Skriflesing: Psalm 63 Kernvers: Ps 63:9 Nooit In My .

2y ago
28 Views
2 Downloads
870.63 KB
9 Pages
Last View : 24d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Laura Ramon
Transcription

OGGEND08:00 EN 10:15Sing: Ps 68:9,13 Ps 33:11 Lied 209Lied 175 Ps 36:2,3Skriflesing: Psalm 63Kernvers:Ps 63:9Tema: Ware aanbidding is om altydnaby die Here te blyIn Psalm 63 tref die gesindheid enpassievolle oorgawe van Dawid onsopnuut en leer ons op ʼn baie praktiesemanier wat aanbidding is.1. “Aanbidding is geskrywe op die hartvan die mens deur die hand van God,” Om God te aanbid, is om iets aan Homte offer, om eer aan Hom te bring.Ware aanbidding van God is eintlik omHom alles in jou lewe te maak enjouself voor God leeg te maak in diesin van respek, bewondering, eer enverheerliking.AAND18:30Sing: Sb. 18-6:1, 2, 5, Ps. 131:1, 2, 3.Ps. 124:1, 2, 3.Lees 2 Korintiërs 12:1-10Teks: vers 9Nooit in my gebedsroem verleë nie.Ek het gebid en nie ontvang nie –die Here is nie planloos nie.As ek regtig in geloof en met grooterns bid en ek ontvang nie wat ek vranie, hoe verduidelik en verwerk ek dit?Paulus het ook nie ontvang wat hygevra het nie. Hy het drie maal (v. 8),dit wil sê met groot toewyding, gebid.Met sy gebed wou hy beslis nie syselfsugtige begeertes bevredig nie (vgl.die waarskuwing in Jak. 4:3). Hy wasoortuig dat die doring in die vlees ‘nhindernis was vir sy diens aan dieHere. Nogtans het die Here nie vir homgegee wat hy gevra het nie. Hoe hetPaulus hierdie verwikkeling verwerk?As ek nie ontvang wat ek vra nie,beteken dit nie dat die Here nie op mygebed ag geslaan het nie. Paulus hettot die besef gekom dat die Here welop sy gebed geantwoord het. Die Herehet nie aan Paulus gegee wat hy wouhê nie, maar Hy het, in antwoord opdie gebed, aan Paulus gegee wat hynodig gehad het. Die Here het aanPaulus gegee wat hy volgens die Herese plan vir sy lewe nodig gehad het.Die Here het voorkom dat Paulus ‘napostel sou wees wat in hoogmoed sybediening wil uitvoer (v.7).2. Die kern van aanbidding is ’n innigebegeerte om aan God te gee: Dawid beleef dit in die woestyn temidde van donker oomblikke envervolging Hy wil in die heiligdom by God wees Hy wil sy hande ophef.3. Omdat ons programme so vol is, is dieware aanbidding van God een van diedinge wat maklik afgeskeep word. Dink aan die Here op jou bed. Juig oor die Here se beskerming ondersy vleuels BLY ALTYD NABY DIE HERE (v9)4. Alle valse vorme van aanbidding isafgodediens. Die eerste gebod gaan oor “Wie onsmoet aanbid”; die tweede oor “Hoe onsmoet aanbid”. Die doel van hierdiegebod is om ons op te roep tot suiweraanbidding van God. In vers 11 en 12 veroordeel Dawidelkeen wat die Here nie aanbid nie.31/2019Ek het gebid en is geantwoord – Diéantwoord aanvaar ek mettoewyding.Wanneer Paulus volgens vers 9duidelik maak wat die Here in syantwoord aan hom “gesê” het, plaashy die werkwoord “gesê” in ‘n16 Oktober 2019

