INLIGTINGSBROSJURE GRAAD R (word 6 Gedurende 2020)

3y ago
37 Views
2 Downloads
1.38 MB
16 Pages
Last View : 12d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Vicente Bone
Transcription

INLIGTINGSBROSJUREGRAAD R(word 6 gedurende 2020)Telefoon:Faks:E-Pos:Webwerf:011 362 6858086 607 1075Posbus 7www.laerskoolselectionpark.co.zaLaerskool SelectionparkOns kommunikeer met die ouers deur middel van die “kommunikeerder”. Ons vra vriendelikdat u die “D6 Communicator” aflaai op u foon of rekenaar – “Kies Laerskool Selectionpark”.Op hierdie manier sal u altyd op hoogte wees van wat aangaan by die skool

INHOUDSOPGAWE1.“Making Time”.2.Boodskap van Graad R personeel3.Bl 3.Bl 4Doel van Gr R.Bl 54.Personeelinligting.Bl 55.Kostes.Bl 66.Lys van benodigdhede7.Klerewinkeltye.Bl 78.Skooltye.Bl 89.Algemene Reëls – Gr R10.Buitemuurse aktiwiteite11.Skoolkwartale 2020 .Bl 1012.KleiresepBl 1113.Rympie wat kinders moet leer.Bl 1114.Skoolgereedheid vir Kleuters – Graad R .Bl 1215.Lys van skryfbehoeftes wat skool voorsien .Bl 15.Bl 7Bl 8Bl 92

MAKING TIMEDid you have lots of fun with your child today?Did you take time to climb, to run and toplay?Did you look at new things through hiseager eyes?Did you comfort and hold him when youheard his cries?Were your fingers all sticky with paint andcold glue?Was there enough play dough for him andfor you?Did you help him to cut, to paste and to thread?Or did you sit quietly and watch him instead?Was there enough time for a story last night?Did you talk about why the stars looked sobright?Did you talk about insects and why a beestings?Did you watch as a butterfly spread silky wings?Your child’s childhood years are soprecious and few;They’re gone in what seems just amoment or two!What he really needs most is foryou to be there to love him andshow him just how much you careBy Doreen Maree3

Spesiale boodskap vir ons nuwe maatjies!Ons hoop dat jy van jou nuwe skool hou! Hier by ons gaan jyslim word saam met jou nuwe maatjies!Ons het 3 goue reëls by ons Parkie Karnallie-skool: LuisterDinkDoenSjoe, dit is darem nie te moeilik nie né! As jy dit kan doengaan skool BAIE LEKKER wees!Jy moet nooit bang wees nie, ons juffrouens is daar om jouhandjie styf vas te hou!Ons sien uit daarna dat jy een vanons TROTSE Parkie Karnallies word!GroeteGr R Personeel4

DOEL VAN GRAAD RGraad R maak jou kind gereed vir Graad 1 en daarom werkons aan die volgende:Skryf van die kind se naamTel en herken syfersVroeë korrekte potloodgreepKen kleure en vormsVisuele diskriminasieOnderskei tussen goeie en nie goeiegedragOoreenkomste en verskilleKnip en plakDatahanteringVolgordeVolg opdragteHerkenning van shoof:::Mnr A.F. du PlessisMnr O.J. van SchalkwykMe Suzan Joubert5

KOSTES: Klasfooie:‘n Registrasiefooi van R750-00 is betaalbaar. R200 is betaalbaarsodra u die Aansoek om Toelating met die nodige dokumentasieinhandig – Balans van die fooie kan maandeliks afbetaal word. Die vollefooi van R750 moet vereffen wees, voor of op 30 September 2019.HIERDIE FOOI IS NIE TERUGBETAALBAAR NIE!!Die maandelikse fooie van R900-00 is betaalbaar voor of op die vyfdedag van elke maand vir elf maande vanaf Januarie tot November. Alleskoolfonds is vooruitbetaalbaar.Gebruik asseblief u Rekeningverwysingskode as verwysing vir allebetalings (regs bokant u naam en adres op die rekening).Omdat kontant ‘n veiligheidsrisko inhou verkies ons dat alle betalings perInternet gedoen word. Debietorder fasiliteite kan gereël word.Graad RR vorm nie deel van verpligte onderwys nie daarom is daar geensubsidies beskikbaar vir Graad R nie. Fooie sluit die volgende in: U maandelikse skoolfonds Bak-en-broufooi Afgerolde werkkaarte Musiekklas 1 keer per weekSodra u bewys lewer dat u fooi vir Januarie 2020 betaal is sal u kind syskryfbehoeftepakket ontvang.Alle afgerolde werksboeke BLY te alle tye DIE SKOOL SE EIENDOM Naskoolsentrumfooie:Naskoolsentrumfooie is betaalbaar oor 11 maande Eerste leerling:R870-00 per maand Tweede leerling:R800-00 per maand Derde leerling:R750-00 per maand Spesiale pakket vir GRAAD RR EN GRAAD R:Hierdie pakket sluit u Klasfooie en Naskoolsentrumfooie in!!Fooi: R1 700-00 per maand, betaalbaar oor 11 maandeHierdie is voorlopige fooie, alle fooie sal bekragtig word op ‘n Ouervergaderinglater vanjaar!6

LYS VAN BENODIGDHEDEDie skool voorsien al die skryfbehoeftes en bly die skool se eiendom.Sodra ons bewys ontvang dat u fooi vir Januarie 2020 betaal is sal u kindvan ‘n skryfbehoeftepakket voorsien word. Merk asseblief elke itemafsonderlik en stuur dit terug skooltoe. Die volgende items vorm nie deelvan die pakket nie daarom vra ons u om dit asseblief self aan te koop:(Al die items wat u aankoop is vir die hele jaar, ons gaan nie later in diejaar van u verwag om iets aan te koop nie) 1 Pak papierborde4 Rolletjies toiletpapier1 Boks sneesdoekies1 Houers vloeibare handseep2 Pakkies “Wet Wipes”1 StoflapPlastiek plekmatjie1 Witbordpen1Springtou1 Groot Plastiekbal1 Pak Zip Seal sakkies (klein)Kleiresep opbladsy 11Klei – (U maak dit self, sien resep op bladsy 11) Ukan ook klei koop, kyk asseblief virklei wat nie hard word nie. Plaasdie klei in ‘n plastieksakkie endaarna in ‘n lugdigte houer (kosblikgrootte) – Skryf asb. u kind senaam op die houerKLEREWINKELTYEMaandae tot Donderdae13:00 tot 14:30Vrydae13:00 tot 13:45Die winkel sal ook op die volgende dae en tye oop wees: Saterdag Maandag Dinsdag11 Januarie 202013 Januarie 202014 Januarie 202009:00 tot 13:0009:00 tot 13:0009:00 tot 13:00SAL VANAF 3 Desember 2019 GESLUIT WEES!7

Ons Gr R maatjies kom elke dag skooltoe met diehempie wat gemerk is vir die betrokke dag vandie week. (Nie verpligtend)U kind leer nou die verskillende kleure asook diedae van die week kenAl die klere is beskikbaar in die “Kleretrommel”SKOOLTYEGr RR, Gr R, Gr 1 en Gr 2: Maandae tot Vrydae:Skool begin STIPTELIK om 07:25 tot13:05 Wagklas: Indien u nie u kind om 13:05 kan kom haal nie kan diekind, onder toesig, in die wagklas wag tot 13:35 ‘n Kind mag hier wag vir ‘n ouer broer of sustertotdat die skool uitkom om 13:35 GEEN WAGKLAS OP VRYDAE!!ALGEMENE REËLS VIR GRAAD RVir die eerste twee weke verdaag die kinders om 12:00. Omveiligheidsredes mag die kinders slegs by die klas afgehaal wordNa twee weke verdaag ons om 13:05. Daar sal toesig wees tot13:35Merk asseblief al u kind se klere, kosblikke, waterbottels ens.Die kleinhekkie by die Gr R klasse word om 07:25 gesluit en eersweer om 13:05 oopgesluit8

