PROSPEKTUS 2018 - Irp-cdn.multiscreensite

3y ago
76 Views
3 Downloads
2.13 MB
32 Pages
Last View : 17d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Helen France
Transcription

Prospektus2019HOëRSKOOL ELDORAIGNEPROSPEKTUS2018

InhoudsopgaweAlgemeen3-8Visie, Missie, Erekode3Skoollied 4Simboliek van ons wapen 5Die 10 Sterre waarna ons Reik 6Toekomstige Eldo’s 7Eldo-Bestuur 7Eldo-AkademieEldo-Sentrum vir oneel 16Kultuurkarnaval 16Eldo-Dans 16Eldo-Sang: La Voce Studio 17Eldo-Zing 17Eldo-Ridenté: Koor 17Eldo-Musiek: Eldoraigne Musique 17Eldo-Ensemble 18Eldo-Produksie 18Eldo-Redenaars, Orators en Debat 18Voortrekkers 18Eldo-Atletiek 20Eldo-Rugby 20-21Eldo-Netbal 21Eldo-Krieket 21-22Eldo-Krieket Akademie 22Eldo-Hokkie 22-23Eldo-Tennis 23Eldo-Landloop 23Eldo-Gholf 23Eldo-Skaak 24Eldo-Trompoppies 24Eldo-Sagtebal 24Eldo-Skyfskiet 25Eldo-Perdesport 25Eldo-Swem 25Eldo-Muurbal 26Eldo-Bergfietsry 26Eldo-Boogskiet 26Eldo-Onnies19Eldo-Sosiaal en ander27-29Eldo-Bemarking 30Eldo-Infrastruktuur 312

Ons VisieHoërskool Eldoraigne se leerlinge word toegerus om hulle roeping te vervul.Ons MissieHoërskool Eldoraigne is ten volle verbind om leerlinge toe te rus om hul roeping tevervul deur: Kwaliteit onderrig in vennootskap met alle belangegroepe deur effektiewe benutting van alle hulpbronne.Ons ErekodeAs leerling van Hoërskool Eldoraigne onderskryf ek ons gesamentlike strewe, wat soosvolg lui: Ons streef die vervulling van ons roeping na in die uitlewing van die deugde soosgesimboliseer in ons skoolwapen: Waarheid, eerlikheid, regverdigheid, reinheid, lieflikheid, alles wat mooi en goed virdie lewe is. Ons belowe trou aan ons land en ons nasie en ons eer ons volkslied en vlag assimbole van ons burgerskap. Ons is lojaal teenoor ons skool, ons mede-leerlinge en ons onderwysers. Ons stel ons skoolplig voorop en streef na die bevordering en uitbouing van ‘nhartlike verhouding tussen leerlinge en personeel en leerlinge onderling. Ons betoon aan alle mense die respek wat hulle toekom. As seuns en dogters betoon ons aan mekaar die nodige agting en probeer om onssó te gedra, dat ons mekaar se eer altyd waardig sal wees.3

SkoolliedOns naam: Simbool van streweDie Hoërskool EldoraigneIn wil en werk en leweSal trots jou ster verskyn,Ons het ‘n taakOns sal bly waakOor groot en ook oor kleinOns bou tesaam ons skool se naamDie Hoërskool EldoraigneREFREINSuiderkruis blink oor daleTeken van ewige pandVlam van ons idealeVlam oor die groen van ons landOns Hoërskool EldoraigneJou leuse sal oor ons skynOns sal ons roeping vervulOns sal ons roeping vervul!Die silwer van die leweWord skoner meer en meerDeur vaste roepingstreweDeur arbeid nuut poleerBehou en bouDan bly ons trouDeur liefde en deur werkGod sal getrou ons hande houMet Hom is ons so sterk.4