besondere tydsvorm. Hy maak duidelikdat die Here in die verlede gesê heten die gevolge van die Here se “sê” indie verlede, bly in die hede voortduur.Paulus moes telkens wanneer hy diedoring in die vlees wat nie weggeneemword nie, intens beleef, die antwoordvan die Here verwerk. Hy moestelkens:i) onthou dat dit die Here is wat diedoring in die vlees gegee het (v. 7);ii) dat die Here daarmee ‘n doel het;iii) begryp dat die Teëstander, dieAanklaer (Satan) ook diebeproewing vir sy doeleindes wilgebruik (v. 7);iv) diep onder die besef van diegenoegsame genade wat die Hereaan hom bewys het en waarbinnehy leef, die antwoord van God mettoewyding aanvaar (v. 9).magteloos aan onderwerp is. In syswakhede skitter Christus se krag!Wanneer gelowiges se beproewing nieweggeneem word nie, wanneer hulle“swak” is, wanneer jy met bewyse hulleweerloosheid kan aantoon, is hulle nieweerloos nie. Paulus getuig datChristus se krag oor hom in syswakheid “tent opgeslaan het” (v. 9).Die krag van Christus skitter wanneerdie weerlose gelowige beskut methierdie krag nie weerloos is nie.DagboekDinsdag8 OktFK Vergadering09:00 BybelstudieDonderdag gemeente10 Okt13:30 BybelstudieSeniorsVrydag06:00 Bybelstudie11 dagStudentekas13 OktSkinkbeurt: Wyke D70en N18Ek het gebid en nou gebeur grootsewonders – Sy krag is in en oor my.Gelowiges moet nie die Here seantwoord op hulle gebede mettoewyding aanvaar - en dan tog verleëwees nie. Paulus was nie, al het hy dieHere se antwoord aanvaar, tog verleëomdat die beproewing in sy lewe nieweggeneem is nie. Menslik beskou lykdit of hy, sonder die doring in die vlees,‘n beter bedienaar in diens van dieHere sou wees. Maar Paulus getuiganders. Juis met die doring in die vlees– terwyl hy dus “swak” was – gebeurgrootse wonders. Christus se kragword in die mens Paulus, die een metdie doring in die vlees, die een watswak is, volbring. Magtige dingegebeur in Paulus se lewe en niemandkan dit aan die “magtige Paulus”toeskryf nie. Almal ken immers sy“swakhede”, die “beledigings,ontberings, vervolgings enbenoudhede” (v. 10) waar hy31/2019Sondag6 OktDeurkollekte:ThusofondsSkinkbeurt: Wyke D50enD52MEELEWINGCarl Dietzsch ontvang behandeling ensterk tuis aan.Hanno en Mariska Steenkamp D12 sedogtertjie Isabelle was gehospitaliseeren sterk aan.Erna da Costa sterk tuis aan na ‘noperasie.26 Oktober 2019

Twee kollektes per jaar met ‘n mikpuntvan R10/lidmaat per jaar word vir diedoel afgesonder. Die eerste kollektehet slegs R3-70 per lidmaat opgelewer.Vandag is die tweede kollekte vir diedoel.Baie dankie vir u bydrae.Dirk Bosman ontvang chemobehandleing.Valerie vd Walt wag virleweroorplanting.Baie geluk aan:André en Carina J van Vuuren wordgelukgewens met die geboorte van ʼnkleindogter, Michaela.Deure/KerkraadDiakonie onderdie diensJuan en Karolien Coetzee met diegeboorte van Isabel op 24 September.Baie geluk ook aan Oupa Arend enOuma Annalies van den Berg.Kollektes onder die diens gaanvir die diens van Barmhartigheid.Visitasie en KlassisDi Petrus en Danie doen na dieeredienste vanoggend Visitasie by dieGK Ramotse. Hierdie verslag dien ookdan by die Klassis vergaderingMaandagaand 7 Oktober wat by GKWierdapark plaasvind en deur diepredikante en afgevaardigdeouderlinge bygewoon word.Deurkollekte vir ThusofondsDaar is emeriti, weduwees en wese uitdie voormalige Sinode Middellande enSinode Soutpansberg wat nie behoorlikversorg word nie, aangesien daar niein die verlede vir hulle versorgingvoorsiening gemaak is nie. Sinode2009 het, in die lig van KO, artt 13 en20, besluit om ‘n hulpfonds te stig metdie naam Thuso vir Emeriti (TVE).Thuso is sowel die Sotho as dieTswana woord vir “hulp”. Die doel vanfonds is om hulp te verleen aan emeritivan die jong kerke en hulleafhanklikes. Thuso vir emeriti moet ookin die toekoms hulp verleen aan emeritiwie se pensioen uit die GKSAPensioenfonds te laag is om eervolversorg te word. Dit is wel so dat al diepredikante van die jong kerke moetinskakel by die GKSA Pensioenfonds,maar dit gaan nog geruime tyd duurvoordat die PensioengewendeTraktement wat die jong kerkeoorbetaal vir hulle predikant op dieminimum vereiste bedrag is.31/2019BybelstudieAs gevolg van die Klassisvergaderingop 7 Oktober 2019 sal daar nieMaandagaand Bybelstudie wees nie.Ons Seniors vergader wel Donderdag10 Oktober om 13:30 in dieKonsistorie en ons nooi graag almal uitom saam Bybelstudie te kom doen.KATKISASIE:Katkisasie hervat weer vandag: 09:10(na die eerste oggend-erediens) virLaerskoolleerders en 17:00 vir diehoërskoolleerders.36 Oktober 2019

