GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

3y ago
77 Views
4 Downloads
592.54 KB
6 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Fiona Harless
Transcription

GRAAD 12NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 12AFRIKAANS HUISTAAL V3NOVEMBER 2019PUNTE: 100TYD: 2½ uurHierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V32NSSDBE/November 2019INSTRUKSIES EN INLIGTING1.Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:AFDELING A:AFDELING B:OpstelLanger Transaksionele Tekste(2 x 25)(50)(50)2.Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.3.Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.4.Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.5.Jy moet jou werk beplan (bv. gebruik 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kernwoorde), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finaleproduk gedoen word.6.Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.7.Jy moet jou tyd soos volg bestee:AFDELING A: ongeveer 80 minuteAFDELING B: ongeveer 70 (2 x 35) minute8.Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdievraestel gebruik is.9.Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getelword NIE.10.Skryf netjies en leesbaar.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Afrikaans Huistaal/V33NSSDBE/November 2019AFDELING A: OPSTELVRAAG 1Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400–450 woorde.Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.1.1Die vreemdeling op die dorp[50]1.2Totsiens, matriek! Dagsê, lewe![50]Suid-Afrika se grootste bate is die wonderlikemense wat hier woon.[50]"Nee, Ma/Pa, ek is mos nou dárem nie meer 'n kindjie van sesjaar nie!"[50]Geluk is soos 'n skoenlapper – terwyl jy dit rondjaag,bly dit buite jou bereik. As jy dit egter nie pla nie, komsit dit dalk vanself op jou skouer.[50]1.31.41.51.6Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf dievraagnommer (1.6.1, 1.6.2 OF 1.6.3) en jou eie titel neer.1.6.1[Bron: http/thewritepractice.com]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief[50]

Afrikaans Huistaal/V34NSSDBE/November 20191.6.2[Bron: http://www.notiactual.com/][50][Bron: n-ideas][50]1.6.3TOTAAL AFDELING A:Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief50

Afrikaans Huistaal/V35NSSDBE/November 2019AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTEVRAAG 2Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.2.1INFORMELE BRIEF: VRIENDSKAPLIKE BRIEF'n Geliefde familielid vier 'n belangrike gebeurtenis tydens 'n naweekwaartydens jy reeds ander verpligtinge het.Skryf 'n VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan hom/haar waarin jy verskoning maakdeur redes aan te voer waarom dit nie vir jou moontlik sal wees om diegebeurtenis by te woon nie.2.2[25]FORMELE BRIEF: DANKIESÊ-BRIEFJulle matriekklas het gevoel dat julle ekstra motivering voor die aanvang vandie eindeksamen nodig het en het daarom 'n motiveringspreker genooi omjulle toe te spreek.Skryf 'n DANKIESÊ-BRIEF om julle waardering vir die praatjie uit te spreeken sê ook watter waarde sy/haar boodskap vir julle ingehou het.2.3[25]HULDEBLYK’n Oudleerder het onlangs nasionale kleure in 'n sportsoort ontvang.Skryf 'n HULDEBLYK oor hierdie persoon wat jy tydens 'n spesialeskoolfunksie gaan lewer.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief[25]

Afrikaans Huistaal/V32.46NSSDBE/November 2019DEKBRIEFJy besluit om na aanleiding van die advertensie hieronder by dieLaerskool Ligbron om die geadverteerde pos aansoek te doen.Laerskool LigbronKruisfonteinBeskik oor 'n vakature vir 'n kultuurassistent vir 2020 Pligte:Afrigter: Junior debatspanneMedeorganiseerder: MusiekfeesHulpregisseur: Skoolkonsert (graad 7-groep) Vereistes: Voornemende onderwysstudentBewese prestasies op kultuurgebiedStuur jou CV en dekbrief aan:Die HoofLaerskool LigbronPosbus 1876Kruisfontein3436Jy het reeds jou CV volledig opgestel. Skryf nou slegs die DEKBRIEF watsaam met jou CV as aansoek na die skool gestuur moet word.2.5[25]KOERANTBERIGJulle skool het vanjaar die wenner in die jaarlikse Matrikulant van die jaarkompetisie opgelewer.Skryf 'n KOERANTBERIG vir die plaaslike koerant oor 'n prestigeaandwaartydens die skool hierdie matrikulant op luisterryke wyse gelukgewenshet.2.6[25]INFORMELE TOESPRAAKJy maak deel uit van jou skool se bemarkingspan wat julle skool aanvoornemende graad 8-leerders vir 2020 moet bekendstel.Skryf die TOESPRAAK wat jy vir hulle in die skoolsaal gaan lewer.TOTAAL AFDELING B:GROOTTOTAAL:Kopiereg voorbehou[25]50100

NOVEMBER 2019 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2019 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy .

Related Documents:

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. FEBRUARIE/MAART 2018 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye . Lewenswetenskappe V1/Graad 11 2 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING .

Oracle Marketing API Reference Guide Release 11i Part No. B10587-01 March 2003