KURRIKULUM: ASSESSERING, REKORDERING EN RAPPORTERING .

3y ago
133 Views
4 Downloads
399.92 KB
6 Pages
Last View : 21d ago
Last Download : 3m ago
Upload by : Angela Sonnier
Transcription

Nuusbrief 19/202029/09/2020KURRIKULUM: ASSESSERING, REKORDERING EN RAPPORTERING KWARTAAL 3Die einde van kwartaal 3 het aangebreek en onderwysers en skoolbestuurspanne poog om die verskillendebeleide wat uitgereik is, te interpreteer ten einde die beste moontlike benadering ten opsigte van rekorderingen rapportering op die assessering vir hierdie kwartaal te verseker. In die afgelope tydperk is verskeieomsendskrywes rakende kurrikulum en assessering vrygestel.1. LSOB: Omsendskrywes van die Departement van Basiese OnderwysDie volgende omsendskrywes spreek Suid-Afrikaanse Gebaretaal aan en verskaf riglyne oor die hanteringvan verskillende aspekte, onder meer SAGT voorgeskrewe Letterkunde.Kliek hier vir Omsendskrywe E16 van 2020Kliek hier vir Omsendskrywe E19 van 2020Kliek hier vir Riglyndokument SAGT Huistaal2. Wysigings aan die beleid vir AssesseringHuidigegewigte(NPPPPR)Wysiging vangewigte vir2020Areas waarwysigingsvoorkomGrade 1-3100% SBA metvoorgeskrewe formeleassesseringstake0% Einde van die jaarassessering100% Skoolgebaseerdeassessering SASAMS Geen assesseringvir LV nieGeen rapporteringoor LV nieJOP - Assesseringgeskeduleer virWeek 9 en Week 20Rapporte eindeKwartaal 1,Kwartaal 3 en 4SASAMS sal nie LVreflekteer nieGr 4 – 675% SBA25% Einde van diejaar assesseringGr 7 – 960% SBA40% Einde van diejaar assesseringGr 10-1125% SBA75% Einde van die jaarassessering (PAT ingesluit)80% SBA20% Einde van diejaar assessering Assessering opfundamenteleareas soos deurdie provinsiegeïdentifiseer80% SBA20% Einde van diejaar assessering Kondoneringmoet steedstoegepas word OmsendskryweS3 (vakkeuse vanSF)60% SBA40% Einde van die jaarassessering PAT 20% van 40% TALE: 12.5%Mondeling Kontrole toets:o Verminderdeaantal toetseo Verminderdeinhoudo Verminderdetydstoewysingo Niegemeenskapliketoetse nie Fundamentelevaardighede Rapportekwartaal 1, 3 en4 Rapporte inkwartaal 1, 3 en 4(moontlik kw 2 virGr 7) Rapporte in kwartaal1, 3 en 4

3. Hersiene program vir Assessering Skole het in 2020 meer outonomie om te besluit hoe assessering afgelê kan word. Die uitskakel vir die einde van die jaar eksamen is daarop gemik dat skole nie 4 weke eksamenblokkein November het, waar leerders nie die skool bywoon nie, maar dat die tyd gebruik word vir die finaleonderrig van die kurrikulum in daardie tyd. Skole wat steeds ʼn formele eksamen in hierdie tydperk wil skryf, wat die kurrikulum teen die vierdekwartaal gefinaliseer het, sal toestemming by die distrik daarvoor moet vra. Die intensie is dus dat daar ’n formele assessering van die vak in die vierde kwartaal sal plaasvind.Die doel van formele assessering is om die geleentheid te bied om die vordering van die leerder aandie einde van die leersiklus (jaar) te meet. Dit moet sistematies wees, vooraf beplan en data gebaseerwees. Hierdie assesseringsinstrumente moet steeds gemodereer word, soos deur die provinsie bepaal.Die doel van die assessering is om die leerder teen sekere standaarde soos uiteengesit in die KABV temeet. Kontrole toets kan die volgende formaat aanneem:oGestandaardiseerde toets waar alle leerders dieselfde vrae en nasien van vrae ontvangoFormele toets wat net oor die kwartaal se werk handel (verminderde inhoud)oFormele toets wat ’n korter tydsduur hetoFormele toets wat ’n verminderde punte toewysing hetoVerminder aantal formele toetse (dus in ’n vak nie twee vraestelle nie, slegs een)oFormele toets oor die fundamentele vaardighede / kennis wat deur die DBO / provinsiegeïdentifiseer iso“Oop-boek” toets wat meer gevorderde vaardighede toets en nie net herroep van kennisnieoFormele taak / skryfaktiwiteit wat in die klas afgelê word. ’n Voorstel vir oorweging is datveral skryfwerk in Tale vroeër in die kwartaal afgehandel word om geleentheid te gee virdie nasien daarvanoMoontlik selfmerk aanlyntoetse wat sekere kennis komponente toets. Die implikasie is datdie vraagboog steeds binne die taksonomie opgestel word maar deur beperkte tydbeheer wordoMoodle / Google toetse wat oor meer as een assessering strekoNavorsingstuk waarin vaardighede van die vak getoets word. Programme soos Turnitin kanoorweeg word om oorspronklikheid te versekerDie DBO het ʼn aantal riglyne verskaf om die programme vir assessering te ontsluit. Lede word egtersterk aangeraai om ook na provinsiale interpretasie op hierdie gebied te verwys.Kliek hier vir NA Omsendskrywe 03 van 2020 vir riglyne AOO assesseringHiermee ʼn kort opsomming van die huidige stand van assessering as voorbeeld:

3.1 GRONDSLAGFASEGRADE 1 tot vaardighede GRKWARTAAL 1KWARTAAL 2KWARTAAL 3KWARTAAL lopendeassesseringDeurlopendeassessering1Voltooide Deurlopendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)Deurlopendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)2Voltooide opendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)Deurlopendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)3Voltooide opendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)Deurlopendeassesseringstaak1 FAT (HT, AT &Wisk)Gewig 100%AANBEVELINGS GRONDSLAGFASEDie fokus behoort op assessering vir leer (informele assessering) te wees in plaas van assessering vanleer (formele assessering).Onderwysers word aangemoedig om sover moontlik gebruik te maak van kontrolelyste (checklists –3-vlak lyste) om waarnemings rondom die bemeestering van vaardighede en kennis te rekordeer.Geen FAT vir Lewensvaardighede in Kwartaal 3 en 4 (hierdie vak is op die oomblik geïntegreer mettale en wiskunde)Kort informele assessering in die klas kan tydens onderrig gedoen word deur van skryfbordjies /witbordjies gebruik te maakSA-SAMS is aangepas om Kwartaal 3 en 4 aan te dui (LV uitgesluit)Skole wat steeds LV as selfstandige vak assesseer en rekordeer sal dit moontlik moet oorweeg om ʼnaddisionele verslag aan leerders te gee.3.2 INTERMEDIÊRE FASEVAKGrKwartaal 1Kwartaal 2Kwartaal 3Kwartaal 4HT&EAT4Alle take voltooiGeen formeleassessering1 Mondeling,1 Formeleassesseringstaak(FAT)1 FAT (kontroletoets)Mondeling Skryf ��6Alle take voltooiGeen formeleassessering4–6Alle take voltooiGeen formeleassessering1 Mondeling Skryf teksgebaseer1 FAT1 FAT1 Kontroletoets1 Kontroletoets

enis4–6Alle take voltooi4–6Alle take voltooiLewensvaardighede4–6Alle take voltooiGewigte Geen formeleassesseringGeen formeleassessering1 FAT1 Kontroletoets1 FAT1 KontroletoetsGeen seringstaak1 uit)80%20%AANBEVELINGS INTERMEDIÊRE FASEDie fokus behoort te wees op assessering vir leer (informele assessering) in plaas van assessering vanleer (formele assessering).Skole word sterk aangeraai om nie oormatige druk op leerders te plaas deur reekse formele toetse indie vorm van eksamenvraestelle nie.SA-SAMS is aangepas om Kwartaal 3 en 4 se rapportering in lyn met die bostaande aan te pas.3.3 SENIOR FASEVAKGrKwartaal 1Kwartaal 2Kwartaal 3Kwartaal 4HT&EAT7-9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 Mondeling,1 Letterkunde FATKontroletoets:Mondeling Teksgebaseer Skryf Letterkunde(Gr 9)Wiskunde7–9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 FATKontroletoetsNatuurwetenskap7–9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 FATKontroletoetsSosiale wetenskap:Geografie7–9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 FATKontroletoetsSosiale wetenskap:Geskiedenis7–9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 Alle take voltooiGeen formeleassessering1 FATKontroletoetsTegnologie7–9Alle take voltooiGeen formeleassessering1 FATKontroletoetsKreatiewe Kuns7–9Alle take voltooiGeen formeleassesseringKunsvorms 1 & 2:Praktiese taakKontroletoets:Kunsvorms 1 & 2

Lewensoriëntering7–9Gewigte Alle take voltooiGeen formeleassesseringProjek,LOT80%Kontrole toets LOT20%AANBEVELINGS SENIOR FASEDie fokus behoort te wees op assessering vir leer (informele assessering) in plaas van assessering vanleer (formele assessering).In terme van kennis komponent van vakke behoort die fundamentele kennis en vaardighede sooswat dit in DBO dokumente opgesom is, GET Annexure B: Fundamental content and skills, pg. 12–24behoort die fokus van onderrig te wees.Skole wat toestemming ontvang het om verminderde vakke in hierdie fase aan te bied sal leiding vandie provinsie ontvang oor die rekordering op SA-SAMSo VERPLIGTE VAKKE IN SENIOR FASETale (HT en EAT)WiskundeNatuurwetenskapLewensoriënteringo KEUSE VAN 2 VAKKE IN SENIOR FASESosiale wetenskappeEkonomiese BestuurswetenskapTegnologieKuns en KultuurSkoolgebaseerde Assessering sal 80% van die punt uitmaak en alle assesseringstake in kwartaal 1 en3 word in berekening geneemDie kontroletoets in Kwartaal 4 sal ʼn 20% gewig draDie einde van die jaar eksamen word vervang met ʼn skoolgebaseerde kontroletoets waarmee allewerk van kwartaal 3 en 4 geëvalueer word.Skole word daarop gewys dat die aantal formele assesseringstake beperk is in alle vakke en dat diefokus op formatiewe assessering behoort te val3.4 VERDERE OPLEIDING EN OPVOEDING FASE – GRADE 10 en 11VAKGrKwartaal 1Kwartaal 2Kwartaal 3Kwartaal 4HT&EAT10-11Alle take voltooiGeen formeleassesseringGEEN WYSIGINGAAN FAT VEREISTESNIEWiskunde /WiskundigeGeletterdheid10-11Alle take voltooiGeen formeleassesseringFATGEEN WYSIGING AANFAT VEREISTES NIE –KontroletoetsGeen wysiging aan dieaantal kontroletoetsenie, maar wysiging aantydstoewysingMondeling (12.5%)KontroletoetsGeen wysiging aan dieaantal kontroletoetsenie, maar wysiging aantydstoewysing

Ander vakke10-11Alle take voltooiGeen formeleassesseringFATPAT aangepasSlegs 1 Kontroletoets(20%)PAT (20%)Lewensoriëntering10-11Alle take voltooiGeen formeleassesseringAssesseringLOTwordniegeassesseer nieKontrole toetsGewigte60%40%Vir ʼn volledige lys aanbevelings vir Grade 10 en 11, het die DBO Omsendskrywe 7 beskikbaar gestel.Kliek hier vir Omsendskrywe S7 van 20203.5 VERDERE OPLEIDING EN OPVOEDING FASE – GRAAD 12Die aanduidings is dat Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat eksamens sal plaasvind soos beplan. Die DBOhet twee dokumente aanvullend tot die NATIONAL POLICY PERTAINING TO THE CONDUCT,ADMINISTRATION AND MANAGEMENT OF THE NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION vrygestel watriglyne verskaf oor die afneem van eksamens in 2020.Kliek vir Omsendskrywe E21 van 2020 Protocol on The Writing of the 2020 November Examination inCompliance with the Covid-19 RequirementsKliek vir Protocol on the Writing of the 2020 November Examination in Compliance with the Covid-19RequirementsO N S HO O R GRAAG VAN JO U #W antOnsGeeOm W E W OULD LIKE TO HEAR FRO M YOU #BecauseW eCare

Sosiale wetenskappe . Ekonomiese Bestuurswetenskap . Tegnologie . Kuns en Kultuur Skoolgebaseerde Assessering sal 80% van die punt uitmaak en alle assesseringstake in kwartaal 1 en 3 word in berekening geneem Die kontroletoets in Kwartaal 4 sal ʼn 20% gewig dra

Related Documents:

AFRiKAANS EERSTE ADDiSiONELE TAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELiNG 1: iNLEiDiNG TOT DiE KURRiKULUm- EN ASSESSERiNGSBELEiDSVERKLARiNG 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale K

GEOGRAFIE GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 bepaal beleid ten opsigte van kurrikulum en assesserings- aangeleenthede in die skoolsektor.

Sosiale Wetenskappe 101 Natuurwetenskappe & Tegnologie 106. . Kurrikulum die manier waarop elke vak van Graad 1-6 aangebied moet word. Dit sal deur (die) . WKOD AOO Graad 1-6 Instrument vir die Monitering en Ondersteuning van die Kurrikulum 10 Afdeling 3 Klaskamerpraktyk

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 6 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Om voorgeskrewe werk soos in die Aangepaste Assessering te doen .

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 10-12 KABV 3 AFDELING 1: INLEIDING TOT DIE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING 1.1 Agtergrond Die National Curriculum Statement Grades R-12 (NCS) bepaal beleid oor kurrikulum en assessering in die skoolsektor. Ten einde die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring te verbeter, is dit aangepas en die aanpassings

AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7-9 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) 1.4 Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste

FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10-12 6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV) Tydstoekenning 1.4.1 Grondslagfase (a) Die onderrigtyd vir vakke in die Grondslagfase is soos in onderstaande tabel aangedui: VAK GRAAD R (UUR) GRAAD 1-2 (UUR) GRAAD 3 (UUR) Huistaal 10 8/7 8/7 Eerste A

STM32 32-bit Cortex -M MCUs Releasing your creativity . What does a developer want in an MCU? 2 Software libraries Cost sensitive Advanced peripherals Scalable device portfolio Rich choice of tools Leading edge core Ultra-low-power . STM32 platform key benefits More than 450 compatible devices Releasing your creativity 3 . STM32 a comprehensive platform Flash size (bytes) Select your fit .