INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS

2y ago
199 Views
4 Downloads
862.56 KB
16 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Luis Wallis
Transcription

INTERMEDIÊRE FASEGRAAD 6NOVEMBER 2014AFRIKAANS HUISTAAL V2PUNTE:40TYD:1 uurNAAM:*6AFHL2*Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

2AFRIKAANS HUISTAAL V2(NOVEMBER 2014)INSTRUKSIES EN INLIGTING1.Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:AFDELING A:AFDELING B:KYK- EN LEESBEGRIPTAAL2.Beantwoord al die vrae.3.Vul die antwoorde op die vraestel in.4.Skryf netjies met blou of swart ink.5.Lees die instruksies by AL die vrae versigtig deur.Kopiereg voorbehou(25 punte)(15 punte)Blaai om asseblief

(NOVEMBER 2014)3AFRIKAANS HUISTAAL V2AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIPVRAAG 1: ’N KORTVERHAALLees die volgende kortverhaal mooi deur en beantwoord die vrae wat daaropvolg.Kortverhaal:deur Charlotte Mbali1.ʼn Skool op die platteland besluit op ʼn dag om met ʼn kosprojek vir dieskoolkinders te begin. Hulle wou daagliks ʼn gekookte maaltyd aanleerders voorsien. Dit is nodig omdat baie van die kinders elke dag verskool toe moes stap en dan weer huis toe. Hulle het nie tyd om byhulle huise te eet nie. Die bestuursraad en ʼn paar van die ouers hetdrie kamers vir die kos gebou. Die kamers word elke dag gesluit metsterk slotte en daar was drie kokke wat die kos buite kook.2.Op ʼn dag kom een van die kokke agter dat die kos wegraak enrapporteer dit toe aan die hoof, Meneer Tswala. Die hoof ontbied toedadelik die polisie om te help om die kosdief te vang. Die polisie hetdie pakkamers dopgehou, maar kon nie die dief vang nie.3.“Dit moes iemand in die skool wees,” sê die polisieman. Die hoof sitmet sy hande in sy hare. “Wat kan ons doen?” vra die hoof toe.4.Die raad stel toe voor dat hulle die sangoma vra om te help om die diefte vang. Die sangoma nooi toe al die kinders, onderwysers en kokkeom twaalfuur by die kookplek bymekaar te kom. Hulle moes hul skoonwas en mooi aantrek. Hy beveel die hoof om ʼn mes en ʼn swart haante bring.5.Daardie nag slag hulle die haan en sit dit onder in ʼn groot pot. Diesangoma beveel elkeen om op die pot te sweer dat hy of sy nie die diefis nie. Die krag van die pot sal die dief uitwys.6.Al die mense doen wat die sangoma sê. Hy beveel hulle toe om hulhande op te lig en na hom te wys. Hy wys toe na een van die kokke asdie dief. Sy het geweet sy is skuldig en was bang om aan die vuil,swart pot te vat.[Verwerk en verkort uit die “Food Thief and the Chief of Robbers”, Maskew MillerLongman]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

41.1AFRIKAANS HUISTAAL V2Kies die korrekte antwoord. Omkring die korrekte antwoord.Hoeveel kamers het hulle vir die kos gebou?ABCD1.2(1)Die hoofkokDie polisieDie sangomaDie leerders(1)Meneer Tswala het dadelik die . ontbied.ABCD1.4TweeVyfDrieVierWie het agtergekom dat daar van die kos wegraak?ABCD1.3(NOVEMBER 2014)ambulanspolisiesangomakokke(1)Beantwoord die volgende vraag in ʼn volsin:Waarom het die skool besluit om die kosprojek te begin?(1)1.5Haal ʼn woord uit paragraaf 4 wat na “middernag” verwys.(1)1.6Die sangoma is die belangrikste karakter in die storie. Stem jy saam?Gee ʼn rede vir jou antwoord.(2)1.7Identifiseer die alliterasie in paragraaf 5 en skryf dit neer.(1)1.8Watter les kan jy uit die storie leer?(1)1.9Wat beteken die volgende gesegde? “Die hoof sit met sy hande in syhare”.(1)1.10 Gee ʼn gepaste titel vir die kortverhaal.(1)[11]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

(NOVEMBER 2014)5AFRIKAANS HUISTAAL V2VRAAG 2: ADVERTENSIELees die volgende advertensie uit “Die Burger” en beantwoord dan die vraewat daarop volg.[Bron: Spotprent uit Die Burger, 16 Julie 2008]2.1Waar, dink jy, het die advertensie verskyn?(1)2.2Watter sin in die advertensie laat Mama Taxi gevaarlik klink?(1)2.32.4Voltooi die sin:Net toe jy gedink het dis weer veilig op die pad(1)Hoekom, dink jy, vra die skrywer die vrae?Is dit ʼn voël? Is dit ʼn vliegtuig?(1)[4]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

