GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

3y ago
136 Views
5 Downloads
598.18 KB
24 Pages
Last View : 26d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Hayden Brunner
Transcription

GRAAD 12NASIONALESENIOR SERTIFIKAATGRAAD 10GEOGRAFIE V1MODEL 2012PUNTE: 225TYD: 3 uurHierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V12NSS – Graad 10 ModelDBE/2012INSTRUKSIES EN INLIGTING1.Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.2.Beantwoord ENIGE DRIE vrae van 75 punte elk.3.Alle diagramme is in die BYLAE ingesluit.4.Laat 'n reël oop tussen onderafdelings van vrae.5.Begin ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.6.Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdievraestel gebruik is.7.MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.8.Illustreer jou antwoorde met benoemde diagramme, waar moontlik.9.Vir die pragraaftipe vraag mag jy na EEN idee verwys wat jy in dieptebespreek, OF jy mag na verskeie idees verwys wat in minder diepte bespreekword.10.Skryf netjies en leesbaar.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V13NSS – Graad 10 ModelDBE/2012AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIEJy moet ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling beantwoord.VRAAG 11.1Bestudeer FIGUUR 1.1 wat op die verhitting van die atmosfeer gebaseer isen beantwoord die volgende vrae.1.1.11.1.21.1.31.1.41.2Gee EEN term wat elk van die stellings hieronder die bestebeskryf.(a) Energie wat deur die son vrygestel word (A)(1)(b) Energie wat deur die Aardoppervlak vrygestel word (B)(1)(c) DieverhoudinghittewatAardoppervlakke weerkaats word(1)deurdieverskillende'n Gedeelte van die hitte-energie wat deur die son vrygestel word,gaan verlore voordat dit die Aardoppervlak bereik. Identifiseer dieDRIE maniere waarop dit gebeur deur byskrifte X, Y en Z tebenoem.(3 x 1)(3)Noem EEN gas wat hitte vasvang en die temperatuur van dieatmosfeer verhoog.(1)Watter gas maak ongeveer 21% van die atmosfeer uit?(1)Verwys na FIGUUR 1.2 wat die lae van die Aarde voorstel. Gee EEN termwat elk van die stellings hieronder die beste beskryf. Skryf slegs die termlangs die vraagnommer (1.2.1–1.2.7) in die ANTWOORDEBOEK neer.Dieselfde term mag vir meer as een antwoord gebruik word.1.2.1Die buitenste laag van die Aarde wat solied en onbuigbaar is1.2.2Die laag wat gewoonlik as sag en elasties beskryf word1.2.3Hierdie laag is vloeibaar en bestaan uit yster en nikkel.1.2.4Hierdie laag is solied en dig en bestaan uit yster en nikkel.1.2.5Hierdie laag bestaan uit materiaal met 'n lae digtheid wat peridotietgenoem word.1.2.6Hierdie laag bestaan hoofsaaklik uit graniet en basalt.1.2.7Hierdie laag word in sial en sima verdeel.Kopiereg voorbehou(7 x 1)Blaai om asseblief(7)

Geografie/V11.31.3.21.3.31.3.41.5DBE/2012Verwys na die sinoptiese weerkaart in FIGUUR 1.3.1.3.11.44NSS – Graad 10 ModelDui aan of lugdrukstelsels A en C onderskeidelik hoog- oflaagdrukstelsels is.(2 x 2)(4)Verwys na die weerstasie by B.(a) Beskryf die wolkbedekking.(1 x 2)(2)(b) Noem die windrigting.(1 x 2)(2)Gee TWEE bewyse uit die weerstasie by B wat aandui dat diemoontlikheid van neerslag hoog is.(2 x 2)(4)Wat word die lyne van gelyke lugdruk op hierdie sinoptieseweerkaart genoem?(1 x 2)(2)Bestudeer die wolk in FIGUUR 1.4.1.4.1Identifiseer die wolktipe.(1 x 2)(2)1.4.2Beskryf TWEE kenmerke van die wolk in FIGUUR 1.4.(2 x 2)(4)1.4.3Beskryf kortliks hoe hierdie tipe wolk gevorm word.(2 x 2)(4)1.4.4Beskryf kortliks die vorming van hael wat met die wolk inFIGUUR 1.4 geassosieer word.(3 x 2)(6)Verwys na FIGUUR 1.5 en beantwoord die volgende vrae.1.5.1Watter teorie word in FIGUUR 1.5 geïllustreer?(1 x 2)(2)1.5.2Noem die wetenskaplike wat beweer het dat die Aardkors beweeg.(1 x 2)(2)Wat is die naam van die superkontinent wat ongeveer 200 miljoenjaar gelede bestaan het?(1 x 2)(2)Gee TWEE bewyse wat suggereer dat Afrika en Suid-Amerikavoorheen met mekaar verbind was.(2 x 2)(4)Verwys na die teorie van plaattektoniek en verduidelik waarom dieAardkors beweeg.(3 x 2)(6)1.5.31.5.41.5.5Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

