’n Lewe Van Die Ontdek - EShop @ BM

3y ago
37 Views
2 Downloads
812.15 KB
48 Pages
Last View : 18d ago
Last Download : 8m ago
Upload by : Camden Erdman
Transcription

’n Lewein diedansvan dieDrieeenheidontdek’n Missionaleraamwerken strategievir gemeentes

Kopiereg Bybelkor 2016Bybelkor is ’n afdeling van Bybel-MediaBybel-Media, Privaatsak X5, Wellington 7654Bestellings: 0860 26 33 42www.bybelmedia.org.zaAlle regte voorbehouGeen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skrifteliketoestemming van die uitgewer gereproduseer of in enigevorm of langs enige elektroniese of meganiese wegweergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, bandopname,of enige ander stelsel van inligtingbewaring.Skrifaanhalings in hierdie publikasie kom uit die Bybel inAfrikaans 1983, 1990. Bybelgenootskap van Suid-Afrika.Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.Ontwerp deur Out of the Blue Creative CommunicationSolutionsGeset in Gotham Rounded Light 8.5 pt op 11 pt deurOut of the Blue Creative Communication SolutionsIllustrasies deur Nico SimpsonOmslag ontwerp deur Out of the Blue CreativeCommunication SolutionsGedruk en gebind deur Print on Demand, TygerbergJunction, Junction Road, Parow Industria 7493Eerste uitgawe, eerste druk 2016ISBN 978 0 86487 832 8

MedewerkersChristo Benadé, LourensBosman, Gustav Claassen,Gert Cordier, Nelis Janse vanRensburg, Jannie le Roux,Frederick Marais, Elize Morkel,Danie Mouton, Nelus Niemandt,Willem Pretorius, FreddieSchoeman, Nico Simpson,Dirkie van der Spuy,Carin van Schalkwyk,Chris van Wyk’n Lewein diedansvan dieDrieeenheid’n Missionaleraamwerken strategievir gemeentes

Inhoudsopgawe1Inleiding: Om deel te neem aan die beweging vandie lewegewende God62Ontdekkingsritme: ’n hulpmiddel83’n Nuwe missionale bewussyn ontwikkel164Ses bewegings in die hart van die drie-enige God185Gestaltes van die kerk266Deelname aan die bewegings van die Drie-eenheid297Triniteit338Bewegings van die Drie-eenheid36Gestuurde manifes42Eindnotas445

1Inleiding: Om deel te neemaan die beweging van dielewegewende GodWanneer transformasie deur die Gees van die Here gedryf word,bring dit opwindende en energiewekkende beweging mee. DieGees skep nuwe hoop en opgewondenheid oor die toekoms.Dit is die soort transformasie wat die afgelope jare reedsbesig is om in die kerk te gebeur. Te midde van belangrikesake waaraan die kerk moes aandag gee, het hierdie diepverandering amper ongesiens, onder die radar, plaasgevind.Dié verandering is die oorgang van ’n kerk wat op die instand houding van die Christendom gerig is na ’n kerk wat soepelen dinamies word, ’n kerk wat omvorm en aanpas met diedoel om deel te wees van God se liefdevolle en lewegewendebeweging na die wêreld. Hoewel hierdie veranderingsprosesal ’n geruime tyd aan die gang is, is dit nou op die voorgrondgeplaas deurdat die leierskap missionale transformasieamptelik as een van die heel belangrikste prioriteite van diekerk aanvaar het.Hierdie besluit is gegrond op nuwe nadenke wêreldwyd oordie leer van die Drie-eenheid en die missionale aard van diedrie-enige God. Dit het groot implikasies vir kerk-wees enbied die moontlikheid om geboorte te gee aan ’n kerk wat opnuwe en kreatiewe maniere die goeie nuus van Jesus Christusvergestalt.In plaas daarvan dat die sendingwerk van die kerk op ’nafstand bedryf en met ’n wisselende mate van entoesiasmedeur die kerk ondersteun word, word sending nou deel vandie kern van die kerk. Met erkenning aan die groot werkwat sendelinge oor die wêreld heen gedoen het en steedsdoen, wat met groot opoffering en persoonlike swaarkry6

gepaardgegaan het, word daar nou weg beweeg van ’n ideewat net sekere mense as sendelinge beskou.Sending is nie meer net die taak van ’n klein groepie mensewat in sending belangstel nie. Die gedagte het gegroeidat almal wat deel van die kerk is hierdie roeping het. Allegedooptes is gestuurdes. Ons almal word meegesleur deur’n magtige beweging – die beweging van die lewegewendeGod na ’n sterwende wêreld. Só word die magte van selfsug,magsug en hebsug die stryd aangesê. Verder word mensebevry en in staat gestel om te floreer en ’n sinvolle enbetekenisvolle lewe te geniet. Ons doen dit wanneer ons dieuitnodiging aanvaar om deel te neem aan die ewig liefdevolle,hoopgewende, vreugdevolle gemeenskap van die drie-enigeGod, Vader, Seun en Heilige Gees.Deelname aan hierdie gemeenskap bring egte, lewegewendetransformasie vir gelowiges, vir gemeentes – vir die kerk asgeheel. Dit loop uit op ’n samelewing wat gevul is met liefde inplaas van haat, vrede in plaas van konflik, vreugde in plaas vandroefheid en hartseer.Wat jy hier in jou hand het, is ’n eerste konsensusdokument vandie volgende taakspanne: Missionale Ekklesiologie, Lidmaat bemagtiging, Gemeentebediening en Liturgie en Erediens. Komons maak die gesprek oop oor wat dit beteken om as gestuurdesdeel te neem aan die dans van die drie-enige God.Freddie SchoemanVoorsitter: Taakspan Missionale Transformasie7

2Ontdekkingsritme:’n hulpmiddelDie nuwe perspektief is om geloofsdissiplines binne diespeelveld van die Triniteit te plaas. Binne hierdie perspektief isdie ontdekkingsritme ’n hulpmiddel wat gelowiges help om inhulle alledaagse menswees ’n missionale bril op hulle geloof enlewe te plaas. Dit sluit nou aan by die Seisoen van Luister endie Seisoen van Menswaardigheid.Drie groot bewegingsDie ontdekkingsritme bestaan uit drie groot bewegings –rus, hoor en leef. Hierdie drie bewegings vorm ’n ritme.Missionale transformasie word immers nie met een geleentheid“afgehandel” nie. Ons maak dit deel van die ritme van onslewe.Ons raak stil en maak tyd om by die drieenige God tot rus te kom.Ons wandel in die Woord, luister diep na dieWoord en ontdek waarmee God in ons lewebesig is.Ons kyk vanuit die Triniteit na ons leween ontdek hoe ons kan deelneem aan ditwaarmee God besig is.8

Ons kan dit grafies soos volg uitbeeld:Ses oomblikkeDie drie bewegings van die ontdekkingsritme word verder inses oomblikke verdeel. Elke oomblik help ons om te stop envanuit ’n ander perspektief na die Woord en lewe te kyk. Onskan dit grafies soos volg uitbeeld:6134529

1OpeningsgebedIn die eerste oomblik ontvang ons die teenwoordigheidvan die drie-enige God.2Wandel in die WoordIn die tweede oomblik luister ons diep na die Woord enontmoet God daardeur. Ons vra: Wat het met my gebeur? Waar het my gedagtes gaan stilstaan? Watter vraag het by my opgekom?3Woord-stilteIn die derde oomblik fokus ons om oop te wees vir diebewegings van die Gees hier tussen ons. Ons vra: Waarmee is God besig? (What on earth is God up to?)4Wandel in God se wêreldIn die vierde oomblik kyk ons nuut na ons lewe vanuit diebewegings van die lewende drie-enige God. Ons probeeronderskei wat God op hierdie oomblik aan die doen is.Ons vra: Van watter bewegings van die drie-enige Godraak ek bewus?5Deelname aan bewegings van die GeesIn die vyfde oomblik dink ons na oor waarheen God onslewe rig en hoe ons aan God se bewegings kan deelneem.Ons vra: By watter beweging van die Gees sou ek kon inskakel?6SeëngebedIn die sesde oomblik ontvang ons die drie-enige God sebeloftes van sy teenwoordigheid en tree in die lewe in.10

Aanbieding van die ontdekkingsritme1OpeningsgebedIn die eerste oomblik ontvang ons die teenwoordig heid van die drie-enige God.a. Maak jou oë toe, sit gemaklik agteroor en ontspan.Raak bewus van al die gevoelens in jou hart.Erken dit.b. Fokus op die drie-enige God wat by ons is. Laatiemand die onderstaande gebed voorlees.Drie-enige God,Vader, Seun en Heilige Gees,U maak ons deel van diesaam-wees en een-weeswat daar tussen U as Vader, Seun en Gees is.U gee Uself weg om ons vry te maaken reik uit na ons wêreldwaar U as Koning heers deur te diensodat vreemdelinge en vyandefamilie van mekaar kan word.U Gees laat ons sien en hoordat U heeltyd en oral in en om ons is.Amen.c. Gee kans dat mense dit kan ontvang. Dalk wilhulle hulle hande simbolies na onder draai en virdie Here gee wat hulle wil en dan hulle hande nabo draai om God se teenwoordigheid te ontvang.2Wandel in die WoordIn die tweede oomblik luister ons diep na die Woord enontmoet God daardeur. In ons ontdekkingsritme wil onsaltyd eers weer nuut ontdek wie God is. Wie God is, geevorm aan ons verstaan van wie ons self kan wees.a. Kies ’n Skrifgedeelte en laat iemand dit stadighardop voorlees. Gee kans dat almal dit weerrustig self kan deurlees.

b. Raak bewus van die gedagtes, beelde of vrae watby julle opkom terwyl julle tyd in die teksgedeeltedeurbring.c. Draai nou na iemand (verkieslik ’n vriendelikevreemdeling) en deel die volgende: Wat het met my gebeur? Waar het my gedagtes gaan stilstaan? Watter vraag het by my opgekom?Onthou, ons ontvang God se Woord deur diep namekaar te luister. Ons gee dus kans dat mense selfdeel wat hulle uit die gedeelte gehoor het. Daarom luister ons met aandag en val mekaar nie in dierede nie. luister ons met ’n oop gemoed en kritiseer mekaar nie. luister ons na wat die Gees aan die doen is en geenie raad nie. luister ons nederig en weet daar is nie net een“regte” antwoord nie.3Woord-stilteIn die derde oomblik fokus ons om oop te wees virdie bewegings van die Gees hier tussen ons.a. Nooi mekaar om ’n oomblik in stilte in te gaan enna te dink oor wat die Heilige Gees dalk besig isom met ons te doen tussendeur alles waaroor onsgepraat het.b. Hier dink ons na oor vrae soos: Watter moontlikhede is God besig om in onstyd saam vir ons oop te maak? Watter nuwe gedagtes of aksies nooi God onsom te ontgin? Watter nuwe prentjie is besig om met verloopvan tyd vir ons te ontvou?12

c. Gesels in die groep oor hierdie vraag: Waarmee is God besig? (What on earth is Godup to?)4Wandel in God se wêreldIn die vierde oomblik kyk ons nuut na ons lewe vanuitdie bewegings van die lewende drie-enige God. Onsprobeer onderskei wat God op hierdie oomblik aandie doen is.a. Help mekaar om vanuit ’n trinitariese perspektiefte dink oor ons lewe. Dink terug oor die afgelopeuur, dag, week. Waar en hoe het jy ervaar 1.2.3.4.God het jou ingeneem of ontmasker?God het jou bevry of gestroop (leeggemaak)?God het jou gestuur of ontwrig?God het jou opgerig (heers) of beslag opjou gelê?5. God het jou deel gemaak van (versamel) ofvervreem (ontheem) van ?6. God het jou Godself gewys (beliggaam) ofkwesbaar (blootstel) gemaak?b. Deel met mekaar: Van watter bewegings van diedrie-enige God raak ons bewus?5Deelname aan bewegings van die GeesIn die vyfde oomblik dink ons na oor waarheen Godons lewe rig en hoe ons aan God se bewegings kandeelneem.a. Die drie-enige God nooi jou om deel te neem aanwaarmee God reeds besig is. Deel met mekaar: Wat beteken dit vir my? By watter beweging van die Gees sou ek koninskakel?13

b. Dalk wil julle as groep op een van die volgendemaniere hierop antwoord: Maak ’n inskrywing in ’n joernaal. Gee ’n tyd van stilte en laat mense enkelwoordewat op hulle hart is tot God bid. Reageer op die ontdekkingsritme deur ’ngebed, gedig of gelykenis te skryf. Gebruik ’n simbool om julle verbintenis uit tebeeld. Indien moontlik, laat mense alleentyd in dienatuur deurbring. Bid ’n kettinggebed in die groep.6SeëngebedIn die sesde oomblik ontvang ons die drie-enige Godse beloftes van sy teenwoordigheid en tree in dielewe in.a. Sluit die byeenkoms af deur mekaar te herinneraan die drie-enige God se teenwoordigheid byons:Ons gaan nou hier uit, maar onthou Ons is nêrens toevallig nie.Waar ons ook al gaan, daarheen het Godons gestuur,waar ons ons ook al bevind, daar het Godons geplaas.En onthou God se lewende water neem ons inGod se nuwe wyn maak ons vryGod se helende olie salf onsGod se helder lig laat ons skynGod se gedeelde brood maak ons eenGod se suiwer sout bewaar ons lewe.Amen.14

3’n Nuwe missionalebewussyn ontwikkelWe believe in the Triune God who is the creator, redeemer,and sustainer of all life God invites us into the life-givingmission of the Triune God and empowers us to bear witness tothe vision of abundant life for all in the new heaven and earth Mission begins in the heart of the Triune God and the lovewhich binds together the Holy Trinity overflows to all humanityand creation The church is commissioned to celebrate life,and to resist and transform all life-destroying forces, in thepower of the Holy Spirit.1Só beskryf die Wêreldraad van Kerke die lewegewendebeweging van die drie-enige God na die wêreld. Dit geeuitdrukking aan die groeiende besef, veral in die tweedehelfte van die vorige eeu, dat sending in die hart van die Drieeenheid ontstaan het, en van daar oorvloei na elke deel vandie geskape werklikheid. Die kerk het die voorreg om deelvan hierdie beweging te wees. Om die waarheid te sê, dit iswaarvoor die kerk deur die werking van die Gees tot standgebring is (Hand 2). Soos Emil Brunner dit gestel het: “TheChurch exists by mission, just as a fire exists by burning. Wherethere is no mission there is no Church ”2In die NG Kerk het hierdie missionale bewussyn oor dieafgelope 15 jaar gegroei. Dit is veral aangevuur deur die werkvan die Suid-Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes(SAVGG). Die nuwe bewussyn mond uit in die aanvaardingvan ’n rigting gewende dokument tydens die sitting van dieAlgemene Sinode van 2013, naamlik die “Raamwerkdokumentoor die missionale aard en roeping van die NG Kerk”. (Ditis verwerk en gepubliseer deur Bybel-Media onder die titelGestuur). Tydens die daaropvolgende sitting van die AlgemeneSinode in 2015 is ’n Taakspan vir Missionale Transformasieaangewys. Verder het baie streeksinodes aangedui dat15

missionale transformasie ’n prioriteit van die kerk behoortte wees.Dit is teen hierdie agtergrond dat die breë leierskap besluithet dat missionale transformasie die kerk se hoogste prioriteitmoet wees. Missionale transformasie behels ’n algehelegerigtheid op die kerk se deelname aan God se lewegewendebeweging na die wêreld. Missionale transformasie is die proseswaardeur God deur Jesus en die krag van die Gees gelowigesen gemeenskappe van gelowiges transformeer om al hoe meerdie lewe en karakter van God te weerspieël om so te wys datGod se koninkryk inderdaad naby gekom het.16

4Ses bewegings in die hartvan die drie-enige GodOu insigte oor die Triniteit wat die afgelope 30 jaar herontdekis, staan in die sentrum van ’n geïntegreerde missionaletransformasieraamwerk vir die NG Kerk. Hierdie ou insigtebehels ’n siening van die Triniteit wat minder strak en reglynigis en meer soepel en dinamies. Dit beweeg weg van ’n sieningvan die Triniteit wat baie abstrak en intellektueel met die diepgeheimenisse van die wese van God omgaan na ’n benaderingwat uitgaan van die insig dat die Triniteit ’n besliste werklikheidin ons alledaagse lewe is.Daar is ses bewegings van die Triniteit wat veral op diemissionale dinamika van die kerk betrekking het. Onsdeelname aan elk van hierdie bewegings behels ’n momentvan kruisiging en opstanding, ’n moment van bevestigingen ’n moment van ontwrigting. Aan die een kant bring ditwonderlike troos en bemoediging, maar aan die ander kant rukdit ons uit ons gemaklike en selfgerigte lewe en lei dit ons na’n lewe van dissipelskap en opoffering. Ons kan dit soos volgopsom en daarna in meer besonderhede ng)Simbool/MetafoorTHEOSISDie Drieeenheidneemons inDie DrieeenheidontmaskeronsWater (Die doopverenig ons met God)KENOSISDie Drieeenheidbevry onsDie DrieeenheidstrooponsWyn (Die bloed vanChristus bevry ons)17

ool/MetafoorMISSIO DEIDie Drieeenheidstuur onsDie DrieeenheidontwrigonsOlie (Ons word met oliegesalf vir ’n roeping)KONINKRYK(HEER SKAPPY)Die Drieeenheidheersoor onsDie Drieeenheidlê beslagop onsLig (Ons rig tekens vandie koninkryk op)PERIGORESEDie DrieeenheidversamelonsDie DrieeenheidvervreemonsBrood (Simbool van dieliggaam van Christuswaarbinne ons dieverhoudings tussen diePersone van die Drieeenheid vergestalt)INKARNASIEDie DrieeenheidwordbeliggaamDie Drieeenheidmaak onskwesbaarSout (Deur Christus seliefde te beliggaam isons sout)18

1THEOSIS(Die Drie-eenheid neemin en ontmasker)Om deel te kry aan die Goddelike natuur is, volgensbaie toegewyde mense, die hoogste doel van onsmenswees.Net soos God mens geword en die natuur vanmense aangeneem het, stel Hy ons in staat om deurdie “kosbaarste en allergrootste gawes” deel tekry “aan die Goddelike natuur” (2 Pet 1:4). Hierdieeenheid is natuurlik nie ’n wesenseenheid nie, maar’n baie diep intimiteit met God waardeur God se wilen begeertes óns wil en begeertes word. God sedroom van ’n florerende mensdom word ook onsdroom.Deur die doop word ons met Christus verenig (Rom6:1-11). Só neem die drie-enige God ons in. Dit is’n wonderlike troos (HK, Vraag en antw 1), ’n tekenvan God se genade wat ons slegs maar kan ontvang.In hierdie proses moet ons ons maskers laat val –ons voorgee dat ons goed genoeg is, dat ons naGod toe kan “opklim” deur ons goeie dade en datons die sonde uit eie krag kan oorwin.19

2KENOSIS(Die Drie-eenheid bevryen stroop)Deelname aan die lewe en karakter van Christusdeur die krag van die Heilige Gees bewerk’n diep innerlike transformasie in die lewe van diegelowige wat onder meer tot self ontleding en dieafstanddoening van mag lei.Kenosis is die Griekse term wat in die Bybel gebruikword om Jesus se selfprysgawe te beskryf (Fil 2:511). Selfprysgawe is die teen oorgestelde van self handhawing en self vervulling. Self prysgawe is deelvan die wese van God. Die Vader stuur die Seun, engee daardeur sy Seun prys te wille van sy liefde virdie wêreld. Die Seun is gehoorsaam aan die Vaderse sending en géé sy lewe prys om só versoeningen heling te bring. Die Gees kommunikeer dieopoffering van die Vader en die Seun. Sonderopoffering sou daar geen sending of verlossingwees nie. As dissipels volg ons Christus op ’n padvan selfprysgawe. Die kerk, as liggaam van Christus,word geroep om haarself ter wille van die koninkrykte offer.Deur Jesus se self prysgawe word ons bevry. Sydood aan die kruis bring vir ons bevryding. Onsvereniging met Hom beteken egter ook dat ons’n lewe van self prysgawe sal leef. Deel name aan dielewe en karakter van Christus lei tot self ontledigingen die opname van die kleed van ’n dienskneg.20

3MISSIO DEI(Die Drie-eenheidstuur en ontwrig)Ons word geroep om deel te wees van God se lewe gewende beweging na die wêreld. Missio Dei beskryfdie aard van God – dat God die sturende God is.God het in sy selfopofferende liefde sy Seun na diewêreld gestuur om sy heilsplan bekend te maak en inwerking te stel. Toe die Seun se werk voltooi was, hetdie Vader en die Seun Gees na die wêreld gestuur omsy werk te bevestig en voort te sit. Van ewigheid afis die drie-enige God ’n heilige gemeenskap wat nabuite gerig is. As deel van hierdie “na buite gerigwees”, roep die Vader, Seun en Gees die kerk omdeel te word van God se beweging na sy wêreld endie vestiging van sy koninkryk. Soos gestuurdheid’n wesenskenmerk van die Drie-eenheid is, moetgestuurdheid ook ’n wesenskenmerk van die kerk wees.Ons leef en beweeg in die liefde van die drie-enigeGod. Sending is ons reaksie op die liefde van Godwat ons aanspoor om liefde in die skepping teopen baar deur versoenend te leef. Die gemeenskapmet God (koinonia) maak ons hart oop vir gemeen skap met mekaar sodat ons God se liefde kan deel.Die groot voorreg om in hierdie opwindende lewe gewende beweging van die drie-enige God na hierdiewêreld opgeneem te word, beteken ons daaglikselewe sal dikwels ontwrig word deurdat die Here onsdie noodkrete van ons medemens laat hoor en onsna hulle toe stuur.21

4DIE DEURBREEKVAN DIE KONINKRYK(Die Drie-eenheid heersen lê beslag)Christus is die Koning van die wêreld. Dit was diesentrale geloofsbelydenis van die kerk sedert dievroegste tye: “Jesus is die Heer!” (Fil 2). Dit sluit aanby Jesus se aankondiging van die Goeie Nuus: “Diekoninkryk van God het naby gekom” (Mark 1:15).Die missio Dei is gefokus op die vestiging van diekoninkryk van God. Die koninkryk van God is groteras die kerk en is reeds sigbaar op aarde, maar dit salvolmaak wees met die wederkoms van Christus.Die koninkryk is sigbaar waar mense Christus sekoning skap erken; waar die vernietigende invloedvan sonde nie die laaste sê het nie, maar waar Goddeur sy Gees in beheer is; waar reg en geregtig heid, vrede en vreugde geld. As kerk word onsbymekaar gemaak, gevorm en gestuur om tekensvan die koninkryk op te rig, om ’n voor smaak vandie koninkryk te wees en om ’n instrument in dievestiging van die koninkryk te wees. Die kerk sefokus mag nooit op haarself wees nie, maar moetaltyd op die koninkryk val.Die goeie nuus van die koninkryk is daarin geleë datGod sy heerskappy vestig en dat dit die einde van dieheerskappy van die Bose beteken. Dit behels egterook dat ons ons lewe aan God se wil en heerskappysal onderwerp. God is die Koning van die wêrelden daarom ook ons Koning. As burgers van God senuwe wêreld leef ons in gehoorsaamheid aan Hom.22

5PERIGORESE(Die Drie-eenheidversamel en vervreem)Die diep en intieme verhouding tussen die Personevan die Drie-eenheid help ons om iets van onsverhoudings met ander mense te verstaan – veral onsverhouding met mekaar as lede van God se familie.Perigorese beskryf die ewige, liefdevolle en onder linge gemeenskap in die Drie-eenheid. Die Vader,Seun en Gees leef in ’n volmaakte verhoudingmet mekaar. Die kerk ontstaan wanneer hierdieverhouding in die missio Dei na buite gerig word.Die kerk leef uit en in die Triniteit en vertoondaarom ook die imago Trinitatis. Dit beteken diekerk is ’n gemeenskap in navolging van die innige enself opofferende gemeenskap tussen Vader, Seun enHeilige Gees. Die kerk is gemeenskap, nie ter willevan gemeenskap nie, maar ter wille van deelnameaan God se sending. Hierdie gemeenskaplik heid isdeel van die kerk se DNS en liefdevolle verhoudingsvorm die grond slag van die uitreik van die kerk.Uit al die lande, tale en volke versamel die Drieeenheid vir die Drie-eenheid ’n volk – en ons is deelvan hierdie volk. Die voorreg om deel van dié volk tewees beteken egter die skeidslyne tussen mense lênou anders – en dit beteken nuwe lojaliteite wat oubande verbreek. Dit is ’n pynlike proses.23

6INKARNASIE(Die Drie-eenheid be liggaamen maak kwesbaar)Gevorm na die beeld van Christus vergestalt ons dieevangelie in woord en daad in die gemeenskappewaarin God ons plaas en waarheen God ons stuur.God se liefde en gestuurdheid bly nie abstraktebewegings nie, maar word in die inkarnasie vanChristus beliggaam (Joh 1). Inkarnasie het te doenmet Christus se menswording. Deur die inkarnasiewys God vir die wêreld hoe dit lyk wanneer syliefde hande en voete kry. Prakties help Christusse vleeswording die kerk om ’n inkarnasie-leefstylna te streef. Inkarnasie is om met mense te wees,waar hulle ook al is en hoe hulle ook al is. Binnehierdie verstaan word die konteks en kultuur ernstigopgeneem, al mag die kerk nooit deur die kultuuroorgeneem of oorheers word nie.Om deel van die proses van beliggaming te wees,bring groot vrede en bevrediging. Ons voel ons komiewers tuis en is deel van iets groots. Ons is dáárwaar dit saak maak – te midde van die nood vanmense, betrokke by die nood van mense. Dit maakons egter ook kwesbaar. Ons kry seer saam metander. Ons eie nood lê immers nie ver onderdie oppervlak nie.24

’n Lewe in die dans van die Vader,Seun en GeesNuwewyn maakons vryLewendewaterneemons inHelderlig laatons skynHelendeoliesalf onsSuiwersout bewaarons leweGedeeldebrood maakons een25

5Gestaltes van die kerkElk van hierdie teologiese bewegings word sigbaar in verskillendegestaltes van die kerk. Die vyf vernaamste kontekste waarbinneons as kerk funksioneer, is die breë samelewing en omgewings inisiatiewe, die ekumene, die kerkverband (sinodaal), gemeentes,en laastens elke individuele lidmaat as deel van ’n gemeenskapvan gelowiges.SamelewingDeur missionale transformasie wil ons die samelewing waarinons leef transformeer. Dit wil sê, ons wil dit in lyn bring methoe God dit wil hê. Dit doen ons nie op ’n triomfantalistiesemanier of deur die uitoefening van druk en mag nie, maar deuras diensknegte met die gesindheid van Christus die liefde vanGod konkreet te maak. Die enigste mag wat ons het, is die magvan Christus se liefde wat deur ons werk.As diensknegte van Christus kan ons egter met groot vrymoedig heid die evangelie verkondig terwyl ons dit vergestalt. Ons kandie leuen ontbloot, uitbuiting en onreg aan die kaak stel, diefluitjie blaas teen korrupsie en, sonder om te skroom, rassisme,klassisme en seksisme veroordeel. God se ryk van eenheid,geregtigheid en versoening moet gestalte kry deur gelowigeswat lig, sout en suurdeeg is.26

EkumeneOm ten volle deel te neem en deel te wees van God se lewe gewende beweging na die wêreld is dit van die uiterste belangdat gemeentes van verskillende denominasies sal hande vat ensaam werk. Die eenheid van die kerk moet sig baar wees, indiennie struktureel nie, dan wel operasioneel. Wanneer Jesusvolgelinge die liefde van Christus sigbaar maak ten spyte vanhulle diversiteit – en dalk juis deur middel van hulle diversiteit –word die evangelie beliggaam.KerkverbandDie kerkverband staan in diens van die plaaslike gemeente.As diensknegte van mekaar help gemeentes mekaar omGod se wil te soek en dit uit te voer. Dit wat die gemeentenie by magte is om alleen te doen nie, word saam met andergemeentes in kerkverband gedoen. In kerkverband vertel onsons stories en bemoedig en ondersteun ons mekaar.27

GemeenteDie plaaslike gemeente vergestalt die evangelie. Die manierwaarop die gemeente saamleef, saam werk en saambid, steldie evangelie ten toon en oefen so ’n vormende invloed opdie same lewing uit. Daar waar gemeente lede mekaar aanvaar,mekaar verdra, mekaar vergewe en mekaar omhels, word dieevangelie ’n konkrete werklik heid – ’n getuienis teenoor diewêreld van die trans formerende krag van die evangelie.’n Gemeente skiet wortel in ’n bepaalde omgewing of plek. Ophierdie plek is hulle die evangelie en leef hulle die evangelie.LidmaatBinne ’n gemeenskap van gelowiges word individuele lidmateas dissipels van Jesus Christus gevorm. Hulle begin al hoemeer die gestalte van Jesus aanneem. Elke week wordhulle bymekaargeroep deur God, gevorm en geslyp deur syteenwoordigheid, toegerus en bemagtig deur die Gees enuitgestuur om die liefde van God sigbaar te maak aan almalwat God oor hulle pad stuur.Deur hulle lewe en werk is elke lidmaat ’n ambassadeur virChristus wat die goeie nuus dat Jesus die Here is, beliggaamdeur hoe hulle hulle lewe inrig en deur hulle toewyding aanHom. Hulle leef die waardes van respek, omarming, liefde enluister uit teenoor elke persoon wat hulle pad kruis. Só wordelke lewensterrein met liefde, vreugde en vrede gevul.28

6Deelname aan die bewegingsvan die Drie-eenheid’n Missionale gemeente is ’n gemeente wat deelneem aan diebewegings van die Triniteit op uitnodiging van die drie-enigeGod self.BewegingIdentiteitDeelnameTHEOSIS:die Drie-eenheidnooi ons inGasteOns neem die Triniteitse karakter aan deurgeloofs vorming (onsnooi ook ander in)KENOSIS:die Drie-eenheidontledig onsBevryOns gee onsself ter willevan ander prysMISSIO DEI:die Drie-eenheidstuur onsGestuurdesOns gaan – ons reikoor grense uitKONINKRYK:die Drie-eenheidregeer dienendBurgersOns onderwerp ons aandie Drie-eenheid se wilPERIGORESE:die Drie-eenheidskep gemeenskapFamilieledeOns bou verhoudingsINKARNASIE:die Drie-eenheidwoon by onsMenseOns leef 24/7 tussenander (konkrete, sigbaredade)29

Ons kan die bewegings van die Triniteit en ons deelnamedaaraan grafies soos volg atTHEOSISINKARNASIEKENOSISPERIGORESEMISSIO DEI30KONINKRYK

’n Wandel in die verhale van JesusTHEOSIS: Johannes 13Eers weier Petrus dat Jesus sy voete was.Dan sê Jesus vir hom: “As Ek jou nie wasnie, het jy nie deel aan My nie.” Petrusreageer dan: “Here, dan nie net my voetenie, maar ook my hande en my gesig.”Theosis is om deel te kry aan Christus.KENOSIS: Markus 10:42-45 (Fil 2)Op pad Jerusalem toe – Jesus se lydensweg– stry sy dissipels oor wie van hulle diebelangrikste is. Jakobus en Johannes vraselfs of hulle nie die ereplekke langs Jesuskan inneem wanneer Hy in heerlikheidregeer nie. Jesus sê dan: “Elkeen wat in jullekring groot wil word, moet julle dienaarwees; en elkeen onder julle wat die eerstewil wees, moet julle almal se dienaar wees.Die Seun van die mens het ook nie gekomom gedien te word nie, maar om te dien ensy lewe te gee as losprys vir baie mense.”Dissipels volg die kenotiese lewenspatroonvan Jesus na.MISSIO DEI: Johannes 20:21Bang en vol angs kruip die dissipels agtergeslote deure vir die Jode weg. Skielikstaan Jesus tussen hulle. Hy sê vir hulle:“Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuurhet, stuur Ek julle ook.” Nadat Hy dit gesêhet, blaas Hy oor hulle en sê: “Ontvangdie Heilige Gees!” Só word ’n groepievreesbevange en ontnugterde dissipelsbemagtig om met groot vrymoedigheid asgestuurdes te leef.31

