AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

3y ago
284 Views
28 Downloads
1.13 MB
24 Pages
Last View : 14d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Oscar Steel
Transcription

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAALGemeenskaplike Take vir Assessering (GTA)Graad 92009ONDERWYSERGIDS: Afdeling A Tyd: 4 uur Punte: 120 Bladsye: 24AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS1

INHOUDSOPGAWEAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAK 1KontekstualiseringTAAK 2Aktiwiteit 1.1: Klasgesprek engroepbesprekingsAktiwiteit 2.1: Luisterbegrip1, 220---41, 230157Respons op teksAktiwiteit 2.2: Leesbegrip3, 640259TAAK 3Taal in aksieTAAK 4Aktiwiteit 3.1:Taalstrukture en–gebruikAktiwiteit 4.1: Navorsing64025131, 2,TuisSkryf: NavorsingTAAK 5MondelingeaanbiedingAddendum174Aktiwiteit 4.2: Beplanning4, 6151018Aktiwiteit 4.3: Brosjure4, 6452020250Aktiwiteit 5.1: Mondelingeaanbieding25Vrae: Luisterbegrip10Assesseringskaal:BeplanningRubriek: Brosjure19Mondelinge aanbieding24INLEIDINGNota aan die onderwyser:Hierdie Gemeenskaplike Take vir Assessering (GTA) vir Afrikaans EersteAddisionele Taal bestaan uit Afdeling A en Afdeling B. Hierdie is Afdeling A.Afdeling B sal later geskryf word.Afdeling A bestaan uit 'n verskeidenheid mondelinge, lees-, luister- en skryftakewat die leerders se taalvaardighede sal demonstreer. Al die leeruitkomste wordin hierdie afdeling aangespreek.223AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS21

Afdeling B is ‘n pen-en-papiertaak wat uit lees- en skryftake bestaan. SlegsLeeruitkomste 3, 4 en 6 sal in hierdie afdeling geassesseer word en sal volgens‘n nasionale rooster aan die einde van die jaar geskryf word.Instruksies vir Afdeling A: Hierdie afdeling moet in vier klasure afgehandel word. Dit kan oor ’n hele paardae strek. Alhoewel voorbereiding vir sekere aktiwiteite tuis gedoen kan word,moet die finale produk elke keer in die klas afgehandel word. Afdeling A tel120 punte. Laat leerders toe om hulpmiddels soos woordeboeke en aantekeninge/notasmet taalreëls te raadpleeg. Verduidelik opdragte wat in die leerderboek gegee word, aan die klas. Verduidelik aan leerders dat sommige aktiwiteite in groepe of pare gedoen salword, terwyl ander indiwidueel gedoen sal word. In albei gevalle sal dieonderwyser(es) as fasiliteerder optree. ‘n Verskeidenheid assesseringsmetodes sal tydens hierdie GTA gebruikword. Alle assessering sal met punte aangedui word. Alle aktiwiteite moet volgens die gegewe assesseringsinstrumentegeassesseer word. Teken alle punte in u punteboek aan nadat leerders hulle punte gesien het. U kan u eie diskresie gebruik en meer of minder tyd aan aktiwiteite toestaan,afhangende van hoe vinnig of stadig leerders werk. Leeruitkomste en assesseringstandaarde word telkens aan die begin van elkeaktiwiteit gegee. Aangesien daar aktiwiteite is wat onder gekontroleerde omstandighedegedoen moet word, moet die Leerderboeke verkieslik in die klas blygedurende die tyd wat aan die GTA bestee word.Afdeling B: Moet deur leerders indiwidueel en onder gekontroleerde omstandighedegedoen word. Leerders moet hierdie afdeling binne 2 uur voltooi.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS3

TAAKKONTEKSTUALISERING1DOEL VAN DIE AKTIWITEITGedurende hierdie aktiwiteit sal leerders gesels oor waarom dit belangrik is om sekere goed vir die nageslag tebewaar. na hulle maats luister en reageer op wat hulle maats sê deur vrae te vra en tebeantwoord.LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE:Leeruitkoms 1 LUISTERDie leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en kritiesbinne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer.AssesseringstandaardeDie leerder luister na en reageer op vrae; luister na stories en feitelike tekste.Leeruitkoms 2: PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.AssesseringstandaardeDie leerder spreek klanke redelik korrek uit en gebruik woord- en sinsaksent en intonasietaamlik korrek;reageer gepas op vrae;doen verslag oor wat iemand gesê het;neem deel aan besprekings in klein groepies. Een persoon gee terugvoering oordit wat bespreek is.Aktiwiteit 1.1 Klasgesprek en groepbesprekingsTyd: 20 min Punte: 0GroepwerkMETODOLOGIE 4Verdeel die klas in klein groepies.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS

Hou eers ’n klasbespreking. Voorbeelde waaroor gesels kan word, is dievolgende:o Gesels met leerders oor die bewaring van ons erfenis. Lei hulle om tedink aan alles wat vir die nageslag bewaar moet word. Verwys ook nahuidige kwessies soos waterbesoedeling en die tekort aan water.o Gesels oor uitgestorwe spesies en bedreigde spesies. Laat leerders na die onderstaande prente kyk. In hul groepies moet leerders oor die volgende gesels:o Watter diere verskyn in die prentjies?o Wat is die verskil tussen die diere in die eerste drie prentjies en dié indie laaste twee prentjies?o Kyk hoeveel diere wat uitgesterf het of wat bedreigde spesies is, jullekan opnoem.o Wat moet ons alles vir ons nageslag bewaar?o Waarom is dit belangrik om ons erfenis te bewaar?o Is daar goed wat nié bewaar/beskerm moet word nie?o Wat sou jý graag wou uitroei? Gesels oor die voor- en nadele daarvan.TAAK2RESPONS OP TEKSDOEL VAN DIE AKTIWITEITGedurende hierdie aktiwiteit sal leerders vrae beantwoord oor ‘n teks wat voorgelees word; skriftelik bewys dat hulle verstaan wat hulle hoor; skriftelik bewys dat hulle verstaan wat hulle lees; bewys dat hulle taal gepas kan gebruik.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS5

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE:Leeruitkoms 1 LUISTERDie leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en kritiesbinne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer.AssesseringstandaardeDie leerder luister na en reageer op vrae; luister na stories en feitelike tekste.Leeruitkoms 3: LEES EN KYKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities opdie estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.AssesseringstandaardeDie leerder lees verskillende soorte stories (soos avontuurverhale) en feitelike tekste; ’n leeswoordeskat demonstreer.Leeruitkoms 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika vandie taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.AssesseringstandaardeDie leerder spel redelik korrek;gebruik woorde en sinne;brei woordeskat uit;demonstreer ’n leeswoordeskat van ongeveer 3 000 woorde teen die einde vangraad 9.6AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS

Aktiwiteit 2.1: LuisterbegripTyd: 30 min Punte: 15Indiwiduele werkMETODOLOGIE Lees die teks Kakkerlakke teen ‘n gemaklike tempo aan die leerders voor. Lees die vrae (Leerderboek bladsy 18) na afloop van die eerste lees van dieteks saam met die leerders deur. Verduidelik waar nodig. Lees die teks vir ‘n tweede keer voor. Laat leerders die vrae op die antwoordblad beantwoord terwyl dit vir dietweede keer voorgelees word. Moet geen gedeeltes herhaal of verduideliktydens die lees daarvan nie.TEKS VIR LUISTERBERIP:KakkerlakkeDie oudste en mees onverwoesbare insek wat bestaan, is die kakkerlak. Dieinsek is meer as 350 miljoen jaar oud en is bestand teen byna alles, selfsbestraling. Dit was die enigste kreatuur wat die kern van dieatoombomontploffings in Hirosjima en Nagasaki oorleef het. Kakkerlakke is ookongelooflik vrugbaar. Die wyfie van die Duitse kakkerlak (een van die sewevernaamste spesies) kan 350 000 kleintjies per jaar voortbring.Kakkerlakke ontwikkel ook stelselmatig immuniteit teen nuwe gifstowwe enlaat wetenskaplikes magteloos. Hulle kan op byna enige plek leef, maar isaangetrokke tot warmte, vandaar hul voorliefde vir kombuise, waar daar ookeetgoed is. Hulle is die skrik van restauranteienaars. Hulle eet byna enigiets,tot tandepasta en hare. Dit het ’n Amerikaanse entomoloog laat opmerk: “Dielaaste kreatuur op aarde sal ’n kakkerlak wees wat mos op ’n rots sit envreet.”Nuwe dinge word steeds oor kakkerlakke ontdek. So laat as Junie 2000 hetnavorsers bevind dat die kakkerlak op sy agterlyf ’n draadagtige sintuig het wathom waarsku as daar enige beweging in die lug agter hom is. So ontwyk hy ’ngoed gemikte skoensool of opgerolde koerant.(Teks verkry uit: Raar maar Waar)AssesseringAssesseer hierdie aktiwiteit met behulp van die nasienmemorandum.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS7

LUISTERBEGRIP: NASIENMEMORANDUM1.Hoe oud is kakkerlakke?Meer as 350 miljoen jaar2.Hoe weet ons dat kakkerlakke baie gehard is? Kies die korrekte antwoord. 3.Hulle leef in die kern van bomontploffings.Hulle het al die kern van atoombomontploffings oorleef.Hulle het in Hirosjima en Nagasaki geleef.Hulle het al bomontploffings oorleef.(1)Hoeveel spesies van kakkerlakke is daar? 4.(1)7Meer as 7Minder as 7(1)Hoeveel kleintjies kan die wyfie van die Duitse kakkerlak jaarliksvoortbring?350 0005.(1)Waarom voel wetenskaplikes magteloos?Kakkerlakke ontwikkel immuniteit teen nuwe gifstowwe.6.Waarom het kakkerlakke ’n voorliefde vir kombuise? Gee TWEE redes.Aangetrokke tot warmte 7.Eetgoed hare(2)Sê JA of NEE.Ons weet alles van kakkerlakke af.9.(2)Kakkerlakke eet byna enigiets. Noem TWEE goed wat in die teks genoemword, wat hulle eet.tandepasta8.JANEE(1)Wat word bedoel met mees onverwoesbare insek?Die insek wat die moeilikste verwoes/doodgemaak kan word.8(2)Wat is ’n entomoloog?Wetenskaplike bestudeerder van insekte / insektekundige.12.(1)Wat doen dié draadagtige sintuig?Dit waarsku die kakkerlak as daar beweging in die lug agterhom is. 11.(1)Wanneer is die draadagtige sintuig op die kakkerlak se agterlyf ontdek?Junie 200010.(1)AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS(1)[15]

Aktiwiteit 2.2: Leesbegrip Punte: 25Tyd: 40 minIndiwiduele werkMETODOLOGIE Leerders beantwoord die vrae oor die koerantberig uit Beeld, 2 Mei 2008 endie advertensies skriftelik. Hulle mag ’n woordeboek gebruik.TEKS 1Huey hink Laeveld-harte ---------Buks -----------“Een van die twee bene in sy poot wasmorsaf. Gelukkig was dit ’n skoon breuk enons hoef nie te opereer nie,” vertel Coetzee.18Nelspruit - Sy naam is Huey. Hy’s negemaande oud, weeg bykans 400kg en gedrahom nes ’n kind!2Maar die afbeen-renostertjie het sedertVrydag so met sy hinkepink en al diep inLaevelders se harte gekruip.3Veldwagters van die Songimvelareservaat by Kromdraai naby Badplaas hetverlede week gesien hoe ’n witrenosterkalfmank in die veld loop.Terwyl die MTPA se amptenare envrywilligers die dier versorg het, is drs.Marius Goddefroy en Niel Taljaard laatkom. Hulle het besluit om ’n spalk vir Hueyse been te maak. ’n Gipsafdruk is van dievoorpoot gemaak sodat die spesialeplastiekspalk gemaak kon word.9.Die spalk is Vrydag aangesit. VolgensMasombuka het die dier sommer gou met syspalk oor die weg gekom.10.4Volgens mnr. Jimmy Masombuka,woordvoerder van die Mpumalangatoerisme-en-parke-agentskap (MTPA), hethulle vermoed die dier se been is gebreek.5Die hulp van mnr. Mark Jackson van BirdDog Aviation en sy Huey-helikopter (dierenostertjie is gister na die helikoptervernoem) is ingeroep.6Nadat die dier verdoof is, is hy Donderdagin die reservaat opgepik. Hulle het met homna Nelspruit gevlieg. Hy is na drs. AlbertusCoetzee en Johan Viljoen van die WestAcres-dierekliniekgeneemwaar’ndraagbare x-straalmasjien gebruik is omsommer so agter op sy bakkie-bed xstraalfoto’s van sy linkervoorbeen te neem.Huey word tans in ’n kamp by ’nrehabilitasiesentrum van die MTPA nabyHilltop buite Nelspruit versorg.11.“As alles goed gaan, behoort die beenbinne agt weke aan te groei. Solank diepasiënt hom net rustig gedra,” sê Coetzee.12.MTPA-personeel het Huey gister weerondersoek om seker te maak die spalk werkreg.13.“Hy lyk goed en alles gaan voor die windmet die outjie,” het mnr. Chris Hobkirk vandie MTPA gesê.14.Die spalk sal egter vir minstens sesmaande aanbly voordat hy weer in diewildreservaat vrygelaat sal word.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS9

Vrae:1.Watter woord uit die titel sê vir ons dat Huey snaaks geloop het?(1)hink2.Waarom het die renostertjie snaaks geloop? Gee jou antwoord in ‘nvolsin.(1)Sy been was gebreek/af.3.Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Motiveer jouantwoord deur EEN woord uit paragraaf 4 aan te haal.Die veldwagters het dadelik presies geweet wat met die renostertjieverkeerd was.(2)Onwaar ‘vermoed’4.Noem TWEE goed wat hulle gedoen het om Huey by die veearts te kry.(2)Hulle het hom verdoof.Hulle het hom per helikopter vervoer.5.Waarom moes hulle ‘n draagbare X-straal-masjien gebruik?(2)Hy was te groot/swaar om hom na die x-straalmasjien te neem.6.Watter woord uit par. 8 sê vir ons dat die mense wat Huey versorg hetdit uit liefde en nie vir geld nie, gedoen het.(1)vrywilligers7.Hoe weet ons dat die spalk nie vir Huey sou seermaak nie?(1)Die spalk is spesiaal vir hom gemaak./ Hulle het eers ’n gipsafdrukvan sy been gemaak./ Hulle het verseker dat die spalk reg sou pas.8.Waar gaan hy bly totdat hy heeltemal gesond is? Kies die korrekteantwoord en skryf dit neer. 9.Songimvela-reservaatWest Acres-dierekliniekHilltopMpumalanga toerisme- en parke-agentskapGee VIER opeenvolgende woorde uit die leesstuk wat vir ons sê datHuey nie gesukkel het om met die spalk te loop nie.(1)(1)Oor die weg gekom10.Wat kon dalk gebeur het as die renostertjie hom nie stil gedra het nie? (2)Dit sou langer geneem het vir die been om te genees ./ Die beensou dalk nooit volkome genees het nie .11.Sê in jou eie woorde wat dit beteken as iets ‘voor die wind(gaan)’.Dit gaan goed.10AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS(1)

12.Haal ‘n gedeelte uit die leesstuk aan wat vir ons sê dat die inwoners vanNelspruit vir Huey lief geraak het.(1)Huey hink Laeveld-harte binne/diep in Laevelders se harte gekruip.13.Watter emosie ervaar mens NIE as jy hierdie leesstuk lees nie. Kies diekorrekte antwoord en skryf dit neer. 14.teerheidwoedeblydskapgeluk(1)Watter woord uit die leesstuk sê vir ons dat die spalk dalk selfs langeras ses maande sal moet aanbly?(1)minstens15.Wat sal eers moet gebeur voordat hulle die spalk sal afhaal?(1)Die been sal eers moet aangroei./Die veearts sal hom eers moet ondersoek.[19]TEKS 2AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS11

16.In watter advertensie sal ons lees van diere wat jare gelede bestaanhet?(1)Dinokinders / Die tweede advertensie. / die regterkantsteadvertensie, ens.17.Gee EEN woord uit die Jungle Book-advertensie wat vir ons sê datdit ‘n baie gewilde fliek is.(1)trefferfliek18.Wat beteken dit as ons sê dat die fliek ‘gerestoureer’ is? Watter antwoordpas NIE? Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter van jouantwoord neer. 19.Die fliek word net in restourante gewys.Die fliek is so goed soos nuut gemaak.Die fliek se kwaliteit is verbeter.Die fliek se klank en beelde is beter.(1)Noem TWEE goed wat van die fliek genoem word om mense te oortuigom die DVD te koop.(2)Dit is vol opwindende avonture. / Mowgli beleef opwindendeavonture.’n Langverlore karaktertjie/Rocky die renoster verskyn in die fliek.Daar is liedjies wat nog nooit gehoor is nie.Daar is hope speletjies. (Enige twee)20.Hoe weet ons dat jongmense bly sal wees om die boek oor dinosourussete ontvang?(1)Hulle sal gil van plesier.[6]TOTAAL: 2512AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS

TAAL IN AKSIE3TAAKDOEL VAN DIE AKTIWITEITGedurende hierdie aktiwiteit sal leerders wys dat hulle taal gepas kan gebruik. hul kennis van woordeskat toon en uitbrei.Leeruitkoms 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika vandie taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.AssesseringstandaardeDie leerder spel redelik korrek;gebruik woorde en sinne;brei woordeskat uit;demonstreer ’n leeswoordeskat van ongeveer 3 000 woorde teen die einde vangraad 9.Aktiwiteit 3.1: Taalstrukture en -gebruikTyd: 40 min Punte: 25Indiwiduele werkMETODOLOGIE Leerders beantwoord die vrae in hierdie aktiwiteitindiwidueel deur telkens te doen wat gevra word. Die vrae is gebaseer op die prent hier langsaan. Hulle mag ’n woordeboek en/of klasaantekeningegebruik.AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS13

1.WoordstruktureLees die onderstaande paragrawe noukeurig deur en voer dan die opdragtetussen hakies by elke nommer uit. Skryf slegs die nommer en jou antwoordneer.Dis ’n 1.1 (son – gee die korrekte vorm) dag in Julie. Die Louwgesin bring die dag 1.2 (te / by / na – kies die korrekte woord) diedieretuin deur. 1.3 (Mnr. – skryf voluit) Louw is baie opgewonde. Ditis die eerste keer in 1.4 (14 – skryf in woorde) jaar wat hy by diedieretuin is.Klein Pietie is die 1.5 (moeg – trappe van vergelyking) van die vier.Hy het die vorige aand 1.6 (laat – trappe van vergelyking) as sysussie gaan slaap.Mnr Louw het na een van sy 1.7 (hemp – meervoud) gesoek. Mev.Louw moes eers al die kinders se 1.8 (kat, hond, marmot, vissies –gee een woord) kos gee.Vir Pietie lyk die olifant 1.9 (baie groot – intensiewe vorm). Dieolifant se twee 1.10 (oog – meervoud) oegste1.10oë[10]14AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS

2.SinstruktureSkryf die sinne oor en begin met die woorde wat gegee is ÓF voer dieopdragte tussen hakies uit.2.1“Wie het my pet gevat?”Mnr Louw vra2.2wie sy pet gevat het.“Ek het nie die apie gesien nie.”Die dogtertjie antwoord dat2.3(1)sy nie die apie gesien het nie.(1)Die apie probeer om hoër in die boom te klim.’n Rukkie gelede het die apie probeer om hoër in die boom te klim. (1)2.4Die apie het die pet gegryp.Die kinders lag lekker.(Verbind die twee sinne met daarom)(1)Die apie het die pet gegryp, daarom lag die kinders lekker.2.5Die apie sal die pet op die grond gooi. Die apie sal die pet in die watergooi.(Verbind die twee sinne met óf . óf.)(1)Die apie sal die pet óf op die grond óf in die water gooi.2.6Die kinders skater van die lag.Oor ’n uur2.7sal die kinders skater van die lag/van die lag skater.(1)Die olifant kyk na die gesin. Hy sal die pet gryp.(Kies wie of wat en verbind dan die twee sinne.Die olifant2.8, sal die pet gryp.(1)Die apie hou die pet in sy hand.Die pet2.9wat na die gesin kykword (deur die apie) in sy hand gehou.(1)Die apie het die pet op die grond gegooi.Die pet is deur die apie op die grond gegooi. /op die grond gegooideur die apie.(1)2.10Het die olifant al kos gehad?Nee, die olifant het nog nie kos gehad nie.2.11(1)In die sin hieronder is daar twee verskillende woorde wat op die verkeerdeplek geskryf is. Skryf die sin oor en skryf die twee woorde op die regteplek.Skielik gryp die apie die pet terwyl die gesin na die diere kyk.(1)[11]AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: ONDERWYSERGIDS15

3.KommunikasieLees telkens die situasie wat geskep is, noukeurig deur. Skryf dan diewoorde wat die persoon sal sê, neer. Elke antwoord moet uit minstens 10woorde bestaan.3.1Die apie het mnr. Louw se pet gegryp toe hy onder die boom deurgeloophet. Toe hy opkyk, sien hy die apie met sy pet. Hy is sommer baie kwaad.Wat sal mnr. Louw vir die apie sê?Mnr. Louw:Ag nee! Gee my pet dadelik terug, jou stoute apie!(Enige soortgelyke antwoord. Dit moet duidelik wees dat mnr. Louw niebeïndruk is nie.)(2)3.2Klein Pietie geniet dit dat die apie sy pa se pet het. Wat sal Pietie sê?Pietie:Ag siestog! Dit is darem ’n slim apie. Kyk net hoe oulik hou hyPappa se pet vas.(Enige soortgelyke antwoord. Dit moet duidelik wees dat Pietie die situasiegeniet.)(2)(Enige dialoog wat by die situasie pas in korrekte taal. )[4]TOTAAL: 254TAAKNAVORSINGSTAAKDOEL VAN DIE AKTIWITEITGedurende hierdie aktiwiteit sal leerders inligting insamel wat hulle vir die saamstel van ’n brosjure kan gebruik. beplanning vir die brosjure doen. ’n brosjure maak van ’n reservaat wat daarop gemik is om diere te beskerm.LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE:Leeruitkoms 4: SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekstevir ’n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.AssesseringstandaardeDie leerder 16Ontwerp ’n kort te

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Item Beskrywing LU’s Tyd (min) Punte Bl. Inleiding 2 TAAK 1 Kontekstualisering Aktiwiteit 1.1: Klasgesprek en groepbesprekings 1, 2 20 --- 4 TAAK 2 Aktiwiteit 2.1: Luisterbegrip 1, 2 30 15 7 Respons op teks Aktiwiteit 2.2: Leesbegrip 3, 6 40 25 9 TAAK 3 Taal in aksie

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne Kopiereg voorbehou . AFDELING A: LEESBEGRIP . ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, 'n .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 50 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. *9AFAL2* 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

afrikaans eerste addisionele taal graad 9 junie 2014 tyd: 2 uur totaal: 60 taak 3: vraestel 2 opsteller: r. toyer instruksies en inligting 1. hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings. afdeling a : leesbegrip (vraag 1) (20) afdeling b : taal in konteks (vraag 2,3,4) (30) afdeling c : opsomming (vraag 5) (10) .

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2016) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS. AFDELING A: Kyk- en Leesbegrip (VRAAG 1) (30) AFDELING B: Opsomming (VRAAG 2) (10) AFDELING C: Taal (VRAAG 3, 4 en 5) (40) 2. Lees ALLE instruksies baie deeglik deur. 3.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

School Transport Contract Awards 2015 This notice includes information on mainstream school transport contracts awarded for operation from 16 August 2015. The prices specified in the notice are based on the annualised price at the time of award. There were three “rounds” of tender. In a number of cases contracts were awarded on the basis of package bids. These contracts are denoted by a (P .