Simboliekvan ons wapenDie simboliek van ons wapen hang nou saam met ons leuse:Vervul jou roepingDie twee kleure van die wapen, wit/silwer teen die groen agtergrond of groen teen ‘n witagtergrond, het simboliese verband met die leuse. Dit simboliseer die krag en die vuurvan die jeug (groen) in sy suiwerheid van strewe (wit) na roepingsvervulling, wat tenbeste weergegee kan word in die woorde van Fil. 4:8“ .alles wat waar, eerbaar, regverdig, rein, lieflik en loflikis.”Binne in die skild is ‘n gestileerde vlam in drie vlakke teen die agtergrond van dieSuiderkruis.Die vlam is simbolies van die Christelike grondslag van ons strewe. Die drie vlakkewaarin die vlam verbeeld word, versinnebeeld die drie wesenskenmerke van dieChristelike geloofsuitlewing: Geloof, Hoop, Liefde - die Geloof wat ‘n vaste vertroueis op wat ons Hoop en wat deur die Liefde geopenbaar word.Die Suiderkruis wys heen op ons land- en volkverbondenheid. As kinders van die land,‘n volk onder die Suiderkruis, wil ons ons roeping vervul. Die vyf sterre waarin dieSuiderkruis uitpunt, is sinnebeeldig van die karakteradel van deursettingsvermoë,regverdigheidsin, liefde vir die eie, tradisievastheid en godsdienssin.5

Die 10 Sterre waarna ons Reik6

Toelating van Nuwe LeerlingeToelatingsvereistes is goedgekeur deur die Beheerliggaam: Die etos en kultuur van die skool, soos vergestalt deur die gemeenskap. Amptelike onderrigtaal is Afrikaans. By inskrywing moet ‘n leerling ‘n bevredigende skolastiese rekord kan voorlê.Indien dit nie beskikbaar is nie, of indien daar twyfel bestaan, kan ‘n leerling aantoetse onderwerp word om sy plasing in ‘n bepaalde graad te bepaal. Leerders moetvoldoen aan die akademiese standaard wat gestel word. ‘n Afskrif van die leerling se skaart en die nuutste rapport vanaf die vorige skool moet byinskrywing beskikbaar wees. ’n Afskrif van die identiteitsdokument van die ouerverantwoordelik vir die finansies, moet ook ingedien word. Leerders moet hulle onderwerp aan die gedragskode van die skool. Skoolgeld soos bepaal deur die ouers tydens die Algemene Ouer Jaarvergadering,is jaarliks betaalbaar. Ouers ontvang maandeliks rekeningstate.Huidige skoolfonds is R27 500 per jaar met ‘n administrasiefooi van R300. Die eerstepaaiement, R2 300, is betaalbaar voor 30 November 2018. Die eerste paaiement enadministrasiefooi is nie terugbetaalbaar nie. Die uitstaande balans van tien paaiementeword vanaf Januarie tot Oktober betaal.Beheerliggaam en Ondersteunersklub Die Beheerliggaam word saamgestel uit verkose ouers, die Hoof enverteenwoordigers van die personeel, leerders en nie-akademiese personeel, soosvoorgeskryf deur die Onderwyswet. Die inisiatief van die ouers en hulle wye betrokkenheid by die skool maak van dietotale skoolgemeenskap ‘n gelukkige, konsensieuse gemeenskap wat saamwerk totvoordeel van die leerders in die skool. Die Bond van Oud-Eldo’s (BOE) en Ouer-ondersteunersklub (Eldo-Hartklop) bestaan uit ouers en lede van die gemeenskap wat ten doel het om:- Die belange van die leerders, ouers en onderwysers te bevorder.- Samehorigheid en lojaliteit tussen alle betrokke partye uit te bou- Fondse te in en beskikbaar te stel ter verbetering van fasiliteite en terondersteuning van alle buitemuurse aktiwiteite.SkoolbestuurDie skoolbestuur bestaan uit die Hoof, Bestuurshoofde en Departementshoofde.Die Bestuurshoof: Akademie asook Departementshoofde is ook verantwoordelikvir die volgende vakgroeperings:Amptelike Tale:Inligtingstegnologie: Afrikaans Inligtingstegnologie Engels RekenaartoepassingstegnologieWiskunde:Tegnologiese vakke:7

