Direktoraat: Kurrikulum- En Assesseringsbestuur

2y ago
134 Views
7 Downloads
433.26 KB
23 Pages
Last View : 2m ago
Last Download : 2m ago
Upload by : Maxine Vice
Transcription

Direktoraat: Kurrikulum- en 210-263112/2/13/PSenior KurrikulumbeplannersKurrikulum- en assesseringsbestuursminuut: 0001/2020Aan: re,Adjunkdirekteure(Hoofkantoor en distrikskantore), Hoofde: Kurrikulumondersteuning, ,Kringbestuurders,Hoofonderwyskundiges, Adjunk-hoofonderwyskundiges, Vakadviseurs en Prinsipalevan alle gewone openbare en privaat skoleOnderwerp: Verkorte Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV): wysigings aanafdeling 41.Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het Omsendbrief S5 van 2019 op 06Desember 2019 vrygestel (kyk aangehegte dokument). Hierdie omsendbrief verwysna die inwerkingstelling van die verkorte weergawe van die Kurrikulum- enassesseringsbeleidsverklaring (KABV), afdeling 4.2.Hierdie minuut gee inligting oor, leiding in en ondersteuning aan die implementeringvan die wysigings aan afdeling 4 van die KABV.3.Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R 12 (NKV) is as nasionale onderwysbeleiddeur Staatskennisgewing 722, gepubliseer in Staatskoerant 34600 van 12 September2011, goedgekeur.4.Die NKV sluit die volgende dokumente in: Die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir alle goedgekeurdevakke vir graad R 12; Die Nasionale beleid met betrekking tot die program- en bevorderingsvereistesvan die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R 12; en Die Nasionale Protokol vir Assessering Graad R 12.5.Baie kwessies oor die uitdagings wat die implementering van die KABV in baie vakkein die grade bied, is van onderwysers, vakspesialiste, ouers en onderwysbelanghebbendes die afgelope paar jaar ontvang.Laer Parlementstraat, Kaapstad, 8001Tel.: 27 21 467 2199/2619 Faks.: 27 21 467 9369Veilige Skole: 0800 45 46 47Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000Indiensnemings- en salarisnavrae: 0861 92 33 22www.westerncape.gov.za

6.Die DBO het hierdie kwessies oorweeg en ingestem om ʼn holistiese oorsig van dieKABV-dokumente te doen om die doeltreffendheid van die kurrikulum en dieimplementering daarvan te verbeter.7.Die DBO het nou ʼn verkorte weergawe van afdeling 4 van die KABV ontwikkel metdie klem op die vermindering en vaartbelyning van formele assesseringstake in diemeeste vakke. Die veranderings is gemaak om die getal assesseringstake watonderwysers oorlaai en belas het, te verlig en sodoende die klem op onderrig en leerte verbeter. Die hersiening van sommige vakke sluit ook leiding oor kognitiewevereistes en tipes assessering in.8.Die dokumente vir die Grondslag- Intermediêre, Senior en Verdere Onderwys- enOpleidings (VOO) -fases verskaf die wysigings wat aan die assesseringsprogram virvakke in graad 1 11 aangebring is vir implementering in 2020. Die wysigings aangraad 12 sal in 2021 in werking gestel word.9.Die vermindering van take in die AOO- sowel as die VOO-fases mag van vak tot vaken graad tot graad verskil en is gebaseer op die aard van die vak.10.Toegang tot die volgende dokumente wat die wysigings vaslê, kan via die webwerfvan die DBO by https://bit.ly/34ZWN9q verkry word: Implementation of the Abridged Amended Section 4 FET Presentations Implementation of the Abridged Amended Section 4 GET Presentations Government Notice No. 42829, 08 November 2019 Foundation Phase CAPS Amendments Intermediate Phase CAPS Amendments Senior Phase CAPS Amendments FET CAPS Implementation of the Abridged Section 4 Amendments11.Ons het ook die volgende dokumente vir verdere duidelikheid aangeheg: Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9. Bylae B: Opsomming van die wysigings per vak vir graad 1–9. Bylae C: Opsomming van die wysigings per vak vir graad 10–11.12.Skole is verantwoordelik vir die volgende: Prinsipale moet alle onderwysers oor die wysigings inlig. Departments-/Vakhoofde moet die inhoud met vakonderwysers op skoolvlak sogou as moontlik bemiddel en dit moet aanleiding gee tot die aanpassing vanonderrig- en leerplanne vir 2020 en die toekoms. Skole moet hulle assesseringsprogramme wysig.13.Hoofkantoor en distrikskantore is verantwoordelik vir die volgende: Senior kurrikulumbeplanners en vakadviseurs sal verdere ondersteuning bied enmoet vir duidelikheid geraadpleeg word.2

Bemiddeling, monitering en ondersteuning van die wysigings sal, indien nodig,gedurende 2020 voortduur.Hoofkantoor- en distriksamptenare sal die implementeringsproses monitor en dieondersteuning dienooreenkomstig aanpas.Hoofkantoor- en distriksamptenare sal die implementering van hierdie wysigingsvanaf 13 Januarie 2020 verseker.14.Die Wes-Kaap Onderwysdepartement se rekordering- en rapporteringsprogrammevir graad 1 9 en die vakoptekeningsblaaie vir graad 10 11 sal in 2020 aangepasword om die veranderinge te bevat.15.Prinsipale word vriendelik versoek om die inhoud van hierdie minuut onder dieaandag van alle personeellede te bring.GETEKEN: PAD BEETSADJUNK-DIREKTEUR-GENERAAL: KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBESTUURDATUM: 2020-01-133

Private Bag X895, Pretoria, 0001, Sol Plaatje House, 222 Struben Street, Pretoria, 0002 South Africa,Tel: (012) 357 3000, Fax (012) 323 0601, www.education.gov.zaEnquiries:Tel:Email:TO:Ms Matsie Agnes Mohale012 357-4167Mohale.m@dbe.gov.zaHEADS OF PROVINCIAL EDUCATION DEPARTMENTSHEADS OF PROVINCIAL CURRICULUM SECTIONSHEADS OF PROVINCIAL EXAMINATION SECTIONSUNIVERSITIES SOUTH AFRICASOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITYUMALUSIINDEPENDENT EXAMINATION BOARD (IEB)SOUTH AFRICAN COMPREHENSIVE ASSESSMENT INSTITUTE (SACAI)INDEPENDENT SCHOOLS ASSOCIATION OF SOUTHERN AFRICASCHOOL GOVERNING BODIES (SGB) ASSOCIATIONSNATIONAL TEACHER ORGANISATIONSCIRCULAR S5 OF 2019IMPLEMENTATION OF THE ABRIDGED VERSION OF CAPS SECTION FOUR AMENDMENTS1.The Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) is a single, comprehensive, and concisedocument developed for all subjects listed in the National Curriculum Statement Grades R-12 andis arranged into Four Sections.2.Section 4 of the CAPS deals with various forms of assessments which are developed, administeredand assessed by the teacher at the school level. The DBE received a number of concerns fromteachers, teacher unions and other stakeholders with regard to certain practical challenges inimplementing Section 4.3.Circular S1 of 2017, made provision for the Guidelines to strengthen Section Four of the Curriculumand Assessment Policy Statement (CAPS), Grades R-11. The guidelines were intended tostrengthen Section 4 of the CAPS and did not seek to amend the current policy. The guidelineswere intended to be in place until policy has been amended and promulgated. This process hasnow been completed therefore Circular S1 of 2017 is hereby repealed and replaced by Circular S5with effect from 01 January 2020.4.Through the National Curriculum and Assessment Task Team (NCATT), the review of Section 4 ofthe CAPS was concluded and an abridged version for all subjects was developed for the FET andGET bands respectively.5.The Minister approved the implementation of the abridged version of Section Four of the CAPS forimplementation in January 2020 in Grades 1 – 11, as per section 6A of South African Schools Act(Act No. 84 of 1996) SASA and Section 3(4)(1) of the National Education Policy Act, 1996 (Act no.27 of 1996) (NEPA).6.The abridged version of CAPS Section four was subsequently published through GovernmentNotices 1429, and 1430 published in Government Gazette No. 42829 of 08 November 2019.

7.The abridged version of CAPS Section four is approved for implementation in Grades 1 to 11 inJanuary 2020.8.The aforementioned abridged version is available on the Department website through the documents.aspx9.You are kindly requested to bring the content of this Circular to the attention of all provincial anddistrict officials, principals and teachers of both public and independent schools, and relevantstakeholders.MR HM MWELIDIRECTOR-GENERALDATE: 06/12/2019

2020 REVISED CHAPTER 4 CAPS No. of FORMAL ASSESSMENT TASKSBylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe skundeNatuurSosialeSosialeLewenswetenskappe Wetenskappe: Wetenskappe:vaardighedeen Tegnologie GeskiedenisGeografieVoor Nuwe Voor Nuwe Voor Nuwe Voor Nuwe 322233222222LewensoriënteringEkonomieseNatuuren logieVoor Nuwe Voor Nuwe Voor Nuwe Voor Nuwe OTAAL111411141178888881077512884

Bylae B: Opsomming van die wysigings per vak vir graad 1–9WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENTKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING: WYSIGINGS VIR IMPLEMENTERING, JANUARIE 2020GRONDSLAGFASEVAKWERKLIKE VERANDERINGE1.2.3.Huistaal (HT)4.5.1.2.3.Eerste AddisioneleTaal (EAT)4.5.1.2.3.Wiskunde4.5.1.LewensvaardighedeDie gewigswaardes het verander.Groter fokus op die onderrig- en leerproses. Daarmoet dus meer op Informele assessering gefokusword.Formele assessering moet op ʼn meer informelemanier gedoen word.Elke assesseringstaak moet nie ʼn enkelegeleentheid of toets wees nie, maar moet te alletye voldoen aan die beginsels van deurlopendeassessering.Bewyse van informele assessering moet verskafword.Die gewigswaardes het verander.Groter fokus op die onderrig- en leerproses. Daarmoet dus meer op informele assessering gefokusword.Formele assessering moet op ʼn meer informelemanier gedoen word.Elke assesseringstaak moet nie ʼn enkelegeleentheid of toets wees nie, maar moet te alletye voldoen aan die beginsels van deurlopendeassessering.Bewyse van informele assessering moet verskafword.Geen veranderinge in die gewigswaardes nie.Groter fokus op die onderrig- en leerproses. Daarmoet dus meer op Informele assessering gefokusword.Formele assessering moet op ʼn meer informelemanier gedoen word.Elke assesseringstaak moet nie ʼn enkelegeleentheid of toets wees nie, maar moet te alletye voldoen aan die beginsels van deurlopendeassessering.Bewyse van informele assessering moet verskafword.GETAL FORMELE ASSESSERINGSTAKE (FAT’e), VORM VANASSESSERING EN GEWIGSWAARDEKWARTAAL 1KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 KWARTAAL 41111Gewigswaardes vir HuistaalGraad 125%20%25%10%20%KomponenteLuister en PraatKlankleerLees en BegripHandskrifSkryf1KomponenteLuister en Praat1140%SkryfTaalgebruik4Graad 315%20%25%10%30%1Gewigswaardes vir Eerste Addisionele TaalKomponenteKomponente60%50%Lees (Klankleer enBegrip)Graad 1411114Geen veranderinge nie.

WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENTKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING: WYSIGINGS VIR IMPLEMENTERING, JANUARIE 2020INTERMEDIÊRE FASEWERKLIKEVERANDERINGEVAK HT EATWiskundeVermeerder getal FormeleAssesseringstake van agt totdertien.Individuele aktiwiteite is inFormele Assesseringstakeverdeel.Punte en gewigswaardeword nou pertinentaangedui.Taak 10 (Letterkunde) enTaak 11 (Projek) word by dieAssesseringsprogramgevoeg.Die Opsomming vir graad 6is by Taak 8 en Taak 13 asVraag 3 van Vraestel 2ingesluit.Take in die Intermediêre Faseis aangepas om by die Takein die Senior Fase te pas.Al die bogenoemde punte isvan toepassing op EAT,aangesien daar geenonderskeid getref is tussen HTvlak en EAT-vlak nie.Verminder FAT’e vannege tot sewe.GETAL FORMELE ASSESSERINGSTAKE (FAT’e), VORM VAN ASSESSERING ENGEWIGSWAARDEKWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3KWARTAAL 4GRAAD 4 & 5GRAAD 4 & 5GRAAD 4 & 5GRAAD 4 & 5Taak 1 Mondeling (20)(7,6%)Taak 2 Transaksie (10)(3,6%)Taak 3 Opstel (20) (3,6%)Taak 4 Leesbegrip (25)(10%)Taak 5 Taal (15) (7%)Taak 6 Mondeling V1(20) (7,7%)Taak 7 Skryf V3 (30)(7,2%)Taak 8 Begrip en TaalV2 (40) (17%)Taak 9 Mondeling(20) (7,7%)Taak 10 Projek (40)(3,6%)GRAAD 6GRAAD 6GRAAD 6EKSAMENTaak 11Mondeling V1(20) (8%)Taak 12 Skryf V3(30) (7%)Taak 13 Begripen Taal V2 (40)(10%)Take 11 13 Eksamen 25%GRAAD 6Taak 1 Mondeling (20)(7%)Taak 2 Transaksie (10)(4,4%)Taak 3 Opstel (20) (4,4%)Taak 4 Leesbegrip (30)(9,5%)Taak 5 Taal (20) (6,5%)Taak 6 Mondeling V1(20) (7%)Taak 7 Skryf V3 (30)(8,8%)Taak 8 Begrip & TaalV2 (50) (16%)Taak 9 Mondeling(20) (7%)Taak 10 Projek (50)(4,4%)Take 1 10 SkoolgebaseerdeAssessering 75%Take 1 10 SkoolgebaseerdeAssessering 75%EKSAMENTaak 11Mondeling V1(20) (7%)Taak 12 Skryf V3(30) (8%)Taak 13 Begripen Taal V2 (50)(10%)Take 11 13 Eksamen 25%Soos hierboSoos hierboSoos hierboSoos hierbo2Toets 50%Opdrag 50%2Detailstudie 50%Eksamen 50%2Projek 50%Toets 50%1Eksamen (Jaar)25%TOT1313137

Natuurwetenskappeen nder FAT’e van agttot sewe.Geen vermindering vanFAT’e nie.Geen vermindering vanFAT’e e Eksamen25%Toets 60%Halfjaarlikseeksamen oor werk:Kwartaal 1 en 260%Liggaamsopvoeding: 130%Persoonlike enSosiale Welsyn: 130%Halfjaarlikse ToetsToets60%Eksamen oorwerk: Kwartaal3 en 4Liggaamsopvoeding: 130%Persoonlike enSosiale Welsyn: 130%ProjekLiggaamsopvoeding: 130%Persoonlike enSosiale Welsyn:130%Jaareindeksamen(Graad 4 & 5 30 punte;graad 6 60punte)SkeppendeKunste: 140%21 Geografie1 GeskiedenisLiggaamsopvoeding: 130%Persoonlike enSosiale Welsyn: 130%Opdrag/Ontwerp enVervaardiging/GevallestudieSkeppendeKunste: 140%21 Geografie1 GeskiedenisSkeppendeKunste: 140%21 Geografie1 GeskiedenisSkeppendeKunste: 140%21 Geografie1 Geskiedenis74448

WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENTKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING: WYSIGINGS VIR IMPLEMENTERING, JANUARIE 2020SENIOR FASEWERKLIKEVERANDERINGEVAKToename in getal take vanagt na veertien. ʼn Groep aktiwiteite is inindividuele take opgedeel. Punte en gewigswaardeword nou pertinentaangedui. Taak 10 (Letterkunde) enTaak 11 (Projek) is by dieassesseringsprogramgevoeg. Slegs graad 9 sal Vraag 4(Letterkunde) in Taak 8 enTaak 14 skryf. Graad 9, Reaksie opLetterkunde: Tydtoekenninghet toegeneem vanaf 1 uuren 30 minute tot 2 uur. Die Opsomming vir graad7 9 is in Taak 8 en Taak 14as Vraag 3 van V 2ingesluit. Take in die Senior Fase isverminder om by dieVerdere Onderrig enOpleidingtake te pas.Al die bogenoemde punte isvan toepassing op EAT,aangesien daar geenonderskeid getref is tussen HTvlak en EAT-vlak nie. HTEATWiskundeVerminder FAT’e vanelf tot sewe.GETAL FORMELE ASSESSERINGSTAKE (FAT’e), VORM VAN ASSESSERING ENGEWIGSWAARDEKWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3KWARTAAL 4GRAAD 7 & 8GRAAD 7 & 8GRAAD 7 & 8GRAAD 7 & 8Taak 1 Mondeling (20)(4%)Taak 2 Transaksie (10)(2,2%)Taak 3 Opstel (30) (2,2%)Taak 4 Leesbegrip (30)(3,4%)Taak 5 Taal in konteks(20) (3,5%)GRAAD 9Taak 6 Mondeling V1 (20)(4%)Taak 7 Skryf V3 (40) (4.4%)Taak 8 Begrip en Taal V2(70) (6.8%)GRAAD 9Taak 9 Mondeling (20)(4%)Taak 10 Letterkunde(30) (3,3%)Taak 11 Projek (50)(2,2%)Take 1 11 SkoolgebaseerdeAssessering 40%GRAAD 9EKSAMENTaak 12 MondelingV1 (20) (18%)Taak 13 Skryf V3 (40)(16%)Taak 14 Begrip enTaal V2 (60) (26%)Take 12 14 Eksamen 60%GRAAD 9Taak 1 Mondeling (20)(3,7%)Taak 2 Transaksie (20)(2,4%)Taak 3 Opstel (40) (2,4%)Taak 4 Leesbegrip (50)(2,5%)Taak 5 Taal in konteks(20) (3,5%)Taak 6 Mondeling V1 (20)(3,6%)Taak 7 Skryf V3 (60) (4,8%)Taak 8 Begrip en Taal V2(70) (6%)Letterkunde V4 (50) (2,5%)Taak 9 Mondeling (20)(3,7%)Taak 10 Letterkunde(30) (2,5%)Taak 11 Projek (50)(2,4%)EKSAMENTaak 12 MondelingV1 (20) (16%)Taak 13 Skryf V3 (60)(18%)Taak 14 Begrip enTaal V2 (70) (18,5%)Letterkunde V4 (50)(7,5%)Take 12 14 Eksamen 60%Take 1 11 SkoolgebaseerdeAssessering 40%Soos hierboSoos hierboSoos hierboSoos hierbo2Toets 60%2Detailstudie 40%2Projek 40%1Eksamen (Jaar)Opdrag 40%Eksamen 60%Toets 60%60%TOT14147

NatuurwetenskappeVerminder FAT’e vantien tot sewe.2PraktieseTaak/Detailstudie Toets 40%Geen vermindering vanFAT’e nie.SosialeWetenskappeGeen vermindering vanFAT’e nie.Ekonomiese enBestuurswetenskappeVerminder FAT’e vansewe tot vyf.TegnologieVerminder FAT’e vantwaalf tot agt.Verminder FAT’e vanagt tot vier.Projek Toets 40%1Finale EksamenKwartaal 3 en 4 40%Halfjaarlikse eksamen(1) 60%Toets 60%Eksamen (60%)2222Lewensopvoedingstaak 1: 30%Geskrewe Taak 70%Lewensopvoedingstaak 1: 30%Halfjaarlikse Eksamen70%Lewensopvoedingstaak 1: 30%Projek 70%Lewensopvoedings -taak 1: 30%Jaareindeksamen70%21 Geografie1 Geskiedenis2Opdrag/Datareaksie10 %GekontroleerdeToets 10%221 Geografie1 Geskiedenis1Junie-eksamen10%21 Geografie1 Geskiedenis1Projek/Gevallestudie10%21 Geografie1 Geskiedenis1Finale Eksamen60%Kunsvorm1SkeppendeKunste27Toets 60%Lewensoriëntering2PraktieseTaak/Detailstudie e4Assesseringstaak:EksamenAssesseringstaak:Finale EksamenOpdragProjekLET WEL: Tegnologie se gewigswaarde moet weer verwerk word. Die Departement van Basiese Onderwys steldie stelsel in kennis sodra beskikbaar.

WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENTKURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSDOKUMENT: WYSIGING VIR IMPLEMENTERING, JANUARIE 2020VERDERE ONDERWYS EN OPLEDING(VOO)VAKVERANDERINGEHUISTALE Verminderassesseringstakevan 11 na 10EERSTEADDISIONELETALE Verminderassesseringstakevan 11 na 9TWEEDEADDISIONELETALE Verminderassesseringstakevan 11 na 8LEWENSORIëNTERING Kw 1 & 3 punteverspreiding is 90 Kw 2 se punt is 120 Eksamenpunte is100. Afdeling B en Cis 40 punte elk Tydtoekenning vireksamens is 2 uurAANTAL FORMELE ASSESSERINGSTAKE EN VORME VAN ASSESSERINGKWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3Grade 10 & 11Grade 10 & 11Grade 10 & 11Taak 1: MondelingTaak 5: SkryfwerkTaak 8: LiteratuurTaak 2: SkryfwerkTaak 6: MondelingTaak 9: MondelingTaak 3: MondelingTaak 7: HalfjaarTaak 4: Toets 1eksamenGrade 10 & 11Grade 10 & 11Grade 10 & 11Taak 1: Mondeling – Taak 4: MondelingTaak 7: MondelingluisterTaak 5: LiteratuurTaak 8: SkryfwerkTaak 2: SkryfwerkTaak 6: HalfjaarTaak 3: Toets 1eksamenGrade 10 & 11Grade 10 & 11Grade 10 & 11Taak 1: MondelingTaak 3: MondelingTaak 6: SkryfwerkTaak 7: MondelingTaak 2: Toets 1Taak 4: MondelingTaak 5: HalfjaareksamenGraad 10Graad 10Graad 10Taak 1: GeskreweTaak 2: HalfjaarTaak 3: Projektaakeksamen*Taak 5: PET*Taak 5: PET*Taak 5: PETGraad 11Graad 11Graad 11Taak 1: GeskreweTaak 2: HalfjaarTaak 3: Projektaakeksamen*Taak 5: PET*Taak 5: PET*Taak 5: PET1KWARTAAL 4Grade 10 & 11Taak 10: JaareindeksamensGrade 10 & 11Taak 9: JaareindeksamensGrade 10 & 11Taak 8: JaareindeksamensGraad 10Taak 4: FinaleeksamenGraad 11Taak 4: Finaleeksamen

VAKVERANDERINGEWISKUNDEGeen veranderingeWISKUNDIGEGELETTERDHEIDAantal take is van 8na 7 verminderFISIESEWETENSKAPPE Aantal take is na 5verminder Die projek isweggelaat Eksperimente segewigswaarde is tot20% verminder Kontroletoetse segewigswaarde is tot50% verhoog Minstens 3 informeletake per week Verwyder Kw 2toets, Kw 3 prakties,Kw 4 toets enpraktiese eksamen Moeilikheidsgradevir eksamen- entoetsvrae wordverduidelikLEWENSWETENSKAPPEAANTAL FORMELE ASSESSERINGSTAKE EN VORME VAN ASSESSERINGKWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3Graad 10 &11Graad 10 &11Graad 10 &11Taak 1: OndersoekTaak 3: OpdragTaak 5: KontroleTaak 2: KontroleTaak 4: EksamentoetstoetsTaak 6: KontroletoetsGraad 10 &11Graad 10 &11Graad 10 &11Taak 1: OpdragTaak 3: OpdragTaak 5: OndersoekTaak 2: Kon

6 Bylae A: Hersiene getal formele assesseringstake per vak vir graad 1–9: VOOR (Voor) en Nuwe (Nuwe) 1 2 Huistaal Eerste Addisionele Taal Wiskunde Lewens-vaardighede Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe Skeppende Kunste Tegnologie GRAAD Natuur-KWARTAAL wetenskappe Natuur-wetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

7. Tydsraamwerke 7.1 Graad R- tot 9-leerders Die aansoekproses sal deurlopend op skool- en distriksvlak wees. 7.2 Graad 10- en 11-leerders 7.2.1 Skole moet jaarliks teen die einde van Kwartaal 3 aansoeke vir graad 10 en 11 op SOBIS vaslê. 7.2.2 Die resultaat van alle graad 10- en 11-aansoek

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe Brink, Tania LAPA (2002) EAT Mengelmoes Van Aswegen, M Van Schaik (2006) HT Mia Malan Filmstêr Coleman, Rowan LAPA (2005) HT Môre was dit somer Steenberg, Elsabé Kagiso (1998) EAT/TAT Nagmerrie.net Diedericks-Hugo, Carina LAPA (2005) TAT Nova – Die begin Viljoen, F LAPA (2010) HT .

Organist) and a fine choir, affiliated to the RSCM. Young singers train through the RSCM Voice for Life scheme, at which they have achieved much success in recent years. At present we have 17 trebles (both boys and girls) of school age and 19 adults. Funding is available for organ and choral scholars. The choir sings: at the 9:15 Parish Eucharist every Sunday during term time Choral .