Gratis Wiskunde Werkkaarte Vir Gr. 9 Promosie Weergawe .

3y ago
317 Views
22 Downloads
2.70 MB
42 Pages
Last View : 1d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Jayda Dunning
Transcription

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaRegmerk.co.zaWiskunde Werkkaartevir Graad 9 LeerdersGratis Promosie WeergaweDeur Lourens Breytenbach2017 UitgaweH/V Königlaan & KilburnstraatHorison -Pos: info@regmerk.co.zaFoon: 27 (0)11 763 5831 (w)Sel: 27 (0) 82 341 aHierdie e-boek is ‘n gratis hulpbron.U mag dit vrylik druk, kopiëer en aanstuur vir vriende.Die volledige weergawe van hierdie e-boek is beskikbaar by:www.regmerk.co.za/produkteDankie vir u ondersteuning!Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 1 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie rwoordVoorwaardesWenkeLys van WerkkaarteDie “WAT WEET JY” toetsWerkkaarteAntwoorde en 3421. VoorwoordGeagte Leser,My naam is Lourens Breytenbach.Baie dankie dat jy hierdie gratis e-boek afgelaai het.Ek is ‘n Wiskunde onderwyser by Hoërskool Roodepoort aan dieWesrand van Gauteng in Suid-Afrika. Ek het meer as 20 jaarervaring en ek hoop dat hierdie e-boek aan jou ‘n voorsmakie sal geevan wat ons volledige produkte bied. Lekker lees en leer!Hierdie GRATIS e-boek is die tweede in my reeks wat begin het met die Graad 8boekie in 2016. As jou kind in graad 8/9 sukkel met wiskunde wil ek daardiehulpbron ook sterk aanbeveel. Lees meer op ons webblad by www.regmerk.co.za.Geniet asseblief hierdie boek en sterkte met jou leerder(s) se studies!“Share” asseblief hierdie hulpbron deur die volgende skakel met vriende en kollegas tedeel: www.regmerk.co.zaKopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 2 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 92.Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaVoorwaardes vir gebruikDie volgende is die reëls en voorwaardes vir die gebruik van hierdie GRATIS eBoek:1. Hierdie e-boek is ‘n GRATIS (VOORSKOU) weergawe van die volledige boek wat vanaf onswebblad verkry kan word by www.regmerk.co.za/produkte.2. Die leermateriaal, werkkaarte, antwoorde, vraestelle met memorandums asook die artikels (endus ENIGE inhoud) in hierdie e-Boek word beskerm deur Kopiereg Regmerk.co.za en LourensBreytenbach en mag nie verkoop, herverpak of herdruk word as deel van enige kursus, seminaar,leerplan of enige aanbieding van enige aard onder ‘n ander naam nie. Dit mag ook nie gedeeltelikof in geheel deel word van ‘n ander diens, produk of publikasie waarvoor betaal word sonder dieskrywer se skriftelike toestemming nie.3. Hierdie GRATIS eBoek mag egter vrylik afgelaai, aangestuur, aanbeveel, gedeel of gedruk wordvir eie gebruik, solank as wat die kopieregkennisgewing en naam van die webblad en skrywerduidelik sigbaar bly.4. Onderwysers mag hierdie werkkaarte vir hul eie klasse kopiëer, met die voorwaarde dat diewebblad www.regmerk.co.za se naam duidelik sigbaar bly. U mag NIE die “header” en/of“footer” afsny en die werkkaarte “spoeg-en-plak” nie. Werkkaarte moet asseblief presies soos dithier aangebied word afgerol word.5. Hierdie diens is ongelukkig nie ‘n “ekstra klas” besigheid nie, en ons verduidelik ook nie sommeoor die foon of per e-pos nie. Kontak altyd jou skool en veral jou wiskunde onderwyser as jy hulpnodig het.6. Al die produkte wat op die webblad http://www.regmerk.co.za (wat geskep is en onderhou worddeur Lourens Breytenbach) beskikbaar gemaak word, is digitale produkte wat in die vorm van.pdf lêers aangebied word. Geen boeke, dokumente, sagteware of enige ander leermateriaalword afgelewer of gepos as gedrukte dokumente of ander fisiese/digitale produkte nie.7. Daar mag dalk berekeningsfoute (asook taalfoute) in hierdie boekvoorkom. Wees asseblief so gaaf om ons per e-pos te laat weet byinfo@regmerk.co.za .Ons volledige graad 8 e-boek met meer as 260 bladsye (en ander produkte) vol werkkaarte, antwoordeen vraestelle (met hand-uitgewerkte memorandums) is in AFRIKAANS en ENGELS beskikbaar by dievolgende o.za“Wenke vir gebruik” .Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 3 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 93.Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaWenke vir gebruikHOE om die meeste waarde uit hierdie GRATISe- boek te verkry:1. Druk die bladsye van dié e-boek as jy dit vir ‘n leerder wil gebruik. Wiskunde word nie “online”gedoen nie. ‘n Kind wil kan skryf en krap. Druk sommer ekstra weergawes van die oningevuldewerkkaarte. Ek het gevind dat die kinders soms die werkkaart weer ‘n keer netjies wil oordoen omlater in die jaar vir hersiening te gebruik.2. Gebruik ‘n spesifieke lêer vir jou kind se “Regmerk” boek. Dan kan hy/sy die blaaie bêre en mooinetjies bymekaar hou vir hersiening. Daar is voorblaaie in die bunusmateriaal agter in die volledigeboek. Leerders behoort ook ‘n oefenboek of “skrif” te gebruik vir oefeninge waar daar nie genoegspasie is vir die bewerkings is nie.3. Ek het ‘n spesifieke werkwyse wat ek wil voorstel vir sukses. My manier van doen is dalk nie dieenigste of die beste wyse nie, maar dit werk vir my leerders. Geniet die leerproses saam met dieleerder. Maak dit pret en beloon jou leerders soos jy goed dink.4. Jammer vir my lelike handskrif op die antwoordblaaie – dis dalk primitief, maar dis (hopelik) maklikom te lees en die stappe wat die leerder moet toon word met regmerkies aangedui vir maklikerbegrip.5. Die doelwit met hierdie boek is om jou kind se selfvertoue op te bou en om sy/haarhouding teenoor die vak te verbeter.6. Leerders MOET verkieslik ‘n CASIO of Sharp wetenskaplike sakrekenaar hê omWISKUNDE behoorlik te kan doen. Hy/sy sal dit tot matriek en verder kan gebruik.Dit maak breuke asook statistiek maklik en word deur meeste onderwysers gebruik.Volgende:Die “Wat weet jy?” toets!Hierdie “Toets” is sommer net vir die pret, maar dis wel opGraad 8 en 9 werk gebasseer.1.2.3.4.Hier’s die reëls:Slegs papier en pen is nodig.Geen sakrekenaar of fone nie!Jy mag nie “GOOGLE” nie!Moenie “kroek” deur na die antwoorde aan die einde te kyknie!LET WEL: Hierdie is nie 'n diagnostiese assesseringstoets vir leerders nie.‘n Volledige 50-vraag diagnostiese vraestel (met oplossings en volledige bespreking) is slegs in die volleweergawe van hierdie boek beskikbaar by www.regmerk.co.za/produkte.Is jy gereed? Hier gaan ons .Blaai na bladsy 6!Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 4 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaVolgende:Die “Wat weet jy” toets en voorbeelde van diewerkkaarte wat u kan verwag om te ontvang as deel van dievolledige weergawe van hierdie werkkaartboek.Lees meer . www.regmerk.co.zaThe English versions of our worksheets arealso now available at www.tickmark.co.za5.WerkkaarteWerkkaart ONDERWERPENOMMEREENTWEEDRIEVIERVYFSESVrae is opbladsy .Die “Wat weet jy” toetsRasionale Getalle Breuke, Desimale enPersentasiesRASIONALE GETALLE OndersoekALGEBRAGemengde OefeningVolume en Buite-oppervlak van 3D figureBreinknopersKopiereg Regmerk.co.zaLourens Breytenbach68Antwoordeis op bladsy.23 – 25269 – 1112 – 1516 – 18192127 – 3132 – 3536 – 383941Bl. 5 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 94.Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaDie “Wat weet jy” toets!Beantwoord die volgende 20 vrae so vinnig as moontlik:1.Vermeerder R456 met 10% sonder ‘n sakrekenaar.2.‘n Skootrekenaar kos R5700 met die BTW ingesluit. Hoeveel is die belasting?3.( 1)123 .4.Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:"Alle kongruente driehoeke is ook gelykvormig."5.Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:2 3 is ‘n negatiewe getal6.Sê of die volgende stelling waar of onwaar is en gee 'n rede vir jou antwoord:"Alle reghoeke is ook paralellogramme."7.Wat is die verskil tussen 'n rasionale en 'n irrasionale getal?[Wenk: Hoe lyk hulle as desimale breuke op ‘n sakrekenaar?]8.Vereenvoudig:9.‘n Reghoek se lengte is twee keer so lank soos die breedte. Die omtrek is 30 cm.Hoe breed is die reghoek? [Wenk: teken ‘n prentjie]10.Watter een van die volgende is die korrekte beskrywing vir ‘n trapesium?A) ‘n Vierhoek waarvan die teenoorstaande binnehoeke gelyk is.B) ‘n Vierhoek waarvan twee pare teenoorstaande sye gelyk is.C) ‘n Vierhoek waarvan slegs een paar teenoorstaande sye gelyk is.D) ‘n Vierhoek waarvan slegs een paar teenoorstaande sye ewewydig is11.Voeg nog twee terme by die volgende ry:12.Wat is x 0 gelyk aan? En hoekom?Kopiereg Regmerk.co.za100 36 16 144Lourens Breytenbach23 ; 11 ; -1 ; ;Bl. 6 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 913.Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaBestudeer die volgende patroon:Hoeveel vuurhoutjies sal jy nodig hê vir 10 “huisies”?Hoeveel huisies sal jy met 86 vuurhoutjies kan bou?14.Die getal (of dan die griekse letter pi) word in bewerkings met sirkels gebruik.Dit word soms afgerond tot 3,142. Waar kom dit vandaan?[Wenk: Hoe word hierdie getal bereken?]15.Kelly ry met haar fiets skooltoe. Haar huis is 5 km van die skool af en sy ry teen ‘ngemiddelde spoed van 15 km/h. Hoeveel minute neem dit haar om skool toe te ry?16.Daar is 4 dogters vir elke 3 seuns in ‘n klas. Daar is 35 leerders. Hoeveel seuns isdaar in die klas?17.‘n Reghoekige driehoek se langste sy is 169 cm lank en die kortste sy is 5cm. Hoelank is die ander sy?18.Bereken x 9 2 19.Hoe verwerk mens kubieke sentimeter ( cm 3 ) na milliliter?20.Wat is die waarskynlikheid dat ‘n mens drie keer na mekaar “kop” met ‘n muntstuksal gooi? Gee jou antwoord as ‘n breuk.So . hoe het dit gegaan?Sien die antwoorde en bespreking van dieoplossings agter in hierdie boek.Kry ons volledige werkkaart e-boeke vir jou kind nou teen afslag-pryse bywww.regmerk.co.zaKopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 7 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Werkkaart 1:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaRasionale GetalleBreuke, Desimale en PersentasiesVRAAG 1:Voltooi die tabel deur al die oop spasies in te vul:Gewone breuk(in 2375%8%19290,90,6250,333 20%1,059200%0,625Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 8 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9WERKKAART 2:VRAAG 1:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaRASIONALE GETALLE: ONDERSOEKBeantwoord die volgende vrae in jou eie woorde:(Skryf in jou oefenboek of aparte los blaaie en beantwoord volledig met verduidelikings)WENK:Gebruik jou handboek se indeks of woordelys1.2.3.4.5.6.Wat is ‘n rasionale getal? Is daar verskillende soorte?Hoe lyk ‘n rasionale getal? Wys voorbeelde.Wat is ‘n irrasionale getal? Gee voorbeelde.Gee voorbeelde van hoe ons gemengde getalle na onegte breuke verander.Hoe tel ons twee gewone breuke op. Wys die stappe. Verduidelik die metodes.Verduidelik met voorbeelde wat die term “ekwivalente breuke” beteken.7.Ek wil8.9.10.11.Verduidelik die vermenigvuldiging (maal) van breuke.Hoe deel ‘n mens een breuk in ‘n ander breuk in?Hoe word ‘n desimale getal na ‘n gewone breuk verander?Watter stappe moet gevolg word om ‘n gewone breuk na ‘n desimale getal teverander? (Wenk: wys die langdeling metode)Hoe skryf ons desimale breuke as persentasies.Wat is ‘n repeterende desimale breuk? Watter simbole gebruik ons?Verduidelik hoe om desimale getalle korrek op te tel.As ek die getal 3.3764 wil afrond tot 2 desimale plekke, hoe gaan ek te werk?12.13.14.15.20in die eenvoudigste vorm skryf. Wat moet ek doen?35Iets om oor te dink: Is1repeterend? Is dit eindigend?7 Die getal22word soms in die plek van7 gebruik. Is22dus ook irrasionaal?7 Wat is ‘n reële getal? En is daar getalle wat nie-reël of irreël is? Hoe lyk hulle?Hierdie opdrag word as ‘n volledige PROJEK in die volle weergawe van hierdie pakket aangebied. Dieantwoorde, bespreking en rubriek vir die assessering van hierdie “taak” is beskikbaar as deel van dievolledige weergawe van hierdie e-boek by www.regmerk.co.za/produkte (Kies die gr. 9 pakket).Vir hierdie GRATIS weergawe word die rubriek as merk-instrument en antwoorde aan die einde vandie e-boek verskaf. Blaai na die oplossings agter in hierdie e-boek.Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 9 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Vraag 2:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaVEREENVOUDIG:2.1)215 13 132.2)731 8522.3)48 11 332.4)732.5) 22.7)21–153111(3 – 2 ) 933Kopiereg Regmerk.co.za2.6) 3–372 472.8) 0,1 Lourens Breytenbach110Bl. 10 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Vraag 3:www.regmerk.co.zaJaco het die volgende berekening verkeerd gedoen. Help hom asseblief!Jaco se som:Vraag:Promosie WeergaweBeskryf sy fout inwoorde:Wat moes hy gedoen het?(Die regte oplossing)331 452 15 12271 20202 2740VRAAG 4:Wetenskaplike notasie4.1)Skryf hierdie getalle in wetenskaplike notasie:4.1.1)34124.1.2)0,000 5674.1.3)97 000 000 0004.2)Skryf as ‘n gewone getal:4.2.1)3,42 10 44.2.2)6,5 1064.2.3)9,7 1010Iets om oor te dink:Hoe skryf mens een miljard uit? Of is dit eintlik ‘n biljoen? Is hulle verskillend?Hoeveel is ‘n triljoen dan? Is dit dieselfde in Afrikaans of Engels?Die konsep van wetenskaplike notasie is baie moeilik vir MEESTE leerders om te verstaan. Dié werk word in detailin die volle weergawe van hierdie pakket verduidelik. Bestel dit gerus nou by www.regmerk.co.za/produkteKopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 11 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie WeergaweWERKKAART 3:ALGEBRAwww.regmerk.co.zaVRAAG 1:Vereenvoudig:1.1) 3(a 7b 1)1.2)1.3)3(28x 4 y )41.4)49x 2 1.5)2 x 2 y 2 (2 x y )(2 x y )1.6)(2 x y ) 21.8)125 p 4 q 75 p2q31.7)25a b 9b088(a 4)(12a 4)81x 21.9)x2 y2x y20xy 2 5 x 2 y1.10) 5x3 y1.11)5a 1051.12)Kopiereg Regmerk.co.zaLourens Breytenbach(6 a 0 b 0 ) 2Bl. 12 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 91.13)Promosie Weergawe a 5b 4 a 2b 71.15 A)1.15 B)9a 3b 5 24a 2 b 8 3ab33ab31.19)p 4 2( p 4) 2 p 8 p 2 161.14)25x 52x y 3542x 2 x y 325x 25x1.17)www.regmerk.co.za15x 2 9 xy15x 2 19xy 6 y 21.16)1.18)6a 2 3a3a16x 2 y 4 8 x 4 y 3 5 xp 210 p 3 y(abc4 ) 3 (2a 2 c 4 ) 2(b10 c 4 ) 3Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 13 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9( 4a 2 b 3 ) 21.20)c 4 a 4b 134 21.24)x 4 y 3x 1 y1.26) 2 x 2 .2( x) 2VRAAG 2:Vereenvoudig 32.1)x x x x2.3)( 1) 72.5)4 23 3 30www.regmerk.co.za6 4 53 2 21.21) (m n ) (m n )1.22) 3a b (a b )2Promosie Weergawe3Kopiereg Regmerk.co.za 11.23) a0( 2 a ) 01.25)ab3 a 4 b 2(ab3 ) 52.2)10 2.10 4103.10 22.4)(2 x) 2 2 x 32.6)a 3b 2 cab 2 c 3Lourens BreytenbachBl. 14 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9VRAAG 3:Promosie WeergaweVergelykings:www.regmerk.co.za(Los op vir die onbekende)3.1) 5x 1 113.2) – 7a –a3.3) 10(y – 2) 4(2 – y) – 15y 13.4)3x 5x 2– -x3353.5) 6x 3(2x – 1) – 43.6) 3p² – 11p 10 03.7) 3(8 x²) 27x3.8) x² 9Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 15 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Werkkaart 4:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaGemengde oefeningVRAAG 1:1.1) ‘n Winkel verkoop oor 9 opeenvolgende dae die volgende aantal Lotto kaartjies:5981557265101.1.1)Wat is die omvang (variasiewydte) van die data?1.1.2)Bepaal die modale aantal kaartjies wat verkoop is.1.1.3)Wat is die mediaan aantal kaartjies wat verkoop is.1.1.4)Wat is die gemiddelde aantal kaartjies wat verkoop is?1.2) Die volgende verteenwoordig die wiskunde punte (%) van 30 graad 9 16474912378142891.2.1) Voltooi die volgende frekwensietabel om die bogenoemde inligting weer te gee:Punte0 tot 2021 tot 4041 tot 6061 tot 80Meer as 80TotaalKopiereg Regmerk.co.zaTellingLourens BreytenbachFrekwensieBl. 16 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie Weergawewww.regmerk.co.za1.2.2) Teken ‘n histogram om die data voor te stel.VRAAG 2:2.1)Enkelvoudige en saamgestelde renteGoodness belê R1500 vir 2 jaar teen 11% enkelvoudige rente per jaar.Hoeveel geld sal sy in die bank hê na 2 jaar.2.2)Nico belê ‘n bedrag van R22 750 vir 8 jaar teen ‘n saamgestelde rentekoersvan 8,5%.2.2.1)Bepaal die eindbedrag wat hy in die bank sal hê.2.2.2)Hoeveel rente het hy verdien?Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 17 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Vraag 3:Promosie WeergaweFinansiële Wiskunde:www.regmerk.co.zaRond telkens jou finale antwoord tot 2 desimale af3.1) Michael het R4 500 in sy spaarrekening. Die bank betaal hom 'n saamgestelderentekoers van 4,25% p.j. Bereken die totale eindbedrag wat hy sal ontvang indienhy besluit om die geld na 30 maande te onttrek.3.2) Die volgende advertensie is gepubliseer vir die aankoop van 'n SKOETER deurvan 'n huurkoopkontrak vir die lening gebruik te maak:Koopprys: R5 999Deposito: R600Terme van lening: 18 maande, teen 8% p.j. enkelvoudige rente3.2.1)Bereken die totale bedrag wat geskuld word (na deposito).3.2.2)Bereken die maandelikse bedrag waarvoor 'n persoon moet begroot om diefiets te betaal.3.2.3)Wat is die totale bedrag wat aan rente betaal sal word vir die volle termynvan die lening?3.3) Janine het 5 jaar gelede ‘n bedrag van R20 000 belê teen ‘n saamgestelde rentekoers van i %, Haar belegging is nou R38 465,60 werd. Bereken i.Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 18 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaWERKKAART 5:Verhouding en eweredigheid1.1) Skryf die volgende verhouding in die eenvoudigste vorm:12 : 30 : 4812)4 boeke kos R128,00. Hoeveel kos 9 boeke?1.3) Verdeel R8700 tussen twee persone, A en B in die verhouding 2: 31.4) ‘n Boer kan sy lande in 12 dae omploeg as hy 5 trekkers gebruik.1.4.1)Hoe lank sal dit hom neem as hy net 3 trekkers gebruik?1.4.2)Is dit direkte of indirekte (omgekeerde) eweredigheid?Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 19 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9WERKKAART 6:VRAAG 1:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaVolume en Buite-oppervlak van 3D figureBestudeer die volgende figuur en antwoord die vrae wat volg:45 cm18cm12cm1.1) Benoem hierdie figuur.1.2) Bereken die volume van hierdie figuur. Gee die formule en toon alle stappe.1.3) Bereken die totale buite-oppervlakte van hierdie figuur. Toon alle stappe.VRAAG 2:Bestudeer die volgende figuur en antwoord die vrae wat volg:Die deursnee van die sirkel wat die basis vanhierdie figuur vorm is 58 cm.Die hoogte is 96 cm2.1) Benoem hierdie figuur.2.2) Bereken die volume van hierdie figuur.Gee die formule en toon alle berekeninge.2.3) Bereken die totale buite-oppervlakte van hierdie figuur. Toon alle stappe.Kopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 20 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 9Werkkaart 7:Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaTwee BONUS breinknopers:Breinknoper EEN:Skryf die getalle 1, 2, 3 . tot 10 langs mekaar neer. Of tel op jou vingers.Skryf hulle nou weer agteruit langs mekaar van 1 tot 10. Soos volg:1234567891010987654321VRAAG:Hoekom is 5 nie die middelste getal nie?Die oplossing vir hierdie breinknoper is agter in hierdie boekie.Breinknoper TWEE:Jy leen R50 by jou Pa en nog R50 by jou Ma. Jy koop 'n hemp vir R97. Jy het R3 kleingeld oor.Jy gee R1 vir jou pa terug en ook R1 vir jou ma. Jy steek die oorblywende R1 in jou eie sak.So nou skuld jy jou ma R49 en ook R49 vir jou pa. Dus is R49 R49 R98.Plus jou R1 gee R99.VRAAG:Waar is die ander R1 heen?Die oplossing vir hierdie breinknoper is agter in hierdie boekie.Lees meer oor die Regmerk Projek by www.regmerk.co.zaKopiereg Regmerk.co.zaLourens BreytenbachBl. 21 van 42