6AFRIKAANS HUISTAAL V2(NOVEMBER 2014)VRAAG 3: INLIGTINGSTEKSLEES:Lees die inligting oor die voordele en nadele van MXit en beantwoord dan dievrae.Waarom is MXit voordelig? MXit is ʼn goedkoop manier om te gesels en dit is maklik om te registreer. Boodskappe kan in die werklike tyd gestuur word en in kletskamers kan ʼnmens met meer as een persoon gelyktydig praat. ʼn MXit-boodskap kos minder as ʼn SMS en ʼn MXit-boodskap kan tot 2 048letters hê, waar ʼn SMS net 160 letters kan hê. Behalwe in Engels, kan ʼn mens in Afrikaans, Xhosa of Zoeloe gesels. Jy kan musiek, videospeletjies, lugtyd en elektrisiteit deur MXit koop.Wat is MXit se nadele? Leerders se skoolwerk kan verswak, want MXit is verslawend. Mense MXit wanneer hulle eet, gesels, skoolgaan, huiswerk doen en selfswanneer hulle fliek. MXit is onpersoonlik en veroorsaak dat mense nie meer maklik met mensekan gesels en hulle in die oë kyk nie. MXit-taal en -skryfstyl kan leerders leer om verkeerd te spel en te skryf. Kinders kan maklik op verkeerde kletskamers ingaan wat nie by hulleouderdom pas nie, want jy hoef nie te sê wie jy is nie. Dit is baie maklik om ʼn kuberboelie te wees. Die boelie hoef nie syslagoffer in die oë te kyk nie, maar stuur net ʼn boodskap.[Verkry uit “Afrikaans is maklik”]3.1Onderstreep die korrekte antwoord tussen hakies:Dit is (ingewikkeld, eenvoudig) om te registreer.3.2(1)Waarom is MXit baie onpersoonlik volgens die skrywer?(1)3.33.3.1Is die volgende stelling waar of onwaar?Ons kan in vier tale op MXit kommunikeer.(1)3.3.2Motiveer jou antwoord met ʼn sin uit die leesstuk.(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

3.47AFRIKAANS HUISTAAL V2(NOVEMBER 2014)Wat is ʼn kuberboelie?(1)3.5Kies die korrekte antwoord. Omkring die korrekte antwoord.ʼn MXit boodskap kan tot . letters hê.ABCD3.62 0382 0482 0681 048(1)Watter soort teks is bostaande – ʼn inligtingsteks of ʼn instruksieteks?(3)[10]TOTAAL AFDELING A:Kopiereg voorbehou25Blaai om asseblief

8AFRIKAANS HUISTAAL V2(NOVEMBER 2014)AFDELING B: TAAL IN KONTEKSVRAAG 4Die taalvrae wat volg, is op die strokiesprent hieronder gebaseer.[Bron: Spotprent uit Rapport, 4 Mei 2011]4.1Vul die voorsetsel in wat uitgelaat is:Janine praat . haar pa.4.2(1)Gee die meervoude van die woorde tussen hakies:Die (selfoon) is in haar (hand).(2)4.3Skryf die sin in die verlede tyd:Die oom wil hê sy kind moet hom help, daarom skryf hy dit neer.(1)4.4Skryf die sin in die toekomende tyd:Janine help haar pa om ʼn boodskap te stuur.(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

(NOVEMBER 2014)4.59AFRIKAANS HUISTAAL V2Gee die intensiewe vorm van die woord tussen hakies:Janine se pa se selfoon is (baie nuut).(1)4.6Haal ʼn bevelsin uit die strokiesprent aan.(1)4.7Skryf die sin in die indirekte rede.:Janine sê aan haar pa: “Jy moet net die groen knoppie druk.”(2)[9]VRAAG 5: SPOTPRENT[Bron: Spotprent uit Volksblad, 5 Januarie 2012]5.1Gee die verkleinwoord van die woord tussen hakies.Die seun sit op die (sofa).(1)5.2Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies om eengoeie sin te vorm.Die seun se ouers spog. Hy het geslaag. (omdat)(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

105.3AFRIKAANS HUISTAAL V2(NOVEMBER 2014)Gebruik die woord “deur”’ in die leesstuk in ʼn sin sodat dit ʼn anderbetekenis het, as wat dit in die leesstuk het.(1)5.4Gee EEN woord vir die woorde tussen hakies.Die seun sit (elke dag) voor die televisie.(1)5.5Gee EEN samestelling vir die woord tussen hakies.Ma hou die (koerant papier) in haar hand.(1)5.6Sê watter woordsoort die onderstreepte woord is.Jannie sit ongeërg en televisie kyk, want hy weet dat hy geleer het. Sykwaai ouers het hom belowe dat hulle Durban toe kan gaan.HoofwerkwoordKopiereg voorbehouOFEienaamOFByvoeglike naamwoord(1)[6]TOTAAL AFDELING B:GROOTTOTAAL:1540Blaai om asseblief

10 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 5.3 Gebruik die woord “deur”’ in die leesstuk in ʼn sin sodat dit ʼn ander betekenis het, as wat dit in die leesstuk

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

www.rosemount.com Guida di installazione rapida 00825-0102-4593, Rev. BA Luglio 2009 Rosemount 1151 Inizio Fine Fase 1: montaggio del trasmettitore Fase 2: rotazione della custodia Fase 3: collegamento e accensione Fase 4: impostazione degli interruttori Fase 5: configurazione Fase 6: taratura del trasmettitore Certificazioni del prodotto

Wiskunde in die senior fase Patrone, funksies en Algebra Graad 7 –9. Summary: Amendments to the Content Overview for the Phase . GRAAD 7 GRAAD 8 GRAAD 9 Eenterme, tweeterme, drieterme met heelgetalle of enkelterme te deel Deel veelterme deur heelgetalle of enkelterme - Bepaal die kwadrate,

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

mm/día durante todo el ciclo del cultivo. Se obtuvo valores de coeficiente del cultivo (Kc) para cada fase del cultivo, siendo para la fase inicial un valor de 0.55, la fase de desarrollo 0.92, la fase intermedia 1.10 y la fase final del cultivo un valor de 0.83. El requerimiento total de agua fue de 363.30 mm, con un rendimiento total

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe