Elektroniese Woordeboeke En Markbehoeftes In Die Afrikaanse Gemeenskap

1y ago
4 Views
2 Downloads
2.02 MB
39 Pages
Last View : Today
Last Download : 2m ago
Upload by : Albert Barnett
Transcription

Elektroniese woordeboekeen markbehoeftes in dieAfrikaanse gemeenskapGerhard van HuyssteenSentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit, Potchefstroomgerhard.vanhuyssteen@nwu.ac.zaJana LutherVirtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), Kaapstadjana@viva-afrikaans.org4de Gentse Colloquium over het Afrikaans 11 Oktober 2017

Oxford English Dictionary‘will not be printed again’The next edition of the Oxford English Dictionary,the world’s most definitive work on the language,will never be printed because of the impact of the internet on book sales.(The Telegraph, 29 Augustus 2010)Macmillan Dictionary to go digitalafter publisher announces final print editionsPaper version of reference work to be phased outas Macmillan Education follows in footsteps of Encyclopaedia Britannica.(The Guardian, 7 November 2012)How Merriam-Webster is updatingits definititve ‘Unabridged’ dictionaryThis revision is, and will be,available only online.(Wordwizard, 16 January 2016)

Waarom elektroniese woordeboeke?“The print dictionary market is just disappearing,it is falling away by tens of per cent a year.”(Nigel Portwood, bedryfshoof: OUP, 2010) Digitale eraRekenaars, internet, e-leestoestelle, selfone, tabletteImpak op boekverkopeNaas p-publikasies: e-boeke, e-koerante, e-tydskrifteOok e-woordeboeke, ofskoon verskilleBelangrike woordeboeke nou nog net in e-formaat3

Hoofdoel van navorsingOm empiries die markbehoeftes en -tendense vas testel ten opsigte van elektroniese woordeboeke in dieAfrikaanse gemeenskap, ook met spesifieke aandagaan skole.4

Ses vrae1. Aanvraag?2. Prys?– Bekende bronne teen ’n premie? Onbekende bronne gratis?3. Toestelle?4. Toegang?– Afrikaansleerders? Skole?5. Woordeboekkultuur?– In skole? In naskoolse gemeenskap?6. Waar op kontinuum van migrasiepapier elektronies?– Afrikaansonderwysers? Leerders? Breë publiek?5

E-woordeboeke vs. ander e-publikasies E-woordeboeke nieliniêr– e-boeke liniêr E-woordeboeke relevante gedeeltes– e-boeke voor tot agter E-woordeboeke nutsartikels– e-boeke vermaak.Woordeboekinhoud gratis1998: 400 Engelse woordeboeke aanlyn2017: 1 000 6

Suid-AfrikaInternet: 51,6%Bevolking: 55 miljoenLeerders: 12,9 miljoenOnderwysers: 418 611908070605040302010080,0323 577 algemene openbare skole70,8358,62Geen internet vir leer Geen rekenaarsentrumGeen biblioteek(DBO “School Realities”-verslag en Neims-verslag 2016)7

Afrikaanse gemeenskap Huistaal– 8,9 miljoen sprekers Mark– naasgrootste in Suid-Afrika Internet– 42% van SA internetgebruikers Lees– Verkies eie taal (92%) Advertensies– Verkies eie kultuur (88%)8

Taal van onderrig Moedertaalonderrig– Al hoe meer Afrikaanse ouers stuur kinders na Engelse skole Openbare skole– 2010: 2 371 Afrikaansmedium– 2016: 2 166 Afrikaansmedium- Universiteite– Afskaling as akademiese onderrigtaalKleiner gemeenskapLae groeiEmigrasie (Van der Walt en Steyn 2016: 1036)9

Afrikaans as vak, woordeboekgebruik in skole Kurrikulum– Leerders moet in woordeboeke spelling, betekenis, ens.,kan naslaan. Woordeboekonderrig– Weinig inligting, leiding m.b.t spesifieke naslaanvaardighede„ Persepsie– Waarskuwing: Opvoeders, leerders kry indrukwoordeboekonderrig minder belangrik as taalverwerwingen res van taalkundeprogram. (Van der Merwe (2009: 3)10

Woordeboekkultuur“Environment in whichthe usage of dictionaries isan everyday activityand in which dictionaries are seen asvaluable means to improve communication”“Ideally, dictionary-using skillsshould be taught as early as possiblein schools and this teaching should be continuedthroughout the whole education.”(Klein 2008: 1265, 1270)11

Onderwysers Taalkunde– “Sekere opvoeders in SA is nie voldoende gekwalifiseerom taalkunde aan te bied nie” Woordeboektipologie en -gebruik– Meerderheid nie opgelei in basiese woordeboektipologieen woordeboekgebruik nie– Leksikografie nie deel van universiteitsopleiding nie– Nie besef van noodsaak van woordeboekonderrigas deel van taalonderrig(Van der Merwe 2009: 14)12

Skoolverlaters Besef nie inligtingspotensiaal woordeboeke nie Namibië– Derde van respondente ontvang geen vorm vanwoordeboekonderrig nie.– Dié wat wel woordeboekonderrig ontvang,toon nie beduidend andersoortige opvatting nie(Beyer en Faul 2009)13

Naskoolse gemeenskapBereidheid om vir e-produkte te betaal Belangrikste veranderlike– aard van die produk Ja– vermaak (speletjies, musiek, video’s)– langtermynoplossings (programmatuur) Nee– inligting en kennis (e-nuus)– woordeboekinskrywings (e-definisies, -vertalings)(Goyanes 2014)(*Marknavorsing oor e-publikasies vergelykend gebruik omvas te stel of bevindinge ook e-woordeboeke geld. Gegeweooreenkomste en verskille omsigtig toegepas.)14

Engelse en Duitse respondenteBetaal sonderadvertensies20%Geenmening4%Gratis metadvertensies60%(Koplenig, Müller-Spitzer, 2014)15

Vlaamse respondenteSubskripsie13%Huur of leen17%Per item39%Nee19%Gratis metadvertensies12%(Salliau 2014)16

Volwasse Afrikaanse respondenteBetaal virgehalte17%Slegs gratis46%R100 perjaar21%EenmaligR10016%(Van Huyssteen et al. 2016)17

Vraelys 1: E-wdbe. in die Afr. gemeenskap18

Prototipies Vrou ouer as 50Huistaal AfrikaansDink self skryftaalvermoë is baie goedKommunikeer meestal in AfrikaansOnderwyser of ander taalberoepHonneursgraadVerdien tussen R100 000 en R299 999 per jaarBetaal nie vir enige Afrikaanse woordeboekinhoud nieGebruik Windows 10 en/of Android-slimfoon of -tablet19

Soek jy aanlyn/vanlyn na Afr. woorde in e-wdbe.?51%49%JaNee20

120Toegang tot aanlyn versamelings10080My werkgewer, skool ofuniversiteit betaal776088818078Ek betaal self79Ek het nie toegang nie40Onseker20Geen waarde0*Intekengeld van meerderheid deur werkgewer of instelling betaal.21

Sal jy graag aanlyn/vanlyn toegang wil hê?11%JaNee89%22

Sal jy bereid wees om te betaal?20%JaNee80%23

Watter een verkies jy?19%16%29%36%Gratis: 10 onbekende wdbe.R200/jaar: een bekende wdb. (AWS, HAT, WAT, ens.) plus 9 onbekendesR799/jaar: 10 bekende wdbe.Geen24

Vraelys 225

Vraelys 2: Woordeboekgebruik in SA skoleVeelkeusevrae, 6 afdelings1. Demografiese inligting2. E-toestelle en internettoegang3. Beskikbaarheid, toegang tot woordeboeke4. Aankoop van nuwe5. Gebruik in klaskamer6. Leerders se ervaringPlus: Addisionele kommentaar68 respondente46 hoërskool- en 15 laerskoolonderwysers9 SA provinsies en Namibië26

E-toestelle en internettoegang geen rekenaars vir leerders– 58 uit 68 skole leerders mag nie selfone gebruik nie– 48 uit 68 skole geen rekenaar vir onderwyser– 24 uit 68 skole geen internet– 32 uit 68 skole27

Eie woordeboekeOmtrent geen leerderin klas het 'n eie10,29woordeboek nieMinder as die helftevan leerders het 'n7,35eie woordeboekNaastenby die helftehet 'n eiewoordeboekMeer as die helftehet 'n eiewoordeboek20,95Omtrent al dieleerders het 'n eiewoordeboek1,241,1828

Aankoop van nuwe ,24104,410Minder as 2jaar gelede2 tot 5 jaargeledeMeer as 5 jaar Weet/onthougeledenie29

Werk met rs het Leerders werk Leerders werk inTe minelkeen 'n wdb. twee-twee saam groepe saamwoordeboeke30

Papierwoordeboeke vs. e-woordeboeke11,761,47Slegs papierPapier en elektroniesSlegs elektronies86,7631

Onderwysers dink leerders . Weet hoe om woordeboeke te gebruik (67,65%) Sukkel om inligting te vind (61,76%) Verstaan nie inligting wat hulle vind nie (80,88%) Meeste woorde, inligting wat leerders soek,nie opgeneem in woordeboeke wat hulle gebruik nie(36,76%)32

Addisionele kommentaar van onderwysers‟Gebruik van woordeboeke . in skole moet aangemoedigword. Dit is ’n belangrike vaardigheid wat dikwels ontbreek.”‟[A]ankoop van woordeboeke is glad nie ’n prioriteit nie.Geld word spandeer op ander handboeke.”‟Daar is te min woordeboeke, daar is omtrent 10woordeboeke vir 'n klas van 30.”33

Addisionele kommentaar (vervolg)‟Die skool het geen mediasentrum nie en alle woordeboeke(behalwe 1) in my klas word uit my eie sak aangekoop.Ek sou graag meer wil aankoop.”‟Die skoolwoordeboeke wat daar aan die leerdersbeskikbaargestel word, is heeltemal ontoereikend. Dit bevatnie belangrike, basiese woorde nie. Die leerders vir wie ekskoolhou is 100% afhanklik van woordeboeke. Ongelukkigmaak die skool se beleid nie daarvoor voorsiening datleerders met hulle slimfone of ander elektroniese toestellegedurende klastyd mag werk nie. Google Translate wordgebruik en dit is 'n ramp!”34

Addisionele kommentaar (vervolg)“Waar kry 'n mens gratis e-woordeboeke?”35

Ses vrae36

Ses antwoorde1. Effektiewe aanvraag na e-woordeboekein verskillende marksegmente? Gering2. Verkies gebruikers bekende bronne teen ’n premieof onbekende bronne gratis? Gratis3. Watter soort toestelle? Groot skerms, selfone4. Tot watter mate het Afrikaansleerders in skoletoegang tot (e)-woordeboeke? Onvoldoende5. Woordeboekkultuur in skole en in die brëeAfrikaanse gemeenskap? Laat veel te wense oor6. Waar bevind Afrikaansonderwysers en -leerdershulle op die kontinuum van migrasie van papier- naelektroniese woordeboeke? Nog reg aan die begin37

Meer vrae?1.2.3.4.5.Snap onderwysers sonder basiese woordeboekopleidingdie noodsaaklikheid van woordeboeke vir kommunikasie?Is woordeboeke en woordeboekopleiding in die digitaleera noodsaaklik?Is onderwysers bewus van verskille tussene-woordeboeke en ander e-publikasies?Kan hulle dié kennis aan leerders oordra?Is daar aan e-geletterdheidsopleiding en -onderrig vir(Suid-)Afrikaanse onderwysers en leerders ’n behoefte?In watter mate is die naskoolse Afrikaanse gemeenskapse kwynende belangstelling in en die dalende aanvraagna (e-)woordeboeke aan die skoolstelsel te wyte?38

Dankie!Gerhard van HuyssteenSentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit, Potchefstroomgerhard.vanhuyssteen@nwu.ac.zaJana LutherVirtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT), Kaapstadjana@viva-afrikaans.org4de Gentse Colloquium over het Afrikaans 11 Oktober 2017

Elektroniese woordeboeke en markbehoeftes in die Afrikaanse gemeenskap Gerhard van Huyssteen 4de Gentse Colloquium over het Afrikaans 11 Oktober 2017 Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit, Potchefstroom gerhard.vanhuyssteen@nwu.ac.za Jana Luther

Related Documents:

belangrikste komponent van die leksikografiese bewerking in vertalende woordeboeke. Die semantiese bestek van lemma en vertaalekwivalent oorvleuel seide volledig. Gevolglik moet die leksikograaf aanvullende inskrywings voorsien om kommunikatiewe ekwivalensie tussen bron-en doeltaal te bereik.

vir Micro soft, MTN en die Suid-Afrikaanse regering. Van Huyssteen is veral bekend vir sy bydrae as taalkundige in die ontwikkeling van tekstegnolo-gietoepassings en verskeie elektroniese hulpbronne vir Afrikaans, asook as konseptualiseerder, samesteller en beoordelaar van die kykNET-program Op die Spel. GERHARD VAN HUYSSTEEN is professor in .

Basis for the industry’s worldwide operations Foundation of self-supporting programs including API Monogram More than 7000 active volunteers representing over 50 countries API Standards Program API publishes close to 700 technical standards

asset management periods to drive the size, shape and resource requirement for the estate. With the nature of property, change takes time to achieve and with budget constraints, innovation driving an expectation to improve and the current baseline where changes to the estate compared to its size have been minimal. As this review progresses it is clear that utilisation of the estate can be .

Automotive EMC standards EMC standards in automotive lighting applications are vehicle manufacturer dependent. Table 2 summarises the automotive test standards for a generic tier 1 car manufacturer. The tests cover the supply of electrical products to a vehicle manufacturer only and do not extend to whole vehicle testing, which remains exclusively the domain of the vehicle manufacturer. Table .

Thermal System Ronald Semel, Ford Motor Company Alaa El-Sharkawy, FCA US LLC Kumar Srinivasan, FCA US LLC Andy Sutherland, TI Automotive Sudhi Uppuluri, Computational Sciences Experts Group Matthew Warner, Gamma Technologies LLC Jie Zeng, DENSO International America Inc. Tao Zhan, California Air Resources Board Registration Rio Vista Ballroom Foyer Tuesday, October 9 7:30 a.m.–4:00 p.m .

BasiC Counselling skills Let’s get down to basics. The word ‘basic’, when used in conjunction with counselling skills, implies a repertoire of central counselling skills on which you can base your helping practice. Another related meaning of the term ‘basic’ is that of being fundamental or primary rather than advanced. The quality of the helper–client relationship is essential to .

Department of Botany, Govt. PG College Dwarahat 2. Dr. Sushma Tamta 5, 6 & 7 Assistant Professor, Department of Botany, DSB Campus, Kumaun University, Nainital . ANATOMY, EMBRYOLOGY AND ELEMENTARY MORPHOGENESIS BSCBO-202 UTTARAKHAND OPEN UNIVERSITY Page 2 3. Dr. Nishesh Sharma 8 & 10 .