5 Finale Gr 9 Huistaal - Eccurriculum.co.za

2y ago
273 Views
5 Downloads
261.66 KB
29 Pages
Last View : 24d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Madison Stoltz
Transcription

Gr 9 Oorsig: Afrikaans Huistaal "%( ")*&'&'! "##" , -./ ,.0 1'&&'%'#%

( ")#" , -./ ,&&'&'% '"2 #&'*&&'3- 4" , 1 ", " " "" , ) )"5 .0 1

LESPLAN(gedig)Afrikaans HuistaalKonteks: Gedigte van jou keuseTyd:3 wekeLU EN ASSGraad: 9ONDERWYSER EN LEERDER AKTIWITEITLees die gedig van jou keuse voor aan die leerders.Nota aan onderwyser:Lu 1 LuisterDie formele take vir hierdie kwartaal is:As 1 Luister na en waardeer 'n verskeidenheid komplekseverbeeldings- en informatiewe mondelinge tekste (soosradiodramas, geselsprogramme, dokumentêre,gedramatiseerde gedigte, boekresensies).As 5 Identifiseer die spreker se redes vir die keuse vanspesifieke woorde, frases en sinne en styleffekte om dieluisteraar te beïnvloed en verduidelik die impak daarvan(soos doelbewuste dubbelsinnigheid, die onderskeid tussenfeite en menings, die identifikasie van die spreker sestandpunt, die herkenning van partydigheid, vooroordeel enpropaganda).Lu 3 Lees en KykAs 1 Lees 'n wye verskeidenheid tekssoorte spontaan virgenot en inligting; vergelyk persoonlike reaksies en geegemotiveerde aanbevelings vir anderASSESSERINGLeerders het elkeen sy eieboek en volg terwyl dieonderwyser voorleesDebat/paneelbespreking of voorbereide toespraak (30punte)sien rubriek in Annexure BLeerder het ‘n sterkakademiese maat wat homten alle tye bystaan‘n Literêre opstel oor enige van die 3 genres (250 – 300woorde) (40 punte) sien rubriek in Annexure BIn alle gevalleTaak 8 is ‘n toets van 80 punte wat bestaan uit:‘n begripstoets (25) taal (30) derde genre letterkunde (25)Leerders het ’n afskrif(fotostaat) van die betrokkenoodhulpprosedure wat dieonderwyser voorleesDinsdagaande om 22:00 op RSG is daar ‘n program met dienaam Vers en Klank waar bekendes gedigte voorlees. Neemdit gerus op of vra jou leerders om daarna te luister.Leerder het ‘n sterkakademiese maat wathom te alle tye bystaanAktiwiteit 1Verduidelik aan die klas die verskil tussen ‘n bundel en ‘nbloemlesing. ‘n Bundel bevat gewoonlik gedigte van net eendigter, terwyl ‘n bloemlesing die gedigte van verskillendeSTRUIKELBLOKKEVIR LEEROnderwyserFokus meer op diepositiewe

As 5 Bespreek verskillende tekssoorte en verduidelik hoedie hoofkenmerke daarvan tot die funksie van die teks bydra(soos lang gedigte, kort romans, koerantberigte, dagboeke,briewe, boekresensies, kort dramas).As 8 Reageer krities op tekste:evalueer die skrywer se standpunt;evalueer implisiete (verskuilde) boodskappe, partydigheiden vooroordeel, gee eie mening en bespreek andermoontlikhede;bespreek hoe die sosiale en kulturele konteks die boodskapbeïnvloed.As 10 Dink na oor en evalueer sy/haar eie vaardighede as leser.Lu 4 SkryfAs 1 Skryf 'n wye verskeidenheid verbeeldingstekste:gee uitdrukking aan verbeelding, idees en gevoelens oor dieself en ander;verken die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taaldeur die skryf van verhalende en beskrywende opstelle,dagboekinskrywings, vriendskaplike briewe, dialoë, gedigte,strokiesverhale, limerieke en liedjies.As 3 Toon basiese vaardighede in spesifieke skryftegniekegepas vir 'n tekssoort:ontwikkel karakters, beskryf die ruimte/agtergrond, ontwikkeldie intrige in verhalende en beskrywende tekste;Lu 6 Taalstruktuur en TaalgebruikAs 1 Werk met woorde:gebruik spelreëls en 'n verskeidenheid spelstrategieë omonbekende woorde te spel en bespreek die strategieë watdigters bevat. Soms word die beste gedigte van ‘n digter uitverskillende bundels in een bloemlesing uitgegee.Wees behulpsaam enbuigbaar/buigsaam engeduldigLaat leerders enige gedig klas toe bring. Leerders lees diegedigte in groepe aan mekaar voor. Laat die leerders sê wiedie digter is, waar hy die gedig gekry het en hoekom hy juis diegedig gekies het.Gee individuele bystandAktiwiteit 2 Formele taak: Voorbereide toespraakSelf/leerderGaan lees op of google die gedig en digter van jou keuse.Kies ‘n gedig en digter waarin jy belangstel en waarvan jykennis dra. Doen deeglike navorsing sodat jy baie inligting hetom jou toespraak saam te stel. Maak gebruik van musiek envoorlesings. Besluit nou of jy ‘n inligtingstoespraak of ‘noorredingstoespraak gaan hou.By ‘n inligtingstoespraak wil jy inligting en kennis oordra.Visuele hulpmiddels mag gebruik word. Onthou jou feite moetkorrek wees. In die slot word die kerngedagte saamgevatsodat die luisteraars dit kan onthou.By ‘n oorredingstoespraak is die hoofdoel oorreding enbe nvloeding van die gehoor. Jy moet ‘n besliste stelling ofstandpunt maak en dit moet beredeneerbaar wees. Jy magvan musiek, mimiek, humoristiese sketse gebuik maak om joupunt te bewys. Jou slot moet die gehoor oortuig.Algemene wenkeBehou oogkontak met die gehoor, gebruik toepaslike gebare,wees ontspanne en natuurlik en staan regop wanneer jy praat- dit spreek van selfvertroue. Onthou jy praat immers met joumaats.Moontlike onderwerpeVoorbereide toespraakrubriekAs onderwyser behou nogsteeds ho verwagtingeen ‘n postiewe houding.Vermy stereotipering enpas op vir vooroordeelGebruik ‘n glimpen(“highliter”) om net diesleutelwoorde in te kleur.Wees gedurig in kontakmet die ouersLeerders met ‘nspraakgebrekGee minder tyd vir hierdieleerder om terug terapporteer. Verkort diemondeling aktiwiteit omhierdie leerder teakkommodeerVerkort die aktiwiteitSwak siende: Hierdieleerder moet voor in die

