Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde – Wiskunde In .

3y ago
232 Views
16 Downloads
4.74 MB
5 Pages
Last View : 7d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : River Barajas
Transcription

Graad 6 –Vraestel #2Instruksies en inligting:Hierdie vraestel is langer as ‘n standaardvraestel en toets kwartaal 1 en 2 se werk volgens die CAPS voorskrifte.Beantwoord al die vrae en toon alle bewerkings.Gebruik hierdie vraestel om te bepaal waar die probleemareas is en gaan werk weer deur daardie afdelingsVolledige memorandum beskikbaar by www.ahawiskunde.co.za indien jy ‘n geldige subskripsie het.Punte 100Afdeling A: Getalle, bewerkings en verwantskappeVraag 1: AfrondingRond 87 243 598 af tot die naaste:1.1 10 0001.2 5(1)(1)Vraag 2: Plekwaardes2.1 Gee die getal: 5HD 3E 6TD 20h 8M 3T 2t2.2 Gee die uitgebreide notasie van 342 897,592.3 Wat is die waarde van die onderstreepte syfers in 489 057 182,272.4 Wat is die plekwaarde van die 3 in die volgende getal 73 549 278,96(1)(1)(2)(1)Vraag 3:BreukeBereken:3.1 7 2(2)3.2 5 - 1(2)?(1)3.3 3.4 Skryf die gemengde breuk as ‘n onegte breuk 5(1)3.5 Vereenvoudig(1)Vraag 4: Terme en woordeskatBereken die volgende:4.1 Die som van 498 584 719 en 280 985 4294.2 Die som van 890 594,43 en 34 990,514.3 Die verskil tussen 498 571 en 129 8434.4 Die verskil tussen 594 139,05 en 145 364,74.5 Die produk van 8 435 en 2434.6 Die produk van 5,2 en 4,34.7 Die kwosiënt van 7 550 en 1514.8 Die kwosiënt van 4 456,12 en 4(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)(1)

Graad 6 –Vraestel #2Vraag 5: Veelvoude5.1 Gee die eerste 5 veelvoude van 255.2 Gee die veelvoude van 6 tussen 30 en 555.3 Is 345 978 ‘n veelvoud van 4? Gee ‘n rede?(2)(2)(1)Vraag 6: Faktore6.1 Gee die saamgestelde faktore van 24.6.2 Gebruik die druiwetros metode om die priemfaktore van 36 uit te werk.6.3 Gebruik die leertjie metode om die priemfaktore van 64 uit te werk.(2)(2)(2)Vraag 7: BreukeVoltooi die tabel:Gewone breuk7.37.5(6)Persentasie7.1Desimale breuk7.27.40,462%7.6Vraag 8: BreukeVoltooi die tabel soos in die voorbeeld – gee in eenvoudigste vormVerhoudingBreukdeel3 koeie 2 bulle3:2koeie en bulle10 pare skoene en 15 pare 8.1kouse(2)8.2Vraag 9: Woordsomme9.1 Wat is die kosprys van ‘n item wat teen R250 verkoop is en ‘n wins van R30 gemaak is? (2)9.2 Hoe lank moet ek spaar om ‘n nuwe paar jeans van R285 te koop indien ek elke maand R27kan spaar?(2)9.3 14 Bosse blomme kos R532. Hoeveel kos 3 bosse blomme?(2)9.4 Hermanus erfvan die sakeman se erfporsie van R406 800.00. Hoeveel geld kryHermanus?(2)9.5 Die trok kan 750 kg vervoer. Hoeveel pakkies van 300g suiker kan op een slag op die trokgelaai word?(2)Vraag 10: Orde van bewerkingsBereken die antwoorde van hierdie getalsinne8.18.28.38.48.58.68.78.88 15 5 7x6 4 32 8 – 8 5 6x6–3 80 8 x 3 4 5x1 3 x 0 x (7 2) (8 8) x 1 – 3 (4)

