GEOGRAFIE Graad 11 - Western Cape

3y ago
418 Views
38 Downloads
642.36 KB
20 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : River Barajas
Transcription

Direktoraat: Kurrikulum VOOTELEMATIESE ONDERRIG 2017GEOGRAFIEBladsy1Graad 11

Liewe Graad 11-leerderDie Telematiese Onderrigprojek spruit uit die samewerking tussen die Wes-KaapOnderwysdepartement en die Stellenbosch Universiteit.Ten einde sukses aan die einde van die jaar te kan behaal, is dit noodsaaklik dat jydeurlopend werk en studeer deur jou verworwe kennis van die verskillende konsepte /prosesse op onbekende situasies te kan toepas. Maak seker dat jy in staat is om geografiesekonsepte in koerante en ander tydskrifte te kan analiseer en interpreter en in verband metinhoud wat in die klas bespreek is te bring. Hierby behoort jy ten minste ‘n paar uur per weekte studeer / vaklektuur te lees / opsommings te maak oor die vier komponente in die teorieafdeling en te poog om dit met die kaartwerk te integreer.Die volgende word by hierdie bronnemateriaal ingesluit:x Teorie: Geheuekaarte van die lesse wat uitgesaai gaan word. Hierdie is ‘n goeieopsomming van jou klasnotas en kan jou met jou eksamenvoorbereiding help.x Geomorfologie en Kaartwerk: Notas, tegnieke, vrae en antwoorde sowel as ‘nhandleiding vir berekeninge.TELEMATIESE ONDERRIGSKEDULE VIR 2017GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – EERSTE KWARTAALDATUMTYDONDERWERPDonderdag16 Februarie16:00 – 17:00KlimaatBladsy2GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – VIERDE KWARTAALDATUMTYDONDERWERPDonderdag26 Oktober16:00 – 17:00Geomorfologie

DIE ATMOSFEERGLOBALE LUGSIRKULASIE1Hoog- en laagdrukkeVoltooi die onderstaande tabel deur van die volgende woorde te kies: Sikloon;Antiskloon; Stygende lug; Dalende lug; Kloksgewys in die Suidelike Halfrond; Antikloksgewys in die Suidelike HalfrondHOOGDRUKLAAGDRUKHoe op sinoptieseweerkaart vertoonTipe lugbewegingLugbeweging rondomdie sisteemAnder name3Verband tussen lugtemperatuur lugdruk en windBladsy2

4Globale lugdrukgordels, Drieselrangskikking en GlobalelugsirkulasieBladsy3

4CorioluskragDie krag wat winde na REGS in die Nordlike Halfrond, en na LINKS in die SuidelikeHalfrond laat afwyk.5LugdrukgradiëntDie krag wat veroorsaak dat lug vanaf ‘n na ‘n druk beweegGeostrofiese vloeiHoe beinvloed Corioluskrag en en lugdrukgradiënt gesamentlik windrigting?Die diagram verteenwoordig die beweging van lug in die SUIDELIKE HALFROND5Geostrofiese winde ontstaan agv die gekombineerdeeffek van lugdrukgradiënt en CorioluskragBladsy6

7FöhnwindeFöhn is ‘n algemene naam wat vir enige warm droë wind gebruik word wat inbergagtige gebiede ontstaan6MOESONWINDEBladsy8

GEOMORFOLOGIE1STRUKTUURLANDSKAPPEHORISONTALE LAEHoe tafelberge, tafelkoppeen spitskppe ontstaanTafelkopTafelberg erodeer om ‘nklein plat koppie te vorm.Het ‘n harde bolaag.TafelbergRivier sny plato in groterblokke. Het harde bolaagSpitskopGepunte koppie nadatharde bolaag van tafelkopdeur erosie verwyder isStapelrotsVrystaandeblootstelling vanmoedergesteentegevorm deur verwering.Gewoonlik in die vormvan ‘n hoop kernstene.Batoliet: GrootsteintrusievormLakkoliet: Sampioenvormigeintrusive.Lopoliet: Pieringvormigeintrusie7MASSIEWE STOLLINGSGESTEENTESBladsyHELLENDE LAE

2HangeAKTIWITEITBestudeer die onderstaande diagram en voltooi die tabel met betrekking tot hangelemente en–kenmerke.ABCDHang elementVormProsesBladsy8Dui die posisie van die knakpunt met X aan.

3MASSABEWEGINGDEFINISIEDie beweging van verweerde material teen ‘n helling afxxxxMASSATIPES MASSABEWEGINGGrondkruipStadige beweging van grond teenhang af. Moeilik om waar teneem. Tempo 1 mm per jaar.BodemvloeiBaie stadige afdraand bewegingvan waterversadigde grond. Ingebiede waar puin versadig raakna swaar reën.GrondstortingsVind plaas wanneer ‘n grootlandmassa losbreek en teen ‘nhelling afstort. Veroorsaak grootekonomiese verliese deurverwoesting van infrastruktuur.xxxxxxxxSTRATEGIEBeperk akiwiteit op hangePlan natuutlike plantegroeiIngenieurstegniekeVeiligheidsnette vir rotsstortingsStabiliseer hellingsDreineer oortollige waterVerminder ontbossingMaak onstabiele rotse vasModdervloeiingVind plaas op steil hange naswaar reënval. Soos ‘n stroommodder en beweeg vinniger as 1km/h. Gebeur in ariede gebiedena swaar reënval.Insakking (Slumps)Teweeggebring deur ‘nrotasiebeweging. Kom voor ingebiede waar sagter material booor meer weerstandbiedende rotslê.9GEVOLGE VAN MASSABEWGINGx Skade aan spoorlyne en gebouex Uitgawesx Verlies aan produktiwiteitx Onderbreking van vervoerx Gelote paaieRotsstortingsBaie vinnige beweging vanmaterial teen hellings van meeras 40 . Rotse breek los van diehang agv verwering, rypaksie enaardbewings. Rotse versamel aandie voet van die hang.BladsyBEWEGINGBEWYSE VANMASSABEWEGINGSkewe telefoonpaleStukkende omheiningsKrake in teels en mureDeure en versters sit vas

GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKEKONTOERE EN HELLINGSKontoerlyne verbind plekke met dieselfde hoogte bo seevlakKontoere wat ver uitmekaar is toon geleidelike hellingKontoere na aan mekaar toon ‘n steil helling.1.1Konkawe helling1.2Konvekse helling1.3Trapvormige helling10xxxBladsy1

3LIGGING IN GRADE, MINUTE EN SEKONDES11KAARTVERWYSINGBladsy2

4INTERSIGBAARHEID5RIGTING VAN RIVIERVLOEIBladsy12Die volgende metodes kan aangewend word om die rigting van riviervoei te bepaal.

DIE LEES EN INTERPRETASIE VAN KAARTE EN ORTOFOTO’SDie doel van hierdie handleiding is om vir jou te bemagtig ten opsigte van die beantwoordvan interpretasievrae by kartografie. Onthou dat daar ‘n magdom inligting op dietopografiese- en ortofotokaart verskyn. Om die tipe vrae suksesvol te kan beantwoord, moetjy weet waarna jy moet kyk om by die antwoord te kom. Die meeste van hierdie vrae kom uitvorige eksamenvraestelle. Ander moontlike vrae is ook ingesluit. Onthou dat dit nie ‘nmemorandum is wat met die vrae gegee word nie, maar ‘n poging om vir jou te wyswaarna om te kyk om by die antwoord te kom. Dit is belangrik om te besef dat ALLEinhoud, modules en vaardighede in Kartografie assesseer kan word. Gebruik daarom hierdiegids as studie en voorbereiding vir jou Kartografie vraestel.KLIMATOLOGIE1Kry die gebied seisoenale reënval of reënval dwarsdeur die jaar?Seisoenaal: Nie standhoudende riviere/ damme/ bewerkte landerye langs riviere/besproeiing/ vore2Watter helling is die warmste?Die een wat noordwaarts front – stel vas watter heling front noordwaarts3In watter rigting sal ‘n vliegtuig vanaf die lughawe opstyg en land?(Onthou vliegtuie land en styg op altyd teen die wind.)Fisiese hindernisse wat die konstruksie van paaie en spoorlyne beinvloed.Berge/ steil helling/ moerasse/ riviere/2In watter rigting vloei die rivier?-Na die see-Altyd van hoog na laag-Kontoere buig stroomop-Damwal aan stroomafwaartse kant-Takriviere sluit skerphoekig aan3Identifiseer landvorme geassosieer met struktuurlandskappe:-Horisontale lae: Tafelberge/ tafelkoppe/ spitskoppe-Hellende lae: Duik en eskarphellings-Massiewe stollingsgesteentes: Koepelvormige landvorme4In watter rigting duik die lae?Lae duik altyd in die rigting van die GELEIDELIKE hellingBladsy113GEOMORFOLOGIE

