Afrikaans Huistaal: Graad 5 Week 9 Memorandum En Week

2y ago
273 Views
7 Downloads
223.75 KB
7 Pages
Last View : 16d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Warren Adams
Transcription

Afrikaans Huistaal: Graad 5Week 9 Memorandum en Week 10 TuiswerkMaandag:1. Deur ruimtetuie.2. Beman: Daar was iemand in die ruimtetuig.Onbeman: Daar was niemand in die ruimtetuig nie.3.4.5.6.Omdat hy so vinnig deur die hemelruim beweeg.Die vuurpoel.“ en is warm genoeg om lood te laat smelt.”Die planete is yskoue, gasagtige reuse, waarvan Jupiter die grootste is.7. Die oorlogsgod van die Romeine.8. As gevolg van die stofstorms, wat groot, geel stofwolke uit sy roeserige grond opklits.9. Daar is baie mane en skitterende ringe om die planeet wat ons deur ‘n teleskoop kan sien.Sommige van die ringe is rooierig, terwyl een ‘n blou kleur het.10. Hy wentel op sy sy om die son.11. Daar waai sterker winde as enige ander planeet in die sonnestelsel.12. Iemand wat sterre bestudeer.13. MarsJupiterSaturnusVenusNeptunus-Dis ‘n yskoue woestynplaneetHierdie planeet is ‘n groot bol gas.Dit het blou en rooi kringe om hom.Sy temperatuur kan lood laat smelt.Hierdie planeet is die verste van die Son af.Dinsdag:1. toe-ken-ning2. a. miljoenêrb. geïnteresseerdc. A-simbool3. a. Waarvoor is hierdie toekenning?b. Die verhaal van die vroue wat in 2008 geïdentifiseer is, is werklik merkwaardig.c. Enige sin met ‘n punt aan die einde.4. a. Waarvoor sal daardie toekenning wees?b. Waarvoor was hierdie toekenning?5. Werkwoord: maakSelfstandige nw: vroue/entrepreneursByvoeglike nw: goeie6. Die reeks7. sal maak8. Hierdie vrou sal nie ‘n groot verskil maak nie.Woensdag:1. Die koerant se opskrif en die kat se spraakborrel wys dit vir ons.1

2. Die man is die pa en die vrou is die ma. Hulle is familie van die seun, omdat die seun sespraakborrel dit vir ons wys.3. Die man se gesigsuitdrukking en die vrou se liggaamstaal.4. Hulle is ontsteld dat hul 18-jarige seun die reg het om te trou sonder toestemming.5. Ja, omdat die lewe baie duur is. Kinders sal sukkel om vanaf ‘n ouderdom van 18 vir hulself tesorg.6. 2017 - Ons sien dit onder die spotprent dat dit in Beeld, 3 Julie 2007 gepubliseer is.7. a. Die wet kan dalk probleme veroorsaak.Donderdag: Opdrag 8.reptieleplooiekleintjiebuitentoe9. aapstreke10. biblioteekOpdrag 2:1. ouer ; besluit ; klein ; uit2. kyk ; mooi ; sneeu3. woestyn ; groei ; baie4. meisie ; buitentoe5. vroue ; braai ; vleis ; tuinOpdrag 3:1.2.3.4.5.6.diftongander 10.11.12.diftongdubbelvokaaldiftongander vokaalklankander vokaalklankander vokaalklank13.14.15.16.diftongdubbelvokaalander vokaalklankander vokaalklank4.5.6.7.openingreptieleiemandsnaaks8. sportboeke9. volgende10. atlasseOpdrag 4:20Opdrag 5:1. kinders2. gehoor3. rekenaarsVrydag:1. r7. bruid13. eeikoeikoei2reunwolvinvorstinkelner