Wiskunde Ingenieursgrafika- en Ontwerp Wiskunde Geletterdheid Tegnologie Elektronika Gasvryheidstudies VerbruikerstudiesNatuurwetenskappeKunste: Fisiese Wetenskap Dramatiese Kunste Lewenswetenskappe Visuele Kuns Ontwerp Skeppende KunsteEkonomiese- en Bestuurswetenskappe:Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe: Rekeningkunde Rekeningkunde Besigheidstudies Besigheidstudies Ekonomie Ekonomie Toerisme ToerismeGeesteswetenskappe:Opvoedkundige Leiding Geografie Lewensoriëntering GeskiedenisDie Departementshoofde is verantwoordelik vir alle vakaangeleenthede in hulledepartemente en van hulle tree ook op as Graadhoofde van die onderskeie grade.Die Departementshoof Opvoedkundige Leiding (DSO) kan gekontak word vir problemewat die leerders ervaar, bv. vakkeuses, studiemoontlikhede of persoonlike probleme.By die skool word hoë prioriteit aan akademie gegee. Die personeel is baie ervare enis hoogs gemotiveerd om die beste resultate te lewer. Daar word jaarliks hoogstaandeprestasies gelewer. Die groot aantal leerders wat met sewe en meer onderskeidingsslaag, getuig daarvan. Hierdie uitstaande prestasies word op die ererol van die skoolaangebring.Die afgelope paar jaar is die skool telkens aangewys as een van die top tienakademiese skole in Gauteng.Daar word nie net aan die goeie presteerders aandag gegee nie. Alle leerders, veralmoontlike druipelinge, ontvang spesiale aandag en hulp sodat hulle ook suksesvol kanwees in hulle studie.Ekstra klasse word aangebied en leerders volg ‘n rooster waar daar spesifieketydgleuwe aan sport, akademie en kultuur toegeken word.Verpligte oggendklasse vir Graad 11- en 12-leerders , volgens ‘n rooster, wordaangebied.Daar is elke Vrydag en Maandag verpligte studie- en of huiswerkklasse, direk na skool,vir geïdentifiseerde leerders, soos gereël deur onderwysers.Ons streef daarna om voorsiening te maak vir die uiteenlopende vermoëns, aanleg enbelangstelling van individuele leerders in die vakkeuse wat aangebied word.8

VAKKEUSESGraad 8-9Verpligte leerareasVerpligte vaardigheidsvakke Afrikaans Rekenaarstegnologie EngelsVerrykkingsvakke - kies een WiskundeVerpligte vaardigheidsvakke Natuurwetenskappe - NW- Fisiese- en Lewenswetenskappe) Tegniese Tekene Gasvryheidstudies Sosiale Wetenskappe - SW- Geskiedenis- Geografie Ekonomiese en BestuurswetenskappeEBW- Rekeningkunde: 60%- Besigheidstudies: 40% Tegnologie Skeppende Kunste- Kuns- Drama Kunste- Dans- Drama Elektronika Toerisme Sportkunde* - Rugby, Netbal,Hokkie, Krieket, Tennis, Gholf of Skaak.(*Afhangend van getal belangstelling)Neem kennis: Indien Kunste gekiesword, moet die betrokke of kunsteaktiwiteit ook aangedui word. ‘n Kortverslag van deelname en prestasie in dieaktiwiteit moet saam met die aansoek omtoelating ingedien word. Daar is ruimte indie aansoekvorm hiervoor. LewensoriënteringVAKKEUSESGraad 10-12In die graad 8 jaar voltooi al ons graad 8 leerders leervaardigheidstoets en in graad9, aanleg- en belangstellingstoetse, om die vakkeuseproses te vergemaklik. Tydens‘n spesiale vakkeuse-inligtingsaand wat jaarliks in Augustus vir graad 9 leerders enouers gehou word, word alle aspekte rakende die vakkeuses, toelatingsvereistes virtersiêre inrigtings, die uitslae van bogenoemde toetse en vraelyste en ander relevanteinligting indringend bespreek.A - Verpligte vakkeAfrikaans (Amptelike Huistaal)Wiskunde of Wiskundige GeletterdheidEngels (Eerste Addisionele Taal)LewensoriënteringB - Kies 3 vakkeLewenswetenskappeGeografieFisiese WetenskappeRekeningkundeIngenieursgrafika en singstegnologieVisuele KunsGeskiedenisElektronikaVerbruikerstudiesC - Addisionele vakkeFransAlpha Wiskunde9

Ander vakaangeleenthedeRekenaarverwante vakkeRekenaartoepassingstegnologie (RT) ‘n Verpligte vaardigheidsvak) (Gr 8 en 9)Daar word wel toetse en eksamen geskryf. Ons poog om doelgerigte kursusmateriaaldaar te stel om ons leerders toe te rus met toetsbordvaardighede binne modernetegnologiese sentrums. Ons fokus in graad-8 op Word, Excel en Powerpoint, terwylgraad 9-leerders gevorderde Excel formules en grafieke behandel, asook webontwerpin HTML.Inligtingstegnologie (IT) of Rekenaartoepassingstegnologie (RT) Gr 10 - 12Inligtingstegnologie is onderhewig aan keuring op grond van akademiese prestasie indie vak Wiskunde. (Let wel: Wiskunde en NIE Wiskundige Geletterdheid nie MOETsaam met Inligtingstegnologie geneem word).RT verskil van IT in die volgende opsig:RT fokus op die hantering van inligting en oplos van probleme deur die gebruikmakingvan toepassingspakette (Word, Excel, Access, Powerpoint, Webbladsy ontwerp (HTML)ens). Teoreties word daar in RT aandag geskenk aan die volgende onderwerpe:hardeware, sagteware, netwerke, rekenaar-sekuriteit en rekenaaretiek.IT fokus op die oplos van probleme hoofsaaklik deur middel van programmering(Scratch, Delphi). Webontwerp en die opstel van ‘n databasis vorm ook deel van hulsillabus. IT fokus op aspekte soos e-kommunikasie, mens-rekenaar interaksie, sosialeimplikasies van die rekenaar, nuwe tegnologie ens.Gasvryheidstudies Gr 8 & 9 verryking: keusevak. Gr 10 – 12 keusevakGasvryheidstudies is ‘n opwindende studierigting en van die weinige rigtings waar ‘nleerder vanuit die skool in ‘n beroep kan instap. Ons leerders is baie gewild by verskeietersiêre opleidinginstansies danksy van hulle goeie basiese opleiding.Leerders word by die leerproses betrek deur aktiwiteite wat direk op hul ervaringsveldgerig is. ‘n Wye reeks aktiwiteite wat verskeie vaardighede toets en wat vir selfevaluering voorsiening maak, is in elke eenheid vervat, naamlik: Sjef - nie net om koste maak nie, maar ook die fynere kuns om dit aantreklik aan te bied. Restaurantdiens- behels Maitre d’hotel, kelner, kroegman en kroegassistent.Ons spog met n lieflike restaurant, La Doraigne, waarheen ouers tydens praktieserestaurantaande kan wegbreek vir ‘n heerlike ete en kuier. ‘n Besondere hoë standaardword hier gehandhaaf.Sportkunde Graad 8 & 9 Verryking: keusevak Rugby, Netbal, Hokkie, Tennis, Krieket, Gholf en Skaak Afhangend van die getal belangstellingSportkunde het ten doel om leerders meer bewus te maak van die wetenskaplikebeginsels waarop sport en oefening gebou is en om leerders die geleentheid te bied omvaardighede te ontwikkel en uit te bou in ‘n bepaalde sportsoort. Die basiese beginsels,geskiedenis en etiket van die betrokke sport word oorgedra na die leerders, sodat hulleliefde en kennis van die sport geoptimaliseer kan word.10