gebruik word;Anjie Krog se gedigte het ‘n invloed op tiener meisiesskep eie spellys vir moeilike woorde, veral van woorde oordie kurrikulum heen, en bespreek probleemwoorde;Die opbloei in Afrikaanse liedjies is te danke aan ChrisCameleon se verwerkings van Ingrid Jonker se gedigtegebruik hoofletters en skryftekens korrek en doeltreffend(kappie, koppelteken, deelteken, afkappingsteken enaksentteken);Koos Kombuis se gedigte het my lus vir lees aangewakkergebruik 'n woordeboek en tesourus met selfvertroue,doeltreffend en gereeld om spelling, woordafleiding en dieherkoms van woorde te ondersoek;gebruik afleiding, samestelling en alledaagse voor- enagtervoegsels (ook meervouds-, verkleinings- engeslagsvorme) doeltreffend om woordeskat uit te brei;verstaan dat tale woorde by ander tale leen en hounuutskeppinge in 'n taal ontstaan en gebruik dit gepas;verstaan en gebruik algemene sinonieme, antonieme,homonieme, homofone, paronieme en een woord vir 'nomskrywing gepas binne konteks;gebruik alledaagse afkortings en akronieme gepas.As 2 Werk met sinne:Verduidelik wat “vuur” in Sheila Cussons se gedigte kanbeteken. Gebruik gerus die Dictionery of symbols‘n Gedig wat my lewe verander het bv Elisabeth Eybers “Dieboodskap” of Ingrid Jonker “ Die kind” David Kramer “Solong Skipskop”Lees die materiaal vir homvoor. Verskaf ekstrawoordeskatlyste om leerderte ondersteun en te lei.Korter tekste en tekste metmeer ilustrasies sal ookhelp.Terwyl jou leerders optreeen hul voorbereide toesprakies hou,hou die klas dop en kyk hoeveel luistertegniekespeel voor jouo af. Let veral op na die luisteraars se liggaamshouding.Aktiwiteit 3Die leerder moet in graad 9 weet hoe om ‘n gedig te ontleed.Maak seker dat elke leerder weet wat die kenmerke van ‘ngedig is. Hoe lyk die vorm, rympatroon, ritme, verskillendebeeldspraak, atmosfeer in die gedig.identifiseer en gebruik die volgende in konteks:Verdeel die klas in groepe van 5 lede elk. Nommer die ledevan elk groep. Laat al die nr 5’s na jou tafel toe kom.* selfstandige naamwoorde (soortname, eiename,versamelname, abstrakte s.nwe.),By jou tafel onderrig jy hul nou in die ontleding van ‘n gedig.* voornaamwoorde (persoonlik, besitlik, betreklik,wederkerend, vraend, onbepaald, onpersoonlik),Begin by die uiterlike bou van ‘n gedig. (koeplet, tersine,kwatryne, kwintet, sekstet, oktaaf)* voornaamwoorde (persoonlik, besitlik, betreklik,wederkerend, vraend, onbepaald, onpersoonlik),Verduidelik die verskillende tipes rym. (paarrym, omarmenderym, kruisrym, gebroke rym )* adjektiewe (ook die verboë vorm, trappe van vergelykingen intensiewe vorme; letterlike en figuurlike gebruik),Ander aspekte van belang by die analise van ‘n gedig moetook verduidelik word. (enjambement, titel, tempo, tipografie,beeldspraak soos vergelyking, metafoor, personifikasie,* hoofwerkwoorde (selfstandige werkwoord enklas sit. Onderrigmiddelemoet aangepas word.Groter skrif byvoorbeeld.Werkopdragte kan in groterfont gedruk word. Of plaasdie opdrag op band. Syklasmaats sal baiekeer virhom voorlees. Gee vir dieleerder ook meer tyd.Groep/portuurOntleding van ‘n gedigMaak meer gebruik vanoudio visuele materiaalKry hulp van spesiale skolebv. brailleTake moet ookvereenvoudig word –verminder die inligting opjou werksvelle (soos bvbeskrywings en sketse)SkryfproblemeHou jou sinne kortVra die leerder eerder omop te som as om lang

