VAK En GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4

3y ago
353 Views
19 Downloads
448.39 KB
6 Pages
Last View : 6d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Elisha Lemon
Transcription

Kurrikulum Direktoraat: AOO - LESSON PLAN TERM 2 - 2020VAK en GRAADSOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4KWARTAAL 2Week 5SKAKEL MET ONDERRIG- EN Leer van leerdersASSESSERINGSPLANWat is die eienskappe van ‘n goeie leier?DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘ngemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.Fasilitering van die oorgang van leerders van inrigtings na die werkplek.Moedig 'n aktiewe en kritiese benadering tot leer aan, eerder as om onkritiese leer van gegewe waarhede teleer. Werk effektief as individue en saam met ander as lede van 'n span. In die vorige les het jy die eienskappe van Mahatma Gandhi as 'n leier bestudeer en dus die ooreenstemmingmet die ontslape President Mandela se leiereienskappe. Ons het geleer wat dit is om 'n goeie leier te wees. Lande het ook leiers wat as gemeenskapsleiers begin het, of deel was van die leierskapstrukture waarna onsverwys het verlede week.Kernnotas: INLEIDINGVAARDIGHEDE Sommige eienskappe van goeie leiers: 'n Leier is iemand wat ander mense lei. Die meeste leiers het karaktertrekke wat hulle help om ander mense goed te lei. 'n Goeie leier moet byvoorbeeld na mense luister. Hy of sy moet ander respekteer en in staat wees om op te staan vir wat reg is.AKTIWITEITE / ASSESSERINGGaan voort deur albei bronne oor Nelson Mandela en Mahatma Gandhi te lees. Bestudeer die gebruikte woorde /woordeskat en hul eienskappe vir aktiwiteite en/of hersiening wat volg.KONSOLIDASIE Van watter eienskappe van Mnr Gandhi hou jy die meeste van? As jy eendag 'n leier sou wees, watter eienskappe van hierdie leiers sal jy gebruik om verander te bring in jougemeenskap? Wat dink jy sou Mahatma Gandhi aan die Suid-Afrikaners en Indiërs gesê het rakende die Corona-virus?AOO KURRIKULUM /1

BRONNE(indien nodig)Papiergebaseerde bronneVerwys leerders na spesifieke afdelings /onderwerpe / bladsye in die handboekDigitale bronneVerwys na die relevante digitale bronne, bv.skakels op die WKOD re-boxAOO KURRIKULUM /2

NOTASVAKSOSIALE WETENSKAPPEGRAAD4VAARDIGHEDE(WAT ek gaan onderrig /begelei / ondersteun .)KWARTAALDATUMONDERRIGMETODOLOGIEË / BENADERING(HOE ek gaan onderrig / begelei / ondersteun .)Begin deur die kommunikatiewe benadering te gebruik deurleerders betrokke te laat raak in begeleide praatjies of besprekings.AKTIWITEITE VIR DIEONDERWYSER2Hulpbronne / LOOM(WAT ek gaan gebruik om te onderrig/ begelei / ondersteun .)Gebruik die gegewe woordeskat enbronne van albei leiersDui spelwoorde aan ui die laaste bron. Werk saam met dieleerders om betekenis van die nuwe woorde te vind. Probeer dieleerders soveel as moontlik lei tot die gebruik van kontekstueleleidrade. Stel vrae wat relevant is tot die bron. Ondersteun diebegrip van die woordeskat (woorde) wat gebruik word om dit tegebruik deur sinne te skryf en daarna in ‘n paragraaf te gebruik.Identifiseer die verskillende eienskappe van leiers. (Gebruik diegedeelde leesmetode om albei bronne te lees.Die belangrikheid daarvan om die ondersoekroete te volg tydensonderrig om verskillende of meer perspektiewe aan te moedig. Stelvrae rakende die aantekeninge.Speltoefening gaan voort.Werk saam met u kind om die betekenis van die nuwe woorde tevind. Probeer om hom / haar te begelei om betekenis vanuit die bronte vind deur die stellings wat met elke woord verband hou te lees omAKTIWITEITE VIR DIEOUERdie betekenis te vind sonder om die woordeboek te gebruik of deur uas ouer voorgesê word. Gebruik die woorde in sinne.AOO KURRIKULUM /3

Gebruik die woorde wat verskaf word wanneer u vrae vra en ook virbesprekings. Probeer om woorde se betekenis nie te gee nie; dieleerder moet die betekenis uit die vrae en verduidelikings vind.AKTIWITEITE VIR DIELEERDERAOO KURRIKULUM /4

Aktiwiteit:Aktiwiteit 1:Kyk mooi na die kaarte en beantwoord die volgende vrae:1.1 Bestudeer kaart 1 en dui aan of dit ‘n kaart van Indië of 'n kaart van die vasteland van Asië is?1.2 Is kaart 2 'n kaart van Suid-Afrika of Afrika? Verduidelik jou antwoord.1.3 Watter kaart stel President Nelson Mandela en Mahatma Ghandi se land voor en waarom?Nelson Mandela:Mahatma Ghandi:Aktiwiteit 2.Geskiedenis fokus op die ontwikkeling of koestering van 'n ondersoek.Hierdie week gaan ons na die roete van ondersoek kyk deur die volgende strategieë te gebruik: Oorsaak en gevolg - sekere dinge gebeur en dit is die rede waarom sommige mense die leiding neem, veral as hierdie dinge ongelukkigheidveroorsaak en dat mense die gevaar loop om benadeel te word of te ly. Verandering en kontinuïteit - sommige dinge verander as gevolg van sommige mense en hul optrede, en ander duur voort. Voorbeeld: Dieuitbreek van Covid19 het daartoe gelei dat die President van Suid-Afrika die ingrypingstydperk vanaf 26 Maart 2020 aangekondig het. Diegetalle van mense wat besmet geraak het en die dodetal het vermeerder.N.B. Begin eers met 'n bespreking met jou maats / ouers voordat jy 'n siening/opinie neerskryf. Die gebruik van woordeskat wat gedeel word,word sterk aangemoedig.AOO KURRIKULUM /5

2.1 Oorsaak en gevolg: Vergelyk die twee leiers op grond van oorsake / redes wat daartoe gelei het dat hulle leiers geword het en die gevolgewat mense moes ervaar as gevolg van oorsake. Skryf 2 punte per leier neer.2.2 Wat dink jy het verander as gevolg van hul leierskapsvaardighede? Skryf 2 punte per leier neer.Aktiwiteit 3 (Praktiese aktiwiteit)Bestudeer hoe jy jou mening kan deel as jy skryf. Hierdie aktiwiteit is gebaseer op die raamwerk hieronder en dit is ter voorbereiding van volgendeweek se les. Volg die gegewe gids en verduideliking en oefen om jou opinie te deel. Onthou om jou skryfwerk aan die ondersoek strategieë van aktiwiteit2 te koppel; Oorsaak en gevolg. Verandering en kontinuïteit.Jy kan die volgende sinbeginners gebruik:Opinie: in my opinie, ek glo dat.dit is my opinie dat.ens.Oorsaak: eerstens.byvoeg.finaalVoorbeeld: as voorbeeld, byvoorbeeld,Ter afsluiting.in kort, redes na aanleiding van bogenoemde, met ander woorde, soos ek opgemerk het .AOO KURRIKULUM /6

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 5 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Leer van leerders Wat is die eienskappe van ‘n goeie leier? DOELSTELLINGS VAN LES Leerders toe te rus met die kennis, vaardighede en waardes noodsaaklik vir selfvervulling en deelname in ‘n gemeenskap as ‘n burger van ‘n vry land.

Related Documents:

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig en geassesseer word. Alhoewel die twee dissiplines apart gehou word, is hierdie

6 Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe (Nuwe) 1 2 Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Lewens-vaardighede Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe Skeppende Kunste Tegnologie GRAAD Natuur-KWARTAAL wetenskappe Natuur-wetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

gr 6 fat: sw (geskiedenis) kwartaal 1 bladsy 4 graad 6 nasienriglyne (memorandum) vir kwartaal 1 sosiale wetenskappe: geskiedenis vroeË beskawings fat: brongebaseerd en paragraafskryf puntetotoaal: 40 let wel: enige ander relevante antwoord behoort oorweeg te word

verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

teikengroep verbreed om die volledige Tussentydse Fase van Graad 4, 5 en 6 in te sluit. Die program sluit nou drie opvoederbronne in: Lewensvaardighede vir Graad 4 en 5, Sosiale Wetenskappe & Aardrykskunde vir Graad 4, en Natu

6 SOSIALE WETENSKAPPE (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING B: GESKIEDENIS VRAAG 5 APARTHEID IN SUID-AFRIKA 5.1 Aan die einde van die oorlog in 1945: Baie swart mense trek na stede om te werk as geskoolde arbeiders; swart mense begin om mee te ding met hul wit eweknieë vir werke. Stakings he

Skeppende Kunste 6 Lewensoriëntering 7 Wiskunde 8 Natuurwetenskappe 9 Sosiale Wetenskappe 10 Tegnologie 11 6. Hoe jy te werk moet gaan om jou vakke vir graad 10 te kies. 12 7. Assessering: JNA en Sistemiese Assessering vir graad 9 leerders 12 8. Jy is nou op pad na die VOO fase 13 9. Hoe

Korean language textbooks and language teaching in terms of Korean honorifics. They have pointed out several problems in current teaching materials and emphasized the importance of pragmatic factors and the necessity of authentic data to fully reflect actual Korean honorific uses. Addressing these issues, the thesis demonstrates the need for teaching materials that introduce how honorific .