BYBEL-MEDIA 2020

2y ago
75 Views
2 Downloads
6.12 MB
48 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Lilly Andre
Transcription

BYBEL-MEDIA2020KATALOGUSSUKOFG-JEU- BY B E L S SEIDUTSL- BY B ESREPOKR-TO P V E

KONTAKBESONDERHEDEPlaas jou bestelling op een van die volgende maniere:E-pos: bestel@bmedia.co.zaTelefoon: 0860 26 33 42 of 0860 BMEDIAFaks: 021 873 0832Bybel-Media Handel, Privaatsak X5, Wellington 7654Koop direk by:www.bybelmedia.org.zaAankope kan kontant, per kredietkaart ofop jou gemeenterekening gedoen word.BANKBESONDERHEDEVIR INBETALINGSBank: ABSARekeningnaam: Bybel-Media HandelRekeningnommer: 405 433 6340Takkode: 632005E-pos jou betalingsbewys na bestel@bmedia.co.zaof faks dit na 021 873 0832.Gebruik jou van en rekeningnommer as verwysingsodat ons kan weet wie betaal het.LET WEL Stuur asseblief jaarlikse bestellings per e-pos offaks aan ons. Alle pryse sluit BTW, verpakking en versending in. Ons voorraadbestuur maak dit vir ons onmoontlikom voorraad terug te neem. Pryse is onderhewig aan verandering.

Bybel-Media se katalogusvir 2020 vertel jou meer vanons geloofsvormende produktewat jou lewe en die lewe van jou gemeenteen geloofsgemeenskap kan verryk en verander.In vanjaar se katalogus sluit ons die volgende in: kategesereekse kinder- en jeugprodukte Bybels Bybelstudies ons topverkopers.Ons hoop die beskikbare produkte sal tot grootseën wees vir jou persoonlik en vir jou bediening.

Inhoudsopgawe6 Voorskool10 Junior fase (Graad 1-3)14 Middelfase (Graad 4-6)18 Hoërskoolfase (Graad 7-10)26 Belydenisfase (Graad 11-12)29 Huisgeloof30 VGK31 Junior Sunday School33 Ander produkte beskikbaar38 Bybels41 Gemeenteprogramme42 Bybelstudies en kleingroepe42 Prediking43 Kerklike benodighede46 DoopJeugfokus-produkte is die amptelike produktewat deur die Kategese-taakspan van dieNG Kerk ontwikkel en goedgekeur is.Vir inligting oorJeugfokus-produkte en -prosessegaan na www.jeugfokus.co.za

Voorskool

tKleuterpretHierdie speelleer-aktiwiteitsboekbevat 50 selfdoen-aktiwiteiteoor sleuteltekste in dieOu Testament van die Bybel.Die aktiwiteite sluit in ontdekdie-verskille, inkleurprente,vind-die-paadjie en kleurvolgens-die-nommers-in.Hierdie speelleer-aktiwiteitsboekbevat 50 selfdoen-aktiwiteiteoor belangrike tekste in dieNuwe Testament van die Bybel.Die aktiwiteite sluit in ontdek- die-verskille, inkleurprente,vind-die-paadjie en kleurvolgens-die-nommers-in.My Bybelmense-inkleurboekis ’n prettige manier om kleutersen kinders aan 49 belangrikemense in die Bybel bekend testel. Sonder dat hulle dit besef,leer ken hulle die name enidentiteit van Bybelmensewat ’n belangrike rol in dieChristelike geloof speel.Speelleer-aktiwiteitsboekoor die Ou TestamentPRYS: R95,00Speelleer-aktiwiteitsboekoor die Nuwe TestamentPRYS: R95,00ble inAlso availaEnglishMy Bybelmense-inkleurboekKleuterpretSnap-kaarteis ’n prettigemanier om deurspel vir kleutersen kinders aan49 belangrikemense in dieBybel bekendte stel. Speelspeel leer kenhulle die mensewat ’n belangrikerol in onsgeloof speel.PRYS: R80,00PRYS: R95,00ble inAlso available inAlso taan uit Kleuterpret My Bybelmenseinkleurboek; Kinderpret Speelleeraktiwiteitsboek oor die Ou Testament,Kinderpret Speelleer-aktiwiteitsboek oor dieNuwe Testament en Kleuterpret kboekLiana Lourens vanAkkerpret-faam hetdie teks só geskryfdat dit geskik sal weesvir kinders vanongeveer 0-5 jaar oud.Die werkboek bevat veleaktiwiteite vir die kleuters.Liana Lourens24 lesse vir voorskoolsekinders vir gebruik bykategese, kleuterkerk,en so meer.Met stories, liedjies,vasleggingsaktiwiteite enduidelike riglyne oor hoeelke les saam metdie Akkerpret-DVD’sgebruik kan word.PRYS: R100,006 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSLiana Lourens24 lesse vir voorskoolsekinders vir gebruik bykategese, kleuterkerk,en so meer.Die karakters van dieAkkerpret-DVD’s verskynook in die werkboek.PRYS: R75,00

VoorskoolGeloof-speelboekDie Geloof-speelboek bevat 24 prettigeen maklike aktiwiteite vir kinders omsaam met hulle ouers te doen, of alleenas hulle al ouer is. By elke aktiwiteitword ’n storie uit die Bybel vertelwat kinders se geloof in die Here salversterk. Die aktiwiteit sluit telkensaan by die Bybelstorie.PRYS: R145112Akkerpretin Bybelpark3Reeks van ses DVD’s met48 kleurvolle programme. Diepoppekarakters vestigBybelse waardes by kinders.1.2.3.4.5.6.God is liefdeGod is almagtigGod is goedJesus is leweJesus is wonderlikJesus is koningPRYS: R100,00 ELKGemiddelde tydsduur vanelke DVD: 107 minute456Saamsingliedjiesuit Akkerpretin BybelparkJong kindersen aanbiddingCD 1 – God is liefde,almagtig en goedBevat 27 liedjies.PRYS: R80,00Tydsduur: 45 minuteCD 2 – Jesus is lewe,wonderlik en koningBevat 24 liedjies.PRYS: R80,00Tydsduur: 58 minute2Akkerpret-pakket 1Bestaan uit DVD 1, 2 & 3 enjy kry CD 1 gratis saam.PRYS: R220,00Akkerpret-pakket 2Bestaan uit DVD 4, 5 & 6 enjy kry CD 2 gratis saam.PRYS: R220,00SM Stewart en JW BerrymanIn Jong kinders en aanbiddingword godsdiensopvoeding enaanbidding geïntegreer.Die aktiwiteite sal kindershelp om die geloofslewe op’n dieper vlak te ervaar. Daar is39 uitgewerkte lesse, ingedeelvolgens elke seisoen in diekerkjaar. Al die hulpmiddels kanuit die boek gefotostateer word.Geskik vir kinders 3-7 jaar.PRYS: R200,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS7

VoorskoolKLEUTERKERK 3(2-5 JAAR)Kleuterkerk 3Doen-boekKleuterkerk 3 Doen-boek is die ideale hulpmiddel vir gemeentes watkleuterkerk-byeenkomste hou. Dit is ook ’n uitstekende boek virvoorskoolse kategese en ouers wat “huiskerk” met hulle voorskoolsekinders wil hou. Hierdie doenboek bevat 25 byeenkomste. Die inhoudvan elke aanbieding word by die kinders vasgelê met ’n Bybelvers,’n kort boodskap en ’n gebed. By die boodskap is daar ook ’n prentjiewat die kinders kan inkleur of ’n aktiwiteit om te doen.PRYS: R95,00Kleuterkerk 1Doen-boekKleuterkerk 1 Doen-boek kangebruik word saam met dieKleuterkerk 1 Aanbiedersgids.Hierdie aktiwiteitsboek lê dieinhoud van elke aanbiedingby die kinders vas. Die idealehulpmiddel om vir jong kinderste leer Jesus is baie lief vir hulle.PRYS: R70,00Kleuterkerk 1Aanbiedersgids20 volledig uitgewerkteontmoetings vir aanbiedersvan kleuterkerk of voorskoolsekategese. Eenvoudige Bybel bood skappe gerig op 2-5-jariges omhulle te leer dat Jesus vir hullelief is. Met liedjies, aktiwiteite engebede. Kan gebruik word saammet die Kleuterkerk 1 Doen-boek.PRYS: R130,008 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSKleuterkerk 3AanbiedersgidsKleuterkerk 3 Aanbiedersgids is ’n uitstekende hulpmiddel vir enigegemeente se kinderbediening. Die 25 aanbiedings in hierdie boekbevat alles wat jy nodig het om jong kinders van 2-5 te laat ervaardat Jesus baie lief is vir hulle, om hulle meer van die Here Jesuste leer en om hulle te lei om ’n persoonlike verhouding met dieHere te bou. Die eenvoudige aktiwiteite help om die boodskapvan elke aanbieding by die kinders vas te lê.PRYS: R130,00Kleuterkerk 2Doen-boekKleuterkerk 2 Doen-boek kangebruik word saam met dieKleuterkerk 2 Aanbiedersgids.Hierdie aktiwiteitsboek lê dieinhoud van elke aanbiedingby die kinders vas. Die idealehulpmiddel om vir jong kinderste leer Jesus is baie lief vir hulle.PRYS: R95,00Kleuterkerk 2Aanbiedersgids25 volledig uitgewerkteontmoetings vir aanbiedersvan kleuterkerk of voorskoolsekategese. Eenvoudige Bybelboodskappe gerig op 2-5-jarigesom hulle te leer dat Jesus vir hullelief is. Met liedjies, aktiwiteite engebede. Kan gebruik word saammet die Kleuterkerk 2 Doen-boek.PRYS: R130,00

JUNIORfase1-3Graad

Junior faseGRAAD 1-3eks!Volledige reLP3 (JAAR 1)Die coolste planOns hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heelen nuut te maak nie. Die Here is die Planmaker.Hy het vir Jesus gestuur om die probleemvan ons sonde vir ons op te los. Nou nooidie Here ons om opgewonde te wees oorsy plan, om deel van sy plan te worden om dit te help waar maak.CD metaanbiedersgidsJunior WerkboekGraad 1-3 0-5 groepleiersin die gemeenteDie eerste werkboek virgraad 1–3 in die LP3-reeks.PRYS: R350,00Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite. 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R75,00PRYS: R400,00LP3 (JAAR 2)Wys my die wegAs jy nie weet waarheen jy wil gaan nie, kan jy baiemaklik verdwaal. En dit is nie lekker om te verdwaal nie.Jesus nooi jou om sy hand te neem en saam met Hom testap. Hy sal vir jou die pad wys wat die beste is om opte stap. Wanneer jy saam met Jesus stap, sal jynooit verdwaal nie en altyd veilig wees.Junior WerkboekGraad 1-3LP3 (JAAR 3)Ene ore! Nuwe maniereHoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luisternie na jou nie? Dit is nie lekker nie, of hoe? Die Here praatook met ons, en Hy is net so hartseer wanneer ons nieluister na wat Hy sê nie. In Ene ore! Nuwe maniere leerons uit die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkaraktershoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef.Junior WerkboekGraad 1-3Die tweede werkboek virgraad 1–3 in die LP3-reeks.Die derde werkboek virgraad 1–3 in die LP3-reeks.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.PRYS: R75,00PRYS: R75,00CD metaanbiedersgidsCD metaanbiedersgidsPRYS: R350,00PRYS: R350,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,0010 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00

Junior faseGRAAD 1-3LP3 (JAAR 4)Leef soos JesusWil jy graag vir Jesus beter leer ken? Wil jy luisterna alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soosJesus word? En wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef?Leef soos Jesus sal jou help om dit reg te kry. Jy sal in dieBybel ontdek hoe Jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeldelke dag volg. Die beste nuus is, Jesus het belowe datHy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.CD metaanbiedersgidsJunior WerkboekGraad 1–3 0-5 groepleiersin die gemeenteDie vierde werkboek virgraad 1–3 in die LP3-reeks.PRYS: R350,00Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite. 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R75,00PRYS: R400,00LP3 (JAAR 5)LP3 (JAAR 6)God het vir Jesus gestuur om ons te verlos. Jesus help onsom te ontdek God het ons sy kinders gemaak. Wat ’n voorregis dit om ’n kind van God te wees! Dit neem al ons onsekerheiden bangwees in hierdie wêreld weg. Selfs in die donkerstedonker is Jesus by ons. Hy hou ons altyd vas.Leer ken vir Jesus uit wat die Bybel vir ons oorHom vertel. Wanneer jy weet hoe Jesus as mensop aarde geleef het, kan jy sy voorbeeld volgen elke dag al hoe meer soos Jesus word.Wow, dis waar!Junior WerkboekGraad 1-3So is EkJunior WerkboekGraad 1-3Die vyfde werkboek virgraad 1–3 in die LP3-reeks.Die sesde werkboek virgraad 1-3 in die LP3-reeks.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.PRYS: R85,00PRYS: R90,00CD metaanbiedersgidsCD metaanbiedersgidsPRYS: R350,00PRYS: R350,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS11

Junior faseGRAAD 1-3KENNIS-KATEGESEEk is deel van God se groot verhaalGraad 1-3 DoenboekeDie Bybel is die wonderlikste boek op aarde. Ons leer daarin hoe God is en hoe ons as Jesusse volgelinge moet leef. In hierdie Doenboeke vir Graad 1-3 word die kinders van jongs af aandie Bybel bekendgestel. Die ontmoetings lei hulle om ’n ontmoeting met God te hê,meer van die Bybel te leer en te dink oor hoe om dit elke dag uit te leef.PRYS: R70,00PRYS: R70,00PRYS: R70,00KENNIS-KATEGESEEk is deel van God se groot verhaalGraad 1-3 LeiersgidseDie drie leiersgidse wat saam met die Doenboeke vir Graad 1-3 gebruik word, bevat volledigebyeenkomste om die kinders te lei om ’n ontmoeting met God te hê, meer van die Bybel te leeren na te dink oor hoe hulle elke dag kan leef soos die Here in die Bybel van ons vra.PRYS: R90,0012 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSPRYS: R90,00PRYS: R90,00

Middelfase4-6Graad

middelfaseGRAAD 4-6!lledige reeksVoSenior WerkboekGraad 4-6Die eerste werkboek virgraad 4–6 in die LP3-reeks.LP3 (JAAR 1)Die coolste planOns hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heelen nuut te maak nie. Die Here is die Planmaker.Hy het vir Jesus gestuur om die probleemvan ons sonde vir ons op te los. Nou nooidie Here ons om opgewonde te wees oorsy plan, om deel van sy plan te worden om dit te help waar maak.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.PRYS: R75,00CD metaanbiedersgids 0-5 groepleiersin die gemeentePRYS: R350,00 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00LP3 (JAAR 2)Wys my die wegAs jy nie weet waarheen jy wil gaan nie, kan jy baiemaklik verdwaal. En dit is nie lekker om te verdwaal nie.Jesus nooi jou om sy hand te neem en saam met Hom testap. Hy sal vir jou die pad wys wat die beste is om opte stap. Wanneer jy saam met Jesus stap, sal jynooit verdwaal nie en altyd veilig wees.Senior WerkboekGraad 4-6LP3 (JAAR 3)Ene ore! Nuwe maniereHoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luisternie na jou nie? Dit is nie lekker nie, of hoe? Die Here praatook met ons, en Hy is net so hartseer wanneer ons nieluister na wat Hy sê nie. In Ene ore! Nuwe maniere leerons uit die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkaraktershoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef.Senior WerkboekGraad 4-6Die tweede werkboek virgraad 4–6 in die LP3-reeks.Die derde werkboek virgraad 4–6 in die LP3-reeks.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.PRYS: R75,00PRYS: R75,00CD metaanbiedersgidsCD metaanbiedersgidsPRYS: R350,00PRYS: R350,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,0014 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00

MiddelfaseGRAAD 4-6LP3 (JAAR 4)Leef soos JesusWil jy graag vir Jesus beter leer ken? Wil jy luisterna alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soosJesus word? En wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef?Leef soos Jesus sal jou help om dit reg te kry. Jy sal in dieBybel ontdek hoe Jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeldelke dag volg. Die beste nuus is, Jesus het belowe datHy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.Senior WerkboekGraad 4–6Die vierde werkboek virgraad 4–6 in die LP3-reeks.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.PRYS: R75,00CD metaanbiedersgids 0-5 groepleiersin die gemeentePRYS: R350,00 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00LP3 (JAAR 5)LP3 (JAAR 6)God het vir Jesus gestuur om ons te verlos. Jesus help onsom te ontdek God het ons sy kinders gemaak. Wat ’n voorregis dit om ’n kind van God te wees! Dit neem al ons onsekerheiden bangwees in hierdie wêreld weg. Selfs in die donkerstedonker is Jesus by ons. Hy hou ons altyd vas.Leer ken vir Jesus uit wat die Bybel vir ons oorHom vertel. Wanneer jy weet hoe Jesus as mensop aarde geleef het, kan jy sy voorbeeld volgen elke dag al hoe meer soos Jesus word.Wow, dis waar!So is EkSenior WerkboekGraad 4-6Senior WerkboekGraad 4-6Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.Volkleurboek metinteraktiewe aktiwiteite.Die vyfde werkboek virgraad 4–6 in die LP3-reeks.Die sesde werkboek virgraad 4-6 in die LP3-reeks.PRYS: R85,00PRYS: R90,00CD metaanbiedersgidsCD metaanbiedersgidsPRYS: R350,00PRYS: R350,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00 0-5 groepleiersin die gemeente 6 en meer groepleiersin die gemeentePRYS: R400,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS15

middelfaseGRAAD 4-6KENNIS-KATEGESEGod se kinders in God se wêreldGraad 4-6 DoenboekeDie jongmense ontdek wie God is en wat God doen; wie hulle as God se kinders isen hoe hulle volgens God se wil kan leef; hoe hulle as God se kinders saam metander mense kan leef, en hoe hulle as God se kinders in God se wêreld kan leef.PRYS: R70,00PRYS: R70,00PRYS: R70,00KENNIS-KATEGESEGod se kinders in God se wêreldGraad 4-6 LeiersgidseDie drie leiersgidse wat saam met die drie Doenboeke (Oranje, Groen en Blou) gebruik word, bevatriglyne om kinders van graad 4-6 te begelei om ’n ontmoeting met God te hê, meer van die Bybelte leer en na te dink oor hoe hulle elke dag kan leef soos die Here in die Bybel van ons vra.PRYS: R125,0016 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSPRYS: R125,00PRYS: R125,00

Hoërskoolfase7-10Graad

HoërskoolfaseGRAAD 7-10REAL LEWE-REEKSLewe met geloof wat real isDie Real lewe-reeks sal jou neem op ’n reis na geloof wat real is. Jy sal ontdek watdit in vandag se lewe beteken om ’n volgeling van Jesus te wees.Elke gespreksgids bestaan uit 29 ontmoetings wat aan jou geloof diepte sal gee, jou sal help om dieuitdagings van die lewe suksesvol aan te pak en vanuit jou verhouding met die Here te leef.Die leiersgids bevat omvattende riglyne vir die aanbieders om die ontmoetings te lei.REAL LEWE #1Aangeraak deur GodGespreksgids & LeiersgidsR75 & R150REAL LEWE #2Ingenooi deur GodGespreksgids & LeiersgidsR75 & R15018 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSREAL LEWE #3Op reis met GodGespreksgids & LeiersgidsR75 & R150Laai diereallewe.b app af byybelmedia.org.zaonieseAlle elektrlsidmhulp dendeemokybendinligtingagtergronbieders ennvir die aae is op diejongmensbaar.app beskikREAL LEWE #4Omarm deur GodGespreksgids & LeiersgidsR75 & R150

GRAAD 7-10HoërskoolfaseHUISGELOOFDie Huisgeloof-gespreksgidse skep vir jongmense en hulle ouers die geleentheidom verder oor die onderwerpe in die Real lewe-reeks te gesels.HUISGELOOF TAKE 1HUISGELOOF TAKE 2HUISGELOOF TAKE 3HUISGELOOF TAKE 4GespreksgidsPRYS: R75,00GespreksgidsPRYS: R55,00GespreksgidsPRYS: R55,00GespreksgidsPRYS: R55,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS19

HoërskoolfaseGRAAD 7-10TEMA-KATEGESEHierdie reeks boeke is saamgesteluit die Real lewe-reeks.Dit is ideaal om in kategesegroepe, omgeegroepe vir jongmenseof by jeugkampe te gebruik. Die jongmense word toegerusom vanuit hulle verhouding met God te leef.Jesus-volgelingGespreksgidsGeroep, gered, gestuurDie 10 ontmoetings in hierdie boek saldie jongmense help om na te dink ente gesels oor die lewe as ’n dissipelvan Jesus. Dit sal hulle toerus om metpassie deel van God se span te word.PRYS: R65,0020 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSLaai diereallewe.b app af byybelmedia.org.zake in dieAl die boe sereeksgetea-kamTeapp.m met ’ngaan saa s reallewe.ruegpBesoekom die apia.org.za,bybelmed aar is videogrepeDaf te laai. , foto’s en anderteklanksnit dels op diehulpmidikbaar omapp besk e in hulleensdie jongm loofsgroeiegfsologeteun.te ondersJesus-volgelingLeiersgidsGeroep, gered, gestuurDie 10 temas in hierdie boek is ideaal omin kategese, omgeegroepe vir jongmenseof by jeugkampe te gebruik.PRYS: R95,00

GRAAD idsWord wat jy reeds isDie 10 ontmoetings in hierdie boek skep virdie jongmense die geleentheid om saamte dink en te gesels oor hulle identiteitas beelddraers van God en hoe hulle diémense kan word wat God hulle geskephet om te wees. Ons hoop dit sal hulletoerus om in die wêreld te gaan leefas beelddraers van hulle Skepper.BeelddraerLeiersgidsWord wat jy reeds isDie 10 temas in hierdie boek is ideaal omin kategese, omgeegroepe vir jongmenseof by jeugkampe te gebruik.PRYS: R95,00PRYS: R65,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS21

HoërskoolfaseGRAAD 7-10TEMA-KATEGESEKompasGespreksgidsRigting vir die lewePRYS: R75,00KompasLeiersgidsRigting vir die lewePRYS: R95,00Die ontmoetings inKompas en Padkaarthelp die jongmense omhulle keuses in die lewete maak op grond vanhulle waardes en hulleverhouding met die Here.Dit sal hulle help om dieregte besluite te neemen reg te leef.Elke boek bevat10 ontmoetings.PadkaartGespreksgids22 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSPadkaartLeiersgidsSien die groter prentSien die groter prentPRYS: R75,00PRYS: R95,00