Spesiale aandag word aan individuele vaardighede geskenk. Buiten die vaardighede,word die vak aangewend om die spelers toe te rus as afrigters, skeidsregters,statistikusse, ens. Die leerders maak ‘n keuse uit die praktiese komponente. Weensdie gespesialiseerdheid van die kursus, kan slegs twintig leerders per sportsoortgeakkommodeer word. Spelers kan dus na aanleiding van die aansoeke, aan ‘nvaardigheidstoets onderwerp word voor toelating toegestaan word. Leerders watSportkunde as vak neem, moet verkieslik ook die sport beoefen by die skool. Sommigesportkunde vakke word deur professionele afrigters hanteer en daarom word daar ‘naddisionele fooi daarvoor gehef. Die Sporthoof kan geskakel word vir meer inligting.Sportkunde is die vak om te neem as jy ernstig is oor sport.KunsIn Graad 8 en 9 is Kuns een van die komponente van Skeppende Kunste. Dit behels‘n teoretiese komponent (kunsgeskiedenis) en ‘n praktiese komponent nl Tekenkuns enSkilderkunsIn Graad 10-12 neem leerders Visuele Kuns of Ontwerp as een van hul sewevakke. In beide hierdie vakke behels die praktiese komponent ten minste een uur setuiswerk per dag.Visuele KunsIn die praktiese komponent word verskeie dissiplines ingesluit soos skilderkuns,tekenkuns, beeldhoukuns, asook verskeie handvaardighede. In die teoretiesekomponent word gefokus op visuele geletterdheid en kunsgeskiedenis, insluitendeinheemse kultuur.OntwerpDie praktiese komponent sluit in grafiese ontwerp, inligtingsontwerp, interieurontwerp,asook ander ontwerpdissiplines. In die teoretiese komponent word gefokus op visuelekommunikasie en die geskiedenis van ontwerp.Dramatiese KunsteIn Graad 8 & 9 is Drama een van die komponente van Skeppende Kunste.In Graad 10-12 kan leerders Dramatiese Kunste as een van hulle vakke oorweeg.Dit is nie net vir leerders wat akteurs wil word bedoel nie, maar vir almal wat regte,teologie, onderwys of enige ander beroepsrigting kies waarin ‘n mens met mense werk.Dit versterk jou selfvertroue en jou vermoë om jouself uit te druk in elke situasie. Die vakbestaan uit 50% teorie, 50% prakties en hope pret.Dans Gr 8 & 9 verryking: keusevakDit word in Graad 8 en 9 as een van die verrykingsvakke aangebied. Die teoretiesekomponent behels dansgeskiedenis, musiekgeskiedenis en anatomie. Die praktiesekomponent is gebaseer op Kontemporêre dans.Tegniese vakke/Ingenieurstudies Gr 8 & 9 Verryking: keusevak. Gr 10 – 12 Keusevak Hierdie vakke word aangebied vir leerlinge wat hulle dalk later in ‘ningenieursrigting wil kwalifiseer.Handvaardighede en skeppingsvermoë word deur Tegniese Tekene verbeter.Ingenieursgrafika en -ontwerp bied ook die geleentheid om die grondbeginsels vanCAD aan te leer.11

