks (15 punte)Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te word nie.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Vokaalgroep 3 Afbreek van woorde Lettergrepe en klankgrepe Sinonieme en antoniemeWerk met sinne Hoof- en hulpwerkwoorde Byvoeglike naamwoorde(verbuiging, trappe van vergelyking,intensiewe vorme) Tyd (teenwoordige en verlede) Idiomatiese uitdrukkingsSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Koppelteken Kappie en deeltekenWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]

5KWARTAAL 1SKRYF EN AANBIEDVAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKWEEK9-10Luisterbegrip: luister na en voerinstruksies uit byvoorbeeld resep /instruksies vir die vervaardiging, ofhoe om iets te doen Gebruik 'n teks van 'n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Bespreek spesifieke besonderhedevan die teksV ra vrae om inligting te bekom Luister en reageer gepasLees 'n inligtingsteks met visuelekomponente, byvoorbeeld 'nplakkaat / pamfletPre-lees: voorspel volgens titel / prent /illustrasie Vra en beantwoord vraeVerduidelik hoofgedagteInterpreteer visuele teksLuister- en praat aktiwiteite Verskeidenheid luister- en praataktiwiteite Luister- en praataktiwiteite wat aan die Covid-19voorwaardes voldoenTAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Sinonieme en antoniemeWerk met sinne Bywoorde van tyd, plek en wyse Sinsoorte Enkelvoudige sin Woordorde OntkenningSpelling en punktuasie Spelling en spelpatroneSkryf instruksies bv. hoe om 'n koppie teete maak Lys materiale en bestanddele Gebruik korrekte spesifieke besonderhede Gebruik die korrekte volgorde Gebruik die opdragvorm van die werkwoord Gebruik die korrekte struktuur en formaat Teken woorde en hul betekenisse in'n persoonlike woordeboekGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en Aanbieding [SKRYF: INSTRUKSIES]FORMATIEWE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 1Lees- en kyk aktiwiteiteSkryf en aanbied aktiwiteite Skryfproses Leesproses Paragrafering Lees hardop aktiwiteite Transaksionele tekste Leesbegrip-aktiwiteite Opstel Literatuuraktiwiteite gebaseer op die Kreatiewe Skryfwerkdrie voorgeskrewe genres vir diesemesterWoordeskat in konteks (uit gelese teks)[TS&K AKTIWITEITE]Taalstrukture en -konvensies-aktiwiteite Verskeidenheid taalstrukture en konferensieaktiwiteiteGRAAD 4 AFR HT OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 1FORMELE ASSESSERINGSTAAK 2: KREATIEWE SKRYFFORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 MONDELINGFORMELE ASSESSERINGSTAAK 3: RESPONS OP TEKSTE (40 Opstel (20 punte)punte) Hardoplees (20 punte)Beskrywende / verhalende (3 paragrawe) Literêre / nie-literêre teks (15 punte)Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en sluit in kwartaal 2Gedurende die kwartaal Visuele teks (10 punte)wanneer die punt aangeteken sal word. Taalstrukture en -konvensies (15 punte)Aktiwiteite vir hierdie taak hoef nie in een sessie geskryf te word nie.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