koppelwerkwoorde), medewerkwoorde (hulpwerkwoorde) endeelwoorde (ook in vaste verbindings),retoriese vraag, wending, ritme, herhaling, eufemisme,oksimoron, klanknabootsing, simboliek)* bywoorde (ook in vaste verbindings),Stuur die eksperts (al die nr 5’s) terug na hul eie groepe toe.Laat hulle nou hul groepe onderrig in die uiterlike bou van ‘ngedig. Wanneer jy as onderwyser rondloop in jou klasevalueer die tipe luistervaardighede wat ontwikkel word. Kykveral na die leerders se liggaamshouding.* voegwoorde,* determineerders (lidwoorde en aanwysende woorde),stukke te skryf* telwoorde,* tussenwerpsels,* voorsetsels;verstaan die grammatikale verskil tussen en funksie vansinsoorte (stel-, vraag-, bevel- en uitroepsinne, asookinstruksies) en gebruik dit korrek;identifiseer en gebruik sinsdele soos onderwerp, gesegdedirekte en indirekte voorwerp en bywoordelike bepalings;identifiseer en gebruik hoofsinne en bysinne (bywoordelikeen byvoeglik) gepas;gebruik tydsvorme korrek en om fokus te wissel, soos dieteenwoordige tyd kan 'n gevoel van onmiddelikheid skep;gebruik die korrekte woordorde in sinne en verstaan hoewoordorde betekenis kan beïnvloed;gebruik die aktief (bedrywende vorm) en passief (lydendevorm) en verstaan wanneer elkeen gepas is en hoe ditbetekenis kan beïnvloed;verander sinne doeltreffend van die direkte na die indirekterede, en anders om, met die korrekte gebruik vanpunktuasie, bywoorde en voornaamwoorde en wissel diegebruik van die twee vorme gepas;gebruik die ontkennende vorm korrek en op verskillendemaniere;Aktiwiteit 4Behou die groepe van 5 lede elk net so vir die volgendeaktiwiteit.Stel die verskillende digsoorte bekendGee vir elke groep ‘n ander tipe gedig om te ontleed.Groep 1 kry ‘n voorbeeld van ‘n Vrye Vers.Groep 2 kry ‘n voorbeeld van ‘n Klaaglied of Treursang.Groep 3 kry ‘n voorbeeld van ‘n Hekeldig of Spotdig.Groep 4 kry ‘n voorbeeld van ‘n Ballade.Groep 5 kry ‘n voorbeeld van ‘n Italiaanse Sonnet.(Volgende kwartaal fokus ons op ‘n Engelse Sonnet en ‘nOde (liriese lofdig).Jy mag vir elke groep ‘n inligtingstuk gee met die nodigekenmerke of uiterlike bou of enkele notas oor die tipe digsoort.Nadat die groep hul betrokke gedig ontleed het volgens dieuitdeelstuk gaan ek vra dat al die nr 1’s by een tafel gaan siten al die nr 2’s by die volgende tafel enal die nr 3’ ens.Nou gaan al die betrokkenes by die tafel ‘n beurt kry om sy tipegedig aan die ander by die tafel te verduidelik. Terwyl ditplaasvind loop die onderwyser weer rond en evalueer dieluistertegnieke deur op te let na die leerders se liggaaamstaal.GonsgroepeDisleksie: Die aktiwiteitekan meer prakties van aardwees en die instruksies kanverbaal gegee word.Hierdie leerlinge moet ooknie gepenaliseer word virspelling nie. Assesseringmoet sover as moontlikmondelings geskied.Kooperatiewe leergroepwerkIn die klaskamerSorg dat daar leesmateriaal(fiksie sowel as nie-fiksie )in die klaskamer is.Tydskrifte en koerante eninteressante artikels moetmoet beskikbaar wees.KlaskameratmosfeerDie leerders se verskillendekulture asook hulonderskeie agtergrondemoet erken word

gebruik punktuasie doeltreffend (punt, komma, dubbelpunt,kommapunt, vraagteken, uitroepteken, aandagstreep,hakies, beletselteken, aanhalingstekens, skuinsstreep).Sorg ook dat jou groepe hul groeprolle, volgens koöperatieweleer, toepas. Voordat jou leerders begin moet hulle dievolgende rolle toeken.As 3 Werk met tekste:Wie gaan die verslaggewer wees? (som groeplede se ideesgoed op en rapporteer terug).Wie gaan die sekretaris wees? (hierdie leerder moetaantekeninge maak)Wie gaan die bemiddelaar wees? (help groeplede omverskille op te los)Wie gaan die hekwagter wees? (maak seker elkeen kry ‘nbeurt om te praat en sorg dat die groep nie te raserig raak nie)Wie gaan die fasiliteerder wees? (hierdie leerder hou diegroep op koers en sit die groepwerk aan die gang en maakseker dat elkeen die taak verstaan)wissel die gebruik van kern- en ondergeskikte sinne (soosom die kernsin aan die einde te plaas) om samehangendeparagrawe te ontwikkel;gebruik verbindingswoorde (soos nietemin, verder) om 'nlogiese denkpatroon in 'n paragraaf te ontwikkel;verbind sinne in samehangende paragrawe deurvoegwoorde, voornaamwoorde en woordherhaling (waargepas) te gebruik;As 4 Ontwikkel bewustheid en gebruik van styl:gebruik verskillende sinslengtes en sinsoorte;onderskei tussen formele en informele taalgebruik enverduidelik wanneer dit gepas is;verstaan en gebruik idiomatiese uitdrukkings en taalidioomgepas en kreatief.As 5 Ontwikkel kritiese taalbewustheid:identifiseer konnotasie en denotasie in betekenis,geïmpliseerde betekenis, veelvoudige betekenis endubbelsinnigheid;ontleed manipulerende en retoriese taal en herskryf ditsonder emosionele ondertone;ontleed die gebruik van woorde wat sensitiwiteit vir geslags-,rasse-, omgewings-, gesondheids- en ander kulturele ensosiale kwessies toon.Hiperaktiewe kind: Sorgdat die aktiwiteite korter is.Daar moet ook ‘nverskeidenheid van takewees. Die geskrewe takekan ook opgedeel word inkorter stukkies.Aktiwiteit 5 (skryf ‘n gedig)Leerders moet nou beeldspraak inspan om sy eie gedig teskryf. Is daar ‘n seer ding in jou lewe? (Aan watter andertemas kan jou klas vorendag kom?)Gebruik beskrywende woorde en beeldspraak (vergelyking,personifikasie, metafoor) om jou gedagtes kleurvol enlewendig en gevoelvol oor te dra. Dit hoef nie te rym nie.Lees jul gedigte vir mekaar en help om dit te verbeter. Leesjou gedig na redigering twee-twee vir mekaar. Gebruik joustem, gesig en ritme om die stemming van jou gedig oor tedra.Wenke by die skryf van gedigte?As 6 Gebruik metataal:Wat wil jy sê en hoe wil jy dit sê? ‘n Gedig kom dikwels uit diehart en is gewoonlik ‘n emosionele weergawe van dit watgebeur het. Besluit op ‘n tema vir die gedig en skryf dit eersrof sodat daar baie veranderinge aangebring kan word.gebruik byvoorbeeld terme soos "samehangend", "logies",Skryf oor wat jy voel, ervaar, visualiseer en beleef. GebruikMaats bv. In pareSkryf ‘n gedigBegin by die bekendeenbou stadig op tot diemoeilike werkToets slegs diebelangrikste werk of fokusnet op sleutelgedagtesGee geskrewe instruksiesin plaas van net verbaleinstruksies.

"retories", "kommapunt".stylmiddele om jou gedig trefkrag te gee. Omdat ‘n gediggewoonlik kort is, moet woordekonomie toegepas word. Elkewoord moet noukeurig oorweeg word. Goeie woordkeuse isdus noodsaaklik.Hulpmiddels:Leesboek, Prente, Liedjies, Woordeboek, Skryfbord, Kasette, Atlas, Rekenaar, Woordkaarte,TV , videobandeNabetragting:

LESPLAN(jeugverhaal)Afrikaans Eerste Addisionele TaalKonteks: JeugverhaalTyd:3 wekeLU EN ASSGraad: 9ONDERWYSER EN LEERDER AKTIWITEITASSESSERINGSTRUIKELBLOKKEVIR LEERLees die jeugverhaal voor aan die leerders.Nota aan onderwyser:In alle gevalleLu: 1 Luister As 1,2,4Onthou dat die klem op Lees en Skryf aktiwiteite val as dit byHuistaal kom.Leerders het ’n afskrif(fotostaat) van die betrokkejeugverhaal wat dieonderwyser voorleesAs 1 Verstaan en waardeer stories, asook dié watdeur medeleerders vertel word. reageer persoonlik en krities, stel enbeantwoord vrae; evalueer die manier waarop die storie vertelis en gee terugvoering.As 2 Verstaan mondelinge tekste (soosgeselsprogramme, tekste met statistiek): beantwoord vrae; vertel oor en som op; identifiseer standpunt/perspektief en is in‘n Literêre opstel (250 – 300 woorde) oor enige van die 3genres en debatte soos paneel besprekings of voorbereidetoesprake (30 punte) is Formele take vir hierdie kwartaal.Moenie taak 8 vergeet nie.Leerder het ‘n sterkakademiese maat wathom te alle tye bystaanTaak 8 is ‘n toets van 80 punte wat bestaan uit:‘n begripstoets (25) taal (30) derde genre letterkunde (25)Fokus meer op diepositieweAktiwiteit 1OnderwyserWees behulpsaam enbuigbaar/buigsaam engeduldigTipe leesGee individuele bystandDie eerste paar bladsye, die eerste hoofstuk, gaan bepaal ofdie leerder met aandag verder gaan lees of gaan hy homontrek.Onthou dat by die eerste lees van ‘n verhaal is die leerdergewoonlik ingestel op die storielyn – hy wil weet wat volgendeAs onderwyser behou nogsteeds ho verwagtinge

