AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK GRAAD 8

3y ago
616 Views
115 Downloads
435.44 KB
8 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Emanuel Batten
Transcription

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALASSESSERINGSTAAKMAART 2016GRAAD 8PUNTE: 60TYDSDUUR: 1½ UURHierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 2016Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings .AFDELING ABegripslees25AFDELING BTaalstrukture en – konvensies35TOTAAL60INSTRUKSIES :1. Volg die instruksies bo – aan elke afdelings.2. Lees al die vrae versigtig voordat jy dit beantwoord.3. Beantwoord al die vrae op die antwoordblad , nie op die vraestel nie !4. Begin elke afdeling op „n nuwe bladsy.5. Werk netjies en leesbaar.Bladsy 2 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 2016AFDELING A BEGRIPLEESVRAAG 1Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daaropvolg.Drukkies – Kos vir die siel .1. Drukkies is regtig spesiaal. Dit besit een of andertowerkrag wat jou die versekering en hoop gee dat allesreg is, of weer reg gaan wees. ‛n Drukkie kan jou sommer beter laat voelwanneer jy hartseer is. Drukkies laat jou baie spesiaal voel wanneer jyverjaar. Dit kan jou ‛n veilige gevoel gee wanneer jy en ʼn maat mekaar groetof weer opmaak na ‛n rusie. Die voordeel van drukkies is dat dit verniet is enboonop is dit net so goed vir jou gesondheid soos ʼn gesonde dieet.2. Hier is ‛n paar redes waarom dit goed is om drukkies te gee:'n Natuurlike hormoon met die naam Oxytocin word in jou brein vrygestel –daarna beweeg dit na jou bloedstroom. Dit veroorsaak dat jy kalm word enstres makliker kan hanteer. Wanneer jy kalm is, slaap jy gewoonlik beter endit laat jou vars voel deur die dag.Hou altyd in gedagte, nie almal hou van drukkies nie. Jy moet altyd eersiemand vra voordat jy hulle ‛n drukkie gee. Dit wys jy respekteer hullepersoonlike spasie. Dit help baie om jou frustrasies met iemand te deel en ommoontlike oplossings te bespreek.3. Jy kan jouself ook ʼn drukkie gee om te ontspan. Kruis jouarms oor jou bors en raak aan jou skouers. Klop jou skouersmet jou handpalm of vingers, eers die een hand en dan dieander hand. Haal lekker diep asem, maak jou oë toe en voelhoe jy begin ontspan.4. Die “Modern Family” aktrise, Sarah Hyland het onlangs in ʼn artikel gesê“Geluk kom van binne af. Ek is op my gelukkigste wanneer ek iets doenwaarvan ek hou“Bladsy 3 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8towerkrag – magicrespekteer – respectfulhormoon – hormonesfrustrasies – frustrationsoplossing – solutionsontspan – relaxMAART 2016VRAE :1.1.Watter towerkrag het ʼn drukkie?(1)1.2.Wat moet jy doen as jy hartseer voel?(1)1.3.Wat is die voordeel van „n drukkie?(1)1.4.Voltooi die sin deur die ontbreekende woord in te vul.:ʼn Drukkie is net so gesond soos ʼn(1)1.5.Watter hormoon word vrygestel as iemand jou ʼn drukkie gee?(1)1.6.Hoekom is dit belangrik om ʼn rustige nagrus te hê?(1)1.7.Wat gebeur as diè hormoon in jou brein vrygestel word?(1)1.8.Waarom is dit belangrik om iemand eers te vra of jy hulle ʼndrukkie mag gee?(2)Wat is die teenoorgestelde van die woord “ontspanne”(1)1.10. Verduidelik in DRIE stappe hoe jy jouself ʼn drukkie kan gee.(3)1.9.1.11. Sarah Hyland vertel dat geluk van binne af kom .Wat doen jy om gelukkig te wees?(2)(15)VRAAG 2Lees die volgende resep versigtig deur en beantwoord dan die vrae wat volg.HARTSKOS7 de Laan vier fees. Fokus op jolyt in die laan wat spesiaal in die draaiboek ingeskryfis om groter egtheid aan resepte te gee.Matrone se beste kerkbasaarpoeding, Emma se oulike lekkers vir ʼn kinderpartytjie,Oubaas se rugbykyk happies, Charmaine se Sondag Briyanni dit is alles daarvir jou om na hartelus te geniet!Bladsy 4 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 2016Beskikbaar in alle boekwinkels teen ʼnspesiale prys van R 265.CHARMAINE SE BROODPOEDINGBestandele: (genoeg vir 8)5 eiers75 ml (5 e) kakaopoeier75 ml (5 e) strooisuiker300 ml room700 ml melk8 middelslag- of 4 groot croissants(altesaam ongeveer 470 g), gehalveer100 g melksjokolade, in blokkies gebreek80 g kasjoeneute, gerooster en grof gekapMetode:1.Voorverhit die oond tot 180 Celsius.2.Gooi die eiers, kakaopoeier en strooisuiker in ʼngroot mengbak. Voeg room en melk by terwyl jyklits tot goed gemeng.3.Doop die croissant halwes een vir een in die melkmengsel om daarvan teabsorbeer. Pak dit dan in lae in die voorbereide oondbak en gooi die res vandie mengsel bo-oor.4.Druk die sjokoladeblokkies oral tussen die croissants in. Strooi die neute oorasook suiker na smaak. Moenie te veel suiker byvoeg nie.5.Bak 25 tot 30 minute of tot goudbruin.6.Bedien met vanieljeroomys of vla.LEEF met hart en siel ( Maart 2014 )VRAE2.1.Wat is die naam van die resepte boek ?2.2.Gee TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE wat wys dat die resepte boek2.3.(1)baie spesiaal is.(2)Wat is die prys van die 7 de Laan Vier fees resepte boek?(1)Bladsy 5 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 20162.4.Watter resep het Charmaine vir die boek geskryf?(1)2.5.Hoeveel gaste kan die heerlike broodpoeding geniet?(1)2.6.Hoeveel gram melksjokolade word in die resep gebruik?(1)2.7.Sê of die volgende sin WAAR of ONWAAR is.2.8.2.7.1 Bak vir 55 min of tot goudbruin.(1)2.7.2 Motiveer jou antwoord van 2.7.1(1)Wat word saam met die broodpoeding bedien?(1)(10)TOTAAL AFDELING A: 25AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN – KONFENSIESVRAAG 3Rangskik die woorde in hakies volgens die STOMPI metode.3.1( drukkies) ( Die bonus is dat) ( verniet is).(2)3.2.(is die lewe) (Vir my) („n fees).(2)3.3.(kom van binne) ( af) ( Liefde ) (en geluk).(2)VRAAG 4Identifiseer die byvoeglike naamwoord in die volgende sinne.VOORBEELD : Die vrolike meisie hou van drukkies.ANTWOORD : vrolike4.1.Matrone drink „n heerlike koppie tee by Oppikoffie .(1)4.2.Charmaine bak ‛n smullekker poeding.(1)4.3.‛n Mooi glimlag kan enige iemand laat beter voel .(1)VRAAG 5Kies die KORREKTE woord tussen hakkies.Charmaine bedien altyd 5.1. ( rys / reis ) saam met haar briyani. Hoeveel 5.2. ( rand /rant ) kos die 7 de Laan Vier Fees, resepte boek? Hilda drink haar glasie Hannepootmet 5.3. ( eis / ys ).(3)VRAAG 6Gee die intensiewe vorm van die woorde tussen hakkies .VOORBEELD : Die oond is (warm).ANTWOORD : vuurwarmBladsy 6 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 20166.1.Die melk is (wit).(1)6.2.Die kookboek is (duur).(1)6.3.Die poeding is baie (soet) .(1)VRAAG 7Skryf die MEERVOUD van die woorde neer.VOORBEELD :Die seun lek die bak uit.ANTWOORD :seuns7.1.Oubaas eet twee (bord ) van Charmaine se briyani.(1)7.2.Daar word vyf (piesang) in „n Piesangbrood gebruik.(1)7.3.Bakkerye gebruik meer as een (oond) om hul brood te bak.(1)VRAAG 8Voltooi die sinne deur die ontbekende trappe van vergelyking in te vul.Oubaas hou van soet eetgoed. Vince hou van 8.1 eetgoed maarMatrone hou van die 8.2. eetgoed. Matrone dink sy het die8.3 (beter) resep van almal. Hilda is 8.4 (kort) as matrone.(4)VRAAG 9Identifiseer die werkwoord in die volgende sin en skryf dit neer.VOORBEELD : Haar hart klop vinniger toe die seun vir haar kyk.ANTWOORD : klop9.1.Ek slaap gewoonlik laat.(1)9.2.Speel elke dag met jou troeteldier.(2)VRAAG 10Skryf die volgende sin oor in die ontkennende vorm. ( asof dit NIE so is NIE)VOORBEELD : Die boek is goedkoop .ANTWOORD: Die boek is nie goedkoop nie.10.1. Die koek het gebrand.(2)10.2. Vriendelikheid kos niks.(2)Bladsy 7 van 8

AFRIKAANS EATGRAAD 8MAART 2016VRAAG 11Benoem die volgende sinne.Vraagsin, stelsin, bevelsin en uitroep.11.1Bring vir my nog eiers.(1)11.2Wie maak rugbykykhappies?(1)11.3Die resepteboek is vol smaaklike resepte.(1)VRAAG 1212.1Die neute moet grof gekap word.(1)12.2Die resepteboek is regtig duur.(1)VRAAG 1313.1Waarom word haai-aanvalle met „n koppelteken geskryf?(1)TOTAAL AFDELING B: 35GROOTTOTAAL 60Bladsy 8 van 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Kopiereg voorbehou . AFDELING A: LEESBEGRIP . ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, 'n .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 50 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. *9AFAL2* 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

afrikaans eerste addisionele taal graad 9 junie 2014 tyd: 2 uur totaal: 60 taak 3: vraestel 2 opsteller: r. toyer instruksies en inligting 1. hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings. afdeling a : leesbegrip (vraag 1) (20) afdeling b : taal in konteks (vraag 2,3,4) (30) afdeling c : opsomming (vraag 5) (10) .

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2016) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS. AFDELING A: Kyk- en Leesbegrip (VRAAG 1) (30) AFDELING B: Opsomming (VRAAG 2) (10) AFDELING C: Taal (VRAAG 3, 4 en 5) (40) 2. Lees ALLE instruksies baie deeglik deur. 3.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Item Beskrywing LU’s Tyd (min) Punte Bl. Inleiding 2 TAAK 1 Kontekstualisering Aktiwiteit 1.1: Klasgesprek en groepbesprekings 1, 2 20 --- 4 TAAK 2 Aktiwiteit 2.1: Luisterbegrip 1, 2 30 15 7 Respons op teks Aktiwiteit 2.2: Leesbegrip 3, 6 40 25 9 TAAK 3 Taal in aksie

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

(Peñate Cabrera & Bazo Martínez 2001) and the Cambridge Young Learners Starters Test (Drew 2009) to compare the effects of various types of instructional approaches. In order to collect data on age-related language learning issues, researchers used story telling tasks with 5-12 year olds (Shrubshall 1997), re-telling a story which children had listened to with 4-6 year olds (Tagoilelagi .