Direktoraat: Kurrikulum: AOO - My Klaskamer

2y ago
188 Views
13 Downloads
3.46 MB
118 Pages
Last View : Today
Last Download : 2m ago
Upload by : Helen France
Transcription

Direktoraat:Kurrikulum: AOOInstrument vir die Monitering enOndersteuning van die Kurrikulumvir Distrikte en SkoleGraad 1-6

INHOUDDEEL EEN – nisasie22Onderwyser se voorbereiding53Klaskamerpraktyk8Tale8TaleGedeelde lees13TaleBegeleide lees14TaleGroepbegeleide lees15TaleSelfstandige lees16TaleHardop lees17TaleWerk op woord- en sinvlak18TaleGedeelde skryf19TaleSelfstandige e, funksies en algebra31Ruimte en ssessering475Algemeen54

INHOUDDEEL TWEE – INTERMEDIÊRE 2Onderwyser se de lees69TaleBegeleide lees70TaleGroepbegeleide lees71TaleSelfstandige lees72TaleHardop lees73TaleWerk op woord- en sinvlak74TaleGedeelde skryf75TaleSelfstandige e, funksies en algebra88Ruimte en siale Wetenskappe101Natuurwetenskappe & Tegnologie106

VOORWOORDKABV-opleiding vir alle Graad R-9 onderwysers is nou voltooi en dis noodsaaklik om te versekerdat die gehalte en standaard van die kurrikulum ná KABV-opleiding in stand gehou word. Teneinde volhoubaarheid en doeltreffende implementering te verseker, is hierdie Instrument vir dieMonitering en Ondersteuning van die Kurrikulum ’n voortgesette verbintenis deur die Wes-KaapseOnderwysdepartement om ondersteuning aan onderwysers te bied en om te verseker dat onsvoortgaan om te fokus op dit wat nodig is om onderrig en leer te versterk sodat die uitkomste vanleerderprestasie in skole verbeter.Hierdie Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum baan dus die weg virdie identifisering en ontwikkeling van die vaardighede en prosesse wat nodig is vir beste praktykin onderrig in die klaskamer. Aangesien skole die sentrale boustene van die onderwysstelsel is, kanbeduidende transformasie slegs binne die klaskamer plaasvind.Die Nasionale Onderwysevaluering- en Ontwikkelingseenheid (NOEOE) is ’n eenheid wat deurdie Departement van Basiese Onderwys (DBO) aangestel is en is verantwoordelik om faktore teidentifiseer wat skoolverbetering benadeel of bevorder. NOEOE se doel is om belanghebbendes tevoorsien van ’n nuwe visie oor hoe ’n gehalte-onderwysstelsel daarna kan uitsien. Die konsekwentemonitering van onderwyserprestasie is volgens die NOEOE die sleutel tot die voortdurendeverbetering van ’n skool se onderrigresultate. Indien skoolnorme waardering vir terugvoering,refleksie en mentorskap insluit, dan is die evaluering van onderrigpraktyk ’n gedeelde aktiwiteittussen distriksamptenare, skoolhoofde, departementshoofde en onderwysers. Gegewe die feitdat leer ’n sosiale aktiwiteit is, is ’n gesamentlike poging deur alle belanghebbendes nodig omonderrigpraktyke wat die beste resultate lewer, te verbeter.In dieselfde trant omskryf hierdie Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van dieKurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die)distriksamptenare, skoolhoofde, departementshoofde en onderwysers benut word. Nuweonderwysers sal die Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum geweldigvoordelig vind wanneer hulle ’n nuwe skoolomgewing betree en sal deur die jaar pogings kanaanwend om die omvattende maatstawwe te bereik wat uiteengesit is.Die Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum is gebaseer op dieNasionale Kurrikulumverklaring (NKV) KABV Graad 1-6. Dit maak gebruik van die kriteriaen maatstawwe wat in die KABV-beleidsdokument vir elke vak geïdentifiseer is. HierdieInstrument vir Monitering en Ondersteuning is geskryf om ’n aktiewe en kritiese benadering totdie daaglikse klaskamerpraktyk aan te moedig. Die minimum standaarde met betrekking totklaskamerpraktyk vir elke graadvlak word duidelik in alle vakke gespesifiseer. Die inhoud enkonteks van elke graad dui vordering van die eenvoudige tot die komplekse omgewing aan.Daar word gehoop dat die Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulumalle vlakke van die stelsel in die AOO-band sal ondersteun in die evaluering van behoeftestydens die implementering van die kurrikulum en dat dit die gehalte van onderrig en leer in dieklaskamer sal verbeter. Die doel van hierdie algemene instrument vir kurrikulumondersteuningis verder om onderwysers aan te moedig om idees en beste praktyke te deel en om hulleleerders se prestasie te bespreek ten einde norme te standaardiseer vir dít wat in elke vakbereik moet word.Daar word deur die identifisering van gemeenskaplike norme beoog dat onderwysers,met ’n konsekwente en besondere aanleg, hul leerders in staat sal stel om tot verbeterdeleerderprestasie vanaf Graad 1 tot 6 te vorder.

INLEIDINGNota oor hoe om hierdie instrument vir monitering en ondersteuning tegebruikDie Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum word verdeel in:Deel Een: Grondslagfase (Graad 1-3)Afdeling 1 - KlaskamerorganisasieAfdeling 2 - Onderwyser se voorbereidingAfdeling 3 - Klaskamerpraktyk (Taal, Wiskunde en Lewensvaardigheid)Afdeling 4 - AssesseringAfdeling 5 - AlgemeenDeel Twee: Intermediêre Fase (Graad 4-6)Afdeling 1 - KlaskamerorganisasieAfdeling 2 - Onderwyser se voorbereidingAfdeling 3 - ale WetenskappeNatuurwetenskappe & Tegnologie Distriksamptenare sal die instrument vir monitering en ondersteuning gebruik om ’n algemenewerktempo te bereik en om beste praktyk in modereringsprosedures op skoolvlak binne distriktete bemiddel. Departementshoofde sal die instrument gebruik om areas vir die ontwikkeling, versterking enondersteuning van onderwysers te identifiseer, veral mentorskap vir nuwe onderwysers. Onderwysers sal die dokument gebruik om die voorgeskrewe kennis en vaardighede in dieNasionale Kurrikulumverklaring (NKV) KABV te behandel. Dit sal vir jou as onderwyser in staatstel om deur middel van die geïdentifiseerde kriteria per vak op ’n doelgerigte en vloeiendewyse te onderrig. Daar word NIE verwag dat al die afdelings of kriteria op een slag gedek moetword nie. Spesifieke klein onderafdelings moet dus gekies word na gelang van die fokusarea ofbehoefte.Daar is aan die einde van elke onderwerp ’n bladsy waarop aksies aangeteken kan word sodat dieonderwysers bewus is van die doelwitte, die ondersteuning en verdere terugvoer wat verwag kanword. Op hierdie manier sal senior kollegas by die skool en vakadviseurs ’n noodsaaklike rol hê indie daarstelling van omstandighede vir leer.Direktoraat Kurrikulum: AOO

Deel EenGrondslagfaseWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum1

AfdelingKlaskamerorganisasieGrondslagfaseWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum2

1.1Leerders geniet ’n georganiseerde, skoonwerkomgewing.1.2Leerders het stoele en banke/tafels watgeskik is vir hulle ouderdom.1.3Stoele en banke/tafels is vir groepwerkgerangskik.1.4Leerders het genoeg vloerruimte virmatsessies (GF).1.5Die mat is geskik en skoon.1.6Die omgewing is teksryk:met plakkate, leesmateriaal (letters,woorde, sinne, tekste).1.7Gedrukte materiaal (1.6 hierbo) istoepaslik, m.a.w. in ooreenstemming metdie konsepte wat tans onderrig word.1.8Leerders se huidige werk word vertoon –en het byskrifte.1.9Daar is ’n interaktiewe uitstalling om leerte bevorder, bv. ’n tematafel met werklikevoorwerpe, plus tellers, ens. ondersteundeur gedrukte materiaal en leerders sewerk.1.10Leerders het ’n verskeidenheidhulpbronne/materiale om aktiewe leer teondersteun (bv. werkboeke, werkkaarte,leerderboeke, naslaanboeke, tellers, ens.).1.11Elke leerder het ’n Huistaal-werkboek vandie DBO.1.12Elke leerder het ’n Wiskunde-werkboekvan die DBO.1.13Elke leerder het ’n Lewensvaardigheidleerderwerkboek van die DBO.1.14Bewys van ’n veeltalige/tweetaligeomgewing (skrap wat nie van toepassing isnie).1.15Atmosfeer in die klaskamer is bevorderlik virleer.1.16Die klasrooster is sigbaar, geldig en makliktoeganklik.VoldoendeDaar is bewys van die volgende in dieklaskameromgewing:OnvoloendeAFDELING 1KLASKAMERORGANISASIEPlan van aksie om teverbeter/veranderWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum3

KLASKAMERORGANISASIEIs bespreek met: Onderwyser / Departementshoof / Skoolhoof / Vakadviseur:Datum:Plan van aksie om te verbeter/verander:Plan van aksie om te verbeter/verander:Aksie:Voltooi / Aan die gang /OnvoltooiWat dieonderwyser saldoen?Wat diedepartementshoof sal doen?Wat dieskoolhoof saldoen?Wat diekurrikulumadviseur saldoen?WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum4

AfdelingOnderwyser sevoorbereidingGrondslagfaseWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum5

JaDaar is bewys van die volgende in beplanning:1.1Daar is ’n onderrigplan of ’n jaarplan/ die vier KABV-beleidsdokumente isbyderhand en word vir die onderrigplangebruik.1.2’n Kwartaalplan is vir elke vak opgestelen weerspieël wat in spesifieke wekeonderrig sal word (m.a.w. tempo envolgorde).1.3Daar is geldige lesplanne wat aan diekwartaalplan gekoppel is.1.4Die lesplanne voorsien dieaktiwiteite, metodologie, assessering,ingrypingstrategieë en hulpbronne watnodig is.1.5Die onderwyser weet presies hoeveel tydaan elke les in die dag bestee moet word.1.6Die onderwyser weet hoeveel tyd besteemoet word om al die beplande aktiwiteitein ’n les te dek.1.7Die onderwyser gebruik nie slegs diebord nie, maar gebruik ook handboekeen werkboeke en het aktiwiteit-kaarte,werkvelle, ens. voorberei vir leerders omte gebruik.1.8Voorsiening en beplanning word virleerders met verskillende huistale gemaak,bv. deur kodewisseling.1.9Administratiewe take neem nieonderrigtyd in beslag nie.NeeAfdeling 2ONDERWYSER SE VOORBEREIDINGPlan van aksie om teverbeter/veranderWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum6

VERBETERINGSPLANONDERWYSER SE VOORBEREIDINGIs bespreek met: Onderwyser / Departementshoof / Skoolhoof / Vakadviseur:Datum:Plan van aksie om te verbeter/verander:Aksie:Voltooi / Aan die gang /OnvoltooiWat dieonderwyser saldoen?Wat diedepartementshoof sal doen?Wat dieskoolhoof saldoen?Wat diekurrikulumadviseur saldoen?WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum7

AfdelingKlaskamerpraktykTaleGrondslagfaseWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum8

3.1.1Daar is ’n KABV-beleidsdokument oorTale byderhand.3.1.2Daar is ’n kwartaalplan vir Tale watweerspieël wat in spesifieke wekeonderrig sal word (bv. die tempo envolgorde).3.1.3Daar is opeenvolgende lesplanne vir Talewat aan die kwartaalplan gekoppel is.3.1.4Die Taallesplanne voorsien diemetodologie, aktiwiteite, assessering,ingrypingstrategieë en hulpbronne watnodig is.3.1.5Taal word volgens die GebalanseerdeTaalbenadering onderrig.3.1.6Aktiwiteite is van toepassing op dielesplan.3.1.7Aktiwiteite is volgens die graadvlakopgestel (sien KABV-beleidsdokument).3.1.8Aktiwiteite maak voorsiening virdifferensiasie.3.1.9Aktiwiteite maak voorsiening vir tempo envordering.3.1.10Daar is geleentheid vir groepwerk enindividuele werk.3.1.11Die onderwyser het ’n Taal-handboek enonderwysersgids.3.1.12Leerders het ’n handboek (leerderboek)wat aan die onderwyser se handboekgekoppel is.3.1.13Die Taal-werkboek van die DBO wordtoepaslik aangewend.3.1.14Die leerders het ook ’n skryfboek wat elkedag gebruik word.3.1.15Leerders se werk in Taal toon bewysevan die gereelde en herhaaldelike skryfvan eie uitgebreide tekste (nie slegs dieafskryf of invul van woorde in oop spasiesop werkvelle nie).NeeDaar is bewys van die volgende inklaskamerpraktyk:JaAfdeling 3KlaskamerpraktykTALEPlan van aksie om teverbeter/veranderWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum9

3.1.16Die aantal uitgebreide skriftelike Taaloefeninge is gelyk aan minstens3 x per week vir Graad 15 x per week vir Graad 2 en 3.3.1.17Skriftelike werk word deur diedepartementshoof en skoolhoofgemonitor.3.1.18Voorsiening word vir leerders vanverskillende tale deur beplandekodewisseling (m.a.w. op die geskiktetyd) gemaak.3.1.19Voorsiening word vir leerders met ’nverskillende huistaal gemaak deurleerders met dieselfde taalvaardigheid tegebruik om vir ander leerders te vertaal.3.1.20Die onderwyser beweeg rond in die klas,monitor leerders se tempo en lewerindividuele bystand aan hulle.3.1.21Onderwyser se vrae beklemtoonhoër-orde denke (bv. ontleding enprobleemoplossing) en nie slegsmemorisering en herroeping nie.3.1.22Onderwyser vra oop vrae wat vereis datleerders moet besin en evalueer.3.1.23Leerondersteuningsmateriaal vir Taal isgepas vir die graadvlak.3.1.24Leerondersteuningsmateriaal is geskik virleerders van verskillende taalagtergrondeen geslag.3.1.25’n Leesreeks/-skema word vir die onderrigvan lees gebruik.3.1.26Die leesreeks/-skema bestaan uit GrootBoeke (Graad 1 en 2) en bypassende KleinBoeke; sinstroke en woordkaarte.3.1.27Leesboeke vir genot vir verskillendevlakke (ongeveer 100 titels) is toegankliken sommige word uitgestal.3.1.28Leesboeke word stelselmatig gebruik – endie onderwyser hou rekord hiervan.3.1.29Naslaanboeke is beskikbaar, bv. Nie-fiksie,woordeboeke.NeeDaar is bewys van die volgende inklaskamerpraktyk:JaAfdeling 3KlaskamerpraktykTALEPlan van aksie om teverbeter/veranderWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum10

3.1.30Mediagebaseerde materiaal (bv.tydskrifte, koerante, televisie, internet,radio, ens.) is beskikbaar.3.1.31Biblioteekmateriaal is beskikbaarom klaskamerboeke aan te vul (bv.naslaanboeke).3.1.32Onderwyser het eie hulpbron-materiaalsoos OHP, kaarte, flitskaarte, werkvelle,prente.3.1.33Elke leerder het sy of haar eieskryfgereedskap (in goeie orde).3.1.34Huiswerk word gereeld gegee (sien diehuiswerkboek).3.1.35Huiswerk word deur onderwyser nagesienen gemonitor(onderteken / terugvoering).3.1.36Huiswerk word deur ouers gemonitor(onderteken / terugvoering).3.1.37Leerders neem leesmateriaal huis toe omlees te oefen.3.1.38Leerders kan onafhanklik op die gepastegraadvlak lees.3.1.39Leerders kan op verskillende kognitiewevlakke reageer.NeeDaar is bewys van die volgende inklaskamerpraktyk:JaAfdeling 3KlaskamerpraktykTALEPlan van aksie om teverbeter/veranderWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum11

KlaskamerpraktykTaleMetodologieëGrondslagfaseWKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum12

a)Bewys van beplanningDaar is bewys van Gedeelde Lees-lesse in die onderwyser sebeplanning.b)Voor daar gelees wordDie onderwyser stel die storie bekend en doen voor-leesaktiwiteite.c)Gedeelde leesDie onderwyser demonstreer hoe om die teks te lees en lees danweer die teks saam met die leerders.d)Nadat daar gelees isDie onderwyser maak seker dat die leerders die storie verstaan endoen na-lees-aktiwiteite.e)Selfstandige aktiwiteiteLeerders doen ’n doelgerigte skriftelike aktiwiteit gebaseer op dieteks.f)WoordmureWoordeskat word gereeld uitgebrei deur middel van diedoeltreffende gebruik van woordmure.Nie bereiknieGEDEELDE LEESBereikDaar is bewys van die volgende OGIEË VAN TAALGedeelde lees – Refleksie:WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum13

a)Voorbereiding Daar is bewys van Begeleide Lees-lesse in die onderwyser sebeplanning. Voorbereiding vir die les is beskikbaar in die onder-wyser sevoorbereidingsboek vir die volgende stappe: vrae voordat daar gelees word, bv. wat dink jy . hoe weet jydat . wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom dink jy so? leesproses, bv. leerders ontleed die teks/storie, hulle moet vlotlees, hulle kry duidelikheid oor onbekende woorde, hulle moethulle mening regverdig, bv. as jy die leeu in die storie was, watsou jy gedoen het? Waarom? vrae nadat daar gelees is, bv. hoe weet jy dit is ’n naamwoord,werkwoord, byvoeglike naamwoord? Ken jy iemand wat so is?Watter ander woorde ken jy waar hierdie letters saam geskryfword? Wat word beskryf .? Hoe weet jy dit?b)Organisering Leesvlakke van alle leerders is geassesseer. Leerders is in groepe met dieselfde vermoëns gegroepeer. Tekste word gepas by leerders se vlak van vermoë. ’n Reeks gepaste tekste word vir elke groep gebruik.c)Voor daar gelees wordDie onderwyser oriënteer die groep oor die teks om dit maklik temaak om te lees.d)Terwyl daar gelees wordElke leerder lees die teks in stilte en/of hardop. Die onderwyserondersteun die lees, waar nodig. Onderwyser moedig begrip aan deursleutelvrae te vra, bv. vind woorde wat . watter woord in die storievertel jou .?e)Nadat daar gelees isDie onderwyser bespreek die storie.Sy/hy stel ‘n taak vir versterking op, waar toepaslik.Nie bereik nieBEGELEIDE LEESBereikDaar is bewys van die volgende OGIEË VAN TAALBegeleide lees – Refleksie:WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum14

