Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6

3y ago
309 Views
30 Downloads
1.14 MB
12 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Lucca Devoe
Transcription

AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakketAfrikaans Eerste Addisionele TaalGraad 6

Kurrikulum Direktoraat: AOOVakGraadSkakel sieBronneAfrikaans EAT6Huistoe-neem pakketKwartaalWeek29-10Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doenAan die einde van die week sal die leerders die die vaardighede van Taaldeurgewerk het nl: Luister en Kyk, Lees en Praat, Skryf en aanbied, Taalstrukture en Konvensies TEMA:Hersiening Hersien kwartaal se werkDigitale bronne:Papiergebaseerde /youtu.be/R2Q xmI8CfEhttps://www.brainscape.com/flashcards/same s IGHEDE(WAT ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Luister en PraatLees en KykSkryf en AanbiedAKTIWITEITE VIR DIEONDERWYSERTaalstrukture enKonvensiesONDERRIGMETODOLOGIEË /BENADERING(HOE ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)Ontleed en klassifiseer dingeo Identifiseerooreenkomste enverskilleo Sorteer in groepeo Verduidelik waaromdinge saam hoortGebruik die aktiwiteit om telees en beantwoord dievrae.Ontwerp, teken en merk 'nvisuele teks, byvoorbeeld 'ndiagram /prente / grafiekoor ‘n voorwerp/dier/plantof ‘n pleko Gebruik inligting uit 'ngeskrewe of visueletekso Sluit besonderhede ino Gebruiksleutelwoorde enfrasesHulpbronne / LOOM(WAT ek gaan gebruik om teonderrig / begelei /ondersteun 8https://images.app.goo.gl/xAN4XfMN6d92MEAy8Werk met sinneWoordsoorte: lidwoord,voornaamwoord (persoonlik,onpersoonlik, aanwysend)AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /2

Byvoeglike naamwoord(verbuiging), bywoordSinsoorteo Spelling enpunktuasieo Spel bekendewoorde korreko Skryftekens: kappies,deeltekens,o afkappingsteken,koppeltekeno AfkortingsSoos bo genoemooAKTIWITEITE VIR DIEOUERoooHelp u kind om tesoek vir die artikels virdie aktiwiteite.Leerders moet elkedag vir ten miste 30minute onafhankliklees.Maak seker al die aktiwiteite isvoltooi in die DBO werkboek.Lees die teks sorgvuldig deur.Voltooi al die Aktiwiteite.Geniet dit !AKTIWITEITE VIR DIELEERDERAOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /3

Aktiwiteit 1RAAISELS-Kies die korrekte antwoorde om by die raaisels te pas So groen soos gras, so wit soos was, so rooi soos bloed so suikersoet! Wat is ek Al wieker al wakker, al oor die akker, die dooie maak die lewendige wakker. Wat is ek Ek het ‘n perdjie, hoe verder ek hom ry, hoe korter word sy stertjie. Wat is dit? Hier kiep-kiep, daar kiep-kiep, woerts in die hoekie. Wat is ek Aktiwiteit 2Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel?Elke letter in die rooster mag net een keer in 'n woord voorkom. Elke woord moet die letter in dieingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees.Meervoude, verkleinwoorde, eiename woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /4

Aktiwiteit 3: Kleur die prent in en skryf al die diere in die prent se name neer.Soek die items in die blok onder die prent.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /5

Aktiwiteit 4Vul die ontbrekende antwoorde in :AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /6

Aktiwiteit 5Lees die rympies hardop en sit aksies by.Geniet dit!AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /7

Aktiwiteit 6AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /8

Aktiwiteit 7AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /9

Aktiwiteit 8AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /10

Aktiwiteit 9Omkring die verskille in die twee prente.(Rooi Rosewebblad)AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /11

Aktiwiteit 10Voltooi die --- EINDE.AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT /12

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 50 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. *9AFAL2* 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Kopiereg voorbehou . AFDELING A: LEESBEGRIP . ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, 'n .

Reading music from scratch; Easy, effective finger exercises which require minimal reading ability; Important musical symbols; Your first tunes; Audio links for all tunes and exercises; Key signatures and transposition; Pre scale exercises; Major and minor scales in keyboard and notation view; Chord construction; Chord fingering; Chord charts in keyboard view; Arpeggios in keyboard and .