staat om 'n alternatiewe standpunt te gee; ontleed die kenmerke van verskillendesoorte mondelinge tekste (soos 'n gesprek,'n verhaal).As 4 Luister aandagtig tydens 'n bespreking: is ontvanklik vir idees en is krities teenoorander se standpunte, maar toon respek; vra vir bydraes van ander en reageer opstandpunte; is bereid om ander se standpunte tebevraagteken, maar doen dit op 'n hoflikewyse en onderbreek nie;kritiseer idees en nie die persoon nie.Lu 2 Praat As 1,3,5As 1 Vertaal en tolk: vertel stories uit die huistaal oor in dieaddisionele taal; vertaal of tolk boodskappe; vertaal of tolk tydens 'n gesprek, indiennodig.As 3 Toon ontwikkeling in die vermoë om kenmerkevan gesproke taal te gebruik om te kommunikeer:woord- en sinsaksent, intonasie, ritme.As 5 Word deur iemand ondervra (soos in 'nwerksonderhoud):en ‘n postiewe houding.Vermy stereotipering enpas op vir vooroordeelgaan gebeur. Die eerste lees is bloot ‘n verkenning van dieteks, ‘n kennismaking daarmee. Die tweede terugskouendelees van die verhaal is die analitiese lees.Aktiwiteit 2Tydens die eerste lees moet die leser sy verwysingsraamwerkvir die teks saamstel sodat hy die res van die verhaal kanbegryp. Soms ervaar die leerders probleme hiermee omdathulle te veel karakters te kom.onderwyserSelf/leerderGebruik ‘n glimpen(“highliter”) om net diesleutelwoorde in te kleur.Wees gedurig in kontakmet die ouersAktiwiteit 3Laat toe dat die leerders woorde onderstreep, omkring enaantekeninge maak.Self/leerderAktiwiteit 4Laat die klas die titel bespreek. Laat die klas selfs alternatiewevoorstel en motiveer die keuse veral nadat die heleverhaal/boek klaar gelees is.Groep/portuurklasbesprekingLaat die leerders spekuleer oor die inhoud/verloop/plot/slotdeur net na die titel van ‘n verhaal te kyk. Vergelyk die eerstebespiegelings met dit wat uiteindelik gebeur.Aktiwiteit 5Terwyl daar gelees word laat die leerders die volgende doen: Onderstreep sleutelwoorde en sleutelfrases (gebruikkleurmerkpenne – glimpenne)Dui aanhalings aan wat die boodskap of idee van dieverhaal weergeeSoek leidrade (woorde, frases, ‘n stukkie dialoog) watinsiggewend is oor ‘n bepaalde karakter, ‘n bepaaldeSwak gehoorSaam lees in spreekore oflees vir hom voor – ditmoedig praat en luisteraan. Neem die pas ‘nbietjie stadiger en “scaffold”die aktiwiteite. Begin by diebekende en bou stadig optot die moeilike werkSelf/leerderdebatToets slegs diebelangrikste werk of fokusnet op sleutelgedagtesGee geskrewe instruksiesin plaas van net verbaleinstruksies.

