Afrikaans FAL Graad 4 2012 - Edulis.pgwc.gov.za

3y ago
149 Views
4 Downloads
315.13 KB
8 Pages
Last View : 15d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Lee Brooke
Transcription

PUNTEJAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALTOETSPUNTE: 20TYD: 1 uurPROVINSIESTREEKDISTRIKNAAM VAN SKOOLNASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers)KLAS (bv. 4A)VANNAAMSEUNGESLAG ( )GEBOORTEDATUMCDOGTERCYYMMDDHierdie toets bestaan uit 7 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Instruksies aan leerders1. Lees al die instruksies noukeurig deur.2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.3. Die toets duur 60 minute.4. Die onderwyser sal jou deur die praktiese voorbeelde lei voordat jy met die toetsbegin.5. Skryf netjies en leesbaar.Praktiese voorbeelde1. Omkring die letter voor die regte antwoord.Kool is ʼn .Avrug.Bgroente.Cwortel.Dbessie.Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring het.2. Skryf die korrekte antwoord in die spasie wat voorsien word.Jan is ʼn seun en Marie is ʼn .Antwoord: meisie of dogterJy het die vraag korrek beantwoord indien jy “meisie” of “dogter” in die spasiegeskryf het.Die toets begin op die volgende bladsy.Graad 4 Afrikaans EAT1

Lees die gedig en beantwoord Vraag 1.Treintjie, treintjie op die spoor,Reis dorp toe ek sit voor.Stop vir elke mens wat wag.Dorp toe, winkels toe, dag na dag.1.Omkring die letter voor die korrekte antwoord.Wat is die beste titel vir die gedig?2.ABesoek aflêBEetCReisDDans(1)Beantwoord die volgende vrae:2.1Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.Die trein is op die stasie.Skryf die sin in die verlede tyd oor, en begin met die woordGister.GisterGraad 4 Afrikaans EAT2(1)

2.2Die volgende sin is in die teenwoordige tyd geskryf.Die trein stop vir mense op sy roete.Skryf die sin in die toekomende tyd oor, en begin met die woordMôre.Môre3.(1)Skryf die meervoud van die onderstreepte woord neer.Die rooi en blou trein het gestop.Lees die teks hieronder en beantwoord Vraag 4 tot 6.3.Blessu was ʼn baie klein olifantjie toe hy vir die eerste keer genies het. Die anderolifante het stadig deur die lang gras beweeg. Hy kon nie sy ma en tannies se benesien nie. Die gras was hoog en dit het die lywe van sy groter broers ensusters halfpad bedek. Jy kon Blessu glad nie sien nie.Daar onder waar hy in die lang, blommende gras geloop het, was die lug volstuifmeel. Blessu het skielik ʼn snaakse kielie-sensasie bo-op sy klein slurpie tussensy oë gevoel. Hy het sy ogies en mondjie toegemaak, en sy baie klein slurpie reguitvorentoe uitgesteek, en genies: “AAARCHOOO!” Dit was nie die grootste nies in diewêreld nie, maar dit was baie groot vir ʼn baie klein olifantjie. “Mag jy geseën word!”het sy ma en tannies en sy groter broers en susters geskree.[Uittreksel uit ʼn boek deur Dick King Smith]Graad 4 Afrikaans EAT3(1)

4.Omkring die letter voor die korrekte antwoord.Wat is die beste titel vir hierdie storie?5.ADie Trop OlifanteBDie Baba-olifantjie wat Genies hetCOlifante in die GrasDOlifantbroers en -susters(1)Omkring die letter voor die korrekte antwoord.Jy kon nie vir Blessu sien nie, want .6.Ahy het agter sy ma weggekruip.Bsy broers en susters was in sy pad.Cdie gras was baie lank.Ddie lug was vol stuifmeel.(1)Beantwoord die volgende vrae:6.1 Omkring die letter wat Blessu die beste beskryf.ASiekBLawaaierigCSnaaksDJonk(1)6.2 Maak ʼn regmerkie in die blok met die regte antwoord.Het Blessu alleen in die grasvelde geloop?JA6.3NEE(1)Gee ʼn goeie rede vir jou antwoord.Graad 4 Afrikaans EAT4(1)

7.Verbind die volgende twee sinne deur en te gebruik.Blessu het genies. Dit het ʼn groot geraas gemaak.8.(1)Beantwoord die volgende vrae:Kies die korrekte woord wat die teenoorgestelde betekenis het as dieonderstreepte woord.Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.8.18.2Die olifant het die takke vrolik afgetrek, terwyl die voël gekyk het.AhartseerBkwaadCtreurigDkwaai(1)Die olifant het ʼn baie kort slurp gehad.AlankBgrootCvetDlangGraad 4 Afrikaans EAT(1)5

Gebruik die onderstaande rooster van die naskoolse aktiwiteite by Annie seskool om Vraag 9 –10 te akKunsONDERWYSERMnr. ModiseMnr. MelamuMev. K MoodleyMev. MavundlaMnr. LembetheMev. MkhizeMev. GovenderMnr. ModiseMev. PhiriAnnie wil graag kuns en dans doen. Op watter TWEE dae moet sy dieklasse bywoon?Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.10.AWoensdag en DonderdagBMaandag en WoensdagCDinsdag en DonderdagDMaandag en Vrydag(1)Vir watter aktiwiteit gebruik jy ʼn verfkwas?AKunsBDansCSokkerDKoorGraad 4 Afrikaans EAT(1)6

Lees die paragraaf hieronder en beantwoord Vraag 11.ʼn Insek soos ʼn skoenlapper of ʼn mot het ses pote. Sy liggaam is in drie deleverdeel. Skoenlappers vou hulle gekleurde vlerke bo-op hulle liggame wanneerhulle gaan rus. Motte met donker vlerke, vou hulle vlerke plat. Skoenlappers vlieggedurende die dag, maar motte vlieg in die nag. Alle skoenlappers suig nektar(ʼn soet vloeistof) van die blomme, maar nie alle motte doen dit nie.11.Vul die korrekte woorde in.Skoenlappers en motte is (11.1) .(1)Skoenlappers het helderkleurige vlerke, maar motte het donker vlerke enhulle vlieg in die (11.2) .12.(1)Skool is ʼn belangrike deel van die lewe. Skryf VIER interessante sinneoor jou skool. Jy mag skryf oor jou onderwyser, die dinge waarvan jyhou en nie hou nie of dalk wat jy gedurende pouse doen.Onthou om versigtig te wees vir spelfoute, taalfoute en leestekens.(4)TOTAAL:20Graad 4 Afrikaans EAT7

Graad 4 Afrikaans EAT 3 Lees die teks hieronder en beantwoord Vraag 4 tot 6.3. Blessu was ʼn baie klein olifantjie toe hy vir die eerste keer genies het. Die ander olifante het stadig deur die lang gras beweeg. Hy kon nie sy ma en tannies se bene sien nie. Die gras was hoog en dit het die lywe van sy groter broers en susters halfpad bedek.

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

dorma dor 44401 d100 key blanks 231-5000 esp esp es8 original key blank 245-1000 esp es9 esp original 245-2000 falcon fal kb573g falcon 285-1574 fal kb577e falcon 285-1577 fal kb577g falcon 285-1578 fal kb628a falcon ic 285-2628 fal kb628e falcon bow 285-4220 fal kb800a best bow 285-4225 fal

Graad 8 Afrikaans EAT November 2015 Vraestel 1 Bladsy 1 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8 VRAESTEL 1 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2015 Me. T. Bakkes

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT GRAAD 10 PUNT

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK MAART 2016 GRAAD 8 PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye . AFRIKAANS EAT GRAAD 8 MAART 2016 Bladsy 2 van 8 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings . AFDELING A Begripslees 25 AFDELING B Taalstrukture en – konvensies 35