BYBELVERSPREIDING Doel: Om twee miljoen Bybels en tweemiljoen stelle Bybelgebaseerdegeletterdheidsboekies beskikbaar temaak as deel van die Bybelgenootskapse tweede eeufeesviering in 2020. Ditsal help om Bybelarmoede en diegeletterdheidsbehoefte in ons land aante spreek. In die portaal op dieBybelverspreidingstafel is “buisies”geplaas waarin ‘n R100-noot pas, en watgebruik kan word vir bydraes, geoormerkvir die 2-Miljoen Bybels projek. BYBELGELETTERDHEIDBybelgebaseerde geletterdheidsmateriaal word gebruik om basiesegeletterdheid asook Bybelgeletterdheidonder veral kinders in die grondslagfase van onderwys te bevorder. Vir meer inligting: Klaas Steyn 071 4714930Basiese onderrig in Suid-Afrika skietver tekort. 'n Onlangse studie hetbewys dat Suid-Afrika 'n leeskrisisondervind. Die studie het bevind datvier uit vyf graad 4-leerders seleesvermoë is laer as die internasionaal aanvaarbare standaard.Duisende kinders in arm woonbuurteword nie op ‘n vroeë stadium aangeletterdheidstimulasie blootgestelnie en begin dikwels hulleskoolopleiding met 'n agterstand.Die Bybelgenootskap het nadeeglike iaal ontwikkelom basiese lees- enskryfvaardighede te ontwikkel. Dietwee boekies My eerste Bybel Doenen Leer Boek en My 2de Bybel Doenen Leer Boek is nou in al 11 dieamptelike tale beskikbaar. Daarword tans aan die ontwikkeling entoetsing van 'n derde boekie gewerk.Verskeie skole maak van diemateriaal beskikbaar met diegoedkeuring van grondslagfaseafdelings van onderwysdepartemente. Dit word ook in preprimêre skole en selfs Sondagskolegebruik.Enige persoon wat kan lees, sal metdie hulp van 'n handleiding enflitskaarte wat saam met die boekievoorsien word, ander kan help omdié vaardighede te bemeester.Geskikte vennote (kerke, organisasies en individue) help met dieimplementering van die projek.Die boekies word gratis beskikbaargestel aan skole en groepe wat ditnie kan bekostig nie. In 2018 hetsowat 52 549 kinders van diéBybelgebaseerde boekies ontvang.BYBELSTUDIE:Gee asseblief inligting oor bybelstudiegroepe aan die skriba deur, sodat dit indie Eljada bekend gestel kan word.Onthou asseblief: Gemeente-bybelstudie elketweede Maandagaand 19:00 bydie kerk (hervat 21 Oktober,besonderhede in die gemeentekalender)46 Oktober 2019

Gemeente-bybelstudie elkeDonderdagoggend 09:00 by diekerk. Senior lidmate: elke tweedeDonderdagmiddag vanaf 10Oktober om 13:30 by die Kerk. Vroegoggendvolgelinge: ElkeVrydagoggend 06:00 by die kerk Ignite bybelstudie vir ons jongerlidmate: Elke Maandagaand19:00Gereformeerde Kerk Warmbad bied ‘nDorper-kop-ete aan DV 23 November2019 op hulle kerkterrein in Warmbad.Hoofgereg keuse tussen ‘n skaapkop(½) en skaapnek (½) met voorgereg,bykosse, brood- en nageregtafel @R225. Kinder-spyskaart @ R 100.Bier, wyn en koeldrank @ kontantbeskikbaar.Kontak Wiehahn Coetzee(0834567899) of Johanna Coetzee(0833090312).Gaan kyk gerus ook op Expando sewebtuiste: www.kerkgroei.co.za virBybelstudie-onderwerpe. Die jongstenuusbrief (Nr. 28) bevat ‘n reeks vanvyf Bybelstudies oor Gebed.OmgewingspitkosVLAMVAT KONFERENSIEAs dit by weersake kom, is ons almalin dieselfde boot – ryk en arm.Klimaatsverwante rampspoed bederfgroei en ontwikkeling wat alle vlakkevan die gemeenskap kwesbaar maak.Ons beleef ook in ons suiderlandetoenemende uitersteklimaatsgebeurtenisse soos langdroogtes en siklone. ‘n Warmer, meerongestadigde en minder voorspelbareklimaat is ons voorland. Ons moetmeer kennis neem van die rol vanekstreme gebeure as drywers van onsweerlose bestaan. Vergeet maar omdie natuur mak te maak ommensebesetting te vermeerder. Vermyoordaad en raak ekologies gevoelig.Wees dankbaar dat, weens God senatuurverbond (Gen 9:11-17), onssteeds nie weerloos teenoor die grootnatuur sal wees nie.EXPANDO nooi lidmate uit na dievolgende Vlamvat konferensie wat van18 tot 20 Oktober by GK Brooklyngehou word. Die tema van diekonferensie is:God se proses vir kerkvitaliteitKoste: R200 per persoonKontak Ds. Chris de Beer; 082 7583550 of per e-pos bychris@gkbrooklyn.org.zaKLASSIS PRETORIA SUIDWESDie kerke in die resort van die KlassisPretoria Suidwes vergader DVMaandagaand 7 Oktober 2019 by dieGereformeerde Kerk Wierdapark. Ds.Petrus van Blerk en Oudl. Deon Venteris deur die Kerkraad aangewys asdeputate. Voorbidding word vir dievergadering gevra.DORPER-KOP-ETE31/201956 Oktober 2019

KONINGSKINDERSsamel om die finansiële verpligtinge tekan nakom. Daar word beoog om 60kinders saam te neem op die kamp.U kan ‘n kind per dag (R160), of meer,of selfs vir die week, borg. U kan ook,as u finansiële situasie van so ‘n aardis meer as een kind borg. U finansiëlehulp (borg, skenking, donasie) wordopreg waardeer.Die Koningskinders is ‘n aksie geloodsom evangelisasie (Bybelstudie) tebehartig onder die minderbevoorregtekinders in die Noordelike Pretoriaomgewing. Die aksie wat sowat 18 jaargelede geloods is, word grootliks deurborge, skenkers en donateursgefinansier.Jaco Pretorius Kamp ouer/voogBenewens Bybelstudie word onderandere ook elke eerste Vrydagaandvan die maand ‘n speletjies aandaangebied. Hier word opvoedkundigeen ander speletjies met die kindersgespeel, daarna word weerBybelstudie gehou en die kinders worddan ook ‘n ete aangebied wat geborgword deur ‘n privaat-instansie of deurander gemeentes.Bank besonderhede vir dieKoningskinders (ToesigGereformeerde KerkWonderboompoort)Rekening naam: KoningsKindersNoordelike PretoriaRekening No: 9 276 253 131Rekening Tipe: ABSABeleggingsrekeningTakkode: 509145Die kinders word ook elke Sondagopgelaai vir Bybelstudie en aanderediens. Tussen die Bybelstudie endie kerkdiens word die kindersweereens voorsien van iets om te eet.DIE Noord-Poort DOPPERSEN AFRI-DUET 2019Pretoria-Noord en Wonderboompoortgaan DV volgende jaar die Pretoriasustersaamtrek aanbied. Asfondsinsamelingsprojek daarvoor hetons 250 kaartjies vir die vertoning vanSaterdagmiddag, 19 Oktober om14:00.Die Koningskinders aksie word jaarliksafgesluit met ‘n kamp wat gratis vir diekinders aangebied word. Fondse wordegter vir die verblyf, vervoer, ontbyt,higiëne-benodighede, mediesenoodhulp-benodigdhede ens. benodig.Middag-en aandetes word deurgemeentes geborg/ geskenk en aandie kinders bedien. Tydens die kampword daar elke dag Bybelstudiegedoen met die kinders asookopvoedkundige speletjies om diekinders besig te hou.Kaartjies kan by Elize Kirsten bespreekword @ R170, R200 of R250Epos: kirsten.elize@gmail.comHierdie fees behoort iets besonders tewees. Die vier manne wat vroeër deeluitgemaak het van die gesogteROMANZ, tree op, elkeen met 'nunieke duet-pasmaat.Die beraamde koste beloop R 160-00per dag per kind (4 Desember – 12Desember 2019). Die borg-‘n-kindprojek is geloods om fondse in te31/201966 Oktober 2019

Die duetpare is dan die volgende:Andrè Venter en Almarie du PreezAdam Barnard en Natasha JoubertLouis Loock en Corlea BothaBurgerd Botha en Loriska BubbDie 6de jaarlikse Afri-Duetfees,aangebied deur Andeon en Bergsig,vind hierdie jaar in Oktober plaas,hierdie keer in die Chose LifeOuditoreum.Dit is die ou NG Moreleta-sentrum inRubensteinstraat.(Net af van Hans Strydom, maklikbereikbaar vanaf die N4)Apologetiek-byeenkoms19 Oktober 2019Tema: Occam se skeermesAanbieder: Professor HenkStokerBesprekings: Lys in die voorportaalYf VeldhuizenSel: 082 869 510:45-11:3011:30-12:1512:15-12:3031/2019Vierde geleentheid19 Oktober 2019: Occamse skeermesKoffie & registrasieOpening enverwelkomingEen Christus, baiekerke?Bene rekEienskappe van kultusseen valse profeteTee/KoffieEvaluering van andergodsdiensteMidbytVerdigsels waarmeeChristene gekonfronteerwordAfsluiting76 Oktober 2019

Baie geluk aan die volgende lidmate wat verjaar.BELYDENDE LIDMATEVanKnoxAckermanBothaMyburghPelserVan Der enterVenterCronjeKlopperOppermanVan Der SchyffVan Der nSelfoonDOOP LIDMATEVande BeerVosSteenkampWhitedu PreezJoubertVan NiekerkVan 228LandlynSelfoon6 Oktober 2019

Franse RadiobedieningPredikanteD BlokD10-D35 ds Danie;D36-D72 ds PetrusN BlokDs. Danie Potgieter - 072 272 9631danie@gkrietvallei.co.zaS BlokDs. Petrus van Blerk - 082 456 0235012 997 2010; petrus@gkrietvallei.co.zaDs. Eric a (Toerus van predikante in Afrika)Ds. Johannes Aucamp072 815 7375) johannes@topia.org.zaBediening In IndiëDs. Rajesh KumarRajesh kumarza@yahoo.comSkribaOudl. Klaas Steyn - 012 361 4946,071 471 4930Faks 086 537 7392skriba@gkrietvallei.co.zaEljada - eljada@gkrietvallei.co.zaHeidi Muller 082 326 8968Babara Labuschagne 082 630 6208OrrelisChristine van Helden - 072 658 ter Hoffman 012-345 2249,082 898 2330Ria Vorster – 0827792406Zelda van Blerk - 082 447 0674BiblioteekJeugsakeEljadi Lynelle Steyn - 082 410 9923drsweers@gmail.comAlgemene Jeugsake en Katkisasie(Admin & Navrae)Gert Steyn 082 410 ansiële aangeleenthedeTitus Van Aswegen Tel: 012-347 7362E-pos: fin@gkrietvallei.co.zaFaks: 086 537 7392Kantoorure: 09:00 – 14:00Attestate en AdministratieweaangeleenthedeKaren de Lange Tel: 012-347 7362E-pos: admin@gkrietvallei.co.zaFaks: 086 537 7392Posbus 914-1095, Wingatepark, 0153Kantoorure: 08:00 – 14:00Webadres:gkrietvallei.co.zaEljada Huis - DaspoortAnnatjie van Schalkwyk(012 377 0503/ 072 855 8289)Pres. Kruger Kinderhuis DiensgroepRonelle Berry 083 630 9989Mart-Mari Kruger 072 101 0173Ignite: Arne Verster e Kotze - 082 444 4942Gereformeerde Kerk Rietvallei Absa Menlyn(Takkode: 355 645) Hope Community ChurchGerrit Kornelius 082 925 9569 31/20199Kerkkas - Tjekrek nr 34 9014 4306Diakonie -Tjekrek nr 40 5113 8620Franse Radio RF Faith and Life;Tjekrek nr 40 4878 6755Susters – Tjekrek nr 4094 739 0976 Oktober 2019