OMGEWINGSTUDIES EN VOLHOUBAARHEID1Natuurbewaring op kaarte/fotoNatuurreservate/ voetslaanpaaie/ wildtuine/ brandpaaie/2Aanduiding van bewaringsboerderyGrondbewaringswalle/ kampe/ rye bome om wind te keer/ kontoerploeëry3Bronne van besoedeling in gebied?Lugbesoedeling: NywerhedeGeraasbesoedeling: LughaweWaterbesoedeling: Fabrieke naby/op rivierbankPRIMêRE BEDRYWIGHEDE (BV BOERDERY/MYNBOU)1Kommersiële of bestaansboerdery?Kommersieel: Goeie infrastruktuur/ besproeiing/ groot plase/ plaasname/ kelders/dipbakke/proefplaas/ landgoed/ suiker meul/ diensspoorlyn/ slagpale/ melkery/Bestaans: Min paaie/ voetpaadjies/ geen kraglyne/ klein stukkies bewerkte landerye2Beskryf faktore wat landbou bevoordeel/benadeelBevoordeel: Riviere/ damme/ gelyk oppervlakte/ kraglyne/ spoorlyn/ telefoon/Benadeel: Steil hellings/ min water/ moerasse/3Identifisering van mynboubedrywighedeUitgrawings/ Mynhoop/ vervoerband/ terrasse/ name van myne/ ou myn/ insakkendegrond4Herkenning van visseryVishawe/ vissershuise/ fabrieke langs kus5Herkenning van BosbouBome en bosse/ bebosde gebied/ saagmeule/ uitkyk torings/ brandgordels/ staatsbos/(b)SEKONDêRE BEDRYWIGHEDE( NYWERHEDE)1Beskryf die faktore wat die ligging van die nywerheid beinvloed het.Gelyk grond/ grondstof/ vervoer(noem die tipes)/ krag (kragstasie, kraglyne,steenkoolmyne)/ water/ arbeid(woongebiede)/ Mark/ buitewyke/2Ligte of swaar nywerhede?Swaar:Ver van SSK/ Spoorvervoer/ grondstof-mynbou/ groot opervlakte/Lig: Naby SSK/ padvervoer/ gronstof-LandbouBladsy(a)14EKONOMIESE GEOGRAFIE

(c)TERSIêRE BEDRYWIGHEDE(DIENSTE)1Toeriste aantreklikhede, vakansie oorde, kampeerterreineNaby strande/ naby pad & spoorlyn/ wynproe/ historiese geboue/ monumente/museums2Tipe dienste in omgewingElektrisiteitsvoorsiening/ telefoon/ medies/ poskantoor/ opvoedkundig(skole/ kollege/universiteit) vervoer(paaie, spoorlyn, lughawe)/ Polisiedienste/ ens. (geboue op kaart)3Ontspannings fasiliteite in gebied?Bv Gholfbaan/ atletiek/ skietbaan/ Renbaan/ ens4Faktore wat ligging van lughawe/vliegveld bepaalGelyk gebied/ ver van beboude gebied vir veiligheid/ geraas/ padverbinding/5Volg die pad en spoorlyn dieselfde roete? Waarom nie?Dieselfde? NB invloed van topografiePad: deur bergpas. Spoorlyn om berg (Bv tussen Paarl en Worcester)6Waarvoor word die dam op die kaart gebruik.? Gee redesDrinkwater: WatersuiweringswerkeBesproeiing: Kanale en voreOntspanning: Yacht klub, Hotele by dam, kampeerterrein, Karavaanpak, slipway, ens.Waarom is die stedelike nedesetting daar geleë?Gelyk oppervlakte/ paaie/ rivier/ berge/ see/ ens2Is dit ‘n landelike of stedelike nedersetting?Landelik: Primêre bedrywighedeStedelik: Sekondêre en Tersiêre bedrywighedeBladsy115NEDERSETTINGS

BEREKENINGE1AFSTANDFORMULE:Afstand Kaartafstand x Skaal100 000Bereken die lengte van die nasionale pad van A tot B.B4,8cmAfstand 4,8cmSTAP 2Stel in FormuleAfstand Kaartafstand x Skaal100 000STAP 3Antwoord in km 4,8 x 50 000100 000 4,82 2,4 kmBladsySTAP 1Meet afstand op kaart in cm16A

2OPPERVLAKTEFORMULE: Oppervlakte Lengte x BreedteBereken die Oppervlakte van Blok X.X3cm5cm STAP 2Bereken breedte van blokin cmBreedte STAP 3Stel in FormuleSTAP 4Antwoord in km²Oppervl 5 cm x 50 000100 0002,5 km3 cm x 50 000100 0001,5 kmlxb 2,5 x 1,5 3,75 km²17LengteBladsySTAP 1Bereken lengte van blokin cm

3GRADIëNTFORMULE: Gradiënt VI (Verskil in hoogte )HE (Horisontal Afstand)Bereken die Gradiënt van C na D.460m4,8cmDCSTAP 2Bereken AfstandSTAP 2Herlei na METERSTAP 4Stel in Formule enVEREENVOUDIGSTAP 5Antwoord in as ‘n verhouding460 – 340 120mAfstand Kaartafstand x Skaal100 000 4,8 x 50 000100 000 2,4 km 2 400mGradiënt Verskil in hoogte (VI)Afstand 120m2 400m 120 1:2018STAP 1Bereken verskil in HoogteBladsy340m

4MAGNETIESE DEKLINASIEMagnetiese deklinasie is die verskil tussen ware noord en magnetiesenoord (op kompas).Mag NWare NWesOosKyk na die volgende wanneer jy met Mag deklinasie werk:1 Wat is die gem Mag deklinasie ( in grade en minute)?2 In watter rigting is die Mag deklinsie3 Watter jaar was die Mag Deklinasie verskaf?4 Wat is die gemiddelde jaarlikse verandering(in minute)?5 In watter rigting is die jaarlikse verandering?6 Vir watter jaar moet die Mag Deklinasie bereken word?SuidGemiddelde magnetiese deklinasie 23 53’ Wesvan ware noord (Julie 2002).Gemiddelde jaarlikse verandering 6’ Weswaarts.Bereken die magnetiese deklinasie vir 2009.STAP 3Tel by of trek af bymagnetiese deklinasieSTAP 4Onthou: Daar word metminute gewerk. Dit kan dusnie meer as 60 wees nie!6’ x 7 jaar 42’ Weswaarts23 53’ 42’23 95’STAP 3 NB: VIR SUID-AFRIKAIndien die verandering WESWAARTSis, word dit BYGETEL.Indien die verandering OOSWAARTSis, word dit AFGETREK 24 35’ WesMAGNETIESE PEILINGMagnetiese peiling word bereken deurslegs geografiese peiling by te tel19STAP 2Bereken totale verandering2009 – 2002 7 jaarBladsySTAP 1Bereken verskil in jare

5VERTIKALE VERGROTINGFORMULE: V V VERTIKALE SKAALHORISONTALE SKAALBereken die vertikale vergroting van die volgendeVV (dieselfde eenhede)VERTIKALE SKAALHORISONTALE SKAAL1 15 00050 0001X5 00050 0001 10 Keer20STAP 2Plaas informule4mm 20m4mm 20 000mm4 : 20 0001 : 5 000BladsySTAP 1Verander VS naverhoudingskaal

GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – EERSTE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 16 Februarie 16:00 – 17:00 Klimaat GRAAD 11 GEOGRAFIE ONDERSTEUNING – VIERDE KWARTAAL DATUM TYD ONDERWERP Donderdag 26 Oktober 16:00 – 17:00 Geomorfologie . Bladsy 3 DIE ATMOSFEER GLOBALE LUGSIRKULASIE 1 Hoog- en laagdrukke Voltooi die onderstaande tabel deur van die volgende woorde te kies: Sikloon .

Related Documents:

Oct 30, 2020 · 3 Cape Henlopen "RONC Cape Terrific"; "Cape Chickenlopen" Cape Higgon "RONC Cape Courageous" Cape Horn "RONC Cape Seldom" Cape Jellison "Tuff Boat"; "Cape J" Cape Knox "Cape Cutthroat" Cape Morgan "RONC Cape Anchor"; "The Workhorse of the Sea" Cape Shoalwater "Bilgewater" Cape Small "Three Puka Puka" (from her hull number 95300 and the Hawaiian word for

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 100 TYD: 1½ uur NAAM: V4 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. PUNTE MOD V1 20 V2 20 V3 40 20 TOTALE PUNT MOD *GEOGA2* 100 100 . 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012) . MD vir 2012 (5) TOTAAL AFDELING B: 20. 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2012)

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 225 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *IGEOGA1* 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2014) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte vir ʼn totaal van 225 punte. 3. Alle diagramme is in die BYLAAG .

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V1 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn aanhegsel van 14 bladsye. 2 GEOGRAFIE V1 (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. 2. Beantwoord DRIE vrae wat soos volg gekies moet word: EEN vraag uit AFDELING A EEN vraag uit AFDELING B Die DERDE vraag uit .

N. Suttle 2010. Mineral Nutrition of Livestock, 4th Edition (N. Suttle) 1 1 The Requirement for Minerals Early Discoveries All animal and plant tissues contain widely vary-ing amounts and proportions of mineral ele-ments, which largely remain as oxides, carbonates, phosphates and sulfates in the ash after ignition of organic matter. In the .