5NSS – Graad 10 ModelGeografie/V11.6DBE/2012Verwys na die inligting oor vulkane in TEKS 1.6.1.6.11.6.21.6.31.6.4Gee die geografiese naam vir die frase 'Ou Pelee was dood'.(1 x 2)(2)Watter naam word aan die groot opening waardeur materiaaluitgewerp word, gegee?(1 x 2)(2)Noem TWEE kenmerke van Mount Pelee wat daarop dui dat dit 'nsamegestelde vulkaan is.(2 x 2)(4)Vulkaniese aktiwiteit het baie positiewe gevolge vir sommigegebiede. Hoe kan vulkaniese aktiwiteit tot waarde vir die ekonomiewees?(3 x 2)(6)[75]VRAAG 22.1Gee EEN woord/term vir elk van die beskywings deur 'n woord/term uit die lyshieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer(2.1.1–2.1.7) in die ANTWOORDEBOEK neer. Elke term mag meer as eenkeer gebruik word.stollingsgesteentes; verskuiwing; plooiing; sedimentêre gesteentes;metamorfiese gesteentes; verbuiging/kromming2.22.1.1Bevat fossiele2.1.2Word gebruik om grafstene te maak2.1.3Bevat edelgesteentes soos diamante2.1.4Die Aardkors verbuig tot antikliene en sinkliene2.1.5Effense verbuiging van die Aardkors2.1.6Die Aardkors breek2.1.7Rotse wat in lae vorm(7 x 1)(7)Verwys na FIGUUR 2.2 wat die lae van die atmosfeer voorstel.2.2.1In hoeveel lae is die atmosfeer verdeel?(1 x 1)(1)2.2.2Benoem A, B en C.(3 x 1)(3)2.2.3Wat is die benaderde hoogte van die troposfeer?(1 x 1)(1)2.2.4In watter laag van die atmosfeer vorm cirruswolke?(1 x 1)(1)2.2.5Noem EEN permanente gas wat in laag A gevind word.(1 x 1)(1)2.2.6In watter laag word die osoonlaag gevind?(1 x 1)(1)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V12.32.3.1Definieer die begrip aardverwarming.(1 x 2)(2)2.3.2Waarom word beeste as 'n groter oorsaak van aardverwarmingbeskou as motors?(1 x 2)(2)Gee DRIE redes waarom beeste as die grootste bedreiging vir dieplaneet beskou word.(3 x 2)(6)Skryf 'n kort paragraaf oor volhoubareaardverwarming vertraag kan word.(8)2.3.42.5DBE/2012Lees die artikel oor aardverwarming in TEKS 2.3.2.3.32.46NSS – Graad 10 Modelmanierewaarop(4 x 2)FIGUUR 2.4A toon die manier waarop sonstrale die Aardoppervlak bereik.FIGUUR 2.4B toon die ligging van Port Nolloth en Durban aan.2.4.1Sal die temperatuur waarskynlik hoër in gebied A of B (FIGUUR2.4A) wees?(1 x 2)(2)2.4.2Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 2.4.1.(2 x 2)(4)2.4.3Port Nolloth en Durban is op dieselfde breedtegraad(FIGUUR 2.4B) geleë, maar Durban ervaar dwarsdeur die jaarhoër temperature. Verduidelik waarom dit die geval is.(3 x 2)(6)Lees die koerantberig in TEKS 2.5 en beantwoord die volgende vrae.2.5.1Definieer die begrip aardbewing.(1 x 2)(2)2.5.2Noem die instrument wat gebruik word om aardtrillings waar teneem.(1 x 2)(2)Watter term word gebruik vir die grafiese voorstelling van 'naardbewing op papier?(1 x 2)(2)Noem EEN gevolg van 'n aardbewing met 'n intensiteit van 7,9.(1 x 2)(2)Watter tipe grens vorm wanneer twee Aardkorsplate teen mekaarskuur?(1 x 2)(2)Gee TWEE redes waarom wetenskaplikes voorspel dat 'naardbewing waarskynlik in die nabye toekoms in Suid-Afrika,spesifiek in Durban, kan plaasvind.(2 x 2)(4)Waarom moet Suid-Afrikaners besorg wees oor die moontlikheidvan so 'n aardbewing in Durban? Gee TWEE redes vir die kommer.(2 x 2)(4)2.5.32.5.42.5.52.5.62.5.7Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V12.67NSS – Graad 10 ModelDBE/2012FIGUUR 2.6 toon intrusiewe vulkaniese landvorms aan.2.6.1Verduidelik die begrip intrusiewe vulkanisme.(1 x 2)(2)2.6.2Identiffiseer die intrusiewe landvorms gemerk A en B.(2 x 2)(4)2.6.3Noem EEN verskil, sigbaar in FIGUUR 2.6, tussen landvorme B enC.(1 x 2)(2)2.6.4Kopiereg voorbehouBeskryf die verskil in die ontwikkeling van 'n plaat en 'n gang.(2 x 2)Blaai om asseblief(4)[75]

