NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

3y ago
26 Views
2 Downloads
993.95 KB
12 Pages
Last View : 11d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Milena Petrie
Transcription

NASIONALESENIOR SERTIFIKAATNATIONALGRAAD 12GEOGRAFIE V1MODEL 2014BYLAEHierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V12NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 1.2: DREINEERPATRONEDendritiesReghoekigRadiaal[Bron: www.tulane.edu]FIGUUR 1.3: TROPIESE SIKLOONTROPIESE SIKLOON HARUNATropiese sikloon Haruna het op 18 Februarie 2013 in die Mosambiekkanaal ontwikkel.Dit het 'n topwindspoed van 150 km per uur bereik. Dit het aansienlik verswak toe ditdie land bereik het, waar 'n vorige stelsel reeds die land oorstroom het. Toe Haruna dieland tref, is 7 402 huise vernietig, rys- en mielielande is beskadig, 26 mense hetgesterf, 127 is beseer en daar was 'n uitbraak van siektes nadat die tropiese sikloonontbind het. Dit het op 24 Februarie 2013 ontbind.A[Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V13NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 1.4: STEDELIKE SKLandelikstedelikeoorgangsone[Bron: healthyurbanhabitat.com.au]FIGUUR 1.5: RIVIERSTELSELoorsprongmondingsytakkeCBAhoë rûensstrome[Bron: www.stevekluge.com]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V14NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 1.6: RIVIERBESTUURUMGENIRIVIER 'EEN VAN DIE VUILSTE' IN SA7 Junie 2013Deur Tony CarnieDurban – Die Umgenirivier is een van die vuilste riviere in die land, en onlangsestudies toon bewyse van cholera, shigella, salmonella en ander skadelike virusse enbakterieë by elke toetspunt tussen die Inandadam en Blue Lagoon in Durban.Die studie is bekendgemaak nadat die stad se gesondheidseenheid kommeruitgespreek het oor 'n vermoedelike uitbreek van diarree in Durban nadat tweekinders dood is en meer as 150 mense oor die afgelope drie maande gehospitaliseeris.Hoewel hulle nie die presiese bron van die besoedeling noem nie, sê die navorsersdat onvoldoende munisipale rioolverwerking en afloop van informele huise naby dierivier die waarskynlikste bronne van die virusse en bakterieë in die Umgeni is.'Geen vuilwaterverwerking word voorsien nie en onbewerke riool vloei direk in dieriviere en strome in. As gevolg van 'n tekort aan infrastruktuur in sommigenedersettings word inwoners dikwels gedwing om die rivieroewers te beset Mensewat hier woon, gebruik dikwels die besmette oppervlakwater vir gewasbesproeiing,ontspanning, en huishoudelike en persoonlike gebruik soos om mee te was, asdrinkwater en vir kosmaak, sonder dat die water vooraf behandel is.'Die 230 km-lange Umgenirivier is vir die studie gekies omdat dit die primêre bron vanwater vir meer as 3,5 miljoen mense is in 'n gebied wat byna 65 persent van dieprovinsiale bruto binnelandse produk genereer.[Bron: Mercury]FIGUUR 2.1: LUGDRUKSELLE[Bron: www.northwestpassage.blogspot.com]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V15NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 2.2: FLUVIALE LANDVORMS[Bron: www.easymapwork.blogspot.com]FIGUUR 2.3: SINOPTIESE WEERKAART[Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V16NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 2.4: VALLEIKLIMATEWarm lugBAKoue lugC[Bron: Anderson, 1975]FIGUUR 2.5: DREINEERBEKKENS[Source: Comet Program, Basic Hydro Science]ABwatervalTotale stroomafloopXCTotale stroomafloopY[Source: Comet Program, Basic Hydro Science]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V17NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 2.6: STROOMROOFSTCBAHarde rotsSagte rots[Bron: www.wikipedia.org]FIGUUR 3.1: LANDELIKE NEDERSETTINGSvloedvlakterivierStad – 4 kmwaterbronplaasopstalpadplaasgrensKopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V18NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 3.3: STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONESlandelik-stedelike oorgangsonevoorstedemiddestadA[Bron: GCSE Geography Examination]FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKINGSUID-AFRIKA GAAN SAAM MET DIE VERSTEDELIKINGSTROOMTwee derdes van die mense in Suid-Afrika woon nou in stedelike gebiede as gevolgvan toenemende verstedeliking oor die afgelope paar dekades. Die verhouding vanmense wat in stedelike gebiede woon, het van 52% in 1990 tot 62% in 2011toegeneem. Die gedeelte van dié wat in landelike gebiede woon, het vanaf 48% tot38% oor dieselfde tydperk afgeneem.Suid-Afrika se langtermynverstedeliking-neiging is hoofsaaklik die gevolg van mensewat na apartheid vryliker kan rondbeweeg. Groter ekonomiese groei in stedelikegebiede het mense ook na stede gelok om werk te soek, insluitend immigrante vanbuite die landsgrense.[Bron: %2520-%252022 Jan 2013.pdf]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V19NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 3.5: BYDRAE VAN EKONOMIESE AKTIWITEITE TOT DIE BBPBYDRAE TOT BBP12,1% 63,98,7% 2602SLEUTEL:1.2.3.4.5.19% 565 6.7.2,6% 783412% 3575LandbouMynbou en uitgrawingsElektrisiteit, gas en waterVervaardigingFinansiesKonstruksieInternet4% 12062% 5970100200300400500600[Bron: R 3.6: DIE MAPUTO-ONTWIKKELINGSKORRIDORDIE MAPUTO-ONTWIKKELINGSKORRIDOR ROIDie Maputo-ontwikkelingskorridor strek vanaf Witbank in Mpumalanga, deur Nelspruit,tot by die hoofstad van Mosambiek, Maputo. Die vervoerroete bied die kortsteverbinding van Gauteng, die nywerheidskern van Suid-Afrika, met 'n uitvoerhawe.Eenhonderd-en-dertig beleggingsmoontlikhede is vir infrastruktuurvoorsiening en virlandbou, mynbou, energie, chemikalieë en vervaardiging geïdentifiseer.Die belangrikste infrastruktuurprojekte is die N4-Maputokorridor-tolpad wat R1,5 biljoenkos, die opgradering van die spoorlyn van Ressano Garcia tot by Maputo, dieopgradering van die Maputohawe (insluitend baggerwerk om die hawe dieper te maak)en die opgradering van telekommunikasie.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V110NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 4.1: NEDERSETTINGSHIËRARGIEBaie grootMinsteKonurbasieGroot in dorpieBoeredorpieGehuggieBaie kleinGeïsoleerde plaasopstalMeesteFIGUUR 4.3: INFORMELE NEDERSETTINGSIn 2005 het daar na raming 934 miljoenmense in ontwikkelende lande in informelenedersettings gewoon. Daar word verwagdat die getal teen 2020 tot 1,5 biljoen salstyg, en teen 2031 tot 2 biljoen.[Bron: Menslikenedersettingsprogram: VN]Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V111NSS – Graad 12 Model – BylaeFIGUUR 4.4:DBE/2014KWESSIES OOR MAATSKAPLIKE GEREGTIGHEID IN LANDELIKEGEBIEDEDIE VERHAAL VAN SUID-AFRIKA SE LANDELIKE ARMESdeur Gara LaMarcheDit is die verhaal van die Skhosanas in 'n onderhoud deur Social Surveys Africa:Tot en met 2001 het hulle relatief goed op die plaas oorleef. Hulle het 'n kraan vir watergehad; hulle het vuurmaakhout gehad. Die plaas is toe aan 'n nuwe eienaar verkoopwat die Skhosanas nie daar wou hê nie. Vir twee jaar het hulle die uitsettingteëgestaan. Dit was tog die 'nuwe' Suid-Afrika, en vir die eerste keer het hulle regtegehad. Die plaaseienaar het egter hul waterkraan laat toeklem en hulle aangesê omgeen hout op sy grond bymekaar te maak nie. Uiteindelik het die eienaar vroeg eenmôre opgedaag terwyl die kinders nog geslaap het, die deur afgebreek en hul meubelsen besittings in die pad uitgegooi. Die kinders was bang dat hulle nie slaapplek sou hênie. Mnr. Skhosana was siek en kon nie meer werk nie. Mev. Skhosana sê sy sal 'dieondervinding om soos vuilgoed uitgegooi te word', nooit vergeet nie.FIGUUR 4.5: INFORMELE HANDELSTOORPLEKMa'Mlambo seVARSvrugte en groenteInformeel beteken iets wat ontspanne, gemaklik, aanpasbaar en sonder reëlsen regulasies is. As ons oor 'n informele ekonomie praat, verwys ons na 'nekonomie sonder reëls en regulasies. 'n Besigheid in die informele ekonomiesal byvoorbeeld nie belasting betaal nie. Dit volg nie wetgewing wat groter,formele besighede beheer nie.Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Geografie/V112NSS – Graad 12 Model – BylaeDBE/2014FIGUUR 4.6: DIE GAUTENG (PWV) -NYWERHEIDSTREEKSentrale sakekern en industriële gebiedGeproklameerde myngebiedResidensiële gebiedHoofwegSpoorwegRosslynINSETSEL beidHeidelbergVereeniging0 5 10 15 20kilometerKopiereg voorbehouINSETSEL BBrandstof/KragMark