6KWARTAAL 2SKRYF EN AANBIEDVAARDIGHEDELUISTER ENPRAAT(MONDELING)LEES EN KYKWEEK1-2Luister na en bespreek 'nkortverhaalTeks uit die handboek ofonderwyser Hulpbronlêer (TRF) Identifiseer intrige, karakters enagtergrond Voorspel inhoud Beantwoord mondelinge vraeLees 'n kortverhaalGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente gebaseer is Identifiseer en lewer kommentaarop die hoofkarakters en agtergrond(plek en tyd) Bespreek ‘n karakter, insluitend wathy / sy sê of wat aan hom / haargedoen word Versterk redes vir handelinge in diestorie Gee en verduidelik eie gevoelensen menings oor die teks Bespreek nuwe woorde uit diegelese teks Gebruik ‘n woordeboek[LEESBEGRIP]Beskryf 'n persoon /dierekarakter uit die verhaal /plek uit die verhaal Verduidelik hoe die persoon / dier/ karakter / plek daar uitsien Gebruik 'n paar nuwe woorde watuit die verhaal geleer is Gebruik byvoeglike naamwoordeDoen 'n rolspel, gebaseer op dieverhaalBoekresensieDoen begripsaktiwiteit op dieteks (mondeling of skriftelik)Lees 'n eenvoudige boekresensie Identifiseer sleutelinligting, bv. titel van dieboek wat beoordeel word, skrywer, ens. Identifiseer hoofpunte Bespreek die formaat van die resensie Bespreek reaksie op die resensieSkryf dialoog (gebruik 'n raam) Kies toepaslike inhoud vir die onderwerp Gebruik die raamwerk toepaslik Karakters se 'toespraak' volg in logiese volgorde Gebruik gepaste taal, spelling, leestekens en spasiestussen paragrawe skryf die name van die karakters aan die linkerkant vandie bladsy gebruik 'n dubbelpunt na die naam van die karakter watpraat gebruik 'n nuwe reël om elke nuwe spreker aan te dui skryf die aksie tussen hakies voor die woorde gespreek word[SKRYF 'N DIALOOG]Skryf 'n beskrywing van 'n karakter/ plek Gee besonderhede Gebruik onderwerp en ondersteunende sinne omsamehangende paragrawe te ontwikkel Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat,insluitend sinonieme, antonieme en byvoeglikenaamwoorde[SKRYF: BESKRYWENDE OPSTEL]Gebruik die skryfproses Dink oor idees deur breinkaarte te gebruik Lewer eerste konsep Redigering Proeflees Skryf finale konsepTeken woorde en hul betekenisse opin 'n persoonlike woordeboekGebruik tekeninge of sinne en gebruik die woorde ofverduidelikings om die betekenis aan te dui, ens.[PERSOONLIKE WOORDEBOEK]VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)TAALSTRUKTURE EN KONVENSIESWerk met woorde Homonieme Homofone Woordvorming: stam / basisWerk met sinne Voegwoorde Voorsetsels Telwoorde Uitbreiding van ‘n enkelvoudigesin Saamgestelde sinSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Afkappingsteken VraagtekenWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]

7KWARTAAL 2VAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDWEEK3-4Bespreek aktuele sake watop koerant- of tydskrifartikelsgebaseer isGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Bespreek die hoofgedagte enbesonderhede Deel idees en spreek opinies uit Maak beurteLees ‘n inligtingsteks, byvoorbeeld‘n nuusberig / onderhoudGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling – gebaseerop die titel en prente Bespreek hoofopskrifte Bespreek hoofgedagte enbesonderhede Lewer kommentaar op die keusevan prente in die teks Verduidelik die betekenis vanonbekende woordeSkryf ‘n inligtingsteks, byvoorbeeld‘n nuusberig wat op ‘n persoonlikeervaring / voorval gebaseer is Gebruik kop, subopskrif,hoofparagraaf, antwoorde op: Wie?Wat? Waar? Wanneer? Waarom? Hoe? Selekteer toepaslike inhoud Gebruik ‘n toepaslike skryfraam Skryf ‘n hoofopskrif / titel Plaas gebeure in die korrekte volgorde Gebruik toepaslike woordeskat Gebruik toepaslike taal, spelling en punktuasie Korrigeer spelling deur die gebruik van ‘nwoordeboekGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en Aanbieding[SKRYF 'N NUUSVERSLAG]Bied 'n voorbereide toespraak aan Kies relevante inhoud Gebruik begin, middel en einde Bly op die onderwerp Gebruik logiese organisering vanidees Gebruik aanbiedingsvaardighede,bv. volume, pouse, houding[SPRAAK][LEES BEGRIP]Besin oor selfstandig gelese tekste Druk emosionele respons op diegelese tekste uit[LEES VIR GENOT]Teken woorde en hul betekenisse in 'npersoonlike woordeboek op Gebruik tekeninge of sinne en gebruik diewoorde of verduidelikings om die betekenis aante dui, ens.FORMELE ASSESSERINGSTAAK 1: MONDELINGHardoplees/ Voorlees [20]Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en sluit in kwartaal 2 wanneer die punt aangeteken sal word.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Basisvorme Voor- en agtervoegselsWerk met sinne Enkelvoudige sin (onderwerp,gesegde, voorwerp) OntkenningSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Afkappingsteken Vraagteken en uitroeptekenWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]

8KWARTAAL 2VAARDIGHEDEWEEK5-6LUISTER ENPRAAT(MONDELING)Luister na inligtingstekste, soosweerverslae / berigteGebruik ‘n teks van ‘n handboek ofuit die onderwyser se hulpbronlêer Identifiseer en lewer kommentaarop hoofgedagtes en besonderhede Lewer kommentaar op die doelen die teikengroep Bring in verband met persoonlikeervaringLuister na 'n beskrywing enbeskryf 'n voorwerp Identifiseer die voorwerp watkorrek beskryf word Gebruik woorde wat die voorwerpkorrek beskryf Gebruik 'n paar nuwe woorde Gebruik byvoeglike naamwoorde[MONDELING]LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDTAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESLees inligtingstekste met visuelekomponente soos kaarte / tabelleGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente / visuele gebaseer is Gebruik leesstrategieë soosvluglees, soeklees Identifiseer en lewer kommentaarop die hoofgedagtes Lewer kommentaar op die doel enteikengroep Interpreteer visuele tekste[LEES BEGRIP]Som inligtingteks op (bv. Weergrafiek) met ondersteuningWerk met woorde Afleiding Samestelling Sinonieme, antonieme, homonieme,homofone Woorde wat verwarWerk met sinne Woordorde Deelwoorde in sinne Direkte en indirekte redeSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Afkappingsteken Deelteken en kappie Vul ontbrekende woorde in 'ngeskrewe opsomming of in 'n tabel/ breinkaart in. Gebruik toepaslike woordeskat Gebruik 'n paar nuwe woorde uitdie gelese teks[OPSOMMING:INLIGTINGSTEKS METVISUELE]Gee ‘n beskrywing van ‘n plek Gee besonderhede Gebruik onderwerp enondersteunende sinne omsamehangende paragrawe teontwikkel Gebruik ‘n uitgebreidewoordeskat,insluitend sinonieme, antoniemeen byvoeglike naamwoordeWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE][SKRYF: BESKRYWENDEOPSTEL]Besin oor selfstandig gelese tekste Vergelyk boeke / gelese tekste[LEES VIR GENOT]FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4: SKRYFWERK Transaksionele skryf: [10 punte]Word voor die kontroletoets geskryf.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

9KWARTAAL 2SKRYF EN AANBIEDVAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKWEEK7-8Luister na en voer instruksies uit,byvoorbeeld resep / instruksies virdie maak van ietsGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Bespreek besonderhede van die teks Vra vrae om inligting te bekom Luister en reageer toepaslikLees ‘n instruksionele teksGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente gebaseer is Bespreek besonderhede van dieteks Bespreek volgorde van instruksiesLees ‘n informatiewe teks Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente gebaseer is; kykvooraf na teks, soos na opskrifte Identifiseer hoof- enondersteunende idees Som inligting op Gebruik teksstruktuur, taalgebruik,doel en gehoor[LEES BEGRIP][LUISTERBEGRIP]Luister na en gee aanwysings Luister vir spesifieke besonderhede Gebruik besonderhede akkuraat Gebruik die korrekte taalvormOefen om te luister en te praat(Kies een vir daaglikse oefening) Reageer fisies op instruksies Gee en volg eenvoudiginstruksies / aanwysingsWEEK9-10Skryf ‘n instruksionele teks Kies gepaste inhoud vir dieonderwerp Gebruik die toepaslike struktuur as‘n raam Orden inligting logies Gebruik kern- en ondersteunendesinne om samehangendeparagrawe te ontwikkel Gebruik toepaslike taal, spelling enpunktuasie Bied werk netjies aan deuropskrifte, spasies vir paragrawe tegebruik. Skryf woorde en hul betekenisse in‘n persoonlike woordeboek neerGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en Aanbieding[SKRYF 'N INSTRUKSIONELE TEKS]Teken woorde en hul betekenisse in 'npersoonlike woordeboek op Gebruik tekeninge of sinne met behulp vandie woorde of verduidelikings om aan te toondie betekenis, ens.[PERSOONLIKE WOORDEBOEK]FORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETSRESPONS OP TEKS (40 punte)Vraag 1: Literêre / Nie-literêre teks (15 punte)Vraag 2: Visuele teks (10 punte)Vraag 3: Opsomming (5 punte)Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies in konteks (10 punte)VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Afleidings Samestellings Woorde wat verwarWerk met sinne Voorsetsels, bywoorde,voegwoorde en voornaamwoorde Saamgestelde sinne Direkte en indirekte redeSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone DubbelpuntWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]

10FORMATIEWE ASSESSMENT TAKE: KWARTAAL 2Luister- en praat aktiwiteite Verskeidenheid luister- en praataktiwiteite Luister- en praataktiwiteite wat aan die Covid19-voorwaardes voldoenLees- en kyk aktiwiteite Leesproses Lees hardop aktiwiteite Leesbegrip-aktiwiteite Literatuuraktiwiteite gebaseerop die drie voorgeskrewegenres vir die semesterSkryf en aanbied aktiwiteite Skryfproses Paragrafering Transaksionele tekste Opstel Kreatiewe SkryfwerkTaalstrukture en -konvensies-aktiwiteite Verskeidenheid taalstrukture enkonferensie-aktiwiteiteGRAAD 4 AFR HT OPSOMMING VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE: KWARTAAL 2FORMELE ASSESSERINGSTAAK 4: SKRYFWERKFORMELE ASSESSERINGSTAAK 5: KONTROLETOETSFORMELE ASSESSERINGSTAAK 1 MONDELING: (20 punte)RESPONS OP TEKS (40 punte) Transaksionele skryf: [10 punte] HardopleesVraag 1: Literêre / nie-literêre teks (15 punte)Word voor die kontroletoets geskryf.Begin met hierdie taak in kwartaal 1 en sluit af in kwartaal 2Vraag 2: Visuele teks (10 punte)wanneer die punt aangeteken sal word.Vraag 3: Opsomming (5 punte)Vraag 4: Taalstrukture en -konvensies in konteks (10 punte)VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

11VAARDIGHEDEWEEK1-2LUISTER ENPRAAT(MONDELING)Luister na ‘n voorlesing van ‘ninligtingsteks,Gebruik ‘n teks van ‘n handboek ofuitdie onderwyser se hulpbronlêer Neem aan besprekings deel Vra relevante vrae en reageerdaarop Vergelyk eie idees met ander seidees Respekteer ander se idees Gee opinies en konstruktieweterugvoeringLEES EN KYKKWARTAAL 3SKRYF EN AANBIEDLees ‘n kontemporêre storie watsosiale kwessies beklemtoonGebruik ‘n teks van ‘n handboek ofuit die onderwyser se hulpbronlêer Maak voorspellings op grond vandie titel Lei redes vir handelinge in storie af Verduidelik oorsaak en gevolg in ‘nstorie Druk gevoelens oor die teks uit engee redes Bespreek waardes in die teks Bespreek die woordkeuse enbeeldspraak Herken die struktuur, taalgebruik,doel en gehoor van die storie Besin oor selfstandig gelese teksteSkryf 'n beskrywende paragraaf (2paragrawe) Kies toepaslike inhoud vir dieonderwerp Gebruik die toepaslike struktuur asraam Gebruik onderwerp en ondersteunendesinneom samehangende paragrawe teontwikkel (2 paragrawe) Skep visuele hulpmiddels viraanbieding Gebruik die woordeboek omspelling en die betekenis vanwoorde te kontroleerTAALSTRUKTURE EN -KONVENSIESWerk met woorde Basisvorm Samestellings en afleidings Sinonieme, antonieme, homoniemeWerk met sinne Voornaamwoorde, bywoorde,voorsetsels Ontkenning Idiome en idiomatiese uitdrukkings Letterlike en figuurlike taalgebruikSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Dubbelpunt[TS&K AKTIWITEITE][SKRYF: BESKRYWENDE OPSTEL[LEESBEGRIP]Reflekteer op tekste watonafhanklik gelees word Vergelyk boeke / tekste wat geleesisVERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