a)VoorbereidingDaar is bewys dat die onderwyser groeplees voorberei het en diegroepleiers voorberei het.b)Organisering Die klas is in gemengde-vermoë-groepe verdeel, elkeen met hulleeie stel tekste. Leerders kry rolle om te speel en dit word gereeld omgeruil, bv.leier, waarnemer, ens. Daar is ’n groepleier.c)Toepaslike sleutelvrae word gevra.d)Voor daar gelees wordElke groep oriënteer hulself oor die teks om dit maklik te maak om telees.e)GroepleesElke leerder in elke groep kry ‘n beurt om ‘n deel van die teks te lees.f)Nadat daar gelees isDie groep voltooi mondelinge en skriftelike werk wat op die teksgebaseer is.g)Beëindiging van groepleesDie onderwyser maak ‘n aantekening van watter groep watter teksgelees het.Nie bereiknieGROEPBEGELEIDE LEESGedeeltelikbereikDaar is bewys van die volgende gedurende:BereikKlaskamerpraktykMETODOLOGIEË VAN TAALGroeplees – Refleksie:WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum15

a)VoorbereidingDaar is bewys dat die onderwyser onafhanklike leestyd in HTbeplan en voorberei het.b)OrganiseringDaar is ‘n biblioteek / boekhoek in die klaskamer met boeke viruitgebreide, onafhanklike lees.c)Alle leerders kan onafhanklik op hulle vlak lees.d)Stil, volgehoue onafhanklike lees vind gereeld plaas.e)Daar is bewys van uitkomsteLeerders is in staat om stories oor te vertel.Boekverslae word geskryf en gedeel.Leerders word gemotiveer om gereeld te lees en hulle pogingsmet ander leerders en ouers te deel.Nie bereiknieSELFSTANDIGE LEESGedeeltelikbereikDaar is bewys van die volgende gedurende:BereikKlaskamerpraktykMETODOLOGIEË VAN TAALSelfstandige lees – Refleksie:WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum16

a)VoorbereidingDie onderwyser se lesbeplanning sluit hardop lees vir elke dag in.b)Voor daar gelees wordDie onderwyser het die teks doelgerig bekendgestel.Die onderwyser het 3 tot 5 nuwe woorde bekendgestel en dit opdie woordmuur geplaas.c)StorieleesDie onderwyser lees die storie met uitdrukking en teen ’n goeiepas.d)Nadat daar gelees isDie onderwyser het die leerders deeglik ondervra om hulle begripvan die storie te bepaal deur wie, wanneer, waarom, hoe, waar,wat, wat as te vra.Die onderwyser het belangrike nuwe woordeskat weer behandel.e)OpvolgaktiwiteiteOpvolgaktiwiteite het plaasgevind: Storievertel Drama Nagaan van woordeskat Sleutelwoorde WoordmureNie bereiknieHARDOP LEESBereikDaar is bewys van die volgende OGIEË VAN TAALHardop lees – Refleksie:WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum17 pag

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe Brink, Tania LAPA (2002) EAT Mengelmoes Van Aswegen, M Van Schaik (2006) HT Mia Malan Filmstêr Coleman, Rowan LAPA (2005) HT Môre was dit somer Steenberg, Elsabé Kagiso (1998) EAT/TAT Nagmerrie.net Diedericks-Hugo, Carina LAPA (2005) TAT Nova – Die begin Viljoen, F LAPA (2010) HT .

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 AARDRYKSKUNDE KWARTAAL 2 Week 6 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN GROOTSKAALKAARTE DOELSTELLINGS VAN LES Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 3 Hersiene Nasionale Onderrigplan RIGLYNE OOR HOE OM DIE AANGEPASTE KURRIKULUM VIR TALE IN GRONDSLAGFASE TE GEBRUIK: Let op die volgende: 1. Die kurrikulum is aangepas om die kernkonsepte en vaardighede aan te spreek

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

API An Application Programming Interface (API) is a set of routines, protocols, and tools for building applications. A Plex API in the Plex Developer Portal is a collection of related endpoints analogous to one or more Plex software modules. authorization code grant An OAuth 2.0 authentication flow where access is delegated to a client application.