Geografie/V18NSS – Graad 10 ModelDBE/2012AFDELING B: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNEJy moet ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling beantwoord.VRAAG 33.1Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'nwoord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs dievraagnommer (3.1.1 – 3.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.bevolkingsverspreiding; bevolkingsdigtheid; sensus; geletterdheidskoers;verlies van kundigheid ('brain drain'); lewensverwagting; geboortesyfer;kindersterftesyfer; sterftesyfer3.23.1.1Die hoeveelheid mense wat per vierkante kilometer woon3.1.2Die persentasie mense wat kan lees en skryf3.1.3Die verlies aan professionele mense in 'n land3.1.4Dui aan hoe mense oor 'n gebied versprei is3.1.5Die getal jong kinders wat per 1 000 mense van die bevolking sterf3.1.6Die gemiddelde aantal jaar wat 'n persoon na verwagting sal leef3.1.7'n Opname wat gedoen word om al die mense wat in 'n land woon,te tel3.1.8Die totale getal lewende geboortes per 1 000 mense van diebevolking(8 x 1)(8)Verwys na FIGUUR 3.2 wat die hidrologiese siklus voorstel. Vervang dieletters A tot G in die stellings hieronder met die korrekte geografiese term.3.2.1A is die grootste reservoir met water op Aarde.3.2.2B is die proses waardeur water in waterdamp verander.3.2.3C is die proses waardeur waterdamp in water verander.3.2.4D is enige vorm van vog wat uit die atmosfeer op dieAardoppervlak neersak.3.2.5E is water wat op die Aardoppervlak vloei nadat dit gereën het.3.2.6F is die proses waardeur vog deur plante in die atmosfeer vrygestelword.3.2.7G is die proses waardeur water die grondwater bereik.Kopiereg voorbehou(7 x 1)Blaai om asseblief(7)

Geografie/V13.33.3.1Is Brasilië 'n ontwikkelde of ontwikkelende land?(1 x 2)(2)3.3.2Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 3.3.1.(1 x 2)(2)3.3.3Gee TWEE moontlike redes vir die hoë geboortesyfer in Brasilië.(2 x 2)(4)Bespreek die negatiewe impak van 'n hoë bevolkingsgroeikoers opBrasilië.(2 x 2)(4)Stel TWEE metodes voor wat Brasilië kan gebruik om die vinnigebevolkingsgroei in hul land te laat afneem.(2 x 2)(4)3.3.5Verwys na FIGUUR 3.4 en beantwoord die volgende vrae.3.4.1Identifiseer die tipe migrasie wat in FIGUUR 3.4 voorkom.(1 x 2)(2)3.4.2Noem TWEE stootfaktore wat veroorsaak dat mense hulle plaseverlaat.(2 x 2)(4)Noem TWEE probleme wat in 'n stad ervaar word as gevolg vanmense wat daarheen trek.(2 x 2)(4)Bespreek TWEE metodes wat geïmplementeer kan word om dieaantal mense wat hulle plase verlaat, te laat afneem.(2 x 2)(4)3.4.33.4.43.5DBE/2012Verwys na FIGUUR 3.3 wat bevolkingskenmerke van Brasilië aantoon.3.3.43.49NSS – Graad 10 ModelVerwys na FIGUUR 3.5 wat die belangrikheid van oseane toon.3.5.1Hoe ontstaan seestrome?(1 x 2)3.5.2Verduidelik die wonder van die oseane deur die volgende tebespreek:(a) Oseane as 'n bron van vog(2 x 2)(b) Die rol van oseane in wêreldhandel3.5.33.5.4Kopiereg voorbehou(2)(4)(2 x 2)(4)(2 x 2)(4)Bespreek hoe oseane die klimaat van Suid-Afrika beïnvloed.Menslike aktiwiteite veroorsaak grootskaalse oseaanbesoedeling.(a) Identifiseer TWEE maiere waarop skepe die oseane besoedel.(2 x 2)(4)(b) Bespreek die negatiewe impak van besoedeling op oseane.(2 x 2)(4)Blaai om asseblief