Geografie/V1 4 DBE/2014 NSS – Graad 12 Model – Bylae Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . FIGUUR 1.6: RIVIERBESTUUR . UMGENIRIVIER 'EEN VAN DIE VUILSTE' IN SA . 7 Junie 2013 . Deur Tony Carnie . Durban – Die Umgenirivier is een van dievuilste riviere in die land, onlangse en

Related Documents:

nasionale senior sertifikaat-eksamen aanvullingseksamen - maart 2019 besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel ii - aanvullingseksamen bladsy 4 van 5

nasionale senior sertifikaat-eksamen november 2019 besigheidstudies: vraestel i eksamennommer . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 3 van 24 . nasionale senior sertifikaat: besigheidstudies: vraestel i bladsy 4 van 24

voorvereistes vir die toekenning van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) op Vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR). Die NSS sal toegeken word vir die bereiking van die uittreeleeruitkomste soos gestipuleer in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Graad 10-12 (Algemeen). (2) Hierdie beleid is gebaseer op die norme en standaarde waaraan alle assesseringsliggame ingevolge .

nasionale senior sertifikaat: afrikaans eerste addisionele taal: vraestel i bladsy 9 van 20 ieb copyright 2017 blaai asseblief om afdeling b opsomming

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. FEBRUARIE/MAART 2018 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NOVEMBER 2019 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2019 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy .

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AD 12. Visuele Kunste/V1 2 DBE/November 2017 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief. INSTRUKSIES EN INLIGTING . In hierdie eksamen moet jy die volgende vaardighede toon: Gebruik van die korrekte kunsterminologie Gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke Skryf en navorsing in 'n geskiedkundige en kulturele konteks .