Afrikaans Huistaal: Graad 5Week 10 TuiswerkMaandag: 15 Junie 2020Hersiening 1 Antonieme is woorde wat verskil van mekaar / dieteenoorgestelde betekenis van mekaar het.1. Skryf die antoniem van elkeen van die volgende woorde:a. buiteb. kleinc. domd. vinnige. vroegf. gelukkigg. vinnigh. mooii. voorj. vol Sinonieme is woorde wat dieselfde betekenis het.2. Skryf ‘n sinoniem (‘n ander woord) vir elkeen van die volgende woorde:a. hardloopb. hegc.d.e.f.g.kwaadgelukkiggoufamilieonmiddellik3. Herskryf die volgende sinne deur die geskikte lees- en skryftekens te gebruik. Onthoudie hoofletters.a. jan piet en johan wil graag in kaapstad gaan vakansie houb. soek jy melk water of koeldrank om te drinkc. waar is susan ons wil ry sodat ons betyds by ouma kan weesd. kom ons gaan speel by johan want hy het baie karretjiese. ons is baie soetf. Ben Johan en Juan woon in Pietersburg Hul speel graag rugby maar Johan is nie vandag daarnie Hy het aan ‘n swemkompetisie in Johannesburg gaan deelneem Hy het ‘n eerste plek behaalin die 200 m vryslag ‘n tweede plek in borsslag en ‘n eerste plek in rugslagg. Waarheen gaan julle vra Johan Ons is op pad na oupa Hendrik toe hy verjaar vandag en tannieSusan wil graag by hom gaan kuier3

17 Junie 2020 Hersiening 2Homofone is woorde wat dieselfde klink, maarverskillend gespel word en verskillende betekenisse het.Byvoorbeeld: Ons leer vir die toets. Hy klim teen die leer op om by die appels uitte kom. Homonieme is woorde wat dieselfde klink en dieselfdegespel word, maar wat verskillende betekenisse het.Byvoorbeeld: Ons pos ‘n brief by die poskantoor. Die man aanvaar ‘n pos by dieskool as onderwyser.1. Skryf TWEE sinne om die verskille in betekenis van die volgende woorde en hul homoniemuit te beeld.a. leerd. armb. asc. base. lek2. Skryf die afkorting van die volgende woorde.a. Maandage. Vrydagb. Dinsdagc. Woensdagf. Saterdagg. Sondagd. Donderdag3. Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg:4

1. Kies ʼn gepaste titel vir die storie:a. Ouma se gunsteling sjokoladeb. Charlie is lief vir sjokoladec. Willie Wonka se sjokoladed. Sjokolade-uitvindsel2. Beantwoord die volgende vraag in jou eie woorde.Waaroor handel die bostaande storie? Beantwoord in volsinne.3. In die frase: “O, wat ʼn man is hy”, verwys die woord “hy” na 4. Gee een woord uit die teks vir elk van die onderstaande beskrywings:a. baie bekostigbaarb. Om iets te ontdek (meervoudsvorm)c. nie koud wees nie5. Kies ʼn woord uit die leesstuk om die onderstaande vraag te beantwoord.Willie Wonka het (driehonderd/eenhonderd/tweehonderd) nuwe sjokolades ontwerp.6. Watter reël dui aan dat Willie Wonka se sjokolade wêreldberoemd isa. “Hy stuur dit na al die uithoeke van die wêreld!”b. “Mnr. Willie Wonka het al met fantastiese uitvindsels na vore gekom.”c. “dat hy byvoorbeeld al meer as tweehonderd nuwe soorte sjokoladestafies ontwerphet?’’d. “dat hy nou ʼn idee uitgevind het hoe om sjokoladeroomys te maak?”7. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord in volsinne.a. ʼn Fabriek is ʼn plek waar diere aangehou word.8. Wat is Willie Wonka se nuutse sjokolade-uitvindsel? Beantwoord in slegs twee woorde.9. Beantwoord die volgende vraag in jou eie woorde: Verduidelik jou antwoord in volsinne.Watter idee het Willie omtrent roomys gehad?10. Kies ʼn woord uit die onderstaande woorde om die sin te voltooi. (1)ongelukkige slim lawwe snaakseWillie Wonka is ʼn baie man.11. Waarom dink jy dat Charlie so verbaas is omtrent Willie Wonka se sjokoladeroomys?Verduidelik jou antwoord in volsinne.5

Donderdag: 18 Junie 2020Hersiening 3:Vul die V en F woorde korrek in.1. rankie en ranlie is boesem riende. Hulle geniet dit om saam te speel b die park,is te ang, ghol te speel en iets te ry. rankie se gunsteling stokperdjies is omlieërs te lieg op winderige dae en sokker te speel saam s pappa. Terw l ranliedaar an hou om koekies te bak saam b ide haar ouers of tr n te r na haar ouma toe.Hulle alb hou daarvan om saam McDonald’s sky ies met tamatiesous te eet as hulle andie skool erdaag.2. Skryf die basiswoord(e)/stam van die volgende woorde neer.a. omgedraaib. ongelukkig3. Skryf ‘n samestelling uit die lysie neer:a. kamers, boeksak, springtoue4. Skryf ‘n afleiding uit die lysie neer:a. warmer, winde, vistenk5. Skryf sinonieme vir die vetgedrukte woorde in die onderstaande sinne neer.- “Jeremy, hou op a) lawaaierig wees”, skree Juffrou Bester.-Die venster is b) beskadig, nadat die kinders ‘n klip daarteen gegooi het.6. Skryf antonieme vir die vetgedrukte woorde in die onderstaande sin neer.Iemand wat heeldag net oor homself en sy besittings a) praat is baie b) hoogmoedig.7. Skryf afkortings vir die vetgedrukte woorde in die onderstaande sinne neer.- Die a) redakteur het puik werk gedoen met haar nuwe fliek.-Jy moet b) asseblief op ‘n nuwe c) bladsy begin.6

Vrydag: 19 Junie 2020Hersiening 4Lees die onderstaande paragraaf en beantwoord die vrae wat volg.Identifiseer die volgende:1. Onbepaalde lidwoord2. Bepaalde lidwoord3. Skryf ‘n onpersoonlike voornaamwoord neer.4. Skryf twee persoonlike voornaamwoorde neer.5. Skryf ‘n eienaam neer.6. Skryf die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord neer. Kyk hoe die sinne hierbo lyk. oud spesiaal7. Voeg die onderstaande sinne bymekaar deur die voegwoord in hakies te gebruik.Jy kan op 16-jarige ouderdom registreer om te kies. Jy kan slegs op 18-jarige ouderdomstem. (maar)8. Skryf die onderstaande sin in die verlede tyd neer.Dit is vir ons belangrik om te stem.9. Skryf die volgende sin in die ontkenning.Jy mag stem as jy 16 is.7

Afrikaans Huistaal: Graad 5 Week 10 Tuiswerk Maandag: 15 Junie 2020 Hersiening 1 Antonieme is woorde wat verskil van mekaar / die teenoorgestelde betekenis van mekaar het. 1. Skryf die antoniem van elkeen van die volgende woorde: a. buite b. klein c. dom d. vin

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsoefeninge Leesbegrip 2020 Bronne: Provinsiale en DBE Eksamenvraestelle en Nasienriglyne Erkenning word hiermee verleen aan die volgende samestellers van die Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle en Nasienriglyne: Vrystaat Departement van Onderwys

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Huistaal Graad 5 September 2018 1 Laerskool Kruinsig Afrikaans Huistaal Gr.5 Datum: 14 September 2018 Tyd: 60 minute . my oë toemaak, kan ek dit nog hoor en ruik en proe. (7) Op ’n ander manier was daai tye sleg want in die sewe

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2019 PUNTE: 50 TYD: 2 UUR . Hoe sluit par. 7 en 8 van TEKS A aan as hulp vir die leiers van die spanne in TEKS B? (2) (5) (20) . Afrikaans HT V2 7 VS/Junie 2019 Kopiereg voorb