Geografie/V13.610NSS – Graad 10 ModelDBE/2012Lees die koerantberig in TEKS 3.6.3.6.1Wat beteken oorontginning van visvoorrade?(1 x 2)3.6.2Bespreek EEN van die probleme wat met visverliese verband hou.(1 x 2)3.6.3Stel TWEE maniere voor waarop die visnywerheid gereguleer kanword sodat dit volhoubaar word en bly.(2 x 2)(2)(2)(4)[75]VRAAG 44.14.2Verwys na die twee bevolkingspiramides in FIGUUR 4.1. Dit verteenwoordigtwee verskillende lande. Dui aan na watter piramide ,A of B, daar in elk vandie stellings hieronder verwys word.4.1.1Die land met hoë geboorte- en sterftesyfers4.1.2Die land wat 'n stadige bevolkingsgroei toon4.1.3'n Driehoekige bevolkingspiramide4.1.4Die land met 'n hoë lewensverwagting4.1.5Die land met 'n groot hoeveelheid jongmense4.1.6Die land met 'n groot hoeveelheid volwassenes4.1.7Die land met 'n hoë lewensverwagting vir vroue ouer as 80 jaar(7 x 1)(7)Gebruik die vloeihidrogram in FIGUUR 4.2 en beantwoord die volgende vrae.4.2.14.2.24.2.3Noem die piekreënval wat op die vloeihidrogram aangeteken is.(1 x 1)(1)Noem die piekafloop wat op die vloeihidrogram aangeteken is.(1 x 1)(1)Gee die term wat die tydsverloop tussen die piekreënval en diepiekafloop beskryf.(1 x 1)(1)Kies die korrekte antwoord tussen hakies in VRAAG 4.2.4–4.2.7.4.2.4Die piekafloop het ongeveer om (00:50/01:50) voorgekom. (1 x 1)(1)4.2.5X verwys na die (basisafloop/stygende afloop).(1 x 1)(1)4.2.6Y verwys na die (dalende afloop/infiltreringstempo).(1 x 1)(1)4.2.7Die stroom het na sy normale afloop(middernag/middag) op dag (een/twee).teruggekeer om(2 x 1)(2)Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V14.3DBE/2012Verwys na die inligting oor MIV/Vigs in Suid-Afrika in TEKS 4.3.4.3.1Definieer die begrip sterftesyfer.(1 x 2)(2)4.3.2Lewer kommentaar op, en gee 'n moontlike rede, vir die neiging indie kindersterftesyfer tussen 2000 en 2010.(2 x 2)(4)Gee TWEE moontlike redes waarom Suid-Afrika so 'n hoë vlak vanMIV/Vigs-verwante sterftes het.(2 x 2)(4)Bespreek TWEE maatreëls wat geïmplementeer kan word omMIV/Vigs-verwante sterftes in Suid-Afrika te verminder.(2 x 2)(4)4.3.34.3.44.411NSS – Graad 10 ModelLees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volgVLUGTELINGE VLUG VOOR AANVALLE IN SAJohn het Zimbabwe verlaat met die hoop om 'n veilige hawe in Suid-Afrika tevind. Nou vrees hy vir sy lewe. 'Ek het my huis verlaat om my gesin teprobeer onderhou. Dit is egter beter om by die huis van honger om te kom asom hier te sterf.' 'n Groep mense het hom in Johannesburg aangeval. Hullehet al sy besittings gevat.4.4.14.4.24.4.34.4.44.4.54.5Verduidelik die betekenis van die volgende begrippe:(a) Vlugteling(1 x 2)(2)(b) Xenofobie(1 x 2)(2)Noem enige EEN ander land (behalwe Zimbabwe) vanwaar SuidAfrika vlugtelinge lok.(2 x 2)(4)Gee TWEE moonlike redes waarom Zimbabwiërs hulle landverlaat.(2 x 2)(4)Verduidelik waarom Suid-Afrikaners NIE vlugtelinge in die land wilhê nie.(1 x 2)(2)Noem EEN moontlike positiewe impak wat vlugtelinge op SuidAfrika mag hê.(1 x 2)(2)Lees die koerantberig oor oorstromings in TEKS 4.5.4.5.1Wat het die oorstromings in Limpopo veroorsaak?(1 x 2)(2)4.5.2Noem EEN faktor, uitsluitend die een wat in VRAAG 4.5.1 genoemis, wat tot oorstromings kan lei.(1 x 2)(2)Noem TWEE vernietigende gevolge van die oorstromings wat inLimpopo gebeur het.(2 x 2)(4)4.5.34.5.4Verduidelik waarom oorstromings gewoonlik geassosieer wordmet:(a) Hoër voedselpryseKopiereg voorbehou(2 x 2)(4)(b) die verspreiding van cholera ('n wateroordraagbare siekte)(2 x 2)(4)Blaai om asseblief

Geografie/V14.612NSS – Graad 10 ModelDBE/2012FIGUUR 4.6 toon 'n opsomming van die vraag na water in verskillendesektore in 1996 en die vooruitskatting van die vraag in 2030.4.6.1Noem die sektor wat die grootste volume water gebruik.(1 x 2)(2)4.6.2Verduidelik waarom die sektor wat in VRAAG 4.6.1 genoem is so'n hoë vraag na water het.(2 x 2)(4)Gee die totale persentasie toename in watergebruik teen 2030 virdie sektor wat in VRAAG 4.6.1 genoem is.(1 x 2)(2)Bespreek DRIE regeringsinisiatiewe wat ingestel kan word omSuid-Afrika se skaars watervoorraad vir die toekoms te beskerm.(3 x 2)(6)[75]GROOTTOTAAL:2254.6.34.6.4Kopiereg voorbehou

NASIONALENATIONALSENIOR SERTIFIKAATGRAAD 10GEOGRAFIE V1MODEL 2012BYLAEHierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V12NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 1.1AXYZB51% op oppervlak geabsorbeer[Bron: Google Image]BRON 1.2KorsMantelBuitekernBinnekern[Bron: Google Image]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V13NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 1.3AFRIKA20 SHoogKaapstadC40 SB25 WA10 W5 O20 O35 [Bron: SA Weerdiens]BRON 1.4Pad vanhaelsteenKouedaalstromeWarmstygstromeSwaar reënHael[Bron: Google Image]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V14NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 1.5Die Aarde se kors beweegWEGENER IS MALOM MET SO 'N IDEEVORENDAG TE KOM.VERBEEL JOU, OM TE SÊ DIEKORS IS SOOSLEGKAARTSTUKKE WATINMEKAAR PAS – HY MOETEERDER AANHOU OM DIEWEER TE BESTUDEER![Bron: Google Image]BRON 1.6BERG PELEE BARS UITAswolkPiroklastiese vloeiVulkaniese bommeSkondêre keëlKraterHoofopeningLawavloeiSekondêre openingMagmakamerDie dorpie St. Pierre het rustig aan die voet van Berg Pelee in die Wes-IndieseEilande gelê. Berg Pelee het oor die dorpie uitgetroon. Al het die mense geweet datBerg Pelee 'n vulkaniese berg was, was baie min bekommerd daaroor. Diejongmense het vir die oumense gelag as hulle van die uitbarsting van 50 jaar geledegepraat het. Ja, Ou Pelee was dood, nie meer 'n bron van vrees nie, maar eerder 'nvriend. Berg Pelee het skielik in die lente van 1902 ontwaak 'DDU ZDV ޖ Q YHUVNULNOLNH RQWSORIILQJ ZDW GLH GRUSLH JHVNXG KHW HQ ޖ Q UHXVDJWLJH JDW uit die kant van die berggeruk het. 'n Vloed van kokende modder en gloeiende steenkoolas het teen dieberghang afgevloei na die dorpie toe. Binne oomblikke was die dorpie aan die branden halfpad begrawe. Skepe in die hawe het begin brand en mense het doodgebrand.Vandag is die dorpie steeds 'n ruïne.Kopiereg voorbehou[Bron: Google]Blaai om asseblief

