Graad 5 AHA Vraestel 4 - Aha Wiskunde – Wiskunde In .

2y ago
220 Views
12 Downloads
3.94 MB
10 Pages
Last View : 8d ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Sabrina Baez
Transcription

Graad 5 –Vraestel #4Punte 150Instruksies en inligting:Hierdie vraestel is baie langer as ‘n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en4) se werk volgens die CAPS voorskrifte.Beantwoord al die vrae. Gebruik ekstra papier waar nodig. Toon alle bewerkings.Gebruik hierdie vraestel om te bepaal waar die student ekstra aandag nodig het vir hersieningen eksamenvoorbereiding.(Volledige memorandum kan afgelaai word by www.ahawiskunde.co.za indien jy ‘n geldigesubskripsie het)Afdeling A: Getalle, bewerkings en verwantskappe (75 punte)Vraag 1:1.1 Tel aan in 175 984 ; ; ; ;1.2 Tel terug met 248 376; ; ; ;(1)(1)Vraag 2:Gee die plekwaardes van die onderstreepte syfers2.11 548 764(1)2.23 420 928(1)2.39 572 357(1)Vraag 3:Gee die waardes van die onderstreepte syfers3.1 5 682 096(1)3.2 8 342 520(1)Vraag 4:Skryf die volgende getalle in woorde:4.1 9 435 824(1)4.2 820 044(1)Vraag 5:5.1 Gee die eerste 4 veelvoude van 18(1)5.2 Gee die veelvoude van 25 tussen 200 en 300 (1)Vraag 6:6.1 Gee die faktore van 366.2 Gee die faktore van 50(1)(1)Vraag 7:Bereken die volgende deur die uitgebreide vertikale kolom metode te gebruik7.1 3 837 5 874 (2)7.2 9 855 – 2 342 (2)Vraag 8:Rond af tot die naaste 5:8.1 9 345 729(1)8.2 4 572(1)

Graad 5 –Vraestel #4Vraag 9:Rond af tot die naaste honderd:9.1 3 495 209(1)9.2 2 034 952(1)Vraag 10:Rond af tot die naaste duisend:10.1 3 439 085(1)10.2 5 984 952(1)Vraag 11:(6)Hoofrekene: gee die antwoord11.1 354 1 11.2 459 – 0 11.3 455 – 455 11.4 492 x 1 11.5 341 0 11.6 262 x 0 Vraag 12:Ewe en onewe getalle12.1 Die eerste onewe getal na 4 512 252 is12.2 Die ewe getal voor 1 894 357 is(1)(1)Vraag 13:Bereken die volgende deur die kort kolom metode te gebruik13.1 34 925 37 519(1)13.2 58 734 23 948(1)13.3 85 738 – 29 461(1)13.4 75 595 – 21 843(1)Vraag14:Bereken14.1 345 x 8214.2 189 x4514.3 562 1314.4 632 18(1)(1)(2)(2)Vraag 15:Rangskik in dalende orde15.1 43 902; 85 727; 58 731; 48 324; 78 97815.2 ; ;Rangskik in stygende orde15.3 2 304; 2 982; 2 345; 271; 2 09715.4 ; ;Vraag 16:Tel op:16.1 (1)16.2(1) (1)(1)(1)(1)

Graad 5 –Vraestel #4Vraag 17:Vul , of om die stellings waar te maak:17.1(1)17.2(1)17.3(1)17.4(1)Vraag 18:Bereken18.1 2 3(2)18.2 8(2)-2Vraag 19:Bereken19.1 van 64(2)19.2(2)van R30Vraag 20:By die Lego fabriek verpak hulle 25 stukke per boks. Hoeveel stukke het hulle nodig om 628bokse te verpak?(3)Vraag 21:Die boer wil sy hoenders verdeel in verskillende hokke. Hy het 882 hoenders. Indien hy 14 hokkehet, hoeveel hoenders kan hy in elke hok sit? (3)Vraag 22:Die geel span het 348 910 vrugte gepluk in die boord. Die rooi span het 452 798 vrugte gepluk.Hoeveel vrugte het die rooi span meer as die geel span gepluk? (3)Vraag 23:Ma het ‘n lekker bak lasagne gebak en in 10 gelyke dele gesny. Pa eet 2 stukke, Ma eet 1 stuk,Boetie eet 2 stukke en jy eet 1 stuk. Watter breuk van die lasagne bly oor?(3)Vraag 24:13 Hoede kos R715, hoeveel sal 5 hoede kos? (2)Vraag 25:Daar is 8 wit motors en 2 rooi motors in die straat parkeer.9.1 Wat is die breukdeel wit motors in die straat?(1)9.2 Gee die verhouding wit tot rooi motors in die straat? (1)

Graad 5 –Vraestel #4Afdeling B: Patrone en Funksies (15punte)Vraag 26:Vul die ontbrekende getal in om die getalsin waar te maak:26.1 8 x 88 8x( 8 )(1)26.2 14 32 32 14 24(1)26.3 15 x 5 x 8 8 x x 15(1)26.2 (23 28) 88 23 ( 88)(1)26.3 5 x(50 2) 5 x(1)Vraag 27:Vind die volgende 3 ontbrekende getalle in die reeks:27.1 3, 6, 9, , ,(1)27.2 7, 9, 11, , ,(1)27.3 455, 445, 435, , ,(1)Vraag 28:Voltooi die vloeidiagram:(3)Vraag 29:Ondersoek die tabel, vind die reël en voltooi die onbekende waardes: (3)1325152018Vraag 30:Voltooi die ontbrekende figuur in die patroon (1)

Graad 5 –Vraestel #4Afdeling C: Ruimte en Vorm (22 punte)Vraag 31:31.1 Teken die aansig van die voorwerp vanaf die regterkant(1)31.2 Teken die aansig van die voorwerp vanaf die bokant(1)31.3 Teken die aansig van die voorwerp vanaf die linkerkant(1)Vraag 32:Benoem die volgende hoeke:bcaa:(1)b:(1)c:(1)

Graad 5 –Vraestel #4Vraag 33:Maak gebruik van die volgende transformasies om nog een van dieselfde vorms te teken33.1 Rotasie(1)33.2 Refleksie(1)33.3 Translasie(1)Vraag 34:Benoem die volgende vormsVormNaam(5)

Graad 5 –Vraestel #4Vraag 35:Voltooi die tabelVorm(6)NaamAantalvlakkereguit AantalhoekpunteVraag 36:Dui die simmetrielyne van die volgende vorms aan: (2)Afdeling D: Meting (23 punte)Vraag 37:37.1 Teken die wysers in op die horlosie om 15:45 aan te dui (1)111212109348765Aantalsyegeboeë

Graad 5 –Vraestel #437.2 Gee die digitale tyd vir die tyd op hierdie horlosie in die aand? (1)11121210934876537.3 Was 2014 ‘n skrikkel jaar?(1)37.4 Hoeveel weke is daar in ‘n maand? (1)37.5 Hoeveel ure is in 4 dae?(1)Vraag 38:Ma bak appeltert vir die basaar. Appels kos R17/kg. Sy het 6kg appels nodig. Hoeveel gaandie appels kos? (3)Vraag 39:Ek is 50cm langer as my broer. My broer is 1,3m lank. Hoe lank is ek in cm (3)Vraag 40:Kies en skryf die maateenheid neer waarmee jy die volgende sal meet: (4)ItemEenheidAfstand van jou huis na diesupermark‘n Sak sementDie lengte van jou tandeborselHoeveel water in die swembadisVraag 41:41.1 Teken ‘n pyltjie om die gewig reg aan te dui:(1)2kg 200g01 kg2kg41.2 Gee hierdie gewig slegs in gram(1)

Graad 5 –Vraestel #4Vraag 42:Wat is die temperatuur?42.1 ‘n Mens se gewone liggaamstemperatuur42.2 Waar suiwer water kook(1)(1)Vraag 43:43.1 Wat is die omtrek van hierdie plaas? (1)15km16km32km25km16km40km43.2 Teken ‘n vierkant met ‘n oppervlak van 9 vierkante eenhede op hierdie rooster? (1)43.3 Wat is die volume van hierdie reghoekige prisma? (2)

Graad 5 –Vraestel #4Afdeling E: Datahandtering (15 punte)Vraag 44:Daar is ‘n klomp vrugte in die bak:44.1 Voltooi die eneAarbeie(4)Frekwensie44.2 Teken ‘n staafgrafiek44.3 Vn watter vrugte is daar die meeste in die bak?44.4 Hoeveel vrugte is daar in totaal?(4)(1)(1)Vraag 45:Gebruik die sirkelgrafiek en beantwoord die vrae:Kg GroentePampoen; 230Aartappels; 350Wortels; 80Boontjies; 110Kool; .345.445.5Van watter groente is daar die meeste?Van watter groente is daar ewe veel?Van watter groente is daar die minste?Hoeveel kg groente is daar altesaam?Wat weeg die wortels?(1)(1)(1)(1)(1)

)tccf b8tcguvgn )gg fkg fkikvcng v[f xkt fkg v[f qr jkgtfkg jqtnqukg kp fkg ccpf! 9cu ep umtkmmgn lcct!

Related Documents:

Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak seker dat jou vraestel volledig is. 2. Hierdie vraestel .

GRAAD 11 VRAESTEL 1 LEESBEGRIP, OPSOMMING, TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NOVEMBER 2018 PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye . AFRIKAANS HUISTAAL/VI GRAAD 11 NOVEMBER 2018 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A: Leesbegrip (30) Afdeling B: Opsomming (10) Afdeling C: Taalstrukture en –konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae .

6 9 7 4 5MT[H FKG IGOGPIFG DTGWM CU eP QPGIVG DTGWM 8 8GTGGPXQWFKI 5 6 9 5 4 4 8TCCI 6GTOG GP YQQTFGUMCV . Microsoft Word - Graad 6 AHA Vraestel 2.docx

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL LEERWERK: Vraestel I: 11 Junie (70) Taalgids, ou vraestelle in lêer Vraestel II: 7 Junie (80) Poësie - Nog in my laaste woorde Vincent van Gogh ‘n Vigslyer sterf . Vraestel I en II Al die graad 11- en 12 werk.

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans