Graad 9 Wiskunde - Grey College

3y ago
458 Views
58 Downloads
877.96 KB
19 Pages
Last View : 2d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Louie Bolen
Transcription

Graad 9WiskundeBasiese inligtingKlas 421 April 2020-Versamel en organiseer dataKlas 522 April 2020-Voorstelling van dataKlas 623 April 2020-DatahanteringKlas 724 April 2020-Datahantering1

GRAAD 9GREY KOLLEGEWISKUNDEAgtergrond inligting oor datahanteringVersamel en organiseer data, en maak opsommende statistiekeVersamel dataDataDiskrete dataKontinue eweDie resultate van 'n statistiese ondersoek word data genoem. Dieversameling punte wat byvoorbeeld verkry is van 'n graad 8 klastoets,word data genoem. Rou data is data wat nie op enige betekenisvollemanier georganiseer is nie. Data moet georganiseer en op verskillendemaniere voorgestel word, sodat dit interpreteer en ontleed kan wordDit is data wat getel is. Die data waardes is heelgetalle. Byvoorbeeld, dieaantal toeskouers by die verskillende wedstryde gedurende die 2014FIFA Wêreldbeker, is diskrete dataDit is data wat gemeet is. Die data waardes is rasionale getalle. Dielengtes van die voetbalspelers in die Wêreldbeker byvoorbeeld, iskontinue data, aangesien die lengtes nie beperk is tot heelgetalle nie.Die lengtes kan bv. 1,85 m of 1,76 m wees.'n Opname word in 'n gemeenskap gedoen, deur data in te samel van 'nseleksie van mense. Wanneer data van almal in die gemeenskapversamel word, praat ons van 'n sensusopname.'n Vraelys word gebruik om data te versamel wanneer 'n opnamegedoen word.'n Populasie bestaan uit die totale groep mense wat bestudeer is. 'nPopulasie kan byvoorbeeld uit al die vroue in Suid-Afrika bestaan. Nog 'nvoorbeeld van 'n populasie, is al die lede van 'n spesifiekegeloofsoortuiging.'n Steekproef van 'n populasie is 'n klein seleksie van die populasie. Ditmoet verteenwoordigend, willekeurig en ewekansig wees en moet aldie mense in die groter populasie verteenwoordig. Mense moetewekansig gekies word omdat eensydige data misleidend kan weesʼn Metode van steekproefneming is sydig as dit neig om steekproewe tegee waarin sommige eienskappe van die populasie onderverteenwoordig is. Sydig steekproewe is nie verteenwoordigend van diepopulasie nie, en daarom kan dit tot misleidende resultate aanleidinggee.2

EwekansigesteekproeweData hanteringʼn Ewekansige steekproef het twee eienskappe: Dit is onsydig. Dit beteken dat elke item dieselfde kans het omgekies te word. Dit is onafhanklik. Dit beteken dat die keuse van een eenheidgeen invloed het op die keuse van die ander eenheid nie. Versameling van dataSortering van dataGrafiese voorstelling van dataInterpreteer die resultateMaak gevolgtrekkingsGrafiese voorstelling van ongegroepeerde dataStaafgrafiek (kolomgrafieke)ʼn Staafgrafiek is ʼn diagram wat uit ʼn reeks ewewydige stawe (kolomme) wat horisontaal ofvertikaal kan wees, bestaan. Die lengte van die stawe dui frekwensies aan en maakvergelykings maklik.Voorbeeld 1In ʼn opname van 80 huishoudings is die aantal kinders per gesin soos volg opgeteken:0231231410151242Getal kinders per 32440525011531512Telling 53252425Frekwensie81420171011803

ʼn Vertikale staafgrafiek is geteken om die inligting aan te dui:2015Frekwensie1050012345Getal kinders per gesinSaamgestelde staafgrafiekeDubbele staafgrafieke word gebruik as daar twee verskillende stelle inligting is wat opsamehangende onderwerpe betrekking het.Voorbeeld20 mense dui aan na watter TV-stasie hulle om 8:15nm op twee opeenvolgende aande inJulie 2005 gekyk het. Die resultate was:1ste aand6463120StasieTV1TV2TV3Mnete-TV2de aand7164220ʼn Dubbele staafgrafiek is getrek om die inligting aan te dui. Die aantal mense wat naverskillende TV-stasies kyk is:7654Frekwensie32101steaandTV1TV2TV3Mnete-TV4

Sirkeldiagram‘n Sirkeldiagram word gebruik om inligting te vertoon.Voorbeeld1. 70% van die aarde se oppervlak is water, die res is land. 11% van die aarde seoppervlakte is bewoonbaar, 6% is te koud, 4% is te bergagtig en 9% is te droog.ʼn Omwenteling is 360o.H2OLand –bewoonbaarLand – te koudLand – tebergagtigLand – te droogTotaal grootte tot%Berekening701170% 360 25211% 360o 39,6onaaste graad252o40o646% 360o 21,6o4% 360o 14,4o22o14o91009% 360o 32,4o32o360oooWaterbewoonkoudbergagtigdroog5

Knaklyngrafieke (gebroke lyn grafiek)Help jou om:- patrone of tendense te sien- enige verwantskappe tussen data op te merk- waardes wat nie in die gegewe data is nie te bepaal en te voorspel.Grafiek wat temperatuur :0009:0012:0015:0018:0003:00 - temp. 38,4oC06:00 - temp. 38,2oCTemp. het teen ʼn konstante tempo gedaal tussen 03:00 - 06:00. Dit kan egter wees dathaar temp. om 04:00 tot 38,9 oC gestyg het en toe weer om 06:00 tot 38,2 oC gedaal het.Grafiese voorstelling van ongegroepeerde dataStam en blaarvoorstellingsData:145; 147; 171; 172; 171; 159; 154; 157;161; 162; 163; 162; 164; 164; 166Teken ʼn frekwensie tabel van die data:MandiTellingtabel140 – 149 150 – 159 160 – 169 170 – 179 180 – 1896

Teken ʼn stam en blaar diagram van die data:Lengte van dogtersStamBlare145 7154 7 9161 2 2 3 4 4 6171 1 21814Sleutel stel 145cm voor.5Jane orden haar stam – blaarvoorstelling en voeg ʼn sleutel ter verduideliking by.Spreidingsdiagram‘n Spreidingsdiagram toon visueel die verhouding tussen 2 veranderlikes op ‘n Cartesiesevlak.Uitskieters is data waardes wat numeries ver van die ander data waardes is.Wiskunde en Engelse punteDie lyn word die lyn van bestepassing genoem, toon diealgemene neiging vanverhouding aan.Die spreidingsdiagram toon dieverhouding tussen Engelsepunte en Wiskunde punte. Diepunt (10;90) verteenwoordig‘n leerder wat 10% inWiskunde gekry het, maar 90%in Engels.Daar is 2 uitskieters, A en BEngelse punte (%)VoorbeeldABWiskunde punte (%)7

Groepering van dataRuth bestuur ʼn supermark. Sy is van mening dat betaalpunte nie na behore aan die kliëntese behoeftes voldoen nie. As deel van haar ondersoek teken sy aan hoeveel items elkekliënt wat in die tou staan, koop.Ruth wou bepaal hoe sy die betaalpunte in haar supermarke moet organiseer. Sy maakeerstens ʼn opname om vas te stel hoeveel items die kliënte by haar supermark koop.Daarna stel sy die inligting met ʼn histogram voor.Haar resultate is:24 27 2 4 7 13 24 7 22 25 32 26 8 3 10 12 29 3 6 149 10 5 17 25 5 18 10 6 27 11 30 33 2 16 29 4 29 25 24 5 18 1 3 21 24 18 20 3 8 9 26 34 25 1 5 25 19 26Groepeer die data en kies intervalle van 1 – 5; 6 – 10; 11 – 15; 16 – 20 ens.Oplossing:Aantal Items1–56 – 1011 – 1516 – 2021 – 2526 – 3031 – 35Telling Aantal items gekoop1611489938

Histogramʼn Staafgrafiek word gebruik om diskrete data voor te stel.ʼn Histogram word gebruik om gegroepeerde data voor te stel. Op die horisontale as worddie klasinterval aangetoon en daar is geen openinge tussen die kolomme nie. Die area vanelke kolom gee die frekwensie van die klasinterval.Histogram (Spreadsheet1 10v*63c)181614No of obs1210864200510152025303540Aaantal items gekoop Daar is geen openinge tussen die kolomme van die histogram nie. Die horisontale-as is kontinu Die vertikale-as meet die frekwensie.Frekwensie veelhoek'n Frekwensie veelhoek is 'n lyngebaseerde grafiese voorstelling van die frekwensie van 'ngebeurtenis wat in 'n datastel voorkom.9

Maatstawwe van sentraleneigingsDaar is 3 verskillende maatstawwe van sentrale neiging nl.:a) die gemiddelde totaal van aantal tellingsaantal tellingsb) die modus die telling wat die meeste voorkomc) die mediaan middelste waardeVoorbeeldTellings: 3, 9, 11, 28, 37, 20Gemiddeld3 9 11 28 37 206108 6 18 Modus: 3, 9, 11, 20, 28, 37Geen modus, elkeen kom slegs 1 keer voorMediaan 11 202 15,5VoorbeeldBereken die modus, mediaan en gemiddelde van die stel data hier onderaan:Waarde3 4 5 6Frekwensie 1 4 3 2Die tabel dui aan dat 3 een maal voorkom en 4 vier maal, 5 drie maal en 6 twee maal. Die modus is die getal met die hoogste frekwensie.Daar is meer 4’e as enige getal. Die modus is dus 4. Om te bepaal hoeveel getalle daar is, tel ons die frekwensie op. (n 10)Daar is dus 10 getalle.Die mediaan lê dus tussen die 5de en 6de getalle as hulle georden is:34444 555664 5Mediaan 4,5210

Die gemiddelde totaal van aantal tellings.aantal tellingsDie totale waarde van die getalle (1 3 ) (4 4) (3 5) (2 6) 46n 1046Die gemiddelde 4,6.10VoorbeeldOns data het 15 items.335746692868326065545440464526Ons kan dit in ʼn geordende stam – en – blaarvoorstelling organiseer: Daar is twee modusse, 46 en 54. Ons sê die data is bimodaal. Daar is 15 items in die data. Die mediaan is die 8ste item. Tel langs die stam – en –blaarvoorstelling. Die mediaan is 46.26 28 32 33 40 45 46 46 54 54 57 60 65 68 69 Gemiddelde 48,215Stam23456Blare6,82,30,5,6,64,4,70,5,8,9Mate van verspreidingDie variasiewydte (reikwydte) Grootste waarde – kleinste waardeNie geskik vir gegroepeerde data nie.11

GRAAD 9WISKUNDEGREY KOLLEGEKlas 4202021 APRIL 2020Doen die volgende in Boek 2 (of op papier)OEFENING 11.2.12

GRAAD 9WISKUNDEGREY KOLLEGEKlas 5202022 APRIL 2020Doen die volgende in Boek 2 (of op papier)OEFENING 21.2.13

3.14

GRAAD 9GREY KOLLEGEWISKUNDE2020Klas 623 APRIL 2020Doen die volgende op die dokument(Handig in by onderwyser, as skool heropen)OEFENING 3 DEEL 1Die gemiddelde bedrae wat leerders aan die Tuckshop spandeer (in Rand), wordhieronder 3748555760486747685981Teken die onderstaande tabel oor in jou antwoordboek en voltooi diefrekwensietabel.Bedrag spandeer Stel die data in die frekwensietabel voor op ‘n histogram.1.3.Teken ‘n frekwensieveelhoek. Gebruik die diagram wat jy in vraag 1.2 geteken het.15

2.Daar word vir 108 leerders gevra wat hulle gunsteling ontbyt is. Die onderstaandesirkeldiagram bevat hulle antwoorde. Gebruik die sirkeldiagram om die vrae pelkoekie)2.1.Hoeveel leerders hou daarvan om pap (cereal) vir ontbyt te eet?2.2.Hoeveel leerders het nie vir pannekoeke gestem nie?2.3.Watter persentasie leerders hou van ‘n Aartappel koekie(Hash brown) vir ontbyt?2.4.Hoeveel grade in hierdie sirkeldiagram word gebruik vir die geroosterde brood (toast)se segment?16

‘n Klas van 48 leerders by Hoërskool Menlopark is gevra wat hulle gunsteling kleur is.Die uitslag was as volg: Rooi – R, Groen – G, Wit – W, Blou – B, Oranje - RGRGBBOBBRRBWBBBRGVoltooi die volgende tabel:TellingFrekwensieBreukTeken ‘n sirkeldiagram om die gegewens voor te stel.17

GRAAD 9GREY KOLLEGEWISKUNDEKlas 7202024 APRIL 2020Doen die volgende op die dokument(Handig in by onderwyser, as skool heropen)OEFENING 3 DEEL 24.Hoogte (mm)Plant groeiDag nommer4.1Op watter dag was die twee plante presies dieselfde hoogte?4.2Op watter dag het plant B geen groei getoon nie?4.3Hoeveel langer is plant A as plant B op dag 8?4.4Hoeveel korter is plant B as plant A op dag 7?18

5.Beskou die grafiek:Aantal welpiesLeeu welpies geboreJaar5.1.Wat verteenwoordig die grafiek?5.2.Bepaal die gemiddelde aantal welpies wat per jaar gebore is.5.3.Kan jy ‘n moontlike rede gee vir die uitskieters?5.4.Verwyder die uitskieters. Watter effek het dit op die gemiddeld van die welpies watper jaar gebore is?5.5.Skryf ‘n paar sinne oor jou bevindings. Sluit ‘n voorspelling vir 2004 in.6.Vind ‘n uitknipsel uit ‘n koerant of tydskrif van ‘n voorbeeld waar data op‘n grafiek voorgestel word. Plak dit in jou taak. Beskryf dan in jou eie woorde in ‘nkort paragraaf watter data deur die grafiek voorgestel word.19

GRAAD 9 GREY KOLLEGE WISKUNDE Agtergrond inligting oor datahantering Versamel en organiseer data, en maak opsommende statistieke Versamel data Data Die resultate van 'n statistiese ondersoek word data genoem. Die versameling punte wat byvoorbeeld verkry is van 'n graad 8 klastoets, word data genoem.

Related Documents:

Peiling wiskunde 2018 s.o. 1A 2 wiskundige docent wiskunde in het hoger onderwijs serviceonderwijs wiskunde in economische en biomedische bacheloropleidingen vakdidactiek wiskunde in lerarenopleiding voor masters betrokken bij de peiling feedback bij het opstellen van de toetsen deelgenomen aan het resonantiegesprek met leerlingen,

graad 6 en 7 gretha schoeman wiskunde; sw; ebw; lv; lo; k&k dpw@louisleipoldt.co.za graad 6w graadhoof lizet du preez natuurwetenskap en tegnologie (6w, x & y) wiskunde graad 7z graadhoof leonie cloete afrikaans ht & kuns graad elizÉ oosthuizen afrikaans ht graad 7w jaco bam ebw graa

GRAAD: 1 VAK: WISKUNDE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2 . 4 6 8 7 5 9. Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 4 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE 5, 6. . Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 9 Aktiwiteit METING 4. Omkring: oggend, middag of aand (1) 5. .

BS 450 Dark Earth BS Dark Earth 71.323 BS 538 Insignia Red Fire Red 71.084 BS 629 Ocean Grey Ocean Grey 71.273 BS 634 Dark Slate Grey Dark Slate Grey 71.309 BS 636 P.R.U. Blue Faded P.R.U. Blue 71.109 BS 637 Medium Sea Grey BS Medium Sea Grey 71.307 BS 638 Dark Sea Grey BS Dark Sea Grey 71.405 BS 639 Light Slate Grey Light Slate Grey 71.406

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

8 en 9. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 3: Interpretasie en opvoering van „n keuse van dramatiese vorms Lys die dramatiese vorms wat in Graad 7, 8 en 9 bestudeer word. Graad 7 Graad 8 Graad 9 Onderwerp 4: Waardering en besinning Dui aan hoe u sal verseker dat u leerders die inhoud en vaa

Wiskunde in die senior fase Patrone, funksies en Algebra Graad 7 –9. Summary: Amendments to the Content Overview for the Phase . GRAAD 7 GRAAD 8 GRAAD 9 Eenterme, tweeterme, drieterme met heelgetalle of enkelterme te deel Deel veelterme deur heelgetalle of enkelterme - Bepaal die kwadrate,

STM32 MCUs listed in Table 1. Outsourcing of product manufacturing enables original equipment manufacturers (OEMs) to reduce their direct costs and concentrate on high added-value activities such as research and development, sales and marketing. However, contract manufacturing puts the OEM's proprietary assets at risk, and since the contract manufacturer (CM) manipulates the OEM's intellectual .