Geografie/V15NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 2.2Weersatelliete82 kmC50 kmStratosfeerCirrusBA10 kmAarde[Bron: Google Image]BRON 2.3VLEISBEESTE STEL MEER GAS VRY AS MOTORS – VERSLAGdeur Ben KageStygende brandstofpryse en aardverwarmingskwessies het nuwe belangstelling in'skoon' motors veroorsaak, maar 'n verslag deur die Verenigde Nasies beweer datdie werklike skuldige nie die motor is nie, maar beeste. Die wêreld se groeiendebeeskuddes is die grootste bedreiging vir die planeet.'Beesboedery vernietig nie net reënwoude, gebruik groot hoeveelhede vars wateren lei tot die onmenslike behandeling van diere nie, dit verhoog ook die vernietigingvan die planeet se atmosfeer,' sê Adams.Ontbossing vir beweiding, die gebruik van bemestingstowwe vir voer, en dievervoer van die produk, is vir 9 persent van alle koolstofdioksiedvrystellingsverantwoordelik. Alhoewel koolstofdioksied die algemeenste kweekhuisgas is,verttenwoordig die gasse wat deur beeskuddes en beesmis vrysgestel word, meeras een derde van alle metaangas, 'n kweekhuisgas wat die Aarde meer as 20 keervinniger as koolstofdioksied verhit. Lewende hawe produseer ook ammoniak, 'nprimêre oorsaak van suurreën. Beeste stel 18 persent van die kweekhuisgasse wataardverwarming veroorsaak vry, meer as al die vrystellings van alle vorme vanvervoer saam.Dit is ook die grootste oorsaak van ontbossing, volgens die verslag, aangesien eenvyfde van die wêreld se weivelde in woestyne omskep word as gevolg vanoorbeweiding. Beeste benodig ook groot hoeveelhede water – ongeveer 9 900 literwater word benodig om 'n bietjie minder as een liter melk te maak.[Bron: Google]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V16NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON stralesonenergieAarde se atmosfeerBKoue BenguelaWarmMosambiekSuidpool[Bron: Google Image]BRON 2.5AARDBEWING IN SA NET 'N KWESSIE VAN TYDPouza van der Fort'n Groot aardbewing in Suid-Afrika is 'n werklikheid, maar daar is geen manier omte voorspel wanneer dit gaan gebeur nie. Durban is uitgesonder as grootstebekommernis indien 'n aarbewing die kontinent tref.'n Groot verskuiwingslyn begin ondergonds by Port Shepstone en loop noord deurKwaZulu-Natal.Dr Hartnady van Umvoto Africa, 'n maatskappy wat spesialiseer in navorsing enkonsultasie in aardwetenskap, sê dat aardbewings voorkom wanneer tektonieseplate van die Aardkors beweeg, glip, skeur en teen mekaar skuur.Die tydsverloop tussen groot aardbewings met 'n omvang van meer as sewe wisselvan 500 en 1 000 jaar, het hy gesê. In sommige dele van die Oos-Afrika-skeurvalleistelsel het die laaste groot aardbewing ongeveer 1 000 jaar geledegebeur. Die volgende keer kan binnekort wees.'Dit is nie 'n kwessie van as nie, maar wanneer en dit kan selfs môe gebeur,' sêHartnady.[Bron: Google]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V17NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 2.6NekGangIntrusieplaatGangKoepel[Bron: Google Image]BRON 3.2Die Watersiklus(Die Hidrologiese Siklus)CDFBEGBomeA[Bron: Google Image]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V18NSS – Graad 10 Model (Bylae)DBE/2012BRON 3.3Swak vervoerVoer primêre produkt

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

Related Documents:

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

NOVEMBER 2019 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2019 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy .

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. FEBRUARIE/MAART 2018 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER EKSAMEN 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ URE Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye . Lewenswetenskappe V1/Graad 11 2 MOD/November 2015 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING .

4 Flexural Strength Kp/cm 950 ASTM D 790 5 Elongation at Break % 80 ISO R 527 6 Yield Stress Kp/cm 400 ISO R 527 7 Resistance to Heat mm 2 BS 4607 PART 2:70 CHEMICAL PROPERTIES Properties at 20_C Unit Values Method of Evaluation 1 Resist to Sulphuric Acid .g/45cm -0.13 3.19 2 Resist to Methylene Chloride % 3 ISO 2508/81 3 Resist. Water Absortion .mg/cm 2.0 ISO 2508/81 & DIN 8061 .