AFRIKAANS GRAAD 4 Huistaal Taalgids

2y ago
643 Views
42 Downloads
507.33 KB
12 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Lucca Devoe
Transcription

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal TaalgidsMeervoudeHier is ‘n paar algemene reëls. Daar is uitsonderings.Die spelreël sê: Die afkappingsteken word gebruik by meervoudsvorme op –s van naamwoorde eneiename wat op die vokaalletters i, o en u en op ‘n lang beklemtoonde a [a:] eindig. Woorde wat op ’n i, o, u en ’n beklemtoonde a wi-kiwi’sPa-pa’sMa-ma’s Hier sal jy ook sien as jy die afkappingsteken wegneem het die woord ‘n ander betekenis– pas, mas. Die a waarop pappa en oupa eindig is nie beklemtoon a’sL-l’le Letters van die alfabet. All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal TaalgidsNog reëls vir meervoude: Lang klank: Die enkelvoud het 'n lang klank. Dit klink asof die woorde "sleep". Wanneerdie meervoudvorm uitgespreek word, het dit ook 'n lang klank. Hier sê die reël dat eenklinker (o, a, u, e) weg val. Kort klank: Kry twee konsonante. Hierdie klanke "plof" op die eBrood-brodeBoot-boteGreep-grepeKyk eers wat sê die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) van die spelreël : ’n Konsonantletter word verdubbel indien dit tussen twee vokaalletters optree en dieeerste vokaal (met uitsondering van i, u, en y, kort is en die hoofklem dra. Met ander woorde, konsonantletters of medeklinkers, word soms verdubbel, wanneerhulle tussen twee vokaalletters of klinkers staan, om ‘n bepaalde klank te bewerkstellig. Hierdie klank is gewoonlik ‘n “plofgeluid”. Kom ons kyk na “bome”. Die o in bome het ‘nlang klank. Nou wil ons van “bomme” praat waar die o ‘n kort plofgeluidjie moet maak.Om die plofgeluidjie te bewerkstellig moet ons nou twee konsonantletters ofmedeklinkerletters gebruik: bomme. All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal TaalgidsLees nou weer die reël! Kort klank: Kry twee -wolweF verander na w: All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal Taalgids Die meervoud met behulp van ‘n deelteken:Die reël: Woorde wat in die enkelvoud op ee, i (wat nie deel van ‘n diftong is nie), ie of oe uitgaanen meermvoudsvorme met –e kry, word in die meervoudsvorm met onderskeidelik eë,ië, ieë en oeë gespel.ë word hier ofee-trofeëProe-proeëDie reël: By naamwoorde wat op g eindig, voorafgegaan deur e, ie, o, oe en oo, val die g in diemeervoudsvorm weg en word ‘n ë bygevoeg.G val weg – oeg-kroeë All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal ereLam-lammersKalf-kalwers Ding word goed Speelding - speelgoed Eetding – eetgoed Die kappie:P verander in –de:Hemp – hemdeOok -ere en –ers: All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal TaalgidsOok k -te:YDie reël: Naamwoorde wat op y eindig, kry meervoudsvorm met y-hierjys All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal Taalgids Onthou egter dat leen woorde soos "whiskey, dandy en lady" ooreenkomstig die Engelsegebruik na "ie" sal verander.Afkappingsteken (Apostroof): In die verlede het ons foto’s geskryf. Nou kan ons fotos skryf want dit verander nie diebetekenis van die woord nie. Nog ‘n voorbeeld is kafees. Hierdie reëls is volgens die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. (AWS) ‘n Maklike reël om toe te pas by die afkappingsteken, is om na die woord te kyk mét dieafkappingsteken en ook daarsonder.Pa’s word pas daarsonder.Ma’s word mas.Ja’s word jas.Antonieme‘n ANTONIEM is ’n woord met die teenoorgestelde betekenis as ’n ander.Sleg- lekkerVinnig - StadigOp- Af/neerVyand - VriendHard- SagWen - VerloorMooi- LelikNetjies - SlordigNegatief- PositiefUitgang - IngangDik- DunMoontlik - OnmoontlikUit- InLeeg - VolSkoon- VuilBetroubaar- OnbetroubaarVerloor - WenSoet - StoutGelukkig - OngelukkigStomp - SkerpJonk - OudGewild- Ongewild All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4Huistaal TaalgidsSiek - GesondVlak - DiepKatterig - Vriendelik/gaafVet - MaerHoog - LaagDuidelik -OnduidelikGroot - KleinFluks - LuiVroeg - LaatGoed - SlegNaby - VerVeilig - GevaarlikSinonieme’N SINONIEM is ’n woord wat dieselfde—of byna-byna dieselfde—betekenis as ’n ander woordhet.Gedaan - MoegBly - WoonReuse-MassieweBaklei - RusieOggend - Soggens/moreJok - LiegGratis - VernietPappa - VaderMaer - SkraalMamma - MoederDom - DwaasMeisie - DogterHartseer - TreurigStap - LoopOnvriedelik - OngeskikLekker - Genot/plesierVinnig - Blitsig/gouReg - KorrekMooi - PragtigVerkeerd - FoutiefDadelik - OnmiddellikGeskenk - PersentWarm - HittigSlim - IntelligentMooi - Pragtig/fraaiLoop - Stap All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 7Afrikaans Eerste Addisionele Taal TaalgidsManlike en ussies All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 7Afrikaans Eerste Addisionele Taal raneesIraneesDuitslandDuitserDuitsLydende en Bedrywende vormLydendevorm: wanneer jy ‘n sin met die voorwerp beginReëls: Teenwoordige tyd: Die werkwoord word vervang met “word deur” en die werkwoordword na die agterkant van die sin geskuif as “ge” werkwoord. Die onderwerp en dievoorwerp ruil plekke.bv. Die meisie slaan die bal.wordDie bal word deur die meisie geslaan. Verlede tyd: Die werkwoord ”het” word vervang met “is deur”. Die werkwoord blydieselfde. Die Onderwerp en voorwerp ruil plekke.bv. Die meisie het die bal geslaan.Die bal is deur die meisie geslaan. Toekomende tyd: Die werkwoordOnderwerpenvoorwerpruilplekke.”sal” word vervang met “sal deur”. . Die meisie sal die balslaan.wordDie bal sal deur die meisie geslaan word. All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 7Afrikaans Eerste Addisionele Taal TaalgidsDirekte en Indirekte RedeReëls:StelsinDirekte- Brandon sê vir Justin: “ Ek eet my kos vinnig.”Indirekte- Brandon sê vir Justin dat hy sy kos vinnig eet. Stelsin gebruik ons die voegwoord dat hy is in die derde groep van voegwoorde so diewerkwoord gaan na die einde soos die bogenoemde voorbeeld wys.VraagsinDirekte- Brandon vra: “Is my kos op die tafel?”Indirekte- Brandon vra of sy kos op die tafel is.Direkte- Brandon vra: “ Waarom is my koskoud?”Indirekte- Brandon vra waarom sy kos koud is. Vraagsin gebruik ons die voegwoord of hy is in die derde groep van woegwoorde sodie werkwoord gaan na die einde toe.BevelsinDirekte- Brandon sê vir sy kind: “Gee my kos voor dit koud is.”Indirekte- Brandon sê vir sy kind om sy kos vir hom te gee voor dit koud isVerledeTydReëls: Die tyd woord en die werkwoord wat tyd aandui verander.Direkte- Brandon het vir Justin gesê: “Ek drink my water.”Indirekte- Brandon het vir Justin gesê dat hy sy water drink.Direkte- Brandon het vir Justin gesê:” Ek drink vandag my water.”Indirekte- Brandon het vir Justin gesê dat hy daardie dag sy water gedrink het. All Rights Reservedwizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 7Afrikaans Eerste Addisionele Taal TaalgidsTydwoorde wat verander in die indirekte redehierdaaroormôreoor twee daevandagdaardie dagmôre middagdie volgende middaghierdiedaardieeergistertwee dae geledegisterdie vorige daggistermiddagdie vorige middaggisteraanddie vorige aandvanjaardaardie jaarmôredie volgende dagnou/dantoeDaarnatoemôre aand All Rights Reserveddie volgende aandhiernatoewizeup.online

AFRIKAANS GRAAD 4 Huistaal Taalgids All Rights Reserved wizeup.online Lees nou weer die reël! Kort klank:

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL LEERWERK: Vraestel I: 11 Junie (70) Taalgids, ou vraestelle in lêer Vraestel II: 7 Junie (80) Poësie - Nog in my laaste woorde Vincent van Gogh ‘n Vigslyer sterf . Vraestel I en II Al die graad 11- en 12 werk.

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsoefeninge Leesbegrip 2020 Bronne: Provinsiale en DBE Eksamenvraestelle en Nasienriglyne Erkenning word hiermee verleen aan die volgende samestellers van die Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle en Nasienriglyne: Vrystaat Departement van Onderwys

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Huistaal Graad 5 September 2018 1 Laerskool Kruinsig Afrikaans Huistaal Gr.5 Datum: 14 September 2018 Tyd: 60 minute . my oë toemaak, kan ek dit nog hoor en ruik en proe. (7) Op ’n ander manier was daai tye sleg want in die sewe

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

Baking Process Cooling Freezing Freezing Defrosting At Room temperature Chilled, (Less than 8oC). Inc: cakes with fresh cream. Version 1 29.06.2016 6 SAFETY PONT 2A. STRUCTURE Domestic kitchens are not designed for commercial use and so might need some alteration to comply with the food safety laws; you will need to consider how you meet these requirements. Safety Point Why is it critical to .