GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2

3y ago
73 Views
10 Downloads
412.78 KB
13 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Adele Mcdaniel
Transcription

Province of theEASTERN CAPEEDUCATIONNASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 11NOVEMBER 2012GEOGRAFIE V2PUNTE:100TYD:1½ uurNAAM:PUNTE*GEOGA2*V120V220V340V420MODHierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.TOTALEPUNTMOD100100

2GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)INSTRUKSIES EN INLIGTING1.Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.2.Beantwoord AL die vrae in die spasies wat OP HIERDIE VRAESTELvoorsien is.3.Jy word van ʼn 1:50 000 topografiese kaart (3418 BB SOMERSET-WES),asook ʼn ortofotokaart (3418 BB 7 SOMERSET-WES) van ʼn deel van diekaart voorsien.4.Die topografiese kaart en ortofotokaart moet na afloop van dieeksamensessie aan die toesighouer oorhandig word.5.NOTA: Die hulpbronmateriaal (topografiese kaart en ortofotokaart) moetdeur die skool vir toekomstige gebruik ingeneem word.6.ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.7.ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hullevertalings verskyn op die volgende bladsy.

GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)WOORDELYS(SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE itgrawingsNatuurreservaatSkougrondeBeboste gebied / verwerkingsaanlegBrickworksLanding StripDiggingsNature ReserveShow GroundsWoodland / PlantationCemeteryWeirCamping siteCaravan ParkGolf CourseFurrowHospitalShooting RangeOx Wagon TrekSewage Disposal WorksLIGGING VAN SOMERSET-WES IN SUID-AFRIKA3

4GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)AFDELING AVRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAEDie volgende stellings is op die 1:50 000 topografiese kaart 3418 BBSOMERSET-WES sowel as die ortofotokaart 3418 BB 7 van dieselfde gebiedgebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgendestellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) indie blokkie langs elke stelling neer.1.1Die gekarteerde gebied wes van Somerset-Wes 3418 BB is .ABCD1.2Die kontoerinterval van die ortofotokaart e nommer 3418 op die topografiese kaart en ortofotokaart stel die voor.ABCD1.55.10.20.2.Die seestroom wat suidwes van die dorp Somerset-Wes aangetref word,is die .ABCD1.43419 AA.3418 BD.3418 BA.3419 BDvlugnommer van die reekstyd en datum van die kaartmagnetiese deklinasiebreedtegraad en lengtegraad van die areaDie Steenbrasrivier (L6) vloei in ʼn uidwestelike

1.6Die tersiêre aktiwiteit wat by O op die ortofotokaart voorkom, is ʼn ABCD1.732 .212 .40 .220 .Indien jy per spoorlyn vanaf Steenbrasstasie (I 12) ooswaarts reis, sal dievolgende stasie . wees.ABCD1.10gelyk.droog.rotsagtig.sanderig.Die ware peiling vanaf die X (G5) na Die Domes trigonometriese stasieΔ 9 (B8) is ABCD1.9poskantoor.karavaanpark.gholfbaan.moeras en vlei.Die kuslyn in blok K6 op die topografiese kaart is hoofsaaklik ABCD1.85GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)CaledonElginBelvilleKaapstadDie kenmerk by die ruitverwysing 34 04’45”S en 18 46’05” O is die .ABCDrioolwerke.beboude gebied.Macassarstrand.bewerkte land.(10 x 2) (20)TOTAAL AFDELING A:20

6GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)AFDELING BVRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS2.1Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf trigonometriese baken Δ 148(blok C8) en die hoogtemerk 21.1 (blok G7). Toon AL die berekeninge.(5)2.2Bereken die oppervlakte van blok A1 op die topografiese kaart. ToonALLE berekeninge en toon jou antwoord in km2.(5)2.3Wat het kontoere, trigonometriese stasies, punthoogtes en hoogtemerkein gemeen?(2)

(NOVEMBER 2012)2.47GEOGRAFIE V2Verwys na trigonometriese baken 112 (blok J9) en trigonometriesel bakenT (blok M6). Is hierdie twee plekke vir mekaar sigbaar?Gee ʼn rede vir jou antwoord.Antwoord:(1)Rede:(2)2.5Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2012. Toon AL dieberekeninge.Verskil in jare Gemiddelde jaarlikse verandering MD vir 2012 (5)TOTAAL AFDELING B:20

8GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)AFDELING CVRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING3.1 Die sketskaart hieronder is ʼn voorstelling van die area wat deur dietopografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en dieortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE3.1.1 – 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan.ReferenceRiverRoadsRailwayBuilt-up areasVerwysing--------RivierPaaieSpoorwegBeboude gebiede3.1.1 Wat is die naam van die dorpie A wat op die skets kaart gemerk is?(1)3.1.2 Gebruik die letter B om die spoorlyn wat Elgin met Somerset-Wesverbind, aan te dui.Kaart(1)

(NOVEMBER 2012)9GEOGRAFIE V23.1.3 Watter primêre ekonomiese aktiwiteit word by C aangetref?(1)3.1.4 Gebruik (XXXX) om die Hottenstots Hollandberge aan te dui.Kaart(1)3.1.5 Gebruik die letter D om aan te dui waar die konstruktiewe golwe,aangetref word.Kaart(1)3.2 Reënval in die gekarteerde gebied is seisoenaal en onbetroubaar. GeeTWEE bewyse vanaf die kaart, van maniere wat boere gebruik om dieprobleem van watertekorte gedurende periode van lae reënval, te oorkom.(2 x 2)(4)3.3 Gee ʼn rede vir die kronkelende N2, noord-oos van Gordonsbaai op dietopografiese kaart.(1 x 2)(2)(1 x 2)(2)3.4 Benoem die oorheersende tipe landbou wat langs die oewers van dieKogelbergdam beoefen word (blokke M14 en M15).3.5 Gee ʼn rede waarom daar rye bome op die plase in blokke M14 en M15aangeplant is.(1 x 2)(2)

10GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)3.6 Die nywerheidsgebied van Somerset-Wes (ruit F6) het ʼn goeie ligging. Geeen verduidelik DRIE faktore wat die ligging beïnvloed.(3 x 2)(6)3.7 Identifiseer die kulturele (mensgemaakte) kenmerke gemerk P, Q, R en S opdie ortofotokaart. Kies uit die onderstaande lysie. Gebruik die topografiesekaart as hulpmiddel om jou antwoorde te bepaal.SkoolFabriekWinkelsentrumReservoirP Q R S (4 x 2)(8)3.8 Identifiseer EEN fisiese faktor wat veroorsaak het dat die area ʼn gewildevakansiebestemming geword het.(1 x 2)(2)3.9 Somerset-Wes is ʼn belangrike toeristebestemming. Deur van die kaartgebruik te maak, noem DRIE ontspanningsgeleenthede wat die dorp aantoeriste bied.(3 x 2)(6)(1 x 1)(1)(1 x 2)(2)TOTAAL AFDELING C:403.10 In watter provinsie van Suid-Afrika is Somerset-Wes geleë?3.11 Watter groot stad is die naaste aan Somerset-Wes geleë?

(NOVEMBER 2012)11GEOGRAFIE V2AFDELING DVRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut data.Ruimtelike:Attribuut:(2 x 2)(4)4.2 Verskaf ʼn werklike voorbeeld van die volgende vanaf die topografiese kaartin blokke A8, L9 en L10.Punt:Lyn:Poligoon (Area):(3 x 2)(6)(2 x 2)(4)(1 x 2)(2)4.3 Onderskei tussen vektor- en rasterdata.Vektor:Raster:(Konsep)4.4 Wat is ʼn Geografiese Inligtingstelsel (GIS)?

12GEOGRAFIE V2(NOVEMBER 2012)4.5 Noem enige TWEE komponente van ʼn GIS.(2 x 2)(4)TOTAAL AFDELING D:20GROOTTOTAAL:100

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 100 TYD: 1½ uur NAAM: V4 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. PUNTE MOD V1 20 V2 20 V3 40 20 TOTALE PUNT MOD *GEOGA2* 100 100 . 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012) . MD vir 2012 (5) TOTAAL AFDELING B: 20. 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012)

Related Documents:

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn aanhegsel van 14 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord DRIE vrae wat soos volg gekies moet word: EEN vraag uit AFDELING A EEN vraag uit AFDELING B Die DERDE vraag uit .

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *IGEOGA1* 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte vir ʼn totaal van 225 punte. 3. Alle diagramme is in die BYLAAG .

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memoradum bestaan uit 8 bladsye. 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID, sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde .

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en ʼn 12 bladsye BYLAE. 2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit vier vrae. 2. Beantwoord enige DRIE vrae van 75 punte elk. 3. Alle diagramme is in die BYLA E ingesluit. 4. Nommer die v rae korrek volgens die .

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: PUNTE HOD CLUSTER PROVINSIAAL V1 15 V2 20 V3 25 V4 15 TOTALE PUNTE MOD 75 75 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rowwe werk en berekeninge. 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief BRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit die topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF-REINET .

GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – EERSTE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 16 Februarie 16:00 – 17:00 Klimaat GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – VIERDE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 26 Oktober 16:00 – 17:00 Geomorfologie . Bladsy 3 DIE ATMOSFEER GLOBALE LUGSIRKULASIE 1 Hoog- en laagdrukke Voltooi die onderstaande tabel deur van die volgende woorde te kies: Sikloon .

uplifting tank and the plastic deformation of the bottom plate at the shell-to-bottom juncture in the event of earthquake, the design spectrum for sloshing in tanks, the design pressure for silos, and the design methods for the under-ground storage tanks as well. The body of the recommendation was completely translated into English but the translation of the commentary was limited to the .