KONINKRYK (HEERSKAPPY):Lukas 23:33-43Die opskrif bokant Jesus se kop aan diekruis lui: “Dit is die koning van die Jode.”Die koning van die wêreld hang magteloosaan ’n kruis en behaal daardeur’n kragtige oorwinning oor die sonde endie Bose. Deur sy kruisdood vestig Jesussy koningsheerskappy. Wanneer ons onsaan Jesus se wil onderwerp en ’n posisievan dienaarskap in plaas van eer inneem,word sy heerskappy sigbaar.PERIGORESE: Markus 1Toe Jesus uit die water kom, skeur diehemel oop. ’n Duif daal neer – ’n teken vandie Heilige Gees. Hy hoor ’n stem – die stemvan sy Vader – wat sê: “Jy is my geliefdeSeun.” Vader, Seun, Heilige Gees – ’n ewigliefdevolle, in-nemende verhoudingswese.Inkarnasie: Johannes 1 (Luk 1 – 2)Die Woord het mens geword en onderons kom woon – hier by ons, te middevan die morsigheid van die menslikebestaan, by herders én wyse manne. Hyervaar verwerping, seerkry, honger. Hy stelHomself kwesbaar. Wanneer ons Hom hierinvolg – wanneer ons by mense en tussenhulle leef – beleef mense die goeie nuus.32

7TriniteitEen van die groot insigte in die onlangse nadenke oor diemissio Dei is die hernude aandag aan die aard en karaktervan die Drie-eenheid. Terwyl daar in die Weste baie staties enliniêr oor d

bevry en in staat gestel om te floreer en ’n sinvolle en betekenisvolle lewe te geniet. Ons doen dit wanneer ons die uitnodiging aanvaar om deel te neem aan die ewig liefdevolle, hoopgewende, vreugdevolle gemeenskap van die drie-enige God, Vader, Seun en Heilige Gees

Related Documents:

Musiek van die 'dood'! Musiek van die 'lewe'! Of Amos 6:5 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink! Amos 5:23 Verwyder van My die geraas van jou liedere!En na die geluid van jou harpe wil Ek ( GOD ) nie luister nie.

God van die Bybel, die God van die Skepping, die God wat hierdie heelal regeer! Waar Hy Sy weg na die vervulling van die mens se begeerte vir ’n gelukkige, oorvloedige en doelgerigte lewe opsom, inspireer God hierdie woorde aan die einde van die boek Prediker: “Die hoofsaak van alleswat gehoor is, is: Vrees

Dit impliseer dat my geloof en die wil van God óók my seksuele lewe moet bepaal. Die talle uitsprake hieroor in die Woord van God toon dit duidelik aan.4 Dit is geen vermorsing van tyd as die duidelike verband tussen ons Christelike godsdiens en ons seksuele lewe juis in h

Kopieer die prente van Jesus en die wolk op ander karton en sny dit rofweg uit. Pons gaatjies oral waar sirkels aangedui is. Plak die middelpunt van die tou vas aan die agter-kant van die prent van Jesus. Die twee punte van die toue gaan deur die gaatjies aan die bo- en onderkante van die karton

die Boedelwet, 1965, ten einde die Kabinetslid verantwoordelik vir die . die aanstellingstermyn van lede van die Raad van Regshulp Suid-Afrika verder te reel; en . artikel3 van Wet 104 van 1996, artikel 3 van Wet 66 van 1998, artikel 1 van Wet 62 van 2000, artikel 1 van Wet 28 van 10 . 6 No. 41018 Act No.8 of 2017

Die graad van stabiliteit hang af van die verhouding tussen die basis, die hoogte en die gewig van die struktuur. Die gewig van ‘n voorwerp word veroorsaak deur gravitasiekrag wat vertikaal trek aan die massa van die voorwerp. Di

In die begin van die Bybel, in die Eerste boek, staan wat in die begin gebeur het. Dit staan in die héél eerste versie van die Bybel in die héél eerste boek in die Bybel. Kan jy onthou wat die boek se naam beteken? [Genesis beteken “begin”. Doen teksmemori-sering van Gen. 1:1 met behulp van die moontlikhede op bladsy 10.]

As with all Adonis Index programs the specific exercise selection will optimize your shoulder to waist measurements to get you closer to your ideal Adonis Index ratio numbers as fast as possible. IXP 12 Week Program. Cycle 1 – Weeks 1-3: Intermittent Super Sets. Week 1: 3 Workouts. Week 2: 4 Workouts . Week 3: 5 Workouts. Intermittent super sets are a workout style that incorporates both .