Graad 6 25 15 15 55 - Laerskool Kruinsig

2y ago
278 Views
10 Downloads
480.24 KB
6 Pages
Last View : 26d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Cade Thielen
Transcription

Afd.ALaerskool Kruinsig Afrikaans : Huistaal Taalstrukture en -konvensiesGraad 6Afd.BAfd.C25 15 15 Eksaminator: M. Ullerstam Leerdergemiddeld: Moderator: A. Heydendrych TOTAAL55 Datum: 12 Junie 2018 Instruksies: Skryf netjiese aaneenlopende skrif met jou BLOU PEN.Alle antwoorde moet op die ANTWOORDBLAD ingevul word.Voltooi al die vrae.Lees jou vrae deeglik.SPELLING tel!NB: ‘n Netjiese vraestel tel in jou guns!Mooi dink en lekker skryf!Naam:Graad 6:Lees die teks, Nataniël sê, en beantwoord al 3 afdelings.Afdeling A1. In watter land bevind Nataniël homself?2. Onderstreep die regte antwoord:(1)(1)Nataniël woon in ‘n:a.huisb.kasteelc.meenthuisd.woonstelbloke.Nie een van die bogenoemde nie.3. Haal ‘n deel uit die teks uit aan wat sê dat baie van die besighede oud is.(1)1

4. Hoeveel winkeltjies is daar wat spesialiseer in Franse soetgoed?(1)5. Dink jy dis ‘n goeie idee om elke dag ‘n ander roete huis toe te neem. Motiveer jouantwoord.(1)6. Onderstreep die regte antwoord:(1)Nataniël maak van die volgende vervoer gebruik:a.‘n motorb.‘n treinc.‘n taxid.‘n buse.Nie een van die bogenoemde nie.7. Beskryf in jou eie woorde wat jy dink ‘n handtertjie is. (sin 9)(1)8. Onderstreep die regte antwoord:(1)Die woord miniatuurpoedings (sin 9) beteken:a.Groot bakke poeding.b.Poeding in ‘n glasbakkie.c.Winkelpoedingsd.Klein poedinkies.e.Nie een van die bogenoemde nie.9. Hoekom dink jy word na Franse soetgoed as “eetbare kunswerke” (sin 9) verwys?(1)10. Wat is volgens Nataniël deesdae ons grootste vyand?(1).11. Watter twee tipes mense hou nie van suiker nie?(2)12. Noem twee redes hoekom ons suiker in ons kos gebruik.(2)2

13. Hoeveel lepels suiker kan ‘n man eet voordat hy gewig sal optel?(1)14. Wat dink jy beteken “verskuilde suiker”?(1)15. Gee twee redes hoekom die Franse nie sommer gewig optel nie.(2)16. Hoekom dink jy is “gesonderig” (sin 32) in aanhalingstekens geskryf?(1)17. Gee ‘n sinoniem vir sluimer (sin 23):(1)18. Ondersreep die korrekte antwoord:(1)(sin 34) “Moenie aansit by ‘n tafel met bakke kos in die middel nie, só ‘n tafel het al menigtegeslagte vermoor.” Die betekenis van die sin is letterlik / figuurlik.19. Wat is jou opinie oor suiker?(1)20. Gee die afkorting vir teelepel:Totaal 253(1)

Afdeling B1. Verdeel historiese (sin 8) in lettergrepe: (1)2. Dui aan of die volgende lettergrepe oop of geslote is: meu-bel-win-kels---(1)3. Verdeel blommewinkels (sin 3) in klankgrepe: (1)4. Identifiseer ‘n eienaam uit die teks:(1)5. Liefde (sin 7) is ‘n voorbeeld van ‘n selfstandige naamwoord.(1)6. Identifiseer ‘n stofnaam uit die teks:(1)7. Onderstreep die korrekte antwoord: glas (sin 35) is ‘n voorbeeld van‘n soortnaam / maatnaam / stofnaam(1)8. Pas kolom B by kolom A. Skryf slegs die korrekte nommer neer.Kolom AKolom amestelling(3)9. Skryf die verkleining van lywe (sin 21):(1)10. Wat is die meervoud van brood (sin 24):(1)11. Wat is die enkelvoud van besighede (sin 8)(1)12. Skryf die volgende sinne in ontkenning:(1)Suiker is goed vir jou.13. Beantwoord die volgende vraag in die ontkenning.Het jy al ooit ‘n macaron geproe?Totaal 154(1)

Afdeling C1. Ontleed die woord kraakbeskuitjies en bepaal deur middel van die bedrae wat aan elkegroep toegeken is, hoeveel die woord werd is.(1)KonsonantVokaalgroep 1Vokaalgroep 2Vokaalgroep 350cR2.00R1.50R1.00R2. Skryf die volgende sin in die indirekte rede:(1)Nataniël sê: “Frankryk se soetgoed is onweerstaanbaar.”3. Ontleed die volgende sin deur die ontbrekende dele in te vul:(3)Sjefs bak daagliks vars ike bepaling:Bywoordelike bepaling:daagliks4. Gebruik die voegwoord in haakies om die volgende twee sinne saam te voeg:(1)Nataniël het daagliks iets soets geëet. Nataniël het geen gewig opgetel nie.(Alhoewel)5. Onderstreep die korrekte spelling:Mens moet altyd 5.1 (vars/fars) 5.2 (bestandele/bistandele/bestanddele) gebruik om mee te5.3 (bak en brou / bak-en-brou). ‘n Mooi 5.4 (versierde/garneerde) koek is altyd ‘n5.5 (gooie/goeie/goeije) rede om 5.6 (fees/vees) te 5.7 (vuur/fier/vier/fuur). Maak seker datjy jou oog op die 5.8 (klok/oorlosie/horlosie) want 4-uur is dit teetyd!(8 x ½ 4)5

6. Skryf die volgende woorde in alfabetiese volgorde:(1)vleisgeregte, groentedisse, bredies, brood, kraakbeskuitjies, korsesoetgoed.7. Vul die korrekte voorsetsels in:(3)Die fyngebak word die vertoonvensters van bakkerye uitgestal. Kindertjies staarplatneus teen die vensters al die lekkerye. Hulle wens hulle kan diesoetgoed proe.8. Waarvoor staan die afkorting ml?Totaal 156(1)

Graad 6 25 15 15 55 . 2. Onderstreep die regte antwoord: (1) Nataniël woon in ‘n: a. huis b. kasteel c. meenthuis d. woonstelblok e. Nie een van die bogenoemde nie. 3. Haal ‘n deel uit die teks

Related Documents:

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

NOVEMBER 2019 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2019 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy .