Kurrikulum Direktoraat: AOO - LESSON PLAN TERM 2 - 2020

3y ago
273 Views
9 Downloads
628.76 KB
5 Pages
Last View : 3d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Baylee Stein
Transcription

Kurrikulum Direktoraat: AOO - LESSON PLAN TERM 2 - 2020VAK en GRAADSOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 AARDRYKSKUNDEKWARTAAL 2Week 6SKAKEL METGROOTSKAALKAARTEONDERRIG- ENASSESSERINGSPLANDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.DOELSTELLINGSVAN LES Leerders weet alklaar uit die vorige grade dat die aarde uit ‘n reeks kontinente bestaan, en wat hull igging is.INLEIDING Verduidelik die doel van die les (verdere leer en / of funksionering in die wêreld)VAARDIGHEDE Verduidelik / beskryf die sleutelbegrippe / definisies wat leerders met die nodige detail moet ken of kan doen. Dink aan wat u vir die leerders wil vertel rakende hierdie onderwerp. Lei die leerder tot selfgerigte leer. Lig sleutelpunte uit Leer leerders hoe om te leer en te onthou Noem die algemene foute wat gemaak word Verduidelik stap vir stapAKTIWITEITE /Verwys die leerders na aktiwiteite / assessering wat hulle in hul handboeke kan doen. Waar daar meer as eenASSESSERINGhandboek is, verwys eerder na gedeeltes in plaas van spesifieke bladsynommers. OF indien nodig kan 'n aktiwiteit /assessering ingesluit wordKONSOLIDASIE Skakel na lesdoelstellings Dui aan hoe dit sal voorberei vir die volgende les (se) OF hoe hierdie les 'n aktiwiteit konsolideerBRONNEPapiergebaseerde bronneDigitale bronne(indien nodig)Verwys leerders na spesifieke afdelings rpe / bladsye in die handboekAOO KURRIKULUM /1

NOTASVAKSOSIALE WETENSKAPPE GEOGRAFIEGRAAD4VAARDIGHEDE(WAT ek gaan onderrig / begelei / ondersteun.)KWARTAALDATUMONDERRIGMETODOLOGIEË /BENADERING(HOE ek gaan onderrig / begelei /ondersteun .)218-22 MEI 2020Hulpbronne / LOOM(WAT ek gaan gebruik om te onderrig / begelei /ondersteun .)handboekeaardbolAKTIWITEITE VIR DIEONDERWYSERNet soos wat onderwysers salonderrig, ens. Soos hierbo aangedui dit kan 'n herhaling van die inligtingvir die onderwyser wees - net sodatouers bewus is van die inhoud.Hou dit eenvoudig.Kan wenke aan ouers insluit, bv.Help u kind om uitknipsels vanwoorde / prentjies te soek vir diegediggieDui asb. Bronne aan wat u tuis kan vind:tydskrifte, koerante, woordeboek.AKTIWITEITE VIR DIEOUERLeerderaktiwiteite: stap vir stap, prakties, hou dit eenvoudig.Voltooi die aktiwiteite onderaan die lesstuk.AKTIWITEITE VIR DIELEERDERAOO KURRIKULUM /2

Grootskaalkaarte1.Die Wêreld‘n Ronde kaart van die aarde word ‘n aardbol genoem.Het jy al probeer om ‘n stukkende bal oop te sny en plat te druk? Net so moeilik is dit om ‘n ronde aarde op ‘n plat kaart uit tebeeld. Daarom dui die meeste wêreldkaarte die aarde as “plat” aan.2.Afrika (my kontinent) Die kontinent waarop jy woon se naam is .Afrika is die tweede grootste kontinent in die wêreld. Afrika bestaan uit 49 lande. ‘n Land is ‘n stuk aarde binne ‘n vastegrens. Die grenslyn skei een land van ‘n ander.AOO KURRIKULUM /3

AOO KURRIKULUM /4

Aktiwiteit 1: Om die wêreldkaart te lees - Bestudeer die wêreldkaart op die vorige bladsy en beantwoord die vrae.1. Hoeveel kontinente (vastelande) is daar? .2. Watter kontinent is die grootste? .3. Watter kontinent is die kleinste? .4. Watter oseaan is tussen Afrika en Suid-Amerika? .5. Watter oseaan is tussen Suid-Amerika en Australië? .Aktiwiteit 2: Kaartwerk: Afrika - Kleur nou al die lande op die Afrika-kontinent wat met ‘n “N” begin, bruin in.1. Kleur jou land (Suid-Afrika) rooi in.2. Skryf die name neer van die lande wat teenaan Suid-Afrika lê.Sulke lande wat teenaan ‘n ander land lê, word ‘n buurland genoem.AOO KURRIKULUM /5

VAK en GRAAD SOSIALE WETENSKAPPE – GRAAD 4 AARDRYKSKUNDE KWARTAAL 2 Week 6 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN GROOTSKAALKAARTE DOELSTELLINGS VAN LES Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Related Documents:

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

Afrikaans Huistaal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans HT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Luister: Volg instruksies. Lu

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe Brink, Tania LAPA (2002) EAT Mengelmoes Van Aswegen, M Van Schaik (2006) HT Mia Malan Filmstêr Coleman, Rowan LAPA (2005) HT Môre was dit somer Steenberg, Elsabé Kagiso (1998) EAT/TAT Nagmerrie.net Diedericks-Hugo, Carina LAPA (2005) TAT Nova – Die begin Viljoen, F LAPA (2010) HT .

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

4 Step Phonics Quiz Scores Step 1 Step 2 Step 3 Step 4 Lesson 1 Lesson 2 Lesson 3 Lesson 4 Lesson 5 Lesson 6 Lesson 7 Lesson 8 Lesson 9 Lesson 10 Lesson 11 Lesson 12 Lesson 13 Lesson 14 Lesson 15 . Zoo zoo Zoo zoo Yoyo yoyo Yoyo yoyo You you You you

for use in animal nutrition. Regulation (EC) No 178/2002 laying down the general principles and requirements of food law. Directive 2002/32/EC on undesirable substances in animal feed. Directive 82/475/EEC laying down the categories of feed materials which may be used for the purposes of labelling feedingstuffs for pet animals The Animal Feed (Hygiene, Sampling etc and Enforcement) (England .