Gratis Wiskunde Werkkaarte vir Gr. 96.Promosie Weergawewww.regmerk.co.zaAntwoorde vir werkkaarteWerkkaart ONDERWERPENOMMEREENTWEEDRIEVIERVYFSESVrae is opbladsy .Die “Wat weet jy” toetsRasionale Getalle Breuke, Desimale enPersentasiesRASIONALE GETALLE OndersoekALGEBRAGemengde OefeningVolume en Buite-oppervlak van 3D figureBreinknopers68Antwoordeis op bladsy.23 – 25269 – 1112 – 1516 – 18192127 – 3132 – 3536 – 383941Onthou asseblief dat hierdie ‘n promosieweergawe van ons volledige e-boek is watbeskikbaar is op ons webblad bywww.regmerk.co.zaLike ons op FacebookKoop premiu

Hierdie GRATIS e-boek is die tweede in my reeks wat begin het met die Graad 8 boekie in 2016. As jou kind in graad 8/9 sukkel met wiskunde wil ek daardie hulpbron ook sterk aanbeveel. Lees meer op ons webblad by www.regmerk.co.za. Geniet asseblief hierdie boek en sterkte met jou leerder(s) se studies!

Related Documents:

Peiling wiskunde 2018 s.o. 1A 2 wiskundige docent wiskunde in het hoger onderwijs serviceonderwijs wiskunde in economische en biomedische bacheloropleidingen vakdidactiek wiskunde in lerarenopleiding voor masters betrokken bij de peiling feedback bij het opstellen van de toetsen deelgenomen aan het resonantiegesprek met leerlingen,

Wiskunde voor bedrijfseconomen is bestemd voor gebruik bij het vak wiskunde in het universitair economisch onderwijs. Dit boek brengt de economiestudent niet alleen wiskunde bij als basiskennis, maar laat ook toepassingen zien. Onderwerpen als consumentengedrag, voorraadmanagement, optimalisatie portfolioselectie worden vanuit een

wiskunde vmbo syllabus centraal examen 2018 Versie 2, april 2016 pagina 3 van 35 Inhoud Voorwoord 6 1 Syllabus wiskunde BB 7 1a. Verdeling examinering CE/SE 7 1b. Specificatie van de globale eindtermen voor het CE 8 1c. Toelichting en voorbeelden 12 2 Syllabus wiskunde KB 15 2a. Verdeling examinering CE/SE 15 2b.

GRAAD: 1 VAK: WISKUNDE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2 . 4 6 8 7 5 9. Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 4 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE 5, 6. . Gr.1 Wiskunde Kwartaal1 FAT 2 Bladsy 9 Aktiwiteit METING 4. Omkring: oggend, middag of aand (1) 5. .

WISKUNDE GRAAD 9 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS ’n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in ’n Gr 9- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar geen tyd aan verbonde nie. Gewoonlik sal ’n leerder 2 uur kry vir so ’n vraestel. Vir oefendoeleindes word dit aanbeveel dat

4 WISKUNDE GrAAD 9: KWArTAAL 1 Die telgetalle Alhoewel ons 0 nie gebruik om te tel nie, het ons dit nodig om getalle te skryf. Sonder 0 sou ons ’n spesiale simbool vir 10, alle veelvoude van 10 en ’n paar ander getalle nodig hê, byvoorbeeld vir al die getalle wat in die geel selle (blokkies) in hierdie tabel hoort.

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe

Accounting records will be maintained in accordance with ORGANIZATION NAME's fiscal year, ie. January 1-December 31. 2. The double-entry method of bookkeeping and the accrual method of accounting shall be used. 3. ORGANIZATION NAME's computer system will be utilized in maintaining and creating the general ledger, all related journals and financial reports. 4. All revenues, support and expenses .