voorspel die vrae wat gevra gaan word endoen voorbereiding; beantwoord vrae; gebruik die gepaste toon, register enliggaamstaal.Lu 3 Lees en Kyk As 1,6,7,8 Dui die verskillende afdelings van ‘n verhaal aan Dui aan wanneer veranderinge in die teks plaasvind bv.Beskrywing na dialoog oorgaanbv. Wanneer realiteit vervang word deur fantasie Skryf woorde neer as aanduiding van onmiddellike reaksiebv. Aanvaarbare/nie-aanvaarbare dinge, onverstaanbaredingeAs 1 Lees 'n verhaal (fiksie of nie-fiksie): Identifiseer die doel, teikengroep enkonteks; verstaan betekenis van dinge wat nie direkgenoem word nie deur afleidings te maak;Verkort die aktiwiteitgebeurtenis, die slot Aktiwiteit 6Doen die volgende mondeling aktiwiteiteidentifiseer die register/styl (formeel ofinformeel); Vertel die verhaal oor aan iemand wat dit nog niegelees het nie. verduidelik en evalueer perspektief/houdingin sowel die geskrewe as visuele dele van 'nteks en bied alternatiewe idees; Vertel die verhaal vanuit die standpunt van ‘nbepaalde karakter Vertel die “storie” van een van die karakters verstaan die manier waarop 'n teks 'n leserposisioneer (soos deur die gebruik van dieinklusiewe voornaamwoord "ons"); Vertel die verhaal oor in chronologiese orde Motiveer ‘n bepaalde karakter se optrede onderskei tussen kern- en ondergeskiktegedagtes; toon begrip van karakter, intrige enruimte/agtergrond in fiktiewe tekste.vergelyk verskillende tekssoorte en bring ditin verband met die doel van die teks (soosoorreding, instruksies).Mondeling aanbiedingStel ‘n gebeurelys vir elke hoofstuk saam Self/leerderonderhoudvoeringhele KlasVoer ‘n onderhoud met ‘n karakter in die verhaal.dramatiseerOfRolspel in groepe ‘n probleemsituasie uitAktiwiteit 8Gee minder tyd vir hierdieleerder om terug terapporteer. Verkort diemondeling aktiwiteit omhierdie leerder teakkommodeerRolspelrolleesAktiwiteit 7 (Rolspel)Leerders met ‘nspraakgebrekstoriesirkelSwak siende: Hierdieleerder moet voor in dieklas sit. Onderrigmiddelemoet aangepas word.Groter skrif byvoorbeeld.Werkopdragte kan in groterfont gedruk word. Of plaasdie opdrag op band. Syklasmaats sal baiekeer vir

As 6 Gebruik leesstrategieë: vluglees tekste - identifiseer die onderwerp,kerngedagtes en bladuitlegtegnieke (soosillustrasies); pas gepaste leestegnieke op verskillendetekssoorte toe; ontwikkel en evalueer leesspoed; gebruik strategieë om woordbetekenis vaste stel (soos: lees omringende woorde; kykna illustrasies/diagramme; bespreek 'nwoord in die huistaal).As 7 Lees vir genot: lees fiktiewe en nie-fiktiewe tekste op diegepaste lees- en taalvlak; lees enkele nuwe tekssoorte (soos 'nroman); evalueer 'n teks deur 'n boekverslag te skryf; lees 'n eenvoudige boekresensie; los woordraaisels op (soos blokkiesraaisels).As 8 Toon begrip van die gebruik van naslaanwerke: evalueer en kies boeke deur dieinhoudsopgawe en indeks te gebruik;gebruik 'n woordeboek, 'n eenvoudigetesourus en ensiklopedieë.Rollees die novelle/kortverhaal in groepe – elke leerder kry ‘nrol om te lees. Die novelle/kortverhaal kan ook gedramatiseerword, laat hulle toe om hulle rolle te lees terwyl hulledramatiseer. (‘n sterk klas kan rolspel doen sonder om by dieteks te hou of te lees terwyl hulle die rolspel doen)hom voorlees. Gee vir dieleerder ook meer tyd.briefself rubriekAktiwiteit 9Bespreek die volgorde van die novelle/kortverhaal. Dui dievolgorde van die gebeure op ‘n storiesirkel aan. Die kinderswerk in pare. Leerders moet woorde uit die storie neerskryflangs hul sketse van die storielyn.Maak meer gebruik vanoudio visuele materiaalAktiwiteit 10 (voorbereiding vir ‘n formele taak: brief)Kry hulp van spesiale skolebv. brailleSkryf ‘n brief aan ‘n vriend of hulprubriek waarin ‘n bepaaldeprobleem wat in die teks/verhaal voorkom, uiteengesit word.Die vriend/deskundige skryf terug en stel ‘n plan van aksievoor.Take moet ookvereenvoudig word –verminder die inligting opjou werksvelle (soos bvbeskrywings en sketse)OfLaat leerders toe om anoniem vir die veearts/mediese dokter/predikant ‘n brief te skryf waarin hulle raad vra vir ‘n teersakie/verleentheid/probleem wat hulle ervaar het. Wanneerhulle die goeie uitvoerbare raad ontvang, moet dit aan die klasvoorgelees word. (Natuurlik kan die een helfte van die klas dieprobleembrief skryf terwyl die ander helfte die korrekte inligtinggaan soek via die internet/oplees/onderhoude met kenners endan moet hulle kom terugrapporteer)Aktiwiteit 11Lees die materiaal vir homvoor. Verskaf ekstrawoordeskatlyste om leerderte ondersteun en te lei.Korter tekste en tekste metmeer ilustrasies sal ookhelp.klasbesprekinggesprek met jouselfDisleksie: Die aktiwiteitekan meer prakties van aardwees en die instruksies kanverbaal gegee word.Hierdie leerlinge moet ooknie gepenaliseer word virspelling nie. Assesseringmoet sover as moontlikmondelings geskied.Die klas bespreek kortliks die karakters en die invloed van dieomgewing op die karakters. Watter rol speel die omgewing indie novelle/kortverhaal. Maak ‘n lys op die skryfbord.Aktiwiteit 12Die leerders se verskillendekulture asook hulKlaskameratmosfeer

Lu 4 Skryf As 4,6,7As 4 Skryf skeppend:Laat leerders toe om te gesels oor die kinders se gevoelens.Vra die vraag: Hoe sou jy gevoel het as dit met jou gebeurhet? vertaal verhale (en ander tekste) uit diehuistaal, probeer om die taalidioom daarin tevervat en let op hoe dit (en dikwels ookwaardes) in twee tale kan verskil;Laat toe dat die leerders gesels van hul ervarings. Dieonderwyser skryf woorde neer op die skryfbord wat deur dieleerders gebruik word, maar ook wat in die kortverhaalvoorkom wat later gebruik kan word vir ‘n skryftaak. toon ontwikkeling in die skryf van stories,gedigte en toneelstukke.Aktiwiteit 13As 6 Benader skryf as 'n proses: skryf 'n konsepweergawe en lees enbespreek eie skryfwerk krities; gebruik terugvoering om te hersien, teredigeer en te herskryf; gebruik kennis van grammatika en spellingom te redigeer; evalueer ontwerp en bladuitleg.As 7 Gebruik ontwikkelende kennis van taalstruktuuren -gebruik: toon begrip van styl en register (soosherskryf 'n verhaal as 'n koerantberig); toon begrip van die inligtingstruktuur vantekste; skryf samehangende, langer skryfstukkemet 'n inleidende en slotparagraaf; evalueer eie houding krities;Nooi ‘n kundige van buite (bv. Veearts / mediese dokter/predikant/ sakeman/ of enige hoofkarakter in die novelle/kortverhaal wat ‘n belangrike rol in die gemeenskap speel).Laat een leerder hom/haar voorstel en ‘n ander leerder moethom/haar bedank.Aktiwiteit 14kundige van buitestel iemand voor /bedank iemandplakkaatcollageportuurassesseringOntwerp ‘n plakkaat waarin jy ‘n sekere boodskap wil oordra.Die beste plakkaat gaan ‘n prys wen.Aktiwiteit 15Maak ‘n collage, gebruik ou tydskrifte, wat die tipeverhoudings tussen die karakters aandui (fokus op diepositiewe)debatskryf ‘n nuusverslagselfJulle gaan mekaar se werke assesseer.Aktiwiteit 16(informele taak)Gaan soek na soortgelyke storiesinsidente wat in dieafgelope jaar in jou plaaslike koerant en op TV-nuus was wataansluit by die tema/storielyn van die kortverhaal Kom verteldie klas daarvan en verduidelik hoe die oortreders gestraf is.Dink jy hul straf was regverdig? Motiveer jou standpunt.Skryf ‘n nuusverslag en neem julle self op met ‘nonderskeie agtergrondemoet erken wordbesoek aan ‘n plekskryf ‘n verslagHiperaktiewe kind: Sorgdat die aktiwiteite korter is.Daar moet ook ‘nverskeidenheid van takewees. Die geskrewe takekan ook opgedeel word inkorter stukkies.

begin verstaan hoe eie skryfwerk die leserposisioneer.Lu 5 Dink en Redeneer As 3As 3 Versamel en teken inligting op verskillendemaniere op: kies relevante inligting en skryfaantekeninge (organiseer kernidees onderhofies en subhofies; gebruikbladuitlegtegnieke soos hoofletters enonderstreping); lees en gee 'n samevatting van inligting uitverskeie tekste oor dieselfde onderwerp; dra inligting van een modus na 'n ander oor(soos gebruik statistiek om paragrawe teskryf; gebruik kopkaarte).Lu 6 Taalstruktuur en Taalgebruik As 1,2,3,4As 1 Spel bekende woorde korrek: woorde wat dikwels verkeerd gespel word(soos: dieselfde, speel, vriendin, idee); woorde met enkel- en dubbelvokale en konsonante (soos: droom, drome; grap,grappe). woorde wat los of vas geskryf word (soos:Ons ry vier uur lank daarheen; Om vieruurbegin die wedstryd); videokamera en kom vertoon dit in die klas.Aktiwiteit 17Laat leerders toe om die plaaslike polisiekantoor/ DBV-tak/kerkantoor/ munisipaliteit/ lughawe of enige plek wat ‘nprominente rol in die kortverhaal gespeel het te besoek . (re lnet vooraf dat al die betrokkenes weet ‘n groep skoolkinderskom besoek aflê)Laat die leerders observeer hoe daar gewerk word. Laat hulle‘n waarnemingsvel in vul. Laat hulle ‘n verslag skryf oor hulleervarings of laat hulle toe om die rol van ‘n karakter te weeswat gely het in daardie omgewing. Skryf sy gedagtes neer.Aktiwiteit 18 (Formele taak: literêre opstel)Aktiwiteite 11,12,13,16 het jou eintlik voorberei op die skryf van‘n literêre opstel.Kom verduidelik stap-vir -stap wat het alles bygedra tot diekonflik/botsing in die kortverhaal/jeugverhaal/novelle/roman.Verwys na innerlike en uiterlike konflik. Wie is die held en wieis die skurk? Het die omgewing (milieu) ook ‘n rol gespeel opdie tragiese slot? Verduidelik volledig en verwys na spesifiekevoorbeelde.Wenke by die skryf van ‘n literêre opstelwoorde met hoofletters en skryftekens(kappie, deelteken, koppelteken,Maak ‘n kopkaart en skryf vinnig alles neer wat jy van dieonderwerp weet.Skryf jou eerste weergawe. (beplanning)Jou inleidingsparagraaf is baie belangrik.Herformuleer die vraag of verwys daarna sodat dit duidelik is jyverstaan die opdrag en stel dan jou standpunt.In die volgende paragrawe ontwikkel jy jou standpunt logies enstapsgewys. Skryf elke argument of aspek in ‘n afsonderlikeSkryfproblemeHou jou sinne kortskryf van ‘n literereopstelrubriekselfVra die leerder eerder omop te som as om langstukke te skryf

afkappingsteken, hakies); gebruik algemene afkortings (soos: gr.,d.w.s., dr., SA, VSA);paragraaf. Vra jouself die volgende af: Watter punt maak ekin hierdie paragraaf? Hoe kan ek dit illustreer met ‘n aanhalingof verwysing na die verhaal? Hoe kan ek hierdie illustrasie ofvoorbeeld verduidelik om my punt te versterk? pas kennis van lettergrepe toe deur woordeaan die einde van 'n reël korrek af te kap.Maak seker dat jy nie afdwaal nie. Lees kort-kort weer dievraag: is jy besig om te beantwoord wat gevra word?As 2 Gebruik verskillende eenvoudige taalvorme ensinstrukture om mondelings en skriftelik tekommunikeer: alledaagse meervouds-, geslags- enverkleiningsvorme; alledaagse voorsetsels in vaste en vryeverbindings;Jou slotparagraaf kan bestaan uit ‘n kort opsomming ofsamevatting.Proeflees jou opstel en maak seker

LESPLAN (gedig) Afrikaans Huistaal Konteks: Gedigte van jou keuse Tyd: 3 weke Graad: 9 LU EN ASS ONDERWYSER EN LEERDER AKTIWITEIT ASSESSERING STRUIKELBLOKKE VIR

Related Documents:

GRAAD 11 NOVEMBER 2019 AFRIKAANS HUISTAAL V2 PUNTE: 80 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. *IAFRHL2* 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2019) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhouds-opgawe .

Afrikaans Huistaal Graad 5 September 2018 1 Laerskool Kruinsig Afrikaans Huistaal Gr.5 Datum: 14 September 2018 Tyd: 60 minute . my oë toemaak, kan ek dit nog hoor en ruik en proe. (7) Op ’n ander manier was daai tye sleg want in die sewe

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsoefeninge Leesbegrip 2020 Bronne: Provinsiale en DBE Eksamenvraestelle en Nasienriglyne Erkenning word hiermee verleen aan die volgende samestellers van die Graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestelle en Nasienriglyne: Vrystaat Departement van Onderwys

06 uefadirect 7.09 VEREINE Festbetrag Spiel- Leistungs- Marktpool Achtel- Viertel- Halb- Endspiel TOTAL prämien prämie finale finale finale EUR Gruppe A CFR 1907 Cluj 3 000 000 2 400 000 900 000 1 305 000 7 605 000 Chelsea FC 3 000 000 2 400 000 2 400 000 15 414 000 2 200 000 2 500 000 3 000 000 30 914 000

4. Eerste Addisionele Taal 4.1 Formaat van die vraestel 4.2 Struktuur van die vraestel 4.2.1 Voorblad 4.2.2 Instruksies/opdragte en inligtingblad 4.2.3 Inhoudsopgawe 4.2.4 Instruksies/opdragte vir elke afdeling 4.2.5 Vrae 4.2.6 Kontrolelys. 5. Tweede Addisionele Taal 6. Nasienriglyne 7. Rubrieke 7.1 Huistaal

Afrikaans Huistaal Graad 5 12 Junie 2018 2 moeite. (11) Dalk was hulle ook net soos hulle koning 'n bietjie lui gewees. (12) Die nasionale sport van Laksland was die slaapsessies. (13) Jy kon 'n uiltjie knip, 'n langsame slapie vang, 'n bietjie dut, óf 'n middagslapie geniet. (14) Die meeste inwoners het uitgeblink in die aktiwiteit.

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL LEERWERK: Vraestel I: 11 Junie (70) Taalgids, ou vraestelle in lêer Vraestel II: 7 Junie (80) Poësie - Nog in my laaste woorde Vincent van Gogh ‘n Vigslyer sterf . Vraestel I en II Al die graad 11- en 12 werk.

Here are a few suggested references for this course, [2,19,22]. The latter two references are downloadable if you are logging into MathSci net through your UCSD account. For a proof that all p{ variation paths have some extension to a rough path see, [21] and also see [9, Theorem 9.12 and Remark 9.13]. For other perspectives on the the theory, see [6] and also see Gubinelli [10,11] Also see .