GRAAD 7-10HoërskoolfaseKENNIS-KATEGESEBYBELDAGBOEKE VIR GRAAD 7, 8, 9 EN 10Geloof vat vlamIn hierdie Bybeldagboek ontdekdie jongmense wat die inhoudvan hulle geloof is en wat dieHere aan hulle belowe envir hulle in bewaring hou.PRYS: R75,00Ja! vir JesusDankie, dankie, Jesus!PRYS: R75,00PRYS: R75,00In hierdie Bybeldagboek worddie jongmense gelei om hulleaan die Here te verbind enin hulle geloof te groei.In hierdie Bybeldagboek ontdekdie jongmense hoe hulle vanuithulle geloof met ’n dankbare hartin die wêreld kan gaan leef.Hier is ek, HereIn hierdie Bybeldagboek worddie jongmense gelei om hulleidentiteit in Christus te ontdeken hulle getuienis in diewêreld te gaan uitleef.PRYS: R75,00HANDBOEKE VIR GRAAD 7, 8, 9 EN 10Hierdie handboeke bevat volledig uitgewerke ontmoetings vir die aanbiedersvan die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die Bybeldagboeke vir elke graad.Graad 7 LeiersgidsGraad 8 LeiersgidsJa! vir JesusDankie, dankie, Jesus!Hier is ek, HerePRYS: R115,00PRYS: R115,00PRYS: R115,00PRYS: R115,00Geloof vat vlamGraad 9 LeiersgidsGraad 10 LeiersgidsBYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS23

HoërskoolfaseGRAAD 7-10SENIOR KATEGESE’n reeks in ’n siklus van vier jaarHierdie reeks bestaan uit vier produkte.Elke produk bestaan uit ’n gespreksgids en ’n DVD/CD. Elke ontmoeting stimuleer gespreken geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense. Die DVD/CDbied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word.GPS vir my lewe (gespreksgids)JPEG – Prente vir die lewe (gespreksgids)Die temas sluit in: sonde; verlossing; geloof; God(Vader, Seun, Heilige Gees), en God in my lewe.Die Here wil deel wees van die jpeg van hulle lewe.Hy wil iewers in hulle prentjie wees, want Hywil die lewe vir hulle die moeite werd maak.GPS vir my lewe (handleiding)JPEG – Prente vir die lewe (handleiding)Faceboek – Vriende van God(gespreksgids)Die Weg – Die reis saam met God(gespreksgids)Hierdie 24 ontmoetings gaan oor karakters in die Bybel seprofiles om jongmense te help om ook vriende van God te word.PRYS: R65,00GPS vir my lewe is ’n werkboek waarin jongmense hullegedagtes kan neerskryf oor wat hulle alles vir hulle geestelikereis nodig het. In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense’n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik.PRYS: R65,00Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg)van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings)uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe.PRYS: R65,00PRYS: R140,00PRYS: R140,00Ons elkeen het ’n profile, of dit nou is soos ons vriende onselke dag sien, en of dit ons profile is wat ons op Facebook sit Geloof is om te leef volgens die profile wat jy van God ontvang het.PRYS: R65,00Faceboek – Vriende van God (handleiding)In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybelkaraktersen hulle reise met God. Baie se reis het hulle op ompaaie, alternatiewepaaie, kruispaaie en oorgrens-paaie geneem. God was egterby elkeen tydens hulle reis. Hy maak elke lewensreis spesiaal.Die Weg – Die reis saam met God (handleiding)PRYS: R140,00PRYS: R140,00Inhoud van handleidings:DVD/CD met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPoint-aanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word.24 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS

Belydenisfase11-12Graad

BelydenisfaseGRAAD 11-12Altyd daarGespreksgids’n Gespreksgids met 22 ontmoetings virfinalejaarkatkisante wat verhale en stories gebruik omhulle te help om God te leer ken en die Here elke dagin hulle lewe raak te sien. Deur die verhale en storiesen die vrae oor hoe dit hulle raak, help die skrywers diejongmense om die Bybel nuut te hoor en God nuut te sien.PRYS: 1 TOT 9 – R110,00PRYS: 10 OF MEER – R95,00Belydenis van gelooGespreksgidsVerrassende veelkleurige fasette van geloof’n Gids vir volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê. Hierdie boekfokus op die kern van wat ons glo, en hoe ons dan leef op grond vanwat ons glo. Die aanbieding is eenvoudig en toeganklik sodat elkejongmens of volwassene wat hom of haar tot die Here wil verbind dieverrassende veelkleurige fasette van ons geloof sal kan ontdek.PRYS: R90,0026 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSAltyd daarLeiersgids’n Leiersgids met 22 ontmoetings vir finalejaarkatkisantewat verhale en stories gebruik om hulle te help om Godte leer ken en die Here elke dag in hulle lewe raak te sien.Deur die stories help die skrywers die jongmense om dieBybel nuut te hoor en God nuut te sien. Dié gids kanook suksesvol vir volwassenes gebruik word.PRYS: R150,00Here, ek belowe’n Herinnering aan my belydenisafleggingVoltooi kursustoets en ontvang sertifikaat.PRYS: R55,00

GRAAD 11-12BelydenisfaseBELYDENIS VAN GELOOF VIR MENSE VAN ENIGE OUDERDOMG8 – Verwoord en leef wat jy glo8 gesprekke voor belydenisafleggingDie gedagte agter die G8-program is om die basiese leervan die kerk eenvoudig saam te vat. Hierdie ontmoetings gee vir jou’n handvatsel om geloof werklik te verstaan en dit prakties uit te leef.Pakket sluit in: ’n Werkboek vir jongmense/volwassenes.PRYS: R75,00 ’n DVD met die handleiding vir aanbieder, videosnitte, hulpmiddels en ’n kampgidsPRYS: R150,00DIE 8 G’S1. Geloof2. Gebed3. Gebooie4. Genadetekens5. Godheid6. Gawes van die Gees7. Gemeenskap8. Groot opdrag(Afsluitingskamp)GERAT om jongmense te begeleiToerusting vir kategete en jeugwerkersDié handleiding help groepleiers om vier toerustingskursusse aan te bied.Die kursusse fokus op vier temas: verhoudings, vrae, groeipyne en issues. Elk van die vier temas gaan saammet ’n DVD-snit as agtergrond vir of inleiding tot die betrokke tema. Tydens die kursus kyk die groep nahierdie DVD-snitte en bespreek dan die vrae wat in die handleiding is. Elk van die vier temasword aangevul met sewe klanksnitte op ’n CD. Altesaam is daar dus 28 klanksnittewat ’n praktiese benadering tot en goeie raad oor elke tema gee.Elke pakket bevat 5 CD’s. Dit kan ook afsonderlik bestel word.PRYS: R180,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS27

BelydenisfaseGRAAD 11-12Geloof wat rêrig isBybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroepHierdie werkboek bevat 38 lesse, ’n bylae oordie ander kerke, geloofsvorme en godsdienste,asook die Formuliere van Eenheid. Dit sluit inBybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelysteen taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooikan word, asook dagstukke wat die jongmense leiom verder oor die ontmoetings na te dink.PRYS: R110,0028 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSGeloof wat rêrig isHandboek vir die kategeet van die belydenisgroepDie leerplan bestaan uit twee hoofkomponente:die geloofsbelydenis (die Twaalf Artikels) endie tien gebooie (die lewe, etiek). Die handboekbevat riglyne oor die kenmerke van jongmensein die belydenisgroep. Elke ontmoetingis volledig uitgewerk.PRYS: R160,00

HuisgeloofOns huis oefenFamilies glo saamDie eerste boek in ’n reeks wat ouers bemagtigom saam met hulle kinders in hulle geloof tegroei. Die 9 geloofsgewoontes in hierdieboek help gesinne om hulle geloof deelvan hulle lewe te maak.PRYS: R80,00Ons huis vierFamilies ontdek saamDie tweede boek in ’n reeks watouers bemagtig om saam met hullekinders in hulle geloof te groei.Die 10 geloofsmomente in hierdieboek help families om hulle geloofte verstaan en saam te vier.PRYS: R80,00BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUS29

VGKLAAT DIE KINDERTJIES NA MY TOE KOMble inAlso availaEnglishAktiwiteitsboek 1-6 Ou en Nuwe TestamentHierdie ses aktiwiteitsboeke bied aan jong kinders selfdoen-aktiwiteitegegrond op sleuteltekse in die Ou en die Nuwe Testament vandie Bybel. Elke boek bevat 15 Bybelstories uit die Ou of dieNuwe Testament en meegaande aktiwiteite. Die aktiwiteite sluit in:ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgensdie-nommers-in. Deur hierdie aktiwiteite leer ken die kinders op’n prettige manier 90 stories uit die Ou en die Nuwe Testamentwat ’n belangrike rol in ons geloofsvorming speel.16 bladsye elkPRYS: R45,00 ELKGod se kinders(Jaar 1)God se kinders(Jaar 2)Children of God(Year 1)Children of God(Year 2)Hierdie boek word deur die VGKvoorgeskryf as voorbereidingvir jongmense wat belydenisvan geloof wil aflê en lidmatevan die kerk word.Jaar 2 beklemtoon die leer stel lings(wat ons moet glo) en die etieseaspekte (hoe ons moet leef).The URCSA prescribes thisbook to their young peopleas preparation to confessingtheir faith and becomingmembers of the Church.Year 2 emphasises the doctrine(what we believe) and the ethicalaspects (how we should live).Handboek vir diesenior kategeseJaar 1 volg hoofsaaklik ’n heilshistoriese lyn. Die hoofdoel vandie boek is om die jongmense tebegelei om God te ken, Hom liefte kry en te dien. Die inhoud fokushoofsaaklik op die Bybel, asookop die geskiedenis van die VGKen die probleme waarmeejongmense vandag worstel.PRYS: R95,00Handboek vir diesenior kategeseDie fokus val op hoe jongmensedie Bybel en die belydenisskriftein hulle lewe kan gebruik.Drie belangrike begrippe, naamliksonde, verlossing en dankbaar heid, vorm die kern van dieinhoud van hierdie boek. Daaris ook ’n afdeling oor problemewaarmee jongmense worstel,en ’n afdeling wat die jongmensehelp om ’n geloofsbeslissingte maak.PRYS: R95,0030 BYBEL-MEDIA 2020 KATALOGUSHandbook for thesenior catechesisYear 1 mainly follows the lineof the history of our salvation.The main aim of this book is tohelp young people to come toknow God, to love Him and toserve Him. The content focusesmainly on the Bible, but also onthe history of the URCSA andthe problems young peoplehave to deal with today.PRYS: R95,00Handbook for thesenior catechesisThe focus is on how youngpeople should use the Bibleand the articles of faith in theirlives. Three important concepts– sin, salvation and gratitude –form the heart of the content.Also included is a section onthe problems young people haveto deal with today, and a sectionguiding the young people tomake a confession of faith.PRYS: R95,00

Junior Sunday SchoolMY ACTIVITY BOOK Grades 1-3Interactive workbooks for children. Every lesson is a summaryfor the parent(s) of what happened in the class. Every lesson gives guidelineshow parents can follow up on the lesson during the week. Every book has 14 lessonsfrom the Old and the New Testament, plus lessons corresponding with the special daysin the Christian church year. Each lesson has activities such as a picture to colour,word puzzles, missing words and cutting-out pieces to help children understandt

ons uit die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkarakters hoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef. CD met aanbiedersgids 0-5 groepleiers in die gemeente PRYS: R350,00 6 en meer groepleiers in die gemeente PRYS: R400,00 Junior Werkboek Graad 1-3 Die tweede

Related Documents:

1 skrifgebruik en skrifgesag inhoudsopgawe 1 ons lees die bybel nie in isolasie van ander nie 1 2 god oefen sy gesag uit deur die bybel 3 2.1 die bybel se gesag lÊ in god opgesluit 3 2.2 god kom aan die woord deur die bybel 3 2.3 die bybel is die geskrewe woord van god 4 2.4 god vestig sy koninkryk met die boodskap van die bybel

LitNet Akademies Jaargang 17, Nommer 2, 2020, ISSN 1995-5928 359 Wat hou dit in dat die Bybel ’n kanon is? Pieter M. Venter Pieter M. Venter, Universiteit van Pretoria Opsomming Die begrip kanon word in die Christendom gebruik om die gesag van die Bybel aan te dui. Hie

In die begin van die Bybel, in die Eerste boek, staan wat in die begin gebeur het. Dit staan in die héél eerste versie van die Bybel in die héél eerste boek in die Bybel. Kan jy onthou wat die boek se naam beteken? [Genesis beteken “begin”. Doen teksmemori-sering van Gen. 1:1 met behulp van die moontlikhede op bladsy 10.]

Bewyse uit Bybel self Uitsprake ( 2 Tim 3:16; Heb 1:1; 2 Pet. 1:21) Vervulling van Profesieë Christus haal uit Ou Testament aan Vgl.Wat God sê en wat die Skrif sê ( Rom 9:17& Matt. 19:4) Opstanding weergawes Eenheid Bewyse buitekant die Bybel Ander bronne bevestig (Josefus) Bestaan

hulle eie dinge te doen. Hulle lees nie die Bybel nie en weet nie hoe God wil hê, ons dinge moet doen nie. Net soos Kobus, eindig dit dan ook baie sleg vir hulle. So ons gaan hierdie kwartaal meer van die Bybel leer, en j

Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters . Bybel en ons weet dat die Bybel die waarheid is. Doentyd & Leertyd: Vandag gaan ons ’n Bybelversie leer. . Laat hulle ook die prente inkleur en huis toe neem.

Graag wil ek my dank uitspreek teenoor almal wat op my pad gekom het en my gepeper het met vrae oor al die jare. Voorts is ek ook dankbaar dat ek soveel wonderlike preke en seminare/praaitjies kon aanhoor deur al die jare sodat my Bybel lyk soos ʼn mynveld met al die aantekeninge wat ek gemaak het.File Size: 1MB

An automotive cooling system usually consists of radiator, water pump, thermostat, radiator pressure cap, and electric cooling fan (Maple, 2008). The radiator is the main component as it was designed to remove heat from an engine block by using specified coolants. Generally, the coolant of the radiator is either water or water and ethylene glycol (anti-freezing fluid), which flows inside the .