SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS VIR VOLWASSENES

2y ago
64 Views
2 Downloads
654.75 KB
5 Pages
Last View : 18d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Kamden Hassan
Transcription

SABBATSKOOLBYBELSTUDIEGIDSVIR VOLWASSENES2“LAAT MY SKAPE WEI”EERSTE EN TWEEDEBRIEWE VAN PETRUS

Inhoud1Die persoon Petrus (25-31 Maart)2’n Onverganklike erfenis (1-7 April)3‘n Koninklike Priesterdom (8-14 April)4Sosiale verhoudinge (15-21 April)5Om volgens die wil van God te leef (22-28 April)6Om vir Christus te ly (29 April–6 Mei)7Dienswillige leierskap (6-12 Mei)1608Jesus in Petrus se geskrifte (13-19 Mei)1689Wees wie jy is (20-26 Mei) 17610Profesie en die Skrif (27 Mei-2 Junie)18411Valse leraars (3-9 Junie)29212Die Dag van die Here (10-16 Junie)20013Die Hooftemas van I en II Petrus (17-23 Junie)208Redakteurskantoor:12501 Old Columbia PikeSilver Spring, MD 20904Besoek ons by:http://www.absg.adventist.orgHoofbydraer:Robert McIverRedakteur:Clifford R. GoldsteinMede-Redakteur:Soraya HomayouniUitgewersbestuurder:Lea Alexander GreveUitgewersassistent:Sharon Thomas-CrewsPacific Press Koördineerder:Wendy MarcumKuns en Ontwerp:Lars Justinen Alle kopieregte 2017Wêreldkonferensie van dieSewendedag-Adventiste Kerk wordvoorbehou. Geen gedeelte van dieSabbatskool Bybelstudiegids virVolwassenes (Tweede Kwartaal),mag geredigeer, verander, gewysig,aangepas, vertaal, gereproduseer ofgepubliseer word deur enige persoonof entiteit, sonder die geskrewemagtiging van die Wêreldkonferensievan Sewendedag-Adventiste nie. Die Sabbatskool Departementvan die Wêreldkonferensie van dieSewendedag-Adventiste Kerk het toestemming om te reël virdie vertaling van die SabbatskoolBybelstudiegids vir Volwassenes; ditis onderhewig aan sekere riglyne. Diekopiereg van sulke vertalings en diepublisering daarvan word voorbehoudeur die Adventiste” en die vlam-logo isgeregistreerde handelsmerke van dieWêreldkonferensie van SewendedagAdventiste , en mag nie sonderamptelike toestemming gebruik wordnie. Die Sabbatskool Bybelstudiegidsvir Volwassenes (standaarduitgawe)word voorberei deur dieSabbatskooldepartement van dieWêreldkonferensie van SewendedagAdventiste . Hiierdie studiegidsestaan onder die algemeneleiding van die Sabbatskool110118126134142150Uitgewersraad, ‘n subkomiteevan die Wêreldkonferensie seAdministratiewe Komitee (ADCOM), endie uitgewer van die bybelstudiegidse.Die bybelstudiegids weerspieëldus die algemene bydraes van ‘nwêreldwye evalueringskomitee endie goedkeuring van die SabbatskoolUitgewersraad; en verteenwoordigdus nie uitsluitlik of noodwendigdie sienings en standpunte van diehoofbydraer en/of outeur(s) nie.Hierdie uitgawe word gedruk enversprei in Kaapstad, Suid-Afrika.BybelaanhalingsTensy anders vermeld, word alleskriftuurlike verwysings in hierdiestudiegids vir die Tweede Kwartaal2017 uit die volgende Bybelvertalingaangehaal:Die Bybel 1933, 1953,Bybelgenootskap van Suid-Afrika, enword gebruik met toestemming envoorbehoud van alle regte.

Om die skape te laat weiIn ons studie oor I en II Petrus hierdie kwartaal, lees ons die woorde van iemand watsaam met Jesus gedurende die belangrikste oomblikke van Sy bediening was. Petruswas ook iemand wat ‘n prominente leier van die vroegste Christene geword het.Hierdie feite sal dit alreeds die moeite werd maak om sy briewe te lees, maar dit isveral waardevol omdat dit aan kerke wat deur moeilike tye gegaan het, gerig was: kerke watvervolging van buite en die gevaar van valse leraars van binne ervaar het.Petrus waarsku dat van die dinge wat hierdie valse leraars sal bevorder, sal wees om dietweede koms van Jesus te betwyfel. “Waar is die belofte van sy wederkoms?” sal hulle sê,“Want vandat die vaders ontslaap het, “bly alles soos dit was van die begin van die skeppingaf” (II Pet. 3:4). Vandag, amper tweeduisend jare later, ondervind ons die werklikheid vanhierdie aanklaag, nie waar nie?Behalwe Petrus se waarskuwing teen valse leraars, verwys hy dikwels na die lyding ofswaarkry wat die kerke ondervind het. Hierdie lyding, sê hy, weerspieël die lyding van Jesus“wat self ons sondes in Sy liggaam op die kruishout gedra het”(I Pet. 2:24). Maar die goeienuus is dat Jesus se dood niks minder as die ewige dood wat deur die sonde ontstaan het,oorwin het nie, en‘n lewe van geregtigheid hier en nou verseker het vir hulle wat in Homglo (I Pet. 2:24).Petrus sê dat Jesus nie alleen vir ons sondes gesterf het nie, maar dat Hy na die aarde salterugkeer en die oordeel van God sal aankondig (II Pet. 3:10–12). Hy beklemtoon die feitdat die vooruitsigte van die oordeel belangrike praktiese implikasies vir die gelowige inhou.Wanneer Jesus terugkom, sal Hy alle sonde vernietig en die aarde reinig met vuur (II Pet.106

3:7). Dan sal Christene hulle erfenis ontvang wat God vir hulle in die hemel bewaar het(I Pet. 1:4).Petrus gee baie praktiese raad oor hoe Christene moet lewe. Eerstens, en wat baie belangrikis, is dat Christene mekaar moet liefhê (I Pet. 4:8). Hy som sy siening op deur te sê: “Eneindelik, moet almal eensgesind, medelydend, vol broederliefde en ontferming, vriendelikwees” (I Pet. 3:8).Petrus se briewe verkondig ook die evangelie vuriglik, wat die hoofboodskap van die heleBybel is. Per slot van rekening, as daar iemand is wat die reddende genade van die Herebehoort te ken, dan moet dit Petrus wees. Hierdie selfde Petrus wat so openlik en kras SyHere verraai het (selfs vloekende), “ ‘Ek ken die man nie’ ” (Matt.26:74), is dieselfde manaan wie Jesus later gesê het “Laat My skape wei” (Joh. 21:17). Hierdie twee briewe getuigdat Petrus juis dit gedoen het – hy het die skape van die Here laat wei.En, natuurlik, sluit dit die groot waarheid van verlossing deur geloof in Christus in, ‘n temawat sy medewerker, die Apostel Paulus, so kragtiglik verkondig het. Hierdie is die waarheidvan God se genade. Petrus het dit geken, nie net teoreties nie, of net as ‘n leerstelling nie,maar omdat hy die werklikheid en krag van daardie genade self ondervind het.Soos Martin Luther in sy kommentaar oor Petrus geskryf het: “Desgelyks is die sendbriefvan die Apostel Petrus een van die grootste boeke van die Nuwe Testament, die ware,suiwer Evangelie. Want Petrus doen ook dieselfde as Paulus en al die Evangeliste: dieware leerstelling van geloof word ingeskerp, oor hoe Christus aan ons gegee was, hoe Hyons sondes wegneem en ons vergewe.” — Commentary on the Epistles of Peter and Jude(Grand Rapids: Kregel Publications, 1982), bl. 2-3 (vrye vertaling).Jesus het aan Petrus gesê dat hy Sy skape moes laat wei. Ons is deel van daardie skape.Laat ons wei.Robert K. McIver het in Nieu-Seeland grootgeword en gedurende sy loopbaan by AvondaleCollege, meestal in Bybel en Argeologie klas gegee. Hy het verskeie boeke geskryf wat TheFour Faces of Jesus en Beyond the Da Vinci Code, insluit.107

You,Your Family,Your Church,Your CommunityTake your spiritual life to a higher level!Believe His Prophets is a five-year program reading through the Bibleand selected writings of Ellen White. Receive daily Bible readings,interactive blogs and select inspirational writings. #BHP20United in Prayer is a dynamic, worldwide movement to pray withothers. Share and receive testimonies, prayer ideas, requests, practicalhelps, and inspirational messages. #PrayerWithOthersSign up for both at www.RevivalandReformation.orgGLOBAL STUDY PROGRAMGLOBAL PRAYER CIRCLEEvery day in God’s Wordand the Spirit of ProphecyEvery day in Prayerwith God’s Peoplewww.RevivalandReformation.org

“LAAT MY SKAPE WEI” EERSTE EN TWEEDE BRIEWE VAN PETRUS Inhoud 1 Die persoon Petrus (25-31 Maart) 110 2 ’n Onverganklike erfenis (1-7 April) 118 3 ‘n Koninklike Priesterdom (8-14 April) 126 4 Sosiale verhoudinge (15-21 April) 134 5 Om volgens die wil van God te leef (22-28 April) 142 6 Om vir Christus te ly (29

Related Documents:

Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep. Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 en Graad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie 3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub. Koop vir julle Loebi stories hier

(b) Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur. (c) Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n maksimum tyd van 8 uur en ’n minimum tyd van 7 uur word aan huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

{2:32} Omhels jou kinders totdat ek kom en shew genade vir hulle: vir my putte loop, en my genade mag nie misluk. {2:33} ek Esdras ontvang 'n las van die Here op die Mount Oreb, wat ek moet gaan vir Israel; Maar toe ek vir hulle, hulle stel my aan nul, en

vir Micro soft, MTN en die Suid-Afrikaanse regering. Van Huyssteen is veral bekend vir sy bydrae as taalkundige in die ontwikkeling van tekstegnolo-gietoepassings en verskeie elektroniese hulpbronne vir Afrikaans, asook as konseptualiseerder, samesteller en beoordelaar van die kykNET-program Op die Spel. GERHARD VAN HUYSSTEEN is professor in .

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

Die Bybel en profesie B ybelprofesie is uiters belangrik vir ons identiteit en sending. Profesie voorsien ‘n interne en eksterne meganisme om die akkuraatheid van God se Woord te bevestig. Jesus het gesê, “ ‘En nou het Ek dit aan julle gesê voordat dit gebeur, sodat

Annual Day. Since that year, we have raised money to subsidize our conference claims which support many missions of the Christian Methodist Episcopal Church. Among them are our institu- tions of higher learning: Lane College Miles College Paine College Phillips School of Theology Thank you for your continuous support! We are proud to be CME! Sister Patricia McKinney Lewis 17 Sis. Hattie Hicks .