12KWARTAAL 3VAARDIGHEDEWEEK3-4LUISTER EN PRAAT(MONDELING)Neem aan groepbesprekings deel Maak beurte Hou by die onderwerp Vra relevante vrae Moenie van die onderwerp afdwaalnie Reageer met empatie en respek opander se ideesLEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDLees informatiewe teks,byvoorbeeld oor sosiale kwessiesGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Pre-lees: voorspelling wat op dietitel en prente gebaseer is Lees kort gedrukte bronne Samel inligting uit verskillendebronne in Selekteer relevante idees Som inligting op Identifiseer verskillendedoelstellinge van tekste Identifiseer en bespreek waardes indie teks[LEES BEGRIP]Ontwerp en vervaardig 'n visuele teks,bv. Plakkaat, kennisgewing / brosjure Voorafskryf: bestudeer die formaat,struktuur en taalgebruik in brosjures Kies die korrekte formaat Kies toepaslike inligting Gebruik gepaste struktuur Beplan, skryf ‘n eerste weergaween verfyn skryfwerk[SKRYF: VISUELE TEKS]TAALSTRUKTURE EN KONVENSIESWerk met woorde: Basisvorm, samestellings enafleidings Voor- en agtervoegsels (affikse) Sinonieme, antonieme, homoniemeWerk met sinne: Voornaamwoorde, bywoorde,voorsetsels Ontkenning Idiome en idiomatiese uitdrukkings Letterlike en figuurlike taalgebruik Direkte en indirekte redeSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Dubbelpunt AanhalingstekensWoordeskat in konteksOefen om te luister en te praat(Kies een vir daaglikse oefening) Voer 'n eenvoudige rympie, gedig oflied uit Speel 'n eenvoudige taalspel Gee en volg eenvoudiginstruksies / aanwysings Vertel eie nuus Vertel 'n verhaal wat gehoor ofgelees isBesin oor selfstandig gelese tekste Vergelyk boeke / gelese tekste[TS&K AKTIWITEITE]VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

13KWARTAAL 3VAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDWEEK5-6Luister na ‘n verhalende teks, soosradio- of televisiedrama / storie /gedigGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Maak voorspellings op grond vandie titel Hervertel die storie in volgorde Benoem die karakters korrek Luister na besonderhede Gebruik besonderhede akkuraat Druk gedagtes en gevoelens uit Gebruik die korrekte taalvorm Vertolk die rol van ‘n karakterLees ‘n drama / storieGebruik ‘n teks van ‘n handboek of uitdie onderwyser se hulpbronlêer Maak voorspellings op grond vandie titel Gebruik leesstrategieë Bespreek karakters, sentrale ideesen agtergrond Druk gevoelens uit wat deur dieteks gestimuleer word Besin oor selfstandig gelese teksteSkryf ‘n dialoog Selekteer toepaslike karakters Organiseer die gesprek logies Skryf sinne deur die direkte enindirekte rede te gebruik Gebruik ‘n uitgebreide woordeskat Gebruik toepaslike taal, spelling,punktuasie en spasiëring Lewer verslag oor woorde enhul betekenis in ‘n persoonlikewoordeboekGebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en Aanbieding[LEESBEGRIP][LUISTERBEGRIP][SKRYF: DAGBOEK]Besin oor selfstandig gelese tekste Vergelyk boeke / gelese teksteVERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)TAALSTRUKTURE EN KONVENSIESWerk met woorde Basisvorm, samestellings enafleidings Voor- en agtervoegsels (affikse) Klankverandering Sinonieme, antonieme,homonieme LeenwoordeWerk met sinne Direkte en indirekte rede Figuurlike gebruik Vergelykings Idiome en spreekwoordeSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Leestekens en skryftekensWoordeskat in konteks[TS&K AKTIWITEITE]

14KWARTAAL 3VAARDIGHEDELUISTER EN PRAAT(MONDELING)LEES EN KYKSKRYF EN AANBIEDWEEK7-8Luister na 'n gedig Bespreek waaroor die gedig handel Lê verband met eie ervaring Identifiseer rym en ritme Identifiseer klanknabootsendewoorde Druk gevoelens uit wat deur die gediggestimuleer is Dra gedig / gekose reëls voorLees 'n gedig Pre-lees: voorspel na aanleiding vantitel en foto’s Gebruik leesstrategieë, bv.voorspelling, kyk na prente, gebruikkontekstuele leidrade Identifiseer ritme en rym Breek woorde in lettergrepe op Druk gevoelens uit wat deur die gediggestimuleer isSkryf sinne wat rym Skryf pare sinne met dieselfdelengte en wat rym Gebruik gepaste ritme en rym Gebruik kennis van lettergrepe omdie ritme te ontwikkel[LUISTERBEGRIP][LEES BEGRIP][SKRYF: SINNE WAT RYM]Gebruik die skryfproses Beplanning / voorskryf, Opstel, Hersiening, Redigering, Proeflees, en AanbiedingTAALSTRUKTURE EN KONVENSIESWerk met woorde Vokaalgroep 1, 2 en 3 Diftonge Alfabetiese rangskikking Klank- en lettergrepe Afbreek van woorde LeenwoordeWerk met sinne Sinsoorte (stelsin, bevelsin,vraagsin, uitroepsin) Enkelvoudige sin Saamgestelde sin Lydende en bedrywende vorm Idiome en idiomatiese uitdrukkingsSpelling en punktuasie Spelling en spelpatrone Leestekens en skryftekensWoordeskat in konteksOefen luister en praat / hardoplees Lees hardop met toepaslikeuitspraak, uitdrukking en tempo Oefen met woorde wat klanknaboots, byvoorbeeld bye watzoem, glas wat rinkelWEEK 4-8Besin oor tekste wat selfstandiggelees is / lees in pare Hervertel storie of hoofgedagtes in 3tot 5 sinne Bepreek eie emosies na aanleidingvan gelese tekste Skryf woorde en hul betekenis in 'npersoonlike woordeboek neer Gebruik sinne, tekeninge ofverduidelikings om betekenis van woordete verduidelik[TS&K AKTIWITEITE]PROJEK: Projek gebaseer op enige van die bestudeerde literatuur genres: gedigte / volksverhale / kortverhale / dramaOpmerking: Daar moet verskillende soorte genres oor die verskillende grade gedoen word.Beplanning / Voorbereiding / Navorsing / Ondersoek na mondelinge aanbieding en kreatiewe skryfwerk van die projek.VERWAGTE KLASAKTIWITEITE / INFORMELE ASSESSERING WORD TUSSEN HAKIES AANGEDUIHERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4)

15Week 6ASSESSERINGSTAAK 6: KREATIEWE SKRYF: PROJEKStap 1: Navorsing (Leerders doen navorsing oor hul projek (10 punte)Week 4 - 5Stap 2:Onderwyser verduidelik

HERSIENDE JAARLIKSE ONDERWYSPLAN 2021-2023 (GRAAD 4 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) KWARTAAL 1 VAARDIGHEDE LUISTER EN PRAAT(MONDELING) LEES EN KYK SKRYF EN AANBIED TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES WEEK 3-4 Luister na en bespreek 'n instruksieteks, bv. resep

Related Documents:

(GRAAD 7 - AFRIKAANS HT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets an

(GRAAD 7 - AFRIKAANS EAT – KWARTAAL 1-4) GRAAD 7 KWARTAAL 1 Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Gestandaardiseerde Grondslagassesseringstoets and Oriëntering gedurende die 1ste 3 dae van die termyn

Abby Hall 2023 EVC IL Keira Heckel 2023 RPM Sand AZ Zoey Henson 2023 MBsand CA Ashlyn Hickey 2023 Club 1 IL Liana Huesca 2023 Stealth Beach AZ . Maddie Sides 2023 Beach South VBC NC Emma Soncrant 2023 Stealth Beach AZ. Rylie Springer 2023 S3 Volleyball GA Clara Stowell 2023 MBsand CA Alyx Tubbs 2023 EVC IL

GEBRUIKSOPSIES – PORTRAIT & LANDSCAPE GRAAD 9 Jaarlikse Nasionale Assessering . 1.9.5 0,1 12 11 01 Finansiele wiskunde 1.1 ’n Sak van 22 lemoene kos R20,00. As ek elke lemoen vir R1.50 verkoop, hoeveel wins maak ek? 3 1.2 Die volgende tabel word gebruik om te bepaal hoeveel belasting ’n

jaarlikse nasionale assessering 2015 . graad 5 afrikaans huistaal . toets .

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT . 1.4 In Suid Afrika word vleis per kilogram (kg) verkoop. Herlei die volstruis fillet se gewig wat nodig is om die resep te maak, na kilogram. Gebruik die volgende: 1 kg 32,274 oz.

Humira [AbbVie] Autoimmune Injection-SC Amjevita Amgen Jan. 2023 Cyltezo Boehringer Ingelheim July 2023 Hyrimoz Novartis/Sandoz Sept. 2023 Hadlima Merck/Samsung Bioepis June 2023 Abrilada Pfizer Nov. 2023 adalimumab Fresenius Kabi 3Q 2023 adalimumab Coherus BioSciences 2023 Avastin [Genen

Target Publications Pvt. Ltd. No part of this book may be reproduced or transmitted in any form or by any means, C.D. ROM/Audio Video Cassettes or electronic, mechanical including photocopying; recording orbyanyinformation storage and retrieval system without permission in writing from the Publisher. Based on the new textbook Exhaustive content coverage in Question & Answer format Answers .