Graad 6 –Vraestel #2Afdeling B: Patrone en FunksiesVraag 11:Skryf ‘n getalsin vir die volgende woordprobleme:11.111.211.311.4.Die som van 9 583 en 3 945 word halveer?Die kwosient van 44 en 4 is kleiner as die produk van 5 en 3 .Die verskil tussen 80 en ‘n sekere getal is gelyk aan 22.Die produk van twee getalle is 8 345. Een van die getalle is 5.Vraag 12:Is die stellings waar of onwaar?9.19.29.39.4(1)(1)(1)(1)(2)1 x 4 20 555 – 5 3 x 12 643 x 0 43 080 4 10 5 x 2Vraag 13: Inset en uitset diagrammeBepaal die reël en die ontbrekende waardes :(5)Reël:Inset1234Uitset 159137204237Vraag 14: Meetkundige patroneBepaal die reël en voltooi die tabel:1(4)23Reël:Aantal pyle1 2Aantal sye6 1037102

Graad 6 –Vraestel #2Afdeling C: Ruimte en VormVraag 15:15.1 Benoem die volgende hoeke:aba:(1)b:(1)15.2 Teken ‘n vierkant. Dui die verskillende eienskappe met die korrekte notasie aan. (2)15.3 Voltooi die tabel:3D VormVierkantige piramideSilinder(6)Aantal randeAantal vlakkeAantal hoekpunte15.4 Teken die net van ‘n reghoekige prisma(2)15.5 Dui die simmetrielyne aan op die volgende figuur(2)Afdeling D: MetingVraag 16:16.1 Daar is ml in 2,7l?16.2 Wat is die inhoudsmaat van ‘n blikkie koeldrank?16.3 Daar is sekondes in 3 ure?16.4 Daar is jare in ‘n millenium?16.5 Daar is ml in 0,5kl?(1)(1)(1)(1)(1)

Graad 6 –Vraestel #2Vraag 17:TydsonesDit is 2pm in Kaapstad. Hoe laat is dit in:17.117.2PerthVancouver(1)(1)Afdeling E: DatahandteringVraag 18:Gee die modus en mediaan van die volgende datastel:(2)79, 87, 74, 75, 79, 84, 79, 71, 73, 79, 87, 75, 74, 79, 74Vraag 19:Sport deelname van Graad 6 Aantal Seuns2518221520Aantal Meisies71085319.1 Teken ‘n dubbele staafgrafiek deur van die inligting in die tabel te gebruik.19.2 Watter sport word deur die meeste seuns en meisies altesaam gespeel?(6)(1)

6 9 7 4 5MT[H FKG IGOGPIFG DTGWM CU eP QPGIVG DTGWM 8 8GTGGPXQWFKI 5 6 9 5 4 4 8TCCI 6GTOG GP YQQTFGUMCV . Microsoft Word - Graad 6 AHA Vraestel 2.docx

Related Documents:

Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak seker dat jou vraestel volledig is. 2. Hierdie vraestel .

GRAAD 11 VRAESTEL 1 LEESBEGRIP, OPSOMMING, TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES NOVEMBER 2018 PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye . AFRIKAANS HUISTAAL/VI GRAAD 11 NOVEMBER 2018 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A: Leesbegrip (30) Afdeling B: Opsomming (10) Afdeling C: Taalstrukture en –konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae .

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n 12 bladsy-bylae. GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10. Geografie/V1 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN Vraestel 1 DATUM: 01 JUNIE 2017 Punte: 80 Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye . AFRIKAANS EAT GR. 10 VRAESTEL 1 JUNIE 2017 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE) .

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL LEERWERK: Vraestel I: 11 Junie (70) Taalgids, ou vraestelle in lêer Vraestel II: 7 Junie (80) Poësie - Nog in my laaste woorde Vincent van Gogh ‘n Vigslyer sterf . Vraestel I en II Al die graad 11- en 12 werk.

Afrikaans lê die ATKV na aan die hart en ons en die Beter Afrikaans-span nooi jou uit om jou liefde vir en kennis van Afrikaans met dié kompetisie te vier. KATEGORIEË Afrikaans Huistaal Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 en 9 Graad 10 tot 12 Volwassenes Afrikaans

The risks of introducing artificial intelligence into national militaries are not small. Lethal autonomous weapon systems (LAWS) receive popular attention because such systems are easily imagined .