'n Lekkerlees Storiefees! - My Klaskamer

2y ago
126 Views
8 Downloads
1.20 MB
10 Pages
Last View : 1m ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Giovanna Wyche
Transcription

w w w .k i n d er w er f .co .za b i ed aan :' n Lek k er l ees st o r i ef ees!Hi er d i e p ak k et m ag g r at i sv er sp r ei w o r d .Ko p i er eg Ki n d er w er f 2 0 1 5Lo eb i st o r i es k an aan g ek o o p w o r d o pKi n d er w er f se w i n k el b l adw w w .k i n d er w er f .co .za/ k o o p

Advert ensie/ borgbemarking@kinderwerf .co.zaWiskunde Probleme?Leerprobleme?By M ontessori M aths gebruik ons M ontessori gereedskap enbeginsels om w iskunde probleme in ' n japtrap uit te skakel. Ons leerjou hoe om die metodes by die huis toe te pas en w erk ' n individueleprogram vir jou kind uit. In slegs 4 sessies w ord meeste Wiskundeprobleme uitgeskakel.Vir Graad R tot 4Bel l vil l e Kaapst ad:Boek 'n gratis konsultasie/ demonstrasiemontessorimathssa@gmail.com

Het jy geweet ?Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep.Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 enGraad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub.Koop vir julle Loebi stories hierhttp:/ / www.kinderwerf.co.za/ koop/ index.php?route product/ product&product id 351&search selflees

Advert ensie/ borgbemarking@kinderwerf .co.zaKidspro klasse is nie dieselfde as ander rekenaarvaardigheidsklasse wat asbuitemuurs of by die skool aangebied word nie. Daar leer hulle kinders hoe ommet die programme op rekenaars te werk. Kidspro leer hulle leerders hoe omrekenaarprogramme te skep.By Kidspro leer kinders hoe om hulle idees 'n realiteit te maak - deur hulle teleer programmeer! Meer info by admin@kidspro.co.za

Het jy geweet ?Daar word gewoonlik twee drake in 'n eier uitgebroei, daaromhet Loebi tweeling sussies. Loebi was egter alleen in sy eier. Asjy nog nie die storie gelees het van hoe Loebi uit sy eier uitgebroei het nie kan jy dit gratis gaan lees byhttp:/ / www.loebi.co.za/ loebi% 20januarie% 203-% 20op.pdf

Het jy geweet ?Jy kan die volledige Loebi aktiw iteitsklub vir 0- 7 jariges w at insluit AL60 stories, 5 jaar se aktiw iteite vir jou kind, 60 plakkate w at perfek is virdie kinder- of klaskamer, ' n skoolgereedheidsprogram en nog meer!Perfek vir tuisskool en skole. Dit alles op ' n CD vir slegs R1400 . Jy spaaroor ' n R1000! Koop dit hier:http:/ / www.kinderwerf.co.za/ koop/ index.php?route product/ product&path 78&product id 349Kontak ons gerus vir voorbeelde en meer inligting oor die program: mail@kinderwerf.co.za

Het jy geweet ?Loebi se sussies se magies is gewoonlik groen!Wat is jou gunsteling kleur? Kleur die prentjie aan die eindevan die storie in met al jou gunsteling kleure!

Het jy geweet ?Loebi bly in Drakeland. In die Loebi stories ontmoet jy sommer baie karakters wat ookDrakeland bly: van Piti die vinnige posdraak, tot Tannie Vissie in die winkel wat baie kwaaiis. Gelukkig is Loebi se juffrou, Tannie Issi, by die klein drakie speelskool baie gaaf. Loebi ensy gesin gaan kuier ook baie by sy oom en tannie op die plaas Boeplala. Lees al hierdie indie Loebi stories en leer vir Loebi en Drakeland ken.

Advert ensie/ borgbemarking@kinderwerf .co.zaOn s h et 'n gr ootver sk eiden h eid Afr ik aan sek in der stor ies!!CD DVD en boek ies enopvoedk u n dige r eek se!15 % Af sl ag opSan dar t Hom e Ki t

Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep. Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 en Graad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie 3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub. Koop vir julle Loebi stories hier

Related Documents:

Teken: Laat hulle die stories of van die karakters of ʼn voorwerp in ʼn verhaal, bv. die ark of van die diere, teken. Voltooi letters: Van die jonger leerders kan letters net inkleur of versier. Skryf in d e lug: D r a ij o u g n d ek ls mtt tyf. hp tiv letters. Wees bedag op linkshandige leerders en help hulle om in die regte rigting te skryf.

they are and then spend time with them during remediation to help them with the basic skills. Mental maths skills improve hugely from Grade 1 to Grade 3. In Grade 1 learners might only manage 5 questions, especially when they have to write the answers, but by Grade 3 learners should manage 10 questions with written answers easily. 7.

Wiskunde Klaskamerbestuur en kultuur Die wiskunde klaskamer moet leerders aanmoedig om te waag, te eksperimenteer, te ontdek en te kommunikeer. Skep ʼn omgewing en atmosfeer wat georganiseerd is met goeie roetines. Kinders en onderwysers moet veilig, gelukkig en gerespekteer voel.

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

instructions (at least 4) and respond appropriately. Friends give each other 4 instructions, e.g. Walk 5 steps forwards. Turn right. Give three huge steps. Stop. Clap your hands 3 times, etc. Listen to stories, identify the main and answer higher-order thinking questions. Listen

Graad 1 Wiskunde COVID-19 Pakket Opgestel deur My Klaskamer (www.myklaskamer.co.za) Liewe ouer, Aangeheg is ‘n aanduiding van wat van u graad-1 leerder . met heelgetalle tot 10 en antwoorde met ‘n res insluit. . 1 10 4

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 3 Hersiene Nasionale Onderrigplan RIGLYNE OOR HOE OM DIE AANGEPASTE KURRIKULUM VIR TALE IN GRONDSLAGFASE TE GEBRUIK: Let op die volgende: 1. Die kurrikulum is aangepas om die kernkonsepte en vaardighede aan te spreek

BIOLOGY . SCIENCES ABOUT EARTH . SCIENTIFIC-THEORETICAL JOURNAL. Issued two times a year . Founder – Educational institution «Brest state university named after A.S. Pushkin» 2 / 2010. According to the order of Supreme certification commission 9 from January 15, 2010, the journal «Vesnik of Brest University» was included to the List of editions of the Republic of Belarus for publ