Om orde en dissipline in die klas te handhaaf versoek ons u assebliefvriendelik om u kind in die oggend by die wagklas te besorg en danasseblief dadelik te verdaagIndien u iets met die Onderwyseres wil bespreek moet u assebliefvooraf ‘n afspraak – Juffrou kan ongelukkig nie soggens ouers tewoord staan nie!Kospakkie: Pak asseblief elke dag vir u kind ‘n voedsame kospakkie Van Maandag tot Vrydag ag ons die volgende as ‘n gesondekospakkie: Cerealbars Vrugtestokkies Biltong Kasies Vars vrugte Yogurt Soutkoekies (Cheddar) Geen gaskoeldranke nie asseblief – slegs vrugtesap ‘n Voedsame broodjie kan by die Mamma-kombuisaangekoop wordKinders mag op elke tweede DONDERDAG van die maand snoepiegeldbring (nie meer as R25-00)-hulle kan ook die snoepiekaart gebruik.Inligting is op die D6 Kommunikeerder beskikbaar. Die ander tweeDonderdae “Bak en Brou” onsOns het een maal per kwartaal ‘n Pretdag. Meer inligting sal laterdeurgegee wordBUITEMUURSE AKTIWITEITE Atletiek:Alle Gr R leerlinge neem deel aan die interhuisatletiek Young Engineers: Word een keer per week vir 45 minute gedurende skooltydaangebied. Kontak vir Ronel by 083 715 3339 Playball: Ballet:Word een keer per week vir 30 minute gedurende skooltydaangebied (Betaling direk aan Playball) Kontak Me MandieWagner – 011 811 6329Lesse word by die skoolsaal aangebied. (Betaling direkaan afrigter) Kontak René 082 304 81919

Rugga Kids:Word een keer per week vir 30 minute gedurendeskooltyd aangebied. (Betaling direrk aan Rugga-Kids)Kontak Mnr Johan van Schalkwyk - 082 327 0846 Petite Netbal:Word een keer per week vir 30 minute gedurendeskooltyd aangebied. (Betaling direk aan Petite Netbal)Kontak Mnr Johan van Schalkwyk – 082 327 0846 Mini-Hokkie:Hierdie is ‘n wintersport. (Julie tot September)Die kinders oefen dan vanaf 13:45 tot 14:30Skoolaktiwiteit – Geen kostes Drama:Lesse word by die skool aangebied gedurende skooltyd.Kontak Elize by 082 457 6169 Braingym:Lesse word aangebied gedurende skooltydKontak vir Thys Lourens by 082 254 1188 Tennis:Lesse word aangebied gedurende skooltydKontak Gary Cotton 082 774 4364 Musiek:Lesse word aangebied gedurende skooltyd, deur ‘ngekwalifiseerde musiekonderwyseres. Geen kostes Mini-Skaak:Word 1 keer per week vir 30 minute gedurende skooltydaangebied. Betaling: EFT in dieselfde rekening as dieskoolfonds met n duidelike verwysing Mini-skaakKontak Me S. Joubert 082 315 5181Gr. R het hul Gradeplegtigheid aan dieeinde van die jaar – daar is kostes aan verbondevir die huur van die toga asook die SertifikaatSKOOLKWARTALE VIR 2020KWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3KWARTAAL 18/0929/0902/1210

RESEP VIR KLEI500ml200ml30mlMeelSoutKremetartPlaas in ‘n kastrol. Voeg volgende by:o 500mlWatero 30mlOlieo 2,5mlGeursel of KleurselRoer oor vinnige hitte in kastrol tot klonte vorm. Verlaag hitte.Roer tot klammigheid verdwyn. Wag tot afgekoel is voor beginknie. Knie vir 5 minute – (Gee elastisiteit)NB: Moet asseblief nie enige van die bestanddele uitlaatnie!!Mamma, leer asseblief vir jou kleuterhierdie rympie sodat ons dit almal saamkan opsê die dag wanneer die skool begin!RYMPIEOU JUFFROU PADDA“Tien klein paddatjies, kom sit in ‘n kringBring julle boekies en laat ons sing.Maak julle bekkies wawyd oopEn sing vir my so soet soos stroop.”“Kwak kwak kwak!Kwek kwek kwek!”Tien klein paddatjies maak my gek11

SKOOLGEREEDHEID VIR KLEUTERS – GRAAD RMamma, ons vra jou vriendelik om hierdie riglyne te lees en die oefeningemet u kind by die huis te doen Deur dit te doen sal u vind dat u kleutergelukkig by die skool en by die huis sal wees!Wat is skoolgereedheid?Skoolgereedheid hou verband met die kind se ontwikkeling op vier vlakke: Sosiale- en emosionele ontwikkeling Perseptuele ontwikkeling Fisiese of biologiese rypingsvlak Intellektuele ontwikkelingsvlak‘n Kind se sosiale vaardighede en –aanpassingsvermoë bepaal tot ‘n grootmate hoe gelukkig die kind by die skool gaan wees. Motoriese ontwikkeling:Die kind se motoriese ontwikkeling help hom om ‘n gesonde engebalanseerde leefwyse te handhaaf. ‘n Agterstand in motorieseontwikkeling kan lei tot moegheid, wat verder mag aanleiding gee totrusteloosheid, afleibaarheid, swak konsentrasie en koördinasieprobleme.Ons gee vir u voorbeelde van aktiwiteite wat u met die kind kan doenom sy motoriese vaardighede te ontwikkel:Groot motoriese vaardighede: (Samewerking van groot spiere indie liggaam) Klim-en-klouteraktiwiteite Springaktiwiteite (balspele en touspring) Balanseeraktiwiteite (huppel, eenbeenstaan,eenbeentjiespring, loop op ‘n lynFyn motoriese vaardighede: (Samewerking van die klein spiere indie liggaam) Frommel van papier Skêr aktiwiteite en inkleur Inryg van krale / wasgoedpennetjies vasknypSwak motoriese beplanning kan swak werkspoed en lompheid totgevolg hê en kan daartoe lei dat die kind langer neem om nuwevaardighede aan te leer.12

Spraak en Taalontwikkeling:Taalontwikkeling begin op ‘n vroeë ouderdom, voor lees en skryf. Diekind dink in taal en druk sy gedagtes in taal uit. Graad R leerdersmoet effektief kan kommunikeer deur taal, kuns, beweging, musiek endramatisering van fantasie ervaringsAktiwiteite: Oorvertel van stories Liedjies en rympies Telefoon korrek te beantwoord / boodskap noukeurig oor tedra Emosionele en Sosiale ontwikkeling: Positiewe selfbeeldontwikkeling Hantering van emosies Empatie met ander Toepaslike sosiale interaksieGraad R kinders wat emosioneel en sosiaal nog onryp is, vind ditmoeilik om in die klassituasie aan te pas en aktief deel te neem. Hullesukkel om hulle emosies te hanteer, is dikwels bakleierig, onwillig omnuwe dinge aan te pak en in groepe te werkAktiwiteite: Wees ‘n voorbeeld vir jou kind deur te wys dat jy ander segevoelens, geloof en kultuur respekteer Beklemtoon jou kind se positiewe eienskappe en help hom omaggressie en negatiewe gevoelens te verwerk en selfvertroue teontwikkel Dus: laat die kind besef dat, hoewel jy sy verkeerde optrede /gedrag nie aanvaar nie, jy hom nog steeds as mens aanvaar enlief het Moedig groepspel aan Perseptuele ontwikkeling:Dit is die akkurate waarneming, organisasie en interpretasie vaninligting wat vanaf die sintuie na die brein gestuur word.13

Visuele persepsie: (Inligting wat vanaf die oë na die brein gestuurword:Aktiwiteite: Raak met jou hand aan jou knie / toon / kop ens Identifiseer liggaamsdele aan ‘n pop Plaas 6 voorwerpe op ‘n skinkbord. Kind kyk ongeveer 3sekondes, bedek, kind moet opnoem wat hy kan onthou Legkaarte bouOuditiewe persepsie: (Inligting wat vanaf die ore na die breingestuur word)Aktiwiteite: Gee verskillende opdragte bv. raak met jou hand aan jou kopen spring twee keer in die lug ens. Oorvertel van storie in eie woorde Sê ‘n nommer of letters en laat die kind dit herhaal Klank ‘n woord, bv. k-a-t; die kind moet sê wat hy gehoorhetDie belangrikste van alles in die lewe is dat u, u kind moet geniet!! U moetu kind soveel moontlik liefde gee en hom aanvaar vir wie hy is (onthouelkeen van ons het ons eie unieke persoonlikheid)14

SKRYFBEHOEFTES WAT DIE SKOOL VOORSIEN(Bly die skool se eiendom)GRAAD R – 20201 x 125ml211111 Pak2 x 20’s111211 x 12’s111Alcolin Kouelym (Superior Wood & Paper Adhesive)Amos (Groot)WitbordWitbordpen – Swart (Maxiflo White Board Marker)Skêr – (Een klein gaatjie vir die duim & een groter gaatjie vir 3 vingertjies)A4 160g Board Bright Pad Assorted 20’s – KartonneGekleurde gompapierFaber-Castell Trigrip Inkleurpotlode (Onthou diespesiale skerpmaker vir die driehoek potlode is in die dosie!!!)Skerpmaker (metaal) (Die een met 1 x groot 1 x kleingaatjie)Faber-Castell Goldfaber Beginners Pencil H – TrigripPennesakkie – materiaal 35cm lankDeurskynende waterdigte boeksak met ritsluiter35 stuk legkaartDik Koki’sUitdraai kryte (Mon-Ami)Ringbinder (dun leer)Inkleurboek ongeveer 300 bladsyeJy gaanleer skryf15

16

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 4 VAN TOT VAN TOT VAN TOT VAN TOT 15/01 20/03 31/03 12/06 07/07 18/09 29/09 02/12 Gr. R het hul Gradeplegtigheid aan die einde van die jaar – daar is kostes aan verbonde vir die huur van die toga asook die Sertifikaat

Related Documents:

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

C Skryfbehoeftes vir die teorie-eksamens (iv) D Hernasien, Punteverslag en Eksaminatorsverslag (iv) NOTAS TOV SOLFANOTASIE: Voorgraad 1 – Graad 3 (v) VOORGRAAD 1 1 . GRAAD 1 4 . GRAAD 2 9 . GRAAD 3 14 . GRAAD 4 20 . GRAAD 5 26

Graad-gids vir ouers Graad 7 1 Graad 7 7.1 Ons visie vir graad 7 Hierdie gids vir Graad 7 is nie ‘n beleidsdokument nie.Elke klas is anders, verskillende onderwysers bied vakke verskillend aan, en

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

BEVORDERINGSVEREISTES VIR GRAAD 4 - 6: 1. Graad- tot- graad- bevordering binne die toepaslike ouderdomsgroep sal die aanvaarde norm wees indien die leerder nie die gewenste vordering in die daarop volgende graad toon nie. 2. Die volgende dien as riglyne om ʼn leerder se vordering in graad 4 tot

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

(b) Onderrigtyd vir Graad R, 1 en 2 is 23 uur en Graad 3 is 25 uur. (c) Onderrigtyd vir Tale in Graad R-2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. ’n maksimum tyd van 8 uur en ’n minimum tyd van 7 uur word aan huistaal toegeken. Vir Addisionele Taal word ’