GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 - My Klaskamer

2y ago
168 Views
8 Downloads
328.33 KB
8 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Camden Erdman
Transcription

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTELVRAAG 11. 1Sê of die volgende stellings waar of onwaar is.a)Ons hoofbron van energie is plante.b)Daar bestaan net een soort energie.c)(1)Energie is nie oral rondom ons nie.e)(1)Energie word in plante gestoor.d)(1)(1)Hitte en klank is voorbeelde van energie.(1)VRAAG 2Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.ABCDa)Gee vir ons lig.(1)b)Gee vir ons hitte.(1)c)Gee vir ons klank.(1)d)Help ons om te beweeg.(1)

VRAAG 33. 1Kyk na die prent en voltooi die paragraaf deur gebruik te maak van diewoorde wat verskaf word.uitsethardeenergieinsetsagDie energie wat gebruik word om op die drom te slaan, worddie van energie genoem. Die nar salmoet slaan om ‘n harde klank te gee. Hy sal dus sag moet slaan om ‘nklank te gee. Die klank wat gehoor word as die dromgeslaan word, is die van energie.is wat ons benodig om dinge te kan doen.(5)3. 2. 1 Bestudeer die prent hieronder en vul woorde in in die spasies in diediagram met die pyltjies.INSET VAN ENERGIEAPPARAATUITSET VAN ENERGIE(3)3. 2. 2 Wat word hierdie soort diagram (met die pyltjies) genoem ?(1)

VRAAG 44. 1Verduidelik in jou eie woorde wat die diagram hieronder beteken.4. 2(5)Watter soorte energie verskaf kerse vir ons ?(2)VRAAG 55. 1Waarom is musiekinstrumente ook stelsels ?5. 2(2)Wat, hoofsaaklik, is die energie wat opgelewer word deurmisiekinstrumente ?(1)

5. 3Die feit dat ons musiekinstrumente moet slaan, blaas of skud betekendat -energie benodig word as die inset van energie.5. 4(1)Bestudeer die prente hieronder en beantwoord die vrae wat volg.a)Noem 3 tipe musiekinstrumente wat ons kry. Gee van elk ‘nvoorbeeld.(2)(2)(2)VRAAG 66. 1Wat beteken dit as ons sê dat musiekinstrumente dele het wat vibreer ?6. 26. 3(2)Noem 2 tipe inheemse Afrika – musiekinstrumente.(2)Voltooi: Sonder vibrasie sal daar geen wees nie.(1)TOTAAL: 40 punte

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTELVRAAG 11. 1Sê of die volgende stellings waar of onwaar is.a)Ons hoofbron van energie is plante.Onwaarb)Daar bestaan net een soort energie.Onwaarc)(1)Energie is nie oral rondom ons nie.Onwaare)(1)Energie word in plante gestoor.Waard)(1)(1)Hitte en klank is voorbeelde van energie.Waar(1)VRAAG 2Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.ABCDa)Gee vir ons lig.C(1)b)Gee vir ons hitte.A, C(1)c)Gee vir ons klank.D(1)d)Help ons om te beweeg.B(1)

VRAAG 33. 1Kyk na die prent en voltooi die paragraaf deur gebruik te maak van diewoorde wat verskaf word.uitsethardeenergieinsetsagDie energie wat gebruik word om op die drom te slaan, wordinsetharddievan energie genoem. Die nar salmoet slaan om ‘n harde klank te gee. Hy sal dus sag moet slaan om ‘nsagteklank te gee. Die klank wat gehoor word as die dromuitsetEnergiegeslaan word, is dievan energie.is wat ons benodig om dinge te kan doen.(5)3. 2. 1 Bestudeer die prent hieronder en vul woorde in in die spasies in diediagram met die pyltjies.INSET VAN ENERGIEElektrieseEnergieAPPARAATGloeilampUITSET VAN ENERGIELig(3)3. 2. 2 Wat word hierdie soort diagram (met die pyltjies) genoem ?Vloeidiagram(1)

VRAAG 44. 1Verduidelik in jou eie woorde wat die diagram hieronder beteken.Die son verskaf energie. Die energie word deur plante geabsorbeeren gestoor. Diere vreet die plante. Diere (vleis) en plante (groente envrugte) word deur mense geëet. Sodoende kry mense energie omals te kan doen.4. 2(5)Watter soorte energie verskaf kerse vir ons ?Lig en hitte(2)VRAAG 55. 1Waarom is musiekinstrumente ook stelsels ?Musiekinstrumente het dele wat saamwerk om iets te laat gebeur,soos bv. om ‘n sekere klank op te lewer.5. 2(2)Wat, hoofsaaklik, is die energie wat opgelewer word deurmisiekinstrumente ?Klank(1)

5. 3Die feit dat ons musiekinstrumente moet slaan, blaas of skud betekenbewegingsdat-energie benodig word as die inset van energie.5. 4(1)Bestudeer die prente hieronder en beantwoord die vrae wat volg.a)Noem 3 tipe musiekinstrumente wat ons kry. Gee van elk ‘nvoorbeeld.Blaasinstrumente – trompet, fluit, saksofoon(2)Strykinstrumente – kitaar, viol(2)Slaginstrumente – trom (dromme), driehoek(2)VRAAG 66. 1Wat beteken dit as ons sê dat musiekinstrumente dele het wat vibreer ?Dit beteken dat dele van die instrument of soms die hele instrument,skud met klein bewegings heen en weer.6. 26. 3(2)Noem 2 tipe inheemse Afrika – musiekinstrumente.Boog, horing, mbira, mbila mutondo, //gwashi(2)klankVoltooi: Sonder vibrasie sal daar geenwees nie.(1)TOTAAL: 40 punte

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL _ VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. _ (1) b) Daar bestaan net een soort

Related Documents:

Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak seker dat jou vraestel volledig is. 2. Hierdie vraestel .

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn aanhegsel van 14 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord DRIE vrae wat soos volg gekies moet word: EEN vraag uit AFDELING A EEN vraag uit AFDELING B Die DERDE vraag uit .

GRAAD 11 VRAESTEL 1 LEESBEGRIP, OPSOMMING, TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NOVEMBER 2018 PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye . AFRIKAANS HUISTAAL/VI GRAAD 11 NOVEMBER 2018 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A: Leesbegrip (30) Afdeling B: Opsomming (10) Afdeling C: Taalstrukture en –konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae .

VRAAG 7: Fiela se kind Kontekstuele vraag 35 23 AFDELING C: KORTVERHALE Beantwoord albei kortverhale VRAAG 8 8.1 Oom Dries se sorge met Jantjie Kontekstuele vraag 18 27 EN 8.2 Roep van die vleikuiken Kontekstuele vraag 17 29 AFDE

Die kwart-voor-sewe-lelie Opstelvraag 7. Die kwart-voor-sewe-lelie Kontekstuele vraag 8. Manaka Plek van die Horings Opstelvraag 9. Manaka Plek van die Horings Kontekstuele vraag 10. Vatmaar Opstelvraag 11. Vatmaar Kontekstuele vraag AFDELING C: DRAMA Beantwoord EEN vraag.* 12. Krismis van Map Jacobs Opstelvraag 13.

afrikaans eerste addisionele taal graad 9 junie 2014 tyd: 2 uur totaal: 60 taak 3: vraestel 2 opsteller: r. toyer instruksies en inligting 1. hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings. afdeling a : leesbegrip (vraag 1) (20) afdeling b : taal in konteks (vraag 2,3,4) (30) afdeling c : opsomming (vraag 5) (10) .

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

The Elcometer 501 Pencil Hardness Tester can be used in accordance with the following National and International Standards: ASTM D 3363, BS 3900-E19, EN 13523-4 supersedes ECCA T4, ISO 15184, JIS K 5600-5-4. Note: For ASTM D 3363, the test is started using the hardest pencil and continued down the scale of hardness to determine the two end .