Afrikaans Huistaal Graad 4 - Kwikwap / Kwikweb Easy .

2y ago
252 Views
25 Downloads
1.85 MB
15 Pages
Last View : 16d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Fiona Harless
Transcription

AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakketAfrikaans HuistaalGraad 4

Kurrikulum Direktoraat: AOOVakGraadAfrikaans HT4Huistoe-neem pakketKwartaalWeek29-10Luister: Volg instruksies. Luister na rympies/gediggies en dra voor met die nodigeintonasie, gevoel en gebare. Deel gevoelens oor situasie en voer onderhoud.Skakel metLees: Lees stories en bespreek, bring in verband met eie ervarings en lees vir begrip.onderrig–enIllustreer dele van storie en hervertel storie, deel gevoelens en ervarings.assesseringsplan Skryf: Skryf, beplan en verfyn met ‘n geskikte struktuur en paragrawe.Taalstrukture en konvensies: Punktuasie, werkwoorde blokraai, woordsoek, beroepe TEMA: PRETAKTIWITEITEInleiding Hersien leerder se vorige kennis oor Covid 19 Aktiveer voorkennis en stel lesdoel bekend Aktiwiteite vir vaslegging van vaardighede en begrippeKonsolidasie Skakel met lesdoelstellings; doen hersiening en konsolidasie in opvolglesse.Digitale bronne:Papiergebaseerde bronne:https://wcedeportal.co.za/curriculum Werkkaarte met 031 Woordeboek Bylae 1 en 2VAARDIGHEDE(WAT ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Luister en PraatVoordra van rympies/gediggies.AKTIWITEITE VIR DIEONDERWYSERONDERRIGMETODOLOGIEË /BENADERING(HOE ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Luister & Praat: Luister narympies/gediggies Bron: Internet/FacebookPre-lees: Aktiveer voorkennisten opsigte van inperking.Aktiwiteit 1: Simon sê.Geeinstruksies (kan aanpassingst.o.v. instruksies maak) enleerder voer aksies uit. Maakdit hope vol pret met dit watleerder moet doen.Aktiwiteit 2: Dra rympies metdie nodige gevoel, korrekteuitspraak, vlotheid en gevoel.Bespreek rym. Deelgevoelens en ervarings.:Aktiwiteit 3: “60 Seconds”Knip kaartjies uit. Laat leerder‘n kaart kies en dan 60sekondes lank oor dieonderwerp praat.Aktiwiteit 4: Voer onderhoudmet ouer: Leerder vra vraeaan ouer oor hoe hulinperking ervaar, uitdagings Hulpbronne / LOOM(WAT ek gaan gebruik om teonderrig / begelei / ondersteun.)Simon sê: Aktiwiteitskaart(Pas aktiwiteite aan indienverkies maak dit hope volpret!)Rympies/gediggies: KaartePraat aktiwiteitskaarte –Bylaag 1Vraelys AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /2

Lees en KykAktiveer voorafkennisVra vrae binne leerders seervaringsveld om asaanknopings- punt vir die teks tedien.Lees & Kyk: Lees/luister storieBron: Facebook/InternetAktiwiteit 1: Lees storie enbeantwoord dan die quiz(vrae) oor die leesstuk.Aktiwiteit 2: Luister na storieoor die Corona virus enbespreek jou gevoelens oorteks. Maak afleidings,assosiasies en evalueer teks;voltooi werkkaart en illustreerjou emosies deur emoj’s tegebruik.Digitale leesboek: Okey endie virushttps://tinyurl.com/Oaky-en-dievirusQuiz – Google formhttps://forms.gle/5K9PwsGMrPKmj9am6Digitale storie: My skool en dievirushttps://tinyurl.com/Oaky-en-dievirus!.2.3 VraelysVideo: Maak jou doen dit selfkamera https://za.pinterest.com/pin/522699100506466404/ voltooi illustrasies oor beginmiddel en einde van storie enAktiwiteit 4: Toets jou geheue – laat die foto’s rol Bylaag 2Kyk na voorwerpe, maak toeWerkkaart – Toets jouen probeer soveel dinge askorttermyn geheuemoontlik, neerskryf wat jygesien het.Aktiwiteit 3: Maak jou eie,doen dit self kamera, illustreerdele van storie, begin, middelen einde op “film”en herverteldie storie in jou eie woorde.Skryf en AanbiedVolg skryfproses: Beplanning,Eerste weergawe, Hersien enRedigeerGedeelde skryf: Begelei leerder skryf leerder se sinne/idees neer.Verskaf geheuekaarte, skryframeTaalstrukture enKonvensiesDaagliks. Integreer deurgans metal die vaardighede.Volg en/of pas program aan, soosvervat in aktiwiteite vironderwysers, soos hierboaangedui.AKTIWITEITE VIR DIEOUERSkryf: EposAktiwiteit 1: Skryf epos aanjou maatjie en vertel homwat jy doen tydensinperking Aktiwiteit 2: Skryf whattsappboodskap aan dokter ofverpleegster om hul tebedank vir wat hul doen Taalstrukture en KonvensiesTaalfokus 1: WoordsoekTaalfokus 2: BeroepeTaalfokus 3: PunktuasieTaalfokus 4: WerkwoordeWenke/Aktiwiteite vir ouers: Skep ‘n leerruimte Simon sê – gee instruksies Luister na rympies watvoorgedra word – deelgevoelens en ervarings Knip praataktiwiteitswerkkaarte uit – luister na Neem deel aan onderhouden beantwoord vraeEpos - skryfraamSelfoon – skryfraamWerkkaarteWerkkaarte met aktiwiteite –soos hierbo AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /3

Gebruik digitale bronne enluister en lees stories Help met maak van “doendit self kamera” Gee leiding met die skryfvan epos en whattsupboodskap Help met die voltooiing vanblokraaisels en woordsoekaktiwiteite. Verskaf leidingwaar nodig.Leerderaktiwiteite:1. Luister : 1. Simon sê volg instruksies en voer dit uit.2. Dra rympies/gediggies voor met nodige gevoel, gebare en stembuiging.Deel eie ervarings en voltooi werkkaarte.3. Knip praataktiwiteitskaarte uit, kies en gesels oor die onderwerpe 4. Voer ‘n onderhoud met jou ouers en skryf antwoorde neer.2. Lees: 1. Lees storie, Okey en die virus en beantwoord die Quiz (vrae).2. Luister storie, My skool en die virus, beantwoord 1,2,3 vraelys en illustreer jougevoelens met emoj’s.3. Maak jou eie kamera teken illustrasies op die “film” oor die begin, middel eneinde van die storie en hervertel storie in jou eie woorde.4. Toets jou korttermyn geheue kyk na voorwerpe op blad, maak toe en skryfsoveel as moontlik dinge wat jy gesien het neer (1minuut).AKTIWITEITE VIR DIELEERDER3. Skryf: 1. Epos – aan jou maat en vertel hom hoe jy hom mis en wat jy alles doentydens die inperking. Gebruik skryfraam 2. Whattsapp – stuur ‘n boodskap aan ‘n gesondheidwerker; dokter ofverpleegster en bedank hul vir die goeie werk wat hulle doen. Skryfraam 4. Doen die taaloefeninge:Taalfokus 1:Taalfokus 2:Taalfokus 3:Taalfokus 4:WoordsoekBeroepePunktuasieWerkwoordeVetpret! Volg die instruksies op die video’s/prente en siedaar!AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /4

Luister en Praat1. Luister na instruksies: Simon sê 2. Kies een van die rympies/gediggies en dra dit voor met die nodige intonasie, gebare engevoel.1. Identifiseer die rymwoorde in dierympies/gediggies.2. Bespreek jou gevoelens oor dieCorona virus.3. Hoe voel jy oor die inperking?4. Waarom is dit so belangrik datons maskers moet dra?5. Hoe voel jy noudat jul terug is by dieskool? Verduidelik jou antwoord.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /5

3. “60 Seconds”Maak gebruik van die praataktiwiteitskaarte knip dit uit, laat leerder ‘n kaart kies envir 60 sekondes (1 minuut) oor die onderwerp gesels.(Sien Bylae 1)4. Voer ‘n onderhoud met jou ouers AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /6

Lees en Kyk1. Lees die storie en beantwoord dan die vrae: z (vraelys)https://forms.gle/5K9PwsGMrPKmj9am62. Luister na die storie Link: https://tinyurl.com/Oaky-en-die-virus2.1AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /7

2.23. Illustreer (teken) nou dele van die storie, soos aangedui en maak jou eie film op kamera. Hervertel die storie in jou eie woorde .pinterest.com/pin/522699100506466404/(Sien Bylaag 2)AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /8

4. Onthouspeletjie: Hoe goed onthou jy?Kyk na die voorwerpe op die bord. Maak die voorwerpe toe. Jy het dan 1 minuut om dievoorwerpe wat jy op die bord gesien het, neer te .9.19.1020.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /9

Skryf1. Skryf ‘n epos aan jou maatjie en vertel hom waarmee jy besig is, sedert die inperking. Vertelwat jy doen, van die werk wat jou onderwyser vir jou daagliks stuur, hoe jy die hulp wat jououers bied ervaar, .2. Bedank een van die gesondheidswerkers/verpleegsters by die hospitaal vir die goeie dienswat hul lewer. Skryf ‘n Whattsapp boodskap AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /10

Taalstrukture en KonvensiesAOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /11

AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /12DWARS3 vertel6 klap7 speel8 skep10 raas11 sit12 kykAF1245791113gesels(het) geskopleeslagslaapeetsnykook

1. Hoekom kinders hul hande moet was laat die bakterië 58908/Kleur die prent oor die Corona Virus in. Maak dit kleurvol! Kyk na die video en volg die instruksies 12345(Vergroot die prent A5)2. Was jou hande volg die instruksies op die video https://za.pinterest.com/pin/611574824386161791/1. Kleur die prent in.2. Knip die strook met die lopende water aan die regterkant, langsdie stippelyn af.3. Sny die gleuwe net onderkant die kraan en bokant die hande.4. Plaas die strook met die lopende water deur die gleuwe en laat ditop en af beweeg.5. Siedaar! Jy was jou hande onder ‘n lopende kraan (Vergroot die prent A5)AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /13

Bylaag 1:AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /14

Bylaag 2: Doen dit self Kamera . EINDE.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /15

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsoefeninge Leesbegrip 2020 Bronne: Provinsiale en DBE Eksamenvraestelle en Nasienriglyne Erkenning word hiermee verleen aan die volgende samestellers van die Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle en Nasienriglyne: Vrystaat Departement van Onderwys

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Huistaal Graad 5 September 2018 1 Laerskool Kruinsig Afrikaans Huistaal Gr.5 Datum: 14 September 2018 Tyd: 60 minute . my oë toemaak, kan ek dit nog hoor en ruik en proe. (7) Op ’n ander manier was daai tye sleg want in die sewe

Graad 10: 1. Vak Registrasie: 2. Leerder Registrasie: R145 per vak R181 per Leerder Graad 11: . GRAAD 4 to 6: GRAAD 7 to 9: Afrikaans (Huistaal) Afrikaans (Huistaal) . English (First Additional Language) Wiskunde Wiskunde Lewensoriëntering Lewensoriëntering Natuurwetenskap Natuurwetenskap

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2019 PUNTE: 50 TYD: 2 UUR . Hoe sluit par. 7 en 8 van TEKS A aan as hulp vir die leiers van die spanne in TEKS B? (2) (5) (20) . Afrikaans HT V2 7 VS/Junie 2019 Kopiereg voorb

achieving this standard in all units within one to two years may not be possible. Therefore, the qualifications have been designed as Level 1/Level 2 qualifications with grades available at Level 2 and at Level 1 Pass. Improved specification and support In our consultation, we also asked about what kind of guidance you, as teachers and tutors, need. As a result, we have streamlined the .