Tegniese TekeneLeerders met ‘n tegniese aanleg kan dus in ‘n akademiese studierigtinggeakkommodeer word deur Tegniese Tekene in Graad 8 en 9 te kies.Ingenieursgrafika en –ontwerpIndien IGO in Graad 10 – 12 geneem word, MOET Wiskunde en NIE WiskundigeGeletterdheid daarmee saam geneem word. Fisiese Wetenskap is ‘n sterk aanbeveling.Elektronika Gr 8 & 9 Verryking: keusevak. Gr 10 – 12 KeusevakBuite-kurrikulêre vakkeSekere ekstra-, agste-, buite-kurrikulêre- en ander verrykingsvakke word op onsskoolterrein aangebied, na die gewone skoolure (07:25 – 14:00)EntrepreneurskapGraad 8-leerders kan Entrepreneurskap as ‘n vak neem by Die Sentrum virUitnemendheid. Ons skool is geakkrediteer deur die Noordwes-Universiteit (Potchkampus) om ‘n kursus in Entrepreneurskapvaardighede aan te bied. Na suksesvollevoltooiing van die kursus ontvang leerders ‘n sertifikaat van die Universiteit.Die kursus strek oor twee of drie jaar (sien uiteensetting) en bied aan elke individubesondere voordele: Praktykgerigte opleiding ‘n Waardevolle sertifikaat om by ‘n CV te voeg (sien voorbeeld) ‘n Voorsprong bo ander persone met werkaansoeke Die reglement vir toekennings maak ook voorsiening vir meriete, kleure en erekleurevir Entrepreneurskap, afhangende van prestasies behaal vir dieonderskeie modules.Die volgende ter inligting: vyftien lesse van een uur elk per module – bywoning van die lesse is verpligtend. Klasse afgehandel teen einde September. Klastoetse: een per vak – dit vorm deel van die jaarpunt. Eksamen: na afhandeling van elke vak. Slaagsyfer: 50% met ‘n sub-minimum van 45% in die eksamen. Gewone sakrekenaar word benodig. Die ideaal is dat leerders in graad 8 met die kursus begin en dit in graad 10 voltooi.Leerders kan egter ook in graad 9 of graad 10 begin.Dit is moontlik om twee modules in een jaar te doen en die kursus dus in twee jaar tevoltooi: Jaar 1Module 1 Jaar 2Module 2 en 3 OF Module 2 Jaar 3Module 3Die tyd en weeksdag van klasse sal saam met die groep bepaal word.Die koste verbonde aan die kursus word addisioneel deur die ouers betaal, asook die12

aankoop van die handboek. Die boek word deur die NWU-kampus verskaf en is dieenigste handboekuitgawe vir die hele duur van die kursus.Module 1:Module 2:Module 3:EntrepreneurskapSakegeleenthedeFinansiële Aspekte IKleinsakebestuurBemarkingFinansiële Aspekte IIRegsaspekteFinansiële Aspekte IIISakeplanVliegakademie/VliegkunsDie Hoërskool Eldoraigne strewe om vir ons leerders geleenthede te skep, sodat hulleblootstelling kan kry aan verskillende beroepsmoontlikhede, daarom word lugvaart ookas ’n geleentheid aan leerders gebied.Die Eldo Vliegakademie is in 2012 gestig. Daar is kostes verbonde aanhierdie vak.Wat bied Eldo Vliegakademie? Veiligheid en dissipline word baie hoog geag. Die moontlikheid om op ‘n jong ouderdom as vlieënier te kwalifiseer. Teoretiese opleiding van hoë gehalte by die skool, deur gekwalifiseerde instrukteurs. Gespesialiseerde praktiese opleiding deur goed opgeleide instrukteurs byWonderboom Lughawe. Die moontlikheid om in graad 11 met opleiding as lugwaardin te begin en tekwalifiseer in graad 12.Ander vakke wat aangebied word: Frans Wen met WIskunde TurboCad Science Clinic13

Alle leerders dra ‘n effekleurige olimpiese groen (seuns en dogters) soos deur onsklerewinkel uiDasHaarversieringsWINTERDonkergroen soos deur leweransiers verskaf.Donkergroen soos deur leweransiers verskaf. Verkieslik net indie winter.Liggroen polikatoenkortmouhemp met ‘noopslaankraag.Graad 12: Wit hemp.Liggroen polikatoenlangmouhemp met ‘ntoeknoopboordjie en das.Graad 12: Wit hemp.Kort groen sokkies soos deurleweransiers verskafSwart langkouse soos deurleweransiers verskaf. Bydie langbroeke moet groensokkies gedra word.Swart skoolskoene sonder gekleurde insetsels. Geenopgeboude sole nie.Moulose skooltrui soos deur leweransiers verskaf. ‘n Langmouskooltrui mag nie sonder ‘n skoolbaadjie gedra word nie.Moulose skooltrui mag wel sonder die baadjie gedra word.Voorgeskrewe skooldas soos deur leweransiers verskafHaarbenodigdhede moet funksioneel wees in die kleuredonkergroen, bruin, wit of deurskynend.SeunsSOMERWINTERLiggroen polikatoenlangmouhemp, met ‘ntoeknoopboordjie en das.Graad 12: Wit hemp.HempLiggroen polikatoenkortmouhemp

2019 HOëRSKOOL ELDORAIGNE PROSPEKTUS 2018. Inhoudsopgawe Algemeen 3-8 Visie, Missie, Erekode 3 Skoollied4 Simboliek van ons wapen 5 . Graad 10-12 In die graad 8 jaar voltooi al ons graad 8 leerders leervaardigheidstoets en in graad 9, aanleg- en belangstellingstoetse, om die vakkeuseproses te vergemaklik. .

Related Documents:

PEMBAHARUAN PROSPEKTUS REKSA DANA SUCORINVEST MONEY MARKET FUND Tanggal Efektif : 22 Juli 2014 Tanggal Mulai Penawaran: 4 Agustus 2014 REKSA DANA SUCORINVEST MONEY MARKET FUND (untuk selanjutnya disebut “SUCORINVEST MONEY MARKET FUND”) adalah Reksa Dana berbentuk Kontrak Investasi Kolektif berdasarkan Undang-Undang No. 8 tahun

PEMBAHARUAN PROSPEKTUS REKSA DANA SUCORINVEST EQUITY FUND . Tanggal Ef. ektif 02 Mei 2012 Tanggal Mulai Penawaran: 08 Mei 2012 . REKSA DANA . SUCORINVEST EQUITY FUND (untuk selanjutnya disebut “SUCORINVEST EQUITY FUNDadalah Reksa ”) Dana berbentuk Kontrak Investasi Kolektif berdasarkan UndangUndang No. 8 tahun 1995 tentang Pasar Modal- .

Skeppende Kunste Dans Drama Musiek . LEWENSVAARDIGHEDE 25 MUSIEK KUNS REKENAARS LO T O T A A L 100 . MRP (PROSPEKTUS 2022) BLADSY 8 1.2 INTERSENFASE GRAAD 4 TOT 6 Vakke wat aangebied word: VAK AANTAL PERIODES GRAAD 4/5 AANTAL PERIODES GRAAD 6 WISKUNDE 09 09 AFRIKAANS 09 09 ENGELS 09 09 .

Test Name Score Report Date March 5, 2018 thru April 1, 2018 April 20, 2018 April 2, 2018 thru April 29, 2018 May 18, 2018 April 30, 2018 thru May 27, 2018 June 15, 2018 May 28, 2018 thru June 24, 2018 July 13, 2018 June 25, 2018 thru July 22, 2018 August 10, 2018 July 23, 2018 thru August 19, 2018 September 7, 2018 August 20, 2018 thru September 1

IDAHO MOTOR CARRIER SERVICES MANUAL 2 Motor Carrier Services Phone: 208-334-8611 E-mail: cvs@itd.idaho.gov Website: www.trucking.idaho.gov rev. 10/14 x Additional IRP Information 41-42 x IRP Fees 42-47 Audits – Full Fee, IRP & IFTA 48-55 x Overview 48 x Full Fee Recordkeeping 48-49 x IRP Recordkeeping 49 x Individual Vehicle Mileage Record (IVMR) 49

- 2 - Guide Pratique des Formalités IRP AUTO Situation au 01.01.2018 Ce guide pratique recense toutes les informations utiles pour établir les déclarations de votre entreprise. Vous y trouverez notamment : les détails et les explications sur le calcul des cotisations IRP AUTO ;

Dice 2018 Tech Salary Report4 REASONS FOR CHANGING EMPLOYERS AVERAGE SALARY 79,889 Higher 63% compensation AVERAGE SALARY 87,464 Better working 45% conditions AVERAGE SALARY 86,696 More 30% responsibility AVERAGE SALARY 84,516 Shorter 16% commute AVERAGE SALARY 83,299 13% Relocation AVERAGE SALARY 92,953 13% Other

Animal Food Nutrition Science Public Health Sports & Exercise Healthcare Medical 2.3 Separate, speciality specific listings providing examples of the detailed areas of knowledge and application for each of the five new core competencies required by Registered Nutritionist within these specialist areas have been created and are listed later in this document under the relevant headings. 2.4 All .