twee boekies My eerste Bybel Doen en Leer Boek en My 2de Bybel Doen en Leer Boek is nou in al 11 die amptelike tale beskikbaar. Daar word tans aan die ontwikkeling en toetsing van 'n derde boekie gewerk. Verskeie skole maak van die materiaal beskikbaar met die goedkeuring van grondslagfase

Related Documents:

Psalm 56 Confidence in the LORD Who Cares/ 259 Psalm 57 A Prayer of a Steadfast Heart / 277 Psalm 58 Unrighteous Judges / 293 Psalm 59 The Triumph of God’s Loyal Love over Arrogant Adversaries / 311 Psalm 60 Assurance from God’s Oracles / 329 Psalm 61 The Rock Higher Than I / 349 Psalm 62 Silent Confidence in God Alone/ 361 Psalm 63 Longing to See God in the Sanctuary / 377

Psalm 84 Friday, 20 May Readings: Acts 3 Psalm 85 Saturday, 21 May Readings: Acts 4:1-22 Psalm 86 MAY 2022 Sunday, 1 May (Labour Day) Readings: Psalm 67 . Readings: 1 Corinthians 7 Psalm 68:1-18 Saturday, 8 Oct Readings: 1 Corinthians 8 Psalm 68:19-35 Sunday, 9 Oct Readings: Psalm 69 Psalm 70 Monday, 10 Oct Readings:

Psalm 1 Die regverdige en die goddelose. Psalm 8 Wat is die mens dat U aan hom dink. Psalm 23 Die Herder en die Tafelheer . Psalm 46 Bedaar , God is daar 'n Vaste vesting is ons God . . Psalm 121 My hulp van die Here. Psalm 136 Sy liefde hou nooit op nie. Psalm 139 Die Here ken my deur en Deur Psalm 146 Prys die Here van die Heelal .

Psalm 32: Celebrating Forgiveness 306 Psalm 33: @e Hesed of the Lord Fills the Earth 310 Psalm 34: @e Nearness of a Personal God 321 Psalm 35: Fight for Me, Save Me 331 Psalm 36: In Your Light, We See Light 338 Psalm 37: Advice for the Upright 348 Psalm 38: I Am in Need, Please

1. Psalm 11:2 - Who is the wicked man’s target? 2. Psalm 11:5 - Who does the Lord’s soul hate? 3. Psalm 11:7 - What does the righteous Lord love? 4. Psalm 12:6 - What are pure words? 5. Psalm 12:7 - How long will the words of the Lord be preserved? 6. Psalm 12:8 - When do the wicked walk on every side? 7. Psalm 13:5 - In what did David .

Press, 1961 l. Processional, based on Psalm 93:1–3 II. Ronda da chiesa, based on Psalm 100:1 III. Meditation, based on Psalm 42:1 IV. Scherzo, based on Psalm 149:2–3 V. French carol, based on Psalm 128:104 VI. Exurgat Deus, based on Psalm 68:1–3. These six delightful pieces are short essays based on psalm verses.

Psalm 106 History of Israel’s rebellion Psalm 107 God’s wonderful deeds for people Psalm 108 Praise for the Lord’s great love Psalm 109 Prayer of an individual in distress Psalm 110 God’s vow to a king Book 5 Apart from the doxology at the end of Psalm 106 there is little if anything to mark off this final book from its predecessor.

THE AMERICAN REVOLUTION AND CONFEDERATION, 1774-1787 87 . Thomas Paine, a recent English imntigrant to the colonies, argued strongly for what until then had been considered a radical idea. Entitled Common Sense, Paine's essay argued in clear and forceful language for the colonies becoming independent states and breaking all political ties